# Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2023-afr/cb95f97e-d9fe-4807-b52c-551ed363c497
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2023-afr/cb95f97e-d9fe-4807-b52c-551ed363c497)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

GL _. .
<alv basic education

SWE
—— Department:
ey Basic Education

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
a TEGNIESE WISKUNDE V1 ‘
i a
: NOVEMBER 2023 "
See rrrrrrreerrereeeereeeeeeeeeeeee

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 'n 2 bladsy-inligtingsblad en 2 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/November 2023

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

10.

11.

Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

Beantwoord AL die vrae.

Beantwoord VRAAG 4.3 en 7.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf is. Skryf
jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
jou antwoorde te bepaal.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 3 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 1
11 Los op vir x:
1.1.1 (7 -3x)-8- x) =0 (2)
1.1.2 3x 4x = ; (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.13 -x° +16>0 (3)
1.2 Los op vir x en y indien:

1.3

1.4

1.5

x-y=l en x +2xy+y?=9 (6)

Die diagram hieronder toon.'n RCL-stroombaan wat vir spanningsverhoging gebruik
word. Die formule vir die berekening van die resonante frekwensie (f.) van 'n
RCL-stroombaan word hieronder gegee.

L Cc 1

ar" — hor Jie

R [] Waar:

J, =resonante frekwensie in Hz (hertz)

L = induktansie in H (henry)
&) C =kapasitansie in F (farad)

Diagram van RCL-stroombaan

13.1 Maak L die onderwerp van die formule. @)
1.3.2 Bereken vervolgens die numeriese waarde van L_ indien

C =0,65x10° F en f, = 1,59 Hz (2)
Druk 24 uit as 'n binére getal. (1)
Evalueer 144+ 110, en laat jou antwoord as 'n desimale getal. oa

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 4 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 2
2.1 Gegee die vergelyking: x7- 4x+q=0
2.1.1 Bepaal die numeriese waarde van die diskriminant indien qg = 4 (2)
2.1.2 Beskryf vervolgens die aard van die wortels van die vergelyking. dd)
2.2 Bepaal die numeriese waarde(s) van p waarvoor die vergelyking x?- 4x4+ p=0
nie-reéle wortels sal hé. (3)
(6]
VRAAG 3
3.1 Vereenvoudig die volgende sonder om 'n sakrekenaar te gebruik:
L
3.11 log, a? qd)
312 5x ( (45x + 2./80x ) @)
4" -2
|x 8
3.13 (= ar 5] 6)
3.2 Los op vir x: log(2x —5)+ log2 =1 (4)

3.3 Gegee die komplekse getal: z = 2+2i

3.3.1 In watter kwadrant van die komplekse vlak 1é z? qd)

3.3.2 Bepaal die waarde van die modulus van z. Q)

3.3.3 Druk vervolgens z in polére vorm uit (gee die hoek in grade). @G)
3.4 Los op vir x en y indien x -3yi=6+49i 19)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1

VRAAG 4

5
NSS

DBE/November 2023

4.1 Geskets hieronder is die graficke van funksies f en g gedefinieer deur:

f(x) = ax’ +bx+e en g(x)=-x-2

A is die x-afsnit van beide f en g.
B is die ander x-afsnit van f
Aen T(5 3 -7) is die snypunte van f en g.
C is die draaipunt van f
R (k& 7 -3) is 'n punt op reguitlyn g.
« CR is loodreg op die x-as.

Ay

fo)

pnp en een nenennnnnnnnnn nee

4.1.1
4.1.2

4.1.3
4.1.4

4.1.5
4.1.6

Kopiereg voorbehou

i]
a
7

we
=

Bepaal die x-kodrdinaat van A.
Toon dat k=1

Skryf vervolgens die x-kodrdinaat van B neer.
Toon dat f(x) = —x°+2x+8

Bepaal die waardeversameling (terrein) van f

Skryf die waarde(s) van x neer waarvoor f (x) = g(x)

ye

Blaai om asseblief

(2)
(1)
(1)
(4)
G)
Q)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1 6 DBE/November 2023
NSS

4.2 Die grafieke hieronder verteenwoordig funksies p gedefinieer deur p(x)=a"-4
enhalfsirkel A gedefinieer deur A(x) =r? - x?

O is die oorsprong.

B isdie y-afsnit van h.

Funksie p het 'n horisontale asimptoot wat deur C gaan.
D en E isdie x-afsnitte van h.

A(-4; 12) is 'n punt op p.

AD is loodreg op die x-as.

eoeees

4.2.1 Skryf neer:

(a) Die lengte van OD qd)

(b) Die definiérende vergelyking van funksie h (2)
4.2.2 Bepaal die numeriese waarde van a. (3)
4.23 Bepaal die y-afsnit van p. (2)
4.24 'n Nuwe grafiek gedefinieer deur f (x)= Pp (x) +¢£ word gegee.

Bepaal die vergelyking van die asimptoot van f indien (0; 0) die
y-afsnit van f is. (2)

43 Gegee: g(x) = Las q waar g>0 en 2(6) =0
x

Skets die grafiek van funksie g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon

duidelik die afsnitte met die asse en die asimptote. (3)
[26]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 7 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 5

5.1 Die nominale rentekoers wat gehef word, is 8% per jaar, maandeliks saamgestel.

Bereken die jaarlikse effektiewe rentekoers wat gehef word.

5.2 R25 000 word teen 'n rentekoers van 9,6% per jaar belé, kwartaalliks saamgestel.
Bepaal die waarde van die belegging aan die einde van 7 jaar.

5.3 Die temperatuur van 'n baie warm metaalstaaf word bepaal deur 'n termometer te
gebruik wat slegs temperature tot 200 °C kan meet. Die temperatuur van die gegewe
metaalstaaf is meer as 200°C by kamertemperatuur. Onder gekontroleerde
omstandighede neem die temperatuur van die metaalstaaf af teen 'n tempo van r%
per minuut deur die verminderdesaldo-metode te gebruik.

e Nases minute het die metaalstaaf genoeg afgekoel en die temperatuur gemeet, is

80°C.
e Twee minute later daal die temperatuur tot 50 °C.

5.3.1 Toon dat r 21

5.3.2 Bereken vervolgens die aanvanklike temperatuur van die metaalstaaf.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(3)

@)

(4)

(3)
[14]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 8 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 6

6.1 Gegee: f(x)=x-5

Bepaal f(x) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik. (5)
6.2 Bepaal:

621 p, [-3x°- 7x] Q)
f . . 3 5/ -2
x) ind: == +

622 tf ( ) indien f(x) - x 4

yy... 342 _ u
6.2.3 ae indien y°t* = 64t @B)

6.3 Gegee: h(x)= -2x? + x -5

63.1 Bereken /(I). ()
6.3.2 Bepaal vervolgens die gemiddelde gradiént van h tussen die punte
(1; #(1)) en (-3; -26). 3)
6.4 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die kromme gedefinieer deur
F(x)= x° +2 by x=4 (5)
[23]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 9 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 7

Gegee funksie g gedefinieer deur g(x) = —x° + 5x? + 8x-12

71 Skryf die y-afsnit van g neer. qd)
72 Bepaal g(-2). (1)
73 Bepaal vervolgens die x-afsnitte van g. (4)
74 Bepaal die kodrdinate van die draaipunte van g. (5)
7.5 Skets die grafiek van g op die ANTWOORDBLAD wat verskaf is. Toon ALLE

afsnitte met die asse asook die draaipunte duidelik aan. (4)
16 Gebruik jou grafiek en skryf die waardes van x meer waarvoor g(x) <0 @)

[18]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 10 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 8

‘'n Maatskappy is gekontrakteer om regte silindervormige blikkies te vervaardig om sousbone te
verpak.

Die volume van 'n blikkie is 350 mé.

Die diagram hieronder toon 'n blikkie met 'n radius van r cm en 'n hoogte van / cm.

Die volgende formules kan gebruik word:
Volume = (oppervlakte van die basis) x hoogte = nr’ h

Totale buite-oppervlakte = 2x (oppervlakte van die basis) + (omtrek van die basis) x hoogte

=2nr*+2arh
LET WEL: 1 m€= 1 cm?’
. 350 :
8.1 Toon dat die hoogte as A = ——> uitgedruk kan word.
ar (1)
8.2 Toon vervolgens aan dat die totale buite-oppervlakte (4) uitgedruk kan word as:
A(r)=22r? + 200
r (2)
8.3 Bepaal vervolgens die afmetings van die blikkie indien die totale buite-oppervlakte 'n
minimum moet wees. (5)
[8]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 11 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 9

91 Bepaal die volgende integrale:

9.1.1 f -4 a (2)
9.1.2 fx? (x°- 9x5) de re)
9.2 Die diagram hieronder toon funksie f gedefinieer deur f (x) ==x? +243

Die grafiek van f sny die x-as by A(-1;0) en B(3;0) en die y-as by
punt C(0; 3).

E(2;0) is'n punt op die x-as.

Bepaal die totale gearseerde oppervlakte wat in die diagram hierbo verteenwoordig
word.

Toon ALLE berekeninge duidelik aan. (8)
[13]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2023
NSS

INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

-b+.b? -4ac b ya te nh?

x =————_ x=-—

2a 2a 4a

a*=beax=log,b, a>0,a#len b>0
A=P(1+ni) A=P(1-ni) A=P(1+i)” A=P(1-i)”

lopf =(14£)"-1

f'(&)= jim, f(x+h)- f()

h
xn xt
fx" d& = +C ,n#-1 fkx "dk =k- +C ,n#¥-1
n+l atl
1 k
f—d=Inx+C, x>0 J <a =k-Inx+C, x>0
x x
a* nx a’™
fa* de=—-+C ,a>0 fka™ dke=k- +C ,a>0
Ina nina
Xp +X, Vo ty,
d= (4, - 4 +0.-%Y M 2 1; 2 1
2 2
yemtec y—y, =m(x—x,) m = tand=m
x2 7—
2 2
XY ay
a b
inaaBe:—4—=—2_ = © a? =b? +? —2be-cosA
snA sinB_ sinC
Oppervlaktevan A ABC = + ab sin C
sin? 8 +cos?@=1 1+ tan? @=sec’@ 1+ cot’? @= cosec’@

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V 1

mrad = 180°
Hoeksnelheid = @ = 22n

Hoeksnelheid = @ = 360° n

Omtreksnelheid = v =z Dn

Omtreksnelheid = v= @r

Booglengte = s =r0

Oppervlakte van 'n sektor = S
2

Oppervlakte van 'n sektor = ce

4h? -4dh+x" =0

A, =a(m,+m, +m, +...+m,)

0, +9,
Ay no( 2% 0, + 0,4 ..+ On

Kopiereg voorbehou

DBE/November 2023
NSS

waar n = rotasiefrekwensie

waar n = rotasiefrekwensie

waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

waar @ = hoeksnelheid en r = radius

waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale

waar r = radius, s = booglengte

waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale

waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
en x = lengte van koord

waar a = wydte van gelyke dele, m, = tO,

o, =n® ordinaaten n= aantal ordinate

n

OF

waar a = wydte van gelyke dele, 0, = n“ ordinaat

en n = aantal ordinate

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2023
NSS
ANTWOORDBLAD
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
VRAAG 4.3
hy
x
>
0

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V1 DBE/November 2023
NSS
ANTWOORDBLAD
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
VRAAG 7.5
r
i
x
>

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-afr/17058c26-5465-4695-8ae2-a9eaaeeb75f6) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-eng/ac37f868-9079-4d4f-85d2-0da573851dbf) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [TECH MATHS P1 QP GR12 JUNE 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-qp-gr12-june-2023-english/676bd23d-9385-48cb-82c6-0d77861be7d1) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [TECH MATHS P1 GR12 QP SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-sept2023-english/535a9e42-a6cb-46fa-96e4-344d20ba025e) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june-2023-eng/4cb6add2-ea5c-4f50-8973-31df01b82ed0) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P1 May-June2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june2023-afr/998aead6-a1ab-47b2-82af-0b78f88771be) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
