# Technical Mathematics Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2024-afr/0768e98b-33e0-4b8d-ba0d-faececfb83e4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2024-afr/0768e98b-33e0-4b8d-ba0d-faececfb83e4)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                              TEGNIESE WISKUNDE V1

                                    NOVEMBER 2024

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

   Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, 'n 2 bladsy-inligtingsblad en 2 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wiskunde/V1                              2                                DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.        Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

 2.        Beantwoord AL die vrae.

 3.        Beantwoord VRAAG 3.3.3 en VRAAG 4.1.5 op die ANTWOORDBLAAIE wat
           verskaf is. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
           ANTWOORDBLAAIE verskaf is en lewer die ANTWOORDBLAAIE saam met jou
           ANTWOORDEBOEK in.

 4.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
           gebruik is.

 5.        Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
           antwoorde te bepaal.

 6.        Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

 7.        Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
           niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 8.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

 9.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 10.       'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 11.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Tegniese Wiskunde/V1                                3                            DBE/November 2024
                                              NSS Vertroulik

 VRAAG 1     Nov

 1.1       Los op vir x:

           1.1.1          x (2 x + 7 ) = 0                                                              (2)

           1.1.2          3x 2 + x = 6 + 5 x (korrek tot TWEE desimale plekke)                          (4)

           1.1.3          x 2 + 3x − 10  0                                                             (3)

 1.2       Los op vir x en y as:

           y − x = 2 en x 2 + y 2 = 20                                                                  (6)

 1.3       Die formule wat gebruik word om die CR (kompressieverhouding) te bepaal wanneer
           die verbrandings- en slagvolumes gegee word, is:

                                                       CV + SV
                                               CR =
                                                         SV
           Waar:
                     CR = kompressieverhouding
                     CV = verbrandingsvolume ( cm 3 )
                     SV = slagvolume ( cm 3 )

           1.3.1         Maak CV die onderwerp van die formule.                                         (2)

           1.3.2         Bereken vervolgens die numeriese waarde van CV as SV = 48 cm 3 en die
                         kompressieverhouding gelyk aan 9,5 : 1 is.                                     (2)

 1.4       Druk 1110 2 as 'n desimale getal uit.                                                        (1)

 1.5       Evalueer 1110 2  35 en laat jou antwoord as 'n binêre getal.                                (2)
                                                                                                        [22]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Tegniese Wiskunde/V1                                  4                          DBE/November 2024
                                                NSS Vertroulik

 VRAAG 2

                        − 2  1− 7 p
 2.1       Gegee: x =                . Bepaal die numeriese waarde(s) van p as x:
                            3− p

           2.1.1       Ongedefinieer is                                                                 (1)

           2.1.2       Nie-reëel is                                                                     (2)

 2.2       Bepaal die numeriese waarde(s) van t waarvoor die vergelyking 3 (x + 1) = x 2 + t
           reële wortels sal hê.                                                                        (4)
                                                                                                        [7]

 VRAAG 3

 3.1       Vereenvoudig die volgende en toon ALLE berekeninge, waar van toepassing:

                             2
           3.1.1             3                                                                          (1)
                        27

           3.1.2        (1 + 3 ) − 12
                                  2
                                                                                                        (3)

           3.1.3        log p p                                                                         (1)

           3.1.4        log 3 81 − log 2 sin 30 − log 5 5                                              (4)

                                           24
 3.2       Los op vir x: 5 x + 2 − 5 x =                                                                (3)
                                           5

                                                  1
 3.3       Gegee die komplekse getal: z1 =           z 2 waar z 2 = − 2 i + 2
                                                  2

           3.3.1       Druk z1 in die vorm a + b i uit.                                                 (1)

           3.3.2       Skryf z1 (die gekonjugeerde van z1 ) neer.                                       (1)

           3.3.3       Stel z1 (die gekonjugeerde van z1 ) as ꞌn Argand-diagram voor op die
                       komplekse vlak wat op die ANTWOORDBLAD voorsien word.                            (3)

           3.3.4       Druk z1 in die vorm r cis  , (  in grade) uit.                                 (5)
                                                                                                        [22]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Tegniese Wiskunde/V1                              5                              DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

 VRAAG 4

 4.1       Gegee funksies f en h gedefinieer deur f ( x) = 3 x − 1 en h ( x) = 25 − x 2

           4.1.1       Skryf die vergelyking van die asimptoot van f neer.                               (1)

           4.1.2       Skryf die definisieversameling (gebied) van h neer.                               (2)

           4.1.3       Bepaal die x-afsnit van f.                                                        (2)

           4.1.4       Bepaal die y-afsnit van f.                                                        (2)

           4.1.5       Teken sketsgrafieke van f en h op dieselfde assestelsel op die
                       ANTWOORDBLAD wat voorsien word. Toon duidelik ALLE afsnitte met
                       die asse en die asimptoot aan.                                                    (5)

           4.1.6       Gebruik vervolgens jou grafiek om die waardes van x te bepaal, waarvoor
                       f ( x)  h ( x)  0                                                               (2)

 4.2       Die grafiek hieronder stel funksie g gedefinieer deur g ( x) = a ( x − p) 2 + q voor.
            R (1 ; − 4) is die draaipunt van g en K (3 ; 4) is 'n punt op g.

           Bepaal die vergelyking van g in die vorm g ( x) = ax 2 + bx + c                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Tegniese Wiskunde/V1                              6                                DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

 4.3       Die     grafieke hieronder stel funksies          h   en   p   voor,   gedefinieer    deur
                    a
            h( x) = + q en p ( x) = x + 2 .
                     x

           •     A ( k ; 4) is 'n punt op p en B is die x-afsnit van h.
           •     Die asimptoot van h gaan deur C, die y-afsnit van p.
           •     AB is loodreg op die x-as.

           4.3.1       Skryf die vergelykings van die asimptote van h neer.                                (2)

           4.3.2       Bepaal die numeriese waarde van k.                                                  (2)

           4.3.3       Skryf vervolgens die x-koördinaat van B neer.                                       (1)

           4.3.4       Bepaal vervolgens die definiërende vergelyking van h.                               (2)
                                                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Tegniese Wiskunde/V1                              7                               DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

 VRAAG 5

 5.1       Die jaarlikse effektiewe rentekoers wat deur 'n finansiële instansie gevra word, is 9,1%.
           Bereken die nominale rentekoers wat per jaar gehef word, as dit kwartaalliks saamgestel
           word.                                                                                          (4)

 5.2       'n Dorp se bevolking het oor 'n vyf-jaar-periode vanaf 50 000 teen 'n saamgestelde koers
           van 3% per jaar toegeneem. Bepaal die bevolking van die dorp aan die einde van vyf
           jaar.                                                                                          (3)

 5.3       In 2018 was die koste van ingenieurstoerusting R260 000.

           5.3.1       Indien die toerusting wat in 2018 gekoop is, tot 25% van sy oorspronklike
                       waarde gedepresieer het, bereken die huidige waarde van die toerusting.            (1)

           5.3.2       Die toerusting het teen 'n koers van 14% per jaar op die verminderdesaldo-
                       metode gedepresieer. Bepaal hoe lank (tot die naaste jaar) dit vir die
                       toerusting geneem het om te depresieer tot die waarde wat in VRAAG 5.3.1
                       bereken is.                                                                        (4)

 5.4       'n Bedrag van R20 000 word belê in 'n rekening wat 'n rentekoers van 10% per jaar
           bied, maandeliks saamgestel.

           •    Aan die einde van 18 maande het die rentekoers verander na 8% per jaar,
                kwartaalliks saamgestel.
           •    Die rentekoers het toe vir die oorblywende jare onveranderd gebly.
           •    Aan die einde van die 3de jaar is 'n bedrag van R3 000 uit die rekening onttrek.

           Bepaal die bedrag geld wat aan die einde van die 4de jaar in die beleggingsrekening is.        (5)
                                                                                                          [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Tegniese Wiskunde/V1                                       8                     DBE/November 2024
                                                     NSS Vertroulik

 VRAAG 6

 6.1      Gegee:       f (x ) = 9 x − 6

          Bepaal f / ( x ) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik.                                             (5)

 6.2      Bepaal f
                        /
                            (x ) as f (x ) = 11     2                                                   (1)

          Gegee: y = x  3 + 5 
                              3
 6.3
                            x 

          6.3.1         Vereenvoudig y.                                                                  (2)

                                                    dy
          6.3.2         Bepaal vervolgens              .                                                 (2)
                                                    dx

 6.4                        
          Gegee: D x 5 x 8 − 5 x 12         
          6.4.1         Druk 5 x 8 in eksponensiële vorm uit.                                            (1)

          6.4.2                                          
                        Bepaal vervolgens D x 5 x 8 − 5 x 12          .                                 (2)

 6.5      Gegee: g ( x ) = − x 3 + 6x 2

          6.5.1         Bepaal g / (x ) .                                                                (2)

          6.5.2         Bepaal vervolgens die gradiënt van die raaklyn aan g waar x = − 2                (2)

          6.5.3         Bepaal die koördinate van 'n raakpunt van 'n ander raaklyn aan die kromme
                        wat dieselfde gradiënt as die raaklyn by x = − 2 het.                            (4)
                                                                                                         [21]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Tegniese Wiskunde/V1                               9                                DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

 VRAAG 7

 Die grafiek van funksie f, gedefinieer deur f ( x ) = x 3 + x 2 − 32 x − 60 , is hieronder geteken.

 •     Punte A, B (− 2 ; 0 ) en C is die x-afsnitte en punt D is die y-afsnit van f.
                                               
 •     E en F is die draaipunte van f en E G F = 90  .

 7.1        Skryf die lengte van OD neer.                                                                   (1)

 7.2        Bepaal die koördinate van punte A en C.                                                         (4)

 7.3        Bepaal die koördinate van punt G.                                                               (6)

 7.4        Gebruik die grafiek om die waardes van x te bepaal waarvoor:

            7.4.1       f ( x )  0 as x  0                                                                (2)

            7.4.2        f afnemend is                                                                      (2)
                                                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Tegniese Wiskunde/V1                             10                          DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

 VRAAG 8

 'n Maatskappy vervaardig weekliks x botteldoppies en maak 'n wins van P rand. Die
 verwantskap tussen die wins en die aantal botteldoppies wat weekliks geproduseer word, word
 deur die volgende formule gegee:

 P ( x ) = − 20 x 3 + 6 000 x − 10 000

 Bepaal:

 8.1       Die verlies vir die maatskappy as dit vir 'n week sou sluit                              (1)

 8.2        P / ( x)                                                                                (1)

 8.3       Die maksimum weeklikse wins wat die maatskappy kan maak                                  (5)
                                                                                                    [7]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Tegniese Wiskunde/V1                                11                             DBE/November 2024
                                               NSS Vertroulik

VRAAG 9

9.1      Bepaal die volgende integrale:

                           6
         9.1.1           − x dx                                                                 (2)

         9.1.2           (3x − 4)(x + 2) dx                                                     (4)

9.2      Die skets hieronder toon funksie f gedefinieer deur f ( x ) = 2 x

         •       A stel die gearseerde oppervlakte begrens deur die grafiek van f, die x-as en
                 die ordinate x = − 2 en x = 0 voor.
         •       B stel die gearseerde oppervlakte begrens deur die grafiek van f, die x-as en
                 die ordinate x = 2 en x = 3 voor.

         9.2.1         Bepaal:  2 x dx                                                          (1)

         9.2.2         'n Leerder beweer dat oppervlakte B gelyk is aan 4 keer dié van
                       oppervlakte A.

                       Bevestig, en toon ALLE berekeninge, of die leerder se bewering
                       GELDIG is.                                                                (7)
                                                                                                 [14]

                                                                                  TOTAAL:        150
Kopiereg voorbehou

### Page 12

Tegniese Wiskunde/V1                                                                         DBE/November 2024
                                                      NSS Vertroulik

                                INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

            − b  b 2 − 4ac                                     b                      4ac − b 2
     x=                                                   x=−                     y=
                       2a                                       2a                       4a

      a x = b  x = log a b ,             a  0 , a  1 en b  0

    A = P ( 1 + ni )                    A = P (1 − ni )     A = P (1 + i ) n            A = P (1 − i ) n

            (        ) −1
                      m
    ieff = 1 + i
               m

                            f (x + h ) − f (x )
      f / (x ) = lim
                 h→0                h

                            n +1
         n                x
     k x dx = k                + C , n  −1
                           n +1

       k
      x dx = k  ln x + C , x  0
                           nx
            nx dx = k  a      +C , a0
     k a
                        n ln a

                                                                x 2 + x1 y 2 + y1 
     d =        ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2             M           ;         
                                                                2            2 

                                                                       y 2 − y1
     y = mx + c                y − y1 = m( x − x1 )             m =                             tan  = m
                                                                       x 2 − x1

     x2   y2
        +    =1
     a2   b2
                       a     b     c
    In ABC:              =     =                                       a 2 = b 2 + c 2 − 2 bc  cos A
                     sin A sin B sin C

                                           1
     Oppervlakte van  ABC =                 ab  sin C
                                           2

      sin 2  + cos 2  = 1                         1 + tan 2  = sec 2               1 + cot 2  = cosec 2 

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Tegniese Wiskunde/V1                                                                  DBE/November 2024
                                                 NSS Vertroulik

 rad = 180 

Hoeksnelheid =  = 2  n                      waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid =  = 360  n                    waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = v =  D n                    waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = v =  r                      waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = s = r                           waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                 rs
Oppervlakte van 'n sektor =                   waar r = radius, s = booglengte
                                 2

                                     r2
Oppervlakte van 'n sektor =                   waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale
                                      2

4 h2 − 4 d h + x2 = 0                      waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
                                           en x = lengte van koord

                                                                                    o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn )         waar a = wydte van gelyke dele, m1 =
                                                                                       2
                                           o n = n de ordinaat en n = aantal ordinate

                                                     OF

         o +o                       
A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1  waar a = wydte van gelyke dele, o n = n de ordinaat
         2                          
                                       en n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Tegniese Wiskunde/V1                    DBE/November 2024
                       NSS Vertroulik

ANTWOORDBLAD

SENTRUMNOMMER

EKSAMENNOMMER

VRAAG 3.3.3

                                 Im

                                                     Re
                             0

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Tegniese Wiskunde/V1                    DBE/November 2024
                       NSS Vertroulik

ANTWOORDBLAD

SENTRUMNOMMER

EKSAMENNOMMER

VRAAG 4.1.5

                                 y

                                                       x
                             0

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2024-afr/114d6180-b1c3-4c30-a159-bbfa46d8b163) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/511fa09e-2b46-4312-b95d-ac07c0084c3f) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 QP JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-june-2024-english/4fc48f0c-4ac3-4ae1-92ba-8be9ee672602) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Eng
- [TECH MATHS P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/d509c374-1923-4a34-ad21-8def0d43c856) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 QP SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-qp-sept2024-english/5a368b3d-c085-40e9-a12d-f7cde6b61539) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
