# Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2021-afr/e0e68851-0d83-4bd7-aaff-cc3428ce609d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2021-afr/e0e68851-0d83-4bd7-aaff-cc3428ce609d)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

i ail
ly eareg \ } Department:
Oz Basic Education
as” REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

TEGNIESE WISKUNDE V2

2021

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 inligtingsblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2021

SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESLALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders genoem.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/2021
SS/NSS

VRAAG 1

Die diagram hieronder toon 'n syaansig van 'n skuins leer KL teen 'n vertikale muur KZ.
K, L en Z 1é op dieselfde vertikale vlak.

Die hoekpunte van die reghoekige driehoek is K(1;7), L(-3 3-1) en Z(a;b).
Die hoek gevorm deur KL endie x-asis @.

Ay
K(:7)

7 "

rc

L(-3:1) 2 (a:b)
Bepaal:
1.1 Die numeriese waardes van a en b (2)
1.2 Die lengte van KL (2)
1.3 Die kodrdinate van die middelpunt van KL (2)
1.4 Die gradiént van KL (2)
15 Die grootte van @ (afgerond tot EEN desimale plek) (2)
1.6 Die vergelyking van die reguitlyn parallel aan KL en wat deur die punt (-— 5; 1)

Skayf die vergelyking in die formaat y=... (G3)

17 Of punt (-—4; —2) op reguitlyn parallel aan KL 1é (2)

[15]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 2
2.1 In die diagram hieronder 1¢ A, B(-5;12) en C(t; 0) op die sirkel met
middelpunt O by die oorsprong. 'n Lyn word getrek om deur die sirkel by B en C
te sny.

A is op die x-asen AB is getrek.

Bepaal:
2.1.1 Die vergelyking van die sirkel (2)
2.1.2 Die numeriese waarde van ¢ dg)

2.1.3 Die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by B in die formaat

Veo (4)
22 Teken, op die rooster in die ANTWOORDEBOEK verskaf, die grafiek gedefinieer
deur:
ee
16 35
Toon duidelik AL die afsnitte met die asse. GB)

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 J DBE/2021
SS/NSS

VRAAG 3

3.1 In die diagram hieronder is P(3;m) 'n punt op'n Kartesiese vlak met OP = ¥13

fB is'nskerphoek.

P(3;m)

Bepaal, SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar, die numeriese waarde van:

3.1.1 m ql)
3.1.2 sec’ 6 + tan? B (4)
1
3.2 Indien cos@ = > waar 0° <@ <90° en tana =—1 waar 0° < a < 180°
Bereken:
3.2.1 Die grootte van 6 qd)
3.2.2 Die grootte van @ GB)
3.2.3 Die waarde van cos (a - @) (2)
3.3 Los op vir x:
2tanx + 0,924=0 vir xe[0° ; 360°] (4)
[15]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 4
Vereenvoudig die volgende tot 'n enkele trigonometriese verhouding:
4.1 cos 6 (tan@ + cot@)
40 sin’ (180° + B) -cosec(z — B)
sec(2a — B)-cos(180° — B)
VRAAG 5
Gegee: f(x) =tanx en g(x)=cos(x- 45°) vir x €[0°; 360°]
5.1 Teken sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat in die

ANTWOORDEBOEK  verskaf is. Dui duidelik ALLE draaipunte, eindpunte,

asimptote en afsnitte met die asse aan.
5.2 Gebruik jou grafieke om die waarde(s) van x neer te skryf waarvoor:
5.2.1 f ongedefinieerd is

5.2.2 f(x)-g(x) <0 waar xe[90° ; 180°]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(5)

(7)
[12]

(8)

(2)

(2)
[12]

### Page 7

Tegniese Wiskunde/V2

VRAAG 6

Downloaded from hlayiso.com

SS/NSS

DBE/2021

Die diagram hieronder toon plaasgrond in die formaat van 'n koordevierhoek PQRS.

Die grond het die volgende afmetings:

PQ=1200m

QR =750m

A
Q =60°

A
R,; =40,5°

P, Q, R en S 1€ op dieselfde horisontale vlak.

Bepaal:

6.1 Die lengte van PR
6.2 Die grootte van s
6.3 Die Jengte van PS

6.4 Die opperviakte van A QPR

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)

qd)
@)

(3)
[10]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 7
7A Voltooi die volgende stelling:
Hoeke onderspan deur 'n koord van die sirkel, aan dieselfde kant van die koord ... (1)

72 In die diagram hieronder word sirkel PTRS, met middelpunt O, so gegee dat

PS=TS.
POR is'n middellyn, OT en OS is radiusse.
Ri =56°
we ~
ph
i \*s
\ \
\
\

721 Bepaal, met redes:

(a) Drie ander hoeke wat elk aan 56° gelyk is (5)

(b) Die grootte van P, (3)

(c) Die grootte van Ss (3)

7.22 Bewys, met redes, dat OT NIE parallel aan SR is NIE. GB)
[15]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/2021
SS/NSS

VRAAG 8

Die diagram hieronder toon sirkel LMNP met KL 'nraaklyn aan die sirkel by L.
LN en NPK is reguitlyne.

Ni =27° en M = 98°

8.1 Bepaal, met redes, of lyn LN 'n middellyn is. (2)
8.2 Bepaal, met redes, die grootte van:
82.1 Pa 2)
8.2.2 P, (2)
8230 La 2)

8.3 Bewys, met redes, dat:

8.3.1 AKLP ||| AKNL (3)
8.3.2 KV = KN-KP (2)
8.4 Bepaal vervolgens die lengte van KP  indien dit verder gegee word dat
KL = 6 eenhede en KN = 13 eenhede. (2)
8.5 Bepaal, met redes, of KLMN 'n koordevierhoek is. (3)
[18]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/2021
SS/NSS
VRAAG 9
Die diagram hieronder is 'n prentjie van 'n driehoekige dakkap, soos getoon.
Driehoek ABC het AB = AC.
DE || BC en F is die middelpunt van BC.
AE: EC=1:2 en AB=1,8m.
A
D
B F | c

9.1 Bepaal die lengte van:

9.1.1 DB, gee rede(s)

9.1.2 DF as DF= > AD

9.2 Bepaal, met redes, of EF parallel aan AB is.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(3)
7]

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 il DBE/202]
SS/NSS

VRAAG 10

10.1 'n Roterende dubbelkopsprinkelaar (soos in die prentjie hieronder getoon) word

gebruik om 'n sirkelvormige groentetuin te besproei. Die diagram hieronder toon die
sirkelvormige oppervlaktes wat deur die sprinkelaarkoppe gedek word.

Die boonste sprinkelaarkop dek 'n sirkelvormige oppervlakte met 'n radius van
6,95 m.

Die onderste sprinkelaarkop dek 'n sirkelvormige oppervlakte met 'n radius van 4 m.
O verteenwoordig die ligging van die roterende sprinkelaar.

OC verteenwoordig die radius van die groter sirkelvormige oppervlakte en OB is
die radius van die kleiner sirkelvormige oppervlakte.

Koord EBD is'n raaklyn aan die kleiner sirkel by B.

DUBBELKOPSPRINKELAAR BOAANSIG

Sirkelvormige
oppervlakte deur
onderste
sprinkelaarkop gedek

Onderste \
sprinkelaar — je
Boonste
] sprinkelaar
, \ \ Sirkelvormige

! oppervlakte deur

| boonste

— sprinkelaarkop gedek

10.1.1 Bepaal:

(a) Die lengte van BC (¢3)
(b) Die lengte van koord ED (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/2021
SS/NSS
10.1.2 Die onderste sprinkelaarkop is gestel om slegs 'n gedeelte, wat 20% van

die sirkelvormige tuin is, te besproei, soos in die gearseerde gedeelte van
die diagram hieronder getoon.

\ ee
\ 7G
\
“ee
Bereken:
(a) Die grootte van skerphoek FOG in radiale (3)
(b) Die oppervlakte van die gedeelte wat besproei word (3)
10.2 'n Ferriswiel (groot wicl) met 'n radius van 10m roteer teen 18 omwentelinge per
uur.
10.2.1 Bepaal die rotasiefrekwensie van die roterende wiel in radiale per
sekonde. (2)
10.2.2 Bereken die omtreksnelheid (in meter per sekonde) van die roterende
wiel. (3)
10.2.3 Bereken die hoeksnelheid van die roterende stoele (in radiale per
sekonde). (3)
[19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/2021
SS/NSS

VRAAG 11

11.1 ‘n Reghoekige mat is deur 'n chemiese stof beskadig. Die diagram hieronder toon die

beskadigde, onreélmatige oppervlak van die mat. Die totale buite-oppervlakte van die

reghoekige mat is 187,5 m’.

Die ordinate van die onbeskadigde gedeelte van die mat is: p ; 12m;18m; 15m;

11m en 7m.
Die breedte van die reghockige mat is 7,5 m.

2

|<—— 10 m4 ——
, . 12m
Beskadigde — 18m
gedeelte . 15m = 75m
Se, llm
ae. 7m

11.1.1 Bepaal die lengte van die reghoekige mat.

11.1.2 Bepaal die waarde van p.

11.13 Dit neem 0,25 uur om 1 m’ te herstel. Bereken die minimum tyd

benodig om die beskadigde gedeelte te herstel.
WENK: Gebruik die middelordinaatreél.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
Q)

(6)

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/2021
SS/NSS
11.2 'n Reghoekige houer met 'n volume van 1,5 £ is met vloeistof gevul. Die vlocistof in die

reghoekige houer moet in 'n aantal identiese, klein, regte, piramidevormige houers met
vierkantige basisse geskink word. Die binne-afmetings van 'n piramide, soos in die diagram
hieronder, is soos volg:

e Die loodregte hoogte is 3,5 cm
e Die lengte van die sye van die vierkantige basis is 3 cm
e Die skuinshoogte is 3,81 cm

HOUER BINNE-AFMETINGS VAN
DIE PIRAMIDEVORMIGE HOUER

3,5 cm

3,81 em

yn
3 cm

KO

Die volgende formule kan gebruik word:

Volume van 'n reghoekige prisma = lengte x breedte x hoogte

Volume van 'n regte piramide = a (oppervlakte van die basis) hoogte

Totale buite-oppervlakte van 'n

piramide met vierkantige basis= of (sylengte van basis) x (kuinshoos) + (sylengte)?

11.2.1 Bepaal die volume van die reghoekige houer in cm’ as 1 £= 1000 cm’. (1)
11.2.2 Bereken die totale buite-oppervlakte van die piramidevormige houer. (3)
11.2.3 Bepaal hoeveel melk (in cm’) in die laaste piramidevormige houer
geskink sal word. (4)
[17]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2021
SS/NSS

INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

—b+\b2 —4ac 5 4ac —b?
= x=—-— y=
2a 2a da
a =b @x=log,b, a>0,a#l enb>0
A= P(l+ni) A=P(1—ni) A=P(1-i)" A=P(1+i)"
ig =(1+-E)"-1

1 (4) tim LO*9)=FC)

h>0 h
ttl
fx"ar= +C , n#-I1
n+l
x
ftaainxtc, — x>0 Jea=+c , aro
x Ina

d=, (x, -x) +, -wy M2 eed

y=mxte Y-Y, =m(x-x,) m=tan@
7%
2 2
a ob
a b c
In A4BC; —— = —— = 272, 2
snd sinB sinc a’ = b' +c’ — 2be-cosd
Opperviakte van AABC =F ab sinc
sin? @+cos? 6 =1 1+ tan? 6 =sec’ @ cot” 8 +1 = cosec?9

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/202]
SS/NSS

mrad = 180°

Hoeksnelheid = @ = 27n = 360°n waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = vy =1Dn waar D = middellyn en 7 = rotasiefrekwensie

s=r0 waar r=radius en @ = sentrale hoek in radiale

Oppervlakte van 'n sektor > = re waar r = radius, s = booglengte en

6 = sentrale hoek in radiale

4h? ~4dh+x* =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en
x = lengte van koord

Ay = a(n +m, +5 +...+m,) waar a= gelyke dele, my = 02 en

n= aantal ordinate

OF

+0,
At=al 2 4 +09 +03+04+...4+0,- waar a= gelyke dele, 0;= i ordinaat en
T 2 2 3 4 nl 8

n= aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june-2021-eng/479c08f6-9380-4045-9d5c-7eab6f1b4ce6) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Technical Maths P2 QP June 2020 English (12May2021)](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-june-2020-english-12may2021/86dee1c4-7869-45d3-86ab-3cb8d03ec9b3) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (English) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-english-2021-preparatory-question-paper/57701288-8a0e-4f47-b1f0-4b5b0a89c7e3) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Technical Mathematics P2 (English) 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-english-2021-qp/e8531697-2ff6-496c-a6f0-dfd009836fdc) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2021-afr/b3967422-2d77-40cf-9087-9e784165640a) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
