# Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2022-afr/943d5291-dab0-4efc-8d07-e77c2a4f2e24
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2022-afr/943d5291-dab0-4efc-8d07-e77c2a4f2e24)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from

OF
2 basic education
\

(te.
re Department:

WO: Basic Education

LS2“4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

TEGNIESE WISKUNDE V2

2022

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 2 inligtingsblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2022

SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NJE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 1

In die diagram hieronder is PQRS 'n vierhoek met hoekpunte P(-2 ; 2), Q(0;-4), R(6;-2)
en S(4; m).

E is die middelpunt van PQ.

Die hoek gevorm deur PR en die positiewe x-as is @.

¥
S(4 5 m)
P(-2 ; 2)
| x
0
E
R(6 ; -2)
QO; +4)
1.1 Bepaal:

1.1.1 Die gradiént van PR
1.1.2 0, die inklinasiehoek van PR
1.1.3 Die lengte van QR (los jou antwoord in wortelvorm)

1.1.4 Die kodrdinate van E

1.1.5 Die vergelyking van SR, indien SR ||PQ
1.1.6 Die waarde van m

1.2 Toon dat APQR 'n reghoekige driehoek is.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(3)
(2)
(2)
(4)
(2)

(2)
[17]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 2

2.1 In die diagram hieronder is F(-1;5) en G (x;y) punte op die sirkel met die

middelpunt by die oorsprong. FG is parallel aan die y-as.

F-1 ; 5) gr
~~ \ i —
Y \ | N\
/ \ |
/ \
/
| \ en ae
A
\ / /
\ / /
f 4 y /
Ps ae
2.1.1 Skryf die kodrdinate van G_ neer. (2)
2.1.2 Bepaal:
(a) Die gradiént van OF (1)

(b) Die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by F in die vorm
Yoon QB)

2.2 Teken, op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf is, die grafick
gedefiniecer deur:

2 2
xy 2]
7 64
Toon duidelik AL die afsnitte met die asse. 63)

(9]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 3

3.1 Gegee Q=42° en P=71°

Bepaal:
3.11 cot(P — Q) (3)
cos Q

3.1.2 sceP (3)
3.2 Gegee 3secB-5=0 en BeE[90°; 360°]

Bepaal sin? 6 — cos” 8 met behulp van ‘n diagram. (7)
3.3 Los op vir x: cos 2x — tan 29°=0 en 2xe€ [o°;360°] (5)

[18]
VRAAG 4
41 Vereenvoudig: cot” A-sin? A + cos? A-tan? A (4)
in? og). o
42 Bewys dat: sin’ (1 + 8) + cos (180° — @) -sec (360 9) _ 69826 (9)
tan (27 —6)-cot(180°+@) [13]

VRAAG 5
Gegee die funksies gedefinieer deur f(x)=sinx cn g(x)= cos2x, waar xe[0°;180°]
5.1 Skryf die periode van g neer. (1)
5.2 Teken sketsgrafieke van f en g op diesclfde assestelsel op die rooster wat in die

ANTWOORDEBOEK verskaf is. Dui duidelik AL die draaipunte, eindpunte en

afsnitte met die asse aan. (6)

[71

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 6

Die diagram hieronder stel twee waamemers by P en Q voor wat ewe ver van punt R is.
Die twee waarnemers is 481,1 m van mekaar af.

Die waarnemers sien 'n lugballon by S, wat 4 meter bokant R is.

Die hoogtehoek van S$ vanaf Q is 23,5°

P, Q en R 1é op dieselfde horisontale vlak.

PQR =33,9°
hoAsiin h
P 481,1m Q

Bepaal:

6.1 Die grootte van PR Q (2)
6.2 RQ, die afstand tussen die waarnemer by Q en punt R GB)
63 Die waarde van A, tot die naaste meter (3)
6.4 Die oppervlakte van A QPR (2)

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/2022
SS/NSS

Verskaf redes vir jou bewerings in VRAAG 7, 8 en 9.

VRAAG 7
71 Voltooi die volgende stelling:

Die lyn getrek van die middelpunt van 'n sirkel na die middelpunt van 'n koord, is ... dl)
72 Die diagram hieronder toon 'n sirkel met middelpunt O.

AB halveer MN by P.
AP=16m en PB=4m

A

> N
fe

B

7.2.1 Bepaal die lengte van OM. qd)

7.2.2 Bepaal, met redes, die lengte van MP. (5)
17]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 8

In die diagram hieronder is CBFD 'n sirkel sodanig dat BC||FD.
CH en DH israaklyne by C en D onderskeidelik, Raaklyne CH en DH sny by H.
CF en BD sny by M.

C. =37°

8.1 Bepaal, met redes, die grootte van mh (4)
8.2 Bepaal, met redes, die grootte van C (4)
8.3 Toon dat MD = MF QB)
8.4 Bewys dat CHDM 'n koordevierhoek is. (4)

[15]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/2022
SS/NSS
VRAAG 9
9.1 Voltooi die volgende stelling:
‘n Lyn wat parallel aan een sy van 'n driehoek getrek word ... qd)

9.2 In APQR hieronder is XY || PR en MN || QR.
XY en MN sny by T.
Verder is PQ =35 eenhede, PN: NR=5:2 en QY=3YR.

P
x
35
M N
Q Y R
Bepaal met redes:
9.2.1 PM (4)
9.2.2 XM (5)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/2022
SS/NSS
9.3 In die diagram hieronder is ABCD. 'n koordevierhoek met BC || AD.
ED is 'n raaklyn aan die sirkel by D en BC word na E verleng.
AB = DE

A A
A=68° en Bi =44°

9.3.1 Skryf, met redes, TWEE ander hoeke neer wat elk aan 44° gelyk is (4)

9.3.2 Bepaal, met redes, die grootte van Ca (2)

9.3.3 Bewys, met redes, dat AABD ||| ACED 63)
[19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 ll DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 10

10.1 Die buiteboordmotor (in die prentjie hieronder) word gebruik om bote deur water aan

te dryf en het 'n 4-slag-enjin. Teen normale snelheid laat die enjin die punte van die
skroefblaaie teen 'n omtreksnelheid van 30 km/h roteer. Die diagram langsaan beeld
die sirkelpad uit wat deur die skroefblaaie gevorm word en die radius van die
sirkelpad is 180 mm.

Radius van die sirkelpad
gevorm deur die roterende
skroefblaaie
Roterende skroef-
blaaie NX, bd
10.1.1. Herlei 30 km/h, die omtreksnelheid, na meter per sekonde. (2)

10.1.2 Bepaal gevolglik die hoeksnelheid van die roterende blaaie in radiale per
sekonde. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/2022
SS/NSS

10.2 Die prentjie hieronder toon 'n motorfiets-dryfband wat 'n drie-katrol-stelsel gebruik.
Die diagram onder die prentjie beeld die stelsel uit.

e Die radius van die sirkel (middelpunt A) is 5 cm en grootboog BC onderspan 'n

sentrale inspringende hoek BAC gelyk aan 210°.

e Die oppervlakte van die geskakeerde sektor EFD van die grootste sirkel
(middelpunt D) is 54a cm’.

© Die grootste sirkel het 'n radius van 9cm en grootboog EF onderspan 'n
sentrale inspringende hoek van 6.
Die hoogte van klein segment GH met betrekking tot koord EF is 7 cm.

Die rubberband wat met die kleinste sirkel (middelpunt I) in kontak is, word deur
Kleinboog JK voorgestel.
e Die lengte van dic rubberband rondom die hele stelsel is 140 cm.

Rubberband }

10.2.1 Herlei 210° na radiale. qd)
10.2.2 Bepaal gevolglik die lengte van grootboog BC. (3)
10.2.3 Bereken die grootte van @ in die grootste sirkel met middelpunt D. @)
10.2.4 Bepaal die lengte van koord EF. QB)
10.2.5 Indien 4,19 cm die lengte van kleinboog JK is, bereken die lengte van

die rubberband wat NIE in kontak met die drie katrolle is NIE. On

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG I1

11.1 Die diagram hieronder toon reghoekige muurkuns met 'n gedeeltelik geskakeerde
onreélmatige vorm. Die geskakeerde onreélmatige vorm het 'n horisontale reguit sy,
21 m lank, wat in sewe gelyke dele verdeel is.

Die ordinate wat die dele verdeel, is:
0.9m; 1,1m;2,8m;3,2m;2,2m;1,8m;1,1m;2,4m

2m 138m 1m

+ 2
3

1111 Bepaal die oppervlakte van die geskakeerde onreélmatige vorm deur die
middelordinaatreél te gebruik. (4)

11.1.2 Bepaal die nuwe geskakeerde oppervlakte indien die horisontale reguit sy

met 80% vergroot word, terwyl die aantal gelyke dele en die hoogtes van
die ordinate dieselfde bly. (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 14
SS/NSS

DBE/2022

'n Keélvormige watertenk word gebruik om 'n waterhouer in die vorm van 'n
g

11.2
halfsilinder te vul.
Die keél het 'n hoogte van 150.cm en'nradius van 200 cm.
Die halfsilindriese houer het 'n radius van 50 cm en 'n lengte van 70 cm.
200 cm
——
ya — => Ze
70cm
150 ¢!
50cm aa Ta

aa

Die volgende formules kan gebruik word:

Buite-oppervlakte van 'n keél = wrs + ar?
Totale buite-oppervlakte van 'n silinder = 227? +2arh

Volume van 'n keél = er h

Volume van'n silinder = xr7h

11.2.1 Bereken die buite-oppervlakte van die halfsilindriese houer. (3)

Hoeveel keer sal dit moontlik wees om die halfsilindriese tenk uit die
6)

11.2.2
keélvormige tenk heeltemal vol te maak?
{14]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2022
SS/NSS

INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

-b tb? —4ac b 4ac—b?
x= =-2 yp oe
2a 2a 4a

a*=bex=log,b, a>0,a¥lemb>0
A=P(1+ni) A=P(1-ni) A=P(1+i)” A=P(1-i)”

iogt = (1 +z)" -1

h
xr yal
fx" dk = +C ,n#¥-1 fax” de =k. +C ,n#-l
n+l ntl
1 k
J —de=Inx+C, x>0 J —de=kinx+C, x>0
x x
a® al®
fa* de=—+C ,a>0 fka™ de =k— +C ,a>0
Ina nina
+ +
d= (4) -4 YP +02.-nY M * 7 22 m1
2 2
yomxtre yoy, =m(x— x) m = ah tan 0 = m
XX
2 2
x,y 2]
a 5
In AABC: —2— = + =—< a =b? +c? — 2be.cosA
snA sinB~ sinC
opperviakte van A ABC = ; ab. sin C
sin’ @+cos*@=1 14+ tan? =sec’0 14+ cot?@ = cosec* 6

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2022
SS/NSS

arad =180°

Hoeksnelheid = w = 2an waar 7 = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid = w = 360°n waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid =v = 2Da waar D = middellyn en » = rotasiefrekwensie

Omitreksnelheid = v = or waar o = Hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = s =r0 waar r=radiusen @ = sentrale hoek in radiale

Oppervlakte van 'n sektor =o waar r= radius en s= booglengte

2
Oppervlakte van 'n sektor = = waar = radius en @ = sentrale hoek in radiale

4h? —4dh+x? =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en

x = lengte van koord

Ap=a(m tm tagt...tm,) waar a=gelyke dele, m = “1 7
en #=aantal ordinate
OF
Ar -4(2 a +07 +03+04+.. +on-1] waar a= gelyke dele, 0;= i ordinaat

en n=aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 May June 2022 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2022-answer-book-eng-afr/f795775c-2dc6-4c14-8457-b53ab405837c) — Technical Mathematics · Addendum · 2022 · Eng
- [Technical Mathematics P2 May June 2022 MG Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2022-mg-afr-eng/1d35c364-79e5-409e-9e5b-7a9b5af12def) — Technical Mathematics · Memo · 2022 · Eng
- [Technical Mathematics P1 May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june-2022-afr/b6582b50-e2df-4474-be53-cb2219c7448e) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Technical Mathematics P1 May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june-2022-eng/87ac10df-c50f-4575-9cbc-2cbfdae12101) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-english/12ed9261-4b2d-4c5a-9128-40faa7c11b5c) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
