# Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2023-afr/0c491552-9d9d-4345-a9e7-6c44acd5926b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2023-afr/0c491552-9d9d-4345-a9e7-6c44acd5926b)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

TEGNIESE WISKUNDE V2

2023

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 'n 2 bladsy-inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/2023

SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 3
SS/NSS

VRAAG 1

DBE/2023

In die diagram hieronder is KLM 'n driehoek met hoekpunte K(2 ; 2), L(d; 4) en M(-10 ; -4).

P is die middelpunt van KM.
Die vergelyking van reguitlyn LM word deur y-x=6 gegee.
Die hoek gevorm deur LM en die x-asis f.

L(d; 4)

#")

Ke.)

M(-10;-4)

11 Gegee die vergelyking van reguitlyn LM as y-x=6

Skryf die numeriese waarde van die gradiént van LM neer.

1.2 Bepaal:
1.2.1 Die grootte van #, die inklinasichoek van LM

1.2.2 Die numeriese waarde van d

1.2.3 Die kodrdinate van P

1.3 1.3.1 Skryf die gradiént van die reguitlyn ewewydig aan reguitlyn LM neer.

1.3.2 Bepaal vervolgens of andersins die vergelyking van die reguitlyn

ewewydig aan LM en wat deur punt K gaan.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(1)

@)
2)
(2)
qd)

(2)
[10]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 2

2.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel by die oorsprong.

FH is ‘n raaklyn aan die sirkel by punt G(6 ; — 8). Die sirkel sny die x-as by punt E.
H is 'n punt op die x-as.
EF is loodreg op die x-as.

yA
E 0 i x
G6 ;- 8)
F
2.1 Bepaal:
2.1.1 Die vergelyking van die sirkel (3)
2.1.2 Die vergelyking van raaklyn FH indie vorm y=... (5)
2.2 Skryf die kodérdinate van punt E neer. ql)
2.3 Bepaal vervolgens of EF = EG (5)
2.4 Skets, op die rooster in die ANTWOORDEBOEK verskaf, die grafick gedefinieer
deur:
2 2
y
zt =1
3 3,8?
Dui AL die afsnitte met die asse duidelik aan. (3)

[17]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Tegniese Wiskunde/V2 PB)
SS/NSS
VRAAG 3
3.1 Gegee: A = 66° en B=59°
Bepaal die waarde van:
3.1.1 sin B
3.1.2 secA + cosB
3.2 Gegee: tana = ae en @ [180° ; 360°]
Bepaal, met behulp van 'n diagram en sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die
waarde van 4cota + sin’ a
3.3 Los op vir x:
cosecx =— 3,054 en x &[0°; 360°]
VRAAG 4
4) Vereenvoudig deur gebruik van 'n reduksieformule: cos(2x —B)
42 Voltooi die volgende identiteite:
4.2.1 1—cos’P =...
4.2.2 tan B ==
43 Vereenvoudig:
2sin(z + B)-cos(2z —B)-tan (180° — B) + cos(180° — B)- ———
sec(180° + B)
+2
44 Bewys die identiteit; C82 +8 9 sec? _ song

Kopiereg voorbehou

Downloaded from hlayiso.com

cosecO

Blaai om asseblief

qd)

(2)

(5)

(5)
[13]

Q)

qd)

()

©

6)
[14]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 5

Gegee die funksies gedefinieer deur f(x)=sinx+1 en g(x)=— tanx, waar xe[0° ; 180°]

5.1 Teken sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat verskaf is.
Dui AL die draaipunte, afsnitte met die asse en asimptoot (asimptote) duidelik aan. (6)
5.2 Skryf neer:
5.2.1 Die waardeversameling (terrein) van f (2)
5.2.2 Die periode van g¢ qd)
5.2.3 Die vergelyking van A waar h die grafiek van g is wat om die x-as
gereflekteer word qd)
5.3 Bepaal die waarde van (0°) — 9(0°). (2)

[12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 6

Die diagram hieronder toon die hoogte (PQ) van 'n gebou.
Q, R en S is punte op dieselfde horisontale vlak. Die hoogtehoek van P, die bopunt van die
gebou, vanaf R is 59°.

QSR = 86°
QS =23 m
SR=14m
P

O oO ON

O Oo 0

Oo 0

O O00

ooo \

\
ood \
\

O 0 0 \

Oo oO 6 \

og oO 59° C a

Q
14m
23m
Ss

6.1 Voltooi die kosinusreél vir AQRS: QR? = QS? +SR? -... qd)
6.2 Bereken vervolgens die lengte van QR. (2)
6.3 Voltooi die reél: Oppervlakte van AQRS = > x... x sin w
6.4 Bereken vervolgens die oppervlakte van AQRS. Q)
6.5 Voltooi (in terme van die sye van A PRQ) die verhouding: tan 59° =... (1)
6.6 Bereken vervolgens die hoogte van PQ. (2)

[9]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 7
7A Voltooi die volgende stelling met die ontbrekende woord(e):
Die lyn getrek vanaf die middelpunt van 'n sirkel loodreg op 'n koord, ... die koord. (1)
7.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel ABD met die vergelyking
x+y? =49

C is die middelpunt van BD = 11 cm

A
B
D
721 Skryf die lengte van AO neer. qd)
7.22 Bepaal vervolgens of andersins, met redes, die lengte van OC. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/2023
SS/NSS
73 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel BCD.

nw
Koord BD word verlengom CF by F te sny sodat F =27°
01 =4F

73.1 Skryf die grootte van O1 neer. QQ)

7.3.2 Bepaal, met 'n rede, die grootte van Di (2)

7.3.3 Bewys vervolgens dat DC = DF (3)
{12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende stelling met die ontbrekende woord(e):
Die raaklyn aan 'n sirkel is ... aan die radius van die sirkel by die raakpunt. (1)

8.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel CDHF.
JCS is 'n raaklyn aan die sirkel by punt C.

Ca = 55°, C2 =38° en CD||FH

Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke:

8.2.1 Di 2)
822 Fs (2)
823 Fr @)
8.2.4 DEC (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 il DBE/2023
SS/NSS
8.3 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel ABCD met AB = BC

Koord AB is verlengna E en Bi = 59°

Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke:

8.3.1 Di GB)

83.2 Do (2)

83.3 Bs (2)
[17]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2

12 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 9
91 Noem die TWEE voorwaardes wat nodig is vir twee drichoeke om gelykvormig te
wees. Q)
9.2 ‘'n Hoop staalstawe word in die prentjie hieronder getoon. Elke staalstaaf het 'n lengte
van 3 meter.
'n Klant het EEN staaf gekoop en het gevra dat dit in die verhouding 2 : 3 gesny word.
Bereken die lengte van ELK van die twee stukke. (3)
9.3 In die diagram hieronder sny AD en CB by E met AB || CD.
A p= B
9.3.1

Toon, met redes, dat AABE ||| ADCE (3)
9.3.2 As AE: ED =4:5 en CB= 80 mm, bereken, met redes, die lengte van
BE.

(4)
[12]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 10

10.1 Skryf die herleidingsfaktor vir grade na radiale neer. (1)

10.2 Dui aan of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of
‘onwaar' langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK neer.

As twee wiele met verskillende middellyne teen dieselfde omtreksnelheid beweeg,
dan is hulle hoeksnelheid dieselfde. (1)

10.3 Die prentjie en die diagram hieronder toon 'n trekker en sy wiele. Die agterwiel het 'n
radius van 650 mm. Die omtreksnelheid van die agterwiel by die punt waar dit kontak
maak met die grond, is 45 km/h.

Radius = 650 mm

©

10.3.1 Bereken die rotasiefrekwensie van die agterwiel in omwentelings per

sekonde. (4)

10.3.2. Bepaal vervolgens, in radiale per sekonde, die hoeksnelheid van die
agterwiel. (3)

10.4 Die diagram hieronder beeld ‘n sektor van 'n sirkelvormige plaas uit. Die gearseerde

oppervlakte moet met 'n net bedek word. PQ= 50m en QR=35m

Die sentrale hoek van die sektor is <a rad.

T

Bepaal of die gearseerde oppervlakte met 1500 m’ net bedek kan word. (5)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/2023
SS/NSS

10.5 Die prentjie en die diagram hieronder beeld 'n remskyf, met middelpunt O, en 'n
remkussing van 'n kar se wiel uit. PR is die middellyn van die remskyf. Die
remkussing bedek 'n segment met hoogte BR van die remskyf. Radius OP van die
skyfis 15cm enkoord AC = 18 cm is die lengte van die remkussing.

A

Remkussing

Remskyf

Bepaal die hoogte van BR. (5)
[19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 15 DBE/2023
SS/NSS

VRAAG 11

11.1 Die diagram hieronder toon 'n reghoekige stuk mat. 'n Gedeelte van die mat (wat deur

die gearseerde gedeelte voorgestel word) moet afgesny word. Die oorblywende nie-
gearseerde deel van die mat sal dan langs 'n geboé muur pas.

Die horisontale lengte is 2 m. Die vertikale wydte is in vyf gelyke dele verdeel.
Die lengte van twee uit die vyf gelyke dele word as 0,4 m gegee.

Die lengte van die ordinate is: 2 m; 1,7 m; 1,59 m; 1,52 m; 1,48 m; 1,42 m

2m

io L7m
\ 1,59 m
0.4m

1,52 m +
1,48 m
| 1,42 m
11.1.1 Skryf die lengte van EEN van die gelyke dele neer. ql)

11.1.2 Bepaal die area van die mat wat benodig word om om die geboé muur te
pas deur die middelordinaatreél te gebruik. (3)

11.13 As die lengte van elke ordinaat met x vermeerder word terwyl die aantal
gelyke dele dieselfde bly dan sal die nuwe oppervlakte van die mat wat
benodig word om langs die geboé muur te pas, 4 m? wees. Bepaal die
waarde van x. (3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 16 DBE/2023
SS/NSS

11.2 Die diagram hieronder beeld 'n oop hemisferiese (halfronde) bak uit. Die bak het 'n
radius van 30 cm.

Die volgende formules kan gebruik word:

Buite-oppervlakte van 'n sfeer = 47?

Volume van 'n sfeer = far

1 mt=1em’
11.2.1 Bereken die buite-oppervlakte van die oop hemisferiese (halfronde) bak. (3)
11.2.2 Bereken hoe lank dit sal neem om die bak tot 75% van sy volume te vul
as die vloeitempo van die water 90 mé per sekonde is. (5)
[15]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2023
SS/NSS

INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

-b +b? -4ac b 4ac-b?
x = x=-— y=——
2a 2a 4a

a*=b&Sx=log,b, a>0,a#lenb>0

A=P(1+ni) A=P(l-ni) A=P(1+i)” A=P(1-i)"

ly =(1+£)"-1

im f (x+A)- f(x)

i
= 1
#'@)= fim h
n kx
fkx"de= ad , 1k € Rwaarn # —Lenk #0
n

[rde=kinx+c ,x>0en kER; k #0
x

feat ax—*4 +C ,a>0;a4len ka € R; k #0
nlna
X, +X, Yo t+y
d= V(x, -xY +0. -H%) u(2% 22)
2 2
ys=mxte y-y, =m(x — x,) m =22 7% tan 0= m
x7
2 2
x ,yY 2)
a b
in AABC: —2- = 2 = © a? =b? +c? -2bc- cosA

sinA sinB_ sinC

opperviakte van A ABC => ab sin C
sin? @+cos*@=1 1+ tan? @=sec’@ 1+cot?@= cosec’@

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/2023
SS/NSS
mrad = 180°
Hoeksnelheid = @ = 2217 waar n = rotasiefrekwensie
Hoeksnelheid = w = 360° n waar n = rotasiefrekwensie
Omtreksnelheid = v = 27 Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
‘Omtreksnelheid = v= @r waar @= hoeksnelheid en r = radius
Booglengte = s=r0 waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale
Oppervlakte van 'n sektor = > waar r = radius, s = booglengte
re
Oppervlakte van 'n sektor = > waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale

4h? -4dh+x’ =0 waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
en x = lengte van koord

: 0, +0.
A, =a(m, +m, +m, +...+m,) waar a = lengte van die gelyke dele, m, = +

0, =n ordinaat en n= aantal ordinate

OF

o+ . :
Ay =o : - +0, + Ot + ons} waar a = lengte van die gelyke dele, 0, = n“ ordinaat

en n= aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 May-June 2023 Answer Book Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2023-answer-book-afr-eng/af46dc98-9583-438a-917a-c32cf73bb8c1) — Technical Mathematics · Addendum · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P1 May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june-2023-eng/4cb6add2-ea5c-4f50-8973-31df01b82ed0) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P1 May-June2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-may-june2023-afr/998aead6-a1ab-47b2-82af-0b78f88771be) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 QP JUNIE 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-qp-junie-2023-english/ed8eb29b-6feb-4b09-a441-1256d6e46c3f) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-afr/17058c26-5465-4695-8ae2-a9eaaeeb75f6) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-eng/ac37f868-9079-4d4f-85d2-0da573851dbf) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
