# Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2018-afr/97603d3a-2bb2-4cff-9998-ff3ad22d28df
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2018-afr/97603d3a-2bb2-4cff-9998-ff3ad22d28df)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 12

                              TEGNIESE WISKUNDE V2

                                    NOVEMBER 2018

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

    Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n inligtingsblad wat uit 2 bladsye bestaan.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                              2                               DBE/November 2018
                                                 NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.      Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.      Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.      Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
        antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.      Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.      Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

6.      Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.      Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
        niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.      'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

9.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                              3                               DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 1

 Die prentjie hier langsaan
 toon 'n dakkapontwerp.

Die diagram hieronder, NIE volgens skaal geteken NIE, beeld die dakkapontwerp in 'n
Cartesiese vlak uit. A( 5 ; 4 ) , B(10 ; 0 ) en O(0 ; 0 ) is die hoekpunte van ∆ABO . Punte E en D
is middelpunte van OA en AB onderskeidelik. AC ⊥ OB met C op OB. Die
inklinasiehoek wat deur die positiewe x-as en CD gevorm word, is θ .

Bepaal:

1.1       Die lengte van AB (Rond tot EEN desimale plek af.)                                              (3)

1.2       Die koördinate van D                                                                            (2)

1.3       Die gradiënt van CD                                                                             (3)

1.4       Die grootte van θ (Rond tot die naaste graad af.)                                               (2)

1.5       Die vergelyking van lyn OA                                                                      (3)
                                                                                                          [13]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                              4                            DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 2

2.1       In die diagram hieronder is O(0 ; 0) die middelpunt van die sirkel met vergelyking
           x 2 + y 2 = 5 Reguitlyn KL met vergelyking y − 2 x + 5 = 0 is 'n raaklyn aan die
          sirkel by punt L(t ; – 1). LO word na M (− 3 ; 1 12 ) verleng. K is die y-afsnit van
          reguitlyne MK en LK.

          Bepaal:

          2.1.1        Die numeriese waarde van t                                                      (2)

          2.1.2        Die koördinate van K                                                            (2)

          2.1.3        Die vergelyking van die reguitlyn wat ewewydig aan KL is en wat ook
                       deur M gaan. Gee die vergelyking in die vorm y = ...                            (3)

          2.1.4        Analities dat ∆ KLM reghoekig is. Gee 'n rede vir jou antwoord.                 (3)

2.2       Teken, op die rooster verskaf, die grafiek gedefinieer deur:

           x2   y2
              +    =1
           9    25

          Toon duidelik AL die afsnitte met die asse aan.                                              (3)
                                                                                                       [13]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                                 5                                DBE/November 2018
                                                    NSS

VRAAG 3

3.1       In die diagram hieronder is T(– 6 ; p) 'n punt op die Cartesiese vlak.
          OT = 10 eenhede en die hoek wat deur OT met die positiewe x-as gevorm word,
          is θ .

          Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die numeriese waarde van:

          3.1.1           p                                                                                  (2)

          3.1.2           cos θ                                                                              (1)

          3.1.3           cosec2θ − 4 tan θ                                                                  (4)

                      ∧             ∧
3.2       Indien P = 78 ,5° en Q = 86° , bereken die numeriese waarde van die volgende
          (rond tot TWEE desimale syfers af):

                  1
           sec2 ( Q + P )                                                                                    (3)

3.3       Gegee: sin β = − 0 , 752 vir β ∈[ 0° ; 360°]

          3.3.1           Noem in watter kwadrant hoek β lê.                                                 (2)

          3.3.2           Bepaal vervolgens, of andersins, die grootte van hoek β .                          (3)
                                                                                                             [15]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                                   6                        DBE/November 2018
                                                      NSS

VRAAG 4

4.1       Vereenvoudig die volgende as 'n enkele trigonometriese verhouding:

           sec x ⋅ cos (360° − x ) − tan 2 (180° + x ) ⋅ cos 2 x                                         (7)
                                  sin 2 x

4.2       Voltooi die volgende identiteit: cosec 2 2 x − cot 2 2 x = ...                                 (1)

4.3       Vereenvoudig die volgende:

           sin 2 A ⋅ cot 2 A − cos 2 A ⋅ cos π                                                           (4)
                                                                                                         [12]

VRAAG 5

Gegee: f ( x ) = tan x en g ( x ) = sin 2 x vir x ∈ [ 0° ; 180° ]

5.1       Teken 'n sketsgrafiek van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster verskaf.
          Dui duidelik AL die draaipunte, eindpunte en afsnitte met die asse aan.                        (6)

5.2       Skryf die waardeversameling (terrein) van g neer.                                              (1)

5.3       Gee die periode van f.                                                                         (1)

5.4       Bepaal die waardes van x waarvoor g ( x) ≥ f ( x) vir x ∈ [ 0° ; 180° ]                        (4)
                                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                             7                         DBE/November 2018
                                                NSS

VRAAG 6

Die diagram hieronder toon twee vertikale pale AD en BC. Punt E lê op dieselfde
horisontale vlak as basis D en C van pale AD en BC sodanig dat DE = EC = 8 m.
Die hoogtehoek van B vanaf A is 22, 5° .
  ∧
BEC = 75°
AD = 25 m
BC = 30 m

6.1       Toon dat die lengte van AB ≈ 13 m.                                                          (3)

6.2       Bepaal, tot die naaste meter, die lengte van BE.                                            (2)
                                                        ∧
6.3       Bepaal, tot die naaste graad, die grootte van AEB indien AE = 689 m.                        (4)
                                                                                                      [9]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                                8                               DBE/November 2018
                                                   NSS

VRAAG 7

7.1       Voltooi die volgende stelling:

          Die raaklyn van 'n sirkel is … die radius van die sirkel by die raakpunt.                        (1)

7.2       Die diagram hieronder toon 'n sirkel met middelpunt O.
                                                                                ∧
          AB en AC is raaklyne aan die sirkel met OC ⊥ AC, AB ⊥ OB en A = 50°.

          7.2.1        Gee 'n rede waarom AB = AC                                                          (1)
                                               ∧
          7.2.2        Bepaal die grootte van C2 .                                                         (2)

          7.2.3        Watter spesiale tipe vierhoek is ABOC?                                              (1)
                                                            ∧
          7.2.4        Bepaal, met 'n rede, die grootte van O1 .                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                                    9           DBE/November 2018
                                                       NSS

7.3       Die diagram hieronder toon sirkel ABCD. Koorde BC en AD verleng ontmoet
          by E.
           ∧
          A 2 = 23°
           ∧
          C1 = 53°
           ∧
          C3 = 56°

                     A                                       D
                             2                                           E
                         1
                                 23°

                                                             56°
                                                       2 3
                                               53° 1
                                                        C
                                       1   2

                                       B

          Bepaal, met redes, die groottes van die volgende hoeke:
                         ∧
          7.3.1          A1                                                                (2)
                         ∧
          7.3.2          B2                                                                (2)
                         ∧
          7.3.3          B1                                                                (3)
                             ∧
          7.3.4          ADC                                                               (2)
                                                                                           [16]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                              10                            DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 8

8.1       Voltooi die volgende stelling:

          Die hoek onderspan deur 'n boog by die middelpunt van 'n sirkel is … die grootte van
          die hoek onderspan deur dieselfde boog by die sirkel (aan dieselfde kant van die boog
          as die middelpunt).                                                                          (1)

8.2       In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel PMST.
          RS is 'n raaklyn by S.
          ∧
          S1 = 56°
           ∧
          O1 = 104°

          8.2.1        Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:
                               ∧
                       (a)     S2                                                                      (2)
                                    ∧
                       (b)     PMS                                                                     (2)
                               ∧
                       (c)     P                                                                       (2)
                                ∧
                       (d)     M1                                                                      (3)

          8.2.2        Toon, met redes, waarom MPTO NIE 'n koordevierhoek is NIE.                      (3)
                                                                                                       [13]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                              11                       DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 9

9.1       Voltooi die volgende stelling:

          Indien twee driehoeke gelykhoekig is, dan is die … eweredig (en gevolglik is die
          driehoeke gelykvormig).                                                                  (1)

9.2       In die diagram hieronder is ∆ KLM getrek. C en Q is punte op KM. B en P is
          punte op KL.
          BC || PQ || LM en BQ || PM.
          KM = 15 eenhede
          PL = 4 eenhede
          KQ : QM = 3 : 2

          9.2.1        Bepaal, met redes, die lengtes van die volgende:

                       (a)     QM                                                                  (2)

                       (b)     KP                                                                  (3)

                       (c)     KB                                                                  (3)

          9.2.2        (a)     Gee TWEE redes waarom ∆ KBQ ||| ΔKPM.                               (2)

                       (b)     Bepaal gevolglik, of andersins, die lengte van BQ indien
                               PM = 141 eenhede. Laat jou antwoord in vereenvoudigde
                               wortelvorm.                                                         (3)
                                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                             12                            DBE/November 2018
                                                NSS

VRAAG 10

10.1      'n Windpomp, wat gebruik word om ondergrondse water te onttrek, het wieke wat
          gekombineer is om 'n sirkel te vorm. Die middellyn, D, van die sirkelvorm is 2 m.
          Die prentjies en diagram hieronder beeld die situasie hierbo uit.

                                                                                   Wiek

                                                                                  Lengte
                                                                                  van wiek

          Bepaal:

          10.1.1       Die omtreksnelheid (in meter per sekonde) van die roterende wieke as die
                       wieke teen 165 omwentelinge per minuut roteer (draai)                           (4)

          10.1.2       Die lengte van die wiek (hoogte van segment) indien die lengte van
                       koord PQ, 1,8 m is. (Rond tot EEN desimale plek af.)                            (4)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                             13                            DBE/November 2018
                                                NSS

10.2      Die prentjie en diagram hieronder toon een van die meganismes van 'n masjien waar
          drie katrolle, met middelpunte G, H en K, met 'n band gekonnekteer is. AB, CD
          en EF is raaklyne aan die sirkels by punte A, B, C, D, E en F.

                             band

                katrolle

                                                                                      ∧
          AB = 42 cm, CD = 38 cm en EF = 35 cm. Daar word verder gegee dat AGF= 160ο
          en die lengtes van boë BC en DE is 6 cm en 9 cm onderskeidelik.

          10.2.1       Watter spesiale tipe vierhoek is KGFE ?                                         (1)

          10.2.2       (a)     Bepaal die lengte van FG, die radius van die grootste katrol
                               indien die afstand van E na G, 35,4 cm is. (Rond tot EEN
                               desimale plek af.)                                                      (2)

                       (b)     Herlei 160ο na radiale. (Rond tot EEN desimale plek af.)                (2)

                       (c)     Bereken die totale lengte van die band. (Rond tot die naaste
                               sentimeter af.)                                                         (4)
                                                                                                       [17]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                              14                              DBE/November 2018
                                                 NSS

VRAAG 11

11.1      Die onreëlmatige figuur hieronder het een reguit kant, 24 cm lank, wat in 4 gelyke
          dele verdeel is. Die ordinate wat die dele verdeel, is:
          12 cm ; 10,2 cm ; 9,3 cm ; 8,5 cm en p. Die lengte van p is die helfte van die
          lengte van die eerste ordinaat.

          11.1.1       Skryf die waarde van p neer.                                                   (1)

          11.1.2       Bepaal gevolglik die oppervlakte van die onreëlmatige figuur deur
                       gebruik van die middelordinaatreël.                                            (4)

11.2      'n Soliede hol vorm is gekonstrueer uit 'n silindriese staaf met 'n keëlagtige gedeelte
          (gearseer) wat verwyder is, soos in die figuur hieronder getoon. Die deursnee van
          beide die silinder en die keël is 10 cm. Die hoogte van die silinder is 15 cm,
          die hoogte van die keël is 12 cm en die skuinshoogte van die keël is 13 cm.

                                           Geboë oppervlakte van keël = π r s
                                           waar s die skuinshoogte is
          12 cm
                                15 cm       Totale oppervlakte van silinder = 2π r 2 + 2π r h
                                            Volume van keël = 1 π r 2 h
                                                                 3
                       10 cm                Volume van silinder = π r 2 h

          11.2.1       Bereken die totale oppervlakte van die hol vorm.                               (6)

          11.2.2       Bepaal of die volume van die hol vorm meer as 280π cm 3 is.                    (5)
                                                                                                      [16]

                                                                                         TOTAL:       150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wiskunde/V2                                                                                   DBE/November 2018
                                                           NSS

                                INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

          − b ± b 2 − 4ac                                     b                           4ac − b 2
    x=                                                  x=−                          y=
                2a                                            2a                            4a
       a x = b ⇔ x = log a b ,           a > 0 , a ≠ 1 en b > 0 ,

    A = P(1 + ni )                     A = P(1 − ni )              A = P(1 − i ) n               A = P(1 + i ) n

             (        ) −1
                        m
          1 i
    ieff =+
            m

                        f ( x + h) − f ( x)
    f / ( x ) = lim
                 h →0           h

      n          x n +1
   ∫ x= dx
                 n +1
                        +C      , n ≠ −1

       1 dx ln                                                                           x     ax
   ∫   x
           =   x + C,            x>0                                                 ∫ a   dx =+
                                                                                              ln a
                                                                                                   C         ,     a>0

                                                            x + x2 y1 + y 2 
       d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2               M  1     ;         
                                                            2         2 

                                                                                     y 2 − y1
       y = mx + c                      y − y1 = m( x − x1 )                 m=                            m = tan θ
                                                                                     x 2 − x1

       x2 y2
         +   =1
       a2 b2

                      a     b     c
       In ∆ABC:          =     =                                           a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                    sin A sin B sin C
                                        1
    oppervlakte van ∆ABC =                ab ⋅ sin C
                                        2

    sin 2 θ + cos 2 θ = 1                          1 + tan 2 θ = sec 2 θ                   cot 2 θ + 1 =cosec2θ

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
 Tegniese Wiskunde/V2                                                                  DBE/November 2018
                                                       NSS

  π rad
      = 180°

 Hoeksnelheid = ω = 2πn = 360°n                     waar n = rotasiefrekwensie

 Omtreksnelheid = ν = πDn                           waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

  s = rθ        waar r = radius en θ = sentrale hoek in radiale

                             rs r 2θ
 Oppervlakte van 'n sektor =   =     .........          waar r = radius, s = booglengte en
                             2    2
                                                       θ = sentrale hoek in radiale

  4h 2 − 4dh + x 2 =
                   0           waar h = hoogte van segment,         d = middellyn van sirkel en
                                         x = lengte van koord

                                                                       o +o
  A T= a ( m1 + m2 + m3 + . . . + mn )       waar a = gelyke dele, m1 = 1 2
                                                                         2
                                             en n = aantal ordinate

                                                       OF

      o +o                                
A T a  1 n + o2 + o3 + o4 + . . . + on −1 
=                                                         waar a = gelyke dele, o i = ide ordinaat en
       2                                  
                                                                n = aantal ordinate

 Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2018-eng/8b5b82a2-18da-4de4-9f78-e5559814b806) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2018-eng/3777fae6-42f4-43d6-93bb-731699d18be1) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [Grade 12 NSC Technical Mathematics P2 X5 Preparatory 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-technical-mathematics-p2-x5-preparatory-2018-question-paper/cb989309-89c4-42e5-a4f6-b3d586f20386) — Technical Mathematics · QP · 2018
- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-afr/17058c26-5465-4695-8ae2-a9eaaeeb75f6) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-eng/ac37f868-9079-4d4f-85d2-0da573851dbf) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2022-eng/27788fde-32d5-4575-9a05-06bb8613545d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
