# Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2021-afr/b3967422-2d77-40cf-9087-9e784165640a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2021-afr/b3967422-2d77-40cf-9087-9e784165640a)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from OVAL cam
. a es 7
in all

(); Department:
© Basic Education
Z REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

basic education

eR BERS RRR RRR SSSR SSSR SSS SSS RSS
| i TEGNIESE WISKUNDE V2 7
Uy al
" a
" NOVEMBER 2021 u
| ee”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 inligtingsblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wiskunde/V2

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2021
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 1

In die diagram hieronder word AKLM met hoekpunte K(- 2 ; 4), L@ 4 ; — 4) en M(6; 0)
gegee.

Die inklinasiehoek gevorm deur die positiwe x-as en KM is 6.

P is die middelpunt van KM.

K(-2;4), |
i
foe
/ — ?
/ | i ae
vA | a y
/ 4 _ M0)
/
L(-4;-4)———_

Bepaal:
1.1 Die gradiént van KM Q)
1.2 @ (gee jou antwoord tot die naaste graad) (2)
13 Die kodrdinate van P (2)
14 Die lengte van LM (in vereenvoudigde wortelvorm) (2)
1.5 Die vergelyking van die lyn parallel aan KL wat deur P gaan indie vorm y=... (3)

(14)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 2

2.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel met punte A(x ; p) en

B(—4 ; 10) op die omtrek van die sirkel.

AOB is die middellyn van die sirkel.

BC is'n raaklyn aan die sirkel by punt B(—4 ; 10)
Punt C(1; 7) is op beide BC en AC.

B(-4:10)

A(x:p)

2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel.

2.4.2 Skryf die kodrdinate van A neer.

2.1.3 Toon dat die gradiént van BC = is.

2.1.4 Bepaal vervolgens die vergelyking van BC indie vorm y=...

2.1.5 Bereken die waarde van f.

2.2 Skets die grafiek gedefinicer deur: roa y =1

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(2)

(2)

(2)

(2)

(3)
[13]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 3

3.1 Gegee: R =15,8° en K =74,1°

Bepaal die volgende deur 'n sakrekenaar te gebruik:

3.1.1 cosR ~ cos2K (2)

3.1.2 Soosec{ + |

3)
3.2 Indien sin43°=7+, druk die volgende trigonometriese verhoudings in terme van t
uit:
3.2.1 cos 43° GB)
3.2.2 sec 47° Q)
3.2.3 tan 317° (3)
3.3 Los op vir x:
Tcosx — tan56°=0 vir xe[180°; 360°] (4)
[16]
VRAAG 4
4.1 Voltooi: tan’ B -sec’B = ... (D
4.2 Vereenvoudig die volgende na een trigonometriese verhouding:
cos (360° + x)-tan?(180° + x) + cos(180° — x)-sec? (360° —x) (7)
43 Toon dat: cot(z+6) — sec? @-cot@ =—tand (4)
[12]

Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 5

Gegee: f(x) =sinx+l en g(x)=cosx vir x €[0°; 360°]

5.1 Teken sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat in die
ANTWOORDEBOEK verskaf is. Dui duidelik AL die draaipunte, eindpunte en
afsnitte met die asse aan. (7)
5.2 Skryf die waardeversameling van f neer. (2)
5.3 Skryf die periode van g_neer. qd)
54 Bepaal die waardes van x waarvoor:
5.4.1 g(x) — f (x)= 0 vir xe [180° ; 360°] (2)
5.4.2 f(x).g(%)< 0 (2)

[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 6

6.1 Die prentjie en diagram hieronder toon 'n dubbelverdiepinggebou met L die voet

van die gebou.

Twee sekuriteitskameras gaan aan die kant (KL) van die dubbelverdiepinggcbou
geinstalleer word by punte K en N. Die kameras sal op die hek by M, 9 m vanaf
die gebou, gefokus wees.

M en L 1é op dieselfde horisontale viak. Die hoogtehoek van N vanaf M is 22°

LKM=54°

Bepaal, korrek tot EEN desimale plek indien nodig:
6.1.1 Die lengte van LN (2)

6.1.2 KN, die afstand tussen die twee kameras (3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 8

DBE/November 2021
NSS

6.2 In die diagram hieronder verteenwoordig RS 'n vertikale toring. 'n Man staan op die
boonste punt van die toring en neem twee motors, T en Q, waar.
Die twee motors is ewe ver van S af.

S,T en Q Ié op dieselfde horisontale viak.

“Aw
TRQ =36°
RQ =67,3m

Bepaal QT, die afstand tussen die twee motors. (4)
(9]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/November 2021
NSS
VRAAG 7
7A Voltooi die volgende stelling:
Twee raaklyne wat van dieselfde punt buite die sirkel na die sirkel getrek word ... qd)
7.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel MVS.
EM en EV is raaklyne aan die sirkel by M en V_ onderskeidelik. MOS is'n
middellyn.
Raaklyn EV en middellyn MS word verleng na T.
B =52°
Mig

HH)
a [
E<_ 52°
ae
: 2
5

\
2,0
1
v—— 1\S
<= \

T
7.21 Gee 'n rede waarom EMO = 90° Q)
7.2.2 Bepaal, met redes, die grootte van ELK van die volgende hoeke:
@ wv @)
()  & @)
© Oo @)
@ Vv. @)
© 7 @)

[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2021
NSS
VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende stelling:
Die buitehoek van 'n koordevierhoek is gelyk aan ... qd)

8.2 Die diagram hieronder toon 'n sirkel PRLNM met middelpunt O.
ROM is 'n middellyn en NL is verleng na K.

LN || RM
P3=11°
~~ oe - “s ae

Ky
8.2.1 Gee 'n rede waarom MPR =90° Gd)
8.2.2 Bepaal, met redes, DRIE ander hoeke wat elk aan 11° gelyk is. (4)
8.2.3 Gee 'n rede waarom LR = NM (2)
8.2.4 Bepaal dic grootte van M.. (4)
8.2.5 Bepaal die grootte van Li ‘ (2)

[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 ll DBE/November 2021
NSS
VRAAG 9
9.1 Voltooi die volgende stelling:
'n Lyn parallel aan een sy van 'n driehoek ... qd)

9.2 In die diagram hieronder is AABC getrek met AE 1 BC

F en T léop AB en H en Q léop AC.
FGH || TPQ || BEC

AB = AC en BE= EC

BEC = 8 m en FB = 3,25 m

tLe

‘4 ¥
ro
(o)

nN

t 8m {
9.2.1 Gee 'n rede waarom A ABE = AACE qd)
9.2.2 Skryf die lengte van BE neer. qd)

9.2.3 Indien dit verder gegee word dat AE =3 men *-2 , bepaal met

redes:

(a) Die lengte van AB (2)

(b) Die lengte van AT (3)
9.2.4 Bepaal vervolgens die lengte van FT. (3)

f11]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2021

NSS

VRAAG 10

10.1 Die prentjie hieronder toon 'n hoekslyper wat deur 'n granietblad sny. Die middellyn
van die roterende skyf is 115 mm en dit is gestel op 'n rotasiefrekwensie van
2 700 omwentelinge per minuut. Die diagram onder die prentjie beeld die situasie uit.
T is die middelpunt van beide sirkels wat die roterende skyf en die skyfsluitmoer
onderskeidelik aandui.

Skyfsluitmoer

Snyleispoor

< Roterende skyf
Skyfsluitmoer p> 4)
t
R iP

= 2

| '

cS

Snvleispoor

Bepaal:
10.1.1 Die hoeksnelheid (in radiaal per sekonde) van die roterende skyf (4)

10.1.2 Die lengte van PS (die hoogte van die klein segment van koord RQ) as
die lengte van koord RQ 55 mm is (Rond jou antwoord tot die naaste
millimeter af.) (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/November 2021
NSS
10.2 Die prentjie hieronder toon twee ratte wat inkam. Die diagram langs die prentjie toon

die twee ingekamde ratte. Wanneer die groter rat (middelpunt A), met 'n radius van
30 cm, roteer, veroorsaak dit dat die kleiner rat (middelpunt B) in die teenoorgestelde
rigting roteer. Die twee ratte is in kontak by punt C na 'n 150°-rotasie van die groter

rat.
fue
¥

10.2.1 Herlei 150° na radiale. (1)
10.2.2 Bereken die oppervlakte (area) van die klein sektor, DAC. (3)
10.2.3 Bepaal die lengte van die klein boog, DC. (3)
10.2.4 Bepaal die lengte van die radius van die kleiner rat as 'n 150° -rotasie van
die groter rat veroorsaak dat die kleiner rat 5 omwentelinge maak. (4)
{19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2021
NSS

VRAAG 11

11.1 Die diagram hieronder toon 'n reghockige tuin met 'n onreélmatige gearseerde stukkie

wat met gras bedek moet word.

Gras word in die vorm van reghoekige stukke met 'n breedte van 0,4 m en'n lengte
van 2,3 m verkoop.

Die reguit kant van die onreélmatige stukkie is verdeel in 4 gelyke dele met 'n lengte
van 0,4 m en die ordinate is 2,3 m; 1,6 m; 1,8 m; 1,4 men 1,3 m.

2.3m
f 16m {
04m \ q
t--- S
18m y
yo
1,4 m f
1,3 m ,

11.1.1 Bepaal die oppervlakte van die onreélmatige stukkie wat met gras bedek
moet word deur die middelordinaatreél te gebruik. (4)

11.1.2 Die gras word teen R106,80 per vierkante meter verkoop. Bepaal die geld
wat vermors sal word indien die afsnysels weggegooi word. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 15 DBE/November 2021
NSS
11.2 'n 25 liter-houer-saniteermiddel word aan 'n klas toegeken. 'n Silindriese bottel word

dan vanuit hierdie 25 liter-houer aangevul.

e Die hoogte van die silindriese bottel is 20 cm en die radius is 3,46 cm.
¢ Die silindriese bottel het 'n opening bo met 'n buite-oppervlakte van 0,45 cm?.

Cer 346m >
Ke

20 cm

WS

25 liter-houer Silindriese bottel

Totale buite-oppervlakte (area) van 'n geslote silinder = 2xr? +22rh
Volume van 'n silinder = mr7h
1 liter = 1000 cm?’

11.2.1 Bereken die totale buite-oppervlakte (area) van die silindriese bottel.

11.2.2 Indien een silindriese bottel gebruik word tot dit leeg is, bepaal hoeveel
keer die bottel met saniteermiddel gevul kan word.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(4)

(5)
{17]

150

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2

DBE/November 2021
NSS
INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE
-b+./b? —4ac b 4ac— b?
x = + xe =
2a 2a 4a
a =bax=log,b, a>0,a¢lenb>0
A=P(1+ni) A=P(1-ni) A=P(14i)" A=P(1-i)"
ieg =(1+ A)" -1
/ in Leth) F(x)
= lim SATO
#°G)= jim, h
xr at
fx” de = +C,n#¥-1 fkx" de =k. +C ,n#-1
n+l n+l
1 k
J —d=Inx+C, x>0 J-d&=kinx+C, x>0
x x
a* al
fa* de=—+C ,a>0 fka™ dx =k. +C ,a>0
Ina nina
a a TT io X,+x, yy t
d= Ve, -x%) +Q.-H) M(H)
2
yomxte y-y, =m(x-x,) m =22— 4% tan 9= m
x2 - *
x y
sStaye=l
a bP
In AABC: ——- = b _i¢ a =b' +c? —be.cosA

snA sinB sinc

oppervlakte van A ABC = ; ab. sin C

sin? @ +cos?@=1 1+tan?@=sec?@ 1+ cot’? @ = cosec?@

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2021
NSS

mrad =180°

Hoeksnelheid = @ = 22 waar n= rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid = w = 360°n waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = v = zDn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Booglengte = s =r waar r=radius en @ = sentrale hoek in radiale

Oppervlakte van 'n sektor -4 waar r = radius en s = booglengte en

2
Oppervlakte van 'n sektor = ~ waar r = radius en 6 = sentrale hoek in radiale

4h? —4dh+x? =0 waar h=hoogte van segment, d= middellyn van sirkel en

x =lengte van koord

Aq =a(m +m t+mgt...+im,) — waar a=gelyke dele, m= 21792 so
en n=aantal ordinate
OF
a, +9,
Ar= of ! 5 4 +09 +03+04+.. “0p. waar a= gelyke dele, 0;= / ordinaat

en n=aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2021 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2021-answer-book-eng-afr/a9567489-9cef-47b7-8c4a-b676cc811cef) — Technical Mathematics · Addendum · 2021 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2021-afr/520f0ff1-6901-4eaf-aeb9-916a39aaf69f) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Technical Maths P2 QP June 2020 English (12May2021)](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-june-2020-english-12may2021/86dee1c4-7869-45d3-86ab-3cb8d03ec9b3) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (English) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-english-2021-preparatory-question-paper/57701288-8a0e-4f47-b1f0-4b5b0a89c7e3) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Technical Mathematics P2 (English) 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-english-2021-qp/e8531697-2ff6-496c-a6f0-dfd009836fdc) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
