# Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-afr/17058c26-5465-4695-8ae2-a9eaaeeb75f6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-afr/17058c26-5465-4695-8ae2-a9eaaeeb75f6)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

\ ony
—=plve basic education

(cep) Department:
©) } Basic Education

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
RSA SS SE a gfe tS STL
1 TEGNIESE WISKUNDE V2 4
ly
iy a
"i NOVEMBER 2023 t
See eee eee eee!
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 'n 2 bladsy-inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 2 DBE/November 2023

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 3 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 1

Die diagram hieronder toon ADEF met hoekpunte DC 4; 8), E(4 - 4) en FE 23- 8).
Die inklinasichoek van DE met die positiewe x-as is @ .

E=90°
Di-4:8) AY
\ Nay
re) >
E(4;-4)
F(-2; -8)
1.1 Bepaal die gradiént van DE. (2)
1.2 Bepaal die grootte van die hoek a. @G)
1.3 Bepaal of die lyn wat ewewydig is aan DE, wat deur F gaan, ook deur
punt C 10; 5) gaan. (4)
1.4 Bereken die oppervlakte van A DEF. (5)

[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 4 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 2

2.1 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel.
JK is 'n raaklyn aan die sirkel by punt J(12 ; 9).

yh K
( 3(12;9)
LO |
2.1.1 Bepaal die vergelyking van die sirkel wat deur J gaan. Q)
2.1.2 Voltooi die volgende:
Moy X My = os. (1)
2.1.3 Bepaal die vergelyking van JK in die vorm y=... 4
2 2
22 Gegee: ~ i421
11 64
. ar xy? .
2.2.1 Druk die vergelyking in die vorm a + res =1 uit. w
x? y
2.2.2 Skets vervolgens die grafiek gedefinieer deur nn rr =1 ()

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 5 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 3

3.1 Gegee: x =152,4° en y = 24,8°

Bepaal die volgende:

3.1.1 sin (x — y)

3.1.2 pee(? + «|
2 2

: 4
3.2 Gegee: sinf =- 50 B € (90° ; 270°)
Bepaal die volgende sonder die gebruik van 'n sakrekenaar:
3.2.1 cosec #
3.2.2 tan B + cos B
3.3 Bepaal die waarde(s) van x as cosx =—sin56,7° en x (0°; 360°)
VRAAG 4
41 Voltooi die volgende:
4.1.1 cosec A =—
4.1.2 cos (27 + A) =...
4.1.3 cosec (180° + A) =...
42 Vereenvoudig die volgende:
sin(180° + A)-cot(360° — A)-cos (27 — A) + sin?(360° - A)
cosec x —cosec x - sec x
43

Gegee: =cotx
8 sec x — (tan? x +1)

43.1 Faktoriseer: sec x — sec” x

cosec x —cosec x - Sec x

4.3.2 Bewys vervolgens die identiteit: =cotx
wy § sec x — (tan? x + 1)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)

Q)

ql)
6)

@)
[14]

(1)

qd)
qd)

(1)

(1)

(4)
{15}

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 6 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 5

Die grafieke hieronder verteenwoordig die funksies gedefinieer deur f(x)=cosax en
g(x)=tanx vir x €[0°; 180°]

iy

: ——— _f
| x
0 45° 90°;
i
|
<2 — - a
=3 =
{
Gebruik die grafieke hierbo om die volgende te beantwoord:
5.1 Skryf neer:
5.1.1 Die waarde van a qd)
5.1.2 Die periode van g qd)
5.1.3 Die waarde van x waarvoor —tanx+1=0 (2)
5.1.4 Die waardeversameling van g qd)
5.1.5 Die waarde(s) vanx waarvoor f(x)<0 @)
5.2 Bepaal g(180°) — (180°) (2)
5.3 Skryf die waarde(s) van x neer waarvoor f dalend is. (2)

{11]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 7 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 6

Die prent en die diagram hieronder toon 'n hyskraan PQR wat 'n boks vanaf punt M_ tot
punt R optel.

PQ en MR is loodreg op die grondvlak, MP, sodanig dat PQRM in dieselfde vertikale vlak
lé.

T is'npunt op MR.

PQ=8m:; POR =114° en QPR = 49°

]

6.1 Bepaal die lengte van PR. (4)
6.2 Skryf die grootte van R P M neer, (1)
63 Voltooi die volgende verhouding met betrekking tot. ARPM: sinRP M= = qd)
64 As TR =5m, bepaal MT. Q)

PI

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 8 DBE/November 2023
NSS

Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 7, 8 en 9.

VRAAG 7

In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel.
M is die middelpunt van koord AB en OM=3 cm
AP is'nraaklyn aan die sirkel by A.

AB = OP=8 cm
PB
Sem
7A Skryf neer, met 'n rede, die grootte van M,. (2)
7.2 Gee 'nrede waarom A ,=90° (1)
73 Bepaal die lengte van AP. @)

[6]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 9 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 8
8.1 In die diagram hieronder is A, B, Een C punte op die sirkel met middelpunt O.
OCB=33°
A
Cc
B

Bepaal; met redes, die grootte van die volgende hoeke:

811 B, 2)
812 0, Q)
813. —£ 4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 10 DBE/November 2023
NSS
8.2 In die diagram hieronder is RT 'n raaklyn aan die sirkel ADBC by punt C sodanig
dat TCB=37°
AC || DB

8.2.1 Skryf neer, met redes, VIER ander hoeke gelyk aan 37°. (6)
8.2.2 Toon vervolgens dat A AEC ||| A BED (2)
8.2.3 Voltooi vervolgens die bewering AE x ED=...x ... (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 11 DBE/November 2023
NSS
8.3 In die diagram hieronder is R, Q, P en S punte op die sirkel.

T is 'n punt op PQ.
SOP =32° en STP=68°
SQ halveer Q.

PS=ST
8.3.1 Skryf die grootte van die volgende hoeke neer:
@ 4, ()
() Pp @)
8.3.2 Toon vervolgens dat P, = So (5)
[26]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 12 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 9

Die diagram hieronder toon APQR met ST || QR.
PS=8cm, SQ=3cm, RT=4cm en QR=21 cm.

P
SS
ae
&/ ‘ : Sey
% Y
>—
Q 21cm R
9.1 Gee die korrekte rede vir die bewering: = = So {...) a)
9.2 Bereken vervolgens die lengte van PT. (2)
9.3 Voltooi die bewering en gee die korrekte rede:
ST PS
QR... C-) (2)
94 Bereken vervolgens die lengte van ST. (2)
[7]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 13 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 10

10.1 Die prentjie en die diagram hicronder toon twee sirkelvormige katrolle, A en B, wat

verbind is met 'n band wat antikloksgewys beweeg.

Katrol A het 'n radius van 50 cmenkatrol B het 'n radius van 20 cm.
Die band bedek 5 van die booglengte van katrol A.

Die band vorm raaklyne aan die katrolle by punte C, D, E en F.

Die booglengte van DE = i cm

Katrol A Katrol B

Katrol A

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 14 DBE/November 2023
NSS
10.1.1 Toon dat refleks CAF =200° d)
10.1.2 Herlei refleks CAF = 200° na radiale. qd)
10.1.3 Bepaal vervolgens die lengte van grootboog CF. (3)
10.1.4 Katrol A roteer teen 500 revolusies per minuut (r/min).

(a) Bereken die omtreksnelheid (cm/min) van 'n deeltjie op die band by

punt F. (3)
(b) Bereken vervolgens, in revolusies per sekonde, die rotasiefrekwensie
van katrol B. 4)
10.1.5 Bepaal die oppervlakte van die gearseerde kleiner sektor DBE. . (3)
10.2 'n Reghoekige advertensiebord met 'n lengte van 4,6 meter en 'n breedte van 1,8 meter

sal teen die halfsirkelvormige muur geplaas word, soos in die diagram hieronder
getoon. Die hoogte h vanaf die boonste gedeelte van die reghockige bord tot by die
boonste gedeelte van die halfsirkelvormige muur is 0,72 meter langer as die breedte
van die reghoekige advertensiebord.

10.2.1 Bepaal die waarde van hoogte h. 65)
10.2.2 Bereken vervolgens die lengte van die middellyn van die
halfsirkelvormige muur. (4)
[20]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 15 DBE/November 2023
NSS

VRAAG 11

11.1 Die onreélmatige figuur hieronder het 'n horisontale reguit sy, 12 cm lank, wat in
6 gelyke dele verdeel word.
Die ordinate wat die dele verdeel, is 8 cm, 4cm, 6cm, A, 7,22 cm, 3,42 cm en

2 cm.
Die lengte van h is die gemiddelde van die derde en vyfde ordinate.

2cm
12 cm
ULL Skryf die wydte van elk van die gelyke dele neer. qd)
11.1.2 Bepaal die waarde van h. Q)

11.1.3 Bereken vervolgens die oppervlakte van die onreélmatige figuur deur die
middelordinaatreél te gebruik. @)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 16 DBE/November 2023
NSS

11.2 Die prentjies hieronder toon sferiese sokkerballe. Prent A verteenwoordig bal A met
radius = 11 cm en prent B verteenwoordig 'n kleiner bal B met radius = x cm.

Sokkerbal A met radius r = 11cm Sokkerbal B met radius r = x cm

Prent A Prent B

Bereken x, die radius van bal B, as die volume van bal B die helfte van die volume

van bal A is.
4
Die volume van 'n sfeer word gegee deur V = real 6)
11.3 Die diagram hieronder toon 'n geslote keél. Die radius van die keél is 5 cm. Dit het 'n

hoogte van 6 cm en 'n skuinshoogte (/) van 7,81 cm.

11.3.1 Bereken die buite-oppervlakte van die keél, waar:
Buite-oppervlakte = 17? +271 (2)

11.3.2 Die radius van die keél word met 20% vermeerder en die hoogte van die
keél word met 10% verminder.

Bepaal of die nuwe buite-oppervlakte groter is as die buite-oppervlakte
van die oorspronklike keél. ()
[18]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2023
NSS

INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

_ —b +b? — 4ac b ya dae?

x= x=-—
2a 2a 4a

a*=boax=log,b, a>0,a¥lendb>0
A=P(1+ni) A=P(1-ni) A=P(1+i)" A=P(1-i)”

i

ieg =(1+E)"-1

f= iim, f(x+h)- £@)

h
at xr

fx" de = 7 +C ,n#¥-1 kx" de =k. arte nel
n n

J ta=mx+c, x>0 [ Aae=kinx+C, x>0

x x

x nx

Ja* de = + ,a>0 fka™ de =k +C ,a>0
ina nma

xX, +X, Yo ty,
d=V(x,-4P +0,-ny u(22%, 22%)

2 2
yomete y—y, =m(x—x,) m = 2h tan 0= m
X27 %
2 2
~*~ Y oy
a ob
In AABC: —— = = a =b? +c? —2be-cosA

snA sinB sinC

Opperviakte van A ABC = ; ab - sin C
sin? @+cos’@=1 14+ tan?@=sec’@ 1+ cot? @= cosec” @

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Tegniese Wiskunde/V2 DBE/November 2023
NSS

mrad = 180°

Hoeksnelheid = @ = 22n waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid = @ = 360° n waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid =v =2Dn waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = v=@r waar @ = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = s=r0 waar r = radius en 6 = sentrale hoek in radiale

Oppervlakte van 'n sektor = sis waat r = radius, s = booglengte
2
Oppervlakte van 'n sektor = “ waar r = radius en @ = sentrale hoek in radiale
4h’ -4dh+x =0 waar h = hoogte van segment, d= middellyn van sirkel
en x = lengte van koord
Ay =a(m, +m, +m,+...+m,) waar a = wydte van gelyke dele, m, = O14 Oy

o, =n* ordinaaten n= aantal ordinate

in

OF

Ot .
Ayna{ 2224 0, + 044.4 0.1} waar a = wydte van gelyke dele, o, =n“ ordinaat

enn=aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-eng/ac37f868-9079-4d4f-85d2-0da573851dbf) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P2 Nov 2023 Answer Book Eng & Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2023-answer-book-eng-afr/c470716a-6e05-4092-9455-77d50e802c9e) — Technical Mathematics · Addendum · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-nov-2023-afr/cb95f97e-d9fe-4807-b52c-551ed363c497) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [TECH MATHS P2 QP JUNIE 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-qp-junie-2023-english/ed8eb29b-6feb-4b09-a441-1256d6e46c3f) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Technical Mathematics P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-may-june-2023-afr/0c491552-9d9d-4345-a9e7-6c44acd5926b) — Technical Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2022-eng/27788fde-32d5-4575-9a05-06bb8613545d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
