# Technical Mathematics Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2024-afr/114d6180-b1c3-4c30-a159-bbfa46d8b163
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2024-afr/114d6180-b1c3-4c30-a159-bbfa46d8b163)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                          GRAAD 12

                                TEGNIESE WISKUNDE V2

                                      NOVEMBER 2024

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

              Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 'n 2 bladsy-inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wiskunde/V2                              2                               DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.      Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.      Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.      Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
        antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.      Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.      Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

6.      Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.      Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
        niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.      'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

9.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Tegniese Wiskunde/V2                           3                              DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

VRAAG 1

Die diagram hieronder toon  ABC met hoekpunte A (6 ; 0 ) , B (3 ; − 1) en C (4 ; − 4) .
CA is verleng om die inklinasiehoek,  , met die positiewe x-as te vorm.
M is die middelpunt van AC.   Nov

1.1       Bepaal die gradiënt van AC.                                                                (2)

1.2       Bepaal vervolgens die grootte van hoek  .                                                 (2)

1.3       Bepaal die lengte van BC.                                                                  (2)

1.4       Bepaal die koördinate van M.                                                               (2)

1.5       Bepaal die vergelyking van die lyn deur M, loodreg op AC, in die vorm y = …                (4)
                                                                                                     [12]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Tegniese Wiskunde/V2                               4                              DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

VRAAG 2

2.1       In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel gedefinieer deur
           x2 + y2 =r2
          PR is 'n raaklyn aan die sirkel by punt P.
          Punt S is 'n x-afsnit van die sirkel.
          Punt R is die y-afsnit van lyn PR.

          2.1.1        Bepaal die vergelyking van die sirkel.                                            (2)

          2.1.2        Skryf die koördinate van S neer.                                                  (2)

          2.1.3        Bepaal die vergelyking van die raaklyn in die vorm y = …                          (4)

          2.1.4        Skryf die y-koördinaat van punt R neer.                                           (1)

                     x2   y2
2.2       Gegee:        +    =1
                     1    9

                                                              x2   y2
          2.2.1        Druk die vergelyking in die vorm          +    = 1 uit.                           (1)
                                                              a2 b2

          2.2.2        Skets vervolgens die grafiek van die ellips.                                      (2)
                                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Tegniese Wiskunde/V2                              5                                DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

VRAAG 3

                        17
3.1       Gegee: A =        rad en B = 34 
                        60

          Gebruik 'n sakrekenaar om die volgende te bepaal:

                                17
          3.1.1        Herlei       rad na grade.
                                60                                                                        (1)

          3.1.2          cosec B                                                                          (2)

          3.1.3        tan (A + B)                                                                        (2)

3.2       In die diagram hieronder is T (− 5 ; n) 'n punt in 'n Kartesiese vlak.
          OT = 13 eenhede en  is 'n inklinasiehoek.

          Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, bepaal die waarde van die volgende:

          3.2.1        sec                                                                               (1)

          3.2.2        1 + sin 2                                                                         (4)

3.3       Bepaal die waarde(s) van x indien 2 sin x = 3 cos x vir x  [180  ; 360 ]                     (4)
                                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Tegniese Wiskunde/V2                                6                            DBE/November 2024
                                              NSS Vertroulik

VRAAG 4

4.1       Vereenvoudig die volgende:

          4.1.1        sin ( 2 − x)                                                                     (1)

          4.1.2        cos (180  − x)                                                                   (1)

                                   cot (180 + x)  sin ( 2 − x)
          4.1.3
                       cos (180 − x)  cos ( 360  − x) + 2 cos 2 (180 + x)                            (6)

4.2       Beantwoord die volgende vrae:

          4.2.1        Voltooi die identiteit: 1 − sin 2  = ...                                         (1)

                                                   1     sin 
          4.2.2        Bewys vervolgens dat           −          = cot 
                                                 sin  1 + cos                                          (4)
                                                                                                         [13]

VRAAG 5

Gegee die funksies gedefinieer deur f ( x) = tan x en g ( x) = sin 2 x vir x [0 ; 180 ]

5.1       Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel op die rooster wat voorsien is.
          Dui duidelik ALLE asimptote, afsnitte met die asse en draaipunte aan.                          (6)

5.2       Gebruik jou grafieke om die volgende neer te skryf:

          5.2.1        Die periode van g                                                                 (1)

          5.2.2        TWEE waardes van x waarvoor f ( x) = g ( x)                                       (2)

          5.2.3        Die amplitude van 2 g ( x )                                                       (1)

          5.2.4        Die resultante (nuwe) vergelyking h, indien:
                       •    Die periode van g gehalveer is, en
                       •    Die waardeversameling − 5  y  5 is                                         (2)
                                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Tegniese Wiskunde/V2                              7                          DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

VRAAG 6

In die diagram hieronder is T, R en N punte in dieselfde horisontale vlak.
PT ⊥ TR
Die hoogtehoek van P vanaf R is 52  .
                      
RTN = 26  en TRN = 142 
TN = 18 eenhede

6.1       Skryf die grootte van hoek N neer.                                                        (1)

6.2       Bepaal die lengte van TR.                                                                 (3)

6.3       Bepaal vervolgens die lengte van PT.                                                      (2)

                     Oppervlakte van TRN
6.4       Bepaal:
                     Oppervlakte van PRT                                                           (5)
                                                                                                    [11]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Tegniese Wiskunde/V2                               8                           DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

Gee redes vir jou bewerings in VRAAG 7, 8 en 9.

VRAAG 7

In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel ABCD.
AOM is 'n reguitlyn.
M is die middelpunt van koord DC.

ON ⊥ AD

D = 65 

                                         
7.1        Skryf die rede neer waarom M1 = 90                                                        (1)

7.2        Skryf vervolgens die rede neer waarom DMON 'n koordevierhoek is.                           (1)

7.3        Voltooi die volgende tabel:

                        BEWERING                                       REDE
           
           O1 = ...                                     Teenoorstaande e van koordevierhoek          (1)
           
           B = ...                                      Teenoorstaande e van koordevierhoek          (1)

           DN = …                                       …                                             (2)

7.4        Bewys, met redes, dat  ADM   ACM .                                                      (3)

7.5        Toon, met redes, dat AOCB nie 'n koordevierhoek is nie.                                    (3)
                                                                                                      [12]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Tegniese Wiskunde/V2                            9                          DBE/November 2024
                                          NSS Vertroulik

VRAAG 8

8.1       In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel PSTRN.
          Koorde TR en SN is verleng om by M te ontmoet sodat NM = NR.
                           
          O1 = 136 en S2 = 48

          Bepaal, met redes, die grootte van ELK van die volgende hoeke:

                       
          8.1.1        S1                                                                         (3)

                       
          8.1.2        N2                                                                         (6)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Tegniese Wiskunde/V2                             10                        DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

8.2       In die diagram hieronder is PT 'n raaklyn aan sirkel PQR by P.

          SR is getrek sodat RS || PT

           
          P1 = 57

           
          R 1 = 108 

                                                             
          8.2.1         Bepaal, met redes, die grootte van R 2                                    (2)
                                                       
          8.2.2         Toon aan, met redes, dat Q = S R P                                        (4)
                                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Tegniese Wiskunde/V2                           11                      DBE/November 2024
                                          NSS Vertroulik

VRAAG 9

In RST hieronder is P 'n punt op RS. V en W is punte op RT sodat PV || SW.

PT en SW sny by Q.

W is die middelpunt van VT.

PS = 9 cm, WT = 6 cm, RV = 2 cm en QW = 1,5 cm

9.1       Skryf die lengte van VW neer.                                                        (1)

9.2       Bepaal vervolgens, met redes, die lengte van RP.                                     (3)

9.3       Skryf, met 'n rede, die lengte van PV neer.                                          (2)

9.4       Bewys, met redes, dat  RPV |||  RSW                                                (3)

9.5       Bepaal vervolgens die lengte van SW.                                                 (2)
                                                                                               [11]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Tegniese Wiskunde/V2                             12                                  DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

VRAAG 10

10.1      Die prent en diagram hieronder toon 'n fietswiel. Die diagram beeld die sirkelvormige
          baan van die roterende wiel uit.
          •    Die radius van die wiel is 40 cm.
          •    AB verteenwoordig 'n koord van die sirkel met middelpunt O.
          •    h is die klein hoogte van die segment ten opsigte van koord AB.

          Indien die wiel teen 48 omwentelinge per minuut roteer, beantwoord die volgende
          vrae:

          10.1.1       Herlei die rotasiefrekwensie van 48 omwentelinge per minuut na
                       omwentelinge per sekonde.                                                            (1)

          10.1.2       Skryf die lengte van die radius van die wiel in meter neer.                          (1)

          10.1.3       Skryf vervolgens die lengte van die middellyn, in meter, neer.                       (1)

          10.1.4       Bepaal vervolgens die omtreksnelheid van 'n punt op die omtrek van die
                       wiel, in meter per sekonde.                                                          (3)

          10.1.5       Indien dit verder gegee word dat h = 8 cm, bepaal die lengte van AB
                       in cm.                                                                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Tegniese Wiskunde/V2                             13                           DBE/November 2024
                                            NSS Vertroulik

10.2      Die prentjie hieronder toon 3 ingekamde ratte. Die diagram onder die prentjie beeld
          die scenario uit.

          •    Die dryfrat (middelpunt A) het 'n radius van 10 cm, terwyl die kleiner ratte
               (middelpunt B en middelpunt C) se radiusse 8 cm en 6 cm onderskeidelik is.
          •    Die ratte raak by punte D, E en F.
          •    Punte D, E en F is op die sye van  ABC geleë.
          •    Die gearseerde sektor GBH het 'n sentrale hoek van 75 
          •    Boog DF onderspan 'n sentrale hoek van 

          10.2.1       Herlei 75  na radiale.                                                        (1)

          10.2.2       Bereken vervolgens die oppervlakte van die gearseerde sektor GBH.              (3)

          10.2.3       Skryf die lengte van AC neer.                                                  (1)

          10.2.4       Bepaal die lengte van boog DF.                                                 (5)
                                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Tegniese Wiskunde/V2                            14                              DBE/November 2024
                                           NSS Vertroulik

VRAAG 11

11.1      Die diagram hieronder beeld die prent van 'n muur met 'n gearseerde onreëlmatige,
          gepleisterde deel uit.
          •    Die afmetings van die muur: lengte = 3 m en breedte = 2 m
          •    Die onreëlmatige gepleisterde deel het 'n reguit sy van x cm, in 4 gelyke dele
               verdeel, soos getoon.
          •    Die ordinate wat hierdie dele verdeel, is onderskeidelik 1,2 m; 1,15 m; 1,25 m;
               1,1 m en 0,9 m.
          •    Die lengte vanaf die vloer tot by die 0,9 m ordinaat is gelyk aan 1,2 m.

          11.1.1       Bepaal die numeriese waarde van x.                                               (1)

          11.1.2       Bepaal vervolgens die wydte van elke gelyke deel.                                (1)

          11.1.3       Bepaal vervolgens die oppervlakte van die gearseerde onreëlmatige,
                       gepleisterde deel.                                                               (3)

           11.1.4      Bepaal of R1 700 voldoende sal wees om die res van die muur te pleister
                       as die koste vir die pleistering, materiaal en arbeid ingesluit, R300 per
                       vierkante meter is.                                                              (5)
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 15

Tegniese Wiskunde/V2                               15                              DBE/November 2024
                                              NSS Vertroulik

11.2      Die prent hieronder toon 'n pilaarkap wat bo-op die pilare van grensmure geplaas
          word. Die diagram langsaan beeld die pilaarkap met die volgende afmetings uit:
          •    Die piramide-gedeelte het 'n vierkantige basis met lengtes 60 cm by 60 cm en 'n
               skuinshoogte van 50 cm.
          •    Die reghoekige prisma-gedeelte het dieselfde vierkantige-basis-afmetings as die
               piramide en 'n hoogte van 10 cm.
          •    x cm verteenwoordig die vertikale hoogte van die piramide-gedeelte.

                           Pilaarkap

                     Die volgende formules mag gebruik word:

                     Buite-oppervlakte van reghoekige prisma = 2 l b + 2 l h + 2 b h

                     Volume van reghoekige prisma = l b h

                                              1
                     Volume van piramide =       Oppervlak van basis  ⊥ hoogte
                                              3

          11.2.1         Bepaal die buite-oppervlakte van die reghoekige prisma-gedeelte van die
                         pilaarkap.                                                                    (3)

          11.2.2         Bepaal die waarde van x, die vertikale hoogte van die piramide.               (2)

          11.2.3         Bepaal die totale volume van EEN pilaarkap.                                   (3)
                                                                                                       [18]

                                                                                       TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Tegniese Wiskunde/V2                                                                          DBE/November 2024
                                                      NSS Vertroulik

                                INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

            − b  b 2 − 4ac                                     b                       4ac − b 2
     x=                                                   x=−                     y=
                       2a                                       2a                        4a

      a x = b  x = log a b ,             a  0 , a  1 en b  0

    A = P ( 1 + ni )                    A = P (1 − ni )     A = P (1 + i ) n             A = P (1 − i ) n

            (        ) −1
                      m
    ieff = 1 + i
               m

                            f (x + h ) − f (x )
      f / (x ) = lim
                 h→0                h

                            n +1
         n                x
     k x dx = k                + C , n  −1
                           n +1

       k
      x dx = k  ln x + C , x  0
                           nx
            nx dx = k  a      +C , a0
     k a
                        n ln a

                                                                 x 2 + x1 y 2 + y1 
     d =        ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2              M           ;         
                                                                 2            2 

                                                                       y 2 − y1
     y = mx + c                y − y1 = m( x − x1 )             m =                              tan  = m
                                                                       x 2 − x1

     x2   y2
        +    =1
     a2   b2
                       a     b     c
    In ABC:              =     =                                       a 2 = b 2 + c 2 − 2 bc  cos A
                     sin A sin B sin C

                                           1
     Oppervlakte van  ABC =                 ab  sin C
                                           2

      sin 2  + cos 2  = 1                         1 + tan 2  = sec 2                1 + cot 2  = cosec 2 

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Tegniese Wiskunde/V2                                                                  DBE/November 2024
                                                NSS Vertroulik

 rad = 180 

Hoeksnelheid =  = 2  n                      waar n = rotasiefrekwensie

Hoeksnelheid =  = 360  n                    waar n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = v =  D n                    waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

Omtreksnelheid = v =  r                      waar  = hoeksnelheid en r = radius

Booglengte = s = r                           waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                 rs
Oppervlakte van 'n sektor =                   waar r = radius, s = booglengte
                                 2

                                     r2
Oppervlakte van 'n sektor =                   waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale
                                      2

4 h2 − 4 d h + x2 = 0                      waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel
                                           en x = lengte van koord

                                                                                    o1 + o2
A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn )         waar a = wydte van gelyke dele, m1 =
                                                                                       2
                                           o n = n de ordinaat en n = aantal ordinate

                                                     OF

         o +o                       
A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1  waar a = wydte van gelyke dele, o n = n de ordinaat
         2                          
                                       en n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Mathematics P2 Nov 2024 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p2-nov-2024-mg-afr-eng/4cba8703-d01c-4843-853d-33083a98ffcc) — Technical Mathematics · Memo · 2024 · Eng
- [TECH MATH P2 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-math-p2-qp-june-2024-afrikaans/02e3d3a3-261e-41f1-8c61-df96be042e8c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P2 (English) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p2-english-2024-question-paper-x05/206c8e20-04d4-465c-87e2-fe8e61cb77e5) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 Technical Mathematics P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p2-english-june-2024-question-paper/3f02357c-2ffc-4c1c-849f-16791ae9a6f4) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Eng
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Technical Mathematics · Addendum · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-question-paper-paper-1/00c4af24-67df-4872-a5e8-a2928fb0fe99) — QP · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
