# Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2022

                   TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                    Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, ŉ 2-bladsy
                           inligtingsblad en 2 antwoordblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  TEGNIESE WISKUNDE V1                          (EC/SEPTEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig voordat jy die vrae beantwoord.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Beantwoord VRAE 4.2.7 en 7.4 op die ANTWOORDBLAAIE wat verskaf word.
      Skryf jou naam en skool se naam in die spasies wat op die ANTWOORDBLAAIE
      voorsien word en handig die ANTWOORDBLAAIE met jou ANTWOORDEBOEK
      in.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik word.

5.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
      jou antwoorde te bepaal.

6.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volle punte toegeken word NIE.

7.    Jy kan ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie-
      grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

9.    Diagramme word NIE noodwendig op skaal geteken NIE.

10.   ŉ Inligtingsblad met formules word aan die einde van die vraestel ingesluit.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                  3

VRAAG 1

1.1    Los op vir x:

       1.1.1    x(x + 7) + 10 = 0                                                                   (3)

                          4
       1.1.2    2x −1 =        (Korrek tot TWEE desimale plekke)
                          x                                                                         (3)

                        7x
       1.1.3     x2 +      +3 0
                        2                                                                           (3)

1.2    Los op vir x en y as:

        x − y − 1 = 0 en xy + y 2 = x                                                               (5)

1.3    Die volgende formule vir die beraming van bloedalkoholinhoud (EBAC) word
       gebruik vir die programmering van die asemtoetser, ŉ instrument wat gebruik word
       om die hoeveelheid alkohol in iemand se bloed te skat:

                        (BWb × SD) × C
            EBAC =                     − GMR × DP
                          GBW × BWt

       Waar,

       •   BWb is ŉ konstante vir liggaamswater in die bloedstroom.
       •   SD is ŉ aantal Standaard Alkoholiese Drankies wat geneem word.
       •   GBW is ŉ geslagsliggaamwaterkonstante.
       •   BWt is liggaamsmassa van die persoon wat SD gedrink het (in kilogram, kg).
       •   C is ŉ omskakelingsfaktor.
       •   GMR is die geslagsmetabolismekoers.
       •   DP is die drinkperiode (in ure, h)

       1.3.1   Maak SD die onderwerp van die formule.                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                        (EC/SEPTEMBER 2022)

       1.3.2   ŉ Persoon, na ŉ nagskofwerk, het ŉ paar alkoholiese drankies om 2 vm.
               geneem.

               As die persoon se:

               EBAC = 0,07
               BWb = 1,806
               GBW = 0,58
               BWt = 140 kg
                 C = 3,2
               GMR = 0,18

               (a)    Druk die persoon se EBAC in Wetenskaplike Notasie uit.                     (1)

               (b)    Bepaal die aantal standaard alkoholiese drankies (SD) wat die persoon
                      op die nag verbruik het, korrek tot ŉ heelgetal.                           (2)

               (c)    As dit volgens wet strafbaar is om meer as 4 alkoholiese drankies in
                      een nag in die persoon se land te verbruik, bepaal die aantal drankies
                      wat die persoon volgens die vasgestelde limiet oorskry het.                (1)

 1.4   Vereenvoudig, SONDER om ŉ sakrekenaar te gebruik:

       11102 + 112                                                                              (1)
                                                                                               [21]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                             TEGNIESE WISKUNDE V1                                         5

 VRAAG 2

                          3− x
 2.1   Gegee: g ( x ) =
                          25 − x 2

       Bepaal die waardes van x waarvoor g ongedefinieerd is.                                          (2)

       Beskou die volgende skets van ŉ funksie gedefinieer deur f ( x ) = − ( x + 1) :
                                                                                   2
 2.2

       2.2.1    Skryf die waarde van die diskriminant van f neer.                                      (1)

       2.2.2    Vervolgens of andersins, beskryf die aard van wortels van die bogenoemde
                funksie.                                                                               (2)

       2.2.3    As f (x) + k = 0, bepaal die waarde(s) van k waarvoor f twee unieke reële
                wortels sal hê.                                                                        (1)
                                                                                                       [6]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     TEGNIESE WISKUNDE V1                       (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 3

 3.1   Vereenvoudig die volgende SONDER om ŉ sakrekenaar te gebruik:

               5x+1 .22x−3
       3.1.1               (Laat die oplossing met ŉ POSITIEWE eksponent)
                  20x                                                                             (3)

                  405 − 80
       3.1.2
                      5                                                                           (3)

 3.2   Gegee: log a 3 x = log a ( 2 x 2 − 9 )

                                                               3
       3.2.1 Toon, deur middel van berekeninge, dat x >
                                                                2                                 (3)

       3.2.2 Vervolgens of andersins, los op vir die presiese waarde(s) van x.                    (5)

 3.3   Gegee die komplekse getalle z1 = 2 − 5i en z2 = 1 + i

       Bepaal:

                                                z1
       3.3.1     Die kompleksegetal P, as P =
                                                z2                                                (4)

       3.3.2 Die modulus van P                                                                    (2)

       3.3.3 Die grootte van  , die inklinasiehoek van P                                         (3)

       3.3.4 Vervolgens, druk P in poolvorm uit (waar  in grade is)                              (1)

 3.4   Los op vir x en y as x+ 2 yi = − 3 .                                                      (2)
                                                                                                [26]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                  7

 VRAAG 4

 4.1    Die diagram hieronder toon sketsgrafieke van funksies wat gedefinieer word deur
                   2                  x
        f ( x ) = − + 1 en g ( x ) = − +1
                   x                  2

        Die twee grafieke sny mekaar by punt B(‒2 ; 2) en by C.

        Die horisontale asimptoot sny die y-as by A.

        4.1.1 Skryf die y-koördinaat van A neer.                                               (1)

        4.1.2 Bepaal die vergelyking van die vertikale asimptoot van f.                        (1)

        4.1.3 Skryf die x-afsnit van f neer.                                                   (1)

        4.1.4 Skryf die y-afsnit van g neer.                                                   (1)

        4.1.5 Bepaal die waardeversameling van f.                                              (2)

        4.1.6 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor f ( x )  g ( x ) .                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   TEGNIESE WISKUNDE V1                    (EC/SEPTEMBER 2022)

 4.2    Gegee: k ( x ) = 2 x2 − 7 x + 3 en w ( x ) = 9 − x2

        4.2.1 Verduidelik waarom die grafiek van w ŉ funksie is.                             (1)

        4.2.2 Skryf die y-afsnit van k neer.                                                 (1)

        4.2.3 Bereken die y-afsnit van w.                                                    (1)

        4.2.4 Bepaal die koördinate van die x-afsnitte van k.                                (2)

        4.2.5 Bepaal die x-afsnitte van w.                                                   (1)

        4.2.6 Bepaal die draaipunt van k.                                                    (4)

        4.2.7 Skets die grafiek van k en w op dieselfde assestelsel op die ANTWOORD-
              BLAD wat verskaf word. Wys duidelik die afsnitte met die asse en alle
              asimptoot (asimptote).                                                         (5)

 4.3    Beskou die sketsgrafiek van ŉ funksie wat deur h (x) = ax gedefinieer word. Die
        grafiek gaan deur punt B(2;4).

        4.3.1 Skryf die y-afsnit van h neer.                                                 (1)

        4.3.2 Bepaal die waarde van a.                                                      (3)
                                                                                           [28]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                     9

VRAAG 5

5.1   Melody koop haar motorradio wat R2 960,00 kos op huurooreenkoms en stem in om ŉ
      deposito van R350 en ŉ maandelikse paaiement van R145 vir ŉ tydperk van 24 maande
      te betaal.

      Bereken:

      5.1.1     Melody se deposito, as ŉ persentasie                                                   (1)

      5.1.2     Die huurooreenkomswaarde na die betaling van die deposito                              (1)

      5.1.3     Die rentekoers op die huurooreenkoms gehef                                             (3)

5.2   Cype belê R20 000 vir 7 jaar in ŉ beleggingsrekening wat maandeliks saamgestel teen
      6% rentekoers per jaar, vir die eerste drie jaar groei. Die rentekoers het vir die
      oorblywende jare tot 7,5% per jaar gestyg op enkelvoudige rente kwartaalliks bereken.

      5.2.1     Bereken die bedrag wat Cype aan die einde van die 7de jaar beleggingstydperk
                gekry het.                                                                             (4)

      5.2.2     Bepaal die bedrag wat Cype aan die einde van die 3de jaar sou onttrek het, om
                R30 000 aan haar betaal te kry, aan die einde van die beleggingstydperk.            (4)
                                                                                                   [13]

VRAAG 6

6.1   Bepaal f  ( x ) deur EERSTE BEGINSELS te gebruik indien f(x)=-1 − 2x .                          (5)

6.2   Bepaal:

      6.2.1     Dx ( x2 + x − 2)                                                                       (2)

                dy
      6.2.2        as xy = x x − 9 x 2 − 1
                dx                                                                                     (5)

6.3   Bepaal die gemiddelde gradiënt van ŉ funksie tussen die punte ( −3 ; 0) en ( 2 ; 5) .         (2)
                                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  TEGNIESE WISKUNDE V1                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 7

 Gegee: f(x) = x3 − 7x + 6

 7.1    Skryf die y-afsnit van f neer.                                                         (1)

 7.2    Bepaal die x-afsnitte van f.                                                           (5)

 7.3    Bepaal die koördinate van die draaipunt van f.                                         (5)

 7.4    Skets die grafiek van f op die ANTWOORDBLAD wat verskaf word. Wys duidelik
        al die koördinate van die draaipunte en afsnitte met die asse.                         (4)

 7.5    Bepaal die vergelyking van ŉ raaklyn tot die kurwe van f by x = −2.                   (4)
                                                                                             [19]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                    11

 VRAAG 8

 ŉ Sekere staat pas streng belastingwette toe om privaat verkoop van inheemse produkte te
 beheer deur belasting te verhoog vir meer items wat verkoop word. Die volgende is ŉ
 Objektiewe Winsfunksie wat deur die staat gebruik word om die verkoop van hierdie
 inheemse item te beheer:

 P(x) = -x2 + 5x, in duisend dollar, waar x die aantal inheemse items wat verkoop word, is.

 8.1    Skryf 1,5 duisend as ŉ heelgetal.                                                              (1)

 8.2    Bepaal die aantal items wat geen wins genereer wanneer dit verkoop word.                       (4)

 8.3    Bereken, hoeveel wins, in duisend dollar, ŉ enkele inheemse item wat verkoop word,
        genereer.                                                                                      (2)

 8.4    Bepaal die maksimum aantal inheemse items wat verkoop moet word om die
        maksimum wins te genereer.                                                                     (2)

 8.5    Bereken die maksimum wins, in duisend dollar, wat in verkope gemaak kan word.               (2)
                                                                                                   [11]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      TEGNIESE WISKUNDE V1                     (EC/SEPTEMBER 2022)

 QUESTION 9

 9.1    Bepaal die volgende integrale:

        9.1.1           1
                 ∫ x2 dx
                                                                                                (2)

                       −2    
        9.1.2          x − x  dx                                                           (2)

 9.2    Die skets hieronder verteenwoordig die skaduwee area begrens deur die funksie
        gedefinieer deur f ( x) = 5 x 2 − 20 x en die x-as vanaf x = a tot x = 2 .

        Bepaal die waarde van a as die skaduwee area 45 vierkante eenhede is.                  (8)
                                                                                              [12]

                                                                                TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                                            TEGNIESE WISKUNDE V1                                            13

                                    INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

            − b  b 2 − 4ac                                           b                       4ac − b 2
     x=                                                        x=−                       y=
                        2a                                            2a                        4a

          a x = b  x = log a b ,             a  0, a  1 en b  0

     A = P (1 + ni )                         A = P (1 − ni )     A = P (1 + i ) n                A = P (1 − i ) n

              (         ) −1
                         m
     ieff = 1 + i
                m

                                f ( x + h) − f ( x)
          f  ( x ) = lim
                      h→0                h

                  n +1                                                            n +1
         n dx = x                                                     n         x
      x               + C , n  −1                               k x dx = k .        + C , n  −1
                 n +1                                                            n +1

           1                                                          k
            dx = ln x + C , x  0                                     dx = k. ln x + C , x  0
           x                                                          x

                ax                                                   nx          a nx
         x
       a dx =      +C, a 0                                     k a dx = k .          +C , a0
               ln a                                                              n ln a

                                                                        x + x1 y 2 + y1 
      d =         ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                    M  2   ;         
                                                                        2         2 

                                                                              y 2 − y1
      y = mx + c                    y − y1 = m(x − x1 )                 m =                                 tan  = m
                                                                              x2 − x1

      x2   y2
         +    =1
      a2   b2

      In ABC: a                =
                                      b
                                         =
                                             c
                                                                        a 2 = b2 + c 2 − 2 bc.cos A
                        sin A       sin B sin C

                                                1
      Oppervlakte van  ABC =                     ab. sin C
                                                2

      sin 2  + cos 2  = 1                              1 + tan 2  = sec 2 

      1 + cot 2  = cosec 2 

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                         TEGNIESE WISKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2022)

      rad = 180

     Hoeksnelheid =  = 2 n                 waar n = rotasiefrekwensie
     Hoeksnelheid =  = 360 n               waar n = rotasiefrekwensie

  Omtreksnelheid = v =  D n waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie
  Omtreksnelheid = v = 2 rn waar r = radius en = rotasiefrekwensie

  Booglengte = s = r               waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

                                   rs
  Oppervlakte van sektor =                 waar r = radius, s = booglengte en  = sentrale hoek in radiale
                                   2

                                    r2 
  Oppervlakte van sektor =                        waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale
                                     2

     4h 2 − 4dh + x 2 = 0                 waar h = hoogte van segment,      d = middellyn van sirkel en
                                                x = lengte van koord

                                                                            o1 + o2
     A T = a (m1 + m2 + m3 + ... + mn )     waar a = gelyke dele, m1 =                 en
                                                                               2
                                                  n = die aantal ordinate

                                                        OF

              o +o                       
     A T = a  1 n + o2 + o3 + ... + on−1            waar a = gelyke dele, oi =ide ordinaat en
              2                          
                                                             n = die aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               TEGNIESE WISKUNDE V1                        15

  VRAAG 4.2.7

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                          TEGNIESE WISKUNDE V1   (EC/SEPTEMBER 2022)

  VRAAG 7.4

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Technical Mathematics P1 (English and Afrikaans) 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-p1-english-and-afrikaans-2022-memo/85432c59-b8a1-4300-b3e5-301e6572e82a) — Technical Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans-english/514ee9ac-c663-4a12-98a5-11a8324a8f69) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Tech Maths P 1 SEPTEMBER 2022 ERRATA 1](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p-1-september-2022-errata-1/ce7471ad-34f6-4555-845b-fa4e23712cc3) — Technical Mathematics · Errata · 2022
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2022 Afr Engl (Final)](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-memo-sept2022-afr-engl-final/5987839b-00c2-4f4e-8cd9-6e7e4460df76) — Technical Mathematics · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
