# Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2020

                      TEGNIESE WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 2 antwoordblaaie en ŉ
                                    2-bladsy inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              TEGNIESE WISKUNDE V1                                (EC/SEPTEMBER 2020)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    Beantwoord VRAAG 4.1.5 en VRAAG 7.5 op die voorsiene ANTWOORDBLAAIE.
      Skryf jou naam en jou skool se naam op die voorsiene spasies op die
      ANTWOORDBLAAIE en handig die ANTWOORDBLAAIE saam met jou
      ANTWOORDEBOEK in.

4.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

5.    Toon duidelike ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
      jou antwoorde te bepaal.

6.    Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

7.    Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
      niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

8.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

9.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

10.   ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        TEGNIESE WISKUNDE V1                                    3

VRAAG 1

1.1    Los op vir x:

       1.1.1     0   3x  2  x  1                                                         (2)

       1.1.2     7 x2  9 x  4  0 (korrek tot TWEE desimale plekke)                           (4)

       1.1.3      6 x2 < 5x                                                                    (4)

1.2    Los die volgende stelsels van vergelykings gelyktydig op:

        x + 3y = 1     en     2 x2  2 y 2  5xy                                               (7)

1.3    Die hoeksnelheid van ŉ kompressor-katrol is 5,425 omwentelinge per minuut.

       1.3.1     Herlei die hoeksnelheid van die kompressor-katrol na omwentelinge per
                 sekonde.                                                                       (1)

       1.3.2     Skryf die hoeksnelheid in VRAAG 1.3.1 in wetenskaplike notasie.                (1)

1.4    Herlei 1011112 na desimale notasie, SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar.               (2)
                                                                                              [21]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TEGNIESE WISKUNDE V1                   (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 2

 Bepaal:

 2.1   Die aard van die wortels van:  x2  9 x  2  0                                          (3)

 2.2   Die waarde(s) van c waarvoor die wortels van  x2  9 x  c  0 imaginêr sal wees.        (4)
                                                                                                 [7]

 VRAAG 3

 3.1   Vereenvoudig sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik (toon alle stappe):

       3.1.1     2  8n 2  3  8n 1
                         23n 5                                                                  (4)

       3.1.2     3
                     (27) x6  25 x 4                                                           (3)

       3.1.3     log 2 32  2log5 25                                                             (3)

 3.2   Los op vir x as:

        log 2 (8x3  1)  log100  log 2 (4 x2  2 x  1)                                        (5)

 3.3   Druk die komplekse getal z  3  i 3 in polêre vorm z =r (cosα + is in α) uit            (5)

                                         y i
 3.4   Los op vir x en y as:                   3xi
                                         2i                                                    (4)
                                                                                               [24]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        TEGNIESE WISKUNDE V1                                          5

 VRAAG 4

                                   6
 4.1   Gegee die funksie f ( x)    2 en g  x   x 2  x  6
                                   x
       4.1.1     Bereken die x-afsnit van f.                                                            (2)

       4.1.2     Bepaal die x-afsnitte van g.                                                           (3)

       4.1.3     Skryf die y-afsnit van g neer.                                                         (1)

       4.1.4     Skryf die vergelyking(s) van die asimptote van f neer.                                 (2)

       4.1.5     Bepaal die koördinate van die draaipunt van g.                                         (3)

       4.1.6     Skets die grafieke van f en g op die voorsiene ANTWOORDBLAD. Dui die
                 asimptoot(e), draaipunt en afsnit(te) van die grafieke aan.                            (6)

       4.1.7     Skryf die definisieversameling van f neer.                                             (1)

       4.1.8     Gebruik die skets om die waarde(s) van x > 1 waarvoor f(x) ≤ g (x) te
                 bepaal.                                                                                (1)

 4.2   Geskets hieronder is die grafiek van f (x) = 2x + q en g (x) = – √𝑟 2 − 𝑥 2 , wat by
       (0;–2), hul gemeenskaplike y-afsnit sny. Punt A is die x-afsnit van f.

       Bepaal:

       4.2.1     Die vergelyking van g                                                                  (2)

       4.2.2     Die waarde van q                                                                       (2)

       4.2.3     Die koördinate van A                                                                   (3)

       4.2.4     Die waardeversameling van f                                                           (1)
                                                                                                      [27]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             TEGNIESE WISKUNDE V1                              (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 5

5.1    ŉ Bate ter waarde van R800 000 het eenmalig met ŉ rentekoers van 8,8% verminder.
       Bereken die huidige waarde van die bate.                                                   (1)

5.2    Die grafiek hieronder verteenwoordig die aantal mense, op ŉ eiland, wat met Covid-19
       gedurende die 21 Covid-19 inperkingsdae besmet is.
       Die stippellyne toon die aantal besmette mense op die 7de dag van inperking
       (“lockdown”).

       5.2.1    Skryf neer die aantal mense wat op die eiland aan die begin van die
                inperkingsperiode besmet is.                                                      (1)

       5.2.2    Bepaal die daaglikse saamgestelde groei van besmetting op die eiland aan die
                einde van die eerste week van inperking.                                          (3)

       5.2.3    Op die 7de dag, het die gemiddelde saamgestelde groeikoers van besmettings
                met 2% gedaal.
                Bepaal die aantal dae waarvoor die aantal besmette mense meer as dubbel was
                voordat die inperkingsperiode op die eiland begin het.                            (3)

5.3    Mnr. Nanaka belê ŉ sekere bedrag in ŉ spaarrekening. Gedurende die eerste 4 jaar is
       die rentekoers 6,5% per jaar, maandeliks saamgestel. Aan die einde van 4 jaar
       vermeerder die rentekoers tot 7% per jaar, half-jaarliks saamgestel, tot aan die einde
       van die beleggingsperiode.
       Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, die oorspronklike bedrag wat belê is, as die
       belegging tot R800 000 groei aan die einde van die 10-jaar beleggingsperiode.              (5)
                                                                                                 [13]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                            TEGNIESE WISKUNDE V1                               7

VRAAG 6

                                                   1
6.1       Bepaal die afgeleide van f ( x) =  x +  deur EERSTE BEGINSELS te gebruik.
                                                   2                                            (5)

6.2       Bepaal:

                               14 
          6.2.1      D x  9     
                                x                                                             (3)

                     dy
          6.2.2         as 2 xy + x = x  9
                     dx                                                                         (4)

6.3       Die vertikale verandering in die y-koördinate wat met x = −2 en
           x = x1 op die grafiek van h (x) = x2 – 4 is – 3 ooreenstem.
          Bepaal die moontlike waarde(s) vir x1 as die gemiddelde gradiënt tussen die twee
          punte 1 is.                                                                           (4)
                                                                                               [16]

VRAAG 7

Gegee :     h (x) = 2x3 + x2 – 5x + 2

7.1       Bepaal die y-afsnit van h.                                                            (1)

                               1
7.2       Toon aan dat x =         die x-afsnit van h is.                                       (2)
                               2

7.3       Vervolgens of andersins, bepaal al die ander x-afsnitte van h.                        (3)

7.4       Bepaal die koördinate van die draaipunte van h.                                       (5)

7.5       Skets die grafiek van h op die voorsiene ANTWOORDBLAD. Toon alle afsnitte en
          draaipunte van h.                                                                     (5)

7.6       Bepaal die vergelyking van die raaklyn tot die grafiek h by x = 0.                    (4)
                                                                                               [20]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              TEGNIESE WISKUNDE V1                                 (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 8

 Die prent hieronder toon water wat uit ŉ stilstaande brandblussertrok uitspuit. As ander
 faktore geïgnoreer word, verteenwoordig die boog wat deur die water gevorm word, ŉ
                                                            3
 paraboliese funksie (S) gedefinieer deur S  t   3  6t  t 2 ; t  0 ; 8,5 , waar S die
                                                            4
 hoogte van die water in meter is relatief tot die punt van uitwerping deur die trok en t is
 die tyd geneem in sekondes.

 8.1   Skryf die hoogte van die trok neer.                                                           (1)

 8.2   Bepaal die hoogte van die water na 2 sekondes van uitwerping.                                 (2)

 8.3   Bepaal die tyd, in sekondes, wat die water neem om maksimum hoogte te bereik.                 (3)

 8.4   Vervolgens of andersins, toon aan deur relevante berekeninge of die brandblussertrok
       geskik sal wees of nie om ŉ vuur in ŉ gebou te blus waarvan die vloer 16 m bokant
       grondvlak is.                                                                                (4)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                      TEGNIESE WISKUNDE V1                                     9

 VRAAG 9

 9.1    Bepaal die volgende integrale:

                   y x  dx
                           5
        9.1.1                                                                                  (3)

        9.1.2         1       5
                   x  x  dx
                               2
                                                                                               (3)

 9.2    Die skets hieronder toon die begrensde geskakeerde area van die kurwe van die
        funksie gedefinieer deur g(x) = x2 – 4.

        Bepaal (toon ALLE berekeninge) die geskakeerde area begrens deur die kurwe g
        en die x-afsnit tussen die punte waar x = -2 en x = 0.                                (6)
                                                                                             [12]

                                                                              TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       TEGNIESE WISKUNDE V1          (EC/SEPTEMBER 2020)

ANTWOORDBLAD

VAN: ……………………………………..                     NAAM: ……………………………………….

SKOOL: ……………………………………….                   KLAS: ………………………………………

VRAAG 4.1.5

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)            TEGNIESE WISKUNDE V1                  11

VRAAG 7.5

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                       TEGNIESE WISKUNDE V1                        (EC/SEPTEMBER 2020)

                               INLIGTINGSBLAD: TEGNIESE WISKUNDE

    b  b2  4ac                                  x
                                                         b                              4ac  b2
 x                                                                                  y
         2a                                              2a                               4a

 a x  b  x  log a b a  0 , a  1 en b  0

 A  P(1  ni)                                     A  P(1  ni)

 A  P(1  i)n                                     A  P(1  i)n
                   m
         im 
 ieff  1    1
         m

                  f ( x  h)  f ( x )
  f ( x)  lim
           h 0            h

            x n 1
  x dx 
    n
                   C         , n  1
            n 1
   1                                                            ax
  x dx  ln( x)  C ,         x0
                                                    a dx 
                                                      x
                                                               ln a
                                                                    C     ,   a0

                                                     x  x y  y2 
 d      x2  x1    y2  y1 
                    2               2
                                                   M 1 2 ; 1      
                                                     2       2 

 y  mx  c                                        y  y1  m  x  x1 

       y2  y1
 m                                                m  tan 
       x2  x1
 x2 y 2
       1
 a 2 b2

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         TEGNIESE WISKUNDE V1                                            13

               a     b     c
 In ∆ABC:              
             sin A sin B sin C
                                                            1
 a2  b2  c2  2bc.cos A                      Oppervlakte  ab.sin C
                                                            2

 sin 2   cos 2   1                         1  tan 2   sec 2 

 cot 2   1  cos ec 2

  rad  180

 Hoeksnelheid    2 n  3600 n             waar n = rotasiefrekwensie

 Omtreksnelheid     Dn                waar D = middellyn en n = rotasiefrekwensie

 s  r       waar r = radius en  = sentrale hoek in radiale

 4h2  4dh  x2  0        waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
                                            x = lengte van koord

                               rs r 2
 Oppervlakte van sektor                       waar r = radius, s = booglengte en
                               2    2
                                          = sentrale hoek in radiale

                                               waar a = gelyke dele, oi  i de ordinaat en
        o o                             
 AT  a  1 n  o2  o3  o4  ...  on1     n = aantal ordinate
         2                               

                                               OF
                                                                         o o
                                               waar a = gelyke dele, m1  1 2
                                                                           2
 AT  a  m1  m2  m3  . . .  mn           en n = aantal ordinate

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECH MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afrikaans+English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr12-memo-sept2023-afrikaans-english/514ee9ac-c663-4a12-98a5-11a8324a8f69) — Technical Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 MEMO SEPT2020 Afr Engl](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-memo-sept2020-afr-engl/7f8a2155-dec4-452e-be1c-13d70da1ee50) — Technical Mathematics · Memo · 2020 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 12 Technical Mathematics P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-mathematics-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/f3676fe6-b914-4068-9ebb-55f47f83fc3c) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
