# Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

> Grade 12 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/d6ae01f9-70d0-459a-b5b3-aafb29f7d065
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/d6ae01f9-70d0-459a-b5b3-aafb29f7d065)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                SEPTEMBER 2020

                        TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad en
                                     ŉ spesiale antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              TEGNIESE WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
       word.

 3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
       antwoorde te bepaal, duidelik aan.

 4.    Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

 5.    Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

 7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                          3

 VRAAG 1

 In die diagram hieronder, is A(3; 2), B  6; 3 en C is die hoekpunte van ABC.
 D  5;1 is die middelpunt van BC.
 Reguitlyn BC vorm ŉ hoek  met die x-as.

 1.1   Bereken die lengte van AB.                                                                  (2)

 1.2   Bepaal:

       1.2.1 Die gradiënt van BC                                                                   (2)

       1.2.2 Die grootte van , afgerond tot EEN desimale syfer                                    (2)

       1.2.3 Die koördinate van C                                                                  (4)

       1.2.4 Die vergelyking van die lyn ewewydig aan BC wat deur die punt A gaan, in
             die vorm y = …                                                                       (3)
                                                                                                 [13]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             TEGNIESE WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 2

 2.1   In die diagram hieronder, word die vergelyking van die sirkel deur
        x2  y 2  49. gegee.
       Die punt D  x;5 is ŉ punt op die omtrek van die sirkel.
       EF en EG is raaklyne aan die sirkel getrek vanaf ŉ gemeenskaplike punt E, buite
       die sirkel.

       2.1.1 Bepaal die x-koördinaat van D. Los jou antwoord in eenvoudige wortelvorm.          (3)

       2.1.2 (a)     Skryf die vergelykings van EF en EG neer.                                  (4)

               (b)   Vervolgens, skryf die koördinate van E neer.                               (1)

 2.2   Die vergelyking van ŉ ellips word deur 16 x2  49 y 2  784 gegee.

       2.2.1 Herskryf die gegewe vergelyking in standaardvorm.                                  (2)

       2.2.2 Vervolgens, skets die grafiek van die vergelyking. Toon die afsnitte en vorm
             duidelik aan.                                                                     (3)
                                                                                              [13]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         TEGNIESE WISKUNDE V2                                       5

 VRAAG 3

 3.1   As Â  123 en B̂  65 , bereken die waardes van die volgende (afgerond tot
       TWEE desimale syfers):

       3.1.1   cosec A  tan B                                                                      (2)

       3.1.2   cot 2  A  2B                                                                      (2)

                                  
 3.2   Bereken: sin        sec2
                      6            4                                                                (3)

 3.3   As 12 cosec  13 en  [90;270] , met behulp van ŉ skets, bereken die waarde
       van cot   sec .                                                                           (5)

 3.4   Gebruik fundamentele identiteite en NIE ŉ skets NIE om die volgende te
       vereenvoudig:

                                           tan   11  cos  
                                               2                2
                                                                                                    (4)

 3.5   Vereenvoudig tot ŉ enkele trigonometriese verhouding van x:

                                          sin 180  x  .tan135
                                       sec 180  x  .cos  360  x                            (6)
                                                                                                  [22]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 TEGNIESE WISKUNDE V2                         (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 4

 Gegee f ( x)  sin 3x en g ( x)   cos x vir x [0;180]

 4.1   Gebruik die assestelsel soos in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien om
       sketsgrafieke van die kurwes van f en g vir x [0;180] te teken.
       Toon ALLE afsnitte met die asse, koördinate van al die draaipunte en die eindpunte
       van beide kurwes duidelik aan.                                                           (5)

 4.2   Gebruik die grafiek getrek in VRAAG 4.1, of andersins, om die volgende te bepaal:

       4.2.1   Die periode van f                                                                (1)

       4.2.2   Die waarde(s) van x [0;180] waarvoor:

               (a)   g ( x)  0                                                                 (2)

               (b)    f ( x).g ( x)  0                                                         (4)

               (c)    f ( x)  g ( x)  1                                                     (2)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  TEGNIESE WISKUNDE V2                                      7

 VRAAG 5

 In die diagram hieronder, is ABC gegee met AB = 8 eenhede, BD = 6 eenhede.

  B̂  57
  Ĉ  31
  CADˆ  46

 Bereken die volgende:

 5.1   Die oppervlakte van ABD                                                               (3)

 5.2   Die lengte van AD                                                                      (4)

 5.3   Die lengte van CD                                                                     (4)
                                                                                            [11]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             TEGNIESE WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 6

 6.1   Voltooi die volgende bewering:

       Die lynstuk wat die middelpunt van die sirkel met die middelpunt van die koord
       verbind …                                                                              (1)

 6.2   In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel AEC.

          OFE ⊥ AFC
          AC = 48 eenhede
          OF = 7 eenhede
          EF = x eenhede

       6.2.1    Skryf AO in terme van x.                                                      (1)

       6.2.2    Bereken, met redes, die waarde van x.                                         (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                    TEGNIESE WISKUNDE V2                           9

 6.3   In die diagram hieronder is DG ŉ koord van die sirkel DEHGC.

        DAH  EAC
        Ĥ1  24
        Ê  ˆ
              C  2

       6.3.1    Noem DRIE hoeke elk gelyk aan 66. Meld redes.                     (4)

       6.3.2                            ˆ .
                Bepaal die grootte van HGC                                         (2)

       6.3.3    Bewys dat DG ŉ middellyn van die sirkel is.                       (3)
                                                                                 [16]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            TEGNIESE WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 7

 7.1   Voltooi die volgende bewering:

       As ŉ lyn deur die eindpunt van ŉ koord getrek word en met die koord ŉ hoek maak
       wat gelyk is aan ŉ hoek in die teenoorstaande segment, dan is die lyn …                (1)

 7.2   In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel DFHE.

        DE is ŉ middellyn van die sirkel.
        GF is ŉ raaklyn aan die sirkel by F.
        D̂1  16
        F̂1  37

       Bepaal, met redes, die grootte van die volgende:

       7.2.1     Ĥ 2                                                                         (2)

       7.2.2     F̂2                                                                          (2)

       7.2.3     Ô 2                                                                         (2)

       7.2.4     Ê 2                                                                        (3)
                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                      11

 VRAAG 8

 8.1   Voltooi die volgende bewering:

       As ŉ lyn getrek word … tot een sy van ŉ driehoek, dan verdeel die lyn die ander twee
       sye eweredig.                                                                              (1)

 8.2   In die diagram hieronder, is ABC ŉ driehoek met D die middelpunt van BC.

        H is ŉ punt op AB sodat AD en HC mekaar by G sny.
        AB ∥ FG met F op BC
        AG : AD = 1 : 3

       Bepaal, met redes, die numeriese waardes van:

               BF
       8.2.1
               FD                                                                                 (3)

               CG
       8.2.2
               CH                                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            TEGNIESE WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2020)

 8.3   In die diagram hieronder, is DE die middellyn van sirkel DHFE en HF = FE.

          JE is ŉ raaklyn aan die sirkel by E.
          DHJ is ŉ reguitlyn.
          DF verleng ontmoet raaklyn EJ in G.
          Ê3  x

       8.3.1 Skryf neer, met redes, DRIE ander hoeke elke gelyk aan x.                          (5)

       8.3.2 Bewys dat: ∆DFE /// ∆DEG                                                          (6)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     TEGNIESE WISKUNDE V2                                        13

 VRAAG 9

                                                                   ˆ  60 en
 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel met COD
 OD = 5 cm.

 9.1   Bereken die booglengte CD in cm.                                                             (4)

 9.2   Bepaal die oppervlakte van die sektor. Laat die antwoord in radiale en tot die naaste
       heelgetal.                                                                                   (4)

 9.3   (a)   Bepaal die lengte van die koord CD.                                                    (2)

       (b)   Vervolgens, bepaal die hoogte van die segment tussen koord CD en die boog
             CD.                                                                                   (5)
                                                                                                  [15]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                           TEGNIESE WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 10

 10.1   ŉ Brandstof-grassnyer het ŉ trekstang om die enjin aan die gang te kry. Om die
        enjin aan die gang te kry moet die katrol (“pulley”) teen 180 opm. (rpm) draai. Die
        katrol het ŉ radius van 6 cm.

        10.1.1 Hoeveel radiale per sekonde moet die katrol draai?                                (2)

        10.1.2 Hoe vinnig moet die trekstang getrek word om die grassnyer aan die gang
               te kry?                                                                           (3)

        10.1.3 Vervolgens, bepaal die hoeksnelheid van die katrol.                               (3)

 10.2   ŉ Reghoekige silindriese houer hou presies een liter water. Wat moet die hoogte
        van die houer wees as die radius 12 cm is?
                                                            4
                                 V  bh V   r 2 h V   r 3
                                                            3                                   (4)
                                                                                               [12]

 VRAAG 11

 Die oppervlakte van ŉ onreëlmatige metaalplaat, met een sy ŉ reguit sy, is 256 m2. Die
 ordinate is 2,2 m; 2,8 m; 3,1 m; 3,2 m; 2,9 m; 2,6 m; 2,1 m.

 Bereken:

 11.1 Die konstante interval tussen die ordinate                                                 (4)

 11.2 Die lengte van die reguit sy                                                               (2)
                                                                                                 [6]

                                                                               TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                           TEGNIESE WISKUNDE V2                                              15

                                              INLIGTINGSBLAD

       b  b2  4ac                                 x
                                                            b                                   4ac  b2
 x                                                                                        y
            2a                                              2a                                    4a
 a x  b  x  log a b
                            a  0 , a  1 en b  0

 A  P(1  ni)                                       A  P(1  ni)
                                                                                                           m
                                                                                                  im 
 A  P(1  i)     n
                                                     A  P(1  i)   n
                                                                                          ieff  1    1
                                                                                                  m
                                                      x x y y 
 d      x2  x1    y2  y1 
                      2             2
                                                     M 1 2 ; 1 2 
                                                       2      2 
                                                                                                y2  y1
 y  mx  c                                          y  y1  m  x  x1                 m
                                                                                                x2  x1
                                                     x2 y 2
 m  tan                                                1
                                                     a 2 b2
  f ( x)  lim
                f ( x  h)  f ( x )                          x n 1
                                                      x dx 
                                                        n
           h 0
                                                                      C , n  1
                         h                                    n 1
   1                                                           ax
  x dx  ln( x)  C ,       x0
                                                      a dx  ln a  C , a  0
                                                        x

  rad  180
 Hoeksnelheid    2 n  3600 n               waar n = omwentelingsfrekwensie
 Omtreksnelheid     Dn               waar D = middellyn en n = omwentelingsfrekwensie

 s  r       waar r = radius en  = middelpunthoek in radiale
 4h2  4dh  x2  0               waar h = hoogte van segment, d = middellyn van sirkel en
                                  x = koordlengte
                                    rs r 2
 Oppervlakte van sektor                     waar r = radius, s = booglengte en  = middelpunthoek in
                                    2    2
 radiale
 In ∆ABC:
    a     b     c                                                                                  1
                                                   a2  b2  c2  2bc.cos A             Area      ab.sin C
  sin A sin B sin C                                                                                2

 sin 2   cos 2   1                               1  tan 2   sec 2                 cot 2   1  cos ec 2
        o o                                       waar a = gelyke dele, 𝑜𝑖 = 𝑖 𝑑𝑒 ordinaat en
 AT  a  1 n  o2  o3  o4  ...  on1 
         2                                         n = aantal ordinate
                                                                                   o o
 OF                                                  waar a = gelyke dele, mi  i i 1
 AT  a  m1  m2  m3  . . .  mn                                                  2
                                                     en n = aantal ordinate; i = 1;2;3; …;n-1

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans/170080f5-95c7-4ab0-8288-c688810c754f) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/bdc0bbef-1ee0-46f0-a162-a0736ce9f13d) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECH MATH P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2020-gauteng-mock-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/4db5d254-38dc-45e5-8168-ec90c5980f35) — Technical Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P1 GR12 QP GR12 SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p1-gr12-qp-gr12-sept2022-afrikaans/5283d189-657b-4b65-8187-49c9bfffbf39) — Technical Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [TECH MATHS P2 GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/03444d3a-c4dc-48d3-9606-2ff327737879) — Technical Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [Gr12 Technical Mathematics P2 (Afrikaans) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-technical-mathematics-p2-afrikaans-2021-preparatory-question-paper/062749a9-c572-415d-8d76-eab76e1a2e74) — Technical Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Technical Mathematics

- [Tech Maths P2 Memo A E watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-memo-a-e-watermark/854cae30-bff5-40b9-b49c-230b61df8d6f) — Memo · 2025
- [TECH MATHS P2 GR12 MEMO SEPT2025 Eng&Afr watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-gr12-memo-sept2025-eng-afr-watermark/5ff2a74b-0f46-49ba-be61-1ee972913d66) — Memo · 2025 · Eng
- [Technical Mathematics P1 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/46f4840a-7f39-4e8c-88d1-8beab76147dc) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Mathematics P2 Nov 2025 MG Afr & Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/4cc6dcbf-4367-429e-8ac9-2049f03eecb9) — Memo · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 AB AFR ENG JUNE 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-mathematics-2025-nw-june-exam-addendum-paper-2-afrikaans/7615a50d-6554-42bc-a0f1-879ea3150d06) — Addendum · 2025 · Afr
- [TECH MATHS P2 ANSWER BOOK JUNE 2024 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p2-answer-book-june-2024-afr-engl/b5a5c28f-caaa-41b0-b1a1-136115668877) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
