# Technical Mathematics Grade 10 P2 2018 QP (Afr)

> Grade 10 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2018-afr/a51af384-37a3-469c-bf61-48e72a7fbe28
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 10 P2 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2018-afr/a51af384-37a3-469c-bf61-48e72a7fbe28)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NATIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 10

                           NOVEMBER 2018

                     TEGNIESE WISKUNDEV2

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                   Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ŉ spesiale
                                     antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
       word.

 3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die
       bepaling van jou antwoorde gebruik het.

 4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word nie.

 5.    U mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar
       en niegrafies), tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale syfers, tensy anders vermeld.

 7.    Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

 8.    Skryf netjies en leerbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      TEGNIESE WISKUNDE/V2                                            3

 VRAAG 1

 1.1   In die diagram hieronder, A (0; 3), B (−3; −1); C (2; −4) en D (k; 0) is die
       hoekpunte van die vierhoek ABCD.

        1.1.1        Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van AC.                          (2)

        1.1.2        Bepaal die gradiënt van MB.                                                  (2)

        1.1.3        Vervolgens, bereken die vergelyking van die reguit lyn wat deur M en B
                     gaan.                                                                        (3)

        1.1.4        As die lengte van CD = 5, toon aan dat k = 5.                                (4)

        1.1.5        As AB = CD, watter tipe vierhoek is ABCD? Motiveer jou antwoord deur
                     relevante berekeninge.                                                      (4)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    TEGNIESE WISKUNDE V2                         (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 2

 2.1    As ˆA = 57o en ˆB= 39o , gebruik ŉ sakrekenaar om die volgende te evalueer:

        2.1.1        cosec Â + cot B̂                                                            (3)

                             ˆ 
                           3A
        2.1.2        2cos     
                           2                                                                    (2)

 2.2    Gegee 5cosθ = 3 en 180 0    270 0 , bepaal die waarde van die volgende met
        behulp van ŉ skets:

        2.2.1        cos  + tan θ                                                                (4)

        2.2.2        sec θ                                                                        (3)

 2.3    Los op vir x , as 2tan (2𝑥 + 12°) − 3 = 1, x  0 ; 90  .                              (5)
                                                                                                 [17]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                  TEGNIESE WISKUNDE/V2                                              5

 VRAAG 3

 Bestudeer die prent en die diagram hieronder.
 • Die voet van die toring EC en die onderkant van die gebou AB lê in dieselfde horisontale
    vlak.
 • Die hoogtehoek vanaf die bokant van die gebou na die bokant van die toring is 73° en
    die dieptehoek na die voet van die toring is 41°.
 • Die afstand tussen die toring en die gebou is 45 m.
 Beantwoord die volgende vrae, korrek tot die naaste cm.

 Die 2D diagram hieronder modelleer die gebou en die toring:

 3.1                                          ˆ .
        Gee, met redes, die grootte van hoek ABC                                                (2)

 3.2    Vervolgens, bepaal AB, die hoogte van die gebou.                                        (4)

 3.3    Bereken ED. Hoeveel hoër is die toring as die gebou?                                    (4)

 3.4    Bepaal die hoogte van die toring.                                                       (2)
                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                 (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 4

 4.1    Beskou die funksie:
                                f  x  = 3 tanx

        4.1.1        Teken ŉ netjiese skets van f  x  = 3 tanx vir 00  x  360 0 op die
                     assestelsel soos voorsien in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK.
                     Toon duidelik op jou skets die afsnitte met die asse en die asimptote.           (4)

        4.1.2        Skryf die periode van f  x  = 3 tanx neer.                                     (2)

        4.1.3        As die grafiek van f  x  = 3 tanx gereflekteer word om die x  as , skryf
                     die vergelyking van die nuwe grafiek, g(x), so verkry deur die refleksie
                     neer.                                                                            (1)

 4.2    Die diagram hieronder toon die grafiek van g ( x) = acosx vir 00  x  360 0.

        4.2.1        Bepaal die waarde van a .                                                        (2)

        4.2.2        As die grafiek van g 2 eenhede opwaarts verskuif word om ŉ nuwe
                     grafiek h te verkry, skryf die waardeversameling van h, neer.                    (2)
                                                                                                      [11]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   TEGNIESE WISKUNDE/V2                      7

 VRAAG 5

                                      ̂ = 40° en ̂
 5.1 In die figuur hieronder, PQ//RS. Q          P = 30°.

 Bepaal die volgende:

      5.1.1     ̂S
               PR                                                        (2)

      5.1.2     ̂S
               TR                                                        (2)

      5.1.3     ̂Q
               PR                                                        (2)

      5.1.4     ̂T
               PR                                                        (2)

      5.1.5                                  P, ̂
               Wat is die verwantskap tussen ̂        ̂ T?
                                                Q en PR                  (1)
                                                                         [9]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            TEGNIESE WISKUNDE V2                               (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 6

 Beskou die vierhoek ABDE hieronder. BD//AE en BD = 2AE. AB = ED en AC halveer
  ̂ E. BA
 BA     ̂ C = CA
               ̂ E = 𝑥.

 6.1    Watter tipe vierhoek is ABDE? Motiveer jou antwoord.                                    (3)

 6.2    Gee, met redes, die grootte van elk van die hoeke gelys hieronder, in terme van 𝑥:

        6.2.1 ̂
              D                                                                                 (2)

               ̂D
        6.2.2 AE                                                                                (2)

 6.3    Vir watter waarde(s) van 𝑥 sal ACDE ŉ parallelogram wees? Motiveer jou                  (2)
        antwoord.

 6.4    As 𝑥 = 60°:
        Klassifiseer vierhoek ABCE en motiveer jou antwoord.                                    (4)
                                                                                               [13]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                TEGNIESE WISKUNDE/V2                                          9

 VRAAG 7

 7.1    In die diagram hieronder, lyn MN is ewewydig aan lyn PQ.

        7.1.1 Bewys dat ∆PQO en ∆MNO gelykvormig is.                                     (3)

        7.1.2 Vervolgens, verskaf ŉ wiskundige verwantskap van die sye, gebaseer op
              die bewys in VRAAG7.1.1, hierbo.                                           (1)

 7.2    Dit word ook gegee dat MN = 9 eenhede en PQ = 6 eenhede.

        7.2.1 As ON = 12 eenhede, hoe lank is OQ? Toon ALLE berekeninge.                  (3)

        7.2.2 As OP= 19 eenhede, hoe lank is PM? Toon ALLE berekeninge.                   (3)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                              TEGNIESE WISKUNDE V2                          (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 8

 8.1    Herlei die volgende:

        8.1.1        107,5° na grade-minute-sekondes                                         (3)

        8.1.2        69°64’89” na grade                                                      (3)

 8.2    Wat is die hoeveelheid, in grade, van ŉ middelpuntshoek 𝜃 wat ŉ booglengte van
        35 cm op ŉ sirkel met ŉ radius van 7 cm intersek?                                    (4)

 8.3    Vereenvoudig, sonder ŉ sakrekenaar. Antwoord moet in grade wees.

                                                   𝜋
                                            2𝜋 −     − 120°                                  (3)
                                                   9
                                                                                            [13]

                                                                             TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECHNICAL MATHS P2 QP GR10 NOV 2018 ENG](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2018-eng/84a5572e-4526-48b9-ae23-c9607c4ad4b6) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [TECHNICAL-MATHS-P2-ANSWERBOOK-NOV-2018 AE](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-answerbook-nov-2018-ae/c43fa0f9-6798-4f43-b3f6-4473e6d766a7) — Technical Mathematics · Addendum · 2018
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2018-afr/c8b6423a-cd1d-4852-8dd6-d90982fe1644) — Technical Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2018 ENG](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2018-eng/210f41fc-b175-4f49-b05c-784c023e7622) — Technical Mathematics · Memo · 2018 · Eng
- [TECH-MATHS-P1-GR10-QP-NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3a4c12f0-4196-454f-b099-44e0c452986f) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [TECH-MATHS-P1-GR10-QP-NOV2018 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-qp-nov2018-english/34d3f53b-260b-4512-a51b-52d20c8059b2) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 10 Technical Mathematics

- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-answer-book-paper-2/42f4f969-c6e5-4ee7-a085-e80dab4d5cd5) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/e466b9ff-67e5-43e9-a132-d19295ea1223) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/cecb0e32-80d5-4367-be7b-c9bb63365cfe) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock 2 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-answer-book-paper-2/49a6998b-22f9-495e-9ce1-f6163fc03a9f) — Addendum · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1/f87034e7-288b-47ad-80f1-243b20ef9a2d) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Mathematics P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-mathematics-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2/db1affc1-028f-4dba-b156-f708daf484ce) — Memo · 2026 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
