# Technical Mathematics Grade 10 P2 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Technical Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2019-afriks-pdf-r/28b5e650-31fe-49a6-91b5-13b46ef3d881
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Technical Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/technical-mathematics) › [Technical Mathematics Grade 10 P2 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2019-afriks-pdf-r/28b5e650-31fe-49a6-91b5-13b46ef3d881)

## About this document

Technical Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 10

                            NOVEMBER 2019

                   TEGNIESE WISKUNDE V2

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                                     *XTMATA2*

          Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ŉ spesiale antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies noukeurig deur voor beantwoording van die vrae.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die voorsiene SPESIALE ANTWOORDEBOEK.

 3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts, wat jy
       gebruik het, in die bepaling van jou antwoorde.

 4.    Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

 5.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, moet ALLE antwoorde afgerond word tot TWEE desimale plekke,
       tensy anders vermeld.

 7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   TEGNIESE WISKUNDE V2                                          3

 VRAAG 1

 In die diagram hieronder ܲሺͶǢ ͵ሻǡ ܳሺെͶǣ െͳሻܴሺʹǢ െ͵ሻ is die hoekpunte van οܴܲܳ, T
 is ŉ middelpunt vanܴܲ.

 1.1    Bereken die gradiënt van ܲܳ.                                                        (2)

 1.2    Bepaal die koördinate van T, die middelpunt vanܴܲ.                                 (3)

 1.3    Bereken die lengte van ܴܳ.                                                          (3)

 1.4    Bereken die vergelyking van die lyn loodreg op ܲܳ en wat deur punt T gaan.          (4)

 1.5    Bereken die koördinate ‫ܦ‬ǡ die punt van snyding tussen die lyn in VRAAG 1.4 en
        ܲܳ.                                                                                 (3)
                                                                                            [15]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    TEGNIESE WISKUNDE V2                       (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 2

 2.1    Gegee dat‫ ݔ‬ൌ ʹ͹ǡͷo ǡ ‫ ݕ‬ൌ ͷʹo and ‫ ݖ‬ൌ Ͷ͵ǡʹo . Gebruik ŉ sakrekenaar en evalueer die
        volgende:

        2.1.1        cos( x  y)  sin z                                                         (2)

        2.1.2          cos ec x
                     tan y  tan z                                                               (2)

        As 2cot T  4 7 vir T [180 ;360 ] met  ߠ ൏ Ͳǡmet behulp van ŉ skets,
                                            o     o
 2.2
        bepaal die waarde van die volgende:

        2.2.1         ߠ                                                                       (4)

        2.2.2        cosT  2 tan T                                                              (3)

 2.3    Los op vir E as 2cos E         3  cos ec 27o vir E [0o ;90o ] .                       (3)
                                                                                               [14]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  TEGNIESE WISKUNDE V2                                          5

 VRAAG 3

 Mnr. Mampofu ŉ plaaslike sakeman wat onlangs ŉ spaza-winkel gekoop het, besluit om ŉ
 stoep by sy winkel aan te bou. Die hoogte van die agter muur is 4,2 m. Hy wil BD, die
 stoepdak, teen ŉ hoek van 37q vanaf die stoeppilaar DE bou. Die dak AH van die spaza-winkel
 is ook teen ŉ hoek van 37° tot HB. C en B is op AF. Die pilaar DE is 1,8 m vanaf die muur
 CF. Hieronder is die prent van die spaza-winkel met sy stoep.

 Hieronder is die model van die bostaande prent:

 3.1    Vir die stoep, hoe lank moet die dakplaat, BD, wees?                                    (2)

 3.2    Hoe hoog moet die ondersteunende pilaar DE gebou word?                                  (4)

 3.3    Sy ander idee is om die naam van sy spaza-winkel op die ruimte AB te skryf. As die
        lengte van die dak AH 2,5 m is, wat is die hoogte van AB?                               (2)

 3.4    Mnr. Mampofu wil die muur verteenwoordig deur AFGH met ŉ verskillende kleur verf.
        Hoeveel liters verf moet hy koop om die hele oppervlakte AFGH te dek, as ŉ
        ½ liter benodig word om 1 m2 te verf (rond jou antwoord af tot die naaste liter)?        (3)
                                                                                                [11]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             TEGNIESE WISKUNDE V2                               (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 4

 Gegee: f ( x) 2sin x en g ( x) cos x 1

 4.1    Skets die grafiek van ݂en gop dieselfde voorsiene assestelsel in jou
        antwoordeboek, gebruik die interval x [0 ;360 ] .
                                                   o     o
                                                                                                 (5)

 4.2    Skryf neer die amplitude van݂.                                                         (1)

 4.3    Skryf neer die periode van ݂.                                                           (1)

 4.4    Skryf neer die waardeversameling van g.                                                  (2)

 4.5    Vir watter waarde(s) van ‫ ݔ‬sal ݂ሺ‫ݔ‬ሻ െ gሺ‫ݔ‬ሻ ൌ Ͳ.                                         (3)
                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  TEGNIESE WISKUNDE V2                                        7

 VRAAG 5

 ‫ ܱܰܯܮ‬hieronder is ŉ vlieër sodat ‫ ܰܯ‬ൌ ܱܰǡ ‫ ܮܯ‬ൌ ‫ܱܮ‬en die hoeklyne sny in ܲ. Dit is
 ook gegee dat ܱܲ ൌ Ͷܿ݉ǡ ‫ܰܯ‬෡ ܲ ൌ ͵͵o and ܱ‫ܮ‬෠ܲ ൌ ͷʹo .

 5.1. Bereken die lengte van MN tot die naaste heelgetal.                                 (2)

 5.2   Bereken die lengte van LN tot die naaste heelgetal.                                (3)

 5.3                                 ෡ ‫ܮ‬.
       Bereken die grootte van hoek ܰ‫ܯ‬                                                    (4)
                                                                                          [9]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            TEGNIESE WISKUNDE V2                              (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 6

 In die diagram hieronder, HIJK is ŉ parallelogram met J‫ܮ‬෠‫ ܭ‬ൌ ͻͲo , ‫ܮܪ‬෠‫ ܫ‬ൌ ͵ͷo en
 ‫ܭܮ‬෡ ‫ ܫ‬ൌ ʹͳι . Punt ‫ ܯ‬is die snyding van die hoeklyne ‫ ܬܪ‬en ‫ܭܫ‬.

 6.1    Bereken die grootte van ‫ݓ‬ǡ ‫ݕݔ‬ሺሻǤ                       (5)

 6.2    Klassifiseer die vierhoek‫ܮܭܬܫ‬.                                                        (2)

 6.3    Toon aan dat ο‫ ؠ ܪܯܫ‬ο‫ܭܯܬ‬.                                                             (3)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 TEGNIESE WISKUNDE V2                                             9

 VRAAG 7

 7.1                         ෡ ‫ ܧ‬ൌ ‫ܤܦ‬෠‫ ܥ‬ൌ  ͻͲo .
        Gegee: ‫ ܦܣ‬ൌ ‫ܦܣ ܤܦ‬

 7.1.1 Verskaf ŉ rede hoekom ‫ ܧܣ‬ൌ ‫ܥܧ‬.                                                     (1)

 7.1.2 As ‫ ܧܦ‬ൌ ͺ ‫ ܧܣ‬ൌ ͳͶ Ǥ Bereken die lengte van:

         ሺ݅ሻ    ‫ܥܤ‬                                                                           (3)

         ሺ݅݅ሻ   ‫ܤܣ‬                                                                           (4)

 7.2    Twee gelykbenige driehoeke ο‫ܥܤܣ‬οܻܼܺ van verskillende groottes het beide ŉ
        toppunthoek gelyk aan ‫ݔ‬Ǥ

        7.2.1 Toon aan dat hierdie twee driehoeke gelykvormig is.                            (4)

        7.2.2 As x 40o is, wat is die grootte van die ander twee hoeke in οܻܼܺ?               (2)
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            TEGNIESE WISKUNDE V2                                (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 8

 8.1    Die wielsporing (alignment) gedoen op ŉ motor se uitslae word hieronder getoon.

        Voor-nasporing (Caster): 28 34'62''

        Agter-wielvlug (Camber): 131, 42

        Gebruik die bostaande inligting en herlei:

        8.1.1 Voor-nasporing na grade                                                             (3)

        8.1.2 Agter-wielvlug na grade, minute en sekondes.                                        (3)

 8.2    Vereenvoudig die volgende uitdrukking en skryf die antwoord in radiale:

                4S
        63o        100o
                 3                                                                                (3)

                                                     2S
 8.3    ŉ Sirkel met radius ͹ܿ݉ en sentralehoek        . Bereken die booglengte van die
                                                      3
        sektor.                                                                                   (3)

 8.4    Die diagram hieronder toon die vloerplan van ŉ huis.

        Bereken die oppervlakte van die vloerplan en gee jou antwoord in m 2 .                   (3)
                                                                                                [15]

                                                                                 TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [TECHNICAL-MATHS-P2-ANSWERBOOK-NOV-2019 EA-D](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-answerbook-nov-2019-ea-d/00a4cef0-2c09-4a9b-95a3-c6190c5b5c96) — Technical Mathematics · Addendum · 2019
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2019 EA](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2019-ea/2394fe82-00dd-4b6d-8dee-ee9200654808) — Technical Mathematics · Memo · 2019
- [TECHNICAL MATHS P2 QP GR10 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2018-afr/a51af384-37a3-469c-bf61-48e72a7fbe28) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P2 QP GR10 NOV 2018 ENG](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-qp-gr10-nov-2018-eng/84a5572e-4526-48b9-ae23-c9607c4ad4b6) — Technical Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [TECH-MATHS-P1-GR10-memo-NOV2019 AfEng](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-gr10-memo-nov2019-afeng/44c0bcb7-4c4a-44d1-b218-e90b4b9d3b04) — Technical Mathematics · Memo · 2019
- [Technical Mathematics GR 10 MEMO Paper 2](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-gr-10-memo-paper-2/374f5d66-03b5-419f-8c48-c7ab67aec8d5) — Technical Mathematics · Memo · 2019

## More from Grade 10 Technical Mathematics

- [Gr 10 Tech Math ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-tech-math-atp-2023-24/6b6bb4df-4bc9-40c4-9ca7-5cdc06b262e6) — ATP
- [Technical-Mathematics-GR-10-ENG ARFI-MEMO-P1 V1](https://www.hlayiso.com/library/technical-mathematics-gr-10-eng-arfi-memo-p1-v1/607df726-28cb-4f8a-8a6a-1dd3bf047e8b) — Memo · 2019 · Eng
- [TECHNICAL-MATHS-P2-ANSWERBOOK-NOV-2018 AE](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-answerbook-nov-2018-ae/c43fa0f9-6798-4f43-b3f6-4473e6d766a7) — Addendum · 2018
- [Tech Maths P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/tech-maths-p1-memo/abcc5d1e-bd59-46e8-84d2-1a2094e60681) — Memo · 2018
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2018 AFR](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2018-afr/c8b6423a-cd1d-4852-8dd6-d90982fe1644) — Memo · 2018 · Afr
- [TECHNICAL MATHS P2 MEMO GR10 NOV 2018 ENG](https://www.hlayiso.com/library/technical-maths-p2-memo-gr10-nov-2018-eng/210f41fc-b175-4f49-b05c-784c023e7622) — Memo · 2018 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
