# Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

> Grade 12 Technical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-qp-gr12-sept2022-afrikaans/df742deb-716a-457b-baca-5074fd51bec8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-qp-gr12-sept2022-afrikaans/df742deb-716a-457b-baca-5074fd51bec8)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2022

                 TEGNIESE WETENSKAPPE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend 3 gegewensblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           TEGNIESE WETENSKAPPE V1                   (EC/SEPTEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

2.    Skryf jou NAAM en VAN in die toepaslike spasies op die ANTWOORDE-
      BOEK.

3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

5.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6.    LAAT ŉ reël oop tussen twee subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en
      VRAAG 2.2.

7.    Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

8.    Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

9.    Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ŉ minimum van TWEE
      desimale plekke af.

10.   Gee kort (bondige) verduidelikings, besprekings, ensovoorts, waar nodig.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)              TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                        3

VRAAG1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord
en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 D.

1.1     Versnelling word gedefinieer as die tempo waarteen ... verander.

        A     spoed

        B     snelheid

        C     posisie

        D     afstand                                                                     (2)

1.2     ŉ Stilstaande minibus-taxi het sy glydeur oop. Wanneer die taxibestuurder
        versnel en dan skielik stop, gly die deur toe sonder om gestoot te word.

        Die toegaan van die glydeur wanneer die taxi stop is ŉ illustrasie van …

        A     Hooke se Wet.

        B     Newton se Eerste Wet.

        C     Newton se Tweede Wet.

        D     Newton se Derde Wet.                                                        (2)

1.3     ŉ Bal word laat val en beweeg vertikaal afwaarts. Ignoreer lugweerstand.

        Watter EEN van die volgende grafieke is KORREK ten opsigte van
        meganiese energie (Emeg) van die bal teenoor tyd (t)?

        A                                     B

                Emeg                                 Emeg
                (J)                                   (J)

                          t(s)                                     t(s)

        C                                     D

                Emeg                                Emeg
                (J)                                 (J)

                          t(s)                                  t(s)                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 TEGNIESE WETENSKAPPE V1               (EC/SEPTEMBER 2022)

1.4     Drie metaalsfere, P, Q en R van gelyke massa m, aanvanklik in rus is in
        kontak met mekaar op ŉ wrywinglose tafel. ŉ Vierde metaalsfeer S
        beweeg met snelheid v na regs en bots met sfeer P en kom tot rus.

        Onmiddelik na die botsing beweeg sfere Q en R saam met ŉ
        gekombineerde kinetiese energie gelyk aan E. Sfeer P bly in rus.

                       VOOR BOTSING                    NA BOTSING

         v              P, Q en R in rus       S en P in rus            v
                           m       m    m             m             m   m

             S            P        Q     R       S     P            Q   R

        Die botsing is ELASTIES.

        Wat is die massa en kinetiese energie van sfeer S net voor die botsing
        indien beide sfere Q en R na die botsing teen snelheid v beweeg?

                                             KINETIESE ENERGIE VAN SFEER S
                 MASSA VAN SFEER S
                                                 NET VOOR DIE BOTSING

        A                   2m                                 E

        B                     m                                2E

        C                  ½m                                  ½E

        D                   2m                                 2E                          (2)

1.5     ŉ Boek lê op ŉ tafel. Die reaksiekrag teen die NORMAALKRAG wat op
        die boek werk, is die krag wat inwerk deur die …

        A        boek op die aarde.

        B        tafel op die boek.

        C        aarde op die boek.

        D        boek op die tafel.                                                        (2)

1.6     Watter EEN van die volgende het die SI-eenheid kg.m2.s-3 ?

        A        Arbeid x tyd

        B        Drywing x tyd

        C        Krag x snelheid

        D        Krag x verplasing                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)             TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                         5

 1.7    Watter EEN van die volgende is die beste verduideliking waarom damme
        se damwalle DIKKER aan die onderkant is as aan die bokant?

        A     Vloeistofdruk neem af met ŉ toename in diepte.

        B     Vloeistofdruk neem toe met ŉ toename in diepte.

        C     Digtheid van ŉ vloeistof neem af soos die diepte toeneem.

        D     Digtheid van ŉ vloeistof neem toe soos die diepte toeneem.                  (2)

 1.8    ŉ Ligstraal beweeg van glas na lug. Die invalshoek is 35˚ en die grenshoek
        van die lug-glas oppervlakte is 42°.

        Watter EEN van die volgende is KORREK in verband met die pad wat die
        ligstraal volg?

        Die ligstraal sal ...

        A     totale interne weerkaatsing ondergaan.

        B     breking na die normaal ondergaan.

        C     nie breking of weerkaatsing ondergaan nie.

        D     breking weg van die normal ondergaan.                                       (2)

 1.9    Resistors in die stroombaandiagram wat hieronder gegee word is
        IDENTIES.

        Indien voltmeter Y ŉ potensiaalverskil van V toon, dan sal die lesing op
        voltmeter X ... wees.

        A     2V

        B     V

        C     ½V
        D     4V                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           TEGNIESE WETENSKAPPE V1                  (EC/SEPTEMBER 2022)

1.10    Watter EEN van die volgende komponente in ŉ elektriese motor veroorsaak
        dat die uitset-stroom slegs in een rigting vloei?

        A    Magnete

        B    Sleepringe

        C    Koolstof borsels

        D    Splitringkommutator                                                    (2)
                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)            TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                      7

VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

Twee kragte van 42 N en 10 N word GELYKTYDIG op ŉ stilstaande blok met massa
2,4 kg toegepas, soos in die diagram hieronder getoon. Die 42 N krag werk teen ŉ
hoek van 60˚ met die horisontaal terwyl die 10 N ŉ horisontale krag na links is.

Die blok ondervind ŉ kinetiese wrywingskrag met ŉ grootte van 6 N. Die blok
beweeg na regs.

      42 N                                  Bewegingsrigting

             60°              m = 2,4 kg            10 N

2.1    Verduidelik die volgende stelling:

       ‘Die stilstaande blok het traagheid.’                                          (2)

2.2    Stel Newton se Tweede Wet in woorde.                                           (2)

2.3    Teken ŉ vryeliggaamdiagram van al die kragte wat op die blok inwerk.           (5)

2.4    Bereken die grootte van die versnelling van die blok.                         (5)
                                                                                    [14]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             TEGNIESE WETENSKAPPE V1                     (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 3.1   In die diagram hieronder word ŉ windbukskoeël met massa 2 g in ŉ stilstaande
       klei blok wat ŉ massa van 56 g het, afgevuur. Die koeël tref die blok met ŉ
       spoed van 140 m·s-1 na regs.

                      Voor die botsing                  Na die botsing

            140 m·s-1
                                  m = 56 g
            m=2g

       3.1.1 Definieer die term geïsoleerde sisteem.                                            (2)

       By impak bly die koeël in die blok en hulle beweeg saam as ŉ enkele eenheid.
       Ignoreer die effekte van wrywing.

       3.1.2 Sal die totale lineêre momentum van die blok-koeël-sisteem na die
             botsing verander?

               Skryf neer slegs JA of NEE.                                                      (1)

       3.1.3 Bereken die snelheid van die blok-koeël-sisteem na die impak.                      (5)

 3.2   Tydens ŉ veiligheidstoets tref ŉ motor met ŉ massa van 800 kg wat teen
       20 m.s-1 ooswaarts beweeg, ŉ baksteenmuur en kom tot stilstand. Om die
       motor tot stilstand te bring, oefen die muur ŉ krag van 1,6 x 10 3 N op die motor
       uit.

       3.2.1 Definieer impuls.                                                                  (2)

       3.2.2 Bereken die tyd wat dit neem om die motor tot stilstand te bring.                  (4)

       Die baksteenmuur word bedek met ŉ klomp matrasse en dieselfde motor wat
       steeds teen 20 m.s-1 beweeg, tref die matrasse en kom tot stilstand.

       3.2.3 Hoe sal die krag wat die matrasse op die motor uitoefen vergelyk met
             die 1,6 x 103 N krag wat deur die baksteenmuur op die motor uitoefen?

               Skryf slegs KLEINER AS, GROTER AS of DIESELFDE AS.

               Verduidelik die antwoord.                                                    (4)
                                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)            TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                           9

VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
4.1    ŉ Meisie stoot ŉ 6,5 kg-houer oor ŉ growwe vloer deur ŉ 20 N krag ooswaarts
       toe te pas. Die kinetiese wrywingskoëffisiënt tussen die houer en die vloer is
       0,1.

       Die houer beweeg ŉ afstand van 0,2 m.
                                                                        N

                      20 N                                       W             O
                                 6,5 kg
                                                                       S

       4.1.1    Definieer energie.                                                          (2)

       4.1.2    Skryf neer die name van TWEE kragte wat op die houer inwerk maar
                GEEN arbeid op die houer verrig, terwyl dit oor die afstand van 0,2 m
                beweeg, nie.                                                                (2)

       Bereken die:

       4.1.3    Arbeid wat die meisie op die houer verrig                                   (3)

       4.1.4    Netto arbeid op die houer verrig                                            (5)

4.2    ŉ Konstruksiewerker gebruik ŉ sferiese metaalbal met massa 1 500 kg om ŉ
       basksteenmuur te verwoes. Die kabel geheg aan die bal is by punt O
       vasgemaak.
                                             O

                               3m

                                              1m

                                Rusposisie

       Die metaalbal wat van die kabel hang word eers na ŉ hoogte van 3 m bokant
       sy rusposisie gelig en dan vanaf rus losgelaat om die muur te tref. Ignoreer
       lugweerstand.

       4.2.1    Stel die beginsel van die behoud van meganiese energie in woorde.           (2)

       4.2.2    Bereken die spoed waarmee die bal die muur tref.
                (Ignoreer die massa van die kabel)                                          (4)

4.3    Die enjin van ŉ motorfiets oefen ŉ krag met grootte 5 kN uit wanneer die
       motorfiets teen ŉ konstante snelheid van of 72 km.h-1 beweeg.

       Bereken die drywing wat die enjin lewer in die eenheid van perdekrag.                (4)
                                                                                           [22]
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             TEGNIESE WETENSKAPPE V1                  (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

5.1   ŉ Staalstaaf is 1 m lank met ŉ deursnee oppervlak van 0,5 cm2. Dit word
      0,24 cm gerek wanneer ŉ krag met grootte 6 000 N toegepas word, soos
      hieronder getoon.

                                       1m

                                                                  6 000 N

      5.1.1     Stel Hooke se Wet in woorde.                                            (2)

      5.1.2     Bereken die Young se modulus van die staalstaaf.                        (7)

5.2   Motorvervaardigers gebruik multi-graad enjin-olie vir verskillende
      werksomstandighede van voertuie. Beskou die volgende drie olies:
      Olie A: 10W-30
      Olie B: 20W-50
      Olie C: 15W-40

       5.2.1    Watter EEN van die olies sal DIKKER by hoër temperature bly?            (1)

       5.2.2    Wat dui die 10 W op die etiket van olie A aan?                          (2)

5.3   ŉ Motorwerktuigkundige gebruik ŉ hidrouliese sisteem om ŉ motorvoertuig
      te lig soos in die diagram hieronder getoon. Die deursnee van die klein suier
      is 40 mm terwyl die groter suier sin 160 mm is. ŉ Krag van grootte 260 N
      word vertikaal afwaarts op die kleiner suier (Suier 1) toegepas.

                     40 mm
                                                           160 mm

                     260 N

                     Suier 1

                                                            Suier 2

      5.3.1     Stel Pascal se Wet in woorde.                                           (2)

      5.3.2     Bereken die krag wat die groter suier (Suier 2) op die motor
                uitoefen.                                                               (4)

      5.3.3     Noem DRIE toepassings van Pascal se Wet in ons daaglikse lewe.         (3)
                                                                                      [21]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)            TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                         11

 VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)
 6.1    ŉ Parallele plaatkapasitor in ŉ motor-aansitter bestaan uit twee identiese
        aluminium plate, elk met ŉ oppervlak van 4 x 10-4 m2. Die plate word geskei
        oor ŉ afstand van 0,06 m, met lug in die spasie tussen die plate.
        6.1.1    Definieer kapasitansie.                                                  (2)

        6.1.2    Bereken die kapasitansie van die parallelle plate.                       (3)
        6.1.3    Stel TWEE faktore wat die kapasitansie van ŉ kapasitor kan
                 beïnvloed.                                                               (2)
 6.2    Die stroombaan hieronder bestaan uit ŉ 6 Ω- en ŉ 5 Ω-resistor wat in parallel
        gekoppel is en ŉ onbekende resistor R, wat in serie gekoppel is, soos
        hieronder getoon.
        Die skakelaar S is gesluit.

                                        V1

                                                      R

                         S                                V2
                                                4Ω

                                               12 Ω

        Die totale drywing wat in die parallelle gedeelte van die stroombaan uitgesit
        word, is 50 W.
        Die voltmeter-lesing oor die resistor R is 8 V.
        6.2.1    Definieer die term drywing.                                              (2)
        Bereken die:

        6.2.2    Effektiewe weerstand van die parallele kombinasie resistors              (3)
        6.2.3    Weerstand van resistor R                                                 (5)
        Resistor R word verwyder en met ŉ ammeter vervang.
        6.2.4    Hoe sal hierdie verandering die stroom deur die 12 Ω-resistor
                 beïnvloed?
                 Kies van TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE.
                 Verduidelik jou antwoord.
                                                                                         (3)
        Skakelaar S is nou OOP.
        6.2.5    Watter NAAM word vir die lesing op V1 gegee, wanneer skakelaar S
                 oop is?                                                                 (1)
                                                                                        [21]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                           TEGNIESE WETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 7.1 Beskou ŉ plat, vierkantige spoel met 5 draaie. Elk van die spoel se kante
     is 0,50 m in lengte en dit het ŉ magneetveld van 0,5 T wat daardeur
     beweeg. Die plat gedeelte van die spoel is loodreg tot die magneetveld.

      7.1.1    Definieer magnetiese vloed.                                              (2)

      7.1.2    Bereken die grootte van die geïnduseerde emk indien die
               magneetveld uniform van 0,5 T tot 1 T in 10 s verhoog word.              (6)

 7.2 Hieronder getoon is ŉ eenvoudige diagram van ŉ elektriese toestel.

                                  spoel

                                    b

              magneet                                         magneet

                                    a

               B

      7.2.1    Skryf die NAAM van hierdie elektriese toestel neer.                      (1)

      7.2.2    Noem die energie-omsetting van bogenoemde toestel.                       (2)

      7.2.3    Wat is die funksie van komponent B.                                      (1)

      7.2.4    Teken ŉ diagram wat die magnetiese veldpatroon rondom die
               reguit gedeelte, ab van die spoel voorstel, slegs as gevolg van die
               stroom wat deur hierdie gedeelte van die spoel vloei. Dui die rigting
               van die magneetveldlyne aan.                                             (2)
                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)             TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                         13

 VRAAG 8 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 8.1 Die diagram hieronder toon die dispersie van wit lig deur ŉ prisma.

       8.1.1    Definieer dispersie.                                                       (2)

       8.1.2    Watter kleur sal die minste breking ondervind?                             (1)

       8.1.3    Wanneer lig deur ŉ prisma beweeg sal die spoed van lig verminder
                maar sy frekwensie bly konstant.

                Verduidelik waarom die frekwensie van lig konstant bly.                    (2)

 8.2 ŉ Leerder plaas ŉ voorwerp, wat 40 mm hoog is, 25 mm voor ŉ lens wat ŉ
     brandpuntafstand van 40 mm het.

               voorwerp

       8.2.1    Is hierdie ŉ DIVERGEREND of KONVERGEREND lens?                             (1)

       8.2.2    Teken ŉ benoemde strale-diagram wat aantoon hoe die beeld gevorm
                word.                                                                      (7)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                           TEGNIESE WETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 8.3 Bestudeer die beeld hieronder wat praktiese toepassings van verskillende
     tipes elektromagnetiese straling aantoon.

                X-strale              Infrarooi-strale         Radiogolwe

           Gamma-strale              Ultraviolet-strale        Mikrogolwe

      Skryf die naam van die elektromagnetiese straling neer wat:

      8.3.1    Die langste golflengte het                                                  (1)

      8.3.2    Gebruik word vir sekuriteitskontroles by lughawens                          (1)

      Die golflengte van ultraviolet lig kom in die gebied vanaf 0,1 nm na 1 000 nm
      voor.

      8.3.3    Definieer die term foton.                                                   (1)

      8.3.4    Bereken die MINIMUM energie van ŉ foton ultraviolet lig.                    (4)
                                                                                          [20]

                                                                           TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                     15

                        DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                             PAPER 1
                     GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                                            VRAESTEL 1

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
             NAME/NAAM                  SYMBOL/SIMBOOL           VALUE/WAARDE
 Acceleration due to gravity
                                       g                     9,8 m·s-2
 Swaartekragversnelling
 Speed of light in a vacuum
                                       c                     3,0 x 108 m·s-1
 Spoed van lig in 'n vakuum
 Planck's constant
                                       h                     6,63 x 10-34 J·s
 Planck se konstante
 Electron mass
                                       me                    9,11 x 10-31 kg
 Elektronmassa
 Permittivity of free space
                                       𝜀0                    8,85 x 10-12 F.m-1
 Permittiwiteit van vrye ruimte

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
FORCE/KRAG

 Fnet = ma                                      p = mv

 fs max = μsN                                   fk = μ k N

 Fnet Δt = Δp
                                                Fg = mg
 Δp = mv f - mv i

         L       e
 MA=         =
         E       l

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                               TEGNIESE WETENSKAPPE V1                      (EC/SEPTEMBER 2022)

WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING

 W = FΔxcosθ                                  U= mgh                or/of   EP = mgh

      1                              1        Wnet = Fnet ∆𝑥 cosθ
 K=     mv 2                  Ek =     mv 2
      2             or/of            2        K = K f − K i        or/of   Ek = Ekf − Eki

                                                   W
 Pave = Fvave   /     Pgemid = Fvgemid        P=
                                                   t
                                              ME = Ek + Ep

ELASTICITY, VISCOSITY AND HYDRAULICS/ELASTISITEIT, VISKOSITEIT EN
HIDROULIKA

          F
 =                                                     Δ
          A                                        ε=
                                                        L

 σ                                                 F1  F
   =K                                                 = 2
 ε                                                 A1 A 2

      F
 P=                                                P = ρgh
      A

ELECTROSTATICS / ELEKTROSTATIKA

      𝑄                                                      𝜀0 𝐴
 𝐶=𝑉                                                𝐶=        𝑑

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)         TEGNIESE WETENSKAPPE V1                                    17

CURRENT ELECTRICITY/STROOMELEKTRISITEIT

      V
 R=                                     emf/emk ( ε )= I(R + r)
      I
 R s = R1 + R 2 + ...

  1   1   1                             q = I∆t
    =   +   + ...
 R p R1 R 2

                                             W
 W = VQ                                 P=
                                             Δt
 W = VI  t
                                        P = VI
 W = I2R  t
                                        P = I 2R
   V 2 Δt
                                             V2
 W= R                                   P=
                                             R

ELECTROMAGNETISM/ELEKTROMAGNETISME

 ΔΦ = BA                                           ∆Φ
                                        𝜀 = −𝑁
                                                   Δ𝑡

 Vs N s
   =
 Vp Np

WAVES, SOUND AND LIGHT / GOLWE, KLANK EN LIG

 𝑣 = 𝑓𝜆                                      1
                                        𝑇=
                                             𝑓

                        c
 E = hf    or E = h
                        λ

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept2023-afrikaans/4749a08d-f323-49b8-b7e3-6dad8bffd071) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Signing off 27 July)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-signing-off-27-july/672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [TECHNICAL SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2022 ENG AFR](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-memo-gr12-sept2022-eng-afr/63e8758d-6c7e-4512-90dd-949637187c34) — Technical Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p1-afrikaans-2024-question-paper-x05/4fb6d9a6-6bef-4cd3-92a0-e57c57569891) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
