# Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/eb45bb88-4132-485d-b5d9-dd6ecc49eb6e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans/eb45bb88-4132-485d-b5d9-dd6ecc49eb6e)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2022

               TEGNIESE WETENSKAPPE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend 4 gegewensblaaie.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                  (EC/SEPTEMBER 2022)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
      ANTWOORDEBOEK.

 2.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

 3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelstel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 4.   Laat EEN reël tussen twee sub-vrae oop, byvoorbeeld VRAAG 2.1 en
      VRAAG 2.2.

 5.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 6.   Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

 7.   Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

 8.   Toon ALLE formules en substitusies/vervangings moet in ALLE berekeninge
      gewys word.

 9.   Rond jou FINALE numeriese antwoorde af tot ŉ minimum van TWEE
      desimale plekke.

 10. Gee kort besprekings, motiverings, ensovoorts, waar nodig.

 11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                3

  VRAAG1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

  Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
  antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in
  die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld. 1.6 D.

  1.1 Watter EEN van die volgende algemene formules verteenwoordig alkyne?

        A    CnH2n-2

        B    CnH2n-1

        C    CnH2n

        D    CnH2n+2                                                                      (2)

  1.2 Watter EEN van die volgende verbindings stel ŉ ketoon voor?

        A                    H     H                  B                     H
                        H C      C C   H                       H C        O C H
                             H   O H                              O         H

        C                          H                  D               H
                         H     O C C H                           H C O H
                                 O H                                  H                   (2)

  1.3 Sonselle gebruik p-n verbindings om sonlig direk na ŉ … om te sit.

        A    magnetiese veld

        B    elektriese veld

        C    magnetiese vloed

        D    elektriese stroom                                                            (2)

  1.4 In watter EEN van die volgende opsies is die drie verbindings in
      toenemende orde van dampdruk gelys?

        A      propanoësuur, pentaan, butan-1-ol

        B      propanoësuur, butan-1-ol, pentaan

        C      pentaan, butan-1-ol, propanoësuur

        D      butan-1-ol, propanoësuur, pentaan                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                        TEGNIESE WETENSKAPPE V2                       (EC/SEPTEMBER 2022)

 1.5    Die sel-notasie vir ŉ standaard Zn-Cu elektrochemiese sel is:

        A      Cu2+(aq) / Cu(s) // Zn(s) / Zn2+(aq)

        B      Zn(s) / Zn2+(aq) // Cu2+(aq) / Cu(s)

        C      Cu(s) / Zn2+(aq) // Cu2+(aq) / Zn(s)

        D      Zn(s) / Zn2+(aq) // Cu(s) / Cu2+(aq)                                    (2)
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)                 TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                         5

 VRAAG 2 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Organiese chemie is die chemie van organiese molekules wat opgedeel is in
 homoloë reekse wat deur hulle funksionele groepe geïdentifiseer word.

 2.1    Definieer die term koolwaterstowwe.                                                        (2)

 2.2    Beskou die organiese molekules wat hieronder gelys is:

        A                              B
                                                        H       H       H       H
                                                                                        O
                heks-2-ene                      H       C       C       C       C   C
                                                                                        H
                                                        H       H       H       H
        C                              D
                                                            H       H       O
                3-Chloro-But-1-ene                  H       C       C       C   O   H
                                                            H       H

        2.2.1     Definieer die term isomere in woorde.                                            (2)

        2.2.2     Teken die strukturele formule van ŉ posisionele isomeer van A.                   (2)

        2.2.3     Skryf die naam van die homoloë reeks waaraan B behoort neer.                     (1)

        2.2.4     Gee die IUPAC-naam van die ketting isomeer van verbinding C.                     (2)

 2.3    Die diagram hieronder toon ŉ monomeer van die organiese verbinding
        wat vir poliëtileen gebruik word. Hierdie is die industriële organiese produk
        wat in die voorbereiding van plastiek gebruik word.
                                            H   H

                                        A   C   C       A
                                                    n
                                            H   H

        Definieer die term monomeer in woorde.                                                     (2)
                                                                                                  [11]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                            TEGNIESE WETENSKAPPE V2                 (EC/SEPTEMBER 2022)

  VRAAG 3 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

  Die tabel hieronder toon die dampdruk van verskeie organiese verbindings by
  25 °C.

                                     Molêre massa              Dampdruk
         Verbinding
                                       (g mol-1)                (x102 Pa)
  pentaan                                 72                      573,0
  heksaan                                 86                      160,0
  propan-1-ol                             60                       21,0
  propan-2-ol                             60                       44,0
  butan-1-ol                              74                        6,2
  butan-2-ol                              74                       18,3
  pentan-1-ol                             88                        2,2
  pentan-2-ol                             88                       8,04
  etanoësuur                              60                       15,3
  propanoon                               58                      240,0

  3.1    Skryf die algemene formule van die homoloë reeks waaraan pentaan
         behoort neer.                                                                 (1)

  3.2    Teken die strukturele formule van propanoon.                                  (2)

  3.3    Geen die naam van ŉ funksionele isomeer van propanoon.                        (1)

  3.4    Skryf die naam van die intermolekulêre krag neer wat betrokke is in:

         3.4.1       Alkohole                                                          (1)

         3.4.2       Alkane                                                            (1)

  3.5    Verwys na die tabel van organiese verbinding hierbo om te verduidelik
         wat die verwantskap tussen die dampdruk en die sterkte van die
         intermolekulêre kragte is.                                                    (2)

  3.6    Watter verbinding het die hoogste kookpunt:
         Etanoësuur of propan-1-ol?

         Verduidelik deur na die intermolekulêre kragte en energie te verwys.          (3)
                                                                                      [11]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                7

 VRAAG 4 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Pent-1-een kan omgesit word in ander verbindings deur middel van verskillende
 organiese reaksies wat deur U, V, W en X, verteenwoordig word soos hieronder
 getoon.

                                             U                  Alkohol
                        Pent-1-een

                                                                     X
                        V

                         Alkaan              W                 Haloalkaan

                                           Br2

 4.1 Skryf neer die TIPE reaksie wat verteenwoordig word deur:

      4.1.1    U                                                                              (1)

      4.1.2    W                                                                              (1)

      4.1.3    V                                                                              (1)

 4.2 Tydens reaksie X reageer die alkielhalied (haloalkaan).

      4.2.1    Gee die NAAM van ŉ toepaslike basis wat gebruik is.                            (1)

      4.2.2    Noem TWEE reaksie-toestande vir reaksie X.                                     (2)

      4.2.3    Skryf die gebalanseerde reaksie neer deur struktuurformules te
               gebruik vir die reaksie van pent-1-een met waterstofbromied om ŉ
               haloalkaan te vorm.                                                            (3)

 4.3 Fossielbrandstowwe word deur die natuurlike proses van ontbinding van
     organismes onder hitte en druk gevorm. Hulle bevat ŉ hoë persentasie
     koolstof en sluit brandstowwe soos steenkool, petrol en natuurlike gasse in.
     Alkane is die mees belangrikste fossielbrandstowwe. Die verbranding van
     alkane (ook bekend as oksidasie) is hoogs eksotermies.

      Skryf ŉ gebalanseerde reaksie vir die volledige verbranding van pentaan.                (3)
                                                                                             [12]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                           TEGNIESE WETENSKAPPE V2                        (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 5 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Halfgeleier toestelle soos diodes word algemeen in moderne elektronika gebruik.

                                             Sperlaag

                                        P-tipe           N-Tipe
                                                 Diode

 5.1     Definieer die term halfgeleier in woorde.                                          (2)

 5.2     Fosfor word in klein hoeveelhede by silikon gevoeg. Dit word dan gevind
         dat die elektriese geleidingsvermoë van silikon verbeter.

         5.2.1       Identifiseer die proses wat in die stelling hierbo beskryf word.       (1)

         5.2.2       Watter tipe halfgeleier materiaal (P-tipe of N-tipe) is tydens
                     hierdie proses gevorm? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                    (2)
                                                                                            [5]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)              TEGNIESE WETENSKAPPE V2                              9

 VRAAG 6 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 In die elektrolitiese sel wat hieronder verteenwoordig word, word twee
 KOOLSTOFSTAWE gebruik as elektrodes en ŉ gekonsentreerde koper (II)
 chloride oplossing as die elektroliet.

                                                battery

                                         P                  Q

                                              CuCℓ2(aq)

 Wanneer die sel in werking is, word die volgende waarnemings gemaak:

 • ŉ Gas word by elektrode P vrygestel
 • Elektrode Q is met ŉ rooi-bruin laag bedek

 6.1   Definieer die term elektroliet.                                                     (2)

 6.2   Skryf die half-reaksie neer om die waarneming te verduidelik by:

       6.2.1 Elektrode P                                                                   (2)

       6.2.2 Elektrode Q                                                                   (2)

 6.3   Skryf die energie-omsetting neer wat in hierdie sel plaasvind.                      (1)

 6.4   Watter elektrode, P of Q, is die katode? Gee ŉ rede vir jou antwoord.               (2)

 6.5   Die koolstofstawe in die sel hierbo word nou met KOPERSTAWE vervang.
       Die volgende waarnemings word by elektrode P gemaak:

       •    Geen gas word vrygelaat nie
       •    Die oppervlakte van die elektrode lyk grof en geroes

       6.5.1 Verwys na die RELATIEWE STERKTES VAN REDUSEER-
             MIDDELS om hierdie waarnemings te verduidelik.                                (3)

       6.5.2 Hierdie sel kan vir die elektroplating van ŉ armband in die industrie
             gebruik word. Watter elektrode (P of Q) sal met ŉ armband tydens
             die elektroplateringsproses vervang word?                                  (1)
                                                                                       [13]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                       TEGNIESE WETENSKAPPE V2                       (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 7 (Begin op ŉ nuwe bladsy.)

 Die potensiaalverskil van ŉ galvaniese sel word eksperimenteel gemeet, deur
 leerders in ŉ Tegniese Wetenskappe laboratorium en VERGELYK met sy
 potensiaalverskil wat onder standaardtoestande bereken is.

 Hulle stel die galvaniese sel op soos hieronder getoon.

                                    Soutbrug

 Die voltmeter se aanvanklike lesing is 0,19 V.

 7.1   Skryf die energie-omsetting neer wat in hierdie sel plaasvind.                   (1)

 7.2   Noem EEN funksie van die soutbrug.                                               (1)

 7.3   Skryf die half-reaksie neer wat by die anode plaasvind.                          (2)

 7.4   In watter rigting vloei die elektrone in die eksterne stroombaan wanneer
       hierdie sel ŉ stroom lewer?

       Skryf neer slegs VAN Sn NA Cd of VAN Cd NA Sn.                                   (1)

 7.5   Skryf die gebalanseerde netto sel-reaksie neer.                                  (3)

 7.6   Gebruik die tabel van STANDAARD-REDUKSIEPOTENISIALE en
       bereken die aanvanklike potensiaalverskil (emk) van die sel hierbo by
       STANDAARDTOESTANDE.                                                              (3)

 7.7   Vanuit die resultate wat die leerders gekry het, kan die leerders aflei dat
       die potensiaalverskil wat gemeet is, verskil van die potensiaalverskil wat
       bereken is.

       Gee TWEE moontlike redes vir hierdie verskil in waardes.                        (2)
                                                                                      [13]

                                                                        TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2022)                     TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                             11

                                  NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
                                 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                         DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                  PAPER 2 (CHEMISTRY)

                   GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                               VRAESTEL 2 (CHEMIE)

         TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

           NAAM/NAME                          SIMBOOL/SYMBOL                      WAARDE/VALUE
    Standard pressure
                                                          p                        1,013 × 105 Pa
    Standaarddruk
    Standard temperature
                                                          Tθ                              273 K
    Standaardtemperatuur

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

   Eθcell = Eθcathode – Eθanode / Eθsel = Eθkatode – Eθanode

   Eθcell = Eθreduction – Eθoxidation / Eθsel = Eθreduksie – Eθoksidasie

   Eθcell = Eθoxidising agent – Eθreducing agent / Eθsel = Eθoksideermiddel – Eθreduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
12                                                                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                         (EC/SEPTEMBER 2022)

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
1           2            3           4         5           6           7           8              9         10         11           12          13          14          15          16          17           18
(I)         (II)                                                                                                                                (III)       (IV)        (V)         (VI)        (VII)        (VIII)
                                               KEY/ SLEUTEL                        Atoomgetal
       1                                                                         Atomic number                                                                                                                   2
       H                                                                                                                                                                                                        He
2,1                                                                                          29
       1                                                                                                                                                                                                         4
       3             4                                                                                      Simbool                                     5          6           7           8           9        10
                                                     Elektronegatiwiteit
                                                      Electronegativity                1,9   Cu             Symbol
       Li          Be                                                                                                                                  B           C           N           O           F        Ne
1,0         1,5                                                                          63,5                                                   2,0         2,5         3,0         3,5         4,0
       7             9                                                                                                                                 11         12           14          16          19       20
       11           12                                                                                                                                 13         14           15          16          17       18
      Na           Mg                                                  Benaderde relatiewe atoommassa                                                 Aℓ           Si          P           S           Cℓ       Ar
0,9         1,2                                                        Approximate relative atomic mass                                         1,5         1,8         2,1         2,5         3,0
       23           24                                                                                                                                 27         28           31          32         35,5      40
       19           20          21       22          23           24         25           26           27         28          29          30           31         32           33          34          35       36
       K           Ca          Sc    1,5 Ti           V           Cr         Mn          Fe           Co          Ni          Cu          Zn          Ga          Ge          As          Se           Br       Kr
0,8         1,0          1,3                   1,6         1,6         1,5         1,8            1,8       1,8        1,9          1,6         1,6         1,8         2,0         2,4         2,8
       39           40          45       48          51           52         55           56           59         59         63,5         65           70         73           75          79          80       84
       37           38          39       40          41           42         43           44           45         46          47          48           49         50           51          52          53       54
      Rb            Sr          Y    1,4 Zr          Nb          Mo          Tc          Ru           Rh         Pd           Ag          Cd           In         Sn          Sb          Te            I       Xe
0,8         1,0          1,2                               1,8         1,9         2,2            2,2       2,2        1,9          1,7         1,7         1,8         1,9         2,1         2,5
       86           88          89       91          92           96                     101          103        106         108          112         115         119         122         128         127       131
       55           56          57       72          73           74          75          76           77         78          79          80           81         82           83          84          85       86
      Cs           Ba          La    1,6 Hf          Ta           W          Re          Os            Ir         Pt          Au          Hg           Tℓ         Pb           Bi         Po           At       Rn
0,7   133   0,9    137         139       179         181         184         186         190          192        195         197          201   1,8   204   1,8   207   1,9   209   2,0         2,5
       87           88          89
       Fr          Ra          Ac
0,7         0,9    226                              58         59           60         61              62     63          64           65          66         67           68         69          70            71
                                                   Ce           Pr         Nd          Pm             Sm     Eu          Gd           Tb           Dy         Ho           Er         Tm          Yb           Lu
                                                   140         141         144                        150    152         157          159          163        165         167         169         173          175
                                                    90           91         92          93            94     95          96              97           98      99          100         101         102          103
                                                   Th            Pa         U           Np            Pu     Am          Cm              Bk           Cf      Es          Fm          Md          No            Lr
                                                   232                     238

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                                                                 TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                                                                              13
                                                                            TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                            TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                           Half-reactions/Halfreaksies        E θ (V)
                                                                            F2(g) + 2e−                   ⇌   2F−              + 2,87
                                                                               3+
                                                                            Co + e         −
                                                                                                          ⇌   Co    2+
                                                                                                                               + 1,81
                                                                            H2O2 + 2H+ +2e−               ⇌   2H2O              +1,77
                                                                                  −
                                                                            MnO 4 + 8H+ + 5e−             ⇌         2+
                                                                                                              Mn + 4H2O        + 1,51

                                                                            Cℓ2(g) + 2e−                  ⇌   2Cℓ   −
                                                                                                                               + 1,36
                                                                                 2−
                                                                            Cr2O 7 + 14H+ + 6e−           ⇌         3+
                                                                                                              2Cr + 7H2O       + 1,33

                                                                            O2(g) + 4H+ + 4e−             ⇌   2H2O             + 1,23
                                                                            MnO2 + 4H+ + 2e−              ⇌   Mn2+ + 2H2O      + 1,23
                                                                            Pt2+ + 2e−                    ⇌   Pt               + 1,20
                                                                            Br2(ℓ) + 2e−                  ⇌   2Br−             + 1,07
                                                                                   −
                                                                            NO 3 + 4H+ + 3e−              ⇌   NO(g) + 2H2O     + 0,96

             Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë                                                                      Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                               2+
                                                                            Hg + 2e            −
                                                                                                          ⇌   Hg(ℓ)            + 0,85
                                                                            Ag+ + e−                      ⇌   Ag               + 0,80
                                                                                   −
                                                                            NO 3 + 2H+ + e−               ⇌   NO2(g) + H2O     + 0,80
                                                                            Fe3+ + e−                     ⇌   Fe2+             + 0,77
                                                                            O2(g) + 2H+ + 2e−             ⇌   H2O2             + 0,68
                                                                            I2 + 2e−                      ⇌   2I−              + 0,54
                                                                               +
                                                                            Cu + e     −
                                                                                                          ⇌   Cu               + 0,52
                                                                            SO2 + 4H + 4e      +   −
                                                                                                          ⇌   S + 2H2O         + 0,45
                                                                            2H2O + O2 + 4e−               ⇌   4OH−             + 0,40
                                                                               2+
                                                                            Cu + 2e            −          ⇌   Cu               + 0,34
                                                                               2−
                                                                            SO 4 + 4H+ + 2e−              ⇌   SO2(g) + 2H2O    + 0,17
                                                                            Cu2+ + e−                     ⇌   Cu    +
                                                                                                                               + 0,16
                                                                            Sn4+ + 2e−                    ⇌   Sn2+             + 0,15
                                                                            S + 2H+ + 2e−                 ⇌   H2S(g)           + 0,14
                                                                            2H+ + 2e−                     ⇌   H2(g)             0,00
                                                                            Fe3+ + 3e−                    ⇌   Fe               − 0,06
                                                                            Pb2+ + 2e−                    ⇌   Pb               − 0,13
                                                                            Sn2+ + 2e−                    ⇌   Sn               − 0,14
                                                                            Ni2+ + 2e−                    ⇌   Ni               − 0,27
                                                                            Co2+ + 2e−                    ⇌   Co               − 0,28
                                                                               2+
                                                                            Cd + 2e            −          ⇌   Cd               − 0,40
                                                                              3+
                                                                            Cr + e     −                  ⇌   Cr2+             − 0,41
                                                                              2+
                                                                            Fe + 2e            −
                                                                                                          ⇌   Fe               − 0,44
                                                                            Cr3+ + 3e−                    ⇌   Cr               − 0,74
                                                                            Zn2+ + 2e−                    ⇌   Zn               − 0,76
                                                                            2H2O + 2e−                    ⇌   H2(g) + 2OH−     − 0,83
                                                                              2+
                                                                            Cr + 2e        −
                                                                                                          ⇌   Cr               − 0,91
                                                                            Mn2+ + 2e−                    ⇌   Mn               − 1,18
                                                                            Aℓ3+ + 3e−                    ⇌   Aℓ               − 1,66
                                                                            Mg2+ + 2e−                    ⇌   Mg               − 2,36
                                                                               +
                                                                            Na + e     −                  ⇌   Na               − 2,71
                                                                            Ca2+ + 2e−                    ⇌   Ca               − 2,87
                                                                            Sr2+ + 2e−                    ⇌   Sr               − 2,89
                                                                            Ba2+ + 2e−                    ⇌   Ba               − 2,90
                                                                               +
                                                                            Cs + e     -                  ⇌   Cs               - 2,92
                                                                            K+ + e−                       ⇌   K                − 2,93
                                                                            Li+ + e−                      ⇌   Li               − 3,05

Kopiereg voorbehou                                                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
14                                                                                 TEGNIESE WETENSKAPPE V2                                              (EC/SEPTEMBER 2022)

                                                                                          TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                                          TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE

                                                                                              Half-reactions/Halfreaksies             E θ (V)
                                                                           Li+ + e−                          ⇌    Li                    − 3,05
                                                                           K+ + e−                           ⇌    K                     − 2,93
                                                                           Cs+ + e−                          ⇌    Cs                    − 2,92
                                                                           Ba2+ + 2e−                        ⇌    Ba                    − 2,90
                                                                           Sr2+ + 2e−                        ⇌    Sr                    − 2,89
                                                                           Ca2+ + 2e−                        ⇌    Ca                    − 2,87
                                                                           Na+ + e−                          ⇌    Na                    − 2,71
                                                                           Mg2+ + 2e−                        ⇌    Mg                    − 2,36
                                                                           Aℓ3+ + 3e−                        ⇌    Aℓ                    − 1,66
                                                                           Mn2+ + 2e−                        ⇌    Mn                    − 1,18
                                                                           Cr2+ + 2e−                        ⇌    Cr                    − 0,91

                                                                                                                                                              Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                           2H2O + 2e−                        ⇌    H2(g) + 2OH−          − 0,83

            Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
                                                                           Zn2+ + 2e−                        ⇌    Zn                    − 0,76
                                                                           Cr3+ + 3e−                        ⇌    Cr                    − 0,74
                                                                           Fe2+ + 2e−                        ⇌    Fe                    − 0,44
                                                                           Cr3+ + e−                         ⇌    Cr2+                  − 0,41
                                                                           Cd2+ + 2e−                        ⇌    Cd                    − 0,40
                                                                           Co2+ + 2e−                        ⇌    Co                    − 0,28
                                                                           Ni2+ + 2e−                        ⇌    Ni                    − 0,27
                                                                           Sn2+ + 2e−                        ⇌    Sn                    − 0,14
                                                                           Pb2+ + 2e−                        ⇌    Pb                    − 0,13
                                                                           Fe3+ + 3e−                        ⇌    Fe                    − 0,06
                                                                           2H+ + 2e−                         ⇌    H2(g)                  0,00
                                                                           S + 2H+ + 2e−                     ⇌    H2S(g)                + 0,14
                                                                           Sn4+ + 2e−                        ⇌    Sn2+                  + 0,15
                                                                              2+
                                                                           Cu + e         −                  ⇌    Cu+                   + 0,16
                                                                              2−
                                                                           SO 4 + 4H+ + 2e−                  ⇌    SO2(g) + 2H2O         + 0,17

                                                                           Cu2+ + 2e−                        ⇌    Cu                    + 0,34
                                                                           2H2O + O2           + 4e−         ⇌    4OH−                  + 0,40
                                                                           SO2 + 4H+ + 4e−                   ⇌    S + 2H2O              + 0,45
                                                                           Cu+ + e−                          ⇌    Cu                    + 0,52
                                                                           I2 + 2e−                          ⇌    2I−                   + 0,54
                                                                           O2(g) + 2H+ + 2e−                 ⇌    H2O2                  + 0,68
                                                                           Fe3+ + e−                         ⇌    Fe2+                  + 0,77
                                                                              −
                                                                           NO 3 + 2H+ + e−                   ⇌    NO2(g) + H2O          + 0,80
                                                                              +
                                                                           Ag + e     −                      ⇌    Ag                    + 0,80
                                                                           Hg2+ + 2e−                        ⇌    Hg(ℓ)                 + 0,85
                                                                               −
                                                                           NO 3 + 4H+ + 3e−                  ⇌    NO(g) + 2H2O          + 0,96

                                                                           Br2(ℓ) + 2e−                      ⇌    2Br−                  + 1,07
                                                                           Pt2+ + 2 e−                       ⇌    Pt                    + 1,20
                                                                           MnO2    + 4H+ + 2e−               ⇌    Mn2+ + 2H2O           + 1,23
                                                                           O2(g) + 4H + 4e    +        −     ⇌    2H2O                  + 1,23
                                                                                2−
                                                                           Cr2O 7 + 14H+ + 6e−               ⇌    2Cr   3+
                                                                                                                             + 7H2O     + 1,33

                                                                           Cℓ2(g) + 2e−                      ⇌    2Cℓ−                  + 1,36
                                                                               −
                                                                           MnO 4 + 8H+ + 5e−                 ⇌          2+
                                                                                                                  Mn + 4H2O             + 1,51

                                                                           H2O2 + 2H +2 e     +        −
                                                                                                             ⇌    2H2O                  +1,77
                                                                           Co3+ + e−                         ⇌    Co2+                  + 1,81
                                                                           F2(g) + 2e−                       ⇌    2F−                   + 2,87

Kopiereg voorbehou                                                                                                                              Blaai om asseblief turn over

## Related documents

- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2020-afrikaans/511ff38b-2c95-457c-8d2f-6e6fdc58e39b) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr
- [TECHNICAL SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Deaf](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-deaf/7d6852f0-015a-488d-abf6-6e71c1de1d7f) — Technical Sciences · QP · 2022
- [TECHNICAL SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-gr12-memo-sept2022-afr-eng/fa0712c9-6f78-4f59-8871-a52e9bb25e82) — Technical Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [TECH SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-qp-gr12-sept2023-afrikaans/4749a08d-f323-49b8-b7e3-6dad8bffd071) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2020 Afrikaans (Signing off 27 July)](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p1-gr12-qp-sept2020-afrikaans-signing-off-27-july/672a2441-5c52-410b-b26c-e20e787067bb) — Technical Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr
- [Technical Sciences P1 Erratum June Commom Updated](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-erratum-june-commom-updated/c0a5373a-1bd4-4019-b849-f2a26fa7ab0b) — Errata · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
