# Technical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 QP

> Grade 10 Technical Sciences Paper 2 question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-grade-10-exemplar-2016-afr/fcf2eb40-d882-4f3d-811e-5b2fd657f57c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 10
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: National November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-grade-10-exemplar-2016-afr/fcf2eb40-d882-4f3d-811e-5b2fd657f57c)

## About this document

Technical Sciences · Grade 10 · National November · 2016. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 10

                     TEGNIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)

                                    MODEL 2016

PUNTE: 150

TYD : 3 uur

              Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 gegewensblad.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                         2                              DBE/2016
                                      KABV – Graad 10 Model

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
         ANTWOORDEBOEK.

2.       Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

3.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

4.       Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
         VRAAG 2.2.

5.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6.       Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAD te gebruik.

7.       Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
         plekke af.

8.       Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.

9.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                         3                             DBE/2016
                                      KABV – Graad 10 Model

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld
1.11 E.

1.1      Watter EEN van die volgende elemente is 'n goeie elektriese geleier by
         kamertemperatuur?

         A     Koper

         B     Hout

         C     Silikoon

         D     Plastiek                                                                     (2)

1.2      'n Ligte metaal wat maklik met 'n masjien verwerk kan word:

         A     Chromium

         B     Vanadium

         C     Platinum

         D     Aluminium                                                                    (2)

1.3      Die SI-eenheid vir temperatuur is …

         A     grade Celsius.

         B     kelvin.

         C     joule.

         D     watt.                                                                        (2)

1.4      Die formule vir 'n nitriet-ioon:

         A     NO 3 -

         B     NO 2 -

         C     N3-

         D     N2+                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                        4                                DBE/2016
                                     KABV – Graad 10 Model

1.5      Die NAAM van 'n verbinding wat deur die chemiese formule CuO
         verteenwoordig word:

         A     Kopersuurstof

         B     Koper(I)oksied

         C     Koper(II)oksied

         D     Koperperoksied                                                                 (2)

1.6      Die sp-notasie vir magnesium:

         A     1s2 2s2 2p6 3s1

         B     1s2 2s2 2p6

         C     1s2 2s2 2p6 3s2

         D     1s2 2s2 2p6 3s2 3p2                                                            (2)

1.7      Watter EEN van die volgende verbindings is 'n suiwer stof?

         A     Tafelsout

         B     Modderige water

         C     Diamant

         D     Potlood                                                                        (2)

1.8      Watter kombinasie elemente het dieselfde getal valensie-elektrone?

         A     Swawel, fluoor en helium

         B     Suurstof, swawel en selenium

         C     Swawel, chloor en argon

         D     Stikstof, swawel en broom                                                      (2)

1.9      Twee isotope van chloor, Cℓ-37 en Cℓ-35, word gegee. Watter EEN van die
         volgende pare verteenwoordig die hoeveelheid neutrone in die twee isotope
         onderskeidelik?

         A     20 en 18

         B     18 en 20

         C     37 en 17

         D     35 en 17                                                                       (2)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                      5                                 DBE/2016
                                   KABV – Graad 10 Model

1.10     Stowwe waarvan die geleiding verhoog met 'n verhoging in temperatuur, is …

         A     niemetale.

         B     metalloïede/halfmetale.

         C     metale.

         D     alkalimetale.                                                                 (2)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                        6                                    DBE/2016
                                     KABV – Graad 10 Model

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

2.1      Gee die definisie van 'n suiwer stof.                                                    (2)

2.2      Beskou die lys van stowwe hieronder.

                      swawel; chloor; lood; goud; loodsulfied; koper; natrium;
                         kwiksulfied; magnesium; suurstof; kwik; fluoor

         Uit die lys hierbo, skryf neer die:

         2.2.1        Metale                                                                      (5)

         2.2.2        Niemetale                                                                   (4)

         2.2.3        Verbindings                                                                 (2)

         Skryf die NAME neer van verbindings wat gevorm word uit die kombinasie
         van elemente wat hieronder gegee word.

         2.2.4        Natrium en chloor                                                           (2)

         2.2.5        Magnesium en suurstof                                                       (2)

         2.2.6        Koper en chloor                                                             (2)

2.3      Wat is die NAAM wat gegee word aan elemente wat in dieselfde groep as
         chloor is?                                                                               (2)
                                                                                                  [21]

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

3.1      Onderskei tussen 'n katioon en 'n anioon.                                                (4)

3.2      Skryf die NAAM en die LADING van ELK van die onderstreepte ione neer:

         3.2.1        Mg(OH) 2                                                                    (2)

         3.2.2        CaSO 4                                                                      (2)

         3.2.3        KNO 3                                                                       (2)

3.3      Skryf die CHEMIESE FORMULE van die binêre verbindings neer:

         3.3.1        Natriumbromied                                                              (2)

         3.3.2        Magnesiumoksied                                                             (2)

         3.3.3        Waterstofchloried                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                          7                                      DBE/2016
                                       KABV – Graad 10 Model

3.4      In Stock-notasie word die aantal ladings op die metaalioon in 'n verbinding
         met Romeinse syfers aangedui wanneer die metaal meervoudige valensies
         vertoon.

         Gebruik Stock-notasie om die chemiese formules te skryf van die verbindings:

         3.4.1        FeI 3                                                                           (2)

         3.4.2        HgO                                                                             (2)
                                                                                                      [20]

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Beskou die tabel met elemente hieronder.

                              ELEMENT                  SIMBOOL
                     Suurstof

                     Waterstof

                     Koolstof

Verwys na die tabel met elemente hierbo en diagram A, B en C hieronder om die vrae
wat volg, te beantwoord.

         A                         B                           C

4.1      Skryf die chemiese formules            neer   van     ELK   van   die   verbindings
         verteenwoordig deur A, B en C.                                                               (6)

4.2      Wat is die verhouding van atome wat verbind is om verbinding A te vorm?                      (2)

4.3      Hoeveel atome bevat verbinding A?                                                            (1)

4.4      Skryf die NAAM van verbinding C neer.                                                        (2)
                                                                                                      [11]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                        8                                     DBE/2016
                                     KABV – Graad 10 Model

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

5.1      Teken die tabel hieronder in die ANTWOORDEBOEK oor en voltooi dit.

                        NAME VAN IONE             CHEMIESE FORMULE
                     Sulfaat                             5.1.1
                     5.1.2                               SO 3 2-
                     Karbonaat                           5.1.3
                     5.1.4                                OH-

                                                                                                   (4)

5.2      Voltooi en balanseer die volgende vergelykings:

         5.2.1        Zn + HCℓ →________ + H 2                                                     (2)

         5.2.2        N 2 + _______ → NH 3                                                         (2)

         5.2.3        Na 2 CO 3 + HCℓ →NaCℓ + _________ + ________                                 (3)

5.3      Skryf 'n gebalanseerde vergelyking neer vir ELK van die reaksies hieronder.

         5.3.1        Swaweldioksied + Suurstof → Swaweltrioksied                                  (3)

         5.3.2        Waterstofsulfied + Suurstof → Water + Swaweldioksied                         (3)
                                                                                                   [17]

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Grade 10 Tegniese Wetenskappe-leerders stel 'n eksperiment op om die elektriese
geleiding van sekere materiale te toets. Hulle word voorsien van die volgende
apparaat: 'n koperstafie, plastiekliniaal, drie selle, verbindingsdraad, 'n gloeilampie en
'n skakelaar.

6.1      Vir hierdie eksperiment, identifiseer die:

         6.1.1        Onafhanklike veranderlike                                                    (1)

         6.1.2        Afhanklike veranderlike                                                      (1)

         6.1.3        Kontroleveranderlike                                                         (1)

6.2      Teken 'n elektriese stroombaan met byskrifte om te toon hoe die apparaat
         aanmekaar gesit sal word om die eksperiment uit te voer.                                  (5)

6.3      Hoe sal die leerders vasstel of die materiaal wat voorsien is, elektrisiteit sal
         gelei?                                                                                    (2)

6.4      Die gloeilamp brand gedurende die eksperiment uit. Watter instrument kan
         die leerders gebruik om vas te stel of daar 'n stroom in die stroombaan vloei?            (1)
                                                                                                   [11]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                           9                                 DBE/2016
                                        KABV – Graad 10 Model

VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

7.1      Baie mense woon in sinkhuisies gebou van gegolfde ysterplate, wat in die
         somer baie warm en in die winter baie koud is. Die gebruik van uitgerekte
         polistireen as 'n boumateriaal in die konstruksietegnologie kan die oplossing
         vir hierdie mense wees. Die materiaal kan gebruik word om die binnekant van
         die huisies uit te voer omdat dit 'n termiese isolator is.

         7.1.1        Definieer 'n termiese isolator.                                             (2)

         7.1.2        Gee TWEE voorbeelde van ander materiaal wat as termiese
                      isolator gebruik kan word.                                                  (2)

7.2      Klassifiseer die volgende materiaal as magneties of niemagneties:

         7.2.1        Yster                                                                       (1)

         7.2.2        Plastiekliniaal                                                             (1)

         7.2.3        Aluminium                                                                   (1)

7.3      Noem enige DRIE praktiese toepassings van magnete in die alledaagse lewe.                (3)
                                                                                                  [10]

VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

8.1      Twee isotope van element X word hieronder gegee.

                                                14       12
                                                 6   X    6   X

         8.1.1        Definieer die term isotoop.                                                 (2)

         8.1.2        In watter groep en periode kom element X voor?                              (2)

         8.1.3        Wat is die naam en simbool van element X?                                   (2)

         8.1.4        Bepaal die aantal neutrone van element X-14 en X-12.                        (4)

8.2      Hoeveel protone het ELK van die volgende elemente?

         8.2.1        Silikoon                                                                    (1)

         8.2.2        Stikstof                                                                    (1)

         8.2.3        Aluminium                                                                   (1)

8.3      Onderskei tussen kernelektrone en valensie-elektrone.                                    (4)
                                                                                                  [17]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                      10                                    DBE/2016
                                    KABV – Graad 10 Model

VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

9.1      Onderskei tussen hitte en temperatuur.                                               (4)

9.2      Verander die volgende waardes:

         9.2.1        126 °C na Kelvin                                                        (2)

         9.2.2        173 K na °C                                                             (2)

9.3      Noem DRIE tipes termometers.                                                         (3)

9.4      Noem enige DRIE gebruike van termometers in die alledaagse lewe.                     (3)

9.5      Die eksperiment hieronder is gebruik om die smeltpunt van paraffienwas
         te bepaal.

         9.5.1        Gee die name van apparaat A tot E.                                      (5)

         9.5.2        Wat is die funksie van apparaat B?                                      (2)

         9.5.3        Hoekom word die paraffienwas nie direk op 'n oop vlam verhit nie?       (2)
                                                                                              [23]

                                                                              TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Tegniese Wetenskappe/V2
                                                   Downloaded from hlayiso.com                                                                                                                         DBE/2016
                                                                                              KABV – Graad 10 Model
            TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

       1             2           3           4           5           6           7           8            9           10          11           12       13          14         15           16          17         18
      (I)           (II)                                                                                                                               (III)       (IV)        (V)         (VI)        (VII)      (VIII)
        1                                                                            Atomic number                                                                                                                   2
                                                  KEY/SLEUTEL                          Atoomgetal
2,1    H                                                                                                                                                                                                            He
        1                                                                                                                                                                                                           4
        3             4                                                                      29                                                             5           6           7           8           9       10
                                                    Electronegativity                                      Symbol
1,0    Li     1,5    Be                            Elektronegatiwiteit                 1,9   Cu            Simbool                                   2,0    B    2,5    C    3,0    N    3,5   O     4,0    F       Ne
        7             9                                                                      63,5                                                          11          12          14          16          19       20
       11             12                                                                                                                                   13          14          15          16          17       18
0,9   Na      1,2   Mg                                         Approximate relative atomic mass                                                      1,5   Aℓ    1,8   Si    2,1    P    2,5    S    3,0   Cℓ       Ar
       23             24                                       Benaderde relatiewe atoommassa                                                              27          28          31          32          35,5     40
       19             20         21          22          23      24    25       26     27     28                                  29           30          31          32          33          34           35      36
0,8    K      1,0    Ca    1,3   Sc    1,5   Ti    1,6    V    1,6   Cr    1,5   Mn    1,8   Fe     1,8   Co    1,8   Ni    1,9   Cu     1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8   Br       Kr
       39             40         45          48          51          52          55          56           59          59          63,5         65          70          73          75          79          80       84
       37             38         39          40          41          42          43          44           45          46           47          48          49          50          51          52          53       54
0,8   Rb      1,0    Sr    1,2   Y     1,4   Zr          Nb    1,8   Mo    1,9   Tc    2,2   Ru     2,2   Rh    2,2   Pd    1,9   Ag     1,7   Cd    1,7   In    1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5    I       Xe
       86             88         89          91          92          96                      101          103         106         108          112         115         119         122         128         127      131
       55             56         57          72          73          74          75           76          77           78         79            80          81          82          83          84          85       86
0,7   Cs      0,9    Ba          La    1,6   Hf          Ta          W           Re          Os            Ir         Pt          Au           Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9   Bi    2,0   Po    2,5   At      Rn
      133            137         139         179         181         184         186         190          192         195         197          201         204         207         209
       87             88         89
0,7    Fr     0,9    Ra          Ac                      58          59      60              61           62          63          64           65          66          67          68          69          70      71
                     226
                                                     Ce          Pr          Nd          Pm          Sm           Eu          Gd           Tb          Dy          Ho          Er          Tm          Yb         Lu
                                                     140         141         144                      150         152         157          159         163         165         167         169         173        175
                                                         90          91      92              93           94          95          96           97          98          99      100         101         102        103
                                                     Th          Pa              U       Np           Pu         Am          Cm            Bk          Cf          Es          Fm          Md          No          Lr
                                                     232                     238

        Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Sciences P2 Grade 10 Exemplar 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-grade-10-exemplar-2016-eng/cd3a76da-eb96-49ba-9a05-75539d8a5797) — Technical Sciences · QP · 2016 · Eng
- [Technical Sciences P2 Grade 10 Exemplar 2016 Eng Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-grade-10-exemplar-2016-eng-afr-memo/c0425e1d-696f-4e76-a234-23360a6e7adb) — Technical Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Technical Sciences P1 Grade 10 Exemplar 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-grade-10-exemplar-2016-eng/4726f4a9-a861-4c70-9ffd-8d720ae093a4) — Technical Sciences · QP · 2016 · Eng
- [Technical Sciences P1 Grade 10 Exemplar 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-grade-10-exemplar-2016-afr/523cadc4-dbc9-451d-a65e-fed3180ca51c) — Technical Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Technical Sciences P1 Grade 10 Exemplar 2016 Eng Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-grade-10-exemplar-2016-eng-afr-memo/b155836e-2cf4-43be-b764-50c735dbb033) — Technical Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [TECH-SCIENCES-P2-GR10-QP-NOV2019 Afr-D](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr10-qp-nov2019-afr-d/682f1a4c-b781-4095-b838-1d4ad46e129c) — Technical Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Technical Sciences

- [Grade 10 Technical Sciences P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/ece6d5ad-d988-4a6c-94e5-dd0e0df35cb5) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Sciences P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/b76a028f-3bd3-41d4-8d0d-59f3c488156a) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Sciences P1 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-sciences-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-1/28bbec3b-2c27-4a61-80da-a281b5da6b1c) — Memo · 2026 · Eng
- [Grade 10 Technical Sciences P2 November 2026 Mock 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-technical-sciences-2026-november-mock-exam-2-memorandum-paper-2/0609141c-b370-4563-8a68-2356c494c2c2) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 10 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-tech-sci-atp-2023-24/e3613212-ae45-45e1-bf84-cedd245b48b0) — ATP
- [TECHNICAL-SCIENCES-P1-GR10-MEMO-NOV2018 EnglishAfr-1](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-englishafr-1/e9a81899-35d9-4c9d-bbba-05abd77bd869) — Memo · 2019 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
