# Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-nov-2023-afr/f67ab486-0ac8-485a-9541-33ba720f15c1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 NSC November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-nov-2023-afr/f67ab486-0ac8-485a-9541-33ba720f15c1)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2023

PUNTE: 75

TYD: 1½ uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 4 gegewensblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                    2                             DBE/November 2023
                                          NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
         die ANTWOORDEBOEK neer.

2.       Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die
         ANTWOORDEBOEK.

3.       Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

5.       Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
         VRAAG 2.2.

6.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.       Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

8.       Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
         plekke af.

9.       Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

10.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                            3                         DBE/November 2023
                                                  NSS

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.6 D.

1.1      Beskou die struktuurformule van die verbinding hieronder.

                                             H    H     H   H
                                       H     C    C     C   C   H
                                             H    H     H   H

         Watter EEN van die volgende beskryf die verbinding hierbo die beste?

                             BESKRYWING                         HOMOLOË REEKS
          A                    Versadig                               Alkene
          B                   Onversadig                              Alkane
          C                    Versadig                               Alkane
          D                   Onversadig                              Alkyne
                                                                                                        (2)

1.2      Beskou die organiese molekule hieronder. 1 en 2 verteenwoordig kragte.

                         H    H   H                     H   H   H
                                                                         2
                     H   C    C   C Cl             H    C   C   C Cl
                         H    H   H                     H   H   H
                                              1

         Watter EEN van die volgende is korrek vir kragte 1 en 2?

                                   1                                     2
          A                   Interatomies                       Intermolekulêr
          B               Waterstofbindings                           London
          C                  Intermolekulêr                         Interatomies
          D                  Dipool-dipool                            London
                                                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                       4                           DBE/November 2023
                                             NSS

1.3      Germanium word gedoteer ('doped') met 'n onsuiwerheid wat vyf valensie-
         elektrone besit. Hoeveel vry elektrone is beskikbaar as ladingdraers?

         A      1

         B      2

         C      5

         D      4                                                                                  (2)

1.4      'n Elektrochemiese sel word deur die selnotasie hieronder verteenwoordig.

                                       Zn / Zn2+ // Cu2+ / Cu

         Watter EEN van die volgende is die reduseermiddel?

         A      Cu

         B      Zn2+

         C      Cu2+

         D      Zn                                                                                 (2)

1.5      In 'n elektrolitiese sel sal die anione na die … migreer en ... ondergaan.

         A      katode; oksidasie

         B      anode; oksidasie

         C      katode; reduksie

         D      anode; reduksie                                                                    (2)
                                                                                                   [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                        5                             DBE/November 2023
                                              NSS

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die tabel hieronder verteenwoordig organiese molekule van verskillende homoloë
reekse.

                                                                         H   H

 A                CH3CH2CH2CH3                  B                H       C   C   H
                                                                         H   H
                                                                                  n

              H      H   H    H   H   H
          H   C      C   C    C   C   C   H                      Heksan-1-ol
 C                                              D
              H      H   H    H   O   H

                                  H

                                                                     H       H   O
 E                   Propanoon                  F            H       C       C   C
                                                                                      H
                                                                     H       H

2.1      Definieer die term organiese molekuul.                                                       (2)

2.2      Skryf die letter(s) neer wat die volgende verteenwoordig:

         2.2.1       Polimeer van eteen                                                               (1)

         2.2.2       Posisionele isomere                                                              (2)

         2.2.3       Alkaan                                                                           (1)

2.3      Teken die STRUKTUURFORMULE van die volgende verbindings:

         2.3.1       A                                                                                (2)

         2.3.2       D                                                                                (2)

2.4      Verbindings E en F is funksionele isomere. Definieer die term funksionele
         isomere.                                                                                     (2)

2.5      Skryf die IUPAC-naam van verbinding F neer.                                                  (2)

2.6      Skryf die NAAM van die homoloë reeks van verbinding E neer.                                  (1)
                                                                                                      [15]
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                          6                         DBE/November 2023
                                                NSS

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die tabel hieronder toon die smeltpunte van verskillende organiese verbindings.

                                VERBINDING                         SMELTPUNT (°C)
         A                         Propaan                              -188
         B                          Butaan                              -138
         C                        Propan-1-ol                           -127

3.1      Definieer die term smeltpunt.                                                              (2)

3.2      Verduidelik die verskil in smeltpunte van verbindings A en B met verwysing
         na die TIPE INTERMOLEKULÊRE KRAGTE, MOLEKULÊRE STRUKTUUR
         en die STERKTE van intermolekulêre kragte.                                                 (3)

3.3      Leerders het die smeltpunte van verbindings A en C ondersoek.

         3.3.1       Is dit 'n regverdige vergelyking? Verduidelik die antwoord.                    (2)

         3.3.2       Formuleer 'n ondersoekende vraag.                                              (2)

         3.3.3       Identifiseer die onafhanklike veranderlike.                                    (1)

         3.3.4       Hoe sal die viskositeit van verbinding A met dié van verbinding C
                     vergelyk? Skryf slegs LAER AS, HOËR AS of GELYK AAN neer.                      (1)

         3.3.5       Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.3.4.                                       (2)
                                                                                                    [13]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                         7                             DBE/November 2023
                                               NSS

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Beskou die volgende reaksies met betrekking tot organiese verbindings.

              H           H
          H   C      C    C
                                        +                   Reaktant Y
              H      H    H

                                 Reaksie 1

                                     Propaan

                                                     Reaksie 2
                                       +                             Verbinding X + HBr

                                 Broomgas

4.1      Noem die TIPE reaksie wat verteenwoordig word deur:

         4.1.1       Reaksie 1                                                                         (1)

         4.1.2       Reaksie 2                                                                         (1)

4.2      Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir reaksie 1 neer deur
         MOLEKULÊRE FORMULES te gebruik.                                                               (3)

4.3      Skryf die IUPAC-NAAM of FORMULE van verbinding X neer.                                        (2)

4.4      'n Alkohol vorm wanneer verbinding X met 'n oormaat water reageer.

         Skryf EEN reaksietoestand neer, behalwe oormaat water.                                        (1)

4.5      Definieer ELK van die volgende terme:

         4.5.1       Makromolekuul                                                                     (2)

         4.5.2       Polimerisasie                                                                     (2)
                                                                                                       [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                        8                       DBE/November 2023
                                              NSS

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die diagram hieronder toon 'n elektrolitiese sel wat by 'n elektroplateringsmaatskappy
gebruik word om 'n ysterstaaf met silwer te bedek.

                                           GS-kragbron

         Ysterstaaf                                                     X
                                           Elektroliet Y

5.1      Definieer die term elektroliet.                                                         (2)

5.2      Skryf die energie-omskakeling neer wat in hierdie sel plaasvind.                        (2)

5.3      Is die reaksie wat in die sel plaasvind spontaan of niespontaan? Gee 'n rede
         vir die antwoord.                                                                       (2)

5.4      Skryf neer die:

         5.4.1       Tipe reaksie wat op die ysterstaaf plaasvind                                (1)

         5.4.2       Halfreaksie wat by elektrode X plaasvind                                    (2)

5.5      Behalwe die verbetering in voorkoms, skryf TWEE ander redes neer waarom
         die ysterstaaf met silwer geëlektroplateer word.                                        (2)

5.6      Die vervanging van petroleumdiesel met biodiesel word al hoe belangriker in
         Suid-Afrika.

         Noem TWEE voordele van die gebruik van biodiesel as 'n alternatiewe
         energiebron.                                                                            (2)
                                                                                                 [13]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                         9                        DBE/November 2023
                                               NSS

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

'n Leerder berei 'n elektrochemiese sel voor deur silwer en koper as elektrodes te
gebruik. Die MINIMUM potensiaalverskil wat benodig word om die gloeilamp te laat
brand, is 2,5 V. Die sel funksioneer onder standaardtoestande.

          Cu                                                        Ag

                          CuSO4                      AgNO3

6.1    Definieer die term oksidasie.                                                         (2)

6.2    Identifiseer die negatiewe elektrode.                                                 (1)

6.3    In watter rigting sal die elektrone in die eksterne stroombaan vloei? Kies uit
       Ag na Cu of Cu na Ag.                                                                 (1)

6.4    Watter waarneming word ná 'n ruk by die silwer-elektrode gemaak?                      (1)

6.5    Skryf die selnotasie vir hierdie sel neer.                                            (3)

6.6    Gebruik 'n berekening om te bepaal of die gloeilamp sal brand of nie.                 (4)
                                                                                             [12]

                                                                               TOTAAL:       75

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                             1                                DBE/November 2023
                                                   NSS

                  DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                 PAPER 2
               GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                               VRAESTEL 2

TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES

           NAME/NAAM                             SYMBOL/SIMBOOL                   VALUE/WAARDE
Standard pressure
Standaarddruk                                               p                                  5
                                                                                     1,01 x 10 Pa
Standard temperature
Standaardtemperatuur                                        T                        0 °C/273 K

TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES

Emf/Emk     Ecell = Ecathode  Eanode      / Esel = Ekatode  Eanode

            or/of

            Ecell = Ereduction  Eoxidation / Esel = Ereduksie  Eoksidasie

            or/of

            Ecell = Eoxidising agent  Ereducing agent   / Esel = Eoksideermiddel  Ereduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
        Tegniese Wetenskappe/V2                                                                       2                                                                         DBE/November 2023
                                                                                                     NSS
                                                                     TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS
                                                                    TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
       1           2                                                                                                                           13          14         15            16         17          18
                               3           4           5            6         7     8      9    10                       11           12
      (I)         (II)                                                                                                                        (III)       (IV)        (V)          (VI)       (VII)       (VIII)
                                                                                  Atomic number
        1                                              KEY/SLEUTEL                  Atoomgetal                                                                                                               2
2,1    H                                                                                                                                                                                                    He
        1                                                                                     29                                                                                                             4
                                                                                                           Symbol
        3            4                                      Electronegativity           1,9   Cu                                                    5          6           7             8          9        10
1,0    Li   1,5    Be                                      Elektronegatiwiteit                             Simbool                          2,0    B    2,5    C    3,0    N     3,5    O    4,0    F       Ne
                                                                                              63,5
        7            9                                                                                                                            11          12           14           16          19       20
       11           12                                                                                                                            13          14           15           16          17       18
0,9   Na    1,2    Mg                                               Approximate relative atomic mass                                        1,5   Aℓ    1,8    Si   2,1    P     2,5    S    3,0    Cℓ       Ar
       23           24                                              Benaderde relatiewe atoommassa                                                27          28           31           32         35,5      40
       19           20          21          22          23           24    25     26      27     28                       29           30         31          32           33           34          35       36
0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5    Ti   1,6    V     1,6    Cr 1,5
                                                                          Mn      1,8
                                                                                  Fe      Co   1,8
                                                                                                 Ni        1,8     1,9    Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As     2,4   Se    2,8    Br       Kr
       39           40          45          48          51           52    55     56      59     59                      63,5          65         70          73           75           79          80       84
       37           38          39          40          41           42    43     44      45     46                       47           48         49          50           51           52          53       54
0,8   Rb    1,0     Sr   1,2    Y    1,4    Zr         Nb     1,8   Mo  1,9
                                                                          Tc      2,2
                                                                                  Ru      Rh   2,2
                                                                                                 Pd        2,2     1,9    Ag    1,7   Cd    1,7    In   1,8   Sn    1,9   Sb     2,1   Te    2,5     I      Xe
       86           88          89          91          92           96          101     103    106                      108          112         115         119         122          128         127      131
       55           56          57          72          73           74    75     76      77     78                       79           80         81          82           83           84          85       86
0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6    Hf         Ta            W    Re      Os      Ir     Pt                       Au          Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9    Bi    2,0   Po    2,5    At      Rn
      133          137         139         179         181          184   186    190     192    195                      197          201         204         207         209
       87           88          89
0,7    Fr   0,9    Ra          Ac
                   226                             58            59       60        61              62        63     64            65          66         67           68           69         70          71
                                                   Ce            Pr      Nd         Pm             Sm        Eu      Gd           Tb          Dy          Ho           Er          Tm          Yb         Lu
                                                   140          141      144                       150       152     157          159         163         165         167          169         173        175
                                                   90            91       92        93              94        95     96            97          98          99         100          101         102        103
                                                   Th           Pa        U         Np             Pu        Am      Cm           Bk           Cf         Es          Fm           Md          No          Lr
                                                   232                   238

        Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Tegniese Wetenskappe/V2                                                                                                           3                               DBE/November 2023
                                                                                                                                 NSS

                                                                                               TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                                               TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                                     Half-reactions/Halfreaksies Eθ (V)
                                                                                                 F2(g) + 2e                     ⇌   2F                 + 2,87
                                                                                                 Co + e
                                                                                                                                       2+
                                                                                                    3+
                                                                                                                                 ⇌   Co                  + 1,81
                                                                                                 H2O2 + 2H +2e                  ⇌
                                                                                                            +
                                                                                                                                     2H2O                +1,77
                                                                                                                                       2+               + 1,51
                                                                                                 MnO 4 + 8H + 5e
                                                                                                                         +       ⇌   Mn         + 4H2O
                                                                                                                                          
                                                                                                 Cℓ2(g) + 2e                     ⇌   2Cℓ                 + 1,36

            Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels                                                                              Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
                                                                                                      2                                   3+            + 1,33
                                                                                                 Cr2O 7 + 14H + 6e
                                                                                                             +                   ⇌   2Cr        + 7H2O
                                                                                                                             
                                                                                                 O2(g) + 4H + 4e
                                                                                                                     +
                                                                                                                                 ⇌   2H2O                + 1,23
                                                                                                 MnO2+ 4H + 2e
                                                                                                                                        2+
                                                                                                             +
                                                                                                                                 ⇌   Mn + 2H2O           + 1,23
                                                                                                           
                                                                                                   2+
                                                                                                 Pt + 2e                         ⇌   Pt                  + 1,20
                                                                                                 Br2(ℓ) + 2e                    ⇌   2Br                + 1,07
                                                                                                                                                        + 0,96
                                                                                                 NO 3 + 4H + 3e                 ⇌
                                                                                                                     +
                                                                                                                                     NO(g) + 2H2O
                                                                                                                 
                                                                                                   2+
                                                                                                 Hg + 2e                         ⇌   Hg(ℓ)               + 0,85
                                                                                                 Ag + e                         ⇌
                                                                                                   +
                                                                                                                                     Ag                  + 0,80
                                                                                                                                                        + 0,80
                                                                                                 NO 3 + 2H + e                  ⇌
                                                                                                                     +
                                                                                                                                     NO2(g) + H2O
                                                                                                 Fe + e
                                                                                                                                       2+
                                                                                                   3+
                                                                                                                                 ⇌   Fe                  + 0,77
                                                                                                 O2(g) + 2H + 2e                ⇌
                                                                                                             +
                                                                                                                                     H2O2                + 0,68
                                                                                                         
                                                                                                 I2 + 2e                         ⇌   2I                 + 0,54
                                                                                                 Cu + e                         ⇌
                                                                                                     +
                                                                                                                                     Cu                  + 0,52
                                                                                                 SO2 + 4H + 4e                  ⇌
                                                                                                           +
                                                                                                                                     S + 2H2O            + 0,45
                                                                                                 2H2O + O2 + 4e                 ⇌   4OH                + 0,40
                                                                                                 Cu + 2e                        ⇌
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Cu                  + 0,34
                                                                                                    2                                                   + 0,17
                                                                                                 SO 4       + 4H + 2e
                                                                                                                         +       ⇌   SO2(g) + 2H2O
                                                                                                                                      +
                                                                                                   2+
                                                                                                 Cu + e                          ⇌   Cu                  + 0,16
                                                                                                 Sn + 2e
                                                                                                                                        2+
                                                                                                     4+
                                                                                                                                 ⇌   Sn                  + 0,15
                                                                                                 S + 2H + 2e                    ⇌
                                                                                                          +
                                                                                                                                     H2S(g)              + 0,14
                                                                                                 2H + 2e                        ⇌
                                                                                                     +
                                                                                                                                     H2(g)                0,00
                                                                                                 Fe + 3e                        ⇌                        0,06
                                                                                                     3+
                                                                                                                                     Fe
                                                                                                 Pb + 2e                        ⇌                        0,13
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Pb
                                                                                                 Sn + 2e                        ⇌                        0,14
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Sn
                                                                                                 Ni + 2e                        ⇌                        0,27
                                                                                                   2+
                                                                                                                                     Ni
                                                                                                 Co + 2e                        ⇌                        0,28
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Co
                                                                                                 Cd + 2e                        ⇌                        0,40
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Cd
                                                                                                 Cr + e
                                                                                                                                        2+
                                                                                                                                 ⇌                        0,41
                                                                                                    3+
                                                                                                                                     Cr
                                                                                                 Fe + 2e                        ⇌                        0,44
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Fe
                                                                                                 Cr + 3e                        ⇌                        0,74
                                                                                                    3+
                                                                                                                                     Cr
                                                                                                 Zn + 2e                        ⇌                        0,76
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Zn
                                                                                                 2H2O + 2e                      ⇌   H2(g) + 2OH         0,83
                                                                                                 Cr + 2e                        ⇌                        0,91
                                                                                                    2+
                                                                                                                                     Cr
                                                                                                 Mn + 2e                        ⇌                        1,18
                                                                                                      2+
                                                                                                                                     Mn
                                                                                                 Aℓ + 3e                        ⇌                        1,66
                                                                                                    3+
                                                                                                                                     Aℓ
                                                                                                 Mg + 2e                        ⇌                        2,36
                                                                                                      2+
                                                                                                                                     Mg
                                                                                                 Na + e                         ⇌                        2,71
                                                                                                     +
                                                                                                                                     Na
                                                                                                 Ca + 2e                        ⇌                        2,87
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Ca
                                                                                                 Sr + 2e                        ⇌                        2,89
                                                                                                    2+
                                                                                                                                     Sr
                                                                                                 Ba + 2e                        ⇌                        2,90
                                                                                                     2+
                                                                                                                                     Ba
                                                                                                     +     -
                                                                                                 Cs + e                          ⇌   Cs                  - 2,92
                                                                                                         
                                                                                                                                 ⇌                        2,93
                                                                                                  +
                                                                                                 K +e                                K
                                                                                                 Li + e                         ⇌                        3,05
                                                                                                   +
                                                                                                                                     Li

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                  Blaai om asseblief

Text truncated here. Open the document page to read the rest.

## Related documents

- [Technical Sciences P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-nov-2023-eng/195537ab-5377-405c-a9be-2d984068833f) — Technical Sciences · QP · 2023 · Eng
- [Technical Sciences P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-nov-2023-eng/2088f626-09b7-4c29-a4f7-117697764619) — Technical Sciences · QP · 2023 · Eng
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2023.English](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2023-english/c06b0d30-88fa-40c7-9fa7-1ad303e3e524) — Technical Sciences · QP · 2023 · Eng
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/c2418936-6b5b-4361-871e-7ce472a8d09e) — Technical Sciences · QP · 2023 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-english/125d67f6-f412-4535-9181-797b2ad8ef14) — Technical Sciences · QP · 2023 · Eng
- [Technical Sciences P2 (English) QP](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-english-qp/c441f76e-c053-4840-bdab-4d3a60b8d664) — Technical Sciences · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Grade 12 Technical Sciences P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2026-nsc-november-mock-exam-memorandum-paper-1/5543b9af-5bb3-4e43-95e3-ad6028ca21e8) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
