# Technical Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Technical Sciences Paper 2 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-nov-2024-afr/0a255aab-2f41-4c0a-89e1-dd2701e451e7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technical Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Technical Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/technical-sciences) › [Technical Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-nov-2024-afr/0a255aab-2f41-4c0a-89e1-dd2701e451e7)

## About this document

Technical Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                         TEGNIESE WETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2024

PUNTE: 75

TYD: 1½ uur

             Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 4 gegewensblaaie.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Tegniese Wetenskappe/V2                    2                             DBE/November 2024
                                      NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.       Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op
         die ANTWOORDEBOEK neer.

2.       Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae in die
         ANTWOORDEBOEK.

3.       Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

4.       Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik is.

5.       Laat EEN reël tussen twee subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en
         VRAAG 2.2.

6.       Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

7.       Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

8.       Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
         plekke af.

9.       Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

10.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Tegniese Wetenskappe/V2                           3                  DBE/November 2024
                                             NSS Vertroulik

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.6 D.         Nov

1.1      Beskou die volgende voorbeelde van isomere:

                 Voorbeeld 1              but-1-een              but-2-een
                 Voorbeeld 2           1-chloropropaan        2-chloropropaan

         Beide voorbeelde verteenwoordig …

         A      funksionele isomere.

         B      posisionele isomere.

         C      kettingisomere.

         D      struktuurisomere.                                                           (2)

1.2      Watter EEN van die volgende is die KORREKTE gekondenseerde
         struktuurformule vir 2,3-dimetielbutaan?

         A      CH3C(CH3)2CH2CH3

         B      CH3CH(CH3)CH2CH2CH3

         C      CH3CH(CH3)CH(CH3)CH3

         D      CH3CH2CH2CH2CH2CH3                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Tegniese Wetenskappe/V2                      4                            DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

1.3      Beskou die stroombaandiagram hieronder.

                                          V

         Watter EEN van die volgende grafieke beskryf die verhouding tussen die
         stroom en toegepaste spanning die beste?

          A                                       B

                                                         Stroom (A)
              Stroom (A)

                                Spanning (V)                          Spanning (V)

         C                                        D

              Stroom (A)                                 Stroom (A)

                                Spanning (V)                           Spanning (V)

                                                                                                 (2)

1.4      Watter EEN van die volgende kombinasies is WAAR vir 'n elektrolitiese sel?

                     ANODE           KATODE                 ENERGIEOMSETTING
         A           Negatief         Positief               Chemies na elektries
         B           Positief        Negatief                Elektries na chemies
         C           Negatief         Positief               Meganies na elektries
         D           Positief        Negatief               Elektries na meganies                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Tegniese Wetenskappe/V2                       5                               DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

1.5      EEN van die nadele van fotovoltaïese selle is dat …

         A      toksiese chemikalieë in die vervaardigingsproses gebruik word.

         B      die selle op 'n ongebruikte ruimte bo-op dakke geplaas word.

         C      fotovoltaïese stelsels klankloos en nie 'n steuring is nie.

         D      energie wat deur sonkragselle opgewek word, skoon is.                                (2)
                                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Tegniese Wetenskappe/V2                         6                           DBE/November 2024
                                           NSS Vertroulik

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Beskou die volgende organiese verbindings wat deur letters A tot E verteenwoordig word.

           H         H        H   H        H                    H       H        H     H

      H    C         C        C   C        C    H           O   C       C        C     C      H

A          H                  H   H        H           B                         H     H
               H     C    H                                         H   C    H

                     H                                                  H

C                    Metielpropanoaat                  D                H2CCH2

E                  2-metielpropan-2-ol

2.1       Verwys na verbinding A en skryf neer die:

          2.1.1       IUPAC-naam                                                                   (2)

          2.1.2       Molekulêre formule                                                           (1)

          2.1.3       Algemene formule van die homoloë reeks waaraan die verbinding
                      behoort                                                                      (1)

          2.1.4       Molekulêre formules van die produkte wat tydens die verbranding
                      van hierdie verbinding gevorm word                                           (2)

2.2       Verwys na verbinding B en skryf neer die:

          2.2.1       Naam van die homoloë reeks waaraan hierdie verbinding behoort                (1)

          2.2.2       Naam van die funksionele groep daarvan                                       (1)

2.3       Verbinding C word gevorm wanneer 'n karboksielsuur met 'n alkohol reageer.

          2.3.1       Teken die struktuurformule van die funksionele groep van
                      verbinding C.                                                                (1)

          2.3.2       Skryf die IUPAC-naam neer van die karboksielsuur wat gebruik word.           (1)

2.4       Skryf die letter neer wat 'n verbinding verteenwoordig van 'n:

          2.4.1       Monomeer van politeen                                                        (1)

          2.4.2       Alkohol                                                                      (1)

2.5       Klassifiseer die alkohol waarna in VRAAG 2.4.2 verwys word as PRIMÊR,
          SEKONDÊR of TERSIÊR.                                                                     (1)
                                                                                                   [13]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Tegniese Wetenskappe/V2                       7                         DBE/November 2024
                                         NSS Vertroulik

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Gebruik die organiese verbindings hieronder om die vrae wat volg, te beantwoord.

      Bromoetaan              Etanol                      Etaan         Etanoësuur

3.1       Definieer die term kookpunt.                                                            (2)

3.2       Rangskik die verbindings in volgorde van afnemende kookpunt.                            (1)

3.3       Skryf die verhouding neer tussen die kookpunte van organiese verbindings en
          hulle intermolekulêre kragte.                                                           (2)

3.4       Watter EEN van die verbindings sal die hoogste dampdruk hê as hulle by
          dieselfde temperatuur vergelyk word?                                                    (1)

3.5       Identifiseer die tipe intermolekulêre kragte teenwoordig in bromoetaan en
          etaan, en vergelyk hulle sterktes.                                                      (3)

3.6       Metielmetanoaat is 'n isomeer van etanoësuur.

          3.6.1      Watter tipe isomere is hierdie organiese verbindings?                        (1)

          3.6.2      Definieer die tipe isomeer waarna in VRAAG 3.6.1 verwys word.                (2)
                                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Tegniese Wetenskappe/V2                        8                          DBE/November 2024
                                          NSS Vertroulik

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die vloeidiagram hieronder illustreer verskeie organiese reaksies waarin verbinding A
na verskeie verbindings, B, C en D, omgeskakel word. Bestudeer die vloeidiagram
sorgvuldig en beantwoord dan die vrae wat volg.

                                       Verbinding A

                               H
                                                           H
                                                               HBr     Verbinding B
                          H    C         C       C                       Tersiêre
                                                                        haloalkaan
                               H                      H
                                   H     C     H

                                         H

                                                               H2SO4
         Verbinding D

              H         H          H

       H      C         C          C     H
                                                                       Verbinding C
                                                                         Alkohol
              H                    H
                  H     C     H

                        H

4.1      Skryf die homoloë reeks neer waaraan verbinding A behoort.                              (1)

4.2      Beskou die reaksie waarin verbinding A na verbinding B omgeskakel word.

         4.2.1        Teken die struktuurformule van verbinding B.                               (2)

         4.2.2        Verduidelik waarom verbinding B 'n tersiêre haloalkaan genoem
                      word.                                                                      (2)

         4.2.3        Waarom is dit belangrik dat daar geen water in die reaksiemengsel
                      moet wees nie?                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Tegniese Wetenskappe/V2                      9                             DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

4.3      Beskou die reaksie waarin verbinding B na verbinding C omgeskakel word.

         4.3.1       Skryf EEN reaksietoestand vir hierdie reaksie neer.                          (1)

         4.3.2       Gebruik molekulêre formules om 'n gebalanseerde chemiese
                     vergelyking vir hierdie reaksie neer te skryf.                               (3)

4.4      Beskou die omskakeling van verbinding A na verbinding C.

         4.4.1       Skryf die NAAM en die TIPE van hierdie chemiese reaksie neer.                (2)

         4.4.2       Skryf die chemiese formule neer van die anorganiese reaktans wat
                     gebruik word.                                                                (1)

4.5      Beskou die reaksie waarin verbinding A na verbinding D omgeskakel word.
         Skryf neer die:

         4.5.1       NAAM van die anorganiese reaktans wat vir die reaksie benodig
                     word                                                                         (1)

         4.5.2       Simbool van die katalisator wat tydens die reaksie gebruik word              (1)
                                                                                                  [16]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Tegniese Wetenskappe/V2                         10                        DBE/November 2024
                                           NSS Vertroulik

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

'n Leerder wil 'n ysterring met silwer elektroplateer om die voorkoms daarvan te
verbeter en die waarde daarvan te verhoog. Die ysterring word deeglik skoongemaak
voordat die elektroplatering plaasvind.

                                X

                                                X+(aq)

5.1      Definieer die term elektrolise.                                                         (2)

5.2      Waarom moet die ysterring               deeglik    skoongemaak   word    voordat
         elektroplatering plaasvind?                                                             (2)

5.3      Is elektrode X die anode of katode?                                                     (1)

5.4      Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 5.3.                                              (2)

5.5      Skryf die NAAM van ioon X+ neer.                                                        (1)

5.6      Skryf die halfreaksie neer wat by die ysterring plaasvind.                              (2)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Tegniese Wetenskappe/V2                      11                            DBE/November 2024
                                        NSS Vertroulik

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

'n Groep leerders stel 'n elektrochemiese sel op, soos in die diagram hieronder getoon.
Die sel is ONVOLTOOID.

                                               V

                          A                                       B

                     MgSO4(aq)                                 PbSO4(aq)

6.1      Watter tipe elektrochemiese sel is dit?                                               (1)

6.2      Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.1.                                                (2)

6.3      Wat is die lesing op die voltmeter?                                                   (1)

6.4      Skryf die naam van die komponent neer wat benodig word om die
         stroombaan te voltooi.                                                                (1)

6.5      Noem TWEE funksies van die komponent wat in VRAAG 6.4 genoem is.                      (2)

Die komponent in VRAAG 6.4 word ingevoeg en die voltmeterlesing neem toe.
Die grafieke hieronder toon die verandering in die massas van beide elektrodes A en B
terwyl die sel in werking is.

6.6      Watter grafiek (X of Y) hieronder verteenwoordig die verandering in die
         massa van elektrode A? Skryf slegs X of Y neer.

                                                     Y

                          Massa (g)

                                                     X

                                                     Tyd (s)                                   (1)

6.7      Is elektrode A 'n oksideermiddel of reduseermiddel? Verduidelik die antwoord.         (2)

6.8      Bereken die emk van die sel terwyl dit in werking is.                                 (4)
                                                                                               [14]

                                                                                TOTAAL:        75
Kopiereg voorbehou

### Page 12

Tegniese Wetenskappe/V2                            1                                  DBE/November 2024
                                              NSS Vertroulik

                  DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 12
                                 PAPER 2
               GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
                               VRAESTEL 2

TABLE 1/TABEL 1: PHYSICAL CONSTANTS/FISIESE KONSTANTES

           NAME/NAAM                             SYMBOL/SIMBOOL                   VALUE/WAARDE
Standard pressure
                                                            p                                  5
Standaarddruk                                                                        1,01 x 10 Pa
Standard temperature
Standaardtemperatuur                                        T                         0 °C/273 K

TABLE 2/TABEL 2: FORMULAE/FORMULES

Emf/Emk     Ecell = Ecathode  Eanode      / Esel = Ekatode  Eanode

            or/of

            Ecell = Ereduction  Eoxidation / Esel = Ereduksie  Eoksidasie

            or/of

            Ecell = Eoxidising agent  Ereducing agent   / Esel = Eoksideermiddel  Ereduseermiddel

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Tegniese Wetenskappe/V2                                                                    2                                                                          DBE/November 2024
                                                                                              NSS Vertroulik

                          TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
       1           2                                                                                                                         13          14         15           16         17          18
                               3           4           5            6         7     8      9    10                     11           12
      (I)         (II)                                                                                                                      (III)       (IV)        (V)         (VI)       (VII)       (VIII)
                                                                                  Atomic number
        1                                              KEY/SLEUTEL                  Atoomgetal                                                                                                            2
2,1    H                                                                                                                                                                                                 He
        1                                                                                     29                                                                                                          4
                                                                                                         Symbol
        3            4                                      Electronegativity           1,9   Cu                                                  5          6           7            8          9        10
1,0    Li   1,5    Be                                      Elektronegatiwiteit                           Simbool                          2,0    B    2,5    C    3,0    N    3,5    O    4,0    F       Ne
                                                                                              63,5
        7            9                                                                                                                          11          12           14          16          19       20
       11           12                                                                                                                          13          14           15          16          17       18
0,9   Na    1,2    Mg                                               Approximate relative atomic mass                                      1,5   Aℓ    1,8    Si   2,1    P    2,5    S    3,0    Cℓ       Ar
       23           24                                              Benaderde relatiewe atoommassa                                              27          28           31          32         35,5      40
       19           20          21          22          23           24    25     26      27     28                     29           30         31          32           33          34          35       36
0,8    K    1,0    Ca    1,3   Sc    1,5    Ti   1,6    V     1,6    Cr 1,5
                                                                          Mn      1,8
                                                                                  Fe      Co   1,8
                                                                                                 Ni      1,8     1,9    Cu    1,6   Zn    1,6   Ga    1,8   Ge    2,0   As    2,4   Se    2,8    Br       Kr
       39           40          45          48          51           52    55     56      59     59                    63,5          65         70          73           75          79          80       84
       37           38          39          40          41           42    43     44      45     46                     47           48         49          50           51          52          53       54
0,8   Rb    1,0     Sr   1,2    Y    1,4    Zr         Nb     1,8   Mo  1,9
                                                                          Tc      2,2
                                                                                  Ru      Rh   2,2
                                                                                                 Pd      2,2     1,9    Ag    1,7   Cd    1,7    In   1,8   Sn    1,9   Sb    2,1   Te    2,5     I      Xe
       86           88          89          91          92           96          101     103    106                    108          112         115         119         122         128         127      131
       55           56          57          72          73           74    75     76      77     78                     79           80         81          82           83          84          85       86
0,7   Cs    0,9    Ba          La    1,6    Hf         Ta            W    Re      Os      Ir     Pt                     Au          Hg    1,8   Tℓ    1,8   Pb    1,9    Bi   2,0   Po    2,5    At      Rn
      133          137         139         179         181          184   186    190     192    195                    197          201         204         207         209
       87           88          89
0,7    Fr   0,9    Ra          Ac
                   226                             58            59       60        61              62      63     64            65          66         67           68          69         70          71
                                                   Ce            Pr      Nd         Pm             Sm      Eu      Gd           Tb          Dy          Ho           Er         Tm          Yb         Lu
                                                   140          141      144                       150     152     157          159         163         165         167         169         173        175
                                                   90            91       92        93              94      95     96            97          98          99         100         101         102        103
                                                   Th           Pa        U         Np             Pu      Am      Cm           Bk           Cf         Es          Fm          Md          No          Lr
                                                   232                   238

        Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Tegniese Wetenskappe/V2                                                                            3                    DBE/November 2024
                                                                                              NSS Vertroulik

                                                                     TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                     TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                 Half-reactions/Halfreaksies               (V)
                                                                                F2(g) + 2e−       ⇌     2F−             + 2,87
                                                                              Co3+ + e−           ⇌     Co2+            + 1,81
                                                                       H2O2 + 2H+ +2e−            ⇌     2H2O            +1,77
                                                                     MnO4 –+ 8H+ +5e−             ⇌     Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                            Cℓ2(g) + 2e−          ⇌     2Cℓ−            + 1,36
                                                                    Cr2O7 + 14H++6e−
                                                                          2–                      ⇌     2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                     O2(g) + 4H+ + 4e−            ⇌     2H2O            + 1,23
                                                                     MnO2+ 4H+ + 2e−              ⇌     Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                              Pt2+ + 2e−          ⇌     Pt              + 1,20
                                                                             Br2(ℓ) + 2e−         ⇌     2Br−            + 1,07
                                                                     NO3 –+ 4H+ + 3e−             ⇌     NO(g) + 2H2O    + 0,96

       Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë                                                                       Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
                                                                              Hg2+ + 2e−          ⇌     Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                                Ag+ + e –         ⇌     Ag              + 0,80
                                                                       NO3 + 2H+ + e−
                                                                            –                     ⇌     NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                               Fe3+ + e−          ⇌     Fe2+            + 0,77
                                                                     O2(g) + 2H+ + 2e−            ⇌     H2O2            + 0,68
                                                                                 I2 + 2e−         ⇌     2I−             + 0,54
                                                                               Cu+ + e−           ⇌     Cu              + 0,52
                                                                       SO2 + 4H+ + 4e−            ⇌     S + 2H2O        + 0,45
                                                                      2H2O + O2 + 4e−             ⇌     4OH−            + 0,40
                                                                              Cu2+ + 2e−          ⇌     Cu              + 0,34
                                                                    SO4 + 4H+ + 2e−
                                                                         2–                       ⇌     SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                               Cu2+ + e−          ⇌     Cu+             + 0,16
                                                                              Sn4+ + 2e−          ⇌     Sn2+            + 0,15
                                                                         S + 2H+ + 2e−            ⇌     H2S(g)          + 0,14
                                                                              2H+ + 2e−           ⇌     H2(g)             0,00
                                                                              Fe3+ + 3e−          ⇌     Fe              − 0,06
                                                                              Pb2+ + 2e−          ⇌     Pb              − 0,13
                                                                              Sn2+ + 2e−          ⇌     Sn              − 0,14
                                                                              Ni2+ + 2e−          ⇌     Ni              − 0,27
                                                                              Co2+ + 2e−          ⇌     Co              − 0,28
                                                                              Cd2+ + 2e−          ⇌     Cd              − 0,40
                                                                               Cr3+ + e−          ⇌     Cr2+            − 0,41
                                                                              Fe2+ + 2e−          ⇌     Fe              − 0,44
                                                                              Cr3+ + 3e−          ⇌     Cr              − 0,74
                                                                              Zn2+ + 2e−          ⇌     Zn              − 0,76
                                                                            2H2O + 2e−            ⇌     H2(g) + 2OH−    − 0,83
                                                                              Cr2+ + 2e−          ⇌     Cr              − 0,91
                                                                             Mn2+ + 2e−           ⇌     Mn              − 1,18
                                                                              Aℓ3+ + 3e−          ⇌     Aℓ              − 1,66
                                                                             Mg2+ + 2e−           ⇌     Mg              − 2,36
                                                                               Na+ + e−           ⇌     Na              − 2,71
                                                                              Ca2+ + 2e−          ⇌     Ca              − 2,87
                                                                              Sr2+ + 2e−          ⇌     Sr              − 2,89
                                                                              Ba2+ + 2e−          ⇌     Ba              − 2,90
                                                                               Cs+ + e-           ⇌     Cs              - 2,92
                                                                                 K+ + e−          ⇌     K               − 2,93
                                                                                 Li+ + e−         ⇌     Li              − 3,05

Kopiereg voorbehou                                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Tegniese Wetenskappe/V2                                                                                           4                        DBE/November 2024
                                                                                                             NSS Vertroulik

                                                                                      TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
                                                                                      TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
                                                                                               Half-reactions/Halfreaksies               (V)
                                                                                                  Li+ + e-       ⇌      Li              - 3,05
                                                                                                  K+ + e-        ⇌      K               - 2,93
                                                                                                Cs+ + e-         ⇌      Cs              - 2,92

    Increasing strength of oxidising agents/Toenemende sterkte van oksideermiddels
                                                                                               Ba2+ + 2e-        ⇌      Ba              - 2,90

                                                                                                                                                    Increasing strength of reducing agents/Toenemende sterkte van reduseermiddels
                                                                                               Sr2+ + 2e-        ⇌      Sr              - 2,89
                                                                                               Ca2+ + 2e-        ⇌      Ca              - 2,87
                                                                                                 Na+ + e-        ⇌      Na              - 2,71
                                                                                              Mg2+ + 2e-         ⇌      Mg              - 2,36
                                                                                               Aℓ3+ + 3e-        ⇌      Aℓ              - 1,66
                                                                                              Mn2+ + 2e-         ⇌      Mn              - 1,18
                                                                                               Cr2+ + 2e-        ⇌      Cr              - 0,91
                                                                                             2H2O + 2e-          ⇌      H2(g) + 2OH-    - 0,83
                                                                                               Zn2+ + 2e-        ⇌      Zn              - 0,76
                                                                                               Cr3+ + 3e-        ⇌      Cr              - 0,74
                                                                                               Fe2+ + 2e-        ⇌      Fe              - 0,44
                                                                                                 Cr3+ + e-       ⇌      Cr2+            - 0,41
                                                                                               Cd2+ + 2e-        ⇌      Cd              - 0,40
                                                                                               Co2+ + 2e-        ⇌      Co              - 0,28
                                                                                               Ni2+ + 2e-        ⇌      Ni              - 0,27
                                                                                               Sn2+ + 2e-        ⇌      Sn              - 0,14
                                                                                               Pb2+ + 2e-        ⇌      Pb              - 0,13
                                                                                               Fe3+ + 3e-        ⇌      Fe              - 0,06
                                                                                               2H+ + 2e-         ⇌      H2(g)             0,00
                                                                                          S + 2H+ + 2e-          ⇌      H2S(g)          + 0,14
                                                                                               Sn4+ + 2e-        ⇌      Sn2+            + 0,15
                                                                                                Cu2+ + e-        ⇌      Cu+             + 0,16
                                                                                           –
                                                                                      SO4 + 4H+ + 2e-            ⇌      SO2(g) + 2H2O   + 0,17
                                                                                              Cu2+ + 2e-         ⇌      Cu              + 0,34
                                                                                       2H2O + O2 + 4e-           ⇌      4OH-            + 0,40
                                                                                       SO2 + 4H+ + 4e-           ⇌      S + 2H2O        + 0,45
                                                                                                 Cu+ + e-        ⇌      Cu              + 0,52
                                                                                                  I2 + 2e-       ⇌      2I-             + 0,54
                                                                                      O2(g) + 2H+ + 2e-          ⇌      H2O2            + 0,68
                                                                                                Fe3+ + e-        ⇌      Fe2+            + 0,77
                                                                                             –
                                                                                        NO3 + 2H+ + e-           ⇌      NO2(g) + H2O    + 0,80
                                                                                                 Ag+ + e-        ⇌      Ag              + 0,80
                                                                                               Hg2+ + 2e-        ⇌      Hg(ℓ)           + 0,85
                                                                                      NO3– + 4H+ + 3e-           ⇌      NO(g) + 2H2O    + 0,96
                                                                                              Br2(ℓ) + 2e-       ⇌      2Br-            + 1,07
                                                                                               Pt2+ + 2 e-       ⇌      Pt              + 1,20
                                                                                      MnO2+ 4H+ + 2e-            ⇌      Mn2+ + 2H2O     + 1,23
                                                                                      O2(g) + 4H+ + 4e-          ⇌      2H2O            + 1,23
                                                                                     Cr2O7 –+ 14H+ +6e-          ⇌      2Cr3+ + 7H2O    + 1,33
                                                                                             Cℓ2(g) + 2e-        ⇌      2Cℓ-            + 1,36
                                                                                           –
                                                                                     MnO4 + 8H+ + 5e-            ⇌      Mn2+ + 4H2O     + 1,51
                                                                                      H2O2 + 2H+ +2 e-           ⇌      2H2O            +1,77
                                                                                                Co3+ + e-        ⇌      Co2+            + 1,81
                                                                                             F2(g) + 2e-         ⇌      2F-             + 2,87

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Technical Sciences P2 Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-nov-2024-eng/5f54e1a8-72b0-4612-96f5-64a215141f13) — Technical Sciences · QP · 2024 · Eng
- [Technical Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p1-nov-2024-afr/21b2bcac-96d4-4940-adfb-520d6ea4536a) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/5936bf40-036a-4569-ac4a-167de6c997db) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [TECH SCIENCES P2 GR12 QP JUNE 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-gr12-qp-june-2024-english/265afa12-cb62-4145-8254-6bbcfcb96b1d) — Technical Sciences · QP · 2024 · Eng
- [TECH SCIENCES P2 QP GR12 SEPT2024 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tech-sciences-p2-qp-gr12-sept2024-afrikaans-final/944116af-3dc5-4c88-8d68-1fb21a1bcfce) — Technical Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (English) 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-technical-sciences-p2-english-2024-question-paper/82c13ff4-18f8-4259-800d-67448b4a45ae) — Technical Sciences · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Technical Sciences

- [Grade 12 Technical Sciences P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2026-nsc-november-mock-exam-memorandum-paper-1/5543b9af-5bb3-4e43-95e3-ad6028ca21e8) — Memo · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tech Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tech-sci-atp-2023-24/a7a03e64-2e18-4f50-a7fa-6eb1a25136c7) — ATP
- [TECH SC P1 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/tech-sc-p1-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/4a156330-3801-46dc-b908-43c35dc64891) — Memo · 2025
- [TECHNICAL SCIENCES P2 MG GR12 SEPT2025 watermark](https://www.hlayiso.com/library/technical-sciences-p2-mg-gr12-sept2025-watermark/717f8fcd-96bb-4848-8cb7-68903a8f0550) — Memo · 2025
- [Gr 12 Technical Sciences P1 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/c7c4d69c-4717-4837-816e-1fccc4d1ede2) — Memo · 2025 · Afr
- [Gr 12 Technical Sciences P2 (Afrikaans) 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-technical-sciences-2025-gauteng-mock-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/50a2cf5c-c602-45e7-a8dc-244289a85556) — Memo · 2025 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
