# Technology Grade 9 November EC 2011 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Technology memorandum from the November EC 2011 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/technology-afr-memo/d1d80512-3795-404e-b487-5f8cc7bbdf1e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Technology
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/technology) › [Technology Grade 9 November EC 2011 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/technology-afr-memo/d1d80512-3795-404e-b487-5f8cc7bbdf1e)

## About this document

Technology · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                                    SENIOR
                                     FASE

                             GRAAD 9

                       NOVEMBER 2011

                          TEGNOLOGIE
                         MEMORANDUM

PUNTE:   100

                 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             TEGNOLOGIE (MEMO)                        (NOVEMBER 2011)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Leerders beantwoord al die vrae van AFDELINGS A, B, C, D en E.

2.   Tekening moet duidelik, netjies en in potlood gedoen word.

                               TOEKENNING VAN PUNTE
     AFDELING A       MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
                      VRAAG 1                                         [10]
     AFDELING B       STRUKTURE
                      VRAAG 2                                         [15]
     AFDELING C       PROSESSERING
                      VRAAG 3                                         [15]
     AFDELING D       STELSELS EN BEHEER (Meganiese
                      Stelsels)
                      VRAAG 4                                         [30]
     AFDELING E       STELSELS EN BEHEER (Elektriese Stelsels)
                      VRAAG 5                           (5)
                      VRAAG 6                          (25)           [30]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                     TEGNOLOGIE (MEMO)                                   3

 AFDELING A: MEERVOUDIGE-KEUSE VRAE

 VRAAG 1

 1.1    B√
 1.2    A√
 1.3    C√
 1.4    A√
 1.5    D√
 1.6    B√
 1.7    B√
 1.8    B√
 1.9    B√
 1.10   C√                                                                (10 x 1)   [10]

                                                          TOTAAL AFDELING A:          10

 AFDELING B: STRUKTURE

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1 Redes vir die bou van ŉ brug:
               Span ŉ gaping. √
               Verkort die afstand wat gereis word. √
               Verskaf toegang tot afgeleë gebiede. √
               In staat om riviere, see, ens. oor te steek. √
               Die verskaffing van toegang vir voertuie. √
               Spaar tyd en geld. √                                     (Enige 2)    (2)

        2.1.2 Positiewe effek is dat die afstand tussen plekke verkort word en dit
              gebeur in ŉ reguit rigting. √
              Negatiewe effek is dat die natuurlike omgewing deur konstruksie
              van ŉ brug beskadig word. √                                             (2)

        2.1.3      Hout √
                   Tou √
                   Steen √
                   Yster √
                   Beton √
                   Kabels ens. √                                       (Enige 2)     (2)

 2.2    Tekening                              Eienskap
        A                                     Treksterkte                       √
        B                                     Taaiheid                          √
        C                                     Geleidingsvermoë                  √
        D                                     Smeebaarheid                      √
        E                                     Druk krag                         √     (5)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  TEGNOLOGIE (MEMO)                        (NOVEMBER 2011)

2.3   A – Dinamies                         √
      B – Staties                          √
      C – Dinamies                         √
      D – Dinamies                         √                                          (4)

                                                          TOTAAL AFDELING B:           15

AFDELING C: PROSESERING

VRAAG 3

3.1                       KOLOM A                            KOLOM B
      3.1.1         Bestraling                     D                √
      3.1.2         Verkoeling                     C                √
      3.1.3         UHT − Ultra Hittebehandeling   E                √
      3.1.4         Droogmaak van voedsel          B                √
      3.1.5         Inlê van voedsel               A                √                 (5)

3.2          Olie                   √
             Verf                   √
             Vernis                 √
             Lak                    √
             Was                    √
             Politoer               √                                   (Enige 4)    (4)

3.3   Die simbool op ’n voorwerp beteken dat dit kan hergebruik word.            √
      Dit kan op melk, water, sap, grimering, sjampoe bottels ens. gevind
      word.                                                                      √
      (Antwoorde wat verwys na plastiek bottels of plastieksakke is korrek.)          (2)

3.4   3.4.1     Dit is as gevolg van chemiese middels wat bygevoeg word tot
                voedsel soos kleurmiddels, kunsmatige geurmiddels en
                kunsmatige preserveermiddels. √                                       (1)

      3.4.2     Deur kunsmatige kleurmiddels, geurmiddels en kunsmatige
                preserveermiddels van voedsel te verwyder. √                          (1)

      3.4.3             Onrustigheid                                      √
                        Uitslag op die vel.                               √
                        Moeilikheid om te konsentreer.                    √
                        Lugweë swel wat probleme met asemhaling veroorsaak. √
                                                                       (Enige 1)      (1)

      3.4.4     Deur die vergelyking van die voedsel etikette van verskillende
                handelsmerke van dieselfde voedsel te vergelyk. √                     (1)

                                                          TOTAAL AFDELING C:           15

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                         TEGNOLOGIE (MEMO)                                       5

 AFDELING D: STELSELS EN BEHEER ( Meganiese Stelsels)

 4.1    Naam van voorwerp               Voordeel vir die mens          Meganies of
                                                                       elektries
        A       ’n Fiets ratstelsel     Dit maak fietsry makliker. √   Meganies    √
        B       ’n Flits                Laat ons in die donker         Elektries   √
                                        sien                      √
        C       ŉ Rat lier              Maak die lig van vragte        Meganies       √
                                        makliker                 √
        D       ŉ Radio                 Laat mense musiek,             Elektries       √
                                        kommentaar en nuus ens.
                                        hoor.                     √
        E       ŉ Hamerboor             Laat konstruksiewerkers        Meganies       √
                                        harde oppervlaktes sloop √
        F       ŉ Hidroliese motor      Lig ŉ motor wanneer ŉ          Meganies       √
                domkrag (Jack)          persoon ŉ wiel vervang √                             (12)

 4.2    4.2.1               Inset                  Proses                  Uitset
                   Die voete en bene          Die ketting en           Die agterste wiel
                   van die fietsryer          ratte dra die            van die fiets draai
                   oefen 'n krag op           energie oor van          en dit veroorsaak
                   die pedale van die         die pedale tot           dat die fiets
                   fiets. √                   die agter wiel.          vorentoe
                                                                       beweeg. √              (2)

 4.3    4.3.1      ŉ Rat is ŉ wiel met tande op die rand. √                                   (1)

        4.3.2      Deur gebruik te maak van ŉ derde rat met die naam van ŉ ‘idler’
                   rat. √                                                                     (1)

        4.3.3

                   Dryfrat byskrif = √
                   Aangedrewe rat byskrif = √
                   Idler rat byskrif = √
                   Rigting pyltjie = √                                                        (4)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               TEGNOLOGIE (MEMO)                            (NOVEMBER 2011)

4.4   4.4.1   (B is groter as A en uitsette minder revolusies per minuut en is
              stadiger. C is kleiner, daarvoor revolusies per minuut sal
              vermeerder en revolusies sal vinniger wees.)

              Leerders moet nou die revolusies per minuut op C uitwerk.

              60 √ B √ = 6 √
              10     C
              20 revolusies x 6 √ = 120 revolusies by C √                              (5)

4.5

                                                     Paw

                                                           Ratchet

      4.5.1   A = Sperrat √
              B = Sperranttand √                                                       (2)

      4.5.2   Die doel van ŉ eenrigting klep is om toe te laat dat vloeistof of gas
              slegs in een rigting sal beweeg. √                                       (1)

      4.5.3   (a)    Klampe –
                     Word gebruik om die toue van seile op jagte te hou
                     Op die mas van bote, blindings ens.                              (1)

              (b)    Eenrigting klep –
                     Binneband in ŉ fietswiel. √
                     Hidroliese fietswiel                                             (1)

                                                           TOTAAL AFDELING D:           30

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                         TEGNOLOGIE (MEMO)                                  7

 AFDELING E: STELSEL EN BEHEER ( Elektriese Stelsels)

 VRAAG 5

 5.1    5.1.1     ŉ Lig-afhanklike resistor(LDR) word gebruik . √                        (1)

        5.1.2     Die weerstand verhoog wanneer dit donker word. √                       (1)

        5.1.3     Die lig skakel aan sodra dit donker word, die sein na die transistor
                  word sterker. √ Die transistor skakel die stroom aan en dan
                  skakel die transistor die sekuriteitslig aan .√                        (2)

        5.1.4     Die transistor word gebruik as die outomatiese skakelaar om die
                  sekuriteitslig aan te skakel. √                                        (1)
                                                                                         [5]

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1     Resistor 1
                  Groen (green) in die 1ste band      = 5      √
                  Oranje (orange) in die 2de band = 3          √
                  Rooi (red) in die 3de band       =     00 √
                  = 5 300 Ὠ
                  (een punt vir 5, een punt vir 3 en een punt vir 00)                    (3)

        6.1.2     Resistor 2
                  Geel (Yellow) in die 1ste band      =    4 √
                  Groen (Green) in die 2de band        = 5 √
                  Oranje (Orange) in die 3de band = 000 √
                  = 45 000 Ὠ
                  (een punt vir 4, een punt vir 5 en een punt vir 000)                   (3)

        6.1.3     Goud (Gold) = +- 5% √                                                  (1)

        6.1.4     (a)   1ste band 4      =    Geel (Yellow) √
                        2de band 7       =     Violet (Violet) √
                        3de band 0        =    Bruin (Brown) √

                  (b)   1ste t band 1    =    Bruin (Brown) √
                        2de band 5       =    Groen (Green) √
                        3de band 00      =    Rooi (Red)   √

                  (c)   1ste band 8  =        Grys (Grey) √
                        2de band 9   =        Wit (White)  √
                        3de band 000 =        Oranje (Orange) √                          (9)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              TEGNOLOGIE (MEMO)                        (NOVEMBER 2011)

6.2   Motor B .√ Laer weerstand beteken ŉ sterker stroom √ en beteken dat die
      motor sterker is (hoër wringkrag).                                          (3)

6.3   6.3.1   Om ŉ elektriese lading op ŉ beheerde wyse te stoor en om dit
              weer vry te stel wanneer dit nodig is .

      6.3.2      Die grootte van die plate. √
                 Die afstand tussen die plate. √
                 Die tipe diëlektriese gebruik. √                                (3)

6.4      Interkoms √
         Waarskuwing seine in beheerkamers. √
         Waarskuwing toestelle in motors, deurklokkies en
         Rekenaarspeletjies. √
              (Enige 2 van die bogenoemde en ander aanvaarbare antwoorde.)        (2)

                                                      TOTAAL AFDELING E:           30

                                                            GROOTTOTAAL:         100

## Related documents

- [TECHNOLOGY ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/technology-eng-memo/7d7c0d40-94e6-4448-afa8-d1175c457a6a) — Technology · Memo · 2011 · Eng
- [TECHNOLOGY ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/technology-eng-qp/4ed2f4ec-2bc9-4cdc-bcf5-a5d63227e298) — Technology · QP · 2011 · Eng
- [TECHNOLOGY AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/technology-afr-qp/34f2b01d-0a27-4b83-97d5-52fe02d6d37b) — Technology · QP · 2011 · Afr
- [TECH ENG MEMO GR9 NOV2012](https://www.hlayiso.com/library/tech-eng-memo-gr9-nov2012/7cb3dab9-5454-4939-b2aa-bed271097967) — Technology · Memo · 2013 · Eng
- [TECH GR9 NOV2012 ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-nov2012-eng-memo/c840d5b4-246e-4f65-a01f-3f87cce75eff) — Technology · Memo · 2012 · Eng
- [TECH GR9 NOV2012 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-nov2012-afr-memo/cf9d7cea-72c9-4af8-9b3b-6afdf7d4d158) — Technology · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 9 Technology

- [CAPS SP TECHNOLOGY GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-technology-gr-7-9/62964f64-93d9-4096-912f-ec9ca278b2fa) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Technology November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-technology-2026-november-mock-exam-question-paper/f0fa27d5-74dc-4ab2-aed3-034ed0f15c6a) — QP · 2026 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-eng/bccceeff-c9a2-4535-8567-46bc3ad208f7) — QP · 2016 · Eng
- [TECH GR9 QP NOV 2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2016-afr/6497aff1-9e49-41f7-b766-24c512bb4e3e) — QP · 2016 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-afr/7af4fb9a-d53e-4e79-bd56-d79c5ee7515a) — QP · 2014 · Afr
- [TECH GR9 QP NOV 2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tech-gr9-qp-nov-2014-eng/750e3708-0a84-4778-aa32-dcdb0520b4f8) — QP · 2014 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
