# Tourism Grade 12 NSC November 2014 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Tourism question paper from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-braille-nov-2014-afr/6bc0632b-5893-46f3-8778-038a8f1dfd6c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2014 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-braille-nov-2014-afr/6bc0632b-5893-46f3-8778-038a8f1dfd6c)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                     TOERISME

                                  NOVEMBER 2014

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   2                      DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum

Onderwerpe in die Toerisme KABV                                Afkortings
Onderwerp 1   Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2   Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3   Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4   Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5   Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme       PSI
Onderwerp 6   Kultuur- en erfenistoerisme                          KE
Onderwerp 7   Buitelandsevalutaverhandeling                       BVV
Onderwerp 8   Kommunikasie en kliëntediens                         KK
Onderwerp 9   Bemarking                                            BM

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                              3                                          DBE/November 2014
                                              NSS – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1

1.1        1.1.1     B / VSA                                                                         TB
           1.1.2     C / Big Ben                                                                     TB
           1.1.3     D / Die gasheerland is ‘n mede-aanbieder van die gebeurtenis waaraan ...       PSI
           1.1.4     B / Terrorisme                                                                 PSI
           1.1.5     B / Rugstappers-lodge en openbare vervoer                                      MPT

           1.1.6     B / Drink gebottelde water                                                     MPT
           1.1.7     B /Om meer dagligure vir ontspanning te hê                                     MPT
           1.1.8     A / Lig toeriste in oor gesondheidsregulasies                                  MPT
           1.1.9     A / ‘n Dag bykry deur oor die IDL te vlieg                                     MPT
           1.1.10    B / Die Klaagmuur                                                               TB

           1.1.11    B / Die persentasie buitelanders wat na Suid-Afrika kom                        PSI
           1.1.12    A /Billike en verantwoordelike besigheidspraktyk in Suid-Afrika en ...         VVT
           1.1.13    B/ volhoubaarheid                                                              VVT
           1.1.14    C/ afslag op reise                                                              TS
           1.1.15    A/ ‘n Goeie waardestelsel                                                       TS

           1.1.16    D/Persoonlike versorging, persoonlike higiëne, goeie kommunikasievaardighede    TS
                     en positiewe interaksie met klante.
           1.1.17    C/ mense (‘planet, profit, people’)                                            VVT
           1.1.18    D/maatskaplike en ekonomiese                                                   VVT
           1.1.19    D/ interpersoonlike                                                             TS
           1.1.20    A/ die etiese gedrag van sy personeellede te verbeter                           TB          (20 x 1)
1.2        1.2.1     BBP/ Bruto Binnelandse Produk                                                  BVV
           1.2.2     Vermenigvuldigereffek                                                          BVV
           1.2.3     Belastingvrye goedere                                                          MPT
           1.2.4     Verbode goedere                                                                MPT
           1.2.5     Valutaskommeling                                                               BVV          (5 x 1)
1.3        1.3.1     Dienskontrak                                                                    TS
           1.3.2     Betroubaarheid                                                                 VVT
           1.3.3     TOMSA                                                                          BM
           1.3.4     Kontant                                                                        BVV
           1.3.5     BAK                                                                            BVV          (5 x 1)
1.4        1.4.1     C / korporatiewe maatskaplike belegging                                         TB
           1.4.2     E / kulturele Wêrelderfenisterrein                                              TB
           1.4.3     A / natuurlike Wêrelderfenisterrein                                             TB
           1.4.4     B / voorkeurverskaffing                                                         TB
           1.4.5     F / bemarking                                                                   TB          (5 x 1)
1.5        1.5.1     Egipte                                                                          TB
           1.5.2     Italië                                                                          TB
           1.5.3     Nederland                                                                       TB
           1.5.4     Australië                                                                       TB
           1.5.5     Indië                                (nie die name van die ikone nie)           TB          (5 x 1)
                                                                               TOTAAL AFDELING A:                 40
Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         4                                  DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING, BUITELANDSEVALUTA-
                     VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1      Tydsones: Rio de Janeiro -3; Berlyn +1                                           KTB

                 DBT word toegepas, daarom Berlyn +2 /1 uur bygevoeg in
                 bewerking

                 Tydsverskil:                         = 5 ure
                 Tyd in Rio de Janeiro:               = 16:00 +  5 ure
                 Daarom tyd in Berlyn:                = 21:00 op 13 Julie 2014 
                                                      OF
                 Tydsverskil:                         = 4 ure
                 Tyd in Rio de Janeiro:               = 16:00 +  `4 ure
                 Daarom tyd in Berlyn:                = 20:00 +1 (DBT)
                                                      = 21:00 op 13 Julie 2014 

                                            OF
                 21:00 op 13 Julie 2014                                                               (5)

      2.1.2      Nee, hulle is in die Suidelike Halfrond en Julie val in die winter               KTB

                 wanneer DBT nie toegepas word nie.  (geen punte word toegeken                           (2)
                 vir slegs “ NEE”)

      2.1.3      Tydsverskil: Rio de Janeiro -3; Suid-Afrika +2                                   KTB

                                                  = 5 ure

                 Tyd op ORT:                          = 10:30
                 Tyd in Rio de Janeiro:               = 10:30 – 5 ure
                                                      = 5:30

                 Vliegtyd:                     = 5:30 + 14 ure
                                               = 19:30 
                                               OF
                 Arriveer in Rio de Janeiro om 19:30  (geen punte                                (5)
                 word toegeken vir die datum)

      2.1.4      Na 'n lang vlug en heeltyd sit in 'n beknopte kajuit, sal die                  KTB      (2)
                 toeris moeg wees.
                 • Baie lank stilsit tydens die vlug

2.2            Rooi Baan (Kanaal)                           Groen Baan (Kanaal)                   KTB

      10 x ontwerpersjeans vir 'n winkel in           50 mℓ parfuum
      Sandton                                        1 bottel wyn
      Geregistreerde kamera
      Vuurwapen
      Sigarette x 400                                                                                     (6)
      (Indien kandidate alle items in beide die Rooi en Groen kanale lys, moet slegs die eerste
      DRIE antwoorde in elke kolom nagesien word)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          5                             DBE/November 2014
                                          NSS – Memorandum

2.3   2.3.1     (a)      Internasionale Bestuurslisensie (moenie bestuurderslisensie                 (2)
                aanvaar nie)
                 •     Internasionale Bestuurspermit
                 •     IBP (moenie IBL aanvaar nie)

                (b)    Geldige Suid-Afrikaanse bestuurslisensie                           KTB        (2)
                 •     2 Foto's
                 •     Fooie
                 •     Identiteitsdokument (ID of paspoort)
                 •     Aansoekvorm
                 •     Bewyse van huisadres
                 •     Geldige bestuurslisensie

      2.3.2     Om die reistyd tussen besienswaardighede, aktiwiteite, etes en              KTB
                verblyf te bepaal.                                                                   (2)
                • Om die stilhoutye vir etes en petrol te beplan
                • Om 'n logiese roetebeplanning te doen
                • Om die brandstofbegroting te bepaal
                • Om aktiwiteite te beplan binne die gegewe reistyd
                • Betroubare and akkutate inligting met behulp van die
                    rekenaar om afstande te bereken
                • Kan aan die toeris die verwagte aankomstyd (VAT) verskaf

2.4             Om die vereiste inentings te kry                                          KTB
                                                                                                       (2)
                • Om voorkomende malariamedikasie te kry (moenie Malaria-
                      inspuiting aanvaar nie)
                •     Vir mediese ondersoeke
                •     Om gesondheidsertifikate te kry
                •     Om raad oor reisgesondheid te kry (sluit voorgestelde en verpligte
                      mediese vereistes in)
                                                                                                       [28]

VRAAG 3

3.1   3.1.1     Euro/EUR/€                                                                  BVV      (1)

      3.1.2     Om reis en besteding in buurlande te vereenvoudig                                   (2)
                • Om 'n sterk geldeenheid op die wêreldmark te word;
                  geldeenheid is sterker as ander geldeenhede.
                • Om die streek se ekonomie te versterk
                • Skakel skommelingsrisikos en verhandelingskostes uit.                      BVV

                • Beter ekonomiese stabiliteit en groei – verminder onsekerheid
                  en moedig belegging aan.
                • Kan toerpryse van verskillende toeroperateurs             oor
                  landsgrense vergelyk

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   6                        DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum

3.2   GBP300 x 15,79                  = R4 737 – R1 268,34
                                        = R 3 468,66                            BVV      (4)

                                          OF
      R3 468,66

      (Aanvaar ZAR en R as valutakodes)

3.3   ZAR5 000 ÷ 0,11                 = ¥45 454,55                            BVV      (3)
                                        (valuta simbool aangedui)

                                          OF
      ¥45 454,55
      • ¥45 454,55

      (Aanvaar valutakode en simbool)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         7                                  DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

3.4   (Om die nasien van die paragraaf te vergemaklik word die aspekte hier onder subopskrifte
      gespesifiseer. Geen spesifieke volgorde van die aspekte in die paragraaf word voorgeskryf
      nie.)

      BEHOEFTE AAN GELDEENHEID
      Wanneer toeriste na 'n ander land reis, moet hulle hul plaaslike
      geldeenheid omruil vir die buitelandse valuta wat in daardie land gebruik
      word.
                                                                                                       (2)
      WISSELKOERSE
      Die wisselkoers word gebruik om te bepaal watter bedrag 'n toeris vir sy eie
      geldeenheid moet kry wanneer hy dit vir die ander geldeenheid verruil.                         (2)
      • In buitelandsevaluta-verhandelingstransaksies word die bedrag
                                                                                                  BV
         vermenigvuldig of gedeel deur die huidige wisselkoers.                                    V
      • Die wisselkoers is die waarde van een geldeenheid uitgedruk in terme
         van 'n ander geldeenheid.
      VERANDERINGS IN WAARDE
      Die wisselkoers verander (fluktueer/skommel) daagliks en word bepaal
                                                                                                       (2)
      deur verhandeling op finansiële wêreldmarkte. 
      • Veranderings in die waarde van wisselkoerse volg 'n opwaartse of
         afwaartse (versterk en verswak) neiging oor 'n verlengde tydperk
         (weke/maande/jaar).
      • Daar is baie faktore wat die wisselkoers kan beÏnvloed, bv.
         natuurrampe, politieke onstabiliteit
      • Bepaal die koopkrag
      INVLOED VAN 'N SWAK RAND – INKOMENDE TOERISME
      Toename in buitelandse besoekers na Suid-Afrika                                                (2)
      • Toename in toerismebesteding – meer waarde vir geld
      • Toename in die verblyftydperk
      INVLOED VAN 'N SWAK RAND – UITGAANDE TOERISME
      Minder Suid-Afrikaners kies om oorsee te reis omdat die swak rand
      buitelandse valuta duur maak.                                                                  (2)
      • Suid-Afrikaanse uitgaande toeriste spandeer minder by internasionale
          bestemmings.
      • Meer Suid-Afrikaners sal plaaslik reis – verhoging in plaaslike toerisme
      • Mag veroorsaak dat pryse van plaaslike goedere en dienste oormatig
          hoog gelaai word.
      VOORAFGELAAIDE KAARTE
      Dit is 'n baie veiliger manier om met buitelandse valuta te reis as om
      buitelandse banknote by jou te dra.                                                            (2)
      • Dit is 'n gerieflike manier om fondse na 'n buitelandse bestemming te
          neem.
      • Help toeriste om binne hulle begroting te bly.
      • 'n Verlore of gesteelde kaart kan maklik vervang word.
      • Toeriste het nie die beslommernis om hulle geld vir die bestemming se
          geldeenheid te verruil nie.

      (Oorweeg slegs logiese antwoorde wat direkte verband hou met Toerisme)
                                                                                                       [22]
                                                                  TOTAAL AFDELING B:                   50
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         8                          DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE, KULTUUR-
                     EN ERFENISTOERISME, BEMARKING

VRAAG 4

4.1        4.1.1      (a) A - Eiffeltoring                                             TB

                          B - Parthenon                                                      (2)

                      (b) A - Parys                                                    TB

                          B - Athene                                                         (2)

           4.1.2      Ikoon A                                                           TB

                      Staalstruktuur (metaal; yster)                                        (2)
                      • ‘n Alleenstaande toring wat van metaal gemaak is met
                         verskillende vorms.
                      • 'n Argitektoniese prestasie wat drie restaurante op die
                         eerste en tweede vlakke huisves.
                      • 'n Struktuur wat 'n uitsaaistasie en 'n uitkyktoring huisves.
                      • Besoekers kan drie vlakke van die toring besoek deur
                         trappe of hysbakke te gebruik.
                      (oorweeg antwoorde wat spesifikasies gee)

                      Ikoon B                                                           TB

                      Antieke konstruksie wat bestaan uit eenvoudige rots pilare            (2)
                      • Die binnekant en buitekant is ryklik versier.
                      • Opgebou met 'n paleis en tempels eie aan die Griekse
                         argitektuur.
                      (oorweeg antwoorde wat spesifikasies gee)

4.2        4.2.1      Baie nywerhede wat rondom die besienswaardigheid                  TB

                      aangetref word, dra by tot besoedelingsvlakke. 
                      Hoë volumes padverkeer is 'n noemenswaardige probleem
                      om die besienswaardigheid.                                            (4)
                      • Verhoogde besoedelingsvlakke as gevolg van vrystellings
                         deur olieraffinaderye.
                      • Steenkool word as die primêre bron van energie gebruik.
                      • Negatiewe invloed van massatoerisme.
                      • Lugbesoedeling
                      • Marmerkanker

           4.2.2      (a) Om die Taj Mahal se kulturele erfenis / WET te beskerm        TB

                          en behoue te laat bly.                                            (2)
                      • UNESCO is die beskermheer van alle WETe.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         9                             DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

                     (b) Om die uitwerking van marmerkanker op die Taj Mahal te             TB

                         verminder. 
                         Die gebruik van ekovriendelike skoonmaakmiddels sal die
                         invloed op die omgewing verminder.                (2 x 2)             (4)
                     • Skoonmaakmiddels sal minder skadelik vir die gesondheid
                        van die onderhoudspersoneel wees.
                     • Verseker dat produkte veilig is en maklik is om te gebruik.
                     • Die skoonmaakmiddels mag nie die marmer beskadig nie

           4.2.3     Om die algemene en skoon voorkoms van die                              TB

                     besienswaardigheid te volhou                                              (2)
                     • Verseker dat beleid en die implementering van beleid in plek
                        is.
                     • Verseker dat daar maatreëls in plek is om die
                        besienswaardigheid te beskerm.
                     • Sluit programme in wat terugkeerbesoeke sal aanmoedig.
                     • Moedig besoekers by die ingang aan om 'n onderneming
                        ('pledge') in die besoekersboek te teken om volgehoue
                        volhoubaarheid van die besienswaardigheid te verseker.
                     • Beheer kaartjieverkope/toegangstye om massatoerisme te
                        vermy
                     • Daar moet ‘n gedragskode wees
                     • Stel strafmaatreëls/boetes in plek vir persone wat die
                        gedragskode oortree.
                     • Sekuriteitswagte wat sal verseker dat toeriste
                        verantwoordelik optree.
                     • Verseker dat die Taj Mahal universeel toeganklik is.
                     • Pas die Driedubbele Slotreël toe om volhoubaarheid te
                        verseker.

4.3        4.3.1     (a) Graffiti                                                          TB   (1)
                     • Vandalisme;skryf op die rots ; bekrap
                     (Aanvaar antwoord wat verwys na 'n geskryf wat die rotskuns bedek of
                     beskadig.)

                     (b) Stel die polisie in kennis of kontak die Suid-Afrikaanse           TB

                         Erfenisbronne-agentskap (SAHRA) as jy 'n getuie was van
                         die beskadiging van die rotskuns.                                     (2)
                     • Verpligte toergids om besoekers na die besienwaardigheid te
                        vergesel.
                     • Verhoog opvoedkundige bewustheid oor hoe rotskuns met
                        sorg en respek behandel moet word.
                     • Besoekers moet reëls en prosedures op die terrein
                        gehoorsaam.
                     • Verbeter sekuriteit
                     • Installeer veiligheidkameras
                     • Rig versperrings op wat sal verhinder dat toeriste te naby aan
                        die rotskuns kom
                     • Bied ‘n beloning aan vir diegene wat die oortreding aanmeld
                     • Stel boetes in

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                            10                        DBE/November 2014
                                            NSS – Memorandum

           4.3.2      (a) Hy buit toeriste uit deur sy posisie by die besienswaardigheid   TB

                          te misbruik.                                                         (2)
                      • Die sekuriteitswag misbruik sy posisie deur ekstra geld van
                          toeriste te verkry.

                      (b) Dwing die gedragskode af.                                      TB    (2)
                      • Pas dissiplinêre stappe toe (aanvaar voorbeelde van dissiplinêre
                          stappe)
                      •   Lei personeel op oor kwessies wat met etiese optrede te
                          doen het.
                                                                                                 [27]

VRAAG 5

5.1    5.1.1       (a) A - Kaapse Blommestreek/Koninkryk                                  KE

                       B - Robbeneiland                                                         (2)

                   (b) Wes-Kaap (moenie Westelike provinsie aanvaar nie)                  KE    (1)

       5.1.2       (a) Mapungubwe Kulturele Landskap- 4                                  KE    (2)

                   (b) iSimangaliso Vleilandpark - 7                                     KE    (2)
                   (moenie St Lucia Vleilandpark aanvaar nie)

5.2     5.2.1       'n Uitstekende voorbeeld van 'n landskap wat 'n belangrike fase in     KE

                    die menslike geskiedenis van die Nama-mense illustreer.
                    Uitstekende voorbeeld van tradisionele menslike vestiging/
                    grondgebruik verteenwoordigend van die Nama-kultuur wat
                    kwesbaar geword het te midde van die invloed van
                    modernisering.                                                             (4)
                    Die kulturele terrein beskerm die lewende erfenis van dien Nama
                    mense.

        5.2.2       'n Toestroming van besoekers wat die terrein besoek, sal               KE

                    verhoogde toerisme-inkomste vir die provinsie tot gevolg hê.               (2)
                    • 'n Gevoel van eienaarskap/trots op die erfenis sal tussen die
                       plaaslike Nama-mense ontwikkel.
                    • Inkomste wat in die area gegenereer word, sal lei tot beter
                       lewenskwaliteit vir die plaaslike gemeenskap.
                    • Ekonomiese inspuiting wat almal sal bevoordeel.
                    • Die vermenigvuldigereffek vind plaas – werk word geskep
                    • Die Namamense stel hulle kultuur ten toon.
                    • Vennootskappe word deur belanghebbendes gevorm
                                                                                                 [13]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 Toerisme                                          11                                 DBE/November 2014
                                           NSS – Memorandum

 VRAAG 6

 6.1     Maak 'toerisme almal se besigheid'.                                                     BM

         Werk saam
         • lewer uitstekende diens                                                                          (4)
         • Voldoen aan die behoeftes en verwagtinge van toeriste.
         • Vertoon ons unieke toerisme-ervarings.
         • Om positiewe persepsies van ons land te skep.
         • Pas die Ubuntu beginsels toe
         (Oorweeg antwoorde wat positiewe optrede inspireer en trots in Suid-Afrika toon.)

 6.2     Dra by om 'n positiewe, verenigde beeld van Suid-Afrika te skep.                        BM

         'n Handelsmerk wat op trots gebou word.
         'n Herkenbare handelsmerk om Suid-Afrika op 'n internasionale platform
         te bemark.
         • Dit stel Suid-Afrika in staat om as 'n kompeterende bestemming in die
             wêreldarena te funksioneer.
         • 'n Sterk handelsmerk plaas ons land in 'n gunstige posisie as 'n
             aantreklike bestemming en vennoot vir handel en beleggings.                                   (6)
         • ‘n Herkenbare globale handelsmerk inspireer positiewe gedagtes en
             gevoelens oor die land sal mense aanmoedig om na Suid-Afrika te
             reis.
         • Dit stel Suid-Afrika se suksesse ten toon en moedig beleggersvertroue
             aan. (Aanvaar hierdie antwoord wanneer kandidate na die prente in die
             spinnekopdiagram verwys)
                                                                                                             [10]
                                                                    TOTAAL AFDELING C:                       50

AFDELING D:       TOERISMESEKTORE EN VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                  TOERISME

 VRAAG 7

 7.1        7.1.1 Logo: Die besigheid het in 1977 ontstaan en het sy logo behou,                        TS

                  wat hulle herkenbaar maak.                                                                 (2)

            7.1.2 Naam: Steak Beef Ranch wys dat die restaurant in beesprodukte
                  spesialiseer.                                                                              (2)
                  • Die naam het nie in die laaste 30 jaar verander nie en daarom
                     het dit meer herkenbaar en betroubaar geword.
                  • Die konsessie het gegroei – meer as 200 restaurante

            7.1.3 Fisiese voorkoms: Die restaurante lyk almal dieselfde. Dit skep by
                  kliënte 'n gevoel van vertroue in die kwaliteit kos en diens in 'n
                  bekende omgewing.                                                                          (2)
                  • Skep ‘n professionele beeld

 Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        12                            DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

           7.1.4 Spesiale trekpleister:
                 Gesinsrestaurant ; kindervriendelik
                 • Smaaklike, voedsame kos
                 • Spesiale spyskaarte vir kinders (aanvaar voorbeelde)
                 • Geleentheid om spesiale gebeurtenisse te vier: sing, ballonne,
                    skitterstokkies     ('sparkles'), spyskaarte     vir spesiale
                    geleenthede, ens.
                 • Professionele en vriendelike personeel
                 • Waarde vir geld                                                                  (2)

7.2        Kliënte verbind die handelsmerkbeeld met 'n positiewe eet-ervaring/               TS

           vertroue.
           Dit sal terugkeerbesoeke verseker.                         (2 x 2)                     (4)
           • Dit onderskei die besigheid van ander mededingers/kompeterende
               voordeel.
           • Dit skep vertroue en betroubaarheid by kliënte wat weet hulle kan
               staatmaak op 'n standaardspyskaart en -diens.

7.3        Kelners in Steak Beef Ranch se diens moet amptelike Steak Beef Ranch-             TS

           uniforms dra wanneer hulle aan diens is. 
           Kelners moet netjies versorg wees.(aanvaar voorbeelde)   (2 x 2)                       (4)
           • Dra naamplaatjies
                                                                                                    [16]

VRAAG 8
8.1        'n Konsep waar maatskappye vrywilliglik besluit om 'n bydrae te maak tot         VVT

           'n beter samelewing (Moenie korporatiewe maatskaplike belegging aanvaar nie)           (2)
            • 'n Konsep waar maatskappye maatskaplike en omgewingsvraagstukke
               deel maak van hul besigheidsbedrywighede en in hul interaksie met
               hul belanghebbendes op 'n vrywillige grondslag.

8.2        8.2.1      CTI - Dink Groen                                                    VVT     (2)
                      • Om die planeet ‘n beter plek te maak vir die nageslag
                      • Omgewingsaksie

           8.2.2      Hulle wys dat hulle toegewyd is aan omgewingsbewustheid en            VVT

                      kry sodoende die ondersteuning van besighede met dieselfde
                      denkwyses.                                                                  (2)

8.3        Vind verantwoordelike maniere vir die hergebruik en herwinning van ou            VVT

           buitebande.
           Gebruik brandstofbesparende voertuie.
           Gebruik motorfietse/fietse om kortafstandaflewerings te doen.                          (6)
           • Verseker dat voertuie in 'n goeie meganiese toestand is; geen
               olielekke ens. nie.
           • Was voertuie op 'n verantwoordelike manier deur water te bespaar.
           • Verseker ekonomiese roetebeplanning.
           • Naspoor en monitering dat voertuie korrek gebruik word.
           • Gebruik groter voertuie/massa vervoer om ritte te verminder

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                           13                                  DBE/November 2014
                                           NSS – Memorandum

8.4        Maatskaplik                                                                              VVT     (2)
           • Mense
           • Gemeenskapsbetrokkenheid
                                                                                                              [14]

                                                                      TOTAAL AFDELING D:                      30

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME,
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1        9.1.1     Ekonomiese inspuiting (aanvaar voorbeelde soos inkomste wat gegenereer            PSI
                     word; ontwikkeling van infrastruktuur, werkskepping; vaardigheidsontwikkeling;
                     aankoop van plaaslike goeders)
                     Bou goeie verhoudings tussen deelnemende lande.                                        (2)
                     • Stel hulle kultuure bekend
                     • Publisiteit vir die land
                     • Moedig vennootskappe tussen lande aan.
                     • Moedig samewerking tussen lande aan.
                     • Gee standvastigheid en betroubaarheid aan lande.
                     • Raak MOD aan.
                     • Die inwoners sal bewus word van die belangrikheid van
                       toerisme ten opsigte van die Driedubbele Slotreël.
                     • Verhoog buitelandse inkomste
                     • Bou goeie verhoudings tussen deelnemende lande

           9.1.2     Die land kan sy unieke Afrika-kultuur ten toon stel en daardeur die               PSI

                     moontlikheid om kulturele toeriste te lok, verhoog.                                    (2)
                     • Bevorder interkulturele begrip.

           9.1.3     Skep 'n bewustheid oor die moontlike vooruitsigte wat 'n groeiende                PSI

                     toerismebedryf wêreldwyd inhou.
                     Klem word geplaas op die geweldige skaal in omvang, vooruitsigte
                     en voordele van die globale toerismebedryf.        (2 x 2)                             (4)
                     • 'n Groter inkomste word deur toerisme en verwante aktiwiteite
                        verdien as deur enige ander bedryf.
                     • Hierdie inkomste skep dan geleenthede vir werkskepping.
                     • Entrepreneurskap
                     • Fasiliteite word opgegradeer, ontwikkeling van vaardighede en
                        ontwikkeling van infrastruktuur vir die gasheerland.

9.2        9.2.1     Toeriste se veiligheid/menselewens is die hoogste prioriteit.                   PSI    (2)
                     • Toeriste sal weet wat om te doen in geval van 'n aardbewing of
                        tsoenami.
                     • Toeriste sal bewus wees dat hulle 'n hoërisiko-area binnegaan
                        en sal meer op hul hoede wees.
                     • Dit sal makliker wees om 'n ramp te bestuur omdat die meeste
                        mense die instruksies gevolg het en veilig sal wees.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          14                                DBE/November 2014
                                          NSS – Memorandum

           9.2.2     Vernietiging van infrastruktuur                                             PSI    (2)
                     • Vernietiging van flora, fauna en ekosisteme
                     • Kansellasie van vlugte, treine, seereise en reise op die pad
                     • Kansellasie van vakansies
                     • Minder toeriste sal die bestemming besoek
                     • Minder inkomste sal gegenereer word
                     • Verlies aan werksgeleenthede

9.3        9.3.1     VK                                                                          PSI    (2)
                     • Verenigde Koninkryk

           9.3.2     Ja, daar was geen of min groei in die getal toeriste van 2011               PSI    (2)
                     na 2012 nie, daarom moet hulle die land se besienswaardighede
                     bekendstel om hierdie mark te vergroot.
                     • Verhoog die aantal toeriste afkomstig van daardie land.
                                                   OF
                     Nee, dit is 'n bestaande mark; SAT moet in markte belê wat
                     potensiaal vir groei toon.
                     (Moenie punte gee vir Ja of Nee nie. Die rede wat gegee word moet die Ja of
                     Nee antwoord kwalifiseer)

9.4        9.4.1     Hierdie inligting sal hulle help om maniere te vind om die tydsduur           DIR

                     van verblyf te verleng.                                                            (2)
                     • Vas te stel of daar genoegsame toerismeprodukte en -dienste
                        beskikbaar is.
                     • Om bemarkingsstrategië te beplan
                     • Om die sukses van die besigheid te bepaal

           9.4.2     Skep aantreklike pakketplanne.                                              A      (2)
                     • Bied afslag aan.
                     • Skep nismarkgeleenthede.
                     • Ondernemings moet vir bemarkingsdoeleindes op die
                        provinsiale toerisme-owerhede se databasis verskyn.
                     • Om deel te vorm van die nasionale toerismebemarking-
                        strategieë.

9.5        9.5.1     Geld word elektronies oorgeplaas van een rekening na 'n                       PSI

                     ander.                                                                             (2)
                     • Geld aanlyn oor te plaas
                     • Internet bankdienste
                     • SWIFT oorplasing

           9.5.2     Dit is 'n gerieflike betalingsmetode omdat kliënte geld kan                   PSI

                     oorplaas wanneer dit vir hulle geskik is.                                          (2)
                     • Geld kan enige plek in die wêreld oorgeplaas word.
                     • Maklik om te betaal vir items omdat jy geld elektronies kan
                        oorplaas in plaas daarvan om fisies teenwoordig te wees.
                     • Veiliger as om kontant by jou te dra.
                                                                                                          [24]
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     15                           DBE/November 2014
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 10

10.1       A – Elektroniese/Aanlynopname via 'n webtuiste, tablet, rekenaar, selfoon    KK

           in plaas daarvan om fisies teenwoordig te wees.
           • Opname deur van tegnologie gebruik te maak
           B – Handgeskrewe vraelys                                                          (2)
           • Opname
           • Terugvoerkaarte

10.2       Baie mense is te besig om 'n evaluering te doen, selfs al is dit aanlyn.   KK    (2)
           • 'n Besigheid kan nie kliënte dwing om die opname te voltooi nie en
              daarom word die evaluering van kliëntetevredenheid al hoe moeiliker.
           • Data/inligting kan vertraag of verlore raak
           • Het nie toegang tot internet/WIFI nie
           • Het nie tegnologie by hulle nie

10.3       Die kliënt is teenwoordig.                                                 KK    (2)
           • 'n Personeellid kan gebruik word vir meer persoonlike interaksie met
              die kliënt.
           • ‘n Gebruikersvriendelike opname
           • Onmiddellike terugvoer en onmiddellike aksie kan geneem word.
                                                                                              [6]

                                                            TOTAAL AFDELING E:                30
                                                                GROOTTOTAAL:                  200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2014-afr/b92cc38a-b04c-4e31-9974-5e965017c260) — Tourism · QP · 2014 · Afr
- [Tourism Nov 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2014-eng/1f9e2336-e75e-4ea4-9dec-3344ff9d946a) — Tourism · QP · 2014 · Eng
- [Tourism Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2022-afr/df275379-2d5a-4788-9113-e9fe354a1973) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [Tourism Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2021-eng/44a97d12-325d-4c6b-82b0-0664a1cccaf1) — Tourism · QP · 2021 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-eng/51e2636b-096d-435d-8e50-a5e81c5dc71d) — Tourism · QP · 2020 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-afr/1de8b559-3a20-4f75-9cb9-9d1d38b558fd) — Tourism · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [Tourism Grade 12 MEMO March 2025 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/tourism-grade-12-memo-march-2025-eastern-cape/ee2b0f72-064f-44cd-9f61-f4f4c9b770a0) — Memo · 2025
- [Tourism May-June 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-mg-eng/ec771c5b-542a-4493-a34f-3fd64c21fc0c) — Memo · 2025 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/bb51a3e6-6506-479a-bff1-02b2b49c3ded) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Tourism P1 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tourism-p1-english-june-2024-question-paper/4afd17c7-8998-4f08-8a0f-983813a2422f) — QP · 2024 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2023 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2023-afrikaans-final/c7a5014e-71b8-4365-8270-65fe0d37bae2) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
