# Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-memo-afr/bd3e1091-1151-427d-8d7d-6edc442cde62
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-memo-afr/bd3e1091-1151-427d-8d7d-6edc442cde62)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                     TOERISME

                             FEBRUARIE/MAART 2017

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                2                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                NSS – Memorandum

Onderwerpe in die Toerisme-KABV                       Afkortings
Onderwerp 1 Toerismesektore                                TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                   KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede                     TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme       VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale          PSI
             toerisme
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                    KK
Onderwerp 7 Buitelandsevaluta-verhandeling                BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                  CC
Onderwerp 9 Bemarking                                      B

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     3                      DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1        1.1.1     C                                                       PSI

           1.1.2     D                                                       PSI

           1.1.3     A                                                       PSI

           1.1.4     B                                                       PSI

           1.1.5     B                                                       CC

           1.1.6     D                                                       KTB

           1.1.7     B                                                       KTB

           1.1.8     B                                                       KTB

           1.1.9     A                                                       KTB

           1.1.10    B                                                       BVV

           1.1.11    A                                                       TB

           1.1.12    C                                                       TB

           1.1.13    A                                                       TB

           1.1.14    B                                                       TB

           1.1.15    A                                                       KTB

           1.1.16    D                                                       TS

           1.1.17    B                                                       TS

           1.1.18    A                                                       TS

           1.1.19    C                                                       VVT

           1.1.20    B                                                       VVT    (20 x 1)
1.2        1.2.1     kleredragreëls                                          TS

           1.2.2     WGO                                                     KTB

           1.2.3     logiese volgorde                                        KTB

           1.2.4     transitovisum                                           KTB

           1.2.5     Berg Everest                                            TB     (5 x 1)
1.3        1.3.1     UNESCO                                                  KK

           1.3.2     Limpopo                                                 KK

           1.3.3     meteoriet                                               KK

           1.3.4     Richtersveld Kulturele Landskap                         KK

           1.3.5     politieke gevangenis                                    KK     (5 x 1)
1.4        1.4.1     D                                                       TB

           1.4.2     A                                                       TB

           1.4.3     E                                                       TB

           1.4.4     B                                                       TB

           1.4.5     F                                                       TB     (5 x 1)
1.5        1.5.1     Buckingham-paleis                                       TB

           1.5.2     aflossing van die wag                                   TB

           1.5.3     Big Ben                                                 TB

           1.5.4     Londen-toring                                           TB

           1.5.5     Toringbrug                                              TB     (5 x 1)
                                                        TOTAAL AFDELING A:          40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    4                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
                     VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1     Australië                                                          KTB     (2)

      2.1.2     Die 0º (nul grade) lengtelyn loop deur 'n dorp met die naam
                Greenwich in Londen wat 'n besienswaardigheid geword het.
                Toeris sal die 0º (nul grade) lengtelyn gebruik om die tyd van hul
                aankomsbestemming te bereken.
                • Staan bekend as die Universele Tydkoördinaat (UTK) wat
                   gebruik word om tyd te bereken.                                           (4)

2.2   2.2.1     JHB +2        Parys +1                                               KTB

                Tydsverskil        2-1          =           1 uur
                Daarom: Parys is 1 uur agter Suid-Afrika
                13:00 – 1 uur                  =           12:00
                12:00 + 1 uur DBT             =           13:00
                13:00 tot 23:00                            10 ure vliegtyd

                OF

                10 ure vliegtyd                                                       (7)

      2.2.2     Parys +1       New York -5                                           KTB

                Tydsverskil 1+5              =              6 uur
                Daarom: New York is 6 uur agter Parys
                15:00 – 6 uur               =              9:00 5 Julie 2016

                OF

                9:005 Julie 2016                                                         (4)

      2.2.3     Parys +1        Dubai +4                                             KTB

                Tydsverskil    4–1           =             3 uur
                Daarom: Dubai is 3 uur voor Parys
                8:00 + 3 uur                 =              11:00
                11:00 + 7 uur vliegtyd      =              18:00
                18:00 – 1 uur DBT           =              17:00

                OF

                17:00                                                                 (7)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       5                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

2.3   2.3.1     Die Tour De France roete loop deur baie Europese lande en                KTB

                daarom sal 'n Schengen-visum vir hom toegang tot al die lande op
                die Tour De France wedrenroete gee.
                • Met 'n Schengen-visum sal hy nie nodig hê om vir elke land op
                    die roete 'n aparte visumaansoek in te dien nie.                             (2)

      2.3.2     Reisversekering
                • Mediese versekering                                                            (2)

      2.3.3     Bly in die hotel as die insident buite die hotel plaasvind. .          KTB

                Volg nood ontruimingsprosedures wat in die hotel vertoon word as
                die bedreiging van binne-in die hotel is. 
                • Hou die betrokke mense op hoogte van waar jy jouself bevind.
                • Meld by jou land se ambassade aan.
                • Bly weg van die gebied waar daar 'n bedreiging is.
                • Indien moontlik, moet die land so gou as moontlik verlaat word.
                • Bly weg van gewilde areas en areas waar groot skares
                     bymekaarkom, want dit kan terroristebrandpunte wees.
                • Indien daar 'n aanval plaasvind, bly weg van openbare
                     vervoerstelsels, aangesien dit gemeenskaplike teikens van
                     terroriste kan wees.                                                        (4)

      2.3.4     Verlaat die vliegtuig en volg             die    aanwysingsborde    na   KTB

                immigrasie.
                Kry jou bagasie
                Gaan na doeane (groen kanaal)

                Let wel: die volgorde moet korrek wees
                                                                                                 (6)
                                                                                                 [38]

VRAAG 3

3.1   3.1.1     Die skielike afname in die waarde van die rand                         BVV

                • Die val in die waarde van die rand.
                • Die afname in die waarde van die rand het 'n afname in die
                    ekonomie van Suid-Afrika tot gevolg.
                • Dit bevoordeel inkomende internasionale toeriste.                              (2)

      3.1.2     Die Amerikaanse toeris sal meer rand vir sy dollar ontvang.            BVV

                • Die toeris sal meer spandeerkrag hê
                • Dit sal 'n beter waarde-vir-geld bestemming vir die toeris wees.               (2)

3.2   3.2.1     GBP2 800 x 23.57 (BAK)                                                 BVV

                     = ZAR/R65 996,00 (geldeenheid moet aangedui word)                         (4)

      3.2.2     ZAR15 500 ÷ 16.50 (BVK)                                                BVV

                     = VSD939, 39       (korrek afgerond)                                      (4)
                                                                                                 [12]

                                                                TOTAAL AFDELING B:               50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE;                 KULTUUR-         EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1        4.1.1     Vryheidstandbeeld                                                TB    (2)

           4.1.2     Frankryk                                                         TB    (2)

           4.1.3     Dit dui op die VSA se demokratiese beginsels wat op verskeie       TB

                     vryhede gebaseer is.
                     • Is aan die VSA gegee vir hulle Vryheidsverklaring wat elke
                          jaar op 4 Julie gevier word.
                     • Afskaffing van slawerny.
                     • 'n Simbool wat aan immigrante na die VSA hoop gee vir 'n
                          moontlike nuwe begin en 'n lewe met meer vryhede.
                     • Simbool van menslike vryheid.                                          (2)

           4.1.4     Ikoon B –Nederland                                               TB

                     Ikoon C – Australië                                                    (4)

           4.1.5     (a)   IKOON B                                                      TB

                           Om graan te maal
                           • Om water te dreineer en laagliggende grond droog te
                              lê.
                           • Om hout te saag
                           • Om windenergie te genereer vir meganiese prosesse
                           • Om grondwater na die oppervlak te pomp om vars
                              water te voorsien.                                              (2)

                     (b)   IKOON C
                           Uitvoerende kunste sentrum met veeldoelige lokale
                           • As 'n operateater
                           • Teaters vir dramatiese werke
                           • Vermaaksentrum met vertonings en restaurante
                           • 'n Grootse argitektoniese struktuur van die 20ste eeu.
                                                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       7                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

4.2        4.2.1     (a)   Europa                                                   TB    (2)

                     (b)   Die digte donkergroen bome in die woud skep 'n donker      TB

                           (swart) kleur 
                           • Die swart skaduwees kom van die donker-gekleurde
                               blare van die bome in die woud.                              (2)

           4.2.2     Toeriste kom ski by die ski-oorde gedurende die winterseisoen    TB

                     as dit sneeu. 
                     Toeriste kom steeds na die gebied gedurende winter en bly
                     binnenshuis om die spafasiliteite te geniet. 
                     • Toeriste reis na die Swartwoud om te sien hoe koekoek-
                         horlosies gemaak word.
                     • Toeriste reis na die Swartwoud om te sien hoe musiek-
                         instrumente gemaak word.
                     • Ritte deur die woud om die natuurskoon te bewonder.
                     • Voetslaanroetes deur die woud.
                     • Ontdek plaaslike tradisies en kulture.                               (4)

           4.2.3     Werkskepping vir die plaaslike inwoners                        TB

                     BBP groei in die streek
                     Buitelandse inkomste word verdien
                     • Beter lewensomstandighede vir die plaaslike gemeenskap
                     • Verhoogde inkomste/vermenigvuldigingseffek
                     • Beter geografiese verspreiding in die streek
                     • Verskeidenheid toeristeprodukte beskikbaar dwarsdeur die
                         Swartwoud.
                     • Toeriste vertoef langer om die verskeidenheid toeriste-
                         produkte wat in die streek beskikbaar is, te ervaar.
                     • Verbeterde seisoenaliteit – winter- en someraktiwiteite word
                         aangebied wat uniek aan die streek is.
                     • Duitsland word as 'n bestemming met veelvuldige toerisme-
                         ervarings beskou.
                     • Infrastruktuurontwikkeling vir ski- en spafasiliteite
                     • Geleenthede vir plaaslike entrepreneurs om dienste en
                         produkte te lewer aan dagbesoekers en toeriste wat vir
                         korter tydperke vertoef.
                     • Beperk seisoenale arbeid                                             (6)
                                                                                            [28]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    8                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 5

5.1     San                                                                       KK (2)

5.2     Die San het baie besonderse voorbeelde van rotskuns dwarsoor die KK
        uKhahlamba-Drakensbergpark – omgewing nagelaat.
        • Nalatenskap van 'n kulturele groep se leefwyse in kunsvorm.
        • Rotskuns muurtekeninge het die geskiedenis van 'n kulturele groep
            wat baie jare gelede bestaan het, openbaar gemaak.              (2)

5.3     5.3.1   Dit is 'n gemengde Wêreld Erfenisterrein                            KK
                • Dit voldoen aan beide natuurlike en kulturele kriteria.               (2)

        5.3.2   Natuurlike – die unieke bergwildernishabitat                      KK

                • Natuurlike grotte in die berge
                Kulturele – beskerm die San erfenis
                • Antieke rotskuns
                • Bewyse van menslike bewoners in die grotte in die vorm van
                    San rotskuns.                                                         (4)

5.4     Toeriste wat aan sekere avontuuraktiwiteite in die park wil deelneem,       TB

        moet 'n reddingsregister voltooi by sekere toegangpunte na die park. 
        Opgeleide gidse sal toeriste na uKhahlamba neem om hulle veiligheid te
        verseker.
        • Avontuur toeroperateurs vergesel toeriste wanneer hulle aan
            aktiwiteite soos abseil en rots- en bergklim wil deelneem en gebruik
            dan die nodige veiligheidstoerusting.
        • Voldoende inligtingsborde is opgerig en toeriste word aangeraai om
            aangewese voetpaaie te gebruik.                                               (4)
                                                                                          [12]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    9                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

VRAAG 6

6.1     Reishandelskou                                                           B

        • Reishandelsuitstalling
        • Bemarkingsgebeurtenis                                                          (2)

6.2     SAToerisme is verantwoordelik om Suid-Afrika internasionaal te             B

        bemark.
        • SAToerisme koördineer verskeie rolspelers in die toerismebedryf se
           bemarkingspogings.
        • SAToerisme bemark die Suid-Afrikaanse toerismeproduk as 'n
           waarde-vir-geld bestemming.
        • Stel die verskillende toerisme produkte en -dienste wat in Suid-Afrika
           beskikbaar is, ten toon.
        • Netwerk- en beleggingsgeleenthede word vir professionele persone
           in die toerismebedryf op 'n internasionale platform geskep.                   (2)

6.3     Dit skep geleenthede vir Suid-Afrikaanse toerismebesighede en              B

        provinsiale toerisme-owerhede om bemarking by ’n internasionale
        handelskou te doen. 
        'n Bewustheid word geskep dat Suid-Afrika 'n waarde-vir-geld,
        langafstand bestemming vir die Duitse en Europese markte en ander
        afgevaardigdes by die ITB is. 
         • Inkomende internasionale aankomste uit hierdie bronmarkte gaan na
            verwagting styg. (Duitsland en Europa)
        • Mondelinge advertensie deur lede van die publiek wat die ITB op
            openbare dae bygewoon het, bewys dat Suid-Afrika as 'n top-
            bestemming beskou word.
        • Deur Suid-Afrika as 'n aantreklike bestemming te vertoon, sal
            verhoogde inkomende aankomste tot gevolg hê, wat op sy beurt die
            vermenigvuldigingseffek in werking sal stel.                                 (4)

6.4     Toerismebesighede voeg 'n vrywillige 1% toerismeheffing by toeriste se     B

        rekenings wat dan aan TOMSA oorbetaal word.                                    (2)
                                                                                         [10]

                                                        TOTAAL AFDELING C:               50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    10                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

AFDELING D:          TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                     TOERISME

VRAAG 7

7.1        Akkommodasiesektor                                                        TS     (2)

7.2        Dit is belangrik dat alle werknemers wat in die akkommodasiesektor werk,    TS
           se voorkoms ten alle tye professioneel moet wees, aangesien dit 'n
           spieëlbeeld is van die omgewing waarin hulle werk. 
           • Eerste indrukke is baie belangrik. 'n Indruk van die besigheid word
                binne die eerste 60 sekondes gevorm en die voorkoms van
                werknemers kan vertroue in die besigheid skep (of omgekeerd).                 (2)

7.3        Liggaamstaal: die manier waarop hy by sy lessenaar sit/voete op die         TS
           lessenaar.
           Telefoonmaniere: Kou kougom en drink terwyl hy oor die foon praat.
           Voorkoms: die manier waarop hy sy uniform dra/sy das is los.
           •   Geen naambalkie/identifikasie word gedra nie.                                  (6)

7.4        Die werknemer kan onder toesig werk totdat sy gedrag aanvaarbaar is.      TS
           Die werknemer kan vir bykomende opleidingsessies gestuur word om sy
           optrede te verbeter.
           Die werknemer se prestasie kan geëvalueer word voordat hy vir her-
           opleiding gestuur word.
           • Daar kan 'n skriftelike waarskuwing aan die werknemer gegee word.
           • Dissiplinêre stappe kan teen die werknemer ingestel word.                        (6)
                                                                                              [16]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         11                                 DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                          NSS – Memorandum

VRAAG 8

8.1        Lugdienste moet so bedryf word dat dit aan die behoeftes van die                         VVT
           reisende publiek voldoen sonder om die omgewing te beskadig.                                   (2)

8.2        Probeer om die aantal vlugte te verminder deur reise te kombineer                      VVT
           Kies die mees direkte roete moontlik, aangesien opstyg en land die
           meeste brandstof gebruik. 
           • Oorweeg 'n vakansie nader aan jou huis.
           • Kies ekonomiese klas wanneer jy vlieg, aangesien meer passasiers
               per vliegtuig op 'n kleiner hoeveelheid koolstofvrystelling per persoon
               neerkom.
           • Pak lig. Ligter vliegtuie beteken minder brandstofverbruik.
           • Gebruik ander vervoermetodes waar moontlik.                                                    (4)

8.3        8.3.1 Maatskaplik (Gemeenskap):                                                          VVT
                 ACSA kan plaaslike mense in diens neem.
                 ACSA kan entrepreneurskapgeleenthede skep.
                 • Plaaslike aankope
                 • Vaardigheidsontwikkeling
                 • Geleenthede vir beurse en leerderskappe.
                 • Intervensieprogramme om die lewensstandaard te verbeter.                                 (4)

           8.3.2 Omgewing:                                                                          VVT
                 Volhoubare lughawegeboue (elektrisiteitsbesparing)
                 Tegnologie om volhoubaarheid te verbeter (byvoorbeeld
                 waterverbruik kan in badkamers beheer word)
                 • Afvalbestuur & beheer (van vliegtuig)
                 • Die bestuur van Vreemde Voorwerpe Wrakstukke (VVW)/
                     Foreign Object Debris (FOD) op aanloopbane
                 • Die gebruik van energiebesparende voertuie in die geboue
                     (byvoorbeeld elektries/battery-aangedrewe)
                 • Klankbestuur (byvoorbeeld aankondigings/vliegtuiggeraas)
                 • Planne om die omgewing te beskerm (byvoorbeeld voëls/ wilde
                     diere op aanloopbane.)

                  [Let wel: Aanvaar voorbeelde as dit aan die feite hierbo gekoppel kan word.]              (4)
                                                                                                            [14]

                                                                     TOTAAL AFDELING D:                     30

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       12                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                    TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1        9.1.1     Die datum sal noemenswaardig vir Suid-Afrikaners wees omdat            PSI

                     dit Mandibadag is. Die openingseremonie van die Spele op sy
                     verjaarsdag sal 'n groot eerbetoon aan hierdie wêreldleier
                     wees.
                     Hierdie groot leier se beginsels sal waarde tot die Statebondspele
                     toevoeg.
                     • Om die geboortedag van die gestorwe Nelson Mandela te
                          herdenk.
                     • Deur hierdie gebeurtenis op die verjaarsdag van 'n wêreld-
                          ikoon soos Nelson Mandela aan te bied, sal die visie en
                          nalatenskap van die Statebondspele versterk.
                     • Die datum sal die geloofwaardigheid en reputasie van die
                          Spele bekragtig met betrekking tot publisiteit.                          (4)
           9.1.2     Positiewe                                                              PSI

                     Werksgeleenthede sal verskaf word
                     Infrastruktuurontwikkeling sal op groot skaal plaasvind
                     • Verhoogde buitelandse inkomste
                     • Beter bemarking vir die gasheerstad
                     • Alle vertakkings van toerisme sal voordeel trek uit die invloei
                          van toeriste
                     • Vaardigheidsontwikkeling
                     • Terugkeer besoeke
                     • Sal die vermenigvuldigingseffek in werking stel.
                     • Sal 'n positiewe groei in die BBP tot gevolg hê                             (4)

                     Negatiewe
                     Verhoogde misdaadvlakke
                     Verhoogde besoedeling/verkeersopeenhopings
                     • Negatiewe mediadekking as die gebeurtenis nie suksesvol is
                         nie
                     • Misbruik van kulture en die omliggende omgewing                             (4)

9.2        9.2.1     Indië& China                                                       PSI    (4)
           9.2.2     Werksgeleenthede het verlore gegaan as gevolg van minder               PSI

                     toeriste wat die land besoek het 
                     Het Suid-Afrika se kompeterende voordeel as 'n voorkeur-
                     bestemming beskadig
                     Het die bydrae tot die BBP van die land verminder. 
                     • Het toeriste afgeskrik om na Suid-Afrika te reis
                     • Internasionale toeroperateurs/reisagente het Suid-Afrika van
                          hulle bestemmingsbrosjures geskrap as gevolg van die nuwe
                          regulasies
                     • Daar was 'n afname in inkomende internasionale toeriste na
                          Suid-Afrika                                                              (6)
                                                                                                   [22]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  13                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                   NSS – Memorandum

VRAAG 10

10.1       10.1.1 SMS boodskappe via slimfone                                  CC

                  Webgebaseerde reaksie
                  • E-pos                                                               (4)

           10.1.2 Om aan gaste 'n verskeidenheid terugvoer opsies te bied.     CC

                  Gaste kan dalk beperkte toegang tot sekere terugvoermetodes
                  hê. 
                  • Maak voorsiening vir daardie gaste wat verkies om
                      gevorderde tegnologie as terugvoermetode te gebruik.
                  • Maak voorsiening vir daardie gaste wat verkies om hulle
                      terugvoer te gee wanneer dit vir hulle gerieflik is.              (4)
                                                                                        [8]

                                                       TOTAAL AFDELING E:               30
                                                           GROOTTOTAAL:                 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-memo-eng/4caba8f9-2bd7-477c-b500-d4b1d2ec299b) — Tourism · Memo · 2017 · Eng
- [Tourism Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-afr/57bfd419-f913-43c5-aa39-bb645ddb70f3) — Tourism · QP · 2017 · Afr
- [Tourism Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-eng/9745b952-56b4-4c76-942b-48efd486989a) — Tourism · QP · 2017 · Eng
- [GR12 TRSM SEPT2017 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-trsm-sept2017-memo-afr/5a2317bb-d0d4-4aaf-8308-e9ceebc0a29c) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2017-possible-answers/4b5486bf-5d3f-45e8-a2dc-65ccbb492927) — Tourism · Memo · 2017
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
