# Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2018-memo-afr/db7bbc2c-eac9-48ce-bfc5-cf6aa5cd4bb1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2018-memo-afr/db7bbc2c-eac9-48ce-bfc5-cf6aa5cd4bb1)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                      TOERISME

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                  DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Nasienriglyne

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerisme besienswaardighede                          TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         3                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1    1.1.1         A / roete van die toer                                       KTB

       1.1.2         B / Rugsakstappershostel                                     KTB

       1.1.3         B / vermenigvuldiger-                                        BVV

       1.1.4         D / Kry 'n goeie nagrus voor jou vertrek.                    KTB

       1.1.5         A / voor                                                     KTB

           1.1.6     A / Jungfrau-Aletsch                                         TB

           1.1.7     D / Israel                                                   TB

           1.1.8     C / Grand Canyon                                             TB

           1.1.9     A / dakstruktuur                                             TB

           1.1.10    B / Suid-Amerika en Noord-Amerika                            TB

           1.1.11    D / Departement van Arbeid                                   TS

           1.1.12    B / bemarkingsmateriaal                                      TS

           1.1.13    D / professionele verantwoordbaarheid                        TS

           1.1.14    C / ramp-                                                    VVT

           1.1.15    B / Omgewingsverantwoordelikheid                             VVT

           1.1.16    B / NDT                                                      PSI

           1.1.17    D / Comrades-marathon                                        TB

           1.1.18    D / universele toeganklikheid                                PSI

           1.1.19    C / Tsoenami                                                 PSI

           1.1.20    B / algemene                                                 CC

                                                                                   (20 x 1)       [20]
1.2        1.2.1     kredietkaart                                                 PSI

           1.2.2     elektroniese fondsoorplasing (EFO of EFT)                    PSI

           1.2.3     terugvoer                                                    CC

           1.2.4     uitgawe                                                      PSI

           1.2.5     klimaatsverandering                                          PSI            (5)

1.3        1.3.1     gedragskode                                                  TS

           1.3.2     'n byvoordeel                                                TS

           1.3.3     reisprogramme                                                KTB

           1.3.4     vluguitputting                                               KTB

           1.3.5     ACSA                                                         KTB            (5)

1.4        1.4.1     F/Siektes                                                    PSI

           1.4.2     A/onrus                                                      PSI

           1.4.3     D/burgeroorlog                                               PSI

           1.4.4     B/wêreldresessie                                             PSI

           1.4.5     C/terrorisme                                                 PSI            (5)

1.5        1.5.1     vervoer                                                      VVT

           1.5.2     reisdokumente                                                VVT

           1.5.3     reisversekering                                              VVT

           1.5.4     vermaak                                                      VVT

           1.5.5     bykomende uitgawes                                           VVT            (5)

                                                                  TOTAAL AFDELING A:              40

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       4                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
                     VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)                                       KTB    (1)
                Departement van Binnelandse Sake

      2.1.2    Hy het niks om te verklaar nie.                                           KTB

               Die goedere in sy besit val binne die belastingvrye toelaag.                     (4)
                Hy is nie in besit van enige verbode goedere nie.
                Hy is nie in besit van enige goedere wat ingevoer is vir
                  handelsdoeleindes nie.
                Hy is nie in besit van geskenke wat hy namens ander mense
                  inbring nie, soos goedere wat onderworpe is aan die betaling van
                  invoerbelastings en ander belastings.

      2.1.3    (a)    Om te verseker dat die drinkwater veilig is en hy vermy die risiko   KTB

                      om siek te word. 
                      Om ontwatering te verhoed.                                                (4)

               (b)    Om hom teen sonbrand te beskerm.                                   KTB

                      Om te veel blootstelling aan die son te verhoed en om
                      gesondheidsverwante kwessies te vermy.                                    (4)

2.2   2.2.1    Vervoer                                                                    KTB

               Akkommodasie                                                                      (2)
                Besienswaardighede
                Aktiwiteite
                Tyd
                Datum
                Toere en uitstappies / opsionele toere
                Stede en lande wat besoek gaan word
                Bykomende inligting

      2.2.2    Hulle glo 'n deeglik beplande reisprogram sal verseker dat daar aan         KTB

               die behoeftes en verwagtinge van die kliënt voldoen word. 
               Dit sal verseker dat die vakansie glad verloop en dat 'n waardevolle
               en onvergeetlike ervaring geskep is.                                             (4)
                Dit sluit al die voorvereistes in wat by die toeris se profiel pas en
                   verseker hulle kry uitstekende waarde vir geld.
                Dit kan die toeris help met die vooraf beplanning van hulle
                   uitgawes wat dit 'n koste-effektiewe en gestruktureerde vakansie
                   maak.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        5                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

2.3   2.3.1    (a)    Johannesburg +2                  Rome +1                                 KTB

                      Tydsverskil                      = 1 uur                                      (2)

               (b)    Johannesburg +2                  Rome +1                                 KTB

                      Tydsverskil                      = 1 uur
                      Tyd in Rome                      14:00 (–) 1 uur
                                                       = 13:00
                      Vliegtyd                         13:00 (+) 14 uur
                                                       = 03:00 (7 Februarie 2018) 
                                                       OF

                                                       03:00
                                                        (7 Februarie 2018)                           (5)

               (c)    Rome +1                          New York -5                             KTB

                      Tydsverskil                      = 6 uur
                      Tyd in New York                  08:00 (-)6 uur
                                                       = 02:00
                                                       OF

                                                       02:00                                      (4)

      2.3.2    (a)    'n Praktyk waar horlosies een uur vorentoe gedraai word van              KTB

                      standaardtyd aan die begin van die somer om ekstra dagligure
                      by te kry.                                                                    (2)

               (b)    Meer dagligtyd beskikbaar om in die buitelug deur te bring.            KTB

                      Meer tyd vir deelname aan ontspanningsaktiwiteite, byvoorbeeld
                      inkopies                                                                      (4)
                       Minder misdaad.
                       Bespaar elektrisiteit
                       Besienswaardighede is langer oop
                       Ekonomiese voordele as gevolg van langer inkopietye
                                                                                                      [36]
VRAAG 3
3.1   R610 (÷)17,18= £35,51                                                                BVV    (4)
       £35,51
3.2   GBP26,35 (x)16,09= R423,97                                                           BVV    (4)
       R423,97
3.3   Politieke onrus / onstabiliteit                                                         BVV

      Natuurlike rampe / droogte / water krisis
      Negatiewe Kredietgraderings / rommelstatus
      Korrupsie in regering
      Ontdekking van nuwe/groot hoeveelhede minerale bronne
      Tekort aan beleggersvertroue                                                                   (6)
       Die aanbied van suksesvolle wêreldgebeure
       Invloed van belangrikste geldeenhede (positiewe en negatiewe)
       Rentekoerse
       Terreurdade
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  6                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                  NSS – Nasienriglyne

       Herskommeling van kabinetsministers
       Ekonomiese resessie
       Hoë misdaadvlakke
       Positiewe / negatiewe beeld van ‘n land in mediaverslaggewing

                                                         TOTAAL AFDELING B:                  50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          7                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR EN ERFENIS
                     TOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1        4.1.1     A – Sfinks Egipte                                                            TB   (2)

           4.1.2     B – Groot Muur van China  China                                              TB   (2)

           4.1.3     C – Swartwoud Duitsland                                                      TB   (2)

           4.1.4     D – Machu Picchu Peru                                                        TB   (2)

           4.1.5     E – Piramides  Egipte                                                        TB   (2)

4.2        4.2.1     Vyf/5                                                                        TB   (2)

           4.2.2     Noord-Amerika                                                                TB   (2)

           4.2.3     Australië/Peru                                                               TB   (2)
                                                                                                         [16]

VRAAG 5

5.1        5.1.1     E                                                                            KE   (2)

           5.1.2     B                                                                            KE   (2)

           5.1.3     C                                                                            KE   (2)

           5.1.4     A                                                                            KE   (2)

           5.1.5     F                                                                            KE   (2)

5.2        5.2.1     Oos-Kaap  en Mpumalanga                                                      KE   (2)

           5.2.2     Terreine moet van uitstaande universele waarde wees.                         KE

                     Terreine moet aan ten minste een van UNESCO se tien kieskriteria
                     voldoen.                                                                          (4)

           5.2.3     Mapungubwe Cultural Landscape                                                KE   (2)
                      Ukahlamba Drakensberg Park
                      Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap
                      Khomani San Kulturele Landskap
                      Wieg van die Mensdom
                      Robbeneiland

                     LET WEL: Slegs die korrekte amptelike naam van die WET moet aanvaar word

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       8                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

           5.2.4     Sal meer spesiale belangstellingstoeriste na Suid-Afrika lok.       KE

                     Meer internasionale blootstelling/publisiteit vir Suid-Afrika.           (4)
                     Verhoogde besoekersgetalle na die provinsie/omgewing waar die
                     nuwe WET geleë is.
                      Plaaslike tradisies en kulture by die nuwe terrein sal ten toon
                        gestel word.
                      Meer geleenthede vir entrepreneurskap by die nuwe terrein.
                      Vermenigvuldigereffek sal in werking tree.
                      Verhoging in die BBP
                      Meer terreine van belang word beskerm vir die nageslag.
                      Werksgeleenthede word geskep.
                      Positiewe invloed op geologiese verspreiding

                                                                                                [22]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        9                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1        SAToerisme/Suid-Afrikaanse Toerisme                                                 B   (2)

           LET WEL: Moenie SAT aanvaar nie

6.2        Die provinsies van Suid-Afrika 
           WOW Suid-Afrika                                                                         (4)
            23 ongelooflike Suid-Afrikaanse feite
            Wonderlike Suid-Afrika

6.3        Redes vir die gebruik van YouTube vir bemarking                                       B

           Werklike ervaring – 'n videogreep verskaf meer oor 'n bestemming as prente
           in 'n boek of brosjure.                                                                 (2)
            Baie mense regoor die wêreld verkies om na video's te kyk, eerder as om
               deur boeke of brosjures te blaai.
            Neem potensiële toeriste op 'n virtuele toer van Suid-Afrika.
            Maklik toeganklik op baie verskillende elektroniese toestelle.
            Maklik om met ander te deel.
            Die video bly op YouTube.
            Kan afgelaai word en weer later na gekyk word.
            Lengte: is kort genoeg om die aandag van baie besige mense te behou.
            YouTube is 'n baie gewilde digitale platform.

           Geskiktheid van die titel van die nuwe handelsmerk video
           Baie geskik – die titel skep 'n gevoel van persoonlike betrokkenheid en
                                                                                                     (2)
           warmte deur kykers uit te nooi om Suid-Afrika 'te ontmoet'. 
            Die titel is kort en maklik om te onthou.
            Die titel is eenvoudig en sal deur die meeste kykers verstaan word.
            Die woord 'ontmoet' in die titel skep 'n gevoel van nuuskierigheid.

           Kykersgetalle
           Baie suksesvol om die gehoor te bereik. Aantal besigtigings – oortref                     (2)
           2,3 miljoen.
            As daar in gedagte gehou word dat nie alle kykers van 'n videogreep hou
              ('like') nie, ontvang die video nietemin 3 948 'hou van's' (groot getal 'likes')
            Kykersgetalle is nie staties nie – groei op 'n daaglikse basis.
            Die vermoë van kykers om die video te deel ('share'), skep 'n groter
              kykerbasis.
                                                                                                     [12]

                                                                    TOTAAL AFDELING C:               50

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     10                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

 AFDELING D:          TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                      TOERISME

VRAAG 7

7.1     7.1.1   Dienskontrak                                                                  TS   (2)

        7.1.2   Die eienaar is geregtig om dissiplinêre stappe teen die bestuurder te           TS

                neem omdat hy nie sy kernverpligtinge as bestuurder nakom deur
                aandag aan die klagtes van kliënte te gee nie.                                     (2)
                 Hy bring die beeld van die besigheid in gedrang.
                 Hy moet aandag gee aan die kwessies wat deur kliënte onder sy
                   aandag gebring is en nie verskonings maak nie.
                 Hy praat sleg van die besigheid.
                 Hy hou nie by die kliëntediensbeleid soos dit in die slagspreuk “Ons
                   stel jou eerste” uitgebeeld word nie

        7.1.3   Om vas te stel of die hotel se dienslewering die kliënt eerste stel soos        TS

                in die slagspreuk belowe word.                                                     (2)

        7.1.4   (a)     Hi                                                                     TS

                        WAT VERWAG JY!!!                                                            (2)
                        

                           Gebruik van uitdrukkingsgesiggies ('emoticons')
                           ek is jammer
                           Swak punktuasie en informele skriftelike kommunikasie
                           Geen onderwerp vir die e-pos
                           'i' in kleinletters
                           Cheers

                (b)     Goeiedag                                                               TS

                         Ons probeer om aan die vereistes van 'n 3-ster hotel te
                          voldoen.                                                                  (2)
                         Moenie uitdrukkingsgesiggies ('emoticons') gebruik nie
                         Ek vra om verskoning
                         Ek is jammer
                         Korrigeer die e-postaal met formele punktuasie en deur
                          formele besigheidstaal te gebruik.
                         Die onderwerp moet altyd die titel van die boodskap bevat
                         Die uwe
                         Vriendelike groete

7.2     7.2.1   Hardwerkend                                                                    TS

                Uitkomsgedrewe                                                                      (2)
                 Ambisieus

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    11                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

        7.2.2   e-kommunikasie                                                                 TS

                interpersoonlike kommunikasie                                                         (2)
                 verbale kommunikasie
                 rekenaarvaardighede
                 skriftelike vaardighede
                 aanbiedingsvaardighede
                                                                                                       [14]

VRAAG 8
8.1     Toevlugsoorde het goeie bedoelings om diere wat wees gelaat is te help,          VVT

        maar in baie gevalle word welpies doelbewus van hulle moeders geskei.                      (2)
         Toevlugsoorde vir diere moet aan bewaringspraktyke voldoen, maar buit
           dikwels diere uit.
         Diere moet beskerm word en nie uitgebuit word vir mediese doeleindes
           nie.
         Diere moet terug in die wildernis gerehabiliteer word en nie na plase
           gestuur word vir 'geblikte jag' nie.

8.2     Etiese besigheidspraktyke                                                       VVT

        Respek vir menseregte, kultuur en omgewing                                                  (2)
         Volhoubare praktyke

8.3     Etiese besigheidspraktyk :                                                       VVT

        Dit is oneties om toeriste te mislei deur hulle aan te moedig om 'n
        besienswaardigheid te besoek wat voorgee om leeus te help, terwyl die
        leeus eintlik misbruik word. 

        Respek vir menseregte, kultuur en omgewing:
         Daar is geen respek vir die omgewing wanneer leeus uit hulle natuurlike
          habitat vir toerisme- en winsdoeleindes verwyder word nie.                               (4)
         Daar is geen respek vir die omgewing wanneer leeus misbruik
          en uitgebuit word soos die dokumentêre program uitgewys het nie.

           Volhoubare praktyke:
           Inmenging met die natuurlike teelproses mag 'n afname in leeugetalle tot
            gevolg hê.
           Nie in staat wees om te oorleef in die wildernis nie, verloor hulle
            natuurlike instinkte.

8.4     Lok toeriste ten koste van diere wat hulleself nie kan beskerm nie.            VVT         (2)
         Om wins te maak ten koste van diere wat hulleself nie kan beskerm nie.

8.5     Volgens Billike Handel Toerisme, mag geen organisasie wat deur FTT               VVT

        gesertifiseer wil word, vanaf 1 Junie 2016 fisiese interaksie tussen toeriste
        en diere in aanhouding toelaat nie.                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    12                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

8.6     Ekotoeriste sal nie deel wil wees van hierdie soort misbruik en uitbuiting nie   VVT

        en sal daarom nie die wildreservate in Suid-Afrika wil besoek nie. 
        Hulle sal selfs die wildreservate wat verantwoordelike en volhoubare
        toerismepraktyke in plek het, bevraagteken – skep 'n negatiewe indruk.                (4)
         Reservate wat waardevolle omgewingsbydraes lewer deur hulle
           navorsing, sal ook negatief geraak word deur hierdie praktyke.
         Alle toerismebesighede kom onder verdenking as gevolg van hierdie
           onetiese besigheidspraktyke.
                                                                                                [16]

                                                             TOTAAL AFDELING D:                 30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    13                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1     9.1.1   Die konstruksie van nuwe en bestaande infrastruktuur wat die           PSI

                gebeurtenis sal ondersteun.                                                (2)
                 Inkomste word gegenereer
                 Beleggings
                 Werkskepping
                 Inkomste uit buitelandse valuta
                 Vermenigvuldigereffek

        9.1.2   Gasheerlande gebruik die gebeurtenis om te bewys dat hulle 'n          PSI

                gebeurtenis van hierdie omvang kan aanbied en bemark.                      (2)
                 Die gasheerland ontvang wêreldwye blootstelling/publisiteit voor,
                   tydens en na die gebeurtenis.
                 Gebeure van hierdie omvang skep 'n gevoel van
                   eenheid/behoort/trots onder die burgers van die gasheerland.
                 Die gebeurtenis is in staat om negatiewe persepsies oor die
                   gasheerland te verander.

        9.1.3   Die stadions moet gebruik word vir ander toekomstige gebeure as net    PSI

                sportbyeenkomste.                                                          (2)
                 Die fasiliteite by die stadions kan vir ander gebeure uitverhuur
                   word.

                LET WEL: Aanvaar voorbeelde van ander soorte gebeure/aktiwiteite

9.2     9.2.1   (a)    Natuurlike ramp                                               PSI   (2)
                        Sneeustorting
                        Aardbewing
                        Sneeustorm

        9.2.2   Voorafbespreekte skivakansies sal gekanselleer word.                 PSI

                Die hotel sal nie besigheid doen totdat dit herbou is nie.                 (4)
                 Toeriste sal huiwerig wees om skivakansies te bespreek en sal
                   liewer 'n ander soort vakansie-ervaring verkies.
                 Werkers van die hotel gaan hulle werk verloor.
                 Geen besoekers sal 'n verlies aan inkomste vir die hotel beteken.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    14                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

9.3     9.3.1   Toeriste sal nie enige kaarte kan gebruik om kontant te onttrek nie.    PSI   (2)
                 Toeriste sal nie kontant kan onttrek nie
                 Toeriste sal sonder kontant in Zimbabwe gestrand wees.

        9.3.2   Die toeriste moet dollars by hulle hê in geval van noodgevalle wanneer    PSI

                hulle die land binnegaan.
                Betaal met kredietkaarte waar kaartfasiliteite beskikbaar is.                 (4)
                 Maak waar moontlik, voorafbetalings ('vouchers'/bewyse) vir
                    aktiwiteite en maaltye voor die reis na Zimbabwe.
                 EFO/ “EFT” betalings waar moontlik
                 Toeriste moet genoeg kontant by hulle dra sodat hulle nie moet
                    staatmaak op onttrekkings uit OTMs nie.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   15                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

9.4     9.4.1   Die VK/Verenigde Koninkryk                                          PSI   (2)

        9.4.2   Duitsland                                                           PSI   (2)

        9.4.3   Meer toeriste van Duitsland en ander Europese buurlande sal Suid-     PSI

                Afrika besoek.                                                            (2)
                 Hoër inkomste vanaf toeriste wat tydens die piek seisoen reis.
                 Goedkoper vlugte van die sakpaslugdiens sal die Duitse mark na
                    Suid-Afrika verhoog.
                 Kompetisie tussen lugdienste sal kaartjiepryse laag hou wat Suid-
                    Afrika se toerismebedryf en die toeriste sal bevoordeel.
                                                                                            [24]

VRAAG 10

10.1    Die restaurant kan onmiddellike terugvoering na afloop van die eet-ervaring   CC

        kry.
        Die restaurant kry die geleentheid om dadelik op klagtes te reageer.              (4)
         Die restaurant kan die negatiewe persepsies van kliënte verander deur
            afslag te gee.

10.2    Kommentaar op sosiale mediaplatforms soos Twitter, Facebook, ens.           CC    (2)
         Evaluerings op Toerisme webtuistes soos TripAdvisor.
         Webgebaseerde antwoorde
         Aanlynopnames
                                                                                            [6]

                                                           TOTAAL AFDELING E:               30
                                                               GROOTTOTAAL:                 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2018-memo-eng/4bf42c58-31b2-4632-bc50-74bbc1ddb394) — Tourism · Memo · 2018 · Eng
- [Tourism Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2018-afr/59b1055e-4ee8-4ac7-b985-3fac7c737c03) — Tourism · QP · 2018 · Afr
- [Tourism Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2018-eng/64851036-4266-4e5a-be9c-c875018018d3) — Tourism · QP · 2018 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO ENG SEPT 2018](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-eng-sept-2018/4f10260b-3566-4236-b88c-5719be056596) — Tourism · Memo · 2018 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO AFR SEPT 2018 D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-afr-sept-2018-d/202e10b5-a355-401a-b030-c668fbef02f3) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2018-possible-answer/844a8b97-3a6c-4088-bb4d-295255627ab4) — Tourism · Memo · 2018

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
