# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2019

                        TOERISME
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                                       TOERISME                      (EC/SEPTEMBER 2019)

    AFDELING A: KORTVRAE

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1      C
          1.1.2      D
          1.1.3      A
          1.1.4      A
          1.1.5      D
          1.1.6      B
          1.1.7      B
          1.1.8      B
          1.1.9      B
          1.1.10     B
          1.1.11     C
          1.1.12     D
          1.1.13     A
          1.1.14     C
          1.1.15     C
          1.1.16     B
          1.1.17     D
          1.1.18     C
          1.1.19     D
          1.1.20     A                                                 (20 x 1)    (20)

    1.2   1.2.1      Blou Moskee
          1.2.2      Berlynse Muur
          1.2.3      Swartwoud
          1.2.4      Klaagmuur
          1.2.5      Jungfrau-Aletsch                                   (5 x 1)     (5)

    1.3   1.3.1      BVK
          1.3.2      Vermenigvuldigereffek
          1.3.3      Tokio, Japan
          1.3.4      Limpopo
          1.3.5      Internasionale betalingsnetwerke bied              (5 x 1)     (5)

    1.4   1.4.1      D
          1.4.2      E
          1.4.3      B
          1.4.4      C
          1.4.5      G                                                  (5 x 1)     (5)

    1.5   1.5.1      Verbode goedere
          1.5.2      Belastingvry goedere
          1.5.3      Verbode goedere
          1.5.4      Belastingvry goedere
          1.5.5      Goedere om te verklaar                             (5 x 1)     (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2019)                       TOERISME                                              3

  AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                       VALUTAVERHANDELING

  VRAAG 2

  2.1    2.1.1   Londen 0
                 Madrid +1

                 LET WEL:        Aangesien beide lande dagligbesparingstyd ten tye
                                 van die vlug beoefen, is dit nie nodig om DBT in ag
                                 te neem nie omdat dit geen verskil aan die
                                 antwoord maak nie.

                 Tydsverskil: 1 uur
                 11:35 (+ ) 1 uur = 12:35
                 12:35 (+ ) 2h25m = 15:00

                                                  OF

                 15:00                                                                    (4)

         2.1.2   (a)     Suid-Afrika +2
                         Switserland +1 (+1 uur DBT ) +2
                         Geen tydsverskil
                         06:10 (- ) 10h45m = 19:25

                                                       OF

                         19:25                                                            (4)

                 (b)     Switserland +1
                         Spanje +1

                         LET WEL:      Aangesien beide lande dagligbesparingstyd
                                       ten tye van die vlug beoefen, is dit nie nodig
                                       om DBT in ag te neem nie omdat dit geen
                                       verskil aan die antwoord maak nie.

                         Geen tydsverskil
                         07:00 (+ ) 2h15m = 09:15       op 2 April

                                                       OF

                         09:15       op 2 April                                           (4)

         2.1.3   (a)     Uiterste moegheid                                                (1)

                 (b)     Die moegheid word veroorsaak deur lang tye in ŉ vliegtuig
                         te sit.                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

4                                      TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2019)

       2.1.4   (a)   Suid-Afrika
                     Brits (Engeland)                                                    (2)

               (b)   MICE
                       MESE
                       Besigheidstoeris                                                  (1)

               (c)   Lugvervoer – vlugte
                     Spoorvervoer – trein                                                (2)

               (d)   Afgevaardigdes sou heel waarskynlik van hotelverblyf gebruik
                     gemaak het.
                     Motivering: Hotelle bied besigheidsdienste wat die profiel van
                     ŉ MICE/MESE/besigheidstoeris sal pas.                               (3)

               (e)   Die vlug het op die volgende dag geland,      2 April               (2)

       2.1.5   Paspoort
               Visum
                  Schengen-visum                                                         (2)

       2.1.6   (a)   Rooi kanaal                                                         (1)

               (b)   Die afgevaardigde het meer alkohol in sy besit gehad as wat
                     toegelaat is as ŉ land binnegegaan word.
                        Hy was oor die toegelate limiet om alkohol in ŉ land in te
                        neem.
                        Hy moes die wyn by doeane verklaar het.                          (2)

       2.1.7   In openbare plekke moet jy inligting van ŉ betroubare bron
               verkry.
                  Moenie bagasie alleen los by ŉ stasie nie.
                  Moenie sigbare juweliersware dra nie.
                  Dra kameras en sakke oor jou skouer.
                  Hou waardevolle items weggesteek waar niemand dit kan sien
                  nie of in ŉ sak onder jou klere.
                  Probeer om nie groot hoeveelhede kontant by jou te dra nie.
                  Wees versigtig as jy OTM’s gebruik, rapporteer
                  gesteelde/verlore bankkaarte onmiddellik.
                  Moenie pakkies van vreemdelinge aanvaar of namens hulle dra
                  nie.
                  Hou by veiligheidsregulasies.                           (2 x 2)      (4)
                                                                                       [34]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2019)                      TOERISME                                                5

  VRAAG 3

  3.1     3.1.1   R20 000,00 ÷      18,36   = £1 089,32

                                                   OF

                  £1 089,32                                                                (3)

          3.1.2   R15 500,00 ÷      16.47   = €941,11

                                                   OF

                  €941,11                                                                  (3)

          3.1.3   €25 x     15,88    = ZAR397

                                                   OF

                  ZAR397                                                                   (3)

  3.2     3.2.1   (a)     2018                                                             (1)

                  (b)     Wanneer rand vir euro in 2018 verruil word sal ŉ
                          internasionale reisiger minder euro vir sy/haar rand kry as
                          in 2017 en 2016.
                              In 2018 sou ŉ reisiger meer rand betaal om euro te
                              wissel as in 2016 en 2017.
                              In 2018 sou ŉ reisiger R16,27 betaal het vir een euro
                              terwyl in 2017 en 2016 sou hy/sy R14,77 en R14,44
                              onderskeidelik betaal het.                                   (2)

          3.2.2   ŉ Rand wat verswak sal ŉ toename in inkomende toerisme uit
                  Europese lande tot gevolg hê      aangesien besoekers meer
                  rand sal ontvang as hulle euro vir rand wissel.
                     Suid-Afrika sal as ŉ goedkoop bestemming beskou word wat
                     ŉ toename in Europese toeriste tot gevolg sal hê.
                     Toeriste van Europese lande sal groter koopkrag hê wanneer
                     hulle Suid-Afrika besoek.
                     Toeriste van Europese lande kan oorweeg om hulle verblyf in
                     Suid-Afrika te verleng.
                     Toeriste van Europese lande kan aan meer aktiwiteite in
                     Suid-Afrika deelneem.                                                 (4)
                                                                                          [16]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            50

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

6                                        TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2019)

    AFDELING C:      TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

    VRAAG 4

    4.1   4.1.1 A – Vryheidstandbeeld
                B – Buckingham-paleis
                E – Taj Mahal
                F – Ayers Rots/Uluru
                G – Sfinks
                H – Chichén Itzá                                            (6 x 1)     (6)

          4.1.2 C – Italië /Vatikaanstad/Vatikaanstaat
                G – Egipte                                                  (2 x 1)     (2)

          4.1.3 E – Agra
                F – Alice Springs /Noordelike Gebied/Uluru-Kata Tjuta
                    Nasionale Park
                H – Yucatán-skiereiland                               (3 x 1)           (3)

          4.1.4 C – Vatikaanstad
                D – Rooiplein                                               (2 x 1)     (2)

    4.2   4.2.1 Wildnavorsing                                                           (2)

          4.2.2 ŉ Verskeidenheid safari’s en ervarings word vir die gaste
                gebied.
                Die kos is van hoë standaard.
                Die kokke neem die gaste se maaltydvoorkeure in ag.
                   Persoonlike huisknegte word aan gaste toegeken.
                   Die spa bied verlengde bedryfstye.
                   Die spa-fasiliteite het ŉ dek met ŉ uitsig van die omliggende
                   bos.
                   Aandaktiwiteite word aan gaste gebied.
                   ŉ Alternatiewe vervoeropsie (via helikopter) is beskikbaar as
                   gaste na Shambala privaatwildreservaat reis.
                   Die verblyf wat aangebied word, is luuks.
                   Die verblyf is in ŉ skilderagtige en rustige omgewing geleë.
                                                                            (4 x 2)    (8)
                LET WEL: Antwoorde moet in paragraafformaat geskryf word;
                             kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
                                                                                       [23]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2019)                   TOERISME                                               7

  VRAAG 5

  5.1    Mpumalanga                                                                    (1)

  5.2    Natuurlik                                                                     (2)

  5.3    5.3.1 Kriteria viii
                   “Om uitstaande voorbeelde van die hoofstadiums in die
                   aarde se geskiedenis te wees, insluitend die opteken van
                   lewe, beduidende voortdurende geologiese prosesse in die
                   ontwikkeling van landvorme of beduidende geomorfiese of
                   fisiografiese kenmerke.”                                            (2)

         5.3.2 Die terrein bevat van die wêreld se oudste vulkaniese en
               sedimentêre rotse.
               Die terrein bevat van die wêreld se bes bewaarde vulkaniese en
               sedimentêre rotse.
                  Die terrein lewer bewyse van die aarde se lewensvorms.
                  Die terrein lewer die vroegste bewyse van die manier waarop
                  die vastelande gevorm is.
                  Die fisiese en chemiese eienskappe van die rotse bied ŉ
                  ongekende bron van wetenskaplike inligting oor die vroeë
                  Aarde.                                                (2 x 2)        (4)

  5.4    5.4.1 Die terrein sal nasionale en internasionale erkenning kry wat tot
               ŉ toename in besoekersgetalle sal lei.
               ŉ Toename in besoekers na die terrein sal tot verhoogde
               toerismeinkomste lei.
                   ŉ Toename in besoekersgetalle sal tot werkskepping lei as
                   gevolg van ŉ toename in die aanvraag na dienste.
                   ŉ Toename in besoekersgetalle sal die
                   vermenigvuldigereffek in werking stel.
                   Daar sal ŉ toename in ekonomiese aktiwiteite wees wat tot
                   verhoogde BBP sal lei en daardeur sal die
                   toerismebesighede in die omgewing bevoordeel word.
                   Vennootskappe sal tussen die verskeie rolspelers gevorm
                   word.
                   Die gebied kan buitelandse belegging lok.              (2 x 2)      (4)
                                                                                      [13]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 8

8                                       TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2019)

    VRAAG 6

    6.1   Safari-entoesiaste
             Wild-entoesiaste                                                           (2)

    6.2   Dit sal bewustheid van Suid-Afrika as ŉ reisbestemming verhoog.
          Dit sal die getal inkomende toeriste van die Verenigde Koninkryk (VK)
          reismark verhoog.
              Deur klem op Suid-Afrika as ŉ toerisme bestemming te plaas sal
              daar ŉ toename in inkomende toeriste van die VK tot gevolg wees
              wat die vermenigvuldigereffek in werking sal stel.          (2 x 2)       (4)

    6.3   KLM bied ŉ daaglikse diens na Johannesburg via Amsterdam vanuit
          die geteikende stede in die VK wat tot verhoogde inkomende toerisme
          sal lei.
          Besoeke aan wildreservate sal toeneem aangesien, vanuit
          Johannesburg, vakansiegangers maklik Suid-Afrika se wildreservate
          waar die Groot 5 te vinde is, sal kan bereik.                  (2 x 2)        (4)

    6.4   ŉ 1%-Toerismeheffing word deur die verblyfinstelling van die betalende
          gas verhaal en word dan aan die Toerisme Besigheidsraad van Suid-
          Afrika (TBRSA) oorbetaal wat dit aan TOMSA oorgee.          TOMSA
          administreer die fondse en stel dit beskikbaar aan Suid-Afrikaanse
          Toerisme wat die fondse gebruik om Suid-Afrika as ŉ
          toerismebestemming te bemark.                                    (2 x 2)       (4)
                                                                                       [14]

                                                         TOTAAL AFDELING C:              50

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2019)                     TOERISME                                                 9

  AFDELING D:         TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
                      VERANTWOORDELIKE TOERISME

  VRAAG 7

  7.1     ŉ Dienskontrak is ŉ ooreenkoms tussen ŉ werkgewer en werknemer
          wat die voorwaardes van die persoon se indiensneming uitstippel.                (2)

  7.2     Die name van die werkgewer en werknemer
          Werkstitel
          Datum van aanvang van diens
             Kernverpligtinge
             Werksure
             Uniformtoelae
             Reisvoordele
             Verlof en vakansievoordele
             Byvoordele
             Besonderhede van pensioenskemas of bystandsfonds
             Besoldiging (salaris of loon) en aftrekkings
             Kennistydperk van beide die werknemer en die werkgewer indien
             enige van die partye die kontrak wil beïndig
             Professionele aanspreeklikheid en verantwoordelikheid
             Diensetiek
             Handtekeninge van die werkgewer en werknemer              (3 x 1)            (3)

  7.3     ŉ Gedragskode is ŉ dokument wat eie is aan elke werksplek wat leiding
          bied aan personeel oor aanvaarbare gedrag.
          Dit gee leiding aan personeel oor etiese aangeleenthede.
              Dit gee leiding oor die verhouding wat personeel met hulle kollegas
              en kliënte moet hê.
              Dit skep ŉ atmosfeer van samewerking.
              Dit bevorder integriteit in die werksplek.
              Dit verseker dat almal in die werksplek met respek behandel word.
              Dit erken verskille t.o.v. godsdiens, kultuur en sosiale praktyke.
                                                                               (2 x 2)    (4)

  7.4     Indien die personeel professioneel optree, skep dit ŉ goeie beeld by hul
          kliënte.
          Professionele personeel kweek vertroue in die besigheid.
              ŉ Professionele beeld kan tot ŉ suksesvolle besigheid/positiewe
              mondelinge advertensie lei.
              ŉ Professionele beeld kan veroorsaak dat die besigheid ŉ
              mededingende voordeel bo ander besighede verkry.             (2 x 2)         (4)
                                                                                         [13]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

10                                    TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2019)

 VRAAG 8

 8.1       3 pilare van volhoubare toerisme: mense (sosiaal),      planeet
           (omgewing), wins (ekonomies)                                              (3)

           Mense: Lede van die plaaslike gemeenskap ervaar sosiale opheffing
                   deur vaardigheidsontwikkeling en lewensvaardighede
           Planeet: Afvalvermindering word verseker deur herwinning van
                    teesakkies
           Profyt: Werkskepping vind plaas; kunstenaars ontvang betaling vir
                   elke voltooide teesakkie                                          (6)

        LET WEL:     Kandidate moet in paragraafformaat skryf; kolpunte is
                     gegee om nasien te vergemaklik.

 8.2    Original Teabag Designs sal die goedere wat hulle benodig om die
        voltooide produk te maak by die plaaslike gemeenskap koop.       Dit sal
        verseker dat die plaaslike ekonomie ondersteun word en dat geld wat
        gegenereer word in die plaaslike gemeenskap bly.      Die
        vermenigvuldigereffek tree in werking wat ŉ verbeterde plaaslike
        ekonomie ten einde het.                                          (2 x 2)     (4)

 8.3    Original Teabag Designs kan vir volhoubare toerismesertifisering
        aansoek doen om bewustheid van hulle besigheid te skep.
        Original Teabag Designs kan gesamentlike sosio-ekonomiese en
        omgewingsprogramme aanmoedig en toeriste kan ŉ bydrae daartoe
        maak.
           Original Teabag Designs kan hulself op verantwoordelike toerisme
           bemarkingsplatforms bemark.                                   (2 x 2)     (4)
                                                                                    [17]

                                                        TOTAAL AFDELING D:          30

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2019)                      TOERISME                                               11

  AFDELING E:           PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                        TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

  VRAAG 9

  9.1    9.1.1 Natuurramp
                  Vulkaniese uitbarsting                                                  (2)

         9.1.2        Toeriste kan hulle reis kanselleer as gevolg van bekommernis
                      oor veiligheid.
                      Toerismebesighede kan inkomste verloor as gevolg van
                      kansellasies en ŉ afname in besprekings.
                      Mense wat by toerismebesighede werk kan hulle werk
                      verloor.
                      Toerskip-operateurs kan hulle reise na die geaffekteerde
                      gebied opskort.
                      Aantreklikhede in die geaffekteerde gebied kan gedwing word
                      om hul bedrywighede op te skort.
                      Die vloei van lawa sou infrastruktuur vernietig het bv. paaie en
                      elektrisiteitstoevoer.
                      Die giftige gas wat gedurende die uitbarsting vrygelaat is, kan
                      die gehalte van lug beïnvloed wat gesondheidsprobleme tot
                      gevolg het.                                               (4 x 2)   (8)

                 LET WEL:       Antwoorde moet in paragraaf formaat geskryf word;
                                kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.

         9.1.3 Baie toeriste het hul reise na Hawaii gekanselleer omdat hulle nie
               besef het dat die impak van die uitbarsting geïsoleer was en die
               res van die Groot Eiland (Big Island) of die ander eilande van
               Hawaii steeds ŉ veilige bestemming was.
                  Mediaverslae en sosiale media het die indruk geskep dat al
                  die eilande van Hawaii deur die uitbarsting beïnvloed is wat
                  tot kansellasies en ŉ afname in besprekings gelei het.                  (2)

  9.2    9.2.1 R1,7 biljoen
                  R1,7                                                                    (2)
         9.2.2 Daar was ŉ toename in internasionale inkomende toeriste in
               kwartaal 1 van 2018 in vergelyking met kwartaal 1 van 2017.
               Daar was ŉ toename in die lengte van verblyf aangesien
               internasionale toeriste gemiddeld een nag langer gebly het in
               kwartaal 1 van 2018 in vergelyking met kwartaal 1 van 2017.
                                                                          (2 x 2)         (4)
         9.2.3 Die rand het teenoor ander geldeenhede in hierdie kwartaal
               versterk wat ŉ negatiewe impak op toeriste besteding gehad het.

                      Toeriste het minder van die plaaslike geldeenheid ontvang
                      met die wissel van hulle geldeenhede.                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

12                                    TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2019)

9.3    9.3.1   Voorafgelaaide buitelandse valuta debietkaarte
                  Cash Passport-kaart
                  Travel Wallet
                  Internasionale Reiskaart                                            (2)

       9.3.2   Hierdie betaalmetode is gerieflik
                  Bied die funksionaliteit van ŉ debietkaart sonder om aan jou
                  bankrekening gekoppel te word.
                  Verhoed dat die kaarthouer skuld maak.
                  Kan via slimfoon of enige OTM wêreldwyd, aanlyn herlaai
                  word met enige hoeveelheid geld.
                  Word deur ŉ PIN-nommer beskerm en is daarom veiliger as
                  om kontant te dra.
                  Bied minder risiko aangesien die kaart nie aan jou
                  bankrekening gekoppel word nie.                                     (2)
                                                                                     [24]

VRAAG 10

10.1   Web-gebaseerde terugvoering
         Internet                                                                     (2)

10.2   Om areas te identifiseer wat verbetering benodig
         Om inligting van kliënte te kry oor hul vlakke van tevredenheid met die
         diens of produk wat hulle ervaar het.
         Om beter verhoudings met kliënte te bou.
         Om herbesoeke aan te moedig.
         Om verhoogde wins vir die besigheid te verseker.
         Om toekomstige geleenthede vir verbetering te identifiseer.
         Om personeel in te lig en te bemagtig oor maniere om hul kliëntediens
         te verbeter.
         Om geleenthede vir indiensopleiding in die probleemareas wat deur
         die terugvoering wat ontvang is te skep.
         Om personeel aan te moedig om hul take beter uit te voer.                    (2)

10.3   Kliënte lojaliteit en herbesoeke
           Verbeterde openbare tevredenheid
           ŉ Mededingende voordeel bo die mededingers
           Verminderde bemarkingsbegroting
           Verhoogde verkope
           Minder kliëntklagtes                                                       (2)
                                                                                      [6]

                                                        TOTAAL AFDELING E:            30
                                                            GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/7207b8ac-60de-404a-bc19-c257d519ccb3) — Tourism · QP · 2019 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2020-afrikaans/76d3231a-0c07-40c1-bf55-fa8795788345) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) X10 2019 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-x10-2019-preparatory-examination-question-paper/b66489d0-a84c-4e18-af4d-ef3c23585ac1) — Tourism · QP · 2019 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2022-afrikaans/88426a9b-1a13-441e-a8a0-9404d0236ac1) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2021-afrikaans/8d4e0a48-41bd-4f17-9702-13e63e5d88d6) — Tourism · QP · 2021 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/61481c79-1171-46a6-8c30-556a64e62afb) — Tourism · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
