# Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2017-afrikaans/f343a106-fc10-4cd6-9c70-99bf015e13dd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/tourism) › [Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2017-afrikaans/f343a106-fc10-4cd6-9c70-99bf015e13dd)

## About this document

Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                         NOVEMBER 2017

                            TOERISME
                          NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        TOERISME               (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING A:          KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        D
        1.1.2        D
        1.1.3        A
        1.1.4        C
        1.1.5        C
        1.1.6        B
        1.1.7        A
        1.1.8        A
        1.1.9        D
        1.1.10       C
        1.1.11       B
        1.1.12       B
        1.1.13       C
        1.1.14       C
        1.1.15       D
        1.1.16       C
        1.1.17       A
        1.1.18       C
        1.1.19       B
        1.1.20       D                                         (20 x 1)    (20)

 1.2    1.2.1        C
        1.2.2        A
        1.2.3        D
        1.2.4        F
        1.2.5        B                                          (5 x 1)      (5)

 1.3    1.3.1        Opbouende 
        1.3.2        verhale 
        1.3.3        Graad I 
        1.3.4        Onder-die-lyn 
        1.3.5        Marknavorsing                              (5 x 1)      (5)

 1.4    1.4.1        Okavango Delta 
        1.4.2        Tamarin Baai 
        1.4.3        Karibameer 
        1.4.4        Malutiberge 
        1.4.5        Bazaruto Eilandgroep                       (5 x 1)      (5)

 1.5    1.5.1        B
        1.5.2        D
        1.5.3        E
        1.5.4        A
        1.5.5        C                                          (5 x 1)      (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       TOERISME                                           3

 AFDELING B:         KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                     VALUTA VERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1   2.1.1        Vlugte 
                    Motorverhuring 
                    Verblyf
                    Twee maaltye per dag
                    Een wildrit per verblyf                           (Enige 2 x 1)      (2)

       2.1.2    Natuurliefhebber / Ekotoeris 
                Motivering: Tydens die toer word besoek by ŉ safarigastehuis
                (game lodge) afgelê wat geleenthede bied vir wildbesigtiging. 
                                                  OF
                Ontspanningstoeris
                Motivering: die toer bied geleenthede vir ontspanning.
                                                  OF
                Gesondheidstoeris
                Motivering: Die toer bied verblyf by ŉ spa.                               (2)

       2.1.3        Ontspanning 
                    Wildbesigtiging
                    Besoek aan ŉ spa                                                     (2)

       2.1.4     Somerklere / Ligte, koel klere
                 Hoed 
                 Sonbrandmiddel
                LET WEL: Antwoorde moet aan die somerweer gekoppel word.                  (2)
                                                                                          [8]

 VRAAG 3

 3.1 $75 x  14,19  = R1 064,25  OF R1 064,25                                        (3)

 3.2   3.2.1    Fluktuasies verwys na ŉ styging en daling van die wisselkoers van ŉ
                geldeenheid.                                                            (2)
       3.2.2    Buitelandse-valuta handelaars 
                Kommersiële banke                                                        (2)
                Bureaux de change

       3.2.3    R8 500 ÷ 17,62 = £482,41  OF £482,41                                (3)
 3.3    Die geld wat deur hulle spandeer word in die plaaslike gemeenskappe
         van die lande wat hulle besoek sal die vermenigvuldigereffek in werking
         stel wat dus die ekonomieë sal bevorder. 
        Hulle sal geld op verblyf, aktiwiteite, restaurante, inkopies ens. spandeer
         en dus die plaaslike gemeenskappe bevorder.
        Werkskepping vir plaaslike gemeenskappe.
       LET WEL: Punte moet nie toegeken word as ŉ verduideliking nie gegee
                    word nie.                                                             (2)
                                                                                         [12]
                                                            TOTAAL AFDELING B:            20
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TOERISME                            (EC/NOVEMBER 2017)

    AFDELING C:      TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

    VRAAG 4

    4.1      Visvang  / Kunsvlieghengel
             Besigtiging van seekoeie en krokodille
             Kayak ry
             Verkenning van die dam per boot
             Voëlkyk
             Bootritte met sonsondergang
             Toere van die damwal
             Uitstappies
             Duik                                                         (Enige een)       (1)

    4.2       SAOG                Land             EEN rede waarom dit as ŉ top
          aantreklikheid                           toeriste aantreklikheid beskou
                                                                   word
          Cahora Bassa       Mosambiek            Dit is die tweede grootste dam in
          Dam                                       Afrika 
                                                   Dit is die grootste hidro-
                                                    elektrieseskema in Suidelike
                                                    Afrika
                                                   Die bou van die damwal op die
                                                    Zambezi-rivier het die vierde
                                                    grootste mensgemaakte meer in
                                                    Afrika geskep
                                                   Die meer het ŉ wye
                                                    verskeidenheid van vissoorte             (3)
          Koninklike         Madagaskar           Die terrein het kulturele,
          Heuwels van                               geskiedkundige en godsdienstige
          Ambohimanga                               betekenis 
                                                   Daar is terreine waar die lede van
                                                    die Madagaskar koninklike gesin
                                                    begrawe is in die geskiedkundige
                                                    dorpie wat met mure omring is
                                                   Dit is ŉ plek van aanbidding vir die
                                                    burgers van Madagaskar
                                                   Dit is ŉ UNESCO
                                                    Wêrelderfenisterrein                     (3)
          Kahuzi-Biega       Demokratiese          Dit is die tuiste van een van die
          Nasionale Park     Republiek van          laaste bestaande groepe van die
                             die Kongo  /          laagland-gorillas 
                             DRK                   Sjimpansees, woud-olifante en
                                                    baie ander wildspesies en plante
                                                    word in die park aangetref
                                                   Dit is ŉ UNESCO
                                                    Wêrelderfenisterrein                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       TOERISME                                               5

            SAOG                    Land            EEN rede waarom dit as ŉ top
         aantreklikheid                             toeriste aantreklikheid beskou
                                                                    word
        Die Tsodilo            Botswana            Daar is ŉ groot verskeidenheid
        Heuwels                                      San rotskuns wat terug dateer tot
                                                     Vroeë Ystertydperk 
                                                    Dit is ŉ heilige en godsdienstige
                                                     gebied vir die San mense
                                                    Dit is ŉ UNESCO
                                                     Wêrelderfenisterrein                     (3)
        Matopo Heuwels         Zimbabwe            Daar is baie kenmerkende
                                                     rotsformasies in die gebied 
                                                    Die gebied het een van die
                                                     grootste versamelings van
                                                     rotskuns in suidelike Afrika
                                                    Die gebied het oorvloedige dier en
                                                     plantspesies
                                                    Dit is ŉ UNESCO
                                                     Wêrelderfenisterrein                     (3)
                                                                                            [16]

 VRAAG 5

 5.1    5.1.1    (a)      Die kulturele ervaring wat gebied word is eie aan die gebied
                          en kan nêrens anders ervaar word nie.                             (2)

                 (b)      Daar is ŉ wye verskeidenheid kulturele ervarings wat
                          aangebied word.                                                   (2)

        5.1.2    Xhosa                                                                      (2)

        5.1.3         Vroueklere sluit klere met helder kleure in soos oranje, groen,
                       rooi en wit met omboorsel en krale wat saam met ŉ romp gedra
                       word.  Die hooftooisel is ŉ kleurvolle gevlegte tulbandhoed.
                      Die Xhosa is bekend vir hulle pragtige kralewerk wat ŉ
                       belangrike deel uitmaak van die vrouens se tradisionele
                       drag. 
                      Vrouens dra lang halssnoere gemaak van krale, met ŉ kraag
                       gemaak van veelkleurige krale om die nek asook arm- en
                       enkelbande gemaak van krale.
                      Volgens tradisie toon die vrouens se klere en ornamente die
                       verskillende stadiums van hulle lewens.
                      Xhosa-mans dra gewoonlik ŉ bedekking om hulle middel en ŉ
                       kort diervel-mantel oor die skouers. Soms word die mantel met
                       ŉ kombers vervang. Xhosa-mans het tradisioneel diervel-
                       sandale gedra.
                      Tydens inisiasie smeer Xhosa-seuns hulle liggame wit en dra ŉ
                       kombers of skaapvel vir beskerming teen kwaad.

                 LET WEL: Aanvaar enige ander gepaste antwoord.           (Enige 2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2017)

 5.2 5.2.1     Suid-Afrikaanse Erfenisbronne Agentskap                                 (2)

       5.2.2   SAEHA beskerm Suid-Afrika se kulturele erfenis.  Dit voed en lei
               Suid-Afrikaners op om erfenishulpbronne te help identifiseer. 
               Nog ŉ taak van SAEHA is om ŉ databasis van inligting oor die
               nasionale besit te hou.                                     (3 x 2)     (6)

       5.2.3   Die strukture kan van kulturele belang wees of kan van spesiale
               waarde wees vir die huidige gemeenskap of toekomstige
               generasies.                                                             (2)
                                                                                       [20]

 VRAAG 6

 6.1      Bo-die-lyn promosietegnieke          Onder-die-lyn promosietegnieke
       Elektroniese advertensies  bv.        Persoonlike verkope 
       webgebasseerde advertensies,
       videomure, digitale vertoonborde
       Gedrukte materiaal  bv. brosjures     Verkooppromosies 
       Konvensionele mediagereedskap         Borgskappe 
       bv. tydskrifte
                                                                             (6 x 1)     (6)

 6.2     Ontspanningstoeris 
         Besigheidstoeris                                                              (2)

 6.3     Onderhoude 
         Opnames 
         Vraelyste
         Versameling van ŉ monster van potensiële kliënte en verkryging
          van hulle terugvoering                                         (2 x 2)         (4)

 6.4 Die kostes vir tolvry oproepe moet deur Flight Centre betaal word en daarom
     moet dit met die opstel van die begroting in ag geneem word.                      (2)
                                                                                       [14]

                                                           TOTAAL AFDELING C:             50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       TOERISME                                            7

 AFDELING D: TOERISMESEKTORE

 VRAAG 7

 7.1 7.1.1          Mango lugredery 
                    Kulula                                             (Enige 1 x 1)      (1)

       7.1.2    Johannesburg en Port Elizabeth                               (2 x 1)     (2)

       7.1.3    Laekoste lugrederye bied vlugte teen ŉ laer koste. 
                Passasiers het minder gemak en ŉ laer vlak van diens op ŉ laekoste
                lugredery. 
                Verversings en koerante word gewoonlik nie in die kaartjieprys
                ingesluit nie en moet aan boord laekoste lugrederye gekoop word.
                Kaartjies word nie gewoonlik aan spesifieke sitplekke toegeken op
                laekoste lugrederye nie.
                Slegs een diensklas, ekonomiese klas, is op laekoste lugrederye
                beskikbaar.                                             (Enige 2 x 2)      (4)

       7.1.4    Smalromp vliegtuig 
                Motivering: FlySafair bied slegs binnelandse vlugte en maak
                daarom slegs gebruik van smalromp vliegtuie. 
                Wyeromp vliegtuie word vir langafstand, internasionale vlugte
                gebruik.                                                      (2 x 2)      (4)

       7.1.5     Die passasier moet by die inboektoonbank van die lugredery
                  waarop hy/sy bespreek is aanmeld en identifikasie toon
                  (identiteitsdokument, bestuurderslisensie of paspoort). 
                 Die passasier moet by die inboektoonbank aanmeld ten minste ŉ
                  uur voor die vertrektyd van die vlug. 
                 Die personeellid sal die passasier se besonderhede nagaan
                  volgens die besprekings op die vlug.
                 Die passasier sal hul inboekbagasie op die skaal plaas waarna
                  daar ŉ etiket daarop geplaas sal word en dit sal na die vliegtuig
                  geneem word. 
                 Die passasier sal ŉ instapkaart en bagasie-etiket ontvang.
                  Hierdie dien as bewys dat hul bagasie ingeboek is.
                 Die passasier stap na die sekuriteitsbeheerpunt.             (3 x 2)     (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2017)

      7.1.6                   Voordeel                             Nadeel
                    Dit is makliker vir die            Passasiers mag dalk moet
                     passasier om op te staan en         opstaan as passasiers langs
                     na die badkamer te gaan.          die venster tydens die vlug
                                                         wil beweeg. 
                    Dit is makliker vir die            Passasiers kan deur mense
                     passasier om op te staan om         wat in die gang op en af stap
                     bene te rek of om hul bene in       gestamp word.
                     die gang uit te rek.
                    ŉ Passasier wat langs die
                     gang sit sal dit makliker en
                     vinniger vind om af te klim
                     van die vliegtuig.                                   (Enige 2 x 2)     (4)

      7.1.7    R1 416 + R300  (R150 per been van die reis) = R1 716  OF
               R1 716                                                                     (2)

 7.2 7.2.1     Geldige bestuurderslisensie                                                (2)

      7.2.2    Die premie is hoër maar die bybetaling wat die huurder moet betaal
               is laer as met standaard versekering indien die voertuig in ŉ ongeluk
               betrokke is.                                                               (2)

      7.2.3    Die bedrag geld wat die huurder moet betaal (aanspreeklik voor is)
               as dit sy of haar skuld in ’n versekeringseis is.                          (2)

      7.2.4    Die persoon wat die voertuig huur word in hulle persoonlike
               hoedanigheid gedurende die tydperk van die huur vir die
               sterftevoordeel, mediese uitgawes en ondersteuning wat nodig is in
               die geval van ’n ongeluk gedek.                                            (2)

      7.2.5    Betaling deur kredietkaart beteken dat die verhuringsmaatskappy
               die huurder kan opspoor en ook dat hulle die persoon se
               bankbesonderhede het. 
               Betaling deur kredietkaart laat die huurmaatskappy toe om ŉ houvas
               vir die nodige bedrag op die kredietkaart van die kliënt te sit. Hierdie
               bedrag word opgehef indien die huurder die voertuig terugbesorg in
               die toestand waarin dit ontvang is.                            (2 x 2)     (4)

      7.2.6    Vuyani kry gratis 400 km met die voertuig wat hy huur. Hy bestuur ŉ
               addisionele 60 km @ R2,26 per km.
               Totale koste: R1 287 + R135,60  (kilometers) = R1 422,60  OF
               R1 422,60                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       TOERISME                                             9

 7.3 By stasies:
     Streng sekuriteit word by alle stasies gehandhaaf met elektroniese bewaking
     en sigbare polisieëring.  Daar is meer as 650 kringtelevisiekameras by
     stasies en op peronne. SA Vervoer Polisie en sekuriteitsbeamptes handhaaf
     ŉ konstante teenwoordigheid. Slegs geldige kaartjiehouers word op stasies
     toegelaat.                                                                             (2)
     Aanboord die Gautrein:
     Streng sekuriteit word by alle stasies gehandhaaf met elektroniese bewaking
     en sigbare polisiëring.  Daar is meer as 650 kringtelevisiekameras op
     treine. SA Vervoerpolisie en sekuriteitsbeamptes handhaaf ŉ konstante
     teenwoordigheid op treine. Slegs geldige kaartjiehouers word op treine
     toegelaat.
     Binnekajuit-kameras stel die bestuurder in staat om te sien wat op die trein
     gebeur. Alarm-eenhede maak voorsiening vir alarms om af te gaan in geval
     van nood.                                                                              (2)

 7.4 ŉ Suite is die duurste tipe kajuit aan boord ŉ luukse toerskip. Daar is
     addisionele fasiliteite daarin, byvoorbeeld ŉ balkon, volle badkamer, aparte
     leef en slaap-areas, kroeg en kombuis. 

       ŉ Binnekajuit is gewoonlik die goedkoopste/kleinste tipe verblyf aan boord ŉ
       luukse toerskip. Daar is geen vensters nie en slegs basiese fasiliteite. 
                                                                                (2 x 2)     (4)

 7.5 7.5.1          Neem van risiko’s 
                    Toewyding 
                    Kreatiwiteit
                    Onafhanklikheid
                    Motivering
                    Behep met geleenthede
                    Probleemoplossing
                    Besluitneming
                    Visualisering
                    Sosiale vaardighede
                    Kulturele diversiteit
                    Leierskap
                    Kommunikasie vaardighede

                LET WEL: Aanvaar enige gepaste antwoord.                 (Enige 2 x 1)      (2)

       7.5.2        ŉ Tekort aan finansies/geld om die nodige items te koop. 
                    Toeriste kon dalk bang wees om die woonbuurt te besoek.
                    Gebrekkige/geen ondersteuning van rolspelers in die
                     toerismebedryf.
                    Diefstal van sy fietse of fietsry-valhelms.         (Enige 1 x 2)      (2)
                                                                                          [50]

                                                              TOTAAL AFDELING D:            50

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                           TOERISME                       (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING E:         PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME,
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 8

 8.1    A – Spontane Sakpas Verkenners/Spontaneous Budget Explorers 
        B – Ervare Ontspanningsoekers/Seasoned Leisure Seekers 
        C – Welgestelde Mzanzi families/Well-to-Do Mzanzi families  (3 x 2)              (6)

 8.2    8.2.1   Desember is in die skoolvakansie. 
                Die weer is goed vir ontspanningsreisdoeleindes.                           (2)

        8.2.2   Om maatreëls en pogings om seisoenaliteit aan te spreek te
                verbeter.                                                                (2)

        8.2.3       Om gebruik van bestaande toerisme bates en fasiliteite reg
                     deur die jaar te vermeerder. 
                    Om gedifferensieerde bemarking te implementeer deur
                     bemarkingskantore in ander provinsies te stig om daardeur
                     interprovinsiale vennootskappe en interprovinsiale verkope te
                     kweek. 
                    Om ŉ oudit van alle bestaande oorde/parke/natuurreservate in
                     staatsbesit wat in provinsies wat minder besoekers lok, wat in
                     staatsbesit is, te doen asook in gebiede wat nie optimaal
                     gebruik word of onder benut word.
                    Ontwikkel en implementeer ŉ Raamwerk vir Openbare en
                     Privaatsektor Vennootskap vir toerisme wat op die bestuur van
                     fasiliteite fokus.
                    Skep spesiale aktiwiteite vir gebiede wat minder besoekers lok
                     en gedurende lae seisoen.
                    Bied ondersteuning vir die aanbieding van een mega-
                     geleentheid per provinsie gedurende lae seisoen en in
                     provinsies wat minder besoekers lok (musiekfeeste,
                     sportgeleenthede, kulturele geleenthede, godsdienstige
                     byeenkomste, ens.)
                    Ontwikkeling van spesifieke aanbiedinge van pre- en post-
                     geleenthede om die tydsduur van die vakansie in gebiede wat
                     minder besoek word te ontwikkel.                          (2 x 2)     (4)

 8.3    8.3.1   Zambië                                                                    (1)

        8.3.2   Luanda                                                                    (1)

        8.3.3   B                                                                         (1)

        8.3.4        Vliegtuig  / Vlugte
                     Toerskip                                          (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       TOERISME                                            11

 8.4 8.4.1      Streeks Toerisme Organisasie van Suidelike Afrika  OF RETOSA               (2)

       8.4.2        ŉ Toename in die getal toeriste sal vir die streek ŉ inkomste
                     genereer deur geld wat deur toeriste spandeer word bv. verblyf,
                     aantreklikhede, inkopies en vervoer. 
                    Toerisme is arbeidsintensief, daarom sal baie mense in diens
                     geneem word.
                    Die vermenigvuldigereffek sal in werking tree wat tot ekonomiese
                     groei sal lei.
                    Daar sal ŉ aanvraag wees vir nuwe en verbeterde toerisme
                     infrastruktuur ontwikkeling bv. lughawens (om meer vlugte te
                     akkommodeer) en kommunikasienetwerke.

                LET WEL: Aanvaar enige gepaste antwoord.                   (Enige 1 x 2)     (2)
                                                                                            [22]

 VRAAG 9

 9.1      Gepaste drag vir personeellede sodat Moslemgaste nie beledig word nie
           en dat respek teenoor hulle getoon word. 
          Bidtye, Ramadan, beantwoording van navrae oor bidtye en vertrekke vir
           bid asook beskikbaarstelling van ŉ lys van nabygeleë moskees. 
          Die kos en drankvoorkeure van Moslemgaste bv. halaalkos en nie-
           alkoholiese drankies.
          Personeel moet geleer word wat halaal beteken.
          Die restaurantpersoneel moet opgelei word om navrae van Moslemgaste
           te beantwoord.
          Personeel moet name van restaurante wat halaalkos bedien aan die
           gaste kan gee indien die hotel nie oor ŉ halaal-restaurant beskik nie of
           indien hulle nie halaalkos bedien nie.
          Kennis van basiese Arabiese-frases om te groet en aanwysings te gee.

       LET WEL: Aanvaar enige gepaste antwoord.                                  (2 x 2)     (4)

 9.2 9.2.1          Galileo 
                    Sabre 
                    Worldspan
                    Abacus                                               (Enige 2 x 1)      (2)

       9.2.2        Die reisagentskap sal die WVS tegnologie kan gebruik om vir die
                     beste hotelverblyf, vlugte en motorverhuringspakette asook
                     tariewe te soek, sonder dat hulle op individuele webtuistes
                     inligting moet verkry. 
                    Besprekings kan binne minute gemaak word.                 (2 x 2)     (4)

       9.2.3        Prestasiebestuur 
                    Kwaliteitbeheerkontrole 
                    Kliënte-opnames
                    Span- en medewerkerbeoordelings.
                    Indiensopleiding                                     (Enige 2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      TOERISME                      (EC/NOVEMBER 2017)

      9.2.4         Inkomste word gegenereer 
                    Werkskepping 
                    Tevrede kliënte lei tot tevrede personeel
                    Positiewe mondelinge advertensie
                    Minder geld sal op bemarking spandeer word    (Enige 2 x 2)     (4)
                                                                                    [18]

                                                           TOTAAL AFDELING E:        40
                                                               GROOTTOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2017-afrikaans/a9a99f38-464c-4fbb-8c9c-6b1b59967b44) — Tourism · QP · 2017 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afrikaans/43f3818e-9f54-4a84-8164-54b086eef742) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM MEMO GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov2019-afrikaans/7f6bc9c3-ff94-4a7b-8005-4bc1656586d8) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afrikaans/cb4c7ef2-ff78-4e73-abd9-54d1662922be) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/490835ae-e6df-4034-9602-d935f3e0bec2) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/a0f0bed8-8e90-47cb-a894-f65eea3f51a2) — Tourism · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Tourism

- [Gr11-Tourism-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-tourism-sg-lr/09885856-68f7-4b9c-b05a-98bbc02b9519) — Guide
- [Gr 11 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-tou-atp-2023-24/d9c7a9e4-b45b-48ef-947f-28f9e1e997f5) — ATP
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-afrikaans/3c852960-ed15-4ef4-8b7d-64ece38dccf2) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2022-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/558800e4-7cbe-40cb-911c-853d4b43e888) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-eng-d/38ecc7d9-ba51-4499-b066-b10616aedad7) — QP · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afr-d/e6a6f253-0b44-49b7-b989-a93dc23adede) — QP · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
