# Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afr-d/838450ad-2680-486d-a2fe-ad36abab3f0c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/tourism) › [Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afr-d/838450ad-2680-486d-a2fe-ad36abab3f0c)

## About this document

Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                       NOVEMBER 2020

                          TOERISME
                        NASIENRIGLYN
                        EKSEMPLAAR

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        TOERISME                 (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1     1.1.1       B9
         1.1.2       D9
         1.1.3       D9
         1.1.4       B9
         1.1.5       A9
         1.1.6       A9
         1.1.7       C9
         1.1.8       A9
         1.1.9       C9
         1.1.10      C9
         1.1.11      A9
         1.1.12      A9
         1.1.13      B9
         1.1.14      C9
         1.1.15      D9
         1.1.16      D9
         1.1.17      C9
         1.1.18      B9
         1.1.19      B9
         1.1.20      B9                                           (20 x 1)    (20)

 1.2     1.2.1       D9
         1.2.2       G9
         1.2.3       A9
         1.2.4       E9
         1.2.5       B9                                            (5 x 1)      (5)

 1.3     1.3.1       Prasa 9
         1.3.2       deel 9
         1.3.3       Geskeduleerde toer 9
         1.3.4       Wêreldverspreidingstelsel 9
         1.3.5       Luister aandagtig 9                            (5 x 1)     (5)

 1.4     1.4.1       Serengeti Nasionale Park 9
         1.4.2       Sanipas 9
         1.4.3       Koninklike Heuwels van Ambohimanga 9
         1.4.4       Mkhaya-natuureservaat 9
         1.4.5       Visrivier Canyon 9                            (5 x 1)      (5)

 1.5     1.5.1       B9
         1.5.2       C9
         1.5.3       E9
         1.5.4       D9
         1.5.5       A9                                            (5 x 1)      (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorgehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     TOERISME                                                 3

 AFDELING B:         KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                     VALUTAVERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1     Ontspanningstoeris 99
         x Natuurliefhebber
         x Gesondheidstoeris                                                             (2)

 2.2     Kroeg en sitkamer-area 99
         x restaurant
         x spa
         x fiksheidsentrum
         x swembad                                                                       (2)

 2.3     Die restaurant 9sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te
         gebruik.
         Motivering: die spesiale aanbod sluit slegs ontbyt daagliks in. Gaste sal
         dus ander maaltye by die restaurant moet eet. 99

                                             OF

         x   Die kroeg sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te
             gebruik.
         x   Motivering: gaste gaan dalk ŉ drankie by die kroeg wil koop tydens
             hul verblyf.

                                             OF

         x   Die spa sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te gebruik.
         x   Motivering: gaste gaan dalk ŉ spa-behandeling wil hê.

                                             OF

         x   Die fiksheidsentrum sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys
             te gebruik.
         x   Motivering: gaste gaan dalk wil oefeninge tydens hul verblyf doen.          (3)

 2.4     Lae seisoen 9
         x Winter                                                                        (1)
                                                                                         [8]

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   TOERISME                     (EC/NOVEMBER 2020)

    VRAAG 3

 3.1     3.1.1 C 9                                                            (1)

         3.1.2 A 9
               x B                                                            (1)

         3.1.3 Britse Pond 9
               x Pond Sterling                                                (1)

         3.1.4 VSD 9                                                          (1)

         3.1.5 Buitelandse valuta-handelaar 99
               x Bureau de change
               x Kommersiële bank                                             (2)

 3.2     3.2.1 ZAR 10 500,00 ÷ 9 23,53 9 = £446,24 9

                                           OF

                £446,24 999                                                   (3)

         3.2.2 ZAR 9 800,00 ÷ 920,24 9 = €484,19 9

                                           OF

                €484,19 999                                                  (3)
                                                                            [12]

                                                     TOTAAL AFDELING B:       20

Kopiereg voorgehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                        TOERISME                                                 5

 AFDELING C:          TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR-EN
                      ERFENISTOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1     A–      Okavango-delta 99
         B–      Victoria-watervalle 99
         C–      Karibameer 99
         D–      Berg Kilimanjaro 99
         E–      Stone Town van Zanzibar 99
         F–      Cahora Bassa-dam 99                                           (6 x 2)    (12)

 4.2     Bootrit 99                                                                         (2)
         x Mokoro-safari

 4.3     Visvang 99
         x Bootry
         x Swem                                                                             (2)

 4.4     Hierdie twee aantreklikhede is op die grens tussen die twee lande
         geleë. 99
         x Hierdie twee aantreklikhede is op die Zambezi-rivier tussen
            Zimbabwe en Zambië geleë.                                                      (2)
                                                                                          [18]

 VRAAG 5

 5.1     5.1.1       Die kulturele ervaring is eie aan die gebied en kan nêrens
                     anders ervaar word nie. 99                                             (2)

         5.1.2       Kleredrag 99`
                     Kuns en handwerk 99
                     Cuisine (kos) 99                        (Enige volgorde) (3 x 2)       (6)

         5.1.3       Elke kunssoort word by die Nasionale Kunstefees
                     verteenwoordig, van teater, dans, opera, kabaret, die skone
                     kunste, handwerkkuns, klassieke musiek, jazz tot voorlesings
                     van gedigte. 99
                     Daar is iets vir elke smaak met handwerkstalletjies, techno
                     danssessies (raves), middel-eeuse feesmaaltye, kuber-kafee’s,
                     karnavalle, straatsangers en staptoere. 99
                     x Die fees dien as ŉ platform vir beide erkende en ontluikende
                        Suid-Afrikaanse kunstenaars van ŉ verskeidenheid kulturele
                        agtergronde.
                     x Die Nasionale Kunstefees dien as ŉ platform vir kulturele
                        innovering en ontwikkeling.                            (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       TOERISME                         (EC/NOVEMBER 2020)

    5.2   5.2.1   paleontologiese 99                                                  (2)

          5.2.2   Enkele van die opgrawings is op hulle oorspronklike plek
                  bewaar sodat lede van die publiek oor die terrein en die
                  wonderlike diere wat daar ontdek is kan leer. 99
                  x Fossiele wat verwyder is, is by die Iziko Nasionale Museum
                     in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te
                     verseker.                                                        (2)

          5.2.3   SAEHA het die Weskus-fossielpark as ŉ Nasionale
                  Erfenisterrein verklaar.99
                  Fossiele wat verwyder is by die Iziko Nasionale Museum word
                  in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te
                  verseker. 99                                           (2 x 2)     (4)
                                                                                    [20]

    VRAAG 6

    6.1   Avontuurtoeriste 99                                                         (2)

    6.2   6.2.1 Koerante 9
                Radio 9
                Web-gebaseerd 9/selfoon/sosiale media/Internet           (3 x 1)      (3)

          6.2.2 Verkoopspromosie 9
                Persoonlike verkope 9
                Skoue 9/uitstallings/tentoonstellings                    (3 x 1)      (3)

    6.3   MRA moes vir vlugkaartjies begroot aangesien werknemers van die
          Oos-Kaap na KwaZulu-Natal moes reis om die onderneming by die
          Travel & Adventure Show te verteenwoordig. 99
          MRA moes vir motorverhuring begroot omdat personeel vervoer
          benodig wanneer hulle in KwaZulu-Natal werk. 99
          x MRA moes vir akkommodasie en voedselkostes begroot vir die
             werknemers wat die onderneming by die KZN Reis-en avontuurskou
             verteenwoordig het.                                       (2 x 2)       (4)
                                                                                   [12]

                                                        TOTAAL AFDELING C:            50

Kopiereg voorgehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                        TOERISME                                                7

 AFDELING D: TOERISMESEKTORE

 VRAAG 7

 7.1     Doeane en immigrasiefasiliteite 9
         Addisionele sekuriteitsfasiliteite 9
         x Langer aanloopbane
         x Fasiliteite om groter vliegtuie te kan akkommodeer
         x Fasiliteite om vrag te berg en te laai                             (2 x 1)      (2)

 7.2     7.2.1       Identiteitsdokument 9
                     x Paspoort                                                            (1)

         7.2.2       Die toedraai van bagasie hou die inhoud van die tas veilig sodat
                     niemand daaraan peuter of probeer diefstal pleeg. 99
                     x Bagasietoedraai hou die inhoud van die tas veilig indien die
                        tas op enige manier beskadig sou word.                             (2)

         7.2.3       Lugkant 9                                                             (1)

         7.2.4       Vasmaak van sitplekgordels 99
                     Gebruik van elektroniese toerusting aanboord die vliegtuig 99
                     x Gebruik van suurstofmaskers indien daar ŉ noodgeval is
                     x Ligging van nooduitgange
                     x Die posisie wat die passasiers moet inneem in die geval van
                        ŉ noodlanding
                     x Berg van skinkbordtafels                               (2 x 2)      (4)

         7.2.5       Indien ’n passasier in besit is van ŉ aanboordstapkaart gee dit
                     aan hom/haar toegang tot die vlug. 99
                     x ŉ Aanboordstapkaart is bewys dat die passasier op die vlug
                        bespreek het en dat hy/sy vir die vlug ingeboek het.               (2)

         7.2.6       Die passasier moet sy/haar aanboordstapkaart en identifikasie
                     dokument toon. 99
                     Die passasier se handbagasie en enigeiets wat hy/sy dra moet
                     deur die X-straal-skandeerder gesit word om geskandeer te
                     word. 99
                     x Die passasier moet deur die metaalverklikker stap om te
                        verseker dat hy/sy geen versteekte items dra wat nie op die
                        vliegtuig toegelaat word nie.                        (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorgehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2020)

 7.3     7.3.1   Bande en voorruitdekking – R205,0099/ R41,00 per dag
                 x Addisionele bestuurder – R361,00 / R361,00 per
                   huurkontrak
                 x Navigasie-eenheid/GPS – R535,00 / R107,00 per dag                      (2)

         7.3.2   R2,00 per kilometer 99                                                   (2)

         7.3.3   Kredietkaart 99                                                          (2)

         7.3.4   Standaardversekering afstanddoening: die huurder betaal ŉ
                 laer premie vir die huur van die voertuig maar moet ŉ hoër
                 bybetaling in die geval van ŉ insident (diefstal/
                 botsing) betaal. 99
                 Superversekering afstanddoening: die huurder betaal ŉ hoër
                 premie vir die huur van die voertuig maar sal ŉ laer bybetaling
                 in die geval van ŉ insident (diefstal/botsing) betaal. 99 (2 x 2)        (4)

 7.4     7.4.1   x    Casino’s 9
                 x    Winkels 9                                             (2 x 1)       (2)

         7.4.2   Binnekajuite is die mees basiese vlak van gemak op ŉ
                 toerskip.99
                 x Binnekajuite is die kleinste kajuit wat vir passasiers
                    beskikbaar is.
                 x Binnekajuite het nie vensters nie.
                 x Binnekajuite is aan die binnekant van die skip geleë.                  (2)

 7.5     7.5.1   x    Sitplekfasiliteite 9
                 x    Badkamerfasiliteite 9                                               (2)

         7.5.2   Pendelaar: ŉ persoon wat op ŉ gereelde basis van een plek na
                 die ander reis en terug. 99                                              (2)

 7.6     Reis op ŉ luukse toerbus is goedkoper as lugreis. 99 ŉ Retoerreis in
         bogenoemde voorbeeld sal in totaal R550 kos. 99 ŉ Retoervlug tussen
         Durban en Pretoria sal baie meer kos.                          (2 x 2)           (4)

 7.7     7.7.1   Aangesien drie van die grootste konferensiesentrums in Suid-
                 Afrika binne bereik van ŉ Gautreinstasie is kan dit lei tot ŉ
                 toename in die getal besigheids-/MICE/MESE toeriste na
                 Gauteng. 99                                                              (2)

         7.7.2   Die Gautrein Gouekaart word gebruik om vir ritte op die Gautrein
                 busskakelnetwerk te betaal. 99                                           (2)

         7.7.3   ŉ Reisiger op die Gautrein-busskakelnetwerk kan brandstof
                 bespaar deur nie sy/haar eie voertuig te gebruik nie, maar van
                 die Gautrein-bus gebruik te maak. 99                                     (2)

Kopiereg voorgehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                       TOERISME                                               9

 7.8     7.8.1       Motivering 9
                     Toewyding 9
                     x Vermoë om onafhanklik te werk
                     x Bereidwilligheid om risiko’s te neem
                     x Kreatiwiteit
                     x Vermoë om ŉ geleentheid raak te sien en aan te gryp
                     LET WEL: Aanvaar enige relevante entrepreneurs-
                                  vaardighede.                             (2 x 1)       (2)

         7.8.2       Positiewe gesindheid 9
                     ŉ Goeie spanspeler 9
                     x Hoflikheid
                     x Entoesiasme
                     x Respek
                     x Geduld
                     LET WEL: Aanvaar enige relevante persoonlikheids-
                                  eienskappe.                          (2 x 1)           (2)

         7.8.3       Gepaste infrastruktuur 99
                     x Kompetisie
                     x Tekort aan kennis oor beskikbare tegnologie
                     x Regeringsregulasies
                     x Veranderinge in die mark                                         (2)
                                                                                       [50]

                                                           TOTAAL AFDELING D:            50

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING E:          PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                      TOERISME, KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 8

 8.1     8.1.1 Om plaaslike toerisme volumes te verhoog. 99
               Om ŉ reiskultuur onder Suid-Afrikaners aan te moedig. 99
                                                         (Enige volgorde) (2 x 2)       (4)

         8.1.2 Reisopsie A:
               Hoë-lewe entoesiaste 99
               Rede:
               Reis is ŉ manier om hulle sosiale status te verhoog, en om die
               fyner dinge in die lewe in nuwe omstandighede te ervaar. 99
                x Verkies ŉ naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking
                  met ŉ rustige naweek wegbreek.
                x Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand.

                                                OF

                 x Welgestelde Mzanzi-families
                 Rede:
                 x Reis gaan daaroor om uit die stad te ontsnap en ŉ geleentheid
                   om tyd saam met familie en vriende in verskillende omgewings
                   deur te bring.
                 x Reis gaan ook daaroor om kinders aan alternatiewe leefstyle en
                   aktiwiteite bloot te stel.
                 x Spesiale aanbiedings op hotelverblyf sal hulle aanmoedig om
                   binne Suid-Afrika te reis.
                 x Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand.

                 Reisopsie B:
                 Spontane Sakpasverkenners 99
                 Rede:
                 Verkies ŉ naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking met
                 ŉ rustige naweek wegbreek. 99
                 x Reis is ŉ manier om nuwe mense te ontmoet en nuwe plekke
                     en ervarings te ontdek.
                 x Reis om weg te kom van die eentonigheid van die daaglikse
                     lewe.
                 x Reis om lewenservaringe aan te vul en opwindende
                     herinneringe te skep.
                 x Het ongeveer R5 000 of meer besteebare inkomste per maand.

Kopiereg voorgehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    TOERISME                                            11

                 Reisopsie C:
                 Ervare ontspanningsoekers 99
                 Rede:
                 Reis om weg te breek, te ontspan en kwaliteit tyd saam met
                 geliefdes deur te bring. 99
                 x Reis is ŉ leefstyl en ŉ noodsaaklikheid.
                 x Hierdie groep verbruikers verstaan die waarde van
                     reiservarings en herinneringe bo handelsware.
                 x Het R5 000 of meer besteebare inkomste per maand. (3 x 4)          (12)

  8.2    ŉ Toename in die volume toeriste sal ŉ inkomste vir SAOG-lidlande
         genereer deur toeriste-besteding, bv. verblyf, aantreklikhede, inkopies
         en vervoer. 99
         Toerisme is arbeidsintensief en talle mense sal in diens geneem
         word. 99
         Die vermenigvuldigereffek sal in werking tree wat tot ekonomiese groei
         sal lei. 99
         x ŉ Toename in internasionale besoekers sal tot buitelandse valuta-
             inkomste lei.
         x Daar sal ŉ aanvraag ontstaan vir nuwe en verbeterde toerisme
             infrastruktuur ontwikkeling, bv. lughawens en kommunikasie-
             netwerke.
         x Groei in streekstoerisme sal buitelandse beleggings lok.         (3 x 2)    (6)
                                                                                      [22]

Kopiereg voorgehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 9

9.1    9.1.1    (a)   Varkvleis 99
                      x Haasvleis
                      x Volstruis
                      x Skulpvis
                      x ’n Kombinasie van vleis en suiwelprodukte                      (2)

                (b)   Varkvleis99
                      x Kossoorte wat nie Halaal is nie                                (2)

                (c)   Vleis99
                      x Vis
                      x Eiers                                                          (2)

       9.1.2    Toeriste-tevredenheid sal toeneem. 99
                Toeriste sal na die land terugkeer (herbesoeke). 99
                x Positiewe mondelingse advertensie sal ander toeriste
                   aanmoedig om die land te besoek.
                x ŉ Toename in toeriste getalle sal tot verhoogde verkope lei.
                x Suid-Afrika se beeld as ŉ voorkeurbestemming sal verbeter.
                x Positiewe mondelingse advertensie sal die
                   bemarkingsbegroting verminder.
                x Daar sal minder kliënteklagtes wees.
                x ŉ Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping en
                   vaardigheidsontwikkeling lei.
                x Suid-Afrika sal ŉ mededingende voordeel bo ander lande hê.
                x ŉ Toename in toeristegetalle sal tot nuwe, verbeterde
                   infrastruktuur ontwikkeling lei.
                x Werknemers sal groter werkstevredenheid ervaar.
                LET WEL: Kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik. (2 x 2)           (4)

9.2    9.2.1    Geskrewe 99
                x E-pos
                x webtuiste
                x aanlyn                                                               (2)

       9.2.2    Bied die gaste:
                ŉ Geskenkbewys vir een aand se gratis verblyf vir hulle volgende
                besoek. 99
                x ŉ Gratis geskenkbewys vir ŉ maaltyd
                x ŉ Volle terugbetaling
                x ŉ Brief om verskoning te vra                                         (2)

Kopiereg voorgehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                       TOERISME                                          13

          9.2.3      Bevredigende hantering van die klagte sal:
                     Die bestuur help om aspekte wat verbetering benodig te
                     identifiseer. 99
                     Kliëntetevredenheid verbeter. 99
                     x Herbesoeke aanmoedig.
                     x ŉ Beter onderneming bou.
                     x Tot positiewe mondelinge advertering lei.
                     x Tot kliëntelojaliteit lei.
                     x Die beeld/reputasie van die hotel verbeter.
                     x Die bemarkingsbegroting van die hotel verminder.
                     x Werknemers sal minder foute maak.
                     x Die bestuur sal strategieë inbring om die gehalte van
                         produkte en dienste te verbeter.
                     x Goeie positiewe mondelinge advertering sal meer kliënte
                         lok.                                                (2 x 2)    (4)
                                                                                       [18]

                                                            TOTAAL AFDELING E:          40
                                                                GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/b5120061-63fc-4f50-b8bc-4abc20f3c386) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/c71533b9-e7d2-42ca-842b-aba5a0103589) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-eng-d/ef47126b-7e85-4299-8d4f-4fd405d5506d) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afrikaans/43f3818e-9f54-4a84-8164-54b086eef742) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-english/d7c5fbe3-3307-43ea-873b-9b5f10916f06) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-eng-d/38ecc7d9-ba51-4499-b066-b10616aedad7) — Tourism · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Tourism

- [Gr11-Tourism-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-tourism-sg-lr/09885856-68f7-4b9c-b05a-98bbc02b9519) — Guide
- [Grade 11 Tourism November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2026-november-mock-exam-question-paper/a927b422-3e11-47ed-8885-c769f36cc72c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 11 Tourism November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2026-november-mock-exam-2-question-paper/151bf286-fdee-44c6-b788-c6448daac60c) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 11 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-tou-atp-2023-24/d9c7a9e4-b45b-48ef-947f-28f9e1e997f5) — ATP
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-afrikaans/3c852960-ed15-4ef4-8b7d-64ece38dccf2) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-english/86cfc52e-00a5-417f-9e9d-d5472461be54) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
