# Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afrikaans/43f3818e-9f54-4a84-8164-54b086eef742
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/tourism) › [Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afrikaans/43f3818e-9f54-4a84-8164-54b086eef742)

## About this document

Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                       NOVEMBER 2020

                          TOERISME
                        NASIENRIGLYN
                        EKSEMPLAAR

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        TOERISME                 (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1     1.1.1       B
         1.1.2       D
         1.1.3       D
         1.1.4       B
         1.1.5       A
         1.1.6       A
         1.1.7       C
         1.1.8       A
         1.1.9       C
         1.1.10      C
         1.1.11      A
         1.1.12      A
         1.1.13      B
         1.1.14      C
         1.1.15      D
         1.1.16      D
         1.1.17      C
         1.1.18      B
         1.1.19      B
         1.1.20      B                                           (20 x 1)    (20)

 1.2     1.2.1       D
         1.2.2       G
         1.2.3       A
         1.2.4       E
         1.2.5       B                                            (5 x 1)      (5)

 1.3     1.3.1       Prasa 
         1.3.2       deel 
         1.3.3       Geskeduleerde toer 
         1.3.4       Wêreldverspreidingstelsel 
         1.3.5       Luister aandagtig                            (5 x 1)      (5)

 1.4     1.4.1       Serengeti Nasionale Park 
         1.4.2       Sanipas 
         1.4.3       Koninklike Heuwels van Ambohimanga 
         1.4.4       Mkhaya-natuureservaat 
         1.4.5       Visrivier Canyon                             (5 x 1)      (5)

 1.5     1.5.1       B
         1.5.2       C
         1.5.3       E
         1.5.4       D
         1.5.5       A                                            (5 x 1)      (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorgehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     TOERISME                                                 3

 AFDELING B:         KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                     VALUTAVERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1     Ontspanningstoeris 
          Natuurliefhebber
                 VALUTA VERHANDELING
          Gesondheidstoeris                                                             (2)

 2.2     Kroeg en sitkamer-area 
          restaurant
          spa
          fiksheidsentrum
          swembad                                                                       (2)

 2.3     Die restaurant sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te
         gebruik.
         Motivering: die spesiale aanbod sluit slegs ontbyt daagliks in. Gaste sal
         dus ander maaltye by die restaurant moet eet. 

                                             OF

            Die kroeg sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te
             gebruik.
            Motivering: gaste gaan dalk ŉ drankie by die kroeg wil koop tydens
             hul verblyf.

                                             OF

            Die spa sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys te gebruik.
            Motivering: gaste gaan dalk ŉ spa-behandeling wil hê.

                                             OF

            Die fiksheidsentrum sal die beste fasiliteit wees om die kredietbewys
             te gebruik.
            Motivering: gaste gaan dalk wil oefeninge tydens hul verblyf doen.          (3)

 2.4     Lae seisoen 
          Winter                                                                        (1)
                                                                                         [8]

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   TOERISME                     (EC/NOVEMBER 2020)

    VRAAG 3

 3.1     3.1.1 C                                                             (1)

         3.1.2 A 
                B                                                            (1)

         3.1.3 Britse Pond 
                Pond Sterling                                                (1)

         3.1.4 VSD                                                           (1)

         3.1.5 Buitelandse valuta-handelaar 
                Bureau de change
                Kommersiële bank                                             (2)

 3.2     3.2.1 ZAR 10 500,00 ÷  23,53  = £446,24 

                                           OF

                £446,24                                                    (3)

         3.2.2 ZAR 9 800,00 ÷ 20,24  = €484,19 

                                           OF

                €484,19                                                   (3)
                                                                            [12]

                                                     TOTAAL AFDELING B:       20

Kopiereg voorgehou                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                        TOERISME                                                 5

 AFDELING C:          TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR-EN
                      ERFENISTOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1     A–      Okavango-delta 
         B–      Victoria-watervalle 
         C–      Karibameer 
         D–      Berg Kilimanjaro 
         E–      Stone Town van Zanzibar 
         F–      Cahora Bassa-dam                                            (6 x 2)    (12)

 4.2     Bootrit                                                                          (2)
          Mokoro-safari

 4.3     Visvang 
          Bootry
          Swem                                                                             (2)

 4.4     Hierdie twee aantreklikhede is op die grens tussen die twee lande
         geleë. 
          Hierdie twee aantreklikhede is op die Zambezi-rivier tussen
            Zimbabwe en Zambië geleë.                                                      (2)
                                                                                          [18]

 VRAAG 5

 5.1     5.1.1       Die kulturele ervaring is eie aan die gebied en kan nêrens
                     anders ervaar word nie.                                              (2)

         5.1.2       Kleredrag `
                     Kuns en handwerk 
                     Cuisine (kos)                         (Enige volgorde) (3 x 2)       (6)

         5.1.3       Elke kunssoort word by die Nasionale Kunstefees
                     verteenwoordig, van teater, dans, opera, kabaret, die skone
                     kunste, handwerkkuns, klassieke musiek, jazz tot voorlesings
                     van gedigte. 
                     Daar is iets vir elke smaak met handwerkstalletjies, techno
                     danssessies (raves), middel-eeuse feesmaaltye, kuber-kafee’s,
                     karnavalle, straatsangers en staptoere. 
                      Die fees dien as ŉ platform vir beide erkende en ontluikende
                        Suid-Afrikaanse kunstenaars van ŉ verskeidenheid kulturele
                        agtergronde.
                      Die Nasionale Kunstefees dien as ŉ platform vir kulturele
                        innovering en ontwikkeling.                            (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       TOERISME                         (EC/NOVEMBER 2020)

    5.2   5.2.1   paleontologiese                                                   (2)

          5.2.2   Enkele van die opgrawings is op hulle oorspronklike plek
                  bewaar sodat lede van die publiek oor die terrein en die
                  wonderlike diere wat daar ontdek is kan leer. 
                   Fossiele wat verwyder is, is by die Iziko Nasionale Museum
                     in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te
                     verseker.                                                        (2)

          5.2.3   SAEHA het die Weskus-fossielpark as ŉ Nasionale
                  Erfenisterrein verklaar.
                  Fossiele wat verwyder is by die Iziko Nasionale Museum word
                  in Kaapstad gehuisves om die bewaring daarvan te
                  verseker.                                            (2 x 2)     (4)
                                                                                    [20]

    VRAAG 6

    6.1   Avontuurtoeriste                                                          (2)

    6.2   6.2.1 Koerante 
                Radio 
                Web-gebaseerd /selfoon/sosiale media/Internet           (3 x 1)      (3)

          6.2.2 Verkoopspromosie 
                Persoonlike verkope 
                Skoue /uitstallings/tentoonstellings                    (3 x 1)      (3)

    6.3   MRA moes vir vlugkaartjies begroot aangesien werknemers van die
          Oos-Kaap na KwaZulu-Natal moes reis om die onderneming by die
          Travel & Adventure Show te verteenwoordig. 
          MRA moes vir motorverhuring begroot omdat personeel vervoer
          benodig wanneer hulle in KwaZulu-Natal werk. 
           MRA moes vir akkommodasie en voedselkostes begroot vir die
             werknemers wat die onderneming by die KZN Reis-en avontuurskou
             verteenwoordig het.                                       (2 x 2)       (4)
                                                                                   [12]

                                                        TOTAAL AFDELING C:            50

Kopiereg voorgehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                        TOERISME                                                7

 AFDELING D: TOERISMESEKTORE

 VRAAG 7

 7.1     Doeane en immigrasiefasiliteite 
         Addisionele sekuriteitsfasiliteite 
          Langer aanloopbane
          Fasiliteite om groter vliegtuie te kan akkommodeer
          Fasiliteite om vrag te berg en te laai                             (2 x 1)      (2)

 7.2     7.2.1       Identiteitsdokument 
                      Paspoort                                                            (1)

         7.2.2       Die toedraai van bagasie hou die inhoud van die tas veilig sodat
                     niemand daaraan peuter of probeer diefstal pleeg. 
                      Bagasietoedraai hou die inhoud van die tas veilig indien die
                        tas op enige manier beskadig sou word.                             (2)

         7.2.3       Lugkant                                                              (1)

         7.2.4       Vasmaak van sitplekgordels 
                     Gebruik van elektroniese toerusting aanboord die vliegtuig 
                      Gebruik van suurstofmaskers indien daar ŉ noodgeval is
                      Ligging van nooduitgange
                      Die posisie wat die passasiers moet inneem in die geval van
                        ŉ noodlanding
                      Berg van skinkbordtafels                               (2 x 2)      (4)

         7.2.5       Indien ’n passasier in besit is van ŉ aanboordstapkaart gee dit
                     aan hom/haar toegang tot die vlug. 
                      ŉ Aanboordstapkaart is bewys dat die passasier op die vlug
                        bespreek het en dat hy/sy vir die vlug ingeboek het.               (2)

         7.2.6       Die passasier moet sy/haar aanboordstapkaart en identifikasie
                     dokument toon. 
                     Die passasier se handbagasie en enigeiets wat hy/sy dra moet
                     deur die X-straal-skandeerder gesit word om geskandeer te
                     word. 
                      Die passasier moet deur die metaalverklikker stap om te
                        verseker dat hy/sy geen versteekte items dra wat nie op die
                        vliegtuig toegelaat word nie.                        (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorgehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2020)

 7.3     7.3.1   Bande en voorruitdekking – R205,00/ R41,00 per dag
                  Addisionele bestuurder – R361,00 / R361,00 per
                   huurkontrak
                  Navigasie-eenheid/GPS – R535,00 / R107,00 per dag                      (2)

         7.3.2   R2,00 per kilometer                                                    (2)

         7.3.3   Kredietkaart                                                           (2)

         7.3.4   Standaardversekering afstanddoening: die huurder betaal ŉ
                 laer premie vir die huur van die voertuig maar moet ŉ hoër
                 bybetaling in die geval van ŉ insident (diefstal/
                 botsing) betaal. 
                 Superversekering afstanddoening: die huurder betaal ŉ hoër
                 premie vir die huur van die voertuig maar sal ŉ laer bybetaling
                 in die geval van ŉ insident (diefstal/botsing) betaal.  (2 x 2)        (4)

 7.4     7.4.1       Casino’s 
                     Winkels                                              (2 x 1)       (2)

         7.4.2   Binnekajuite is die mees basiese vlak van gemak op ŉ
                 toerskip.
                  Binnekajuite is die kleinste kajuit wat vir passasiers
                    beskikbaar is.
                  Binnekajuite het nie vensters nie.
                  Binnekajuite is aan die binnekant van die skip geleë.                  (2)

 7.5     7.5.1       Sitplekfasiliteite 
                     Badkamerfasiliteite                                                (2)

         7.5.2   Pendelaar: ŉ persoon wat op ŉ gereelde basis van een plek na
                 die ander reis en terug.                                               (2)

 7.6     Reis op ŉ luukse toerbus is goedkoper as lugreis.  ŉ Retoerreis in
         bogenoemde voorbeeld sal in totaal R550 kos.  ŉ Retoervlug tussen
         Durban en Pretoria sal baie meer kos.                          (2 x 2)           (4)

 7.7     7.7.1   Aangesien drie van die grootste konferensiesentrums in Suid-
                 Afrika binne bereik van ŉ Gautreinstasie is kan dit lei tot ŉ
                 toename in die getal besigheids-/MICE/MESE toeriste na
                 Gauteng.                                                               (2)

         7.7.2   Die Gautrein Gouekaart word gebruik om vir ritte op die Gautrein
                 busskakelnetwerk te betaal.                                            (2)

         7.7.3   ŉ Reisiger op die Gautrein-busskakelnetwerk kan brandstof
                 bespaar deur nie sy/haar eie voertuig te gebruik nie, maar van
                 die Gautrein-bus gebruik te maak.                                      (2)

Kopiereg voorgehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                       TOERISME                                               9

 7.8     7.8.1       Motivering 
                     Toewyding 
                      Vermoë om onafhanklik te werk
                      Bereidwilligheid om risiko’s te neem
                      Kreatiwiteit
                      Vermoë om ŉ geleentheid raak te sien en aan te gryp
                     LET WEL: Aanvaar enige relevante entrepreneurs-
                                  vaardighede.                             (2 x 1)       (2)

         7.8.2       Positiewe gesindheid 
                     ŉ Goeie spanspeler 
                      Hoflikheid
                      Entoesiasme
                      Respek
                      Geduld
                     LET WEL: Aanvaar enige relevante persoonlikheids-
                                  eienskappe.                          (2 x 1)           (2)

         7.8.3       Gepaste infrastruktuur 
                      Kompetisie
                      Tekort aan kennis oor beskikbare tegnologie
                      Regeringsregulasies
                      Veranderinge in die mark                                         (2)
                                                                                       [50]

                                                           TOTAAL AFDELING D:            50

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING E:          PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                      TOERISME, KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 8

 8.1     8.1.1 Om plaaslike toerisme volumes te verhoog. 
               Om ŉ reiskultuur onder Suid-Afrikaners aan te moedig. 
                                                         (Enige volgorde) (2 x 2)       (4)

         8.1.2 Reisopsie A:
               Hoë-lewe entoesiaste 
               Rede:
               Reis is ŉ manier om hulle sosiale status te verhoog, en om die
               fyner dinge in die lewe in nuwe omstandighede te ervaar. 
                 Verkies ŉ naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking
                  met ŉ rustige naweek wegbreek.
                 Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand.

                                                OF

                  Welgestelde Mzanzi-families
                 Rede:
                  Reis gaan daaroor om uit die stad te ontsnap en ŉ geleentheid
                     om tyd saam met familie en vriende in verskillende omgewings
                     deur te bring.
                  Reis gaan ook daaroor om kinders aan alternatiewe leefstyle en
                     aktiwiteite bloot te stel.
                  Spesiale aanbiedings op hotelverblyf sal hulle aanmoedig om
                     binne Suid-Afrika te reis.
                  Het R10 000 of meer besteebare inkomste per maand.
                 
                 Reisopsie B:
                 Spontane Sakpasverkenners 
                 Rede:
                 Verkies ŉ naweek vakansie gevul met aktiwiteite in vergelyking met
                 ŉ rustige naweek wegbreek. 
                  Reis is ŉ manier om nuwe mense te ontmoet en nuwe plekke
                     en ervarings te ontdek.
                  Reis om weg te kom van die eentonigheid van die daaglikse
                     lewe.
                  Reis om lewenservaringe aan te vul en opwindende
                     herinneringe te skep.
                  Het ongeveer R5 000 of meer besteebare inkomste per maand.

Kopiereg voorgehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    TOERISME                                            11

                 Reisopsie C:
                 Ervare ontspanningsoekers 
                 Rede:
                 Reis om weg te breek, te ontspan en kwaliteit tyd saam met
                 geliefdes deur te bring. 
                  Reis is ŉ leefstyl en ŉ noodsaaklikheid.
                  Hierdie groep verbruikers verstaan die waarde van
                     reiservarings en herinneringe bo handelsware.
                  Het R5 000 of meer besteebare inkomste per maand. (3 x 4)          (12)

  8.2    ŉ Toename in die volume toeriste sal ŉ inkomste vir SAOG-lidlande
         genereer deur toeriste-besteding, bv. verblyf, aantreklikhede, inkopies
         en vervoer. 
         Toerisme is arbeidsintensief en talle mense sal in diens geneem
         word. 
         Die vermenigvuldigereffek sal in werking tree wat tot ekonomiese groei
         sal lei. 
          ŉ Toename in internasionale besoekers sal tot buitelandse valuta-
             inkomste lei.
          Daar sal ŉ aanvraag ontstaan vir nuwe en verbeterde toerisme
             infrastruktuur ontwikkeling, bv. lughawens en kommunikasie-
             netwerke.
          Groei in streekstoerisme sal buitelandse beleggings lok.         (3 x 2)    (6)
                                                                                      [22]

Kopiereg voorgehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 9

9.1    9.1.1    (a)   Varkvleis 
                       Haasvleis
                       Volstruis
                       Skulpvis
                       ’n Kombinasie van vleis en suiwelprodukte                      (2)

                (b)   Varkvleis
                       Kossoorte wat nie Halaal is nie                                (2)

                (c)   Vleis
                       Vis
                       Eiers                                                          (2)

       9.1.2    Toeriste-tevredenheid sal toeneem. 
                Toeriste sal na die land terugkeer (herbesoeke). 
                 Positiewe mondelingse advertensie sal ander toeriste
                   aanmoedig om die land te besoek.
                 ŉ Toename in toeriste getalle sal tot verhoogde verkope lei.
                 Suid-Afrika se beeld as ŉ voorkeurbestemming sal verbeter.
                 Positiewe mondelingse advertensie sal die
                   bemarkingsbegroting verminder.
                 Daar sal minder kliënteklagtes wees.
                 ŉ Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping en
                   vaardigheidsontwikkeling lei.
                 Suid-Afrika sal ŉ mededingende voordeel bo ander lande hê.
                 ŉ Toename in toeristegetalle sal tot nuwe, verbeterde
                   infrastruktuur ontwikkeling lei.
                 Werknemers sal groter werkstevredenheid ervaar.
                LET WEL: Kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik. (2 x 2)           (4)

9.2    9.2.1    Geskrewe 
                 E-pos
                 webtuiste
                 aanlyn                                                               (2)

       9.2.2    Bied die gaste:
                ŉ Geskenkbewys vir een aand se gratis verblyf vir hulle volgende
                besoek. 
                 ŉ Gratis geskenkbewys vir ŉ maaltyd
                 ŉ Volle terugbetaling
                 ŉ Brief om verskoning te vra                                         (2)

Kopiereg voorgehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                       TOERISME                                          13

          9.2.3      Bevredigende hantering van die klagte sal:
                     Die bestuur help om aspekte wat verbetering benodig te
                     identifiseer. 
                     Kliëntetevredenheid verbeter. 
                      Herbesoeke aanmoedig.
                      ŉ Beter onderneming bou.
                      Tot positiewe mondelinge advertering lei.
                      Tot kliëntelojaliteit lei.
                      Die beeld/reputasie van die hotel verbeter.
                      Die bemarkingsbegroting van die hotel verminder.
                      Werknemers sal minder foute maak.
                      Die bestuur sal strategieë inbring om die gehalte van
                         produkte en dienste te verbeter.
                      Goeie positiewe mondelinge advertering sal meer kliënte
                         lok.                                                (2 x 2)    (4)
                                                                                       [18]

                                                            TOTAAL AFDELING E:          40
                                                                GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afrikaans/cb4c7ef2-ff78-4e73-abd9-54d1662922be) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/490835ae-e6df-4034-9602-d935f3e0bec2) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/a0f0bed8-8e90-47cb-a894-f65eea3f51a2) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/03ddb062-63bb-4924-bc52-5a95304f5ec4) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM MEMO GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov2019-afrikaans/7f6bc9c3-ff94-4a7b-8005-4bc1656586d8) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2017-afrikaans/f343a106-fc10-4cd6-9c70-99bf015e13dd) — Tourism · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Tourism

- [Gr11-Tourism-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-tourism-sg-lr/09885856-68f7-4b9c-b05a-98bbc02b9519) — Guide
- [Gr 11 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-tou-atp-2023-24/d9c7a9e4-b45b-48ef-947f-28f9e1e997f5) — ATP
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-afrikaans/3c852960-ed15-4ef4-8b7d-64ece38dccf2) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2022-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/558800e4-7cbe-40cb-911c-853d4b43e888) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-eng-d/38ecc7d9-ba51-4499-b066-b10616aedad7) — QP · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afr-d/e6a6f253-0b44-49b7-b989-a93dc23adede) — QP · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
