# Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2022-afrikaans/87fa414e-0ea6-4517-be46-003ffc7b959b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/tourism) › [Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2022-afrikaans/87fa414e-0ea6-4517-be46-003ffc7b959b)

## About this document

Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                     NOVEMBER 2022

                        TOERISME
                      NASIENRIGLYN
                      (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       TOERISME                       (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     D✓
      1.1.2     B✓
      1.1.3     A✓
      1.1.4     A✓
      1.1.5     D✓
      1.1.6     B✓
      1.1.7     B✓
      1.1.8     B✓
      1.1.9     C✓
      1.1.10    B✓
      1.1.11    A✓
      1.1.12    D✓
      1.1.13    D✓
      1.1.14    D✓
      1.1.15    B✓
      1.1.16    A✓
      1.1.17    A✓
      1.1.18    A✓
      1.1.19    B✓
      1.1.20    B✓                                                      (20 x 1)   (20)

1.2   1.2.1     D ✓ (Namaste)
      1.2.2     H ✓ (Kosjer)
      1.2.3     F ✓ (Buig)
      1.2.4     B ✓ (Advertensiebord)
      1.2.5     C ✓ (Brosjure)                                           (5 x 1)     (5)

1.3   1.3.1     transatlanties ✓
      1.3.2     Sandton ✓
      1.3.3     binnekajuit ✓
      1.3.4     VSK ✓
      1.3.5     verifieer die identiteit van passasiers ✓                (5 x 1)     (5)

1.4   1.4.1     Etosha Nasionale Park ✓
      1.4.2     Katsedam ✓
      1.4.3     Tsodilo Heuwels ✓
      1.4.4     Karibameer ✓
      1.4.5     Bazaruto-eilandgroep ✓                                   (5 x 1)     (5)

1.5   1.5.1     Stuurkajuit ✓
      1.5.2     Besigheidsklas ✓
      1.5.3     Ekonomieklas ✓
      1.5.4     Vragruim ✓
      1.5.5     Kombuis ✓                                                (5 x 1)     (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:       40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     TOERISME                                              3

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                     VALUTAVERHANDELING

VRAAG 2

2.1 Die toerlede sal in 4–5-ster-luukse akkommodasie bly. ✓✓
    Die reisplan noem dat die toer eksklusief is, die ruimte is beperk tot 6
    motorfietsryers per toer. ✓✓                                             (2 x 2)      (4)

2.2 Stem saam met die stelling (LET WEL: Moenie ŉ punt vir hierdie stelling
    toeken nie.)
    ŉ SIToeris is ŉ toeris wat ŉ spesiale belangstelling in ŉ spesifieke aktiwiteit
    het. Daarom is die teikenmark van bogenoemde toer toeriste wat nie net in
    die natuur belangstel nie, maar meer spesifiek motorfietsry deur die Afrika-
    bos.
    Aanvaar ook: Deelnemers sal spesifieke aktiwiteite, soos motorfiets ry
                  geniet. ✓✓                                                              (2)

2.3 Daar kan ŉ beperking wees op die aantal motorfietse wat beskikbaar
    is. ✓✓
    • Dit is makliker om ŉ kleiner aantal motorfietse te hanteer.
    • Die toeroperateur wil die toer eksklusief hou.                                      (2)
                                                                                          [8]
VRAAG 3

3.1 Euro ✓                                                                                (1)

3.2 Japan ✓                                                                               (1)

3.3 Die ekonomie van die streek sal verbeter namate lede van die plaaslike
    gemeenskap ŉ inkomste uit toerisme kan verdien deur produkte en dienste
    aan besoekende toeriste te verkoop. ✓✓
    Werksgeleenthede (direkte indiensneming en indirekte indiensneming) sal
    geskep word. ✓✓
    • As geld in die plaaslike gemeenskap bestee word, sal die geld later in die
       plaaslike ekonomie vermeerder word.
    • Die ekonomie van die streek sal baat deur die bydrae van die toeriste tot
       die ekonomie van die gebied.                                      (2 x 2)          (4)

3.4 3.4.1     R18 500 ÷ ✓ 14,74 ✓= $ 1 255,09 ✓

                                               OF

              $ 1 255,09 ✓✓✓                                                              (3)

     3.4.2    £ 25 x ✓20,28 ✓ = R507,00 ✓

                                               OF

              R507,00 ✓✓✓                                                                (3)
                                                                                        [12]

                                                           TOTAAL AFDELING B:             20
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TOERISME                      (EC/NOVEMBER 2022)

 AFDELING C:         TOERISTE AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS
                     TOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1    Virunga Nasionale Park ✓✓
        4.1.2    Sani-pas ✓✓
        4.1.3    Niassameer ✓✓
        4.1.4    Namib-woestyn ✓✓
        4.1.5    Berg Kilimanjaro ✓✓
        4.1.6    Matopo Heuwels ✓✓                                        (6 x 2)    (12)

 4.2     4.2.1 4 x 4 ry ✓✓
               • Stap / Dag-Stap                                                       (2)

         4.2.2 Sandplankry ✓✓
               • Vierwielmotorfietsry
               • Warmlugballonvaart
               • Perdry
               • Valskermspring
               • Woestyntoere per fiets                                                (2)

         4.2.3 Bergklim ✓✓
               • Dag-stap
               • Wildernisstap
               • Perdry                                                               (2)
                                                                                     [18]

 VRAAG 5

 5.1     5.1.1    Dromspeel ✓✓
                  • Tradisionele dans
                  • Tradisionele klere
                  • Sing                                                               (2)

         5.1.2    Tradisionele klere ✓✓
                  Kralewerk ✓✓
                  Kleipotte ✓✓
                  • Mandjies
                  • Geweefde matte
                  • Houtbeelde
                  • Tradisionele musiekinstrumente
                  • Tradisionele wapens                                   (3 x 2)      (6)

         5.1.3    Die bruidegom vergoed die gesin van sy verloofde vir haar hand
                  in die huwelik deur beeste of die geldwaarde daarvan (in
                  moderne tye) te gee. ✓✓                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                     TOERISME                                            5

5.2    5.2.1    Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap ✓✓
                • SAEHA                                                                 (2)

       5.2.2    Daar is bewyse gevind van ŉ wye verskeidenheid
                beengereedskap ✓✓ en beenpylpunte vir jag. ✓✓               (2 x 2)     (4)

       5.2.3    ŉ Permit moet van SAEHA verkry word om enige veranderinge aan
                die terrein aan te bring, byvoorbeeld opgrawings. ✓✓                    (2)

       5.2.4    Om te verseker dat die terrein vir toekomstige geslagte bewaar
                word. ✓✓
                • Die bewaring van die terrein bied geleenthede vir navorsing oor
                   vroeë menslike gedrag gedurende die Middelsteentydperk.
                • Die beskerming van die terrein sal tot ŉ groter begrip van vroeë
                   menslike gedrag tydens die Middelsteentydperk bydra.                (2)
                                                                                      [20]

VRAAG 6

6.1    Travelstart ✓                                                                    (1)

6.2    Ekotoeriste ✓
       • Toeriste wat in wildlewe belangstel
       • Ontspanningstoeriste
       • Natuurliefhebbers                                                              (1)

6.3    6.3.1     E-pos ✓✓
                 • Aanlyn/internetgebaseerde advertensies
                 • Elektroniese advertensies
                 • Webgebaseerde advertensies                                           (2)

       6.3.2     Verkoopspromosie ✓✓
                 • Spesiale aanbod                                                      (2)

6.4    Die koste om televisie advertensieruimte te huur, is baie hoog. ✓✓               (2)

6.5    Personeel moet in diens geneem en betaal word om telefoonoproepe te
       maak en e-posse na die advertensie-agentskap en verblyfondernemings
       wat deel van die bemarkingsveldtog uitmaak te stuur. ✓✓
       Personeel moet in diens geneem en betaal word om met potensiële kliënte
       wat belangstel in die aanbod en kliënte wat aanlyn bespreek het te
       kommunikeer. ✓✓                                                    (2 x 2)      (4)
                                                                                      [12]

                                                          TOTAAL AFDELING C:            50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING D: TOERISMESEKTORE

VRAAG 7

7.1   7.1.1    Identiteitsdokument/ID ✓✓
               • Paspoort
               • Bestuurderslisensie
               • Bewys van identifikasie                                                   (2)

      7.1.2    Lugkant ✓✓
               • Terminaalgebou                                                            (2)

      7.1.3    Deur die bagasie toe te draai, sal die inhoud van die bagasie teen
               diefstal beskerm word. ✓✓
               • As u die bagasie toedraai, beskerm u die inhoud van die bagasie
                   as die ritssluiter sou breek.                                           (2)

      7.1.4    Besigheidsklaspassasiers word toegelaat om voor die ekonomie
               klas passasiers aan boord die vliegtuig te gaan. ✓✓
               • Daar is moontlik ŉ sitkamer waar besigheidsklaspassasiers kan
                  ontspan, en hulle hoef nie op die ongemaklike stoele soos in die
                  prent te sit nie.                                                        (2)

      7.1.5    Die personeellid sal kyk of die passasier op die vlug bespreek
               is. ✓✓
               Die personeellid sal die passasier vra of hy/sy ŉ voorkeur het vir ŉ
               spesifieke sitplek op die vliegtuig. ✓✓
               • As die passasier bagasie het, word dit geweeg, en die
                   personeellid sal ŉ bagasie-etiket daarop sit en dit sal op die
                   vliegtuig gelaai word.
               • Die personeellid sal die passasier ŉ instapkaart gee wat
                   hom/haar in staat stel om op die vliegtuig te klim.           (2 x 2)   (4)

      7.1.6    Die finale kontrolering van passasiers wat op ŉ spesifieke vlug gaan
               klim, word by hierdie toonbank deur die betrokke lugredery
               gedoen. ✓✓
               • Die personeellid van die lugdiens sal die passasier se instapkaart
                   en identifikasie nagaan en hom/haar toegang tot die vliegtuig gee.      (2)

      7.1.7    ACSA verskaf ŉ elektroniese bord bo die vervoerband wat die
               lugdiens en vlugnommer waarvan die passasiers afgeklim het
               aandui. ✓✓                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                      TOERISME                                              7

7.2    7.2.1    Kredietkaart ✓✓                                                            (2)

       7.2.2    Kinderveiligheidsitplekke ✓✓
                • GPS
                • Paraplegiese handkontroles                                               (2)

       7.2.3    As ŉ voertuig gehuur word, is die brandstoftenk vol. Daar word verwag
                dat die huurder die voertuig met ŉ vol tenk brandstof sal teruggee. Die
                huurmaatskappy sal die bedrag van ŉ vol tenk brandstof by die
                huurooreenkoms hef en die bedrag terugbetaal as die voertuig se
                brandstoftenk met die terugbesorging vol is. ✓✓                            (2)

       7.2.4    OSK staan vir Ongelukskade Afstanddoening. As die huurder die
                SOSK-opsie gebruik, is die premie/betaling hoër, maar die bybetaling
                sal minder wees as die voertuig in ŉ botsing/ongeluk betrokke is. ✓✓       (2)

       7.2.5    Dit is ŉ bedrag wat by die huurgeld van die voertuig bygevoeg word
                wat die administrasiekoste van die verhuringsmaatskappy dek. ✓✓            (2)

7.3    7.3.1    Die eetwa bied etes in ŉ gemeenskaplike fasiliteit aan. ✓✓
                • Sitplek is op bankies met basiese tafelgerei.
                • Etes is eenvoudig, nie uitgebreide kookkuns nie.
                • Etes is nie by die kaartjieprys ingesluit nie.                           (2)

       7.3.2    ŉ Rit op die Shosholoza Meyl kos R690 en bied die passasiers
                dieselfde wonderlike natuurskoon as die Bloutrein, wat baie meer
                geld kos. ✓✓
                • Die koste-vergelyking dui aan dat ŉ rit op die Shosholoza Meyl
                   meer waarde vir geld is as ŉ rit op die Bloutrein.                      (2)

       7.3.3    Die Shosholoza Meyl bied ŉ basiese vlak van gemak ✓✓terwyl die
                Bloutrein ŉ uiters luukse trein is. ✓✓                                     (4)

7.4    7.4.1    (a)   MSC Cruises ✓                                                        (1)

                (b)   Interkaap ✓
                      • Translux
                      • City to City
                      LET WEL: Aanvaar enige relevante plaaslike operateurs.               (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       TOERISME                         (EC/NOVEMBER 2022)

      7.4.2    (a)   Casino ✓✓
                     • Restaurante
                     • Spa en fiksheidssentrum/gimnasium
                     • Winkels
                     • Biblioteek
                     • Teater
                     • Bioskoop
                     • Swembaddens
                     • Sitkamers
                     • ŉ Verskeidenheid akkommodasiegeriewe (kajuite)
                     • Kindersorggeriewe
                     • Vermaakfasiliteite soos: kegelbalbane, ysskaatsbane,
                       rotsklimmure, minigolfbane, video-arkades, basketbalbane
                       en tennisbane
                     LET WEL: Moenie voorbeelde van geriewe aan boord van
                                  die luukse toerskip aanvaar nie.                      (2)

               (b)   Badkamerfasiliteite ✓✓
                     • ŉ Verskeidenheid soorte sitplekke (terugkantelend of nie)
                     • Peuselhappie-kiosk
                     LET WEL: Moenie voorbeelde van geriewe aan boord die
                                bus aanvaar nie.                                        (2)

      7.4.3    (a)   Reis op ŉ luukse vaartuig gaan oor die rustige ervaring, nie
                     om van punt A na punt B te reis nie. Daarom is ontspanning
                     die rede vir reis op ŉ luukse vaartuig. ✓✓                         (2)

               (b)   Reis met ŉ toerbus is ŉ relatief goedkoop vervoer om tussen
                     stede of dorpe in Suid-Afrika te reis. ✓✓                          (2)

7.5   7.5.1    Toewyding aan uitstekende kliëntedienslewering ✓
               ŉ Positiewe gesindheid ✓
               • Leergierigheid
               • Passie en entoesiasme
               • Uithouvermoë                                               (2 x 1)     (2)

      7.5.2    Puggia het haar kookkuns in die praktyk toegepas toe sy die vars
               produkte gebruik het om ŉ verskeidenheid van Remo’s se gunsteling
               souse en geregte te vries in plaas daarvan om dit te mors. ✓✓
               Puggia het deeglike kennis van sakepraktyke getoon deur
               wegneemetes te verkoop toe gaste nie by die restaurant kon eet
               nie. ✓✓
               • Puggia het deeglike kennis van sakepraktyke getoon deur die
                   vars produkte te gebruik voordat dit vrot geraak het.   (2 x 2)     (4)
                                                                                      [50]

                                                          TOTAAL AFDELING D:            50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                         TOERISME                                                 9

AFDELING E:           BINNELANDSE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                      TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 8

8.1    8.1.1    (a)    Sho’t Left ✓                                                              (1)

                (b)    Dit is jou land, geniet dit ✓ (It’s your country, enjoy it)               (1)

       8.1.2    Geen rede om ŉ reis te onderneem nie ✓✓
                Geen tyd om te reis nie ✓✓
                Hou nie van reis nie ✓✓
                • Werkloosheid
                • Gebrek aan ŉ reiskultuur, veral onder voorheen benadeelde
                  gemeenskappe
                • Beperkte ontwikkeling van toerismeprodukte
                • Kommer oor veiligheid en sekuriteit                    (3 x 2)                 (6)

       8.1.3    (a)    Nuwe Horizon-gesinne ✓✓                                                   (2)

                (b)    Spesiale aanbiedings by hotelle sal hierdie segment
                       aanmoedig om te reis. ✓✓
                       • Kwaliteittyd vir die gesin om saam te spandeer, en ŉ
                          beloning vir harde werk.
                       • Reis is ŉ manier om kwaliteit gesinstyd deur te bring en
                          die gesin se horisonne te verbreed.
                       • Reis is ŉ manier om hul kinders op te voed en om hulle
                          die geleentheid te gee om hul perspektiewe te verbreed.
                       • Reis bied ŉ manier om die gesin se horisonne te verbreed.
                       • Reis word as ŉ beloning vir harde werk beskou.
                       • Hierdie segment het ŉ besteebare inkomste van R5 000
                          tot R10 000 per maand.
                       • Hierdie segment is 35 jaar en ouer, swart, bruin en Indies.             (2)

                (c)    Verhoog binnelandse toerismebesteding. ✓✓
                       Verhoog binnelandse toerismevolume. ✓✓
                       • Verbeter maatreëls en pogings om seisoenaliteit en
                          gelyke geografiese verspreiding aan te spreek.
                       • Verhoog die vlak van die kultuur van toerisme/reis onder
                          Suid-Afrikaners.                            (Enige 2 x 2)              (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                         TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2022)

 8.2 8.2.1       A – Zambië ✓
                 B – Malawi ✓                                                   (2 x 1)      (2)

       8.2.2     C – Victoria ✓
                 D – Mbabane ✓                                                  (2 x 1)      (2)

       8.2.3     ŉ Toename in die aantal toeriste sal ŉ inkomste oplewer vir SAOG-
                 lidlande deur toeristebesteding, bv. verblyf, besienswaardighede,
                 inkopies en vervoer. ✓✓
                 • Toerisme is arbeidsintensief en ŉ groot aantal mense sal in
                      diens geneem word.
                 • Die vermenigvuldigereffek sal in werking gestel word, wat tot
                      ekonomiese groei sal lei.
                 • Daar sal ŉ aanvraag wees na nuwe en verbeterde ontwikkeling
                      van toerisme-infrastruktuur, bv. lughawens en
                      kommunikasienetwerke.
                 • Die streek sal buitelandse beleggings lok en inkomste uit
                      uitvoere genereer.                                                    (2)
                                                                                           [22]

 VRAAG 9

 9.1     9.1.1       (a)   G ✓✓ (Vark)                                                       (2)
                           • D (Alkoholiese drank)

                     (b)   E ✓✓ (Beesvleis)                                                  (2)

 9.2     9.2.1       Wag lank voordat hul bestelling geneem is. ✓✓
                     • Word deur die kelner/kelnerin geïgnoreer.                             (2)

         9.2.2       Luister aandagtig na wat die kliënt te sê het en laat hom klaar
                     praat. ✓✓
                     Stel vrae op ŉ sorgsame en besorgde manier. ✓✓
                     Vra om verskoning sonder om te blameer. ✓✓
                     Los die probleem onmiddellik op. ✓✓                        (4 x 2)      (8)

         9.2.3       Daar sal herhaalbesoeke wees. ✓✓
                     Daar sal positiewe mondelinge advertensie wees. ✓✓
                     • Die bestuur sal hul indiensopleiding kan aanpas om te
                       verseker dat so ŉ voorval nie herhaal word nie.
                     • Die beeld van die onderneming sal nie negatief beïnvloed
                       word nie.
                     • Die wins van die onderneming sal nie negatief beïnvloed word
                       nie.                                                                 (4)
                                                                                           [18]

                                                              TOTAAL AFDELING E:            40
                                                                  GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-afrikaans/3c852960-ed15-4ef4-8b7d-64ece38dccf2) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2022-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/558800e4-7cbe-40cb-911c-853d4b43e888) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/490835ae-e6df-4034-9602-d935f3e0bec2) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/a0f0bed8-8e90-47cb-a894-f65eea3f51a2) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-afrikaans/03ddb062-63bb-4924-bc52-5a95304f5ec4) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM MEMO GR11 NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov2019-afrikaans/7f6bc9c3-ff94-4a7b-8005-4bc1656586d8) — Tourism · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Tourism

- [Gr11-Tourism-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-tourism-sg-lr/09885856-68f7-4b9c-b05a-98bbc02b9519) — Guide
- [Gr 11 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-tou-atp-2023-24/d9c7a9e4-b45b-48ef-947f-28f9e1e997f5) — ATP
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-eng-d/38ecc7d9-ba51-4499-b066-b10616aedad7) — QP · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afr-d/e6a6f253-0b44-49b7-b989-a93dc23adede) — QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afrikaans/cb4c7ef2-ff78-4e73-abd9-54d1662922be) — QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2020-national-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/79e52047-f2df-4b32-9e06-dc67672ada28) — QP · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
