# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-afr-sept-2018-d/202e10b5-a355-401a-b030-c668fbef02f3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-afr-sept-2018-d/202e10b5-a355-401a-b030-c668fbef02f3)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2018

                       TOERISME
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2018

    AFDELING A: KORTVRAE

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1       B9
          1.1.2       B9
          1.1.3       A9
          1.1.4       D9
          1.1.5       D9
          1.1.6       C9
          1.1.7       C9
          1.1.8       D9
          1.1.9       A9
          1.1.10      A9
          1.1.11      D9
          1.1.12      B9
          1.1.13      C9
          1.1.14      C9
          1.1.15      B9
          1.1.16      C9
          1.1.17      A9
          1.1.18      C9
          1.1.19      A9
          1.1.20      B9                                                 (20 x 1)    (20)

    1.2   1.2.1       kredietkaart 9
          1.2.2       EFO/EFT 9
          1.2.3       bankwissels 9
          1.2.4       voorafgelaaide buitelandse valuta debietkaarte 9
          1.2.5       buitelandse banknote 9                               (5 x 1)     (5)

    1.3   1.3.1       gedragskode 9
          1.3.2       Die Getaway-Skou 9
          1.3.3       verbode 9
          1.3.4       ongelukke 9
          1.3.5       UTK 9                                               (5 x 1)      (5)

    1.4   1.4.1       B9
          1.4.2       G9
          1.4.3       A9
          1.4.4       E9
          1.4.5       D9                                                   (5 x 1)     (5)

    1.5   1.5.1       Cholera 9/Hepatitis A
          1.5.2       Tuberkulose 9/TB
          1.5.3       Bilharzia 9
          1.5.4       Malaria 9/Geelkoors
          1.5.5       MIV Vigs 9/MIV/Vigs                                 (5 x 1)      (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      TOERISME                                               3

  AFDELING B:           KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                        VALUTAVERHANDELING

  VRAAG 2

  2.1    2.1.1    Moskou, Rusland +3
                  Engeland 0 (+ 1 uur DBT 9) = +1
                  Tydsverskil: 2 ure 9
                  18:00 (– 9) 2 ure = 16:00 9op 15 Julie 9

                                                  OF

                  16:00 9999 op 15 Julie 9                                                (5)

         2.1.2    (a)    Johannesburg, Suid-Afrika +2
                         Frankfurt, Duitsland +1 (+1 uur DBT 9) = +2 9
                         Tydsverskil: 0 9/ Geen tydsverskil
                         18:55 (+ 9) 10 ure 35 minute = 28:90 (29:30) – 24:00 =
                         05:30 9 op 3 Junie (2018) 9

                                                     OF

                         05:30 99999 op 3 Junie (2018) 9                                  (6)

                  (b)    Johannesburg, Suid-Afrika +2
                         Moskou, Rusland +3
                         Tydsverskil: 1 uur 9
                         08:30 (+ 9) 1 uur (Rusland) = 09:30 9 (– 9) 20 ure =
                         13:30 99

                                                     OF

                         13:30 999999                                                     (6)

         2.1.3    (a)    Hulle moes by die Departement van Binnelandse
                         Sake 9in Suid-Afrika aansoek gedoen het. 9            (2 x 1)    (2)

                  (b)    ŉ Paspoort is ŉ dokument, uitgereik deur die nasionale
                         regering van ŉ land, wat die identiteit
                         (naam, geboortedatum, geslag en geboorteplek) asook die
                         nasionaliteit van die eienaar daarvan sertifiseer. 99

                         ŉ Visum is ŉ stempel of endossement in die aansoeker se
                         paspoort wat aan die reisiger toestemming gee om na ŉ
                         vreemde land te reis, dit binne te gaan, daardeur te reis of
                         daar te bly. 99                                       (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2018

          2.1.4   Doeanevry goedere moet gekoop word en daarna uit die land
                  geneem word. 99
                  x Die koper moet sy / haar aanboordstapkaart (boarding pass)
                     toon wanneer die goedere gekoop word.
                  x Sekere beperkings word op die hoeveelhede van sekere
                     produkte wat by doeanevry winkels gekoop word geplaas.            (2)

          2.1.5   Hulle moes gekies het om deur die groen kanaal 9te gaan
                  aangesien hulle binne die doeanelimiet vir doeanevry goedere
                  was. 99
                  x Hulle het nie die toegelate hoeveelheid doeanevry produkte
                     oorskry nie.                                                      (3)

    2.2   2.2.1   (a)   Pakket B 9                                                     (1)

                  (b)   Pakket B is die mees gepaste vir die profiel van die SAFA
                        verteenwoordigers. 99
                        x Die verteenwoordigers sal waarskynlik gegradeerde
                           verblyf verkies.
                        x Aerostar hotel bied aandete, bed en ontbyt aan.
                        x Aerostar hotel bied ŉ pendeldiens aan.
                        x Aerostar hotel bied 24 uur Wi-Fi aan.
                        x Die opsionele aktiwiteite sal meer gepas wees vir
                           reisigers wat Moskou besoek om die Wêreldbeker by
                           te woon.                                                    (2)

          2.2.2   Met aankoms by die plek van verblyf, bepaal presies waar jy
                  moet parkeer voordat jy bagasie vanuit die motor laai. 9
                  As bagasie vanuit die voertuig gelaai word, maak seker dat dit
                  altyd gesien kan word. 9
                  x Indien iemand aanbied om bagasie te dra, verifieer eers dat
                      die persoon in diens van die plek van akkommodasie is.
                  x Dit is raadsaam om self verantwoordelikheid vir waardevolle
                      items te neem deur dit self te dra.
                  x As jy by die plek van akkommodasie is, stoor alle
                      waardevolle items in die veilige bewaringsfasiliteite.
                  x Vra om die veilige bewaringsfasiliteite wat deur die plek van
                      akkommodasie gebied word te sien.
                  x Hou kamers gesluit as jy binne is.
                  x Moenie die deur oopmaak tensy die persoon geïdentifiseer
                      kan word nie.
                  x Neem kennis van die noodnommer wat verskaf word of van
                      die ontvangstoonbank se telefoonnommer.
                  x Hou jou kamersleutel byderhand as jy kamer toe gaan sodat
                      jy nie daarvoor hoef te soek nie.
                  x Die veiligste plek in die hysbak is naby die deur.                (2)
                                                                                     [33]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    TOERISME                                               5

  VRAAG 3

  3.1     3.1.1   1 750 GBP x 916,62 9 = ZAR 29 085,00 9

                                                OF

                  ZAR 29 085,00 999                                                     (3)

          3.1.2   (a)   Die waarde van die geldeenheid kan styg of afneem in
                        vergelyking met ander geldeenhede. 99                           (2)

                  (b)   ZAR 22 510 ÷ 912,85 9 = USD 1 751,75 9

                                                    OF

                        USD 1751,75 999                                                 (3)

                  (c)   250 USD x 912,52 9 = ZAR 3 130 9

                                                    OF

                        ZAR 3 130 999                                                   (3)

  3.2    Toeriste van die VSA wat beplan om Suid-Afrika te besoek
         Toeriste sal minder rand in ruil vir hulle VSA dollar ontvang. 99
         x Toeriste kan ŉ ander bestemming, waar hulle meer waarde vir hulle
            geld gaan ontvang, oorweeg.
         x Indien toeriste nog verkies om Suid-Afrika te besoek, kan hulle dalk
            minder tydens hulle besoek spandeer.
         x Hulle mag dalk hulle verblyf verkort.
         x Hulle sal dalk aan minder aktiwiteite moet deelneem.

         Suid-Afrikaanse uitgaande toeriste
         Toeriste wat vanaf Suid-Afrika reis sal meer buitelandse valuta ontvang
         vir elke rand wat hulle omruil. 99
         x Suid-Afrikaners sal kan bekostig om te reis.
         x Toeriste mag dalk meer geld tydens hulle besoek spandeer.
         x Hulle kan hulle tydperk van verblyf verleng.
         x Hulle mag aan meer aktiwiteite deelneem.

         Suid-Afrikaanse binnelandse toeriste
         As die rand sterk is sal Suid-Afrikaners in ŉ beter finansiële posisie wees
         a.g.v. verbeterde ekonomiese toestande en sal daarom kan bekostig om
         in Suid-Afrika te reis. 99                                                     (6)

         LET WEL:       Aanvaar enige relevante korrekte antwoorde.
                        Antwoorde behoort in paragraafvorm te wees; kolpunte is
                        gegee om nasien te vergemaklik.
                        Moet nie kandidate wat nie in paragraafformaat skryf
                        penaliseer nie.
                                                                                       [17]

                                                          TOTAAL AFDELING B:            50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2018

    AFDELING C:        TOERISME-ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
                       ERFENISTOERISME; BEMARKING

    VRAAG 4

    4.1   4.1.1      Big Ben 9
                     Leunende Toring van Pisa 9
                     Chichen Itza 9
                     Eiffeltoring 9
                     Kolosseum 9
                     Vryheidstandbeeld 9
                     Piramides van Giza 9
                     (Enige volgorde)                                        (7 x 1)     (7)

          4.1.2      Verenigde Koninkryk/VK/Brittanje/Engeland 9
                     Italië 9
                     Mexiko 9
                     Frankryk 9
                     Verenigde State van Amerika/VSA9
                     Egipte 9
                     (Enige volgorde)                                        (6 x 1)     (6)

          4.1.3      Pisa 9
                     Rome 9
                     (Enige volgorde)                                        (2 x 1)     (2)

          4.1.4      Hierdie aantreklikhede is wêreldbekend. 9 Hulle het ŉ
                     spesifieke simboliese waarde. 9 Hulle word met ŉ spesifieke
                     dorp, stad, streek of land geassosieer. 9
                     x Hulle lok ŉ groot getal besoekers elke jaar.        (3 x 1)       (3)

                     LET WEL:     Aanvaar enige relevante korrekte antwoorde.

    4.2   4.2.1      Die meeste kleinhandelprodukte word vanaf plaaslike
                     verskaffers bekom. 99
                     Die maatskappy bedryf ŉ “Class in the Clouds” program vir
                     verryking van die leerders van die plaaslike gemeenskap. 99
                     x Die maatskappy het waterbesparingstrategieë suksesvol
                        ingestel.                                           (2 x 2)      (4)

          4.2.2      Kleinhandelwinkels is opgeknap om beter vloei van besoekers
                     te verseker. 99
                     ŉ Oudiotoer gee aan besoekers feite oor die berg en die
                     maatskappy. 99
                     x Samewerking met ander besighede ten einde toegang tot
                         Tafelbergkaartjies makliker vir besoekers te maak.
                                                                             (2 x 2)     (4)
                                                                                        [26]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    TOERISME                                                 7

  VRAAG 5

  5.1    Noord-Kaap 99                                                                    (2)

  5.2    Botswana 9
         Namibië 9                                         (Enige volgorde) (2 x 1)       (2)

  5.3    Hulle respekteer die omgewing deur slegs items wat vervang kan word
         en slegs wat hulle benodig te neem. 99
         Hulle is uitstekende spoorsnyers. 99
         (Voorbeelde sluit in: As ŉ trop diere opgespoor word sal hulle
         onmiddellik die rigting en sterkte van die wind toets deur ŉ handvol stof
         in die lug op te gooi / as die grond gestroop en kaal is kruip die jagters
         op hulle mae, soms met ŉ klein bossie vasgehou voor hulle)
         x Hulle maak diere met ŉ pyl en boog dood deur van plante of
             slanggif gebruik te maak.
         x Hulle het baie kennis oor die gebruik van plante vir medisinale
             doeleindes.
         x Hulle het die vaardigheid ontwikkel om eetbare plante vir kos te
             versamel, bv. eetbare sampioene, plantbolle, bessies en tsamma
             waatlemoentjies.
         x Hulle het vaardighede ontwikkel om water, wat ŉ skaars hulpbron is,
             te gebruik. (Voorbeelde sluit in: Hulle versamel water deur
             plantwortels te skraap en uit te druk / as hulle jag of reis grawe hulle
             gate in die sand om water te kry / hulle dra water in ŉ volstruis-
             eierdop).                                                        (2 x 2)     (4)

  5.4    Bied aan besoekers begeleide natuur en erfenisroetes met San-gidse
         en spoorsnyers. 99
         Ontwikkel blyplek wat in besit van die gemeenskap is om nasionale en
         internasionale besoekers te huisves. 99
         x Verkoop handwerk gemaak van natuurlike en plaaslik versamelde
             materiaal soos volstruiseierdop, been en hout.
         x Bied aan besoekers tradisionele kulturele dansoptredes.
         x Bied aan besoekers tradisionele storievertel deur ouer lede van die
             gemeenskap.
         x Leer besoekers oor die tradisionele kultuur en leefwyse van die
             San.
         x Bied besoekers die geleentheid om aan pyl en boog skiet deel te
             neem, maak van handwerk en tradisionele speletjies.
         x Bied besoekers die geleentheid om saam met ervare San-jagters te
             jag.
         x Bied donkiekarritte aan besoekers.                            (2 x 2)          (4)
                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       TOERISME                           (EC/SEPTEMBER 2018

    VRAAG 6

    6.1   Totale beraamde besigtigings: 282 580 200 99                                  (2)

    6.2   Dit sal bewustheid van Suid-Afrika as ŉ toerismebestemming
          verhoog. 99
          Dit sal die aantal inkomende besoekers van die Chinese reismark
          verhoog. 99
          x Blootstelling van Suid-Afrika as ŉ aantreklike bestemming sal
            beteken dat meer inkomende besoekers van China na Suid-Afrika
            sal kom wat dan die vermenigvuldigereffek in werking sal stel. (2 x 2)      (4)

    6.3   1% toerismeheffing wat deur toerismebesighede versamel word, word
          aan die Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (TBRSA) oorbetaal
          wat dan die fondse aan TOMSA oorgee wat dit dan beskikbaar stel aan
          SAToerisme om Suid-Afrika as ŉ toerismebestemming te bemark. 99               (2)

    6.4   Hulle moet die gehalte van fasiliteite en diens handhaaf en
          verbeter. 99
          Hulle bemarkingspogings moet die bemarkingstrategieë van
          SAToerisme ondersteun. 99
          x Word amptelike Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika (TGRSA)
             gegradeerde instellings om sodoende internasionaal erken te word
             vir gehalte en uitstekende diens.
          x Hulle behoort die handelsmerk-logo van SAToerisme en die TGRSA
             op hulle webtuistes te vertoon.
          x Bied aantreklike reispakette aan wat aan die behoeftes en
             verwagtinge van die Chinese reismark voldoen.
          x Hulle webtuiste behoort ook in Mandaryns (Chinese taal) beskikbaar
             te wees.
          x Leer personeel om Mandaryns te praat.
          x Neem deel aan SAToerisme rondreisende uitstallings in China.
          x Speel gasheer vir Chinese reisagente en lede van die media op
             verkenningsreise.                                           (2 x 2)       (4)
                                                                                      [12]

                                                         TOTAAL AFDELING C:             50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                    TOERISME                                              9

  AFDELING D:          TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
                       VERANTWOORDELIKE TOERISME

  VRAAG 7

  7.1     Verblyf 99
          x Gasvryheid                                                                 (2)

  7.2     Die personeel moet die uitdagings van gaste met verskillende
          behoeftes en verwagtinge hanteer. 99
          x Bied van gehalte verblyf terwyl daar voldoen word aan die behoeftes
             van gaste kan uitdagend wees.
          x Die diensbedryf kan uitdagend vir diensverskaffers wees.
          x Personeel moet lang ure en oor naweke werk.                                (2)

  7.3     Dienskontrakte bevat besonderhede oor ŉ betrekking en moet ten
          minste die volgende insluit:
          Die name van die werkgewer en die werknemer 99
          x Posbenaming
          x Datum van aanvang van diens
          x Kernverantwoordelikhede
          x Werksure
          x Uniformtoelaes
          x Reisvoordele
          x Verlof en vakansievoordele
          x Byvoordele
          x Besonderhede van pensioenskemas of bystandsfonds
          x Besoldiging (salaris of lone) en aftrekkings
          x Kennistydperk van beide die werknemer en die werkgewer indien
             enige van die partye die kontrak wil beëindig
          x Professionele aanspreeklikheid en verantwoordelikheid
          x Diensetiek
          x Handtekeninge van die werkgewer en die werknemer                           (2)

  7.4     ŉ Rugsakreisigerslodge / herberg is ŉ informele instelling wat nie van
          werknemers verwag om ŉ uniform te dra nie. 99
          x Die informele klere is deel van die korporatiewe identiteit van die
             rugsakreisigerslodge / herberg.                                           (2)
                                                                                       [8]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2018

  VRAAG 8

  8.1    Sosiale pilaar 99
         x Mense                                                                       (2)

  8.2    Die gebruik van hernubare energiebronne soos sonpanele of hitte-
         pompe. 99
         Water moet spaarsamig gebruik word 99/ gryswater (greywater) kan
         hergebruik word.
         x Afval moet verminder word, hergebruik word en hersirkuleer word.
         x Rommelbestuur en besoedelingsbeheer moet toegepas word.
         x Inheemse plantegroei moet bevorder word.
         x Indringer plantegroei op terreine en in tuine moet beheer word.
         x Meet en bestuur van omgewingsimpakte is noodsaaklik.           (2 x 2)      (4)

  8.3    As plaaslik vervaardigde goedere en produkte gekoop word sal dit tot ŉ
         positiewe vermenigvuldigereffek lei waar geld in die gebied spandeer en
         herspandeer word. 99
         x Plaaslike verkryging verseker dat geld wat in die plaaslike
            gemeenskap spandeer word in daardie gemeenskap bly.                        (2)

  8.4    Verantwoordelike toerisme bemarkingsplatforms:
         Aanlyn reisinligting en besprekingswebtuistes wat etiese reis
         ondersteun, bv. responsibletravel.com 99
         x Sertifiseringswebtuistes bv. www.fairtourismsa.org.za en green globe
            www.greenglobe.com 99
         x Natuur gebaseerde toerismewebtuistes soos National Geographic en
            Getaway
         x Webtuistes van toeroperateurs wat in etiese reis spesialiseer
            (ŉ Suid-Afrikaanse voorbeeld is Calabash Tours:
            www.calabashtours.co.za)                                     (2 x 2)       (4)

  8.5    Sosiale en kulturele voorbeelde
         Respekteer die tradisies van die plaaslike gemeenskap 99
         Moenie in sosiaal onaanvaarbare aktiwiteite betrokke raak nie, bv.
         kriminele aktiwiteite, vandalisme 99
         x Vra toestemming voordat foto’s van die plaaslike gemeenskap
             geneem word
         x Moenie bedelaars ondersteun nie
         x Bly waaksaam en meld enige verdagte optredes aan
         x Moenie met uitstallings peuter nie
         x Volg gepaste praktyke aangaande die gee van fooitjies
         x Gebruik parkeerareas wat aangewys is
         x Ondersteun plaaslike liefdadigheidsorganisasies

         Voorbeelde van hoe die plaaslike ekonomie bevoordeel kan word
         x Moedig ondersteuning van plaaslike besighede aan
         x Koop aandenkings van amptelike verkopers

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                      TOERISME                                           11

        Voorbeelde van omgewingsverantwoordelike gedrag
        x Beperk watergebruik
        x Beperk energieverbruik
        x Volg omgewingsbeleid
        x Beskerm en bewaar die natuur
        x Bly op aangewese paadjies
        x Moenie rommel strooi nie
        x Beperk jou koolstofvoetspoor
        x Ondersteun omgewingsinisiatiewe                                      (2 x 2)     (4)

        LET WEL: Antwoorde behoort in paragraafformaat geskryf te word;
                 kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
                 Moet nie kandidate wat nie in paragraafformaat skryf,
                 penaliseer nie.

 8.6    8.6.1          KMB is die finansiële of nie-finansiële ondersteuning wat
                       besighede aan die gemeenskappe gee waarin hulle werksaam
                       is. 99                                                              (2)

                       LET WEL:     Moet nie punte toeken as die kandidaat slegs
                                    korporatiewe maatskaplike belegging skryf nie.

        8.6.2          Maropeng kan hulle KMB-beleid implementeer deur:
                       x Beurse aan studente by opvoedkundige instansies
                         beskikbaar te stel 99
                       x Ondersteuning aan sportaktiwiteite en kulturele projekte te
                         bied 99
                       x Beskikbaarstelling en onderhoud van fasiliteite
                       x Borg van skoolvoedingskemas
                       x Beskikbaarstelling van infrastruktuur of hulpbronne vir
                         biblioteke, rekenaarlaboratoriums of handboeke         (2 x 2)    (4)

        LET WEL: Antwoorde behoort in paragraafformaat geskryf te word;
                 kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
                 Moet nie kandidate wat nie in paragraafformaat skryf penaliseer
                 nie.
                                                                                          [22]

                                                              TOTAAL AFDELING D:           30

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     TOERISME                           (EC/SEPTEMBER 2018

  AFDELING E:         PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                      TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

  VRAAG 9

  9.1    9.1.1 Terrorisme 99
               x Politieke situasie
               x Massa-skietvoorval                                                    (2)

         9.1.2 Reisigers het gevoel dat Las Vegas nie ŉ veilige
               toeristebestemming was nie 99
               Potensiële reisigers is deur hulle eie regerings aanbeveel om die
               bestemming te vermy 99
               x Reisigers het gekies om na ander vakansiebestemmings te
                  reis
               x Reisigers het hulle reise uitgestel
               x Vele lugrederye het vlugte na en van Las Vegas na afloop
                  van die skietvoorval gekanselleer of uitgestel
               x Negatiewe publisiteit oor veiligheidsoorwegings           (2 x 2)     (4)

         9.1.3 Afname in inkomste uit binnelandse- en buitelandse valuta as
               gevolg van ŉ afname in besoekersgetalle. 99
               Verlies aan inkomste van hotelkamerbesprekings as gevolg van
               ŉ afname in besoekersgetalle. 99
               Afname in inkomste uit dobbel. 99
               x Organiseerders van konferensies kan toekomstige
                  geleenthede kanselleer wat tot verlies van inkomste sal lei.
               x Permanente en tydelike werksverliese as gevolg van ŉ
                  afname in besoekersgetalle.
               x Verminderde BBP-bydraes.
               x Hoër sekuriteitskostes vir groot plesieroorde om die veiligheid
                  van hulle gaste te verseker.
               x Afname in aandeelpryse van casino- en hotelkorporasies as
                  gevolg van bekommernisse dat toeriste nie na Las Vegas
                  gaan terugkeer na die tragedie nie.
               x Sommige slagoffers kan poog om die Mandalay Bay Resort
                  en Casino verantwoordelik te hou vir mediese onkostes of
                  gestremdhede wat as gevolg van die skietvoorval ontstaan
                  het.
               x Addisionele bemarkingskostes om potensiële besoekers te
                  verseker dat die bestemming veilig is.                  (3 x 2)      (6)

  9.2    9.2.1 Noord-Kaap 9
               Noordwes 9                                                  (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                  TOERISME                                          13

         9.2.2 Mosambiek 9
               Zimbabwe 9
               x Lesotho
               x Botswana
               x Swaziland
               x Zambië
               x Malawi
               x Namibië                                                 (2 x 1)    (2)

         9.2.3 30 555 99                                                            (2)

         9.2.4 Verhoogde internasionale bemarking wat toeriste sal aanmoedig
               om meer van die land se provinsies te besoek. 99
               Aanmoediging van die ontwikkeling van meer aantreklike
               toerismeprodukte in landelike en afgeleë gebiede. 99
               x Voortgesette onderhoud van bestaande aantreklikhede (2 x 2)        (4)
                                                                                   [22]

  VRAAG 10

  10.1 E-pos 99
       x Webtuiste                                                                  (2)
  10.2 Om areas te identifiseer wat verbetering benodig. 99
       x Om inligting van kliënte te kry oor hulle vlakke van tevredenheid met
         die diens of produk wat hulle ervaar het.
       x Om beter verhoudings met kliënte op te bou.
       x Om herbesoeke aan te moedig.
       x Om verhoogde winste vir die besigheid te verseker.
       x Om toekomstige geleenthede vir verbetering te identifiseer.
       x Om personeel in te lig en te bemagtig oor maniere hoe hulle
         kliëntedienslewering kan verbeter.
       x Om geleenthede vir indiensopleiding in die probleemareas wat deur
         die terugvoering wat ontvang is te skep.
       x Om personeel op hulle uitstekende dienslewering te komplimenteer.
       x Om personeel aan te moedig om hulle take beter uit te voer.                (2)
  10.3 Instelling van gereelde opleidingswerkswinkels wat sal verseker dat
       personeel beter toegerus sal wees om uitstekende kliëntediens te
       lewer. 99
       Spreek die klagte met die relevante departement aan waar die
       ontevredenheid deur kliënte ervaar is. 99
       x Voorstelling van aanmoedigingsprogramme om werknemers te
           motiveer om dienslewering te verbeter.
       x Voorstelling van gereelde toesighouding deur bestuurders in die
           relevante departemente waar ontevredenheid deur kliënte ervaar is.
       x Instel van dissiplinêre prosedures vir personeel wat nie aanvaarbare
           vlakke van diens lewer nie.                                  (2 x 2)     (4)
                                                                                    [8]
                                                       TOTAAL AFDELING E:           30
                                                           GROOTTOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [TOURISM GR12 MEMO ENG SEPT 2018](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-eng-sept-2018/4f10260b-3566-4236-b88c-5719be056596) — Tourism · Memo · 2018 · Eng
- [TOURISM GR12 QP AFR SEPT 2018 D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-afr-sept-2018-d/d841bd0e-065c-4a14-a579-919ad2540b9a) — Tourism · QP · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2018-possible-answer/844a8b97-3a6c-4088-bb4d-295255627ab4) — Tourism · Memo · 2018
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Tourism May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-memo-afr/9fee089b-b7ad-49d3-9d06-6d5aa1d030c7) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Tourism Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2018-final-memo-afr/09348780-bcec-4e5d-9ea4-f436c6bac4cc) — Tourism · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
