# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2015-afr/1ee98200-79b1-4673-912d-2f1b30ffbba8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2015-afr/1ee98200-79b1-4673-912d-2f1b30ffbba8)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2015

                           TOERISME
                          MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        TOERISME                (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        A
        1.1.2        C
        1.1.3        C
        1.1.4        C
        1.1.5        D
        1.1.6        B
        1.1.7        C
        1.1.8        D
        1.1.9        B
        1.1.10       A
        1.1.11       B
        1.1.12       B
        1.1.13       D
        1.1.14       A
        1.1.15       A
        1.1.16       C
        1.1.17       C
        1.1.18       A
        1.1.19       C
        1.1.20       B                                           (20 x 1)    (20)

 1.2    1.2.1        C
        1.2.2        E
        1.2.3        D
        1.2.4        A
        1.2.5        B                                            (5 x 1)      (5)

 1.3    1.3.1        koopkrag van die geldeenheid 
        1.3.2        vermenigvuldig 
        1.3.3        wisselkoersskommeling 
        1.3.4        vermenigvuldigingseffek 
        1.3.5        ŉ swak rand                                  (5 x 1)      (5)

 1.4    1.4.1        H
        1.4.2        F
        1.4.3        G
        1.4.4        A
        1.4.5        C                                            (5 x 1)      (5)

 1.5    1.5.1        Betroubaarheid 
        1.5.2        Billike aandeel 
        1.5.3        Respek 
        1.5.4        Demokrasie 
        1.5.5        Volhoubaarheid                               (5 x 1)      (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:       40

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    TOERISME                                              3

 AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                      VALUTAVERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1     Energiebesparing. 
                   Produktiwiteit verhoog omrede meer dagligure.
                   Meer ontspanningstyd.
                   Dra by tot ekonomiese groei omrede daar meer inkopietyd is.
                                                                   (Enige 1 x 1)          (1)

         2.1.2    Londen 0 (+1 uur DBT)  = +1
                  Suid-Afrika +2
                  Tydsverskil: 1 uur 
                  Tyd in Suid-Afrika 12:00 –  1 uur = 11:00  op 31 Mei 

                                                  OF

                  11:00 op 31 Mei                                                    (5)

 2.2    Johannesburg +2
        Londen 0 (+1 DBT) = +1
        Tydsverskil: 1 uur 
        Tyd in Jhb 19:50 – 1 uur  = 18:50 in Londen met vertrek van vlug uit
        Jhb 
        18:50 + 11h35m (vlugtyd) = 29:85 – 24:00 = 05:85 = 06:25 

                                             OF

         06:25                                                                       (5)

 2.3     2.3.1    Londen 0 (+1 uur DBT)  = +1
                  Sydney +10
                  Tydsverskil: 9 ure 
                  Tyd in Londen 12:00 + 9 ure = 21:00  op dieselfde
                  dag/Sondag, 8 Junie 

                                                  OF

                  21:00  op dieselfde dag/Sondag, 8 Junie                            (5)

         2.3.2    Ja,  dit sal ŉ geskikte tyd wees aangesien dr. Adams se suster
                  onwaarskynlik, met haar verjaarsdag, teen dié tyd in die bed sal
                  wees.                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       TOERISME                             (EC/SEPTEMBER 2015)

 2.4    Parys +1 (+1 DBT) = +2
        Johannesburg +2
        Tydsverskil: 0 uur 
        Tyd in Parys met vertrek van vlug:18:30  (dieselfde tyd soos in Jhb) + 
        13h05m = 31:35 – 24:00  = 07:35  die volgende dag (Saterdag, 21
        Junie)

                                            OF

        07:35  op die volgende dag (Saterdag, 21 Junie)                                (5)

 2.5    2.5.1   (i)     Die oorsteek van tydsones tydens langafstandvlugte (oos
                        na wes of omgekeerd).                                              (1)

                (ii)       Slaaploosheid 
                           Moegheid/sonder energie
                           Geïrriteerd/prikkelbaar
                           Onreëlmatige slaappatroon
                           Geswelde bene en voete
                           Gebrek aan konsentrasie
                           Hardlywigheid of diarree (ontstelde maag)
                           Gevoel van disoriëntasie en geheueprobleem
                            (deurmekaar)
                           Ontwatering
                           Hoofpyn
                           Naarheid
                           Verlies aan eetlus
                           Lighoofdig                               (Enige 1 x 1)          (1)

                (iii)   Baie vlugure (vanaf die noorde na die suide of
                        omgekeerd).                                                        (1)

                (iv)       Baie moeg 
                           Vaak/slaperig                                (Enige 1 x 1)      (1)

        2.5.2   Die Adams paartjie sal heel waarskynlik ly aan vluguitputting.             (1)

 2.6    2.6.1   ŉ Visum is ŉ reisdokument wat aan reisigers toestemming gee
                om ŉ ander land te betree of te wag vir aansluiting na hulle land
                van bestemming. Hierdie verblyf is slegs vir ŉ spesifieke
                tydperk.                                                                  (2)

        2.6.2   Dr. en Me. Adams moet na die ambassade of konsulaat van die
                lande wat hulle wil besoek gaan om vir visums aansoek te
                doen.                                                                      (1)

        2.6.3   Schengen-visum /Toeriste-visum
                Britse-visum /Verenigde Koningkryk-visum                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    TOERISME                                              5

 2.7    2.7.1    Me. Adams behoort die rooiroete te volg met haar aankoms by
                 doeane.                                                                 (1)

        2.7.2    Sy mag nie biltong die land binnebring nie en sy verbreek die
                 doeanevry-regulasie van hoeveelheid wyn wat toegelaat word.            (2)
 2.8     2.8.1    Met aankoms, bepaal presies waar die aanvaarbare
                   parkeerplek is voordat bagasie uit motor gelaai word. 
                  Tydens die aflaai van bagasie uit ŉ motor of toerbus, hou die
                   bagasie altyd in sig.
                  Indien iemand aanbied om met bagasie te help, maak seker dat
                   die persoon ŉ lid van die personeel van die hotel is.
                  Dit is raadsaam om volle verantwoordelikheid vir alle kosbare
                   items te neem, deur dit self te dra.
                  Wanneer jy binne die hotel is, bewaar kosbare items in veilige
                   bewaringsfasiliteite.
                  Vra om die onderskeie veilige bewaringsfasiliteite wat deur jou
                   hotel, lodge of Bed-en-Ontbyt onderneming voorsien word, te
                   ondersoek.
                  Hou kamers gesluit, ook indien jy in die kamer is. Moenie
                   oopmaak behalwe as die persoon by die deur homself kan
                   identifiseer.
                  Indien jy alleen reis, veral dames, moet dit liefs nie aan
                   vreemdelinge bekend maak nie.
                  Neem kennis van die noodnommer wat voorsien word of die
                   ontvangstoonbank nommer.
                  Hou jou kamersleutel gereed wanneer jy na jou kamer stap,
                   sodat jy nie daarvoor hoef te soek nie.
                  Die veiligste plek in ŉ hysbak is naby die deur.      (Enige 1 x 1)    (1)

         2.8.2    Vra by ŉ betroubare bron advies oor watter areas om te vermy.
                   Sommige areas in groot stede is meer riskant. 
                  Moenie juweliersware of kameras sigbaar dra of sakke oor jou
                   skouers dra nie. Dit is ŉ versoeking vir kriminele.
                  Steek selfone en beursies weg waar dit nie raakgesien kan
                   word nie.
                  Beplan uitstappies deeglik sodat daar nie ŉ groot hoeveelheid
                   geld saamgeneem word nie.
                  Indien ŉ groot som geld wel saamgeneem moet word, verdeel
                   dit in kleiner bedrae en plaas dit in verskillende plekke.
                  Moenie handsakke en buitesakke gebruik om kosbare items in
                   te dra nie. Gebruik binnesakke, ŉ goeie skouersak of ŉ beursie
                   of geldsak wat onder klere gedra word.
                  Moenie na afgeleë plekke gaan waar daar min mense is nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2015)

                   Wanneer outomatiese bankmasjiene (OTM’s) gebruik word,
                    pas die algemeen aanvaarbare veiligheidsvoorsorgmaatreëls
                    toe soos in jou eie land.
                   Rapporteer verlore kredietkaarte en bankkaarte onmiddellik.
                   Moet geen hulp van ŉ vreemdeling met ŉ transaksie aanvaar
                    nie.
                   Indien jou OTM-kaart deur die masjien teruggehou word, vra ŉ
                    lid van die bankpersoneel om dit vry te laat of skakel die
                    aanlynnommer wat by alle OTM’s beskikbaar is.
                   Hou jou kodenommers (PIN-nommers) veilig.
                   Indien ŉ kredietkaart by ŉ restaurant gebruik word, vra die
                    kelner om ŉ mobiele kredietkaartmasjien na die tafel te bring.
                   Moenie enige pakkies van vreemdelinge aanvaar of dra nie.
                                                                        (Enige 1 x 1)     (1)

 2.9      Internasionale bestuurslisensie                                               (1)
                                                                                        [39]

 VRAAG 3

 3.1      Dr. Adams kan sy geldeenheid by ŉ Bureau de Change, kommersiële
          banke of groot hotelle wissel.                                                (2)

 3.2      3.2.1   ZAR15 000 ÷  18,18  = £825,08                                        (3)

          3.2.2   ZAR35 000 ÷  15,00  = €2333,33                                       (3)

    3.3   €15 x  14,39  = ZAR215,85                                                   (3)
                                                                                        [11]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                       TOERISME                                             7

 AFDELING C:          TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
                      ERFENISTOERISME; BEMARKING
 VRAAG 4

 4.1     C  – Chichen Itza 
         E – Macchu Pichu                                               (Enige 1 + 1)      (2)

 4.2    4.2.1    A  – Niagara watervalle 
                 B  – Die Grand Canyon                                                    (4)
        4.2.2    Niagara Valle:
                  Dit is een van die beroemdste watervalle in die wêreld. 
                  Dit is een van die skouspelagtigste watervalle in die wêreld.
                  Dit is een van die grootste en kragtigste watervalle in die
                    wêreld.
                  Dit ontvang meer besoekers as enige ander waterval in die
                    wêreld.                                           (Enige 1 x 1)
                                                OF
                 Grand Canyon:
                  Dit is die grootste canyon/skeur in die wêreld. 
                  Dit is een van die beste voorbeelde van erosie in die wêreld.
                                                                      (Enige 1 x 1)         (1)

 4.3    4.3.1         Die Christus-standbeeld /Standbeeld van Christus die
                       Verlosser
                      Cristo Redentor                                                      (1)
        4.3.2    Rio de Janeiro                                                            (1)
        4.3.3         Een van die beroemdste standbeelde ter wêreld. 
                      Dit is bekend vir sy dramatiese ligging en grootte. 
                      Dit is simbool van die Christendom en vrede.       (Enige 2 x 1)     (2)
        4.3.4     Die standbeeld is in 2007 as een van die sewe nuwe wonders
                   van die wêreld aangewys. 
                  Die standbeeld is bo-op die Corcovado-berg in die Tijuca
                   Nasionale Park geleë. 
                  Die standbeeld kyk oor die stad Rio de Janeiro uit.
                  Die standbeeld, insluitend sy voetstuk, is 39,6 m hoog en weeg
                   635 ton.
                  Die afstand van vingerpunt tot vingerpunt is 28 m.
                  Dit is in 1922 gebou om die 100-jarige herdenking van Brasilië
                   se onafhanklikheid van Portugal te vier.
                  Die standbeeld bied asemrowende uitsigte oor die stad Rio de
                   Janeiro, Die Suikerbroodberg (Sugar Loaf Mountain), die
                   Maracana-sokkerstadion en die beroemde strande van
                   Copacabana en Ipanema aan.
                  Toeriste kan by die standbeeld uitkom deur 20 minute met ŉ
                   trein te ry, die 222 trappies uit te klim, of deur roltrappe en
                   hysbakke te gebruik.                                    (Enige 2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2015)

 4.4     ŉ Unieke argitektoniese meesterstuk of konstruksie
          kenmerke 
         ŉ Gevoel van magiese en misterie heers daar. 
         ŉ Unieke ligging hoog in die Andes-gebergte.
         Dit het vir baie eeue die weer-elemente weerstaan.
         Dit het ŉ uitsonderlike en indrukwekkende vorm.
         Dit lok ŉ seker aantal besoekers elke jaar.                 (Enige 2 x 1)      (2)

 4.5    4.5.1   New York                                                                (1)

        4.5.2       Families met jong kinders. 
                    Ouer besoekers. 
                    Besoekers wat moeilik loop.
                    Besoekers met beperkte visie.                    (Enige 2 x 1)      (2)

        4.5.3   ŉ Toeriste-aantreklikheid wat universeel toeganklik is, sal
                verskillende tipes besoekers lok, ongeag hul ras, godsdiens,
                ouderdom of gebreke.  Elke besoeker sal in staat wees om al
                die fasiliteite, ervaringe en uitkykpunte wat aangebied word, te
                kan geniet. 
                (Gee 1 punt indien ŉ voorbeeld van universele toeganklikheid by
                ŉ aantreklikheid genoem word.)                               (2 x 1)     (2)

        4.5.4    Brosjures, pamflette en terreinkaarte moet op datum gebring
                  word en maklik beskikbaar wees. 
                 Personeel van die besoekersentrum moet maklik
                  identifiseerbaar wees, en fluks en vriendelik besoekers se
                  navrae hanteer. 
                 Kennisgewings in die besoekersentrum moet duidelik en
                  sigbaar vir alle tipes toeriste wees.
                 Addisionele personeel moet beskikbaar wees indien nodig, om
                  lang wagtoue en wagtydperke te beperk              (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                       [24]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    TOERISME                                              9

 VRAAG 5

 5.1    A     Die Wieg van die Mensdom 
              Die Fossielhominied-terrein van Sterkfontein, Swartkrans,
               Kromdraai en die omliggende gebiede, en die Makapan-vallei en
               Taung-skedel-fossielterrein
              Die Sterkfontein Grotte                              (Enige 1 x 1)         (1)

        B    Robbeneiland                                                                (1)

 5.2       Sulke terreine het uitstaande universele natuurlike, kulturele of
            historiese waarde. 
           Sulke terreine voldoen ten minste aan een van UNESCO se tien
            keuringskriteria.                                           (Enige 1 x 2)     (2)

 5.3       Die Vredefortkoepel-landskap, met ŉ radius van 190 km was gevorm
            deur die impak van ŉ massiewe meteoriet wat die aarde meer as twee
            duisend miljoen jaar gelede getref het. 
           Dit is die oudste, grootste en diepste verweerde meteorietkrater ter
            wêreld. 
           Daar word beraam dat die meteoriet 10 km in omtrek was en dit ŉ
            skeur van 300 km in omtrek, wat strek vanaf Johannesburg tot
            Welkom, gemaak het.
           Die Vredefortkoepel word beskou as een van die grootste en oudste,
            duidelik sigbare meteoriet-impakterreine op die Aarde. (Enige 2 x 2)          (4)

 5.4      Gedurende die Ystertydperk, was die antieke koninkryk van
           Mapungubwe die grootste in Suider-Afrika. 
          Die Koninkryk van Mapungubwe was ŉ florerende stad en het handel
           gedryf in goud en ivoor met China, Indië en Egipte. 
         Dit blyk dat al die inwoners van die koninkryk in die 1400’s weggetrek
           het en paleise en nedersettings agtergelaat het.
         Daar word geglo dat klimaatsverandering dit baie moeilik gemaak het
           om te oes en diere te voed. Dit is moontlik ŉ oorsaak waarom die
           beskawing weggetrek het.                                  (Enige 2 x 2)        (4)
                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TOERISME                            (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 6

 6.1     Dit is die mark wat die meerderheid toeriste verskaf wat arriveer in die
          bestemmingsland. 
         Dit is die mark wat die hoofbron van toeriste is vir die
          bestemmingsland.
         Dit is die mark waarin die bestemmingsland die meeste van sy
          hulpbronne gebruik vir verdere ontwikkeling.               (Enige 1 x 2)        (2)

 6.2       Die groei in jaarlikse aantal buitelandse aankomste in Suid-
            Afrika. 
           Groei in internasionale bewustheid van Suid-Afrika as ŉ
            reisbestemming.                                                (2 x 2)      (4)

 6.3    ITB (Internationale Tourismus-Börse, Berlin)
        WTM (Wêreldreismark, Londen)                                        (2 x 1)      (2)

 6.4       Toeriste sal die handelsmerk-logo met die bestemming
            assosieer. 
           Toeriste sal die bestemming herken deur die handelsmerk-logo.
           ŉ Handelsmerk kan Suid-Afrika ŉ voorsprong gee bo ander
            kompeterende markte.                                  (Enige 1 x 2)           (2)

 6.5     TOMSA is ŉ privaatsektor onderneming wat gestig is om addisionele
          fondse in te samel om Suid-Afrika internasionaal te bemark. 
         TOMSA versamel 1% Toerismeheffing, wat vrywillig deur kliënte van
          deelnemende toerismebesighede, bv. toeroperateurs,
          motorverhuringsmaatskappye en akkommodasie instansies, betaal
          word. 
         Die Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA) administreer
          TOMSA en S.A. Toerisme vir internasionale bemarking. (Enige 2 x 2)              (4)
                                                                                        [14]

                                                         TOTAAL AFDELING C:               50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    TOERISME                                           11

 AFDELING D:          TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
                      VERANTWOORDELIKE TOERISME

 VRAAG 7

 7.1      “Om hierdie rede bekom ons die beste persone, en dan beloon en
          behou ons hulle, en verwyder enige struikelblokke wat hulle kan
          verhinder om hul volle potensiaal te bereik” – Marcel von Aulock,
          uitvoerende hoof, Tsogo Sun.                                                (2)

 7.2         Werkers moet lang ure werk. 
             Werkers moet skofte werk. 
             Werkers moet lang ure op hul voete wees.
             Werkers moet klagtes van onbeskofte kliënte hanteer, dog hoflik bly.
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

 7.3         ŉ Gedragskode gee aan die personeel van ŉ besigheid riglyne
              aangaande verhoudings en gesindhede in die werksituasie. 
             Dit erken die verskillende kulturele tradisies en gee aan die
              personeel etiese riglyne vir die werksituasie. 
             Gee voorskrifte oor hoe personeel in die werksituasie behoort op te
              tree.
             Dit skep ŉ gevoel van samewerking in die werksituasie.
             Dit beskerm besighede ten tye van regsgedinge.
             Moedig werknemers aan om verantwoordelik op te tree. (Enige 2 x 2)        (4)

 7.4         Kliënte sal glo dat hul uitnemende diens sal ontvang. 
             Indien die besigheid se voorkoms netjies en professioneel is, sal dit
              potensiële kliënte motiveer om die onderneming te besoek. 
             Potensiële kliënte sal aangemoedig word om Tsogo Sun
              ondernemings te besoek indien hulle sien dat die werkers
              professioneel geklee is.                               (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                        TOERISME                        (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 8

 8.1    8.1.1        Korporatiewe Maatskaplike Belegging (KMB):
                     Die ondersteuning/bydra wat ŉ besigheid aan die gemeenskap,
                     waarin dit besigheid doen, lewer.                                 (2)

        8.1.2        SUNcares Sport-Akademie:  is aktief besig om te verseker
                     dat skoolgaande kinders in landelike gebiede rondom Tsogo
                     Sun se casino’s die geleentheid om aan buitemuurse sport deel
                     te neem, gebied word. Terselfdertyd in verskeie
                     lewensvaardigheids-programme opgevoed te word. 
                     SUNcares Uitvoerende Kunste-Akademie:  is geskep om
                     skoolgaande kinders in die landelike omgewingskole, met
                     buitemuurse aktiwiteite wat die uitvoerende kunste bevorder,
                     aan te moedig. 
                     SUNcares Omgewingsprogram:  verseker dat die welstand
                     van ons planeet en gemeenskappe ondersteun word.  (3 x 2)          (6)

        8.1.3         Die gemeenskap sal positief voel teenoor Tsogo Sun
                       ondernemings in hul gemeenskap en sal meer geneig wees
                       om die ondernemings te ondersteun. 
                      KMB-programme skep bewustheid en ondersteuning vir die
                       onderneming.                                   (Enige 1 x 2)      (2)

 8.2    Ekonomies (Wins):  Deur die beleggings is dit moontlik gemaak om
        teaterproduksies na Suid-Afrika te bring en so het Tsogo Sun tot
        werkskepping in die Uitvoerende Kunstebedryf bygedra. 
        Sosiaal (Mense):  Skoolgaande kinders in landelike gebiede rondom
        Tsogo Sun se casino’s word die geleentheid gebied om aan buitemuurse
        sport deel te neem. Terselfdertyd in verskeie lewensvaardigheids-
        programme opgevoed te word. 
        Omgewing (Planeet):  Tsogo Sun het meetbare resultate met
        betrekking tot watergebruik vermindering, vermindering in
        energieverbruik, verbeterde herwinning van afval en gemeenskap
        vergroening en volhoubaarheid bereik.                            (3 x 2)        (6)

 8.3       Tsogo Sun kan hul KMB-Omgewingsprogram adverteer. Dit sal
            omgewingsbewuste gaste lok. 
           Tsogo Sun kan spesiale aanbiedinge/pakkette vir omgewingsbewuste
            gaste aanbied. 
           Tsogo Sun kan toeriste meer bewus maak van hul
            omgewingsvriendelike suksesverhale.
           Deur aan die publiek bekend te maak dat hulle in die laaste 2 jaar hul
            energieverbruik met 11,3% verminder het.                 (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                       [20]
                                                           TOTAAL AFDELING D:           30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                       TOERISME                                            13

 AFDELING E:          PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                      TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 9

 9.1    9.1.1     (a)      Dit is iets wat gebeur sonder enige waarskuwing. 
                           Dit is iets wat gebeur wat onvoorspelbaar is.
                           Dit is iets wat onverwags gebeur.           (Enige 1 x 1)       (1)
                            (Geen punte word toegeken vir ŉ voorbeeld nie.)

                  (b)       Die lewens van die toeriste sal in gevaar wees. 
                            Die toeriste-akkommodasie kan moontlik verwoes
                             wees. 
                            Toeriste wat deur die ramp geaffekteer is, sal probeer
                             om so gou moontlik te vertrek.
                            Toeriste mag dalk omrede die verwoesting van
                             infrastruktuur soos paaie, lughawens ens., gestrand
                             wees.
                            Vlugte mag omrede die lughawens en aanloopbane
                             verwoes is, gekanselleer word.
                            Toeriste kon tydens die ramp gesterf het.
                                                                         (Enige 2 x 2)      (4)

        9.1.2           Die gemeenskap het dalk nie ŉ visie hoe die nuwe duur
                         infrastruktuur na die gebeurtenis enige voordele vir hulle kan
                         inhou nie. 
                        Openbare vervoer (bus, treine en metro) kaartjiepryse sal
                         verhoog word omrede die aanbieding van die Wêreldbeker.
                         Dit beteken die verhoging van lewenskoste van die inwoners
                         van die gasheerstede. 
                       Hoë vlakke van armoede in Brasilië lei tot frustrasie en
                        teleurstelling met onvoldoende voorsiening van maatskaplike
                        dienste, terwyl die regering groot bedrae geld op die
                        Wêreldbeker-sokkertoernooi bestee.
                       Die geld wat spandeer word op die geleentheid is dringend
                        elders nodig.
                       Lede van die gemeenskap het beswaar gemaak teen die
                        groot aantal toeriste wat hul areas binnekom en hul fasiliteite
                        besoedel.
                       Duisende mense is teen hul wil gedwing om te verskuif om
                        plek te maak vir meer paaie en geboue wat opgerig is.
                       Padsluiting tydens die geleentheid sal die plaaslike inwoners
                        verontrief.                                       (Enige 2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                       TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2015)

 9.2    9.2.1         Mpumalanga 
                      Noord-Kaap 
                      Vrystaat                                       (Enige 2 x 1)      (2)

        9.2.2    Wes-Kaap 
                 Oos-Kaap                                                  (2 x 1)      (2)

        9.2.3    (a)     Limpopo                                                        (1)

                 (b)     Limpopo toon ŉ groei van 19,5%  terwyl Gauteng 6,2% 
                         groei getoon het.                                (2 x 1)        (2)

        9.2.4    Statistieke word deur SAT gebruik om:
                  Toerisme tendense uit te wys en veranderinge oor ŉ
                    spesifieke tydperk uit te lig. 
                  Te help in die beplanning van toekomstige
                    bemarkingstrategieë.
                  Te help in die identifisering en teiken van nuwe markte.
                  Diensverskaffers te adviseer oor die toeriste se behoeftes.
                  Beleide rondom toerisme in Suid-Afrika weer te ondersoek.
                  Behoeftes teenoor aanbod te meet.
                  Bestaande markte te handhaaf en/of te ontwikkel.
                  Te bepaal en/of die bydrae van toerisme tot die BBP te
                    verhoog.                                         (Enige 1 x 2)       (2)

 9.3    9.3.1         Cash Passport 
                      Travel Wallet
                      Voorafgelaaide debietkaart                     (Enige 1 x 2)      (2)

        9.3.2    ŉ Reisiger kan slegs die bedrag wat vooraf op die kaart gelaai is
                 spandeer. Hy kan dus nie skuld maak soos met ŉ kredietkaart
                 kan gebeur nie.                                                      (2)
                                                                                       [22]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                      TOERISME                                          15

 VRAAG 10

 10.1   Terugvoerkaart                                                                  (1)

 10.2    Om aspekte waar kliëntediens verbeter moet word, te identifiseer. 
         Om aanpassings te maak aan hul dienslewering en sodoende tred te
          hou met veranderde kliënte behoeftes. 
         Positiewe terugvoering kan gebruik word om personeel te motiveer tot
          diensuitnemendheid.
         Dit kan verhoed dat ondernemings kliënte aan mededingers afstaan.
                                                                  (Enige 2 x 2)          (4)

 10.3   10.3.1        Ontvangs                                                          (1)

        10.3.2         Ontvangspersoneel moet addisionele opleiding kry OF nuwe
                        personeelopleidingsmetodes moet gebruik word ten einde
                        doeltreffendheid te verbeter. 
                       Die bestuur moet dit oorweeg om nuwe tegnologie aan te
                        skaf om personeel by die toonbank te help om die in-en
                        uitteken-proses meer doeltreffend te maak. 
                       Korrektiewe maatreëls moet dringend ingestel word.
                                                                       (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                         [8]

                                                            TOTAAL AFDELING E:          30
                                                                GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2015-eng/f4511643-715c-4371-b4f7-d095d1b9c9ab) — Tourism · Memo · 2015 · Eng
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2015-eng/14b7aa05-ab15-43d8-8deb-e97bdfe249d1) — Tourism · QP · 2015 · Eng
- [Tourism Nov 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2015-memo-eng/94d4c398-057c-4a92-8759-f526f83a707f) — Tourism · Memo · 2015 · Eng
- [Tourism Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2015-memo-afr/6c55ae39-b311-475d-92f6-34d6be39e62b) — Tourism · Memo · 2015 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468) — Tourism · Memo · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2022-english-final/4a57f805-bdcd-4d62-bdf5-6ad8a80da1d0) — Tourism · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
