# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2022

                         TOERISME
                       NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         TOERISME                  (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        D✓
        1.1.2        C✓
        1.1.3        B✓
        1.1.4        C✓
        1.1.5        A✓
        1.1.6        A✓
        1.1.7        D✓
        1.1.8        C✓
        1.1.9        B✓
        1.1.10       C✓
        1.1.11       D✓
        1.1.12       A✓
        1.1.13       C✓
        1.1.14       C✓
        1.1.15       D✓
        1.1.16       D✓
        1.1.17       B✓
        1.1.18       C✓
        1.1.19       B✓
        1.1.20       A✓                                                (20 x 1)    (20)

 1.2    1.2.1        Jungfrau-Aletsch ✓
        1.2.2        Opvolgoproep ✓
        1.2.3        Berg Everest ✓
        1.2.4        SMS-boodskap ✓
        1.2.5        Berg Fuji ✓                                        (5 x 1)     (5)

 1.3    1.3.1        maksimum ✓
        1.3.2        30 ✓
        1.3.3        immigrasiebeheer ✓
        1.3.4        Departement van Binnelandse Sake ✓
        1.3.5        vervoer ✓                                          (5 x 1)     (5)

 1.4    1.4.1        D✓
        1.4.2        F✓
        1.4.3        E✓
        1.4.4        A✓
        1.4.5        B✓                                                 (5 x 1)     (5)

 1.5    1.5.1        E✓
        1.5.2        B✓
        1.5.3        A✓
        1.5.4        D✓
        1.5.5        C✓                                                 (5 x 1)     (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                      TOERISME                                             3

 AFDELING B:           KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                       VALUTA

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    (a)    29 Augustus ✓✓
                        • 30 Augustus
                        • 31 Augustus                                                      (2)

                 (b)    SA +2
                        Dubai +4
                        Tydsverskil 2 ure ✓
                        Rigting OOS +
                        18:50 + ✓2 uur = 20:50
                        20:50 + ✓8h15m = 28:65 - 24:00 = 05:05 ✓2 Sept ✓

                                                     OF

                        05:05 ✓✓✓✓2 Sept ✓                                                 (5)

        2.1.2    (a)    Sydney, Australië +10 (+ 1 DBT ✓) = +11
                        Dubai +4
                        Tydsverskil 7 uur ✓
                        Rigting OOS +
                        05:15 + ✓7 uur = 12:15
                        12:15 – ✓14h30m = 21:45 ✓

                                                     OF

                        21:45 ✓✓✓✓✓                                                        (5)

                 (b)    Dit sal lei tot ŉ toename in uitgaande reise van Australië na
                        Dubai. ✓✓                                                          (2)

        2.1.3    (a)    Paspoort ✓✓                                                        (2)

                 (b)    Dubai +4
                        New York, VSA -5 (+1 DBT) = -4
                        Tydsverskil 8 uur ✓
                        Rigting WES –
                        08:30 – ✓8 uur = 00:30
                        00:30 + ✓13h55m = 14:25 ✓1 April ✓

                                                     OF

                        14:25 ✓✓✓✓1 April ✓                                                (5)

        2.1.4    (a)    Amerikaners ✓✓                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2022)

                (b)   Versteurde/onderbroke slaap – soos slapeloosheid, vroeg
                      wakker word of oormatige slaperigheid ✓✓
                      Hoofpyne ✓✓
                      • Moegheid en ŉ gevoel van luiheid
                      • Sukkel om te konsentreer of op jou gewone vlak te
                         funksioneer
                      • Maagprobleme, hardlywigheid of diarree
                      • Geswelde bene en voete
                      • Ongemak in bene en voete
                      • Verwarring en disoriëntasie
                      • Dehidrasie
                      • Naarheid
                      • Eetlus verloor
                      • Duiseligheid                                     (2 x 2)       (4)

 2.2    2.2.1   Reisigers word op hoogte van inligting oor vlugvertragings,
                hekveranderings en instaptye gehou. ✓
                • Bagasie wat verlore geraak het, sal binne 48 uur aan die
                   passasier terugbesorg word of ŉ terugbetaling sal gegee word.
                • Inligting oor die lughawe waar die reisiger hom bevind, is op
                   die toepassing beskikbaar.
                • Reisigers sal tyd bespaar en onmiddellik toegang tot BBP-
                   sitkamers en parkering kry.
                • Die toepassing bied Covid-19-opdaterings en riglyne vir
                   reisigers aan.                                                      (1)

        2.2.2   ŉ Internet-geaktiveerde toestel ✓✓
                Internet-konneksie ✓✓
                • Laai die toepassing af                                   (2 x 2)     (4)

        2.2.3   Nuutste, bygewerkte (op datum) inligting oor die status van
                vlugte word gegee. ✓✓
                • Die inligting wat gegee word, is nie verouderd nie.                  (2)

        2.2.4   Vlugvertragings kan verblyfbesprekings beïnvloed. ✓✓
                • Reisigers kan vergaderings of afsprake mis.
                • Reisigers kan aansluitingsvlugte mis.
                • Die reisigers se begroting kan beïnvloed word.                       (2)

        2.2.5   Belastingvrye winkels is winkels wat by die uitgangspunt van ŉ
                land geleë is, wat goedere verkoop wat vrygestel is van betaling
                van belasting en BTW. ✓✓
                Dit is gebaseer op die vereiste dat die reisiger die gekoopte
                goedere landuit moet neem. ✓✓                               (2 x 2)    (4)
                                                                                      [40]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                  TOERISME                               5

 VRAAG 3

 3.1    Euro ✓
        • EUR                                                            (1)

 3.2    R37 500,00 ÷ ✓ 19,49 ✓ = £1 924,06 ✓

                                         OF

        £1 924,06 ✓✓✓                                                    (3)

 3.3    R23 250,00 ÷ ✓ 14,73 ✓= $ 1 578,41 ✓

                                         OF

        $1 578,41 ✓✓✓                                                    (3)

 3.4    €51 x ✓ 15,65 ✓= R798,15 ✓

                                         OF

        R798,15 ✓✓✓                                                      (3)
                                                                        [10]

                                                TOTAAL AFDELING B:       50

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2022)

 AFDELING C:         TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
                     ERFENIS TOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1 (a)     Parthenon ✓
              (b)     Athene ✓
              (c)     Blou Moskee ✓
              (d)     Istanbul ✓
              (e)     Taj Mahal ✓
              (f)     Agra ✓
              (g)     Petra ✓
              (h)     Petra ✓/Wadi Musa                                      (8 x 1)     (8)

        4.1.2 (a)     A – Koepel van die Rots ✓
                      B – Klaagmuur ✓                                        (2 x 1)     (2)

               (b)    A– Die Koepel van die Rots is die derde heiligste plek ter
                      wêreld vir Moslems. ✓✓
                      • Daar word geglo dat die profeet Mohammed, die stigter
                         van Islam, vanaf hierdie terrein na die hemel opgevaar
                         het.
                      • Dit is die oudste Islamitiese monument ter wêreld.
                      • Die Koepel van die Rots is ŉ Islamitiese heiligdom wat op
                         ŉ heilige rots gebou is.

                      B – Die Klaagmuur is die heiligste Joodse plek ter wêreld.✓✓
                      • Dit is ŉ plek van gebed en pelgrimstog vir Jode van
                         regoor die wêreld.
                      • Jode besoek die terrein om te treur oor die verlies van hul
                         tempel en bid vir die herstel daarvan.
                      • Jode wat by die muur bid, skryf hul gebede op ŉ stuk
                         papier en steek dit in die krake in die muur.       (2 x 2)     (4)

 4.2    4.2.1 Nederland ✓✓                                                               (2)

        4.2.2 Die windmeule van Kinderdijk is ŉ simbool van die Nederlandse
              stryd teen water. ✓✓
              • Die windmeule is kenmerkend van die Nederlandse landskap.
              • Dit is ŉ UNESCO-wêrelderfenisgebied.
              • Die windmeule van Kinderdijk is die grootste konsentrasie van
                  ou windmeule in Nederland.
              • Die windmeule in Nederland dateer uit die 14de eeu.                      (2)

        4.2.3 Albei toerbote is rolstoeltoeganklik. ✓✓
              • Die multiskerm-rolprentteater is rolstoeltoeganklik.
              • Die film word op verskeie skerms vertoon, met Engelse,
                 Japannese, Franse en Duitse weergawes beskikbaar.
              • Spesiale toiletgeriewe vir gestremdes is in die Besoekersentrum
                 beskikbaar.
              • Die toepassing bevat verskeie oudiotoere.                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   TOERISME                                            7

        4.2.4 Die Kinderdijk-toepassing is bekendgestel met verskeie oudiotoere
              en ŉ digitale kaart van Kinderdijk. ✓✓
              ŉ Besoekersentrum wat deel vorm van die herontwikkeling van die
              Kinderdijk-ingangsone is in 2019 geopen. ✓✓
              • Die nuwe Besoekersentrum bied ŉ besoekersgeskenkwinkel,
                 die Kinderdijk-kafee, ŉ buiteterras en toiletgeriewe.                 (4)
                                                                                      [24]

 VRAAG 5

 5.1    Noord-Kaap ✓                                                                   (1)

 5.2    5.2.1    Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap ✓                        (1)

        5.2.2    ǂKhomani Kulturele Landskap ✓                                         (1)

        5.2.3    uKhahlamba Drakensberg Park ✓
                 • Maloti-Drakensberg Park                                             (1)

 5.3    Wêrelderfenisgebied A:

        Die Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap is die geboorteland
        van die nomadiese (swerwende) Nama-kultuurgroep. ✓✓
        Die Nama-kultuurgroep woon steeds in die gebied en beoefen steeds die
        antieke tradisie van seisoenale herderlike weiding. ✓✓
        • Die herderlike weiding wat deur die Nama-mense beoefen word,
           onderhou die biodiversiteit van die gebied.
        • Die Nama-kultuurgroep migreer met hul vee en tradisionele mat-
           dakhuise.

        Wêrelderfenisgebied B:

        Die ǂKhomani San wat in hierdie gebied woon, beoefen ŉ jag- en versamel-
        leefwyse. ✓✓
        Eenvoudige, dog hoogs gesofistikeerde tegnologie word gebruik om die
        beste gebruik te maak van skaars hulpbronne soos water en plantvoedsel
        in ŉ uiters uitdagende omgewing. ✓✓
        • Die ǂKhomani San het vaardighede en metodes ontwikkel om
            natuurlike gebeurlikhede soos droogte en roofdiere te hanteer.
        • Die ǂKhomani San woon steeds in hierdie gebied en gaan voort om
            van hul ou kulturele tradisies te beoefen.
        • Hulle respekteer die omgewing deur net te neem wat vervang kan
            word en net wat hulle nodig het.
        • Hulle is kundig oor die gebruik van plante vir medisinale doeleindes.
        • Hulle jag met ŉ pyl en boog met gif wat van plante of slanggif gemaak
            word.                                                          (4 x 2)     (8)
                                                                                      [12]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 6

 6.1    WTM ✓/Wêreldreismark
        ITB Berlyn ✓                                                                       (2)

 6.2    ±21 miljoen besoekers het Ekspo 2020 bygewoon. ✓✓
        ±197 miljoen virtuele besoekers het Ekspo 2020 bygewoon. ✓✓
        • 192 lande het aan Ekspo 2020 deelgeneem.                             (2 x 2)     (4)

 6.3    ŉ Advertensiebord met ŉ afbeelding van ŉ Suid-Afrikaanse
        toeristeaantreklikheid is aan die buitekant van die pawiljoen opgerig. ✓✓
        Die handelsmerklogo van Suid-Afrika is aan die buite- en binnekant van die
        pawiljoen vertoon. ✓✓
        • Die woorde ‘Suid-Afrika’ was prominent aan die buitekant van die
           pawiljoen vertoon.
        • ŉ Groot fotobeeld van ŉ Suid-Afrikaanse besienswaardigheid is binne die
           pawiljoen vertoon.
        • Fotobeelde wat Suid-Afrikaanse kultuurgroepe weerspieël, is aan die
           buitekant van die pawiljoen vertoon.                                (2 x 2)     (4)

 6.4    Gehelp met die bevordering van Suid-Afrika as ŉ voorkeurbestemming. ✓✓
        Die verskeidenheid besienswaardighede in elk van die nege provinsies is
        uitgestal. ✓✓
        • Bewusmaking van al nege Suid-Afrikaanse provinsies as
            toeristebestemmings is geskep.
        • Die land se toerismepotensiaal is ten toon gestel.
        • Het die standaard van toerismefasiliteite en -dienste in al nege
            provinsies ten toon gestel.
        • Bygedra tot ŉ toename in die jaarlikse volume van buitelandse
            aankomste na Suid-Afrika.
        • Koördineer die bemarkingsaktiwiteite van rolspelers in die bedryf.
        • Aanlynbesoekers kon meer as een keer na die aanlynportaal terugkeer
            om die digitale inhouduitstallings te bekyk.
        • Beleggingsgeleenthede is geskep.                                   (2 x 2)      (4)
                                                                                         [14]

                                                            TOTAAL AFDELING C:             50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                      TOERISME                                              9

 AFDELING D:          TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE- EN
                      VERANTWOORDELIKE TOERISME

 VRAAG 7

 7.1 Kelner ✓✓
     • Huishoudster
     • Bestuurder
     • Bagasie portier
     • Ontvangspersoon
     • Concierge

       LET WEL:        Die loopbaan wat geïdentifiseer is, moet uit die uittreksel kom.       (2)

 7.2 Uitstekende kommunikasievaardighede sal die personeellid in staat stel om
     effektiewe diens te lewer. ✓✓
     • Effektiewe kommunikasie sal tot effektiewe dienslewering lei.

       LET WEL:        Aanvaar voorbeelde wat verwys na die personeellede genoem
                       in VRAAG 7.1.
                       Ongeag die loopbaangeleenthede geïdentifiseer is die
                       bogenoemde stelling relevant vir alle personeellede wat
                       geïdentifiseer is.                                                     (2)

 7.3 7.3.1      Dienskontrak:
                ŉ Ooreenkoms wat deur die werkgewer en werknemer onderteken
                is wat basiese diensvoorwaardes beskryf, soos werksure,
                uniformtoelaes, reisvoordele, verlof, kernpligte, byvoordele,
                vergoeding en aftrekkings, diensbeëindiging, professionele
                aanspreeklikheid en verantwoordelikheid en diensetiek. ✓✓                     (2)

       7.3.2    Gedragskode:
                ŉ Dokument wat die verwagte gedrag van personeel in die uitvoering
                van hul pligte uitspel, en leiding vir personeellede wat met etiese
                uitdagings gekonfronteer word, bied. ✓✓                                       (2)

 7.4 Skep ŉ goeie openbare beeld vir die besigheid ✓✓
     • Lei tot ŉ toename in besoekersgetalle ✓✓
     • Lei tot ŉ toename in inkomste
     • Herbesoeke
     • Kliëntlojaliteit                                                         (2 x 2)      (4)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 8

 8.1    Ekonomiese pilaar (Wins) ✓
        Sosiale pilaar (Mense) ✓                                         (2 x 1)     (2)

 8.2    Ekonomiese pilaar: Lede van die Mapulana-stam kan kuns en kunsvlyt
        maak wat by die sentrum verkoop kan word. ✓✓
        Sosiale pilaar: Lede van die Mapulana-stam sal opheffing ervaar indien
        hul plaaslik vervaardigde kuns en kunsvlyt deur besoekers gekoop
        word. ✓✓                                                         (2 x 2)     (4)

 8.3    Die bou van die lugbrug sal ŉ daktuin, sonpanele en die opgaar van
        reënwater insluit. ✓✓
        Dennehoutboomteerpale van die omliggende plantasies sal vir die bou
        van die kolomme gebruik word. ✓✓                                 (2 x 2)     (4)

 8.4    Daar sal ŉ verbetering/opswaai in die ekonomie van die area rondom
        die Blyderiviercanyon wees. ✓✓                                               (2)

 8.5    Besoekers aan die lugbrug moet:
        nie rommelstrooi nie ✓✓
        water bespaar ✓✓
        • op afgebakende paaie bly
        • plaaslike inwoners met respek behandel
        • verantwoordelike praktyke wat deur die bestuur voorgestel word,
            volg                                                       (2 x 2)       (4)

 8.6    ŉ Dakvenster/oop spasie in die dak laat lig deur, wat die noodsaaklikheid
        van elektriese ligte verminder. ✓✓
        • Die boom in die middel van die gebou is behou om suurstofvlakke in
           die gebou hoog te hou.                                                    (2)
                                                                                    [18]

                                                        TOTAAL AFDELING D:           30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                    TOERISME                                           11

 AFDELING E:          BINNELANDSE, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                      TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTESORG

 VRAAG 9

 9.1    9.1.1    192 lande het aan Ekspo 2020 deelgeneem. ✓✓
                 • Die geleentheid het wêreldwye blootstelling/publisiteit ontvang
                    voor, tydens en na die geleentheid.
                 • Ekspo 2020 het afgevaardigdes en besoekers van regoor die
                    wêreld gelok.                                                       (2)

        9.1.2    Die helfte van die energie wat deur Ekspo 2020 gebruik word, het
                 van hernubare bronne gekom. ✓✓
                 85% van alle afval wat deur Ekspo 2020 gegenereer is, is
                 verminder, hergebruik, herwin en heraangewend deur afval in
                 alles van kunsmis tot T-hemp-aandenkings te verander. ✓✓
                 • Meer as 80% van Ekspo 2020 se beboude omgewing is
                     behou om Distrik 2020 te skep.                       (2 x 2)       (4)

        9.1.3    Duisende werksgeleenthede is tydens die voor-Ekspo 2020-fase
                 geskep om die terrein voor te berei en te bou en om die
                 infrastruktuur te ontwikkel. ✓✓
                 Sakegeleenthede vir KMO-eienaars het tot verhoogde besteding
                 gelei, wat die ekonomie ŉ hupstoot gegee het. ✓✓
                 Verhoogde winste vir gasvryheid- en toerisme-ondernemings as
                 gevolg van die besteding deur plaaslike en internasionale
                 besoekers. ✓✓
                 • Beleggingsgeleenthede is geskep.
                 • Verhoogde besteding deur werknemers van besighede wat
                     direk en indirek uit Ekspo 2020 voordeel getrek het.
                 • Verhoogde inkomste en besteding het ŉ positiewe uitwerking
                     op BBP-groei gehad.
                 • Internasionale en plaaslike besighede het na Distrik 2020
                     verskuif tydens die post-Ekspo erfenisfase.           (3 x 2)      (6)

 9.2    9.2.1    (a)   Suid-Afrika het geen toeriste-aankomste ontvang nie. ✓✓          (2)

                 (b)   Die regering het volle inperkingsvlak 5 geïmplementeer. ✓✓
                       • Al Suid-Afrika se grense is tydens die inperking gesluit.
                       • Internasionale en binnelandse passasiersvlugte is
                          verbied, behalwe vir vlugte wat deur die Ministerie van
                          Vervoer gemagtig is, vir die ontruiming van Suid-
                          Afrikaanse burgers in die buiteland, en vir sekere
                          repatriasies.
                       • Mense kon nie in, uit of binne die land reis nie.              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2022)

        9.2.2   (a)   Toeristeaankomste was aansienlik laer in 2020 as in 2019. ✓✓          (2)

                (b)   Januarie ✓
                      Februarie ✓                                            (2 x 1)     (2)
                                                                                        [20]

 VRAAG 10

 10.1 Slimfoon ✓✓
      • Selfoon
      • Tablet                                                                              (2)

 10.2 Kliënte word versoek om Ubuntu Burger Hut se Ubuntu Burger te evalueer
      deur die QR-kode op die voedselverpakking te skandeer. ✓✓
      • Die woorde, “Hoe het jy van die Ubuntu Burger gehou?” verskyn op die
          voedselverpakking.
      • Die woorde, “Beoordeel ons” verskyn onder die QR-kode op die
          voedselverpakking.                                                                (2)

 10.3 QR-kodes stel die onderneming in staat om terugvoer van kliënte in te samel
      sonder om hulle te nader. ✓✓
      QR-kodes meet onmiddellik kliëntetevredenheid, so na as moontlik aan die
      kliënt-ervaring. ✓✓
      QR-kodes is gebruikersvriendelik. ✓✓
      • Minder tyd sal bestee word om kliënte se data te kry.
      • Dit is makliker en vinniger om terugvoer van kliënte te kry.
      • Stel die onderneming in staat om terugvoer van bestaande en nuwe
          kliënte te kry.
      • Dit maak voorsiening vir meer akkurate terugvoer van kliënte omdat
          kliënte hul terugvoer vinnig en maklik kan verskaf sonder veel moeite.
      • QR-kodes maak voorsiening vir die insameling van terugvoer sonder
          kliënte se kontakbesonderhede.                                    (2 x 3)      (6)
                                                                                        [10]

                                                           TOTAAL AFDELING E:            30
                                                               GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2022-afrikaans/88426a9b-1a13-441e-a8a0-9404d0236ac1) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-sep-2022-question-paper/6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2021-afrikaans/8d4e0a48-41bd-4f17-9702-13e63e5d88d6) — Tourism · QP · 2021 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/61481c79-1171-46a6-8c30-556a64e62afb) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/7207b8ac-60de-404a-bc19-c257d519ccb3) — Tourism · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
