# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2023-afrikaans-final/c7a5014e-71b8-4365-8270-65fe0d37bae2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2023-afrikaans-final/c7a5014e-71b8-4365-8270-65fe0d37bae2)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2023

                      TOERISME
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                                       TOERISME              (EC/SEPTEMBER 2023)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      B✓
     1.1.2      C✓
     1.1.3      C✓
     1.1.4      B✓
     1.1.5      A✓
     1.1.6      C✓
     1.1.7      D✓
     1.1.8      A✓
     1.1.9      A✓
     1.1.10     D✓
     1.1.11     D✓
     1.1.12     A✓
     1.1.13     B✓
     1.1.14     B✓
     1.1.15     A✓
     1.1.16     B✓
     1.1.17     C✓
     1.1.18     B✓
     1.1.19     D✓
     1.1.20     B✓                                            (20 x 1)     (20)

 1.2 1.2.1      Visa ✓
     1.2.2      Buitelandse markaandeel ✓
     1.2.3      Handelsmerk ✓
     1.2.4      SWIFT ✓
     1.2.5      Kontaklose betalings ✓                         (5 x 1)       (5)

 1.3 1.3.1      IBP ✓
     1.3.2      belastingvry ✓
     1.3.3      sonder ✓
     1.3.4      werksure en vergoeding ✓
     1.3.5      aftrek ✓                                       (5 x 1)       (5)

 1.4 1.4.1      C ✓– Bilharzia
     1.4.2      F ✓– MIV
     1.4.3      A ✓– Malaria
     1.4.4      G ✓– Geelkoors
     1.4.5      D ✓– Cholera                                   (5 x 1)       (5)

 1.5 1.5.1      Auschwitz ✓
     1.5.2      Drywende markte ✓
     1.5.3      Die Algarve ✓
     1.5.4      Alcázar van Segovia ✓
     1.5.5      Grand Canyon ✓                                 (5 x 1)       (5)

                                                   TOTAAL AFDELING A:      40

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                      TOERISME                                              3

 AFDELING B:           KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                       VALUTA
 VRAAG 2
 2.1     2.1.1   (a)    Voordele van die beoefening van DBT:
                        ŉ Toename in dagligure lei tot verhoogde produktiwiteit. ✓✓
                        ’n Toename in ontspanningstyd maak voorsiening vir meer
                        tyd vir ontspanning. ✓✓
                        • Langer dagligure bevorder veiligheid aangesien daglig in
                            die aand dit veiliger maak vir mense in die buitelug.
                        • ’n Toename in dagligure verminder energieverbruik.
                                                                                (2 x 2)     (4)

                 (b)    Vluguitputting word veroorsaak deur vir ’n lang tydperk te
                        vlieg. ✓✓                                                           (2)
                 (c)    Engeland 0 (+ 1 uur DBT ✓) = +1
                        Suid-Afrika +2
                        Tydsverskil 1 uur ✓
                        22:25 + ✓1 uur = 23:25 ✓
                        23:25 + 11h40 min ✓= 11:05 ✓

                                                     OF

                        11:05 ✓✓✓✓✓✓                                                        (6)

         2.1.2   Suid-Afrika +2
                 Nieu-Seeland +12
                 Tydsverskil 10 uur ✓
                 09:25 + ✓10 uur = 19:25 ✓
                 19:25 – 29h15 min ✓= 14:10 ✓op 14 Julie 2023 ✓

                                                   OF

                 14:10 ✓✓✓✓✓op 14 Julie 2023 ✓                                              (6)

         2.1.3   (a)    15 Julie 2023 ✓✓                                                    (2)

                 (b)    Opsie 1 is goedkoper as Opsie 2. ✓✓                                 (2)

                 (c)    Opsie 2 het ’n korter vliegtyd as Opsie 1. ✓✓
                        • Opsie 2 het slegs EEN stop terwyl Opsie 2 TWEE
                          stopplekke het.                                                   (2)

 2.2     2.2.1   Paspoort ✓
                 Visum ✓
                 • Covid-19 inentingsertifikaat                                             (2)

         2.2.2   Maak ekstra afskrifte van alle reisdokumente en bêre op ’n ander
                 plek as die oorspronklike dokumente. ✓✓
                 • Bewaar alle reisdokumente op ’n veilige plek.                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

4                                        TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2023)

          2.2.3   ’n Reisiger moet kies om deur die groenkanaal te stap as:
                  Hy/sy niks het om te verklaar nie. ✓✓
                  • Hy/sy nie goedere of geskenke namens ander dra nie.
                  • Hy/sy nie beperkte of verbode goedere dra nie.
                  • Die goedere wat hy/sy die land inbring, binne die belastingvrye
                      toelaes is.
                  • Hy/sy nie goedere dra wat gekoop is om herverkoop te word
                      nie.

                  ’n Reisiger moet kies om deur die rooikanaal te stap as:
                  Hy/sy enigiets het wat by doeane verklaar moet word. ✓✓
                  • Hy/sy onseker is of die goedere binne die lys van
                      belastingvrye, beperkte of verbode goedere is.
                  • Hy/sy nie aan al die voorwaardes van die groenkanaal
                      voldoen nie.
                  • Indien die rooikanaalstelsel nie in werking is nie, moet hy/sy
                      by ’n doeanebeampte aanmeld en die goedere in sy/haar
                      besit verklaar.                                        (2 x 2)      (4)

    2.3   2.3.1   Internet-geaktiveerde selfoon/slimfoon ✓✓
                  • Internet-geaktiveerde tablet
                  • Skootrekenaar
                  • Rekenaar                                                              (2)

          2.3.2   ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, weet wat die
                  status van vlugte is en of vlugte vertraag is of nie. ✓✓
                  • ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, weet of die
                      instaphekke verander is of nie.
                  • ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, kan tyd
                      bespaar deur georganiseerd te wees.
                  • ’n Reisiger wat intydse vlugkennisgewings kry, is meer
                      georganiseerd.                                                      (2)

          2.3.3   Ontspanningstoeris ✓✓
                  • Sake-reisiger                                                         (2)

                  LET WEL:      Aanvaar enige geskikte antwoord.

          2.3.4   Die TripIt-reisbeplanner-toep kan ’n toeris help om betyds vir
                  vlugte te wees en nie bykomende kaartjies hoef te koop as hy/sy
                  laat is vir ’n vlug nie. ✓✓
                  • Die TripIt-reisbeplanner-toep kan ’n toeris help om die mees
                      geskikte verblyfbesprekings te maak.
                  • Die TripIt-reisbeplanner-toep kan ’n toeris help om meer
                      georganiseerd te bly en sodoende onnodige uitgawes te
                      vermy.                                                             (2)
                                                                                        [40]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                     TOERISME                                               5

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1    £125 x ✓ 21,59 ✓= ZAR 2 698,75 ✓

                                                 OF

                ZAR 2 698,75 ✓✓✓                                                            (3)

       3.1.2    AUD 250 x ✓11,69 ✓= ZAR 2 922,50 ✓

                                                 OF

                ZAR 2 922,50 ✓✓✓                                                            (3)

       3.1.3    Die Britse pond is sterker as die Australiese dollar in vergelyking
                met die Suid-Afrikaanse Rand. ✓✓
                Motivering:
                ŉ Persoon wat GBP ruil sal ZAR 22,29 betaal om £1 te koop, ’n
                persoon wat AUD ruil sal ZAR 12,48 betaal om AUD 1 te koop. Dit
                sal dus meer kos om GBP in verhouding tot AUD te koop. ✓✓
                • Die Britse netbalspeler sal meer Rand as die Australiese
                    netbalspeler ontvang wanneer ongeveer die helfte buitelandse
                    valuta in Suid-Afrika geruil word.                         (2 x 2)     (4)
                                                                                          [10]

                                                            TOTAAL AFDELING B:              50

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                                        TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING C:          TOERISME AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

 4.1     4.1.1 (a)     Verenigde Koninkryk ✓
                       • V.K.
                       • Groot Brittanje
                       • Brittanje                                                        (1)

                 (b)   Rusland ✓
                       • Die Russiese Federasie                                           (1)

         4.1.2               Londen                           Moskou
                 B ✓– Toringbrug ✓                   A ✓ – Die Kremlin ✓
                 C ✓– Big Ben ✓/Elizabeth-toring     E ✓ – Rooiplein ✓
                 D ✓– Buckingham-paleis✓
                 F ✓– Toring van Londen✓                                                (12)

 4.2     4.2.1 Verenigde State van Amerika ✓✓
               • VSA
               • Amerika                                                                  (2)

         4.2.2 Daar is slegs ŉ beperkte aantal kaartjies per dag beskikbaar om
               toegang tot die voetstuk en/of die kroon te kry. ✓✓
               • Kaartjies vir toegang tot die voetstuk en/of die kroon is
                  maande voor die tyd uitverkoop.                                         (2)

         4.2.3 (a)     Die terrein het ŉ boekwinkel ✓✓
                       • Geskenkwinkel
                       • Kafee wat kos verkoop                                            (2)

                 (b)   Alle geboue op Liberty-eiland is rolstoeltoeganklik. ✓✓            (2)

                 (c)   Besoekers moet deur sekuriteitsondersoeke gaan voordat
                       hulle die Vryheidstandbeeld binnegaan. ✓✓                          (2)

         4.2.4 Om die daaglikse besoekersgetalle aan die Vryheidstandbeeld te
               beheer. ✓✓
               Om besoekers te beskerm teen betaling vir vals of te duur
               kaartjies. ✓✓
               • Om kaartjiepryse stabiel te hou.
               • Om 'n hoë standaard van kliëntediens te handhaaf.    (2 x 2)            (4)
                                                                                       [28]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                   TOERISME                                            7

VRAAG 5

5.1     Limpopo ✓                                                                      (1)

5.2     A – Mapungubwe-kulturelelandskap ✓
        B – Fossiele Hominied-terreine van Suid-Afrika ✓
        • Wieg van die Mensdom
        • Sterkfontein Grotte
        • Die fossielhominiede terreine van Sterkfontein, Swartkrans, Kromdraai
           en Omgewing Kultuurterrein
        C – uKhahlamba-Drakensberg Park ✓
        • Maloti-Drakensberg Park                                         (3 x 1)      (3)

5.3     A – Oorblyfsels in die gebied dien as bewys van die groei en agteruitgang
           van die kultuur/beskawing wat in die Mapungubwe-staat bestaan
           het. ✓✓

        B – Die terrein verskaf bewyse oor die oorsprong en die evolusie van
            die mensdom oor ten minste die afgelope 3,5 miljoen jaar. ✓✓
        • Die vroegste vorme van gefossileerde menslike oorblyfsels is duisende
           jare later in ondergrondse grotte ontdek.

        C – Die San-mense het vir meer as 4 000 jaar in die bergagtige
            uKhahlamba-Drakensberg-area gewoon, en het baie uitstaande
            voorbeelde van rotskuns agtergelaat. ✓✓
        • Die rotskuns lewer bewys van die lewenswyse en oortuigings van die
           San-mense.                                                  (3 x 2)         (6)
                                                                                     [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                                     TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 6

6.1   YouTube ✓✓                                                                       (2)

6.2   YouTube is een van die gewildste sosiale media-platforms wat gebruik word
      om video's te publiseer. ✓✓
      • Stel Suid-Afrikaanse Toerisme in staat om met mense wêreldwyd te
        skakel.
      • Kan op ŉ later stadium afgelaai of gekyk word.
      • Maklik om YouTube-video’s te deel.
      • Die video is altyd toeganklik op YouTube.
      • Maklik toeganklik op baie verskillende elektroniese toestelle.
      • Potensiële toeriste kan op ŉ virtuele toer deur Suid-Afrika geneem word.
      • Dit is ŉ effektiewe bemarkings- en handelsmerkmetode.
      • Om Suid-Afrika ŉ voorsprong bo ander mededingende markte te gee.
      • Baie mense regoor die wêreld verkies om video’s te kyk eerder as om
        deur boeke of brosjures te blaai.
      • Werklike ervaring – ŉ kort video laat meer reg aan ŉ bestemming geskied
        as prente in ŉ boek of brosjure.                                               (2)

6.3   Dit sal die bewustheid van Suid-Afrika as ŉ reisbestemming versterk. ✓✓
      Dit sal die volume van inkomende toeriste na Suid-Afrika verhoog. ✓✓
      • Die uitstal van Suid-Afrika as ŉ bestemming van keuse sal tot
          verhoogde inkomende toerisme lei wat op sy beurt die
          vermenigvuldigingseffek in werking sal laat tree.               (2 x 2)      (4)

6.4   ’n 1% Toerismeheffing word deur toerismebesighede (bv. verblyf,
      motorhuur, toeroperateurs en reisagente) van betalende gaste ingevorder
      en dan aan TOMSA oorbetaal wat dit wat dit dan aan die
      Toerismebesigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA)oorhandig. ✓✓
      Die Toerismebesigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA) en stel die fondse
      beskikbaar aan Suid-Afrikaanse Toerisme om Suid-Afrika binnelands en
      internasionaal te bemark. ✓✓                                     (2 x 2)         (4)
                                                                                     [12]

                                                        TOTAAL AFDELING C:             50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                   TOERISME                                              9

AFDELING D:           TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
                      VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 7

7.1    Lang werksure ✓
       Onaangename werksomstandighede as gevolg van slegte weer. ✓
       • Moeilike kliënte
       • Tydens ŉ toer is die gids heeltyd aan diens en sal dit moeilik vind om ŉ
          kort ruskans te neem.                                             (2 x 1)       (2)

7.2    Die toergids moet te alle tye identifiseerbaar wees sodat toerlede weet wie
       vir die toergroep verantwoordelik is. ✓✓
       • Indien die toergids deur amptenare ondervra word, moet hy/sy bewys
           van registrasie en kwalifikasie hê.
       • Die dra van die kenteken en ŉ registrasiekaart dra tot die professionele
           beeld van die toergidsbedryf by.
       • Die kenteken dui die gebied aan waarin die toergids gekwalifiseer is
           indien 'n toergids buite sy/haar gebied van kundigheid optree.                 (2)

7.3    Toergidse verteenwoordig Suid-Afrika en moet ŉ goeie indruk skep. ✓✓
       • Toergidse wat gepas geklee en netjies is dra tot die professionele beeld
          van die toerismebedryf by.                                                      (2)

7.4    Verskaf leiding aan alle personeel oor aanvaarbare gedrag in die
       werksplek. ✓✓
       Gee leiding oor die verhouding wat die personeel met hul kollegas en kliënte
       moet hê. ✓✓
       • Help om die verwagte gedrag van personeel in die uitvoering van hul
          pligte uiteen te sit.
       • Moedig ŉ waardige en respekvolle houding in die werkplek aan.
       • Verseker dat verskillende kulturele en godsdienstige praktyke in die
          werkplek erken word.
       • Help om personeel te lei wat met etiese uitdagings in die werkplek
          gekonfronteer word.
       • Help om trots in die werkplek op te bou terwyl dit ŉ gemeenskaplike
          doelwit gee.
       • Moedig samewerking aan en gee werknemers en bestuur ŉ duidelike
          gevoel van wat reg vir die maatskappy is.                         (2 x 2)       (4)
                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

10                                     TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 8

8.1   8.1.1    Sosiale pilaar ✓✓                                                         (2)

      8.1.2    Ekonomiese pilaar ✓✓                                                      (2)

      8.1.3    Implementeer alternatiewe bronne van energie (sonenergie,
               windenergie). ✓✓
               • Installeer energiebesparende gloeilampe.
               • Moedig gaste aan om toestelle af te skakel terwyl dit nie gebruik
                  word nie.
               • Ontwerp omgewingsvriendelike geboue om die gebruik van
                  elektrisiteit te verminder.                                            (2)

      8.1.4    Verminder, hergebruik en herwin alle afval. ✓✓
               • Versamel reënwater wat as gryswater gebruik word.
               • Implementeer ŉ ‘geen rommel’-beleid.
               • Begin ŉ komposhoop vir organiese afval.
               • Begin ŉ organiese tuin by die bestemming.
               • Stel afvalskeidingsfasiliteite in.                                      (2)

      8.1.5    Sal omgewings- en sosiaal-bewuste toeriste na die bestemming
               lok. ✓✓
               • Sal verseker dat die bestemming Fair-Trade-(Billike Handel)
                   beginsels gebruik wat beteken dat die plaaslike gemeenskap
                   betrokke is by die bestuur van die bestemming en verseker is van
                   ŉ aandeel in die winste.
               • Verseker dat die 6 beginsels van Fair-Trade (Billike Handel) deur
                   die bestuur van die bestemming gevolg word.                           (2)

      8.1.6    Die bestuur kan gaste aanmoedig om …
               water- en energieverbruik by die bestemming te beperk. ✓✓
               verminder, hergebruik en herwin praktyke aan te moedig. ✓✓
               • die natuur te beskerm, bv. bly op gemerkte paadjies.
               • die gebruik van natuurlike hulpbronne te verminder.     (2 x 2)         (4)

               LET WEL:      Aanvaar enige geskikte antwoord.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                  TOERISME                                         11

8.2    8.2.1    Toerisme skep ŉ bewustheid van die belangrikheid van
                volhoubaarheid by ŉ bestemming. ✓✓
                • Toerisme is ŉ waardevolle bydraer tot die BBP van ŉ land.
                • Toerisme lei tot werkskepping.
                • Toerisme kan tot vaardigheidsontwikkeling en entrepreneurskap
                   lei.                                                               (2)

       8.2.2    Besoekers aan ŉ bestemming wat volhoubare toerisme beoefen,
                word verseker dat hulle die negatiewe impak wat hulle op die
                bestemming kan hê, tot die minimum beperk. ✓✓
                Besoekers aan ŉ bestemming wat volhoubare toerisme beoefen,
                verminder hul koolstofvoetspoor. ✓✓
                • Besoekers aan ŉ bestemming wat volhoubare toerisme beoefen,
                   word verseker dat die bestemming teruggee aan die plaaslike
                   gemeenskap waarin die bestemming geleë is.
                                                                       (2 x 2)        (4)
                                                                                     [20]

                                                        TOTAAL AFDELING D:          30

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

12                                      TOERISME                           (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING E:          BINNELANDSE, STREEKS EN INTERNASIONALE
                     TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTESORG

VRAAG 9

9.1   9.1.1    Burgerlike onrus ✓✓
               • Teen-regering betogings/demonstrasies                                    (2)

      9.1.2    Reisplanne is kortgeknip aangesien baie toeriste die land verlaat
               het. ✓✓
               Reisplanne moes aangepas/herlei word om ‘warm’ gebiede te
               vermy waarin betogings die moontlikheid en kwaliteit van besoeke
               kon beïnvloed. ✓✓
               • Toeriste is gestrand en kon nie na hul bestemmings reis nie
                  weens versperde snelweë, skade aan spoorweglyne en
                  opgeskorte spoordiens.
               • Reisplanne is vertraag of ontwrig.
               • Vlugte is gekanselleer of vertraag weens lughawesluitings.
               • Toeriste kon weens gedwonge sluitings nie
                  besienswaardighede besoek nie.
               • Reisplanne moes aangepas word om ekstra tyd toe te laat om
                  bestemmings of besienswaardighede te bereik.
               • Toeriste moes inligting verkry oor alternatiewe reëlings wat
                  getref moes word vir toekomstige reis, insluitend die soek van
                  bus- en treinreise.                                       (2 x
                  2)                                                                      (4)

      9.1.3    Kansellasie van besprekings (bv. hotel, vervoer, aktiwiteite) weens
               vrees vir veiligheid. ✓✓
               Verlies aan inkomste as gevolg van kansellasies en ŉ afname in
               besprekings. ✓✓
               Aflegging van werknemers/werksverliese. ✓✓
               • Besighede staar moontlike bankrotskap in die gesig.
               • Besienswaardighede is gedwing om bedrywighede op te skort.
               • Peru se mededingendheid as ŉ toeristebestemming word in
                   gevaar gestel.                                             (3 x 2)     (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                     TOERISME                                        13

9.2     9.2.1    (a)   Europa ✓✓                                                        (2)

                 (b)   Australasië ✓✓
                       Europa ✓✓                                           (2 x 2)      (4)

        9.2.2    (a)   Noord-Amerika ✓✓                                                 (2)

                 (b)   Covid-19-reisbeperkings is deur die regerings van die VSA,
                       Kanada en Suid-Afrika opgehef. ✓✓
                       • Reisigers van Noord-Amerika het meer selfvertroue
                         gehad om na Suid-Afrika te reis.
                       • Toename in die aantal beskikbare vlugte tussen Noord-
                         Amerika en Suid-Afrika.
                       • Noord-Amerikaners het tydens die Covid-pandemie geld
                         gespaar en wou nou hul spaargeld spandeer.
                       • Die Noord-Amerikaanse reisigers wou die somerweer in
                         Suid-Afrika geniet.                                            (2)
                                                                                       [22]

VRAAG 10

10.1    Dit word elektronies as ŉ e-opname/e-pos ontvang.✓✓
        • Dit word as ŉ webgebaseerde antwoord ontvang.                                 (2)
        • Dit word deur die webwerf ontvang.

10.2    Bespreek die bevindinge met die betrokke departemente waar misnoeë
        deur die gas ervaar is. ✓✓
        Stuur personeel na opleidingskursusse om hul kapasiteit te verbeter om
        kwaliteitdiens in die toekoms te lewer. ✓✓
        • Personeelopleiding wat praktiese ervarings behels, sal probleem-
           oplossingsmetodes om probleme/klagtes op te los wat deur kliënte by
           die hotel ervaar word verseker.
        • Moedig die personeel aan om beter te presteer/werk.              (2 x 2)      (4)

10.3    Die hotelbestuur sal verskillende tipes terugvoermetodes soos terugvoer-
        kaarte, vraelyste ens. gebruik om te bepaal hoe suksesvol die
        aanbevelings was. ✓✓                                                            (2)

        LET WEL:       Aanvaar voorbeelde van terugvoermetodes.
                                                                                        [8]

                                                          TOTAAL AFDELING E:            30
                                                              GROOTTOTAAL:            200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2022-afrikaans/88426a9b-1a13-441e-a8a0-9404d0236ac1) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2021-afrikaans/8d4e0a48-41bd-4f17-9702-13e63e5d88d6) — Tourism · QP · 2021 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/61481c79-1171-46a6-8c30-556a64e62afb) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/7207b8ac-60de-404a-bc19-c257d519ccb3) — Tourism · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
