# Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/bb51a3e6-6506-479a-bff1-02b2b49c3ded
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2024-afrikaans/bb51a3e6-6506-479a-bff1-02b2b49c3ded)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIORSERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2024

                            TOERISME
                          NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         TOERISME                      (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1    1.1.1         B✓
       1.1.2         C✓
       1.1.3         A✓
       1.1.4         B✓
       1.1.5         C✓
       1.1.6         D✓
       1.1.7         A✓
       1.1.8         C✓
       1.1.9         D✓
       1.1.10        C✓
       1.1.11        C✓
       1.1.12        C✓
       1.1.13        B✓
       1.1.14        D✓
       1.1.15        D✓
       1.1.16        B✓
       1.1.17        B✓
       1.1.18        B✓
       1.1.19        A✓
       1.1.20        B✓                                                 (20 x 1)     (20)

1.2    1.2.1         Geelkoors ✓
       1.2.2         Dienskontrak ✓
       1.2.3         Malaria ✓
       1.2.4         Gedragskode ✓
       1.2.5         Gesondheidsertifikaat ✓                              (5 x 1)     (5)

1.3    1.3.1         Voorafgelaaide buitelandse valuta debietkaarte ✓
       1.3.2         SWIFT ✓
       1.3.3         Kontant ✓
       1.3.4         EFO ✓
       1.3.5         Bankwissel ✓                                        (5 x 1)      (5)

1.4    1.4.1         D ✓ – Ekonomiese pilaar van volhoubaarheid
       1.4.2         C ✓ – Verantwoordelike toeristegedrag
       1.4.3         A ✓ – Beginsel van Billike Handel Toerisme
       1.4.4         G ✓ – BBSEB
       1.4.5         B ✓ – Sal omgewingsbewuste toeriste lok              (5 x 1)     (5)

1.5    1.5.1         F✓
       1.5.2         D✓
       1.5.3         G✓
       1.5.4         C✓
       1.5.5         E✓                                                  (5 x 1)      (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:          40

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     TOERISME                                            3

 AFDELING B:           KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                       VALUTAVERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    ŉ Direkte vlug is vinniger as om ŉ vlug met een of meer
                 stilhouplekke te neem. ✓✓
                 • Atlete wat op ŉ direkte vlug reis, sal nie so moeg wees met hul
                      aankoms by hul bestemming nie.
                 • Atlete wat op ŉ direkte vlug reis, sal minder geneig wees om
                      aan reisverwante siektes te ly wanneer hulle by hul
                      bestemming aankom.                                                 (2)

        2.1.2    Johannesburg, SA +2
                 Parys, Frankryk +1 (+1 DBT) +2 ✓
                 Geen tydsverskil nie ✓
                 18:50 + ✓10uur 55min = 29:45 -24:00 = 05:45 ✓op 2 Julie ✓
                                                 OF
                 05:45 ✓✓✓✓op 2 Julie ✓                                                  (5)

        2.1.3    Beijing, Sjina +8
                 Parys, Frankryk +1 (+1 DBT) +2 ✓
                 Tydsverskil: 6 uur ✓
                 07:25 + ✓6 uur = 13:25
                 13:25 – ✓11 uur 15 min = 02:10 ✓

                                                 OF

                 02:10 ✓✓✓✓✓                                                             (5)

        2.1.4    New York, VSA -5
                 Parys, Frankryk +1
                 Beide plekke beoefen Dagligbesparingstyd, so dit is nie nodig om
                 hierdie stap by die berekening in te sluit nie.
                 Tydsverskil: 6 uur ✓
                 17:35 + ✓ 6 uur = 23:35 + ✓ 7uur 20min = 30:55 – 24:00 =
                 06:55 ✓ op 2 Julie ✓

                                                 OF

                 06:55 ✓✓✓✓op 2 Julie ✓                                                  (5)

        2.1.5    (a)    Die Sjinese kontingent ✓✓                                        (2)

                 (b)    Lede van die Sjinese kontingent moet:
                        Baie nie-alkoholiese drankies, veral water tydens die vlug
                        drink. ✓✓
                        Oefen terwyl hulle op die vlug is. ✓✓
                        • Soveel as moontlik op die vlug slaap.             (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                          TOERISME                             (EC/SEPTEMBER 2024)

        2.1.6        (a)   Vlugvoosheid ✓✓                                                    (2)

                     (b)   Uiterse moegheid ✓✓                                                (2)

        2.1.7        ŉ Paspoort is ŉ dokument wat die identiteit ✓✓ en
                     nasionaliteit ✓✓ van die houer daarvan sertifiseer.          (2 x 2)     (4)

        2.1.8        Passasiers mag nie wapens op ŉ vlug saamneem nie. ✓✓
                     Alle wapens moet ingeboek word, ✓✓ en word apart van
                     passasiers in die vragruim vervoer.
                     • Sekere tipes sporttoerusting, soos boogskietboë,
                         skermkunstoerusting en vuurwapens, mag bykomende
                         dokumentasie of permitte vir vervoer vereis. Passasiers
                         moet hierdie items tydens die inboekproses verklaar en
                         enige nodige papierwerk verskaf.                    (2 x 2)          (4)

        2.1.9        Biltong val onder die kategorie van “om te verklaar” produkte
                     (voedsel, plante, diere en biologiese goedere, alle plant- en
                     diereprodukte), en moet by aankoms by doeane verklaar
                     word. ✓✓
                     • Die meeste lande laat nie toe dat produkte soos biltong ŉ
                         land binnegebring word nie.
                     • Sommige lande het streng regulasies rakende die invoer
                         van vleisprodukte om die verspreiding van siektes te
                         voorkom.                                                             (2)

        2.1.10       (a)   Rooikanaal ✓✓                                                      (2)

                     (b)   Die goedere oorskry die limiet vir “belastingvrye”
                           items. ✓✓                                                          (2)
                                                                                             [41]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                    TOERISME                                          5

VRAAG 3

3.1     3.1.1    EURO ✓                                                                 (1)

        3.1.2    €4 850 X ✓ 20,74 ✓= ZAR 100 589,00 ✓

                                               OF

                 ZAR100 589 ✓✓✓                                                         (3)

        3.1.3    R100 589,00 + R15 803,00 + R1 671,00 + R1 325,00 =
                 ZAR 119 388 ✓✓✓                                                        (3)

        3.1.4    Die Britse Pond het sterker koopkrag in verhouding tot die Suid-
                 Afrikaanse rand. ✓✓                                                    (2)
                                                                                        [9]

                                                         TOTAAL AFDELING B:             50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2024)

AFDELING C:          TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1   4.1.1 A – Groot Muur van Sjina ✓
            B – Venesië ✓
            C – Swartwoud ✓
            D – Standbeeld van Christus die Verlosser ✓                     (4 x 1)      (4)

      4.1.2 Suzy: C ✓✓ (Swartwoud)
            Thandi: D ✓✓ (Standbeeld van Christus die Verlosser)
            Steve: B ✓✓ (Venesië)
            Joe: A ✓✓ (Groot Muur van Sjina)                                (4 x 2)      (8)

      4.1.3 Ikoon A – Groot Muur van Sjina:
            Die Groot Muur, wat oor die noorde van Sjina strek, is die wêreld
            se langste mensgemaakte verdedigingstruktuur. ✓✓
            • Die muur strek oor berge, woestyne en grasvelde.
            • Die Groot Muur van Sjina is op land gebou.
            • Die Groot Muur van Sjina pas by verskeie omgewings/terreine
                aan.
            • Die Groot Muur van Sjina lok besoekers wat in geskiedenis,
                antieke beskawing, avontuur en panoramiese uitsigte
                belangstel.

              Ikoon B – Venesië:
              Venesië, geleë in die noordooste van Italië, is gebou op ŉ groep
              van 118 klein eilande wat deur kanale geskei word, en deur brûe
              verbind is. ✓✓
              • Venesië is op water gebou, met kanale wat as die belangrikste
                 vervoerroetes dien.                                    (2 x 2)          (4)

4.2   4.2.1 Europa ✓✓                                                                    (2)

      4.2.2 Die Colosseum is ŉ simbool van Rome, wat erken word vir sy
            .historiese en kulturele betekenis. ✓✓
             Die Colosseum is een van die mees besoekte landmerke
             wêreldwyd. ✓✓
             • Kapasiteitsbeperkings by die Colosseum lei tot lang rye, veral
                 gedurende piektoeristeseisoene, as gevolg van die beperkte
                 aantal besoekers wat toegelaat word.
             • Sekuriteitsondersoeke kan tot langer wagtye lei aangesien
                 besoekers deeglike sekuriteitsondersoeke ondergaan voordat
                 hulle die terrein betree.
             • Baie besoekers kies begeleide toere deur die Colosseum, wat
                 dikwels aangewese toegangstye en beperkte beskikbaarheid
                 het, wat bydra tot toue terwyl toeriste vir hul geskeduleerde toer
                 wag om te begin.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     TOERISME                                            7

                 •    Besoekers met skip-the-line-kaartjies of begeleide toere kry
                      voorkeurbehandeling, wat gewone toue omseil, wat moontlik
                      tot langer wagtye vir ander en algehele opeenhoping by die
                      ingang lei.                                            (2 x 2)      (4)

         4.2.3 Die     glashysbak     sal    toegang     vir    besoekers      met
               mobiliteitsuitdagings verbeter, en hulle in staat stel om toegang
               tot verskeie vlakke van die monument te kry en die historiese
               betekenis daarvan ten volle te ervaar. ✓✓
               • Die glashysbak sal besoekers panoramiese uitsigte oor die
                   Colosseum en sy omgewing bied, wat hul besigtigingservaring
                   verbeter en hul waardering vir die antieke landmerk verhoog.
               • Deur die glashysbak te ry, sal besoekers ŉ nuwe en hoër uitsig
                   van die Colosseum gee, wat hulle help om die monument
                   vanuit ŉ ander hoek te sien en die argitekturale- en historiese
                   belangrikheid daarvan beter te verstaan.
               • Die glashysbak bied ŉ vinniger en meer doeltreffende manier
                   vir besoekers om tussen verskillende vlakke van die
                   Colosseum te beweeg, wat hulle tyd en energie spaar en hul
                   besoek aangenamer maak.
               • Die glashysbak sal besoekers ŉ panoramiese uitsig oor die
                   Colosseum en sy omgewing gee, wat die ervaring van die
                   besienswaardigheid aangenamer maak.
               • Die glashysbak sal besoekers die Colosseum se
                   gedetailleerde argitektuur laat sien terwyl hulle op of af
                   daarmee gaan, wat hulle help om die monument se
                   geskiedenis en konstruksie te verstaan en te waardeer.                 (2)

         4.2.4 Installering van meer vullisdromme. ✓✓
               Vermeerder openbare bewusmakingsveldtogte oor
               verantwoordelike toerismepraktyke. ✓✓
               • Stel meer personeel aan om gereeld rommel op te tel, en
                   vullisdromme en dreine leeg te maak.
               • Dwing boetes vir rommelstrooi af.
               • Moedig die gebruik van bioafbreekbare of herbruikbare
                   materiale, bv. hervulbare waterbottels, onder toeriste aan.
               • Die opstel van strikke vir knaagdiere.
               • Die installering van meer herwinningsfasiliteite.
               • Implementering van strenger afvalbestuursbeleide.
               • Samewerking met plaaslike gemeenskappe en besighede
                   om volhoubare en verantwoordelike toerismepraktyke te
                   bevorder.                                               (2 x 2)       (4)
                                                                                        [28]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      TOERISME                        (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 5

5.1   KwaZulu-Natal ✓
      • KZN                                                                             (1)

5.2   Natuurlik ✓                                                                       (1)

5.3   Konstante monitering om die status van die Wêrelderfenisgebied te
      handhaaf en te beskerm. ✓✓
      • Bied ondersteuning in terme van bestuursplanne.
      • Onderrig / skep bewustheid.
      • Moedig die plaaslike bevolking aan om hul kulturele en natuurlike
         erfenis te bewaar.
      • Skakel met relevante belanghebbendes wanneer die
         Wêrelderfenisgebied bedreig word/in gedrang is.
      • Finansiële hulp word in gevalle van onvoorsiene gebeurtenisse
         verleen.
      • Bystand met die opgradering van fasiliteite in die geval van ŉ
         onvoorsiene gebeurtenis.
      • Bevorder samewerking en ontwikkeling.
      • Hersien die terrein jaarliks om vas te stel of dit steeds aan die
         UNESCO-kriteria voldoen.
      • Bevorder die terrein deur dit op die UNESCO-webwerf te hê.
      • Bevorder die terrein deur die UNESCO-banier op die terrein te
         vertoon.                                                                       (2)

5.4   Skep van ŉ positiewe impak op die eNkovukeni-gemeenskap:
      Dit sal die gemeenskap bevoordeel deur inisiatiewe soos die verhoging van
      oseaanbewustheid, die verskaffing van opleiding, die ondersteuning van
      kleinsake-ontwikkeling, die bied van werksgeleenthede vir die jeug en die
      uitvoer van bewaringsaktiwiteite. ✓✓
      • Die gemeenskap sal toegang tot rekenaars en die internet hê.
      • Hulle sal nie lang afstande vir rekenaar- en internettoegang hoef te reis
          nie.
      • Die sentrum sal alle ouderdomsgroepe bedien.
      • Die hulpbronsentrum bied toegang tot naaimasjiene en verskaf
          vaardigheidsopleiding.
      • Die fasiliteit sal inkomstegenererende geleenthede en
          vaardigheidsopleiding bied.
      • Die hulpbronsentrum skep werksgeleenthede en entrepreneurs-
          geleenthede wat die lewenstandaard van die gemeenskap sal verbeter.
      • Afname in werkloosheid, armoede en misdaad.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                  TOERISME                                             9

        Bewusmaking en opvoeding oor bewaring:
        Deur die sentrum se pogings, soos oseaanbewustheidsprogramme en
        natuurgebaseerde oplossings, leer die plaaslike gemeenskap oor
        bewaring. Hierdie kennis sal waarskynlik met toeriste gedeel word, wat
        die opvoedkundige ervaring van toerisme by iSimangaliso Vleilandpark
        verbeter. ✓✓
        • Die projek bou ŉ sterker band tussen iSimangaliso Vleilandpark en
           die plaaslike gemeenskap.
        • Deur die gemeenskap by bewaringspogings te betrek, sal daar ŉ
           groter begrip en sin vir verantwoordelikheid teenoor die ekologiese
           belangrikheid van die park wees.
        • Deur die plaaslike gemeenskap by bewaringstake te betrek, help die
           eNkovukeni-projek om iSimangaliso Vleilandpark se natuurlike en
           kulturele erfenis te beskerm.
        • Hierdie betrokkenheid sal ŉ gevoel van verantwoordelikheid en trots
           onder gemeenskapslede skep, wat tot verbeterde omgee vir die park
           lei.

        Aanmoediging van die ontwikkeling van volhoubare toerisme:
        Die sentrum bevorder volhoubare toerismepraktyke deur die plaaslike
        gemeenskap te betrek. ✓✓
        • Die betrek van die plaaslike gemeenskap sal besoekers wat in
           verantwoordelike en gemeenskapsgerigte toerisme belangstel lok.
        • Die sentrum se klem op die ontwikkeling van klein besighede en die
           skep van kunsvlyt/handwerk verhoog die toerisme-opsies by
           iSimangaliso.
        • Toeriste kan aan aktiwiteite soos die koop van plaaslike-vervaardigde
           handwerk deelneem, wat help om die gemeenskap se ekonomiese
           volhoubaarheid te ondersteun.
        • Die betrokkenheid van die plaaslike gemeenskap sal tot ŉ groei in
           ekotoerisme lei, wat tot ŉ toename in besoekers by herberge/lodges
           en akkommodasie-instansies sal lei.
        • Moedig omgewingsbewustheid aan.
        • Verhoogde besoekersgetalle sal die vermenigvuldigereffek in
           werking laat tree.
        • ŉ Hupstoot aan ekonomiese aktiwiteite sal ŉ groter bydrae tot die
           BBP tot gevolg hê.                                           (3 x 2)     (6)
                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 6

6.1     Reishandelskou ✓✓
        • Reishandeluitstalling
        • Bemarkingsgeleentheid                                                         (2)

6.2     Bemarking van Suid-Afrika internasionaal as ŉ voorkeurtoerisme-
        bestemming. ✓✓                                                                  (2)

6.3     Aantreklike en opvallende uitstallings. ✓✓
        • Kunstige uitstallings van Suid-Afrikaanse toerismeprodukte en
          -dienste.
        • Aantreklike uitleg van die uitstalling.
        • Personeel wat die uitstalling beman beantwoord vrae oor Suid-Afrika.
        • Aanbiedings oor Suid-Afrikaanse produkte en dienste.                          (2)

6.4     Verseker globale sigbaarheid en blootstelling vir toerisme-produkte. ✓✓
        ITB Berlyn bied ŉ platform om belangrike markte te bereik. ✓✓
        Netwerk met professionele persone in die reisbedryf, soos
        toeroperateurs en reisagentskappe. ✓✓
        • Dit maak netwerk- en samewerkingsgeleenthede moontlik wat die
           verspreiding van Suid-Afrika se toerismeprodukte en -dienste kan
           verbeter.
        • Verken potensiële sakegeleenthede en onderhandel vennootskappe.
        • Geleentheid om beleggings te lok.
        • Geleentheid om unieke verkoopspunte uit te lig.
        • Help om hulself van mededingers te onderskei.
        • Vestig ŉ positiewe beeld wat by potensiële reisigers aanklank vind.
                                                                          (3 x 2)      (6)
                                                                                      [12]

                                                        TOTAAL AFDELING C:              50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      TOERISME                                          11

AFDELING D:           TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
                      VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 7

7.1    Sjef ✓
       Vermaaklikheidster ✓
       • Fotograaf
       • Skoonheidskundige
       • Skeepskaptein
       • Dokter
       • Bootvaart-direkteur

       LET WEL:         Aanvaar enige geskikte antwoord.
                        Ken een punt vir elke korrekte antwoord toe.                     (2)

7.2      Voordele om op ŉ toerskip te              Nadele van op ŉ toerskip werk
                       werk
       7.2.1 Die lewenskoste is laag           7.2.3    Beperkte persoonlike
               aangesien verblyf en etes                ruimte en privaatheid as
               by die pakket ingesluit                  gevolg van gedeelde
               is. ✓✓                                   verblyf. ✓✓
       7.2.2 Personeellede kan baie            7.2.4    Uitdagende werksure met
               reis in die uitvoering van               lang skofte en beperkte
               hul pligte en baie kulture               ontspanningstyd. ✓✓
               ervaar. ✓✓
       • Vergoedingspakkette is                •    Verlengde tydperke weg van
          gewoonlik goed.                           familie en vriende.
       • Mediese sorg aan-boord die            •    Veeleisende gaste.
          skip is gratis.
       • Uniforms is by die pakket             •    Blootstelling aan seesiekte en
          ingesluit.                                rowwe weerstoestande.

       LET WEL:         Aanvaar enige geskikte antwoord in enige volgorde onder
                        die korrekte opskrif.
                        Ken twee punte vir elke korrekte antwoord toe.                   (8)

7.3    Die bied van ŉ professionele beeld boesem vertroue in die handelsmerk
       Penika Luxury Cruises in wat die kliëntebasis sal vergroot, en tot
       verhoogde inkomste en werkskepping sal lei. ✓✓
       Die bied van ŉ professionele beeld dien as ŉ uitstekende
       bemarkingsinstrument vir die maatskappy. ✓✓
       • Die bied van ŉ professionele beeld lei tot positiewe mondelinge-
          reklame wat tot verhoogde verkope van bootvaarte, verhoogde
          winste en werksgeleenthede sal lei.                           (2 x 2)          (4)
                                                                                        [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    TOERISME                       (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 8

8.1     Pilaar van   Ekonomies /             Sosiaal / Mense    Omgewing /
       volhoubaar-       Wins                                    Planeet
           heid
       Voorbeeld 1 Ondersteun            Interaksie en          Perma-kultuur
                   lewensgehalte         opvoeding van die      kostuine ✓✓
                   deur plaaslike        jeug en
                   werkskepping ✓✓       gemeenskappe ✓✓
       Voorbeeld 2 Kleinsake-            Leierskaps-            Teen-stropery
                   ontwikkeling ✓✓       ontwikkeling ✓✓        tegnologie ✓✓

                                         •    Jeugkampe,
                                              Leierskaps-
                                              forums, Wêreld-
                                              jeugwild-beraad
                                                                                   (12)

8.2    Maak finansiële skenkings aan Project Rhino. ✓✓
       • Die verskaffing van teenstroperytegnologie of toerusting vir
         veldwagters.
       • Personeellede wat die leierskapontwikkelingsprogramme aanbied.
       • Personeellede wat programme by die kampe, leierskapforums of
         berade aanbied.                                                            (2)

8.3    Wildlewe-opvoeder ✓✓
       • Personeellid of organiseerder by ŉ jeugkamp
       • Enige werk wat die organisering of aanbieding van ŉ leierskapsforum
          en/of jeugwildberaad behels.

       LET WEL:      Aanvaar enige geskikte antwoord.                               (2)
                                                                                   [16]

                                                        TOTAAL AFDELING D:          30

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                       TOERISME                                           13

 AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS EN INTERNASIONALE TOERISME;
                      KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 9

 9.1     9.1.1        Onvoorsiene gebeurtenis ✓✓
                      • Natuurramp                                                          (2)

         9.1.2        Hotelle en geboue langs die kus het strukturele skade
                      opgedoen, met dakke wat afgewaai is, vensters uitgewaai en
                      mure het ineengestort. ✓✓
                      Paaie is deur bome wat omgeval het en puin versper, wat
                      vervoer bemoeilik het. ✓✓
                      • Kragdrade is beskadig.
                      • Kommunikasienetwerke is ontwrig.                  (2 x 2)           (4)

         9.1.3        Sluiting van hotelle, strande en ander toeriste-infrastruktuur as
                      gevolg van die wydverspreide skade wat deur die orkaan
                      veroorsaak is. ✓✓
                      Afname in toeriste-aankomste, wat lei tot inkomsteverliese vir
                      hotelle, restaurante, toeroperateurs en ander besighede wat
                      van toerisme afhanklik is. ✓✓
                      Aflegging van werknemers/werksverliese as gevolg van
                      beskadigde infrastruktuur – negatiewe impak op inkomste
                      verdien vir die mense van Acapulco. ✓✓
                      • Die vermenigvuldigingseffek sal negatief beïnvloed word as
                          gevolg van minder toeriste wat die strandoord besoek.
                      • ŉ Afname in buitelandse toeriste-aankomste na Acapulco
                          sal verminderde buitelandse inkomste tot gevolg hê.
                      • Daling in plaaslike en buitelandse valuta-verdienste as
                          gevolg van ŉ afname in besoekersgetalle.
                      • Afname in BBP-bydraes.
                      • Daar sal lang tydperke van geen toerisme-aktiwiteite wees
                          totdat infrastruktuur herbou is.
                      • Die negatiewe publisiteit rondom die orkaan se impak sal
                          potensiële besoekers daarvan weerhou om Acapulco as hul
                          vakansiebestemming te kies weens kommer oor veiligheid
                          en infrastruktuurskade.
                      • Kansellasies van besprekings weens skade aan
                          infrastruktuur.                                        (3 x 2)    (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                         TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2024)

 9.2     9.2.1       (a)   KwaZulu-Natal ✓
                           Limpopo ✓                                           (2 x 1)      (2)

                     (b)   463 000 - 342 000 = 121 000 ✓✓

                                                       OF

                           121 000 ✓✓                                                       (2)

         9.2.2       (a)   KwaZulu-Natal ✓✓                                                 (2)

                     (b)   Die Oos-Kaap, het ŉ baie gunstige klimaat gedurende
                           die maande Julie, Augustus en September. ✓✓
                           Malariavry nasionale parke en private wildreservate het
                           die profiel/gewildheid van die provinsie verhoog. ✓✓
                           • Die Oos-Kaap het ŉ oorvloed besienswaardighede
                               wat beide natuurlike skoonheid en kultuur
                               kombineer.
                           • Die Oos-Kaap is die tuiste van verskeie
                               wildreservate en nasionale parke, soos die Addo
                               Olifant Nasionale Park.
                           • Die streek spog met skilderagtige landskappe,
                               insluitend die Wildekus. Reisigers kan langer bly om
                               buitelugaktiwiteite soos voetslaan, voëlkyk en die
                               kuslyn te verken, te geniet.
                           • Die Oos-Kaap het ŉ ryk geskiedenis, met kulturele
                               en geskiedkundige terreine soos Nelson Mandela se
                               geboorteplek in Mvezo en die stad Grahamstad.
                           • Die Oos-Kaap bied geleenthede vir
                               avontuurtoerisme, insluitend watersport, wildritte en
                               adrenalien-gelaaide aktiwiteite.
                           • Die streek bied ŉ verskeidenheid akkommodasie-
                               opsies, van luukse herberge/lodges tot
                               begrotingsvriendelike verblyf. Goeie gasvryheid en ŉ
                               verskeidenheid verblyfkeuses kan besoekers
                               aanmoedig om hul verblyf te verleng.            (2 x 2)     (4)
                                                                                          [22]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   TOERISME                                         15

VRAAG 10

10.1    SMS-boodskap ✓✓
        • Gesprek per SMS op ŉ slimfoon                                                (2)

10.2    Die kletsbot is 24/7 beskikbaar. ✓✓
        • ŉ Kletsbot kan veelvuldige kliëntinteraksies gelyktydig hanteer.
        • Die kletsbot kan in verskeie tale kommunikeer.
        • ŉ Kletsbot kan kliëntedata insamel en ontleed.
        • ŉ Kletsbot kan kliënte met agente regstreeks verbind, om te verseker
           dat alle kliëntbehoeftes voldoende aangespreek word.
        • Kletsbotte verskaf outomatiese terugvoer.
        • Versamelde terugvoer bied waardevolle insigte in potensiële
           operasionele ondoeltreffendheid, wat besighede in staat stel om die
           nodige aanpassings en verbeterings te maak.
        • ŉ Kletsbot kan die werkslading op kliëntedienspersoneel verlig, wat
           hulle in staat stel om op belangriker sake te fokus.                        (2)

10.3    Spreek die probleem met die hotel se inboektoonbank aan. ✓✓
        • Verhoog die aantal personeel by die hotel se inboektoonbank tydens
           spitstye. ✓✓
        • Reël personeelopleidingskursusse om hul vermoë om in die toekoms
           kwaliteitdiens te lewer, te verbeter.
        • Personeelopleiding wat praktiese ervarings behels, sal metodes
           aanmoedig om probleme/klagtes op te los wat deur kliënte by die hotel
           ervaar word.
        • Motiveer die personeel om hul prestasie te verbeter.           (2 x 2)       (4)
                                                                                       [8]

                                                        TOTAAL AFDELING E:            30
                                                            GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — Tourism · QP · 2024 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2022-afrikaans/88426a9b-1a13-441e-a8a0-9404d0236ac1) — Tourism · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Tourism Errata SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-errata-sep-2022-question-paper/5bcec1ac-12f8-41c1-9982-d8ba45ec098c) — Errata · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
