# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2020-afrikaans/76d3231a-0c07-40c1-bf55-fa8795788345
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2020-afrikaans/76d3231a-0c07-40c1-bf55-fa8795788345)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                 SEPTEMBER 2020

                     TOERISME
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                           TOERISME                            (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        B
        1.1.2        B
        1.1.3        C
        1.1.4        D
        1.1.5        A
        1.1.6        A
        1.1.7        A
        1.1.8        D
        1.1.9        A
        1.1.10       C
        1.1.11       D
        1.1.12       D
        1.1.13       B
        1.1.14       B
        1.1.15       A
        1.1.16       C
        1.1.17       C
        1.1.18       C
        1.1.19       A
        1.1.20       B                                                          (20 x 1)    (20)

 1.2    1.2.1        Toringbrug (Tower Bridge) 
        1.2.2        Die Rooiplein 
        1.2.3        Die Groot Muur van Sjina 
        1.2.4        Berg Everest 
        1.2.5        Die Sfinks                                                  (5 x 1)     (5)

 1.3    1.3.1        Geelkoors 
        1.3.2        afskrifte van hulle paspoorte in hulle inboek-bagasie te sit 
        1.3.3        www.greenglobe.com 
        1.3.4        groot vensters in die vertrekke in te sluit 
        1.3.5        vervoer en verblyf                                          (5 x 1)     (5)

 1.4    1.4.1        B
        1.4.2        A
        1.4.3        F
        1.4.4        G
        1.4.5        D                                                           (5 x 1)     (5)

 1.5    1.5.1        B /AARoadwatch.ie
        1.5.2        C /travelstart
        1.5.3        E /Wêreldgesondheidsorganisasie
        1.5.4        A /Google Street View
        1.5.5        D /tripadvisor                                              (5 x 1)     (5)

                                                               TOTAAL AFDELING A:             40

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                       TOERISME                                               3

 AFDELING B:           KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                       VALUTAVERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    Suid-Afrika +2
                 Japan +9
                 Tydsverskil: 7 ure 
                 18:00 –  7 ure = 11:00 

                                                  OF

                 11:00                                                                  (3)

        2.1.2    Engeland 0
                 Japan +9
                 Tydsverskil: 9 ure 
                 13:50 +  9 ure = 22:50  op 8 September 2019
                 22:50 +  11h40m = 10:30 op 9 September 2019 
                                                  OF
                 10:30  op 9 September 2019                                          (6)

        2.1.3    Nieu-Seeland +12 (+ 1 uur DBT) +13
                 Japan +9
                 Tydsverskil: 4 ure 
                 16:50 +  4 ure = 20:50  op 9 September 2019
                 20:50 –  11 ure = 09:50 op 9 September 2019 
                                                  OF
                 09:50  op 9 September 2019                                          (6)

        2.1.4    (a)     Vlugvoosheid                                                     (1)

                 (b)     Vlugvoosheid word veroorsaak deur oor baie tydsones te
                         vlieg van oos na wes of omgekeer                                (2)

                 (c)     Die bestuur van die Engelse rugbyspan kon verseker dat alle
                         lede van die reisgroep:
                         Genoeg rus gekry het voor hulle uit Engeland vertrek. 
                          Op die vliegtuig oefening gekry het deur op en af te loop,
                             te staan en te strek.
                          Nie-alkoholiese drankies, veral water, voor en tydens die
                            vlug gedrink het.
                          Die gebruik van kafeïne en alkohol voor en gedurende
                            die vlug vermy het.
                          Tydens die vlug probeer het om te slaap.
                          Tyd in sonlig spandeer het om die liggaam se interne
                            horlosie reg te stel.                                          (2)

Kopiereg voorgehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       TOERISME                           (EC/SEPTEMBER 2020)

        2.1.5   Geldige paspoort 
                 Voltooide aansoekvorm
                 Paspoort-grootte foto
                 Volledige vlugskedule
                 Retoer vliegtuigkaartjie                                              (2)

        2.1.6   Reisigers sal ŉ rooi kanaal en ŉ groen kanaal by doeanebeheer
                kry.  Indien die reisiger ŉ item/items het om te verklaar moet
                hy/sy deur die rooi kanaal gaan.  Indien die reisiger niks het
                om te verklaar nie moet hy/sy deur die groen kanaal gaan. 
                 Reisigers wat deur die groen kanaal beweeg kan gestop en
                    deur doeanebeamptes deursoek word. Dit beteken dat
                    reisigers wat deur doeane beweeg deur doeanebeamptes
                    ondervra kan word en hul bagasie kan geskandeer of
                    deursoek word vir goedere wat nie in die land gebring mag
                    word nie.                                               (3 x 2)     (6)

 2.2   2.2.1    Internet gekoppelde toestel soos ŉ slimfoon of ŉ tablet. 
                 Internetverbinding
                 Reisigers moet die toepassing aflaai.                                 (2)

       2.2.2    Die Waze-toepassing sal meer reisigers aanmoedig om in
                TGRSA gegradeerde ondernemings tuis te gaan wat tot
                verhoogde bewustheid van die TGRSA sal lei. 
                 Gebruik van die toepassing deur reisigers sal na ŉ positiewe
                   beeld van die TGRSA lei.
                 Nie-gegradeerde ondernemings sal aangemoedig word om
                   hulle ondernemings te laat gradeer.
                 Die kliëntebasis van die TGRSA sal verhoog word.                      (2)

       2.2.3    Die Waze-toepassing sal reisigers help om gegradeerde verblyf
                te vind wat hulle sal help om hulle reis te beplan. 
                 Reisigers se begrotings kan verminder aangesien hulle minder
                    brandstof gebruik omdat minder tyd spandeer word aan
                    bestuur in die verkeer op soek na akkommodasie.
                 Gebruik van die Waze-toepassing sal reisigers help om ŉ
                    meer positiewe, ontspanne besoekerservaring te geniet.             (2)
                                                                                      [34]

Kopiereg voorgehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                    TOERISME                                                 5

 VRAAG 3

 3.1    R22 500,00 ÷ 15,99  = €1 407,13 

                                            OF

        €1 407,13                                                                      (3)

 3.2    R37 800 ÷  14,22  = $2 658,23 

                                            OF

        $2 658,23                                                                      (3)

 3.3    £17 x  18,07  = R307,19 

                                            OF

        R307,19                                                                        (3)

 3.4    3.4.1    Bruto Binnelandse Produk                                                (1)

        3.4.2    As die BBP van Suid-Afrika hoog is dui dit aan dat die ekonomie
                 van Suid-Afrika stabiel is. 
                  As die BBP van Suid-Afrika laag is dui dit aan dat die
                    ekonomie van die land onstabiel is/afneem.                            (2)

        3.4.3    As die waarde van die Rand afneem beteken dit dat inkomende
                 internasionale toeriste meer Rand vir hulle buitelandse valuta sal
                 ontvang as hulle hul geld wissel. 
                 Dit sal tot ŉ toename in inkomende internasionale besoekers na
                 Suid-Afrika lei. 
                  Met hulle besoek aan Suid-Afrika sal hierdie toeriste in staat
                     wees om meer geld te spandeer en die tydperk van hulle
                     verblyf te verleng.                                     (2 x 2)     (4)
                                                                                        [16]

                                                           TOTAAL AFDELING B:             50

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          TOERISME                    (EC/SEPTEMBER 2020)

 AFDELING C:         TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1    4.1.1 C – Berg Fuji 
              D – Eiffeltoring 
              E – Leunende Toring van Pisa                               (3 x 1)     (3)

        4.1.2 F – Rio de Janeiro                                                     (1)

        4.1.3 (a)     Mekka                                                         (2)

               (b)    Saoedi-Arabië                                                  (1)

               (c)    Die Hadj (Hajj)                                               (2)

 4.2    4.2.1 Peru                                                                   (1)

        4.2.2 Die getal besoekers aan Machu Picchu het oor die afgelope jare
              ooglopend gegroei. 
               Besoekersgetalle aan Machu Picchu groei steeds.
               Die werklike getal besoekers het die teikengetal oortref.
               Die verhoogde getal besoekers het skade aan die terrein
                 gedoen.                                                              (2)

        4.2.3 Driepote 
              Selfiestokke 
               Kinderwaentjies
               Rugsakke nie groter as 40x35x25 cm                       (2 x 2)      (4)

        4.2.4 Die verbod op rook sal help om die bewaring van die ekosisteem
              van die Inkastad te bevorder. 
              Die verbod op stap op onwettige roetes sal skade aan die
              omgewing verhoed. 
              Die verbod op die gebruik van hommeltuie sal geraasbesoedeling
              verminder. 
              Die verbod op die voer van diere sal verhoed dat hulle mak
              raak. 
               Die verbod op die gebruik van driepote sal skade aan die
                 oppervlakte van die Inkaterrein voorkom.
               Die verbod op die dra van hakke sal skade aan die oppervlakte
                 van die Inkaterrein voorkom.
               Die verbanning van plastiek voorwerpe sal help om
                 besoedeling van die terrein te verhoed.
              LET WEL: Antwoorde moet in ŉ paragraaf geskryf word,
                           kolpunte is gegee om nasien te vergemaklik.
                                                                         (4 x 2)      (8)
                                                                                     [24]

Kopiereg voorgehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                     TOERISME                                                   7

 VRAAG 5

 5.1    A – Mapungubwe Kulturele Landskap 
        B – ǂKhomani Kulturele Landskap                                       (2 x 2)      (4)

 5.2    5.2.1    Klimaatsverandering 
                  Droogte                                                                   (2)

        5.2.2    Hulle het vaardighede ontwikkel om water, wat ŉ skaars hulpbron
                 is, te vind. (Voorbeelde sluit in: Hulle maak vog bymekaar deur
                 wortels te skraap en uit te druk, as hulle jag of reis grawe hulle gate
                 in die sand om water te vind, hulle dra water in ŉ
                 volstruiseierdop). 
                 Hulle maak diere met ŉ pyl en boog dood deur gif wat van plante
                 of slanggif gemaak is op die pyl se punt te gebruik. 
                  Hulle is uitstekende spoorsnyers.
                  Hulle is baie kundig oor die gebruik van plante vir medisinale
                     doeleindes.
                  Hulle is vaardig met die versameling van eetbare plante vir
                     kos.
                  Hulle respekteer die omgewing deur slegs dinge wat vervang
                     kan word te neem en slegs wat hulle benodig te neem. (2 x 2)            (4)

 5.3    Mynwerksaamhede kan tot skade aan die omgewing lei. 
         Mynwerksaamhede kan water-, stof- en geraasbesoedeling tot gevolg
          hê.
         Mynwerksaamhede sal tot skade aan die infrastruktuur lei.
         Mynwerksaamhede sal tot ŉ afname in besoekersgetalle na die terrein
          lei.
         ŉ Afname in besoekersgetalle na die terrein sal ŉ afname in inkomste
          van toerisme tot gevolg hê.
         ŉ Afname in besoekersgetalle sal tot werksverliese lei as gevolg van
          verminderde aanvraag na dienste.
         ŉ Afname in besoekersgetalle sal ŉ negatiewe impak op die
          vermenigvuldigereffek hê.
         ŉ Afname in die toerisme ekonomie sal tot ŉ verminderde bydrae tot
          die BBP lei.
         Die terrein sal nie buitelandse belegging lok nie.
         Vennootskappe tussen verskeie rolspelers kan bedreig word.
         UNESCO kan die Mapungubwe Kulturele Landskap op sy bedreigde
          of gevaarlys plaas.                                                                (2)
                                                                                           [12]

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 6

 6.1    ŉ Toepassing (toep (app)) 
         Digitaal
         Elektronies
         Internet
         Aanlyn                                                                         (2)

 6.2    Die reisagente sal meer kundigheid oor Suid-Afrika opdoen om bewustheid
        van Suid-Afrika as ŉ reisbestemming in hulle lande te skep. 
        Die reisagente wat die kompetisie wen sal aan hulle kliënte eerstehandse
        kennis oor Suid-Afrika as ŉ reisbestemming kan gee. 
        Dit sal reisagente aanmoedig om Suid-Afrikaanse pakkettoere aan hulle
        kliënte te verkoop wat deur die groothandelaar, MWTours, ontwikkel
        is. 
         Dit sal reisagente aanmoedig om die dienste van South African
            Airways aan hulle kliënte bekend te stel.                      (3 x 2)       (6)

 6.3    Die internasionale bemarking van Suid-Afrika as ŉ bestemming van
        keuse. 
        Koördinering van die bemarkingsaktiwiteite van die rolspelers in die
        bedryf.                                                            (2 x 2)     (4)

 6.4    SAToerisme het Brand South Africa se kenteken (logo) wat as
        bemarkingsmateriaal vir die veldtog ontwikkel is, gebruik.                     (2)
                                                                                        [14]

                                                           TOTAAL AFDELING C:            50

Kopiereg voorgehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                        TOERISME                                                 9

 AFDELING D: VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME

 VRAAG 7

 7.1      7.1.1       (a)   C                                                                (2)

                      (b)   B / D                                                            (2)

                      (c)   A                                                                (2)

          7.1.2       Die beroepsgereedheidsprogram help leerders met skool
                      vakkeuses, beroeps- en leefstylkeuses, daardeur word hulle
                      bemagtig om ingeligte beroepskeuses te maak asook keuses oor
                      die tipe leefstyl wat hulle wil lei.                                   (2)

 7.2      7.2.1       Besoek die wêreldklas !Khwa ttu San Erfenissentrum. 
                      Geniet ŉ San-begeleide eBike-toer na ŉ San kulturele dorpie. 
                                                                                (2 x 2)        (4)

          7.2.2       Volhoubaarheid 
                      Billike aandeel 
                       Demokrasie
                       Respek
                       Deursigtigheid
                       Betroubaarheid                                             (2 x 2)     (4)

          7.2.3       Vaardighede wat deur die ||Kabbo-Akademie ontwikkel word kan
                      lede van die San gemeenskap help om werk in die
                      gasvryheidsbedryf te kry. 
                      Kunstenaars en vakmanne van die plaaslike San-gemeenskap kan
                      ŉ inkomste deur die verkoop van hulle produkte by die !Khwa ttu
                      San Erfenissentrum verdien. 
                      Lede van die San gemeenskap kan in diens geneem word om
                      eBike-toere te lei. 
                       Lede van die San gemeenskap kan by die !Khwa ttu San
                          Erfenissentrum in diens geneem word.                 (3 x 2)         (6)

          7.2.4       (a)   Die bestuur van !Khwa ttu behoort hernubare energiebronne
                            soos sonpanele en windturbines te oorweeg. 
                            Elektriese toestelle behoort afgeskakel te wees as dit nie
                            gebruik word nie. 
                             Water moet spaarsamig gebruik word en ondernemings
                               kan gryswater gebruik.
                             Krane wat lek moet herstel word en besoekers moet
                               aangemoedig word om handdoeke meer as een keer te
                               gebruik en nie te laat was na een keer se gebruik nie.
                             Besoekers moet aangemoedig word om te stort en nie te
                               bad nie.
                             Stortkoppe met watertoevoerbeheer behoort gebruik te
                               word.                                               (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorgehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                         TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2020)

                     (b)   !Khwa ttu behoort hulle bestemming op verantwoordelike
                           toerisme bemarkingsplatforms te bemark. 
                           Die bestuur van !Khwa ttu moet verseker dat hul
                           bestemming ŉ goeie voorbeeld in terme van omgewings-
                           sosiale- en ekonomiese praktyke stel. 
                            Bestuur van !Khwa ttu moet verseker dat hulle natuurlike
                              hulpbronne beskerm en bewaar word.
                            Bestuur van !Khwa ttu moet verseker dat hulle die drie
                              pilare van volhoubare toerisme handhaaf.         (2 x 2)     (4)
                                                                                          [30]

                                                              TOTAAL AFDELING D:               30

Kopiereg voorgehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         TOERISME                                          11

 AFDELING E:              PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                          TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 8

 8.1    8.1.1         Algemene onrus 
                       Anti-regerings protesaksie                                           (2)

        8.1.2             Toenemende kommer van toeriste het tot kansellasie van
                           hotelbesprekings en ŉ afname in besprekings gelei. 
                          Besigheidstoeriste het veiliger, meer stabiele bestemmings
                           gekies om konferensies en vergaderings by te woon wat tot ŉ
                           afname in toeriste gelei het. 
                          Feeste, sportkompetisies, konferensies, uitstallings en
                           handelskoue is as gevolg van die langdurige protesaksie
                           gekanselleer. 
                          Kansellasie van vlugte by Hong Kong Internasionale Lughawe
                           en ander vervoerdienste wat ontwrig is het ŉ negatiewe impak
                           op die hotelbedryf gehad. 
                          Buitelandse regerings het aan hulle burgers raad gegee om
                           reis na Hong Kong te vermy.
                          Globale media verslae en sosiale media het toeriste
                           beïnvloed om Hong Kong te vermy.                      (4 x 2)     (8)

        8.1.3             Verminder die getal werknemers. 
                          Dwing hotelwerkers om minder dae in die week te werk.
                          Onbetaalde verlof vir werknemers in te bring.                     (2)

 8.2    8.2.1         Australasië 
                      Sentraal- en Suid-Amerika 
                      Europa 
                      Noord-Amerika                                             (4 x 1)     (4)

        8.2.2         Die handelsverhouding tussen Suid-Afrika en Sjina het
                      beduidend gegroei. 
                       Die hoeveelheid Sjinese maatskappye wat in Suid-Afrika
                         werksaam is lei tot ŉ toename in reis vir besigheidsdoeleindes.
                       Die getal Sjinese besigheidsreisigers wat konferensies in
                         Suid-Afrika bywoon het gestyg.
                       Daar is ŉ toename in die getal Sjinese beleggers wat Suid-
                         Afrika besoek om besigheidsgeleenthede te kweek.
                       Die Suid-Afrikaanse regering reik aan Sjinese
                         besigheidsreisigers 10-jaar veelvuldige toegangvisums
                         (10-year multiple entry visa) binne vyf dae na hulle aansoek.
                       Die verhouding tussen Sjina en Suid-Afrika het as gevolg van
                         hulle BRICS lidmaatskap versterk.                                   (2)

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2020)

        8.2.3   Statistiek help die toerismebedryf om die behoeftes van
                verskillende soorte toeriste te verstaan en daaraan te voldoen. 
                 Die data laat die toerismebedryf toe om toerismeneigings te
                   identifiseer.
                 Statistiek laat die toerismebedryf toe om hulle
                   bemarkingstrategieë aan te pas.                                     (2)
                                                                                      [20]

 VRAAG 9

 9.1    Terugvoerkaarte 
         Kommentaarkaartjies
         Kommentaarhouers                                                             (2)

 9.2    Kliënte moet vir ŉ lang tydperk wag sonder dat hulle diens van die
        personeellid aan diens ontvang.
         Die personeellid aan diens is nie doeltreffend nie.
         Die personeellid ignoreer die gaste.
         Daar is te min personeel aan diens.                                          (2)

 9.3    Personeel behoort vir gereelde indiensopleidingskursusse gestuur te
        word om diensleweringsvaardighede te verbeter. 
        Implementeer gereelde toesig deur bestuurders. 
        Meer personeel moet gedurende besige tye aan diens wees. 
         Implementeer aansporingsprogramme wat werknemers sal
           aanmoedig om dienslewering te verbeter.
         Implementeer dissiplinêre prosedures vir personeel wat nie
           aanvaarbare vlakke van dienslewering lewer nie.                (3 x 2)      (6)
                                                                                     [10]

                                                         TOTAAL AFDELING E:            30
                                                             GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorgehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/61481c79-1171-46a6-8c30-556a64e62afb) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-question-paper/1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2022-afrikaans/88426a9b-1a13-441e-a8a0-9404d0236ac1) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2021-afrikaans/8d4e0a48-41bd-4f17-9702-13e63e5d88d6) — Tourism · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
