# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-afrikaans/c19a9879-1d59-45fa-8093-3df7639fa1d4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-afrikaans/c19a9879-1d59-45fa-8093-3df7639fa1d4)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2021

                           TOERISME
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        TOERISME                     (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1    1.1.1         C
       1.1.2         B
       1.1.3         A
       1.1.4         D
       1.1.5         B
       1.1.6         D
       1.1.7         C
       1.1.8         C
       1.1.9         D
       1.1.10        B
       1.1.11        C
       1.1.12        C
       1.1.13        D
       1.1.14        A
       1.1.15        A
       1.1.16        A
       1.1.17        B
       1.1.18        B
       1.1.19        A
       1.1.20        B                                                 (20 x 1)    (20)

1.2    1.2.1         Markaandeel 
       1.2.2         Kontant 
       1.2.3         Colosseum 
       1.2.4         Kringtelevisiekameras 
       1.2.5         Herbesoeke                                         (5 x 1)      (5)

1.3    1.3.1         rooi 
       1.3.2         somer 
       1.3.3         vluguitputting 
       1.3.4         Sentraal-Afrika 
       1.3.5         5                                                  (5 x 1)      (5)

1.4    1.4.1         C (Die Sphinx/Sfinks)
       1.4.2         F ( Die Berlynmuur)
       1.4.3         A (ǂKhomani Kulturele Landskap)
       1.4.4         E ( Standbeeld van Christus die Verlosser)
       1.4.5         G ( Mapungubwe Kulturele Landskap)                 (5 x 1)      (5)

1.5    A  (Vlug land op aanloopbaan 03L/21R by ORTIA)
       D  (Passasier gaan lugkant van ORTIA binne)
       E  (Passasier meld by immigrasiebeheer aan)
       B  (Passasier kry bagasie by bagasie-opeisarea)
       C  (Passasier stap deur doeane)                                  (5 x 1)      (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    TOERISME                                             3

AFDELING B:           KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                      VALUTABEHEER

VRAAG 2

2.1    2.1.1    Washington DC, VSA -5
                Genève, Switserland +1 (15:00 op 3 Maart 2021)
                Tydsverskil: 6 ure 
                15:00 –  6 ure = 09:00  op 3 Maart 2021 

                                              OF

                09:00 op 3 Maart 2021                                           (4)

       2.1.2    Genève, Switserland +1 (15:00 op 3 Maart 2021)
                Canberra, Australië +10 (+ 1 uur DBT = +11 )
                Tydsverskil: 10 ure 
                15:00 + 10 ure = 25:00 – 24 ure
                = 01:00  op 4 Maart 2021 

                                              OF

                01:00 op 4 Maart 2021                                          (5)

       2.1.3    (a)    Mumbai, Indië +5.5
                       Johannesburg, Suid-Afrika +2
                       Tydsverskil: 3 ½ ure  (of 3 ure 30min.)
                       04:30 – 3 ½ ure = 01:00  op 31 Januarie 2021
                       01:00 + 15 uur 15 min = 16:15  31 Januarie 2021 

                                                  OF

                       16:15  op 31 Januarie 2021                             (6)

                (b)    Slaaploosheid 
                       Moegheid 
                       Geïrriteerdheid 
                        Onderbroke slaap
                        Ongemaklike bene en voete
                        Sukkel om te konsentreer
                        Hardlywigheid of diarree
                        Verwarring en disoriëntasie
                        Ontwatering
                        Hoofpyn
                        Naarheid
                        Verloor eetlus
                        Duiseligheid                                  (3 x 1)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TOERISME                           (EC/SEPTEMBER 2021)

               (c)    Doeane beheer die vloei van goedere na en van ŉ land. 
                       Doeane is verantwoordelik vir versameling en veilige
                        bewaring van doeaneregte (belasting) in ŉ land.
                       Doeane pas die wette toe wat die invoer en uitvoer van
                        goedere na en van die land afdwing.                                 (2)

2.2    2.2.1   B  / Paspoort                                                              (2)

       2.2.2   ’n Gesondheidsertifikaat is ’n verklaring wat deur ’n gesondheid-
               sorgverskaffer (soos ’n dokter of ’n verpleegster) geteken is en wat
               getuig dat die draer van die sertifikaat gesond is of verifieer dat die
               draer daarvan sekere inentings gehad het.                                  (2)

       2.2.3   Die reisiger in besit van die inentingspaspoort sal nie ander mense
               met Covid-19 besmet nie. 
               Die reisiger in besit van die inentingspaspoort sal nie met Covid-19
               besmet word nie. 
                Die inentingspaspoort sal ŉ toename in reis tot gevolg hê
                  aangesien reisbeperkings wat in plek is as gevolg van Covid-19
                  verminder sal word.                                                       (4)

2.3    2.3.1   Besigheidstoeris 
                MECE toeris                                                                (1)

       2.3.2   Afgevaardigdes se temperature sal met ŉ termiese skandeerder
               met hulle aankoms by die hotel en/of konferensiesentrum geneem
               word. 
               Daar sal van afgevaardigdes verwag word om ŉ
               skanderingsvraelys met hulle aankoms te voltooi. 
                Daar sal van afgevaardigdes verwag word om te saniteer en
                  ontsmettingspraktyke toe te pas.
                Daar sal van afgevaardigdes verwag word om maskers te dra
                  tensy hulle eet of drink.
                Sitplekke sal verder uit mekaar gerangskik word om 1,5 meter
                  sosiale afstand te verseker.
                Die getal afgevaardigdes mag nie 50% van die lokaal se
                  gewone kapasiteit oorskry nie.
                Spyskaarte en bedieningstandaarde moet aangepas word en in
                  lyn met gesondheid- en veiligheidprotokol en
                  Regeringsregulasies gebring word.                     (2 x 2)            (4)
                                                                                          [33]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                  TOERISME                                                5

VRAAG 3

3.1    R45 000 ÷ 16,98  = €2 650,18 

                                          OF

       €2 650,18                                                                   (3)

3.2    €23 x  16,39  = R376,97 

                                          OF

       R376,97                                                                     (3)

3.3    3.3.1     R175 000 ÷  13,87  = $12 617,16 

                                               OF

                 $12 617,16                                                        (3)

       3.3.2     R175 000 ÷  19,77  = £8 851,80 

                                               OF

                 £8 851,80                                                         (3)

       3.3.3     VSA 
                  Verenigde State van Amerika                                        (1)

3.4    As die waarde van die Rand in verhouding tot die VS Dollar laag is, sal
       internasionale toerisme van die VSA na Suid-Afrika toeneem. 
       VSA toeriste sal Suid-Afrika as ŉ goedkoop bestemming beskou. 
        Wanneer toeriste van die VSA Suid-Afrika besoek sal hulle meer geld
           kan spandeer aangesien hulle meer Rand sal ontvang wanneer hulle
           hulle geldeenheid ruil.
        Hulle kan langer bly, of aan duurder aktiwiteite deelneem terwyl hulle
           in Suid-Afrika is.
        Hulle kan duurder verblyf bespreek aangesien hulle meer Rand gaan
           hê as wat hulle sou gehad het as die Rand sterker was.                     (4)
                                                                                     [17]

                                                        TOTAAL AFDELING B:             50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     TOERISME                        (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING C:          TOERISME AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS
                     TOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1    4.1.1 A – Swartwoud 
             B – Sydney Operahuis 
             C – Groot Muur van Sjina 
             D – Leunende Toring van Pisa 
             E – Ayersrots / Uluru-Kata Tjuta Nasionale Park
             F – Niagara Watervalle                                    (6 x 1)       (6)

       4.1.2 (a)      4                                                             (2)

              (b)     Australië                                                     (2)

              (c)     Staproetes 
                       Stap
                       Bergfiets ry
                       Ski
                       Sneeubord ry
                       Swem in die mere
                       Bootry                                                        (2)

4.2    4.2.1 Oorbevolking 
              Massatoerisme
              The totale aantal daaglikse besoekers is meer as die aantal
               inwoners van die stad.                                                 (2)

       4.2.2 Die historiese stad is op houtplatforms gebou wat aan 118 klein
             eilande in ŉ strandmeer, gekoppel deur kanale en brûe, vasgeanker
             is. 
              Venesië is bekend vir argitektuur en kuns, byvoorbeeld nou
                 strate, kanale, brûe, paleise, kerke, monumente, museums en
                 kunsgalerye.
              Buiten stap is die hoofvervoermetode watervervoer wat deur
                 inwoners en toeriste in Venesië gebruik word.
              Venesië is een van die mooiste stede in die wêreld.                    (2)

       4.2.3 Kitskos verpakkingsafval het tot ŉ toename in rommel
             bygedra. 
             Waterbesoedeling is deur kitskos verpakkingsafval wat in die kanale
             gestort is veroorsaak. 
              Die gemak van kitskos afsetpunte het toeriste beïnvloed om nie
                 tradisionele Venesiaanse restaurante waar daar gesit kan word,
                 te ondersteun nie.
              Toeriste het op brûe, nou stegies, huisdeure en winkelvensters
                 gesit en eet en daardeur die reeds oorvol stad blokkeer.
              Die vele kitskos afsetpunte het die kulturele erfeniskultuur van
                 die stad beskadig.
              Kitskos verpakkingsafval lok seemeeue op soek na kos. (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     TOERISME                                                7

       4.2.4 Die verbod op luukse toerskepe sal water- en lugbesoedeling in die
             Venesiëstrandmeer en kanaal verminder. 
             Dit sal skade aan die fondasies van die geboue, veroorsaak deur die
             beweging van toerskepe, verminder. 
              Die waterkwaliteit van die strandmeer en kanale sal verbeter.
                                                                          (2 x 2)         (4)
                                                                                         [24]

VRAAG 5

5.1    IsiMangaliso Vleilandpark                                                         (2)

5.2    KwaZulu-Natal                                                                     (2)

5.3    5.3.1     Strande 
                 Duine 
                 Mere 
                  Moerasse
                  Riet- en papirusvleilande                                  (3 x 2)      (6)

       5.3.2     Skep internasionale bewustheid van Suid-Afrika se
                 Wêrelderfenisterreine. 
                 Moedig die jeug en plaaslike bevolking aan om hul kulturele- en
                 natuurlike erfenis te beskerm. 
                  Verhoogde besoekersgetalle na die provinsie/gebied waar die
                    Wêrelderfenisterreine geleë is.
                  Werksgeleenthede sal, as gevolg van die toenemende behoefte
                    aan produkte en dienste, geskep word.
                  ŉ Toename in besoekers aan die terrein sal tot verhoogde
                    toerisme inkomste lei.
                  Verhoogde besoekersgetalle na hierdie terreine sal Suid-Afrika
                    se BBP verhoog.
                  Verhoogde besoekersgetalle sal die vermenigvuldigereffek in
                    werking stel.
                  Lok buitelandse belegging.
                  ŉ Sin van eienaarskap / trots onder die plaaslike gemeenskap.
                  Moedig beter werksverhoudings tussen alle rolspelers aan.
                  Sal meer spesiale belangstellingstoeriste na Suid-Afrika lok.
                  Skep van meer entrepreneursgeleenthede.                    (2 x 2)     (4)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       TOERISME                          (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 6

6.1    VK en Ierland 
        VK
        Verenigde Koninkryk
        Ierland                                                                          (2)

6.2    Die gedeelde foto’s sal ŉ bewustheid van Suid-Afrika as ŉ reisbestemming
       tydens die Covid-19 pandemie skep. 
       Die gedeelde foto’s kan tot ŉ toename in nuwe aankomste van die VK en
       Ierland lei nadat reisbeperkings opgeskort is. 
        Voormalige besoekers van die VK en Ierland kan oorweeg om na Suid-
           Afrika terug te keer nadat reisbeperkings opgeskort is.         (2 x 2)        (4)

6.3    Die Toerismeheffing Suid-Afrika (TOMSA) (Tourism Levy South Africa), ŉ
       privaatsektor inisiatief, versamel ŉ 1% Toerismeheffing, wat vrywilliglik deur
       kliënte betaal word, van deelnemende toerisme ondernemings,
       byvoorbeeld,       toeroperateurs,     motorverhuringsmaatskappye           en
       ondernemings wat verblyf bied. 
       Die Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika (TBCSA) administreer
       TOMSA. 
       Die TBCSA verseker dat alle fondse wat bymekaar gemaak word,
       beskikbaar gestel word aan SAToerisme vir bemarking.                 (3 x 2)    (6)
                                                                                        [12]

                                                           TOTAAL AFDELING C:             50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     TOERISME                                                 9

AFDELING D:           TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN
                      VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 7

7.1     Dienskontrak                                                                        (1)

7.2     Werknemers moet ŉ dienskontrak onderteken sodat hulle van die
        werkgewer se verwagtinge bewus is. 
         Die ondertekening van ŉ kontrak beskerm werknemers teen
           onregverdige praktyke in die werksplek.
         Die ondertekening van ŉ kontrak beskerm die werkgewer sou daar ŉ
           geskil oor diensvoorwaardes vanaf die werknemer ontstaan.                         (2)

7.3     Gedragskode van Penika Lugdiens                                                     (1)

7.4     ŉ Gedragskode sit uiteen wat vir ŉ onderneming belangrik is (sy etiek en
        beginsels), en skryf voor hoe personeel terwyl hulle by die werk is moet
        optree. 
        Dit help om te identifiseer en duidelik te stel watter gedrag welkom is en
        watter nie. 
         Dit gee aan personeel riglyne oor die skep van ŉ atmosfeer van
            samewerking en bevorder integriteit in die werksplek.
         ŉ Gedragskode is ŉ dokument wat aan personeel riglyne gee oor
            aanvaarbare gedrag in die werksplek.
         Dit beskryf die verhouding wat personeel met hulle kollegas en kliënte
            behoort te hê.
         Dit verseker dat almal in die werksplek met respek behandel word.
         Dit erken verskillende kulturele, godsdienstige en sosiale praktyke.
                                                                                 (2 x 2)     (4)

7.5     Die HUB is geregverdig omdat hy ongelukkig was oor Susan se klagte
        teenoor passasiers oor haar skof aangesien sy op ŉ onprofessionele wyse
        opgetree het toe sy teenoor die passasiers gekla het.                              (2)

7.6     Die kajuitbemanningslede moet baie uitdagings in die gesig staar omdat
        hulle passasiers moet hanteer wat verskillende behoeftes en verwagtinge
        het. 
         Kajuitbemanningslede moet lang ure werk, is die meeste van die tyd op
            hul voete terwyl hulle professioneel moet optree.
         Kajuitbemanningslede moet, as deel van hulle werk, na baie
            bestemmings vlieg wat uitdagend kan wees.                                        (2)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    TOERISME                         (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 8

8.1    Volhoubaarheid 
       Billike deel 
        Demokrasie
        Respek
        Deursigtigheid
        Betroubaarheid                                                   (2 x 1)       (2)

8.2    ŉ Bestemming met Regverdige Handel akkreditasie sal omgewingsbewuste
       toeriste lok. Hierdie kan tot toename in besoekersgetalle lei. 
       ŉ Bestemming met Regverdige Handel akkreditasie sal positiewe
       mondelinge advertensie tot gevolg hê. 
        ŉ Bestemming met Regverdige Handel akkreditasie sal beleggings van
          beleggers wat eenders dink kan lok.                                           (4)

8.3    8.3.1    Hergebruik 
                 Verminder
                 Hersirkuleer                                                          (2)
                LET WEL:     Aanvaar gepaste voorbeelde van praktyke

       8.3.2    Beperk watergebruik. 
                 Maak seker dat geen krane lek nie.
                 Versamel reënwater vir hergebruik.
                 Gebruik gryswater waar moontlik.                                      (2)

       8.3.3    Installeer sonpanele 
                 Installeer windturbines                                               (2)

8.4    Mense behoort oor bewaring van ons planeet opgevoed te word omdat:
       Dit sal tot die bewaring van die planeet se hulpbronne vir toekomstige
       generasies lei. 
        Dit sal verseker dat ons hulpbronne behoue bly en nie uitgeput word nie.
        Dit ŉ bewustheid van bewaring sal skep.
        Omgewingsbewaring sal daartoe bydra dat ons kollektiewe
          koolstofvoetspoor verminder word.                                             (2)

8.5    8.5.1    Mashovhela Lodge kan programme in plek stel wat die plaaslike
                kultuur en erfenis erken. 
                 Hulle kan by sosiale opheffingsprogramme betrokke raak.
                 Daarstelling van mediese fasiliteite en personeel om aan die
                    behoeftes van die plaaslike gemeenskap te voldoen.
                 Daarstelling van befondsde opvoedkundige fasiliteite vir die
                    plaaslike gemeenskap.
                 Vaardigheidsontwikkeling vir lede van die plaaslike gemeenskap.       (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   TOERISME                                          11

       8.5.2     Mashovhela Lodge kan:
                 Gemeenskaps-aandeelhouding in die onderneming
                 implementeer. 
                  Werksgeleenthede met billike lone skep.
                  Die ontwikkeling van verskaffer-ondernemings vanuit die
                    plaaslike gemeenskap verseker.
                  ŉ Billike werwingsproses implementeer.
                  Plaaslike verkryging beoefen.
                  Verseker dat hulle korporatiewe maatskaplike
                    beleggingsprogram die plaaslike gemeenskap finansieel
                    bevoordeel.                                                        (2)
                                                                                      [18]

                                                          TOTAAL AFDELING D:            30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      TOERISME                           (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING E:          BINNELANDSE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
                     TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1    9.1.1   Die G7-beraad sal wêreldmedia en televisie op Cornwall fokus en
               daardeur blootstelling aan ŉ wêreldwye gehoor bied. 
                Mediapersoneel van regoor die wêreld sal Cornwall besoek om
                  verslag te doen oor die geleentheid.
                Verhoogde bemarking vir Cornwall as gevolg van globale
                  mediadekking.
                Die gasheerland kry wêreldwye blootstelling/publisiteit voor,
                  gedurende en na die geleentheid.                                         (2)

       9.1.2   Potensiële vervoer ontwrigtings soos sluiting van paaie in gebiede
               om die lokale wat vir die geleentheid gebruik word, padblokkades,
               ontwrigting van treinskedules. 
               Instroming van internasionale besoekers. 
                Ontplooiing van addisionele lede van die polisie om die
                   bestaande polisie-spanne by te staan.
                Hoë vlakke van sekuriteit rondom die besoekende wêreldleiers.
                Die moontlike bedreiging van G7 protesaksie.
                Skole mag dalk vir die G7-beraad sluit uit kommer oor
                   protesaksie en ontwrigting.
                Moontlike ontwrigting vir besighede as gevolg van die beraad.
                Vrese vir ŉ toename in Covid-19 infeksies as gevolg van die
                   aanbied van die beraad.
                Vrese dat die infrastruktuur nie voldoende sal wees nie.
                Beperkte publieke toegang tot Carbisbaai strand vir die duur
                   van die beraad.
                Sluiting van alle lokale wat vir die G7-beraad gebruik word vir
                   die publiek.                                             (2 x 2)        (4)

       9.1.3   Globale maatreëls wat ingebring is om die virus in te perk het
               toerisme aktiwiteite wêreldwyd laat stop. 
               Toerisme ondernemings het geweldige finansiële verliese gely as
               gevolg van die dramatiese afname in internasionale inkomende
               toeriste. 
               Die Covid-19 pandemie het permanente werksverliese of
               verminderde werksure vir werknemers in die toerismesektor tot
               gevolg gehad. 
                Die kansellasie en uitstelling van reise deur toeriste het tot ŉ
                  afname in buitelandse valutaverdienste gelei.
                Afname in toerisme inkomste het die BBP-groei negatief
                  beïnvloed.
                Baie toerisme ondernemings het bankrot gespeel.              (3 x 2)      (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                  TOERISME                                           13

9.2    9.2.1     R100 biljoen 
                  R100 bn
                  100 biljoen
                  100 bn                                                               (2)

       9.2.2     2016                                                                 (2)

       9.2.3     Promosie- en mediareklame tegnieke 
                 Spesiale aanbiedings 
                  Afslag vir grootmaat aankope.
                  Verpakking van meervoudige toerismeprodukte.

                 LET WEL:    Aanvaar voorbeelde van bemarkingstegnieke.                (4)
                                                                                      [20]

VRAAG 10

10.1   Web-gebaseerd 
        Aanlyn
        Internet                                                                       (2)

10.2   Bied waardevolle leiding van mense wat van ŉ diens of produk reeds
       gebruik gemaak het. 
        Help verbruikers in hul besluitneming oor watter ondernemings om te
          ondersteun.
        Verskaf inligting oor die betroubaarheid van ŉ onderneming.
        Verskaf inligting oor die gehalte van diens wat verwag kan word.               (2)

10.3   Die beeld van die onderneming sal beskadig word. 
       Die kliënt sal nie die onderneming weer ondersteun nie aangesien die
       klagte nie vinnig en doeltreffend opgelos is nie. 
       Ander verbruikers sal sien dat TikaThai nie vir hulle kliënte omgee
       nie. 
        Dit kan tot swak mondelinge advertensie vir TikaTha lei.
        Voornemende kliënte sal twee keer dink voordat hulle TikaThai
           ondersteun.                                                     (3 x 2)     (6)
                                                                                      [10]

                                                          TOTAAL AFDELING E:            30
                                                              GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR12 QP SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2021-afrikaans/8d4e0a48-41bd-4f17-9702-13e63e5d88d6) — Tourism · QP · 2021 · Afr
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept2022-afrikaans/88426a9b-1a13-441e-a8a0-9404d0236ac1) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/61481c79-1171-46a6-8c30-556a64e62afb) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2019-afrikaans/7207b8ac-60de-404a-bc19-c257d519ccb3) — Tourism · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr
- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
