# Tourism Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-memo-afr/9fee089b-b7ad-49d3-9d06-6d5aa1d030c7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-memo-afr/9fee089b-b7ad-49d3-9d06-6d5aa1d030c7)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      TOERISME

                                          2018

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                          DBE/2018
                                  SSE – Nasienriglyne

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME-KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerisme besienswaardighede                          TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    3                                        DBE/2018
                                    SSE – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1
1.1 1.1.1       B/Toeristevisum                                                          KTB

    1.1.2       D/Hou afskrifte van reisdokumente by jou.                                KTB

    1.1.3       C/doeane                                                                 KTB

    1.1.4       A/Daaglikse                                                              KTB

    1.1.5       D/die ekonomiese resessie in Suid-Afrika                                 BVV

      1.1.6     C/Eiffel-toring                                                          TB

      1.1.7     C/Everest                                                                TB

      1.1.8     D/Meksiko                                                                TB

      1.1.9     C/Auschwitz                                                              TB

      1.1.10    A/Machu Picchu beperk         die   aantal   toeriste   wat   die        TB

                besienswaardigheid besoek.

      1.1.11    B/die hantering van alle indiwidue op 'n respekvolle en                  TS

                regverdige manier.
      1.1.12    D/die besparing en bewaring van bronne vir die nageslag                  VVT

      1.1.13    A/sjef se uniform                                                        TS

      1.1.14    D/kernverpligtinge                                                       TS

      1.1.15    A/omgewingsbeleidstukke                                                  TS

      1.1.16    A/burgerlike konflik                                                     PSI

      1.1.17    C/Groot agt lande                                                        PSI

      1.1.18    B/Wildbesigtiging en tradisionele danse                                  PSI

      1.1.19    C/wat die tevredenheidsvlakke van gaste by die onderneming               KK

                is.
      1.1.20    D/Vermenigvuldigereffek                                                  PSI

                                                                                      (20 x 1) [20]
1.2   1.2.1     UNWTO                                                                    KTB

      1.2.2     Toring van Londen                                                        TB

      1.2.3     wêreld sportgebeurtenis                                                  PSI

      1.2.4     UTK                                                                      KTB

      1.2.5     Brasilië                                                                 PSI   (5)

1.3   1.3.1     Etes                                                                     PSI

      1.3.2     lug                                                                      PSI

      1.3.3     Londen                                                                   PSI

      1.3.4     bykry                                                                    PSI

      1.3.5     klimaatsverandering                                                      PSI   (5)

1.4   1.4.1     F                                                                        TB

      1.4.2     D                                                                        TB

      1.4.3     E                                                                        TB

      1.4.4     A                                                                        TB

      1.4.5     C                                                                        TB    (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  4                              DBE/2018
                                  SSE – Nasienriglyne

1.5   1.5.1     1%                                                              B

      1.5.2     bemarking                                                       B

      1.5.3     verblyfondernemings                                             B

      1.5.4     vrywillig                                                       B

      1.5.5     toeriste                                                        B     (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:             40

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        5                                          DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
                     VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Schengen  Visum                                                               KTB      (1)
               • French Schengen Visum

      2.1.2    Geldige paspoort                                                              KTB

               Bankstate / bewys van voldoende fondse
               Bewys van werk                                                                         (3)
               • Bewys van verblyf
               • Bewys van huisadres
               • Betaalde vliegkaartjie
               • Bewys van reisversekering
               • Voltooide visumaansoekvorm
               • Uitnodigingsbrief
               • Onverkorte geboortesertifikaat (vir minderjariges)
               • Toestemmingsbrief van ouers (vir minderjarige)

               LET WEL: Moenie “paspoort” alleenlik aanvaar nie

      2.1.3    (a)     Frankryk +1                                          Perth +8            KTB

                       Tydsverskil                                = 7 ure
                       Openingseremonie in Perth                  = 18:00 (+) 7 uur
                                                                  = 01:00
                       DBT in Frankryk:                           = 01:00 (-) 1 uur DBT
                                                                  = 00:00                             (5)
                       OF
                       00:00 

                       LET WEL: Moenie 24:00 aanvaar nie

                       Alternatiewe metode
                       Frankryk +1                                          Perth +8            KTB

                       DBT in Frankryk:                           +1 (+1) uur DBT
                                                                  = +2
                       Tydsverskil                                = 6 ure
                       Openingseremonie in Perth                  = 18:00 (+) 6 ure
                                                                  = 00:00 
                       OF
                       00:00  
                       LET WEL: Moenie 24:00 aanvaar nie

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       6                                         DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

               (b)    Suid-Afrika +2                                      Frankryk +1          KTB

                      Tydsverskil                            = 1 uur
                                                             = 20:00 (-) 1 uur
                      Tyd in Suid-Afrika                     = 19:00
                      Vliegtyd                               = 19:00 (+) 11 ure
                                                             = 06:00
                      DBT in Frankryk:                       = 06:00 + (1 uur)
                      Aankomstyd in Frankryk                 07:00                                    (7)
                      OF
                      07:00 

                      Alternatiewe metode
                      Suid-Afrika +2                                      Frankryk +1          KTB

                      Tel DBT in Frankryk by                 +1 (+1 uur DBT)
                                                             = +2
                      Tydsverskil                            = 0 ure
                                                             = 20:00 (-) 0 ure
                      Tyd in Frankryk                        = 20:00
                      Vliegtyd                               = 20:00 (+) 11 ure
                      Aankomstyd in Frankryk                 07:00
                      OF
                      07:00 

2.2   2.2.1    Frankryk pas DBT toe en draai horlosies een uur vorentoe. Daarom                KTB

               is daar geen tydsverskil tussen die twee lande nie.                                   (2)
               • Frankryk pas DBT toe en albei lande sal op (+2) van UTK lê.
               • Frankryk pas DBT gedurende hierdie tydperk toe en albei lande
                   sal dieselfde tyd hê.

      2.2.2    Die ondersteuners het nie nodig om hulle horlosies na die plaaslike             KTB

               tyd te verander nie.
               Die ondersteuners het nie nodig om tydverskille in ag te neem
               wanneer hulle huis toe bel nie.                                                       (4)
               • Besigheidsure sal in beide lande dieselfde wees.

2.3   2.3.1    België                                                                         KTB     (1)
               Luxemburg                                                                              (1)
               Duitsland                                                                              (1)
               • Switserland
               • Italië
               LET WEL: Aanvaar enige kombinasie van drie lande wat grense met Frankryk
               deel en waar van spoorvervoer gebruik gemaak kan word.

      2.3.2    Switserland                                                                    KTB     (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     7                                  DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

2.4   2.4.1    Vlugvoosheid: Vlieg lang afstande oor baie tydsones                    KTB

               Vlugvoosheid word veroorsaak deur oor baie tydsones te vlieg en
               van oos na wes en omgekeerd op langafstandvlugte te reis. 
               • Inmenging met die natuurlike ritmes van die liggaam as gevolg
                  van vlieg oor baie tydsones.

               Vluguitputting: Lang afstande (geen of slegs 'n paar tydsones)
               Vluguitputting word veroorsaak deur lang afstande te reis op
               langafstand vlugte wat oor geen of slegs 'n paar tydsones vlieg. 
               • Algemene moegheid van die liggaam as gevolg van 'n
                  langafstand vlug.                                                           (4)

      2.4.2    (a)    Uitputting/moegheid/slaaploosheid                             KTB

                      Geswelde bene en voete
                      • Disoriëntasie/verwarring
                      • Onderbreking van slaappatrone/tekort aan slaap
                      • Pynlike spiere
                      • Hoofpyne
                      • Verlies aan eetlus                                                    (4)

               (b)    Gebruik hulpmiddels om te slaap - oogbedekkings, oorpluisies,   KTB

                      nekkussings en opblaas kussings is handig om genoeg
                      kwaliteit slaap gedurende 'n vlug te kry. 
                      Kry genoeg oefening gedurende die vlug 
                      • Beperk alkohol inname / swaar maaltye
                      • Kry genoeg slaap voor die vertrektyd
                      • Stort gedurende oorstaantye
                      • Drink genoeg water gedurende die vlug                                 (4)
                                                                                              [38]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     8                                    DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Euro                                                                     BVV    (1)
               • EUR
               • €

      3.1.2    (a) 30 Euro                                                              BVV    (1)

               (b) 30 (x) (13.60) = ZAR 408.00                                               (3)

3.2   3.2.1    27 (x) (16.00) = ZAR 432.00                                            BVV    (3)

      3.2.2    (a) Hy het meer waarde in rand van die Britse toeris ontvang as van       BVV

               die Europese toeris. 
               • Die fooitjiebedrag wat hy in euro ontvang het, was meer as die
                   fooitjiebedrag wat hy in Britse pond ontvang het.                            (2)

               (b) Die fooitjies wat die kelner ontvang het, stel die vermenigvuldiger   BVV

               effek in werking en gee aan die kelner meer bestedingskrag in die
               plaaslike gemeenskap, wat baie besighede en huishoudings
               bevoordeel. 

               LET WEL: Aanvaar voorbeelde wat verband hou met die toepassing van die
               vermenigvuldiger effek.                                                          (2)
                                                                                                [12]

                                                             TOTAAL AFDELING B:                 50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        9                              DBE/2018
                                        SSE – Nasienriglyne

 AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS-
                      TOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1       4.1.1      Taj Mahal                                                       TB

           4.1.2      Berlynse Muur                                                   TB

           4.1.3      Ayers Rots                                                      TB

           4.1.4      Algarve                                                         TB

           4.1.5      New York                                                        TB

           4.1.6      Australië                                                       TB     (6)

OF

4.2    4.2.1       Inkas                                                             TB     (1)

       4.2.2       Suid-Amerika                                                      TB     (1)

       4.2.3       Dit is gebou as 'n stad vir menslike vestiging.                  TB     (2)

       4.2.4       Dit is hoog in die berge gebou as 'n beskermingsmaatreël teen      TB

                   ander magte wat die stad kon inval. 
                   • Die hoogte van die berge het 'n godsdienste belangrikheid,
                       daarom die vesting bo in die berge.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    10                                     DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

       4.2.5    Hulle het die museum naby Machu Picchu gerestoureer en                    TB

                opgegradeer. 
                Hulle probeer om die artefakte by die Universiteit van Yale terug te
                kry. 
                • Hulle dreig met 'n hofgeding teen die Universiteit van Yale indien
                    hulle nie die artefakte teruggee nie.                                        (4)

       4.2.6    Die meningsverskil rondom die ikoon tussen Yale en Peru wat               TB

                in die artikel genoem word.
                Die mense van Peru glo dat hulle die wettige eienaars van die
                artefakte is aangesien dit in hulle land gevind is. 
                Die Universiteit van Yale glo dat hulle die wettige eienaars van die
                artefakte is, aangesien hulle die regte tot eienaarskap by die
                regering van Peru gekoop het. 
                • Die kwessie is oor eienaarskap van die artefakte.                              (4)

                LET WEL: Twee perspektiewe moet aangedui word – een van die Peruviaanse
                regering en een van die Yale universiteit.

                EEN argument ten gunste van Peru se standpunt
                Dit is deel van Peru se antieke erfenis en moet beskerm word en
                volhoubaar vir hulle nageslagte wees. 
                • Toe dit destyds gevind is, het die mense van Peru nie oor die
                    kundigheid beskik met betrekking tot die waarde van die artefakte
                    nie.
                • Hulle het nie van eienaarskapregte geweet nie.
                • Dit is onregverdig om hulle nou te verbind tot iets waarvan hulle
                    geen kennis gehad het nie.                                                   (2)

                Paragraaf formaat
                Volledige, goed-saamgestelde sinne is gebruik, geskryf as 'n
                volledige paragraaf sonder 'bullets' of nommers.                                (1)
                                                                                                 [23]

VRAAG 5

5.1    Kulturele Wêreld Erfenisterrein                                                   KE     (1)
       • Kulturele

5.2    Limpopo                                                                           KE     (1)

5.3    UNESCO was verantwoordelik om die terrein as 'n Wêrelderfenisterrein te            KE
       verklaar.                                                                               (2)
       • Dit is deur UNESCO as 'n Wêrelderfenisterrein opgeteken.
       • UNESCO is die beheerliggaam van hierdie terrein.
       • UNESCO kan gekontak word met betrekking tot die terrein.
       • Gee aan die terrein status en kredietwaardigheid.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      11                                   DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

5.4    Bewyse van 'n vroeë menslike vestiging in die vorm van 'n koninkryk KE
       insluitend paleise, is ontdek. 
       'n Gevorderde vroeë beskawing met bewyse van gereedskap uit die
       Ystertydperk en artefakte wat op ekonomiese voorspoed dui.                              (4)
       • Bewyse van handel as 'n ekonomiese aktiwiteit.

5.5    Die nageslag sal 'n inkomste verdien uit toeristegidswerk of ander KE
       ekonomiese aktiwiteite by Mapungubwe Kulturele Landskap. 
       Dit spoor die geskiedenis van menslike ontwikkeling na vanaf die
       ystertydperk tot die huidige – wat die nageslag in staat stel om 'n
       terugskouing oor die verlede te hou en om vir die toekoms te kan beplan. 
       • Dit kan as 'n bron vir wetenskaplike studie deur die nageslag gebruik
           word en die ontwikkeling van vaardighede.                                             (4)
                                                                                                 [12]

VRAAG 6

6.1    Suid-Afrikaanse Toerisme                                                          B      (1)
       • SAToerisme

6.2    Deur aandag te skenk aan toeriste se veiligheid in Suid-Afrika, sal die aantal     B

       toeriste wat die land besoek laat toeneem.
       Verander negatiewe persepsies oor misdaad in SA en verhoog sodoende die
       winste van toerismebesighede.                                                           (4)

6.3    6.3.1   Suid-Afrikaanse Polisiediens                                              B

               • SAPD
               • Polisiediens                                                                    (1)

       6.3.2   TBRSA/'TBCSA'                                                             B

               • Toerisme Besigheidsraad van Suid-Afrika                                         (1)

6.4    Die geld wat deur die heffing ingevorder word, word gebruik om toerisme in         B

       Suid-Afrika te ondersteun en te laat groei. 
       Versterk die potensiaal van toerismebesighede.
       • Dit bied belonings aan toerismebesighede.
       • Dit voorsien lewensvatbare platforms vir bemarking en netwerk-
          geleenthede vir toerismebesighede.                                                     (4)

6.5    6.5.1   ITB                                                                       B      (1)

       6.5.2   INDABA                                                                    B      (1)

6.6    Sosiale media platforms                                                           B

       Televisie 
       • Radio-uitsendings

       LET WEL: Aanvaar voorbeelde van sosiale media platforms.                                  (2)
                                                                                                 [15]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:             50

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        12                                DBE/2018
                                         SSE – Nasienriglyne

AFDELING D:          TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                     TOERISME

VRAAG 7

7.1    Dit gee aan werknemers riglyne oor aanvaarbare optrede in die werksplek            TS

       om orde te verseker.
       • Om te verseker dat 'n besigheid se bedrywighede glad verloop en dat die
           besigheid winsgewend bly.
       • Dit word deur die reisagentskap gebruik om hulself te vrywaar in gevalle
           van regsaksie deur werknemers.                                                       (2)

7.2    7.2.1    'n Toename in bedankings kan soeke na nuwe personeel,                     TS

                indiensneming en opleidingskostes vir die besigheid tot gevolg hê.
                
                'n Toename in afwesighede by die werksplek kan 'n afname in
                produksie tot gevolg hê. 
                • Laer produktiwiteit deur werknemers, omdat 'n verlies aan
                   motivering kan veroorsaak dat werknemers nie ekstra moeite
                   doen of langer ure wil werk nie.
                • Swak dienslewering aan kliënte as gevolg van onderbrekings
                   wanneer klagtes deur personeel aandag moet geniet.
                • Swak personeelverhoudings.                                                    (4)

       7.2.2    Lae produktiwiteitsvlakke tussen personeellede.                         TS

                Hulle beïnvloed medewerkers om dieselfde swak werksetiek te
                openbaar. 
                • Ander werknemers sal die ekstra werkslading moet dra.
                • Hierdie werknemers sal nie goed in 'n span kan saamwerk nie.
                • Dit skep gevoelens van bitterheid tussen werknemers.                          (4)

7.3    Vestig die werknemers se aandag op die gedragskode.                              TS

       Indien die optrede nie verbeter nie, kry bewyse van die onprofessionele
       optrede, sodat dit na die volgende intervensievlak geneem kan word.
       • Reël 'n vergadering met die oortreders om hulle onprofessionele optrede
          te bespreek en op te los.
       • Beëindig hulle diens in uiterste gevalle

       LET WEL: Aanvaar voorbeelde van verskillende soorte intervensies.                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  13                                       DBE/2018
                                   SSE – Nasienriglyne

VRAAG 8

8.1    8.1.1    Ruil punte vir goedere                                                   VVT   (2)
                • handeldryf

       8.1.2    Leer hulle handelsvaardighede.                                           VVT

                Leer hulle om te spaar sodat hulle basiese lewensuitgawes te kan
                bekostig. 
                Leer hulle om verantwoordelike keuses in die lewe te maak. 
                • Leer hulle om volhoubaar te leef deur ‘n inkomste te verdien.                  (6)

8.2    8.2.1    Koop plaaslik-vervaardigde handwerk en produkte.                         VVT

                Respekteer die lewensvatbaarheid van plaaslike verkopers se
                besighede deur regverdige pryse vir hulle produkte te betaal.
                • Moenie nagemaakte ('fake') produkte/ items koop wat deur die
                   bestemming se wette en regulasies verbied word nie.
                • Ondersteun plaaslike besighede.
                • Bemagtig die plaaslike gemeenskap om selfonderhoudend te
                   wees.

                LET WEL: Aanvaar spesifieke voorbeelde   van   maniere   hoe   plaaslike
                gemeenskappe ondersteun kan word.                                                (4)

       8.2.2    Verminder water- en energieverbruik waar moontlik.                       VVT

                Laat slegs 'n minimum voetspoor (moenie rommelstrooi nie).
                • Respekteer die wildlewe in hulle natuurlike habitatte.
                • Koop produkte wat nie gemaak is van bedreigde plante of diere
                   nie.
                • Beweeg slegs in dele wat vir besoekers oopgestel is in
                   bewaringsareas.
                • Bly op aangewese voetslaanroetes.
                • Skenk donasies om bewaringsprogramme te ondersteun.
                • Word 'n vrywilliger in omgewingsprojekte.
                • Herwin, Verminder en Hergebruik                                                (4)
                                                                                                 [16]

                                                          TOTAAL AFDELING D:                     30

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    14                                   DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1    9.1.1   'n Orkaan is ‘n natuurramp in die vorm van tropiese storms met           PSI

               uiterste wind-, reën- en weerstoestande. 
               • Tropiese storms wat skade aan die omgewing en lewensverlies
                   veroorsaak.
               • Dit is 'n onvoorsiene natuurramp.                                             (2)

       9.1.2   Die vervoerinfrastruktuur (paaie, lughawes, spoorlyne ens.) wat          PSI

               toeriste benodig om na die area te reis, moet herstel en herbou word.
               
               Verblyfinfrastruktuur wat beskadig is, moet herbou word. 
               • Fondse word benodig om skade aan besienswaardighede in die
                  betrokke areas te herstel.
               • Die telekommunikasie- en kragnetwerke moet herstel word vir die
                  toerismebedryf om deeglik te kan funksioneer.                                (4)

9.2            Moedig bestaande toerismegebeure aan en bemoedig hulle om                PSI

               inkomste te verdien uit die toerismebedryf, byvoorbeeld die
               Oesterfees. 
               Knysna is deur die regering as 'n rampgebied verklaar en het
               gevolglik ekstra befondsing ontvang as finansiële ondersteuning in die
               herstelproses.
               Die befondsing wat ontvang is, kan gebruik word om die belangrikste
               infrastruktuur te herbou.
               • Plaaslike besighede kan die voortou neem om met die
                   herbouingsproses te begin sonder om op te gee.
               • Plaaslike strukture kan tot stand gebring word om bydraes
                   (finansiële     en   'in   kind')   vir   die   herbouproses   en
                   verligtingsinisiatiewe te bestuur en te beheer.
               • Deur die herbouproses kan besighede van die geleentheid gebruik
                   maak om die bestaande besigheid te verbeter.                                (6)

9.3    9.3.1   MasterCard                                                              PSI    (1)

       9.3.2   Krediekaartbetalings                                                   PSI    (2)
               • Debietkaartbetalings

       9.3.3   (a)     besoekergetalle                                                 PSI    (1)

               (b)     Die kolom oor besoekersgetalle is van die hoogste tot die        PSI

                       laagste aantal besoekers gerangskik.                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         15                                      DBE/2018
                                          SSE – Nasienriglyne

       9.3.4    (a)      Mosambiek                                                           PSI   (1)
                         • Maputo

                (b)      Verenigde Koninkryk                                                 PSI   (1)
                         • Londen

       9.3.5    Verhoog toeristevolumes                                                     PSI   (2)
                • Verleng die tyd wat toeriste daar vertoef / lengte van verblyf
                • Vergroot geografiese verspreiding
                • Aggressiewe bemarking
                • Bied meer bekostigbare besienswaardighede/aktiwiteite vir
                   toeriste aan.
                                                                                                    [22]

VRAAG 10

10.1       Wanneer hulle beplan om te reis, lees baie toeriste die menings van ander          KK

           toeriste en hulle ervarings by hierdie bestemmings.                                    (2)
           • Kliënte se menings word langs die tariewe en besprekingsopsies op
              aanlyn-platforms geplaas.
           • Aanlyn terugvoer beïnvloed 'n toeris se keuse van verblyf en ander
              reisverwante produkte.

10.2       10.2.1     Gee erkenning vir die positiewe terugvoer.                            KK    (2)
                      • Toon waardering.
                      • Beloon die toeris vir hulle skriftelike poging.

           10.2.2     Vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is.                 KK    (2)
                      • Dui aan wat die hotel sedert die laaste besoek aan die
                         bestemming gedoen is.
                      • Bied kompensasie aan.

                      LET WEL: Aanvaar voorbeelde van verskillende soorte kompensasie.

10.3       Dit is 'n intervensieproses wat die hotel se geloofwaardigheid en reputasie        KK

           sal herstel. 
           • Dit wys aan potensiële toeriste dat die hotel vinnig en deeglik aan
               probleme aandag skenk.
           • Dit wys aan toeriste dat die hotel waardering het vir hulle kliënte se
               menings en dus dienooreenkomstig optree.
           • 'n Reputasie dat die hotel bereid is om dienslewering verbeter, sal meer
               toeriste lok.
           • As daar nie aan die menings op aanlyn platforms aandag geskenk word
               nie, sal die hotel minder aanlyn besprekings ontvang wat hulle
               winsgewendheid gaan beïnvloed.
           • Die hotel bewys aan toeriste dat hulle ernstig is om hulle professionele
               beeld te behou.                                                                      (2)
                                                                                                    [8]

                                                                    TOTAAL AFDELING E:              30
                                                                        GROOTTOTAAL:                200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-afr/d45389bd-c17a-4c88-9347-2ffe4e468b36) — Tourism · QP · 2018 · Afr
- [Tourism May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-eng/e8b76614-b222-42e7-840b-c3b598c524b5) — Tourism · QP · 2018 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO ENG SEPT 2018](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-eng-sept-2018/4f10260b-3566-4236-b88c-5719be056596) — Tourism · Memo · 2018 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO AFR SEPT 2018 D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-afr-sept-2018-d/202e10b5-a355-401a-b030-c668fbef02f3) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2018-possible-answer/844a8b97-3a6c-4088-bb4d-295255627ab4) — Tourism · Memo · 2018
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
