# Tourism Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-afr/061b391e-64ab-4ba0-80ad-43f73331c1cd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-afr/061b391e-64ab-4ba0-80ad-43f73331c1cd)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      TOERISME

                                          2019

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                          DBE/2019
                                SS/NSS – Nasienriglyne

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       3                                DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1        1.1.1     C/vlugvoosheid.                                                 KTB

           1.1.2     C/Geelkoors                                                     KTB

           1.1.3     C/versekering                                                   KTB

           1.1.4     A/2 liter wyn per persoon.                                      KTB

           1.1.5     B/positiewe invloed op die koopkrag van inkomende               KTB

                     internasionale toeriste.

           1.1.6     B/Noord-Amerika                                                 TB

           1.1.7     C/Drywende Markte                                               TB

           1.1.8     C/Dit het 'n positiewe uitwerking op die plaaslike              TB

                     gemeenskap en die omgewing.
           1.1.9     B/Robbeneiland                                                  KE

           1.1.10    C/“Inspirerende Nuwe Maniere”                                   B

           1.1.11    A/KMB                                                           VVT

           1.1.12    B/Maatskaplike                                                  VVT

           1.1.13    D/logo                                                          TS

           1.1.14    D/Dienskontrak                                                  TS

           1.1.15    C/eerlike aktiwiteite                                           TS

           1.1.16    C/Orkaan                                                        PSI

           1.1.17    D/Suid-Afrikaners reis na en spandeer geld by die               PSI

                          gebeurtenis.
           1.1.18    A/die bank kan nie die betaling omkeer as die verkeerde         PSI

                     rekeningnommer ingesleutel is nie.
           1.1.19    C/internasionale lughawens                                      PSI

           1.1.20    B/Ontwerp 'n aksieplan wat geïmplementeer moet word.            KK

                                                                                 (20 x 1) [20]

1.2        1.2.1     banknote                                                        PSI

           1.2.2     internetbetaling                                                PSI

           1.2.3     Vryheidstandbeeld                                               TS

           1.2.4     Spanje                                                          TS

           1.2.5     diversifikasie                                                  PSI    (5)

1.3        1.3.1     natuurramp                                                      PSI

           1.3.2     geelkoors                                                       KTB

           1.3.3     Machu Picchu                                                    TB

           1.3.4     Ayers Rots                                                      TB

           1.3.5     onetiese                                                        VVT    (5)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       4                                   DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

1.4     1.4.1      E / Ongeveer 70 000 mense is in Puerto Rico ontruim as               PSI

                        gevolg van 'n naderende verwoestende tropiese storm.

        1.4.2      D / 'n Man skiet vanaf sy hotelkamer na 'n skare van 22 000          PSI

                        toeriste by 'n konsert in Las Vegas.

        1.4.3      A / In Meksiko het 'n magtige skudding die aarde vir 20              PSI

                        sekondes lank geruk wat veroorsaak het dat geboue
                        ineengestort en 370 mense dood en 6 000 beseer gelaat
                        is.

        1.4.4      F /   In Mei 2016 het 'n vlug vanaf Parys na Kaïro in die            PSI

                          Mediterreense See neergestort as gevolg van die enjins
                          wat onklaar geraak het.

        1.4.5      C / Hierdie plaag het in 2017 in Madagaskar uitgebreek.              PSI    (5)

1.5        1.5.1   C                                                                    KTB

           1.5.2   B                                                                    KTB

           1.5.3   A                                                                    KTB

           1.5.4   E                                                                    KTB

           1.5.5   D                                                                    KTB    (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:                40

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       5                                      DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1    BA623                                                                      KTB    (1)
                BA 623
                Britse Lugdiens 623

      2.1.2    Die VK is reeds in die DBT tydperk en die vertrektyd word as die            KTB

               plaaslike tyd aangedui.                                                          (2)
                DBT is die amptelike tyd van die land gedurende hierdie tydperk
                  en tye wat vertoon word, sal nie terugverwys na tye buite DBT tyd
                  nie.
                Dit sal toeriste verwar as hulle DBT by hulle vertrektye moet tel.

      2.1.3    Oorspronklike vertrektyd:    19:00                                          KTB

               Twee ure vertraging:          + 2 ure
               Nuwe vertrektyd:             = 21:00                                             (2)

2.2    2.2.1   Londen (+1) DBT ingesluit                Johannesburg (+2)                  KTB

               Tydsverskil:                             1 uur 

               Vertrektyd:                              21:00 (+)1 uur tydsverskil
                                                        = 22:00 in Suid-Afrika
               Vliegtyd:                                11 ure
                                                        22:00 (+) 11 ure = 09:00

               Aankoms in Suid-Afrika:                  09:00 11 Mei 2019                       (6)
               OF
               09:00 11 Mei 2019

2.2    2.2.2   Johannesburg (+2)                        Londen (0)                         KTB

               Tydsverskil:                             2 ure

               Tyd van die oproep:                      17:00 (-)2 uur tydsverskil

               Dagligbesparingstyd:                     = 15:00 (+ 1 uur) DBT
                                                        = 16:00

               Sy afrigter sal die oproep om 16:00 in Londen ontvang.                            (4)

               OF
               16:00

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      6                                      DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

               OF
               Johannesburg (+2)                       Londen (0)
               Dagligbesparingstyd:                    = Londen (+1) DBT ingesluit 

               Tydsverskil:                            1 uur

               Tyd of die oproep:                      17:00 (-)1 uur tydsverskil

               Sy afrigter sal die oproep om 16:00 in Londen ontvang.

2.3   Dag 2(reisprogram formaat) of 11 Mei 2019                                          KTB

      Ken EEN punt toe vir die gebruik van volledige sinne in die reisprogram
      Ken EEN punt toe vir paragraafformaat.                                                    (3)

      Land om 09:00 op OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. 
      Gaan na die Plaaslike terminaal vir die 12:00 Kulula.com vlug na Durban. 
      Kom om 13:00 aan by King Shaka Internasionale Lughawe in Durban. 
      Neem die hotel se pendelbus na die hotel en teken in by die Blue Waves                     (5)
      Hotel. 
      Begin om 16:00 met branderplank-oefensessie. 
       Bel sy afrigter in Londen om verslag te doen oor die seetoestande in
         Durban.
       Alle etes by die hotel is ingesluit.

2.4   2.4.1    Onverkorte geboortesertifikaat                                            KTB    (1)
                Geboortesertifikaat wat die name van albei ouers bevat.

      2.4.2    Gareth het 'n ekstra bedrag aan die lugdiens betaal sodat sy               KTB

               sporttoerusting in die vragruim van die vliegtuig vervoer kon word.             (2)
                Gareth moes per kilogram vir die sporttoerusting betaal.

      2.4.3    Hulle moes deur die sekuriteitskontrolepunt gaan om te verseker dat        KTB

               hulle geen verbode goedere aan boord neem wat die veiligheid van
               ander passasiers kon bedreig nie.                                               (2)
                Om te verseker dat hulle hou by die internasionale lughawens-
                   /lugvaartbedryf se wette en regulasies.

      2.4.4    Hulle moet hulle handbagasie ten alle tye by hulle hou en dit nie          KTB

               alleen laat nie.                                                                (2)
                Hulle moenie toelaat dat enige vreemdeling toegang tot hulle
                   handbagasie het nie.
                Hulle moet nooit items namens ander passasiers in hulle
                   handbagasie dra nie.
                Hulle moet toelaat dat doeane amptenare hulle bagasie deursoek–
                   dit is vir die veiligheid van alle passasiers.
                Sluit handbagasie met 'n slot.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         7                                          DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

2.5   2.5.1    Gewere/Wapens                                                                       KTB

               Medikasie 
               Kruieprodukte                                                                             (3)
                Goue muntstukke
                Onverwerkte minerale (bv. goud, diamante, ens.)
                Diere, plante en verwante produkte

               Let wel: Moenie voorbeelde van belastingvrye items aanvaar nie.

      2.5.2    Hulle het geen verbode /beperkte goedere om te verklaar nie.                        KTB   (2)
                Die goedere in hulle besit val binne die belastingvrye toelae.
                Hulle het nie enige handelgoedere (ingevoer vir
                  handeldoeleindes) by hulle nie.
                Hulle het nie geskenke by hulle wat hulle namens iemand anders
                  dra nie.
                Hulle het nie geskenke in hulle bagasie wat meer as R5 000,00
                  werd is nie.

2.6   Kry inentings:                                                                                KTB

      Vind uit oor verpligte/voorgestelde inentings voordat hulle Suid-Afrika
      binnekom om te verhoed dat hulle gevaarlike siektes opdoen.                                       (2)
       Gaan na 'n dokter of reiskliniek om ingeënt te word voor die reis.
       Dra inentingsdokumente by jou tydens die reis.

      Let wel: Aanvaar voorbeelde van voorgestelde inentings.

      Eet en drink veilig:
      Om infeksies te voorkom, moet hulle nie kos eet wat nie vars lyk nie,
      aangesien dit besmet kan wees.                                                                    (2)
       Moenie kos by onbetroubare verkopers koop nie.

      Alternatiewe antwoorde:
      Bly weg van diere:
      Moenie aan wilde diere of diere wat nie gesond lyk, raak nie – daar is 'n risiko
      om hondsdolheid op te doen as jy gebyt word.

      Voorkom insekbyte:
      Insekte kan ernstige siektes of ongemak veroorsaak; daarom moet
      insekafweerders gebruik word om hulself teen insekbyte te beskerm.
      Slaap onder nette
       Dra langbroeke en stewels wanneer daar in lang gras geloop word.

      Verminder jou blootstelling aan kieme:
       Kieme kan ernstige siektes veroorsaak; daarom moet hande gereeld met
         warm water en seep gewas word.
       Smeer waterlose ontsmettingsmiddels aan die hande
       Ontsmet toiletsitplekke met ontsmettingsmiddels.
       Moenie vreemdelinge soen nie.

       Let wel: Moenie punte vir malaria toeken nie aangesien Durban nie in 'n malaria area geleë
       nie.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  8                               DBE/2019
                                SS/NSS – Nasienriglyne

2.7   Hulle moet slegs van aangewese taxi's gebruik maak.                      KTB

      Hulle moet seker maak dat hulle nie deur onbekende persone gevolg word            (4)
      nie. 
       Moenie van enige vreemdeling hulp aanvaar met bagasie nie.
       Make gebruik van die amptelike hulptoonbanke op die lughawe as jy
          verdwaal.
       Moenie geld, duur juwele of kameras openlik vertoon nie.
       Wees bewus van sakkerollers en beskerm tasse en rugsakke.
                                                                                        [43]

VRAAG 3

3.1   GBP 4 000,00 (x) 18,02 = ZAR 72 080,00                                  BVV    (3)

3.2   ZAR 2 000,00 (÷) 18,10 = GBP 110,50                                     BVV    (3)

3.3   Geldige vliegkaartjies                                                    BVV    (1)
       Paspoort
                                                                                        [7]

                                                         TOTAAL AFDELING B:             50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        9                                     DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE;                   KULTUUR-           EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1    4.1.1         Kremlin                                                               TB     (1)
       4.1.2         Sydney                                                                TB     (1)
       4.1.3         Suid-Amerika                                                          TB     (1)
       4.1.4         Groot Muur van China                                                  TB     (1)
       4.1.5         Turkye                                                                TB     (1)

4.2    4.2.1         Mayan                                                                 TB     (1)

       4.2.2         Die muur is gebou as beskerming teen die vyand.                      TB     (2)

       4.2.3         Disney World verteenwoordig nie slegs die VSA nie.                   TB     (2)
                      Ander lande het ook nou 'n Disney World en dit is nie
                        eksklusief aan die VSA nie.

4.3    4.3.1         Jordanië                                                              TB     (1)

       4.3.2         Dit is 'n antieke stad wat eers in die vorige eeu ontdek is.         TB     (2)
                      Besoekers is eers onlangs toegelaat om hierdie besiens-
                         waardigheid te besoek.

       4.3.3         Neiging                                                                TB

                     Die algemene neiging toon 'n afname vanaf 2013 tot 2015, hoewel
                     daar 'n toename in 2016 was.                                                (2)
                     Kenmerke van Petra
                     Hierdie reuse hand-gekerfde metropolis (stad) het 'n rykdom van
                     kunswerk en gee 'n kykie in die antieke Nabateaanse beskawing.                (2)
                     
                      Die “Rose Stad” is 'n byenes van mensgemaakte grotte,
                        tempels en graftombes wat 2 000 jaar gelede uit pienk
                        sandsteen gekerf is in die hoë Jordaniese woestyn.
                     Positiewe invloed
                     Petra sal 'n groot inkomste vir die plaaslike gemeenskap verdien              (2)
                     en sal die vermenigvuldigereffek in werking stel.
                      Groter publisiteit
                     Bedreiging
                     Die broos struktuur kan verniel en verwoes word as gevolg van                 (1)
                     massa-toerisme en verfilming
                      Petra kan deur toeriste en filmspanne uitgebuit word wanneer
                        hulle die terrein gebruik en misbruik.
                      Politieke onrus in die streek kan die terrein verwoes.
                     TWEE maniere hoe bedreigings hanteer moet word
                     Goeie verantwoordelike toerismetekens moet beskikbaar wees                  (2x2)
                     Hef toegangsfooie om besoekergetalle te beperk
                                                                                                   [24]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    10                                  DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1    A                                                                              KE     (1)

5.2    C                                                                              KE     (1)

5.3    KwaZulu-Natal                                                                  KE     (1)

5.4    Kaapse Blommeryk                                                               KE     (1)

5.5    Die land behoort aan die voorouers van die nomadiese (rondtrekkende)            KE     (2)
       Nama kultuurgroep.

5.6    5.6.1   Mapungubwe Kulturele Landskap                                          KE     (1)

       5.6.2   Wieg van die Mensdom                                                   KE     (1)
                Fossiel Hominide Terrein
                Sterkfontein grotte

5.7    iSimangaliso het natuurlike flora, fauna en mariene biodiversiteit waar die   KE

       Kaapse Blommeryk slegs oor blom-biodiversiteit beskik.                               (4)
                                                                                              [12]

VRAAG 6

6.1    TOMSA                                                                          B      (1)

6.2    Toeriste                                                                       B      (1)

6.3    Alle toerismebesighede sal bevoordeel word wanneer daar 'n toename in           B

       buitelandse toeriste-aankomste is; so dit is net regverdig dat all toerisme-
       besighede verantwoordelik moet wees om die 1% toerismeheffing te vorder.
       
       Indien alle toerismebesighede die 1% toerismeheffing vorder, sal daar 'n
       verhoging in bemarkingsinkomste wees. Dit sal beteken dat Suid-Afrikaanse              (4)
       Toerisme meer geld sal hê om Suid-Afrika te bemark om sodoende
       buitelandse toeriste- aankomste te verhoog.

6.4    6.4.1    Help hulle om hulle besighede op die Suid-Afrikaanse Toerisme se       B

                webtuiste te adverteer.                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    11                                 DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

       6.4.2    Suid-Afrikaanse    Toerisme       is    die  land   se    nasionale   B

                bemarkingsliggaam en deur op hulle webtuiste te adverteer sal
                toerismebesighede meer geloofwaardig maak. 
                Die meeste mense wat inligting oor Suid-Afrika soek, sal die
                amptelike webtuiste van Suid-Afrika besoek, daarom sal
                advertensies op Suid-Afrikaanse Toerisme se webtuiste meer
                waarborge bied dat besighede blootstelling sal kry.                        (4)
                 Suid-Afrikaanse Toerisme adverteer Suid-Afrika en
                   toerismebesighede op verskeie platforms. So word
                   toerismebesighede verskeie geleenthede gebied om hulle
                   besighede te bemark.
                 Dit sal meer koste-effektief vir toerismebesighede wees om op
                   Suid-Afrikaanse Toerisme se webtuiste te adverteer as op hulle
                   eie.

6.5    Wees 'n ambassadeur vir Suid-Afrika                                          B      (2)
        Reis plaaslik en ondersteun plaaslike toerismebesighede
        Toerisme is almal se besigheid
                                                                                             [14]

                                                            TOTAAL AFDELING C:               50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      12                                     DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 7

7.1    7.1.1   (a)    Skryfbehoeftes met 'n slagspreuk en 'n logo skep               TS

                      handelmerkbewustheid/lojaliteit en herkenbaarheid.                (2)
                       Dit verskaf relevante, spesifieke en geldige inligting oor
                         die besigheid bv. kontakbesonderhede.
                       Die skryfbehoeftes wat handelmerke bevat moet
                         oorspronklik wees en die inligting moet duidelik wees.
                       Vergemaklik kommunikasie en skep identiteit en trots
                         vir die onderskeie besighede.

               (b)    'n Onvergeetlike naam word met vertroue verbind wat oor        TS

                      'n lang tydperk opgebou word.                                     (2)
                       Die naam kan 'n kragtige beeld skep wat 'n toename
                          kan beteken in die aantal kliënte wat die produk of
                          diens ondersteun.
                       Dit kan 'n huishoudelike naam word deur assosiasie.

       7.1.2   Werknemers wat uniforms dra kan 'n professionele beeld vir die        TS

               besigheid uitstraal. 
               Uniforms skep 'n handelsmerkbewustheid.                                  (4)
                Dit skryf kwaliteit en eenvormige standaardisering voor.
                Uniforms kan kostes vir die werkgewer en die werknemer
                  bespaar.

7.2    7.2.1   Logo                                                                 TS

               Naam van die besigheidskaart houer                                        (2)
                Werkstitel

       7.2.2   Ligging van die agentskap kan nie bepaal word as daar nie 'n          TS

               adres verskaf word nie.
               Kliënte wat graag met die reiskonsultant wil kommunikeer of
               netwerk sal nie met haar kontak kan maak nie aangesien daar
               geen kontakbesonderhede verskyn nie.                                     (4)
                Daar is geen slagspreuk (motto) wat die etos (waarde-
                   sisteem) van die besigheid kan weerspieël nie.
                Kan nie as 'n doeltreffende verwysingsinstrument gebruik
                   word nie omdat noodsaaklike inligting ontbreek.
                Geen webtuiste/sosiale media kontakbesonderhede nie
                Geen e-posadres
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      13                                   DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8

8.1    8.1.1    Inligting oor algemene operasionele aangeleenthede by die         VVT

                lodge verskyn op inligtingsborde en nie in inligtingslêers nie
                sodat papiergebruik beperk word.                                      (2)

       8.1.2        Gaste kry 'n in-huis koerant wat op herwinde papier gedruk   VVT

                     is.                                                              (2)

       8.1.3        Ou kookolie word aan 'n plaaslike boer geskenk (wat hulle    VVT

                     groenteverskaffer is) om biodiesel te maak wat die
                     afleweringvragmotors aan die gang hou.                           (2)

8.2    Ou kookolie word aan 'n plaaslike boer geskenk                  om    sy   VVT

       afleweringvragmotors aan die gang hou.                                         (2)
        Insluiting van die plaaslike kunshandwerk mense by die
           binneversiering van die lodge.
        Groente word by plaaslike boere aangekoop.

8. 3   8.3.1    Hulle bevorder en ondersteun verantwoordelike en                  VVT

                volhoubare toerismepraktyke van toerismebesighede ten
                opsigte van ekonomiese, maatskaplike en omgewingsfaktore                (2)
                in Suid-Afrika. 
                 Verseker dat die toerismebedryf billik is en verantwoordelik
                    optree teenoor die plaaslike gemeenskap.

       8.3.2    (a) Wanneer plaaslike mense vir huidige en toekomstige            VVT

                Mountain Lodge projekte in diens geneem word, moet daar
                aan die minimum loonooreenkoms voldoen word.                          (2)
                 Die betaling van lone moet markverwant en in
                   ooreenstemming met die betrokke loonklas wees.

                (b) Verseker dat werkers se gesondheid en veiligheid altyd
                die grootste prioriteit sal wees.                                     (2)
                 Geen kinderarbeid moet toegelaat word nie
                 Geen diskriminasie
                 Verseker dat arbeidspraktyke dienooreenkomstig die
                    bepalings van die Arbeidswet plaasvind.

                (c)     Winsdeling, voordele en verliese moet in alle
                besigheidstransaksies duidelik wees.                                  (2)
                 Werknemers moet toegang hê tot inligting wat te doen het
                    met hulle deelname aan projekte.
                 Die eienaarskap van die besigheidstransaksies moet
                    duidelik omskryf wees.
                 Mede-eienaarskap met werknemers
                                                                                        [16]

                                                        TOTAAL AFDELING D:              30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    14                                     DBE/2019
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E :         PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1    9.1.1     Albei is wêreld sport gebeurtenisse.                                   PSI

                 Albei word elke vier jaar gehou.                                              (4)
                  Sokker – die FIFA Wêreldbeker is sokker se mees voortreflike
                   toernooi en is ook een van die sportsoorte van die Olimpiese
                   Spele.
                  Rio de Janeiro/Brasilië was vir albei die gasheer.
                  Albei bring lande van die wêreld op die sportveld byeen om teen
                   mekaar mee te ding en gemeenskaplike verhoudings te bou.
                  Beide is deel van BRICS

       9.1.2     Infrastruktuur is verbeter tot wêreld-klas standaarde.                 PSI

                 Bewese organisasievermoë.                                                     (4)
                  Verbeter die kernwaardes van hulle gemeenskappe.
                  Skep 'n gevoel van trots by inwoners.
                  Toename in plaaslike en internasionale toerisme.

       9.1.3     Verhoog mediadekking en openbare betrekkinge.                          PSI    (2)
                  Beeldpoetsing en ekonomiese byvoordele word verkry.
                  Daar is tot dusver bewys dat hulle in staat is om
                   wêreldgebeurtenisse aan te bied.
                  Infrastruktuur is in plek en sal die land minder kos om voor te
                   berei vir toekomstige omvangryke gebeurtenisse soos hierdie.
                  Meer hoë-vlakverdienste en –spandering, aangesien bestuurders
                   en ministers die land voor, tydens en na die gebeurtenis sal
                   besoek.
                  Wêreldleiers, afvaardigings en besluitnemers wat die
                   wêreldgemeenskap beïnvloed, sal die gebeurtenis bywoon.

       9.1.4     Die veiligheids- en sekuriteitsplanne van die gasheerland sal            PSI

                 noukeurig ondersoek word om 'n suksesvolle gebeurtenis te
                 verseker. 
                 'n Alternatiewe BRICS land sal oorweeg word waar die politieke                  (4)
                 situasie meer stabiel is. 
                  Die bykomende sekuriteitsmaatreëls wat ingestel moet word om
                    onvoorsiene gebeure te hanteer.
                  Die lewensvatbaarheid van die aanbied van die gebeurtenis met
                    betrekking tot veiligheid, terrorisme-aktiwiteite en
                    protesaksies/onluste.
                  Die reputasie van die kieskomitee kan in gedrang kom indien 'n
                    verkeerde besluit gemaak word.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     15                                  DBE/2019
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

9.2    9.2.1     14 166                                                               PSI   (2)
                  77.8% toename.

       9.2.2     'n Toename in inkomste.                                              PSI   (2)
                  Omdat die getalle bykans verdubbel het, word daar verwag dat
                    die inkomste ook amper sal verdubbel.
                  Toename in BBP
                  Werkskepping
                  Vermenigvuldigereffek sal in werking gestel word.

       9.2.3     Verhoog die begroting vir bemarkingsinisiatiewe in Brasilië om Suid-   PSI

                 Afrika as 'n bestemming te bevorder, gebaseer op die toename in
                 besoekersgetalle.
                 Ontwikkel toerpakette volgens die Brasiliaanse profiel om hulle na
                 Suid-Afrika te lok en sodoende spandering te verhoog. 
                 Onderhandel vir meer direkte vlugte vanaf Brasilië na Suid-Afrika;
                 meer toeriste kan Suid-Afrika vinniger bereik as met lang oorlê
                 vlugte en internasionale vlugte met verskeie stopplekke.                   (6)
                  Moedig goedkoper en meer gereelde vlugte aan om dit vir meer
                    toeriste uit Brasilië makliker te maak om na Suid-Afrika te reis.
                  Gebruik sosiale media om Suid-Afrika te bemark deur ander
                    Brasiliane se ervarings van Suid-Afrika te adverteer.
                  Bied meer “Roadshows” in Brasilië aan.
                  Aggressiewe bemarkingstrategie deur SAToerisme om Suid-
                    Afrika as 'n voorkeurbestemming in Brasilië te toon.
                  Reël toere met Portugese toeristegidse.
                                                                                              [24]

VRAAG 10

10.1       Dit word elektronies as 'n E-opname/epos ontvang.                          KK    (2)
            Dit word as 'n web-gebaseerde antwoord ontvang.
            Dit word as 'n internetoorsig ontvang.
            Dit word deur hulle webtuiste ontvang.

10.2       Die toeris se tevredenheidsvlakke word bepaal.                             KK

           Mondelinge advertering kan bepaal word.                                          (4)
            Sterkpunte kan bepaal word en so personeel motiveer.
            Swakpunte kan bepaal word wat in die toerismebesigheid verbeter kan
              word.
            Om dienslewering te verbeter
                                                                                              [6]

                                                             TOTAAL AFDELING E:               30
                                                                 GROOTTOTAAL:                 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-eng/f48b2851-1d2f-41a6-9689-db22d6f2b2b6) — Tourism · Memo · 2019 · Eng
- [Tourism May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-eng/fb0c1369-5e9b-47eb-9a7d-2f1f9fc82614) — Tourism · QP · 2019 · Eng
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-english/f48763c7-ff00-431e-ae7e-a8d2b671ff94) — Tourism · Memo · 2019 · Eng
- [Tourism Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-afr/177a3931-bd47-436f-ae74-ec6fd7718fcc) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Tourism Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-eng/2927bdba-1e98-4ac5-90ec-0e17100824ee) — Tourism · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
