# Tourism Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2021-mg-afr/5f466a2d-b42c-4f81-91e4-cc33c3d9f0b4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2021-mg-afr/5f466a2d-b42c-4f81-91e4-cc33c3d9f0b4)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                       TOERISME

                                          2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                          DBE/2021
                                SS/NSS – Nasienriglyne

INLIGTING AAN NASIENERS

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     3                                   DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     D/ intraprovinsiale                                                KTB

      1.1.2     C/ Geelkoors en malaria                                            KTB

      1.1.3     C/ 22 uur                                                          KTB

      1.1.4     B/ 'n duur en eksklusiewe toerpakket saamstel.                     KTB

      1.1.5     D/ Die werker en die supermark verdien geld uit die hotel wat      BVV

                gebou word.

      1.1.6     B / Chichen Itza                                                   TB

      1.1.7     C/ Asië                                                            TB

      1.1.8     A/ Akkommodasie, motorverhuring en toeroperateurs                  B

      1.1.9     C/ Kaapse Blommestreek Beskermde Areas                             KE

      1.1.10    D/ bemarkingstrategie                                              TB

      1.1.11    A / bevorder integriteit                                           TS

      1.1.12    C / persoonlike higiëne                                            TS

      1.1.13    A / dienskontrak                                                   TS

      1.1.14    D/ sertifisering van volhoubare toerismebesighede.                 TS

      1.1.15    C/ bestuur van afval                                               PSI

      1.1.16    D/ wêreldgebeurtenis                                               PSI

      1.1.17    A/ Handhaaf sosiale afstandhouding deur tafels twee meter          PSI

                uit mekaar te rangskik.
      1.1.18    C/ persentasie buitelandse toeriste na Suid-Afrika in              PSI

                verhouding met ander kompeterende bestemmings.
      1.1.19    B/ afname in die vraag na hotelakkommodasie.                       PSI

      1.1.20    D/ Persoonlike klagte                                              PSI

                                                                                 (20x1)   (20)

1.2   1.2.1     hepatitis C inenting                                               KTB

      1.2.2     spesiale behoeftes                                                 KTB

      1.2.3     opsionele ekstras                                                  KTB

      1.2.4     besienswaardighede                                                 KTB

      1.2.5     reisprogram                                                        KTB   (5)

1.3   1.3.1     Lawaaibesoedelingsbeheer                                           TS

      1.3.2     logo                                                               TS

      1.3.3     Afslag op reise                                                    TS

      1.3.4     kommunikasie                                                       TS

      1.3.5     bemarkingstrategie                                                 TS    (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     4                                   DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

1.4   1.4.1   F / pas die ses beginsels van ‘Fair Trade Tourism’ toe                VVT

      1.4.2   E / die maatskaplike pilaar van die Driedubbele Slotreël              VVT

      1.4.3   A/ die riglyne vir Verantwoordelike Toerisme                          VVT

      1.4.4   B/ korporatiewe maatskaplike belegging                                VVT

      1.4.5   C/ omgewingsvriendelike tuinbou                                       VVT   (5)

1.5   1.5.1    C                                                                    KTB

      1.5.2    B                                                                    KTB

      1.5.3    A                                                                    KTB

      1.5.4    E                                                                    KTB

      1.5.5    D                                                                    KTB   (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:                     40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     5                                  DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
            VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Die ambassades het opnames uitgestuur om die vraag na 'n                KTB

               repatriasievlug te bepaal. 
               DIRCO het die reisreëlings via WhatsApp aan die gestrande Suid-
               Afrikaners deurgegee.                                                        (4)

      2.1.2    (a) Reisprogram                                                         KTB

               Die res van die beplande reisprogram en aktiwiteite moes
               gekanselleer word toe die beperkings ingestel is.                            (2)
                Besienswaardighede wat besoek moes word, is gesluit en
                   reisbeperkings het beteken dat daar aan plaaslike
                   grendeltydregulasies voldoen moes word.
                Daar was 'n verlenging van die oorspronklike reisprogram ten
                   opsigte van die aantal dae in Mauritius.
                Daar sal beperkings wees om met die oorspronklike reisprogram
                   voort te gaan as gevolg van die COVID-19 regulasies in Mauritius.
               (b) Hotelakkommodasie
               Die akkommodasie moes verleng word.                                          (2)
                Die paartjie moes goedkoper hotelakkommodasie soek totdat
                   hulle reisreëlings gefinaliseer kon word.
                Die keuse van akkommodasie is beïnvloed en mag verander
                   afhangende van beperkings en hulpbronne.
               (c) Voorskrifmedikasie
               Mnr. Dube was bekommerd dat hy nie genoeg voorskrifmedikasie vir
               die duur van sy verblyf sal hê nie.                                          (2)
                Medikasie moes vanaf plaaslike apteke/klinieke verkry word.
                Moeilik om medikasie sonder ‘n voorskrif te kry.
               (d) Begroting
               Die Dubes moes al hulle uitgawes terwyl hulle in Mauritius was,
               heroorweeg.                                                                  (2)
                Hulle begroting het nie vir die bykomende uitgawes voorsiening
                   gemaak nie.
                Hulle moes die geld, wat begroot was vir aktiwiteite wat nie
                   plaasgevind het nie, vir ander uitgawes gebruik.
                Bykomende fondse vanaf familielede moes in hulle bankrekening
                   inbetaal word.
               (e) Belastingvrye inkopies
               Die belastingvrye winkels op die lughawe in Mauritius was gesluit en
               daar kon geen inkopies gedoen word nie.                                      (2)
                                                                                              [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      6                                       DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.2   2.2.1    Die lande is op twee verskillende tydsones geleë.                           KTB    (2)
                Mauritius is op UTK +4 tydsone en Suid-Afrika is op
                  UTK +2 tydsone.
                Daar is 'n tydsverskil tussen lande wat op verskillende tydsones
                  geleë is.

      2.2.2    Suid-Afrika +2                                     Mauritius +4               KTB

               Tydsverskil                                   = 2 uur
                                                             = 12:00 (+) 2 uur
               Tyd in Mauritius                              = 14:00                               (3)

               OF

               14:00
      2.2.3    Suid-Afrika +2                                   Mauritius +4                 KTB

               Tydsverskil                           = 2 uur
               Aankomstyd                            = 12:00
               Vliegtyd                              = 4 uur 30 min
               Tyd in Mauritius                      = 12:00 +2 uur
                                                     = 14:00
               Vertrektyd uit Mauritius              14:00 (-) 4 uur 30 min
                                                     = 09:30                                       (4)

               OF

               Suid-Afrika +2                                 Mauritius +4

               Tydsverskil                           = 2 uur
               Tyd in Mauritius                      = 12:00 +2
                                                     = 14:00
               Aankomstyd in Suid-Afrika             = 12:00
               Vliegtyd                              = 12:00 (-) 4 uur 30 min
                                                     = 07:30
               Vertrektyd uit Mauritius              =07:30 + 2uur tydsverskil
                                                     =09:30 

               OF

               09:30

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     7                                      DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

      2.2.4    Nee, hulle het net oor 2 tydsones gevlieg                                 KTB     (2)

      2.2.5    Londen 0                                     Suid-Afrika +2                 KTB

               DBT word in Londen toegepas +1

               Tydsverskil                          = 1 uur
                                                    = 19:00(-) 1 uur
               Tyd in Londen                        = 18:00
               Vliegtyd                             = 18:00 (+11 uur)
               Aankomstyd                           = 5:00 op 25 April 2020                      (7)

               OF

               Londen 0                                     Suid-Afrika +2

               Tydsverskil                          = 2 uur
                                                    = 19:00(-) 2 uur
               Tyd in Londen                        = 17:00
               Vliegtyd                             = 17:00 (+11 uur)
               DBT word in Londen toegepas          = 4:00 +1 uur
               Aankomstyd                           = 5:00 op 25 April 2020

               OF
               = 5:00 op 25 April 2020
                                                                                                   [18]

2.3   2.3.1   Kontak met ander mense: sodat die Suid-Afrikaanse passasiers nie              KTB

               in kontak met enige ander mense by die lughawe kom nie.                           (2)
                Beperkings op tyd: passasiers moes so gou as moontlik by hulle
                   kwarantynhotel kom.
                Sosiale afstand: hulle is in verskillende mini-bussies vervoer.
                Verhoed besmetting: passasiers moes dieselfde ontsmette mini-
                   bussies deur die hele proses gebruik om besmetting te verhoed.
                As gevolg van die risiko dat COVID-19 versprei sal word

      2.3.2    Kontak met ander mense: is beperk by die lughawens om die risiko              KTB

               van verspreiding van die COVID-19 virus te verhoed. 
               Kwarantyn: Die passasiers is in afsondering geplaas vir die vereiste
               tydperk nadat hulle in Suid-Afrika aangekom het, om te verseker dat
               hulle nie COVID-19 positief was nie.
               Kontrole vir opsporing en naspeuring: passasiers is as 'n groep op
               een vlug gehanteer en gesamentlik binne en vanaf die lughawe
               vervoer en saam in 'n hotel in Pretoria inbespreek om opsporing en
               naspeuring te vergemaklik.                                                        (6)
                Die inkomende vlug is met die strengste moontlike gesondheids- en
                   veiligheidsmaatreëls hanteer om te verseker dat die Suid-Afrikaners
                   nie hulle eie veiligheid en dié van ander in gevaar stel nie.
                                                                                                   [8]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    8                                   DBE/2021
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1   3.1.1    ZAR50 000 (÷) 17.65     =USD2 832,86                                   BVV   (3)

                      OF

               USD2 832,86

      3.1.2    USD62,70 x 17.33        =ZAR1 086,59                                   BVV   (3)

                      OF

               ZAR1 086,59

3.2   Hulle kon nie enige FOREX dienste by die lughawe as gevolg van die                 BVV

      Grendeltyd gebruik nie. 
      Tydens die tydperk in kwarantyn, was dit nie moontlik om geld te verwissel nie,
      al het hulle die geld dringend nodig gehad.                                            (4)
       Die minibussies kon nie stilhou op pad na Pretoria toe nie, omdat die
          passasiers hoë-risiko gevalle was.
                                                                                               [10]

                                                            TOTAAL AFDELING B:                 50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         9                                  DBE/2021
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISME-BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1    4.1.1         A     Sydney Operahuis              Australië                         TB   (2)
                     B     Leunende Toring van Pisa      Italië                                 (2)
                     C     Machu Picchu                  Peru                                   (2)
                     D     Buckingham Paleis             Engeland                               (2)

       4.1.2         (a)   Alcazar van Segovia                                                  (2)

                     (b)   Europa                                                               (2)

       4.1.3         Koninklike paleis                                                     TB   (2)
                      tronk
                      'n militêre akademie
                      museum

4.2    4.2.1         (a)   Groot Piramides van Giza                                        TB   (2)
                            Die Sfinks

                     (b)   Stygende grondwater bedreig hierdie ikone.                           (2)
                           Die soutinhoud in die grondwater veroorsaak erosie in die
                           fondasies van die antieke strukture.

       4.2.2         Die Egiptenare wil hulle verlede en die hede vir die nageslag bewaar    TB

                     om ook te kan geniet. 
                     Die Egiptenare glo dat hierdie ikone 'n geestelike uitbeelding van
                     hulle kultuur en geskiedenis is.                                           (4)
                      Die Egiptenare glo dat hierdie ikone wêreldskatte is wat die
                         nageslag ook moet kan ervaar.
                      Lok baie besoekers wat positiewe mondelinge advertensie
                         versprei, en dus volhoubare inkomste uit die ikone verseker.

       4.2.3         Beperk die aantal daaglikse toeriste na die betrokke areas.           TB

                     Stel die besoekers in kennis van die omgewingskwessies deur
                     begeleide virtuele toere vir besoekers aan te bied.                        (4)
                      Verskaf alternatiewe ervarings aan besoekers soos uitstallings
                        wat die ikoon vertoon en aandenkings wat as herinnering aan die
                        ervaring sal dien.
                      Maatreëls wat toegepas kan word om die grondwater te beheer
                        sodat besoeke steeds kan plaasvind.
                                                                                                  [26]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     10                                  DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1    5.1.1    ITB Berlyn                                                             B

                World Travel Market / Wêreldreismark                                         (4)
                 WTM

       5.1.2    (a)   'n 90-sekonde advertensie                                        B     (2)
                       Suid-Afrika, die tuiste van menslikheid’
                       Groei Suid-Afrika

                (b)      SAToerisme se video's is bekend vir hulle aantreklike
                          beelde, musiek en prikkelende frases wat die uniekheid van
                          die Suid-Afrikaanse handelsmerk beklemtoon. Hierdie
                          video's sal besoekers na Suid-Afrika lok. 
                         Die video is deel van ‘n nuwe veldtog, deel van
                          SAToerisme se wêreldhandelsmerk-bemarkingstrategie op
                          verskeie platforms.                                                  (2)

       5.1.3    Suid-Afrikaners sal handelsmerk-ambassadeurs vir die land wees           B

                deur uit te lig wat Suid-Afrika kan bied. 
                Deur toerisme almal se besigheid te maak                                     (4)
                 Deur ons kleurvolle tradisies te gebruik om internasionale toeriste
                   na die land te lok.
                 Deur staat te maak op ons diverse nasie om as trekpleister te
                   dien.
                 Die warmte en gasvryheid van Suid-Afrikaners word as 'n
                   trekpleister gebruik om internasionale toeriste na Suid-Afrika te
                   lok.
                 Positiewe mondelinge bemarking
                                                                                               [12]
VRAAG 6

6.1    6.1.1    UNESCO is verantwoordelik vir die beskerming, bewaring en                KE

                ontwikkeling van erfenis.                                                    (2)
                 Moedig internasionale samewerking aan in die bewaring van ons
                   erfenis.

       6.1.2    Wêreld Erfenisterreine word deur UNESCO aangewys op grond van            KE

                hulle kulturele, historiese en wetenskaplike belang. Hulle word
                afgebakende, beskermde sones deur UNESCO.                                    (2)
                 UNESCO voorsien die ondersteuning ten opsigte van opleiding/
                    noodbystand vir Wêreld Erfenisterreine wat in gevaar is/
                    bewustheidsaktiwiteite vir bewaring van Wêreld Erfenisterreine.

6.2    6.2.1    A- Barberton Mkhonjwa-berge                                             KE

                B- Fossiele Hominiede Terreine van Suid-Afrika                                (2)
                 Wieg van die Mensdom
                 Maropeng
                 Swartkrans
                 Sterkfontein grotte
                 Kromdraai

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    11                                  DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

       6.2.2    C                                                                     KE    (2)

       6.2.3    Die fasiliteite is gebruik as 'n tronk vir politieke gevangenes van     KE

                Suid-Afrika se apartheidsregering. 
                Die geboue verteenwoordig vryheid en die oorwinning van
                demokrasie oor verdrukking.                                                 (4)
                 Die eiland verteenwoordig 'n terugkeer en oorwinning oor
                   ontbering en teëspoed.
                                                                                              [12]

                                                            TOTAAL AFDELING C:                50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         12                                DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D:          TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                     TOERISME

VRAAG 7

7.1    Die nuwe bestuurder het tatoeëermerke / letsels op sy arms wat nie tot die          TS

       professionele beeld van die besigheid bydra nie. 
                                                                                                  (2)
        Die nuwe bestuurder behoort meer formele klere te dra.
        Die nuwe kleredragreël pas by sy posisie by die werk.

7.2    JA. Hy is die eienaar en het die reg om die reëls te maak.                        TS

       Hy moet kliëntetevredenheid en winsgewendheid van die besigheid verseker.                 (4)
       
        Hy moet verseker dat die voorkoms van die werknemers nie kliënte
          afskrik nie.
       OF
       NEE. Hy moes ingelig gewees het oor die kleredragreël voordat hy by sy
       nuwe werk begin het.
       Hy het nie 'n voorbeeld gestel oor hoe daar aan kleredragreëls voldoen moes
       word nie.
       Die eienaar wys dalk vooroordeel en diskriminasie teenoor tatoeëermerke.

       Let Wel: Aanvaar voorbeelde. Gemotiveerde antwoorde is noodsaaklik

7.3    Die bestuurder kon die versoek verwerp het as gevolg van vryheid van                TS

       keuse.
       Die bestuurder kon 'n klagte van onregverdige arbeidspraktyke teen die
       eienaar by die CCMA / die Menseregtekommissie ingedien het.                             (4)
        Die bestuurder kon homself verdedig het.
        Die bestuur kon die eienaar uitgeskel het.

       Let Wel: Aanvaar dialoog wat hierdie reaksies uitdruk.
                                                                                                 [10]
VRAAG 8

8.1    8.1.1     Regerings                                                               VVT

                 Die toerismebedryf                                                             (2)
                  gemeenskappe
                  toeriste

       8.1.2     (a)   Omgewingspilaar                                                 VVT    (2)
                        planeet

                 (b)   Maatskaplike pilaar                                             VVT    (2)
                        mense

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      13                                 DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

       8.1.3    Dit sal verseker dat toeriste verantwoordelik optree wanneer            VVT

                gemeenskappe besoek word. 
                Dit sal verseker dat toeriste billike pryse vir plaaslike produkte en
                dienste betaal. 
                Dit sal verseker dat die gemeenskap toerisme as 'n bydraende faktor
                vir ekonomiese ontwikkeling in die streek ervaar.                            (6)
                 Die kulture en godsdienste van die plaaslike gemeenskappe sal
                    gerespekteer en beskerm word.
                 Hulle sal leer hoe om die omgewing te beskerm
                 Beleide word in plek gesit en toegepas.

8.2    8.2.1    Korporatiewe Maatskaplike Belegging / Korporatiewe Maatskaplike         VVT    (2)
                Verantwoordelikheid 
                 KMB / KMV
                 die maatskaplike pilaar van die Drie-dubbele Slotreël
                 volhoubare toerismepraktyke
                 spanbou
                 Driedubbele Slotreël-benadering
                 etiese besigheidspraktyk

       8.2.2    Bevorder volhoubare ontwikkeling                                      VVT

                Opheffing van die gemeenskap
                Bied geleenthede vir plaaslike gemeenskappe                                  (6)

                Let Wel: Aanvaar voorbeelde van KMB/KMV inisiatiewe
                                                                                               [20]

                                                                TOTAAL AFDELING D:             30

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     14                                  DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1    9.1.1   A – Veldbrande /Bosbrande                                              PSI

                Natuurlike ramp
                Diere het in die vuur gesterf

               B – Die uitbreek van die Corona Virus 
                Siekte
                Pandemie
                COVID-19 pandemie

               C – Vliegtuig is afgeskiet                                                    (6)
                Lugramp / neerstorting
                Missielaanval op 'n vliegtuig

       9.1.2   As gevolg van die Grendeltyd in sekere lande, kon mense nie reis nie.    PSI

                                                                                             (2)
                Plaaslike en internasionale lughawens is in sekere lande gesluit.
                Sekere sektore van die toerismebedryf het toegemaak.
                Baie werknemers in die toerisme- en gasvryheidsbedryf het hulle
                  werk verloor.
                Toeriste was in ‘n ander land gestrand en kon nie na hul tuistes
                  terugkeer nie.

9.2    9.2.1   Kansellasie of vertragings van alle vlugte.                                   (2)

       9.2.2     (a)   Gekanselleer - Meeste lande moes hulle grense sluit;             PSI

                       lugdienste is nie toegelaat om te land nie en geen passasiers
                       is toegelaat nie.                                                     (2)
                        Lande het Grendeltyd ingestel as gevolg van die
                           Covid-19-pandemie en daar was geen geweging van
                           mense nie.

                 (b)   Vertraag – Sommige lugdienste moes vir die nodige magtiging      PSI

                       en bekragtiging vir opstyg- en landingsregte wag. 
                        Lang rye by die aanmeldtoonbanke as gevolg van nuwe                   (2)
                          siftingsprosesse en veiligheidsregulasies.
       9.2.3     Sommige lugdienste moes sluit as gevolg van 'n verlies aan             PSI

                 inkomste en winste as gevolg van die kansellasie van vlugte. 
                 Sommige lugdienste moes staatmaak op besigheidsreddings-
                 pakkette van regerings of privaatbeleggers om nog besigheid te
                 doen na die massa-kansellasie van vlugte. 
                 Sommige lugdienste moes personeel verminderingspakkette instel /              (6)
                 vlugpersoneellede het hul werk verloor. 
                  Sommige lugdienste het hulle besigheidbedrywe herstruktureer
                    om kostes te bespaar.
                  Gegronde vlugte as gevolg van die inperkingsregulasies het tot
                    die verlies aan werknemer-inkomstes gelei.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         15                                 DBE/2021
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

9.3.1   Nederland                                                                       PSI   (2)

9.3.2   Suid-Afrika moet buitelandse toeriste verseker dat die COVID-19 besig is          PSI

        om af te neem.
        Toegangspoorte     na     die    land,  toerismebesienswaardighede      en
        toerismebesighede hou by die veiligheidsprotokol wat ingestel is om 'n
        COVID-19-vrye omgewing te verseker. 
        SAToerisme kan hulle bemarkingsinisiatiewe fokus oor hoe die nasie daarin
        geslaag het om die virus te oorkom.                                                   (6)
         Moedig internasionale toerismebesighede met Suid-Afrikaanse bande en
           takke aan om beloningspakkette vir reise na Suid-Afrika aan te bied.
         Suid-Afrika kan hulle sukses om die siekte te oorkom, in die belangrikste
           buitelandse bronmarkte publiseer.
         Verseker dat beide Suid-Afrikaanse en internasionale toeriste die
           COVID-19 protokols volgens regulasies nakom.

        Let Wel: Aanvaar die uiteengesette opsies in leerder paragraaf antwoorde.
                                                                                                [28]

VRAAG 10

Terugvoer deur van elektroniese toestelle gebruik te maak                               KK

 Sosiale media platforms
 Internet
 Selfone

Let Wel: Aanvaar voorbeelde van webgebaseerde metodes.                                          [2]

                                                                     TOTAAL AFDELING E:         30
**                                                                       GROOT TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-afrikaans/c19a9879-1d59-45fa-8093-3df7639fa1d4) — Tourism · Memo · 2021 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-english/51e0902e-f133-41af-8fe0-e92ed07bb71b) — Tourism · Memo · 2021 · Eng
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/edd5dcc0-74a5-4997-8f35-89fa496ba714) — Tourism · Memo · 2021 · Afr
- [Tourism May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-afr/061b391e-64ab-4ba0-80ad-43f73331c1cd) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Tourism May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-eng/f48b2851-1d2f-41a6-9689-db22d6f2b2b6) — Tourism · Memo · 2019 · Eng
- [Tourism May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-memo-afr/9fee089b-b7ad-49d3-9d06-6d5aa1d030c7) — Tourism · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
