# Tourism Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2022-mg-afr/1b55700e-408c-4956-8f6d-eca662d5fa2f
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2022-mg-afr/1b55700e-408c-4956-8f6d-eca662d5fa2f)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                       TOERISME

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                 2                           DBE/2022
                                SS/NSS – Nasienriglyne

INLIGTING VIR NASIENERS

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                      AFKORTING
Onderwerp 1  Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2  Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3  Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4  Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5  Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6  Kultuur- en erfenistoerisme                          KE
Onderwerp 7  Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8  Kommunikasie en kliëntediens                         KK
Onderwerp 9  Bemarking                                             B

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     3                                      DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     D/'n Aktiwiteit                                                    KTB

      1.1.2     B/Vlugvoosheid is moegheid wat veroorsaak word deur oor            KTB

                baie tydsones te vlieg en vluguitputting is moegheid as gevolg
                van 'n langafstand vlug.
      1.1.3     D/Banktoep/'Banking App'                                           BVV

      1.1.4     C/5 ure                                                            KTB

      1.1.5     A/Daaglikse skommeling                                             BVV

      1.1.6     B/ Groot Muur van China                                            TB

      1.1.7     A/rolstoele by die ingang te verskaf.                              TB

      1.1.8     C/toerisme infrastruktuurontwikkeling       na   die   plaaslike   KE

                gemeenskap bring.
      1.1.9     D/Akkommodasiesektor                                               B

      1.1.10    B/Kulturele                                                        KE

      1.1.11    C/Gee nuwe rekenaars aan 'n plaaslike skool.                       VVT

      1.1.12    A/FTT                                                              VVT

      1.1.13    D/Publiseer hulle belofte tot volhoubare praktyke op hulle         VVT

                webtuiste.
      1.1.14    D/Gauteng                                                          TS

      1.1.15    A/23:00 tot 07:00                                                  TS

      1.1.16    A/gedrag                                                           TS

      1.1.17    C/Weier die kliënt toegang tot die restaurant.                     PSI

      1.1.18    C/byeenkoms van staatshoofde                                       PSI

      1.1.19    B/Persoonlike inligting kan gesteel word wanneer 'n selfoon        PSI

                gebruik word.
      1.1.20    C/Afrika                                                           PSI

                                                                                          (20)

1.2   1.2.1     avontuur                                                           TB

      1.2.2     positiewe                                                          TB

      1.2.3     Mpumalanga                                                         KE

      1.2.4     koper                                                              B

      1.2.5     Niagara-waterval                                                   TB    (5)

1.3   1.3.1     kulturele                                                          KE

      1.3.2     volume                                                             B

      1.3.3     plaaslike                                                          TB

      1.3.4     Romeinse                                                           KE

      1.3.5     eilande                                                            TB    (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      4                              DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

1.4   1.4.1          C/ Virtuele toer                                       B

      1.4.2          E/ Internet                                            KK

      1.4.3          A/ Biometriese skandering                              KK

      1.4.4          B/ e-visum                                             KTB

      1.4.5          D/ Robotiese huishouding                               TS    (5)

1.5   1.5.1          G/Eie motor (self-bestuur)                             KTB

      1.5.2          A/Gehuurde motor                                       KTB

      1.5.3          H/Shosholoza Meyl                                      KTB

      1.5.4          F/Busse met slaapstoele ('Sleeper coaches')            KTB

      1.5.5          D/Lugreise                                             KTB   (5)

                     LET WEL: Aanvaar enige volgorde

                                                        TOTAAL AFDELING A:         40

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          5                                           DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
                     VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1   (a) Besigheidstoeris                                                           KTB   (2)
                   Ontspanningstoeris
                   Blesiertoeris (‘Bleisure tourist’)
                   Avontuurtoeris
                   Insta-reisiger
                   Instagram beϊnvloeder
                   Beroemde ('celebrity') vlogger

              (b) Sy reis vir werk as 'n beroemde vlogger en Instagram                         KTB

                  beϊnvloeder waaruit sy 'n inkomste verdien.                                      (2)
                   Insta-reisiger: Sy gebruik die sosiale mediaplatform
                     Instagram, om video's van haar reiservarings te
                     publiseer en te deel.
                   Instagram beϊnvloeder: Sy beïnvloed mense regoor die
                     wêreld wat haar volg en die bestemmings op haar
                     plasings wil besoek.
                   Avontuurtoeris: Sy is avontuurlusitig en geniet die
                     buitelugaktiwiteite.

                      LET WEL: Rede moet verband hou met die tipe toeris in 2.1.1 (a)

      2.1.2   Die Elginvallei sal verseker dat sy pragtige natuurskoon vir haar                KTB

              videos en fotos kry.                                                                 (2)
               Airstream woonwa-eenhede se slaapkamers met kuns-
                 temas is unieke en skep geleentheid vir uitstaande en unieke
                 videogeleenthede.
               Oop ruimtes, bergpaadjies, die meer en vele buitelug-
                 aktiwiteite verseker dat sy baie geleenthede het, terwyl sy
                 ervarings in video's en foto's vir haar Instagram plasings
                 vasvang.

      2.1.3   Die woonwa is 'n unieke tipe of akkommodasie.                                  KTB

              Elke slaapkamer het verskillende kuns-temas en verskaf unieke
              foto- en videogeleenthede.                                                           (4)
               Sy reis alleen en het nie 'n groot area nodig nie.

      2.1.4   R1 895 X 4 nagte = R7 580                                                      KTB   (2)

      2.1.5   Dag 2: Ontbyt word vanaf 6:00 tot 10:00 bedien.                                KTB

              Oggend is vir ontspanning, neem foto's van jou kamer of van die
              omliggende areas.                                                                    (4)
               Dag 2: Kies om 'n vooraf-verpakte ontbyt te neem op 'n
                vroeg- oggend staptog teen een van die baie bergpaadjies
                op.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      6                                     DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

      2.1.6   Onbeperkte toegang tot Wi-Fi.                                       KTB    (2)
               Versterk die internetsein
               Voorsien die nuutste wolktegnologie-fasiliteite en
                toepassings (Toeps).
               Maak foto-kamers met studio beligting en toerusting
                beskikbaar.

      2.1.7   Geldige paspoort                                                     KTB   (2)
               Sertifikaat wat 'n negatiewe COVID-19 status aandui.
               Bewyse van inenting teen COVID-19

      2.1.8   Die lugdiens sal die kameratoerusting as deel van haar                 KTB

              ingeweegde bagasie inboek en 'n plakker aanbring wat dit as                  (2)
              breekbaar merk. 
               Die lugdiens sal haar toelaat om die kameratoerusting as deel
                 of handbagasie aan boord te neem.

2.2   2.2.1   (a)    MI 142                                                              (2)
                      142

              (b)    Die 'A' verwys na 'n venstersitplek.                                (2)
                      Die A verwys na 'n sitplek langs die venster.

              (c)    Dit is somer in Suid-Afrika, so sy moet klere inpak wat
                     geskik is vir die seisoen.                                          (2)
                      Pak somersklere/sonbeskerming wat vir die weer geskik
                         is.
                      Die warm klere wat sy in Madrid dra, sal nie vir die Suid-
                         Afrikaanse weer geskik wees nie.

      2.2.2          Madrid +1                                 Suid-Afrika +2        KTB

              Tydsverskil                              = 1 uur
                                                       = 17:00 s+) 1 uur
              Tyd in Suid-Afrika                       = 18:00
              Vliegtyd                                 = 18:00 (-) 11 ure
                                                       = 07:00 
                                                       15 November 2021                   (6)

              OF

                   07:00 15 November 2021
                    

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      7                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

      2.3     JA                                                                    KTB

              Bestemmingslande kan nou hulle grense veilig vir inkomende
              internasionale toeriste heropen sonder die vrees vir massa-
              verspreiding van COVID-19. 
              Verminder die druk op die gesondheidsorgstelsel van die
              bestemmingsland. 
               Sal vryheid van beweging bevorder sonder die vrees vir                    (4)
                  infeksie en verspreiding.
               Bevorder internasionale reis as gevolg van wydverspreide
                  inentingsprogramme en veldtogte
              OF

              NEE
              Toeriste wat nie ingegent wil word nie, sal nie internasionaal lan
              reis nie. 
              Die vereiste van 'n COVID-19 paspoort vir internasionale reis,
              kan as diskriminasie en skending van menseregte beskou
              word.
              Toeriste mag dalk nie ingeent wil word nie, omdat daar 'n
              wanbegrip bestaan dat inenting 'n bedrogspul is.
              LET WEL: Geen punte word vir JA of NEE toegeken nie.
                                                                                          [38]

VRAAG 3

3.1   3.1.1 ZAR50 500 ÷ 17.88                 =EUR2 824.38                       BVV   (3)

              OF

              EUR2 824.38

      3.1.2 EUR200 (x) 17.12                  = ZAR3 424.00                      BVV   (3)

              OF

              ZAR3 424.00

3.2   3.2.1 Buitelandse valutaspandering                                           BVV

            Hawebelastings                                                               (2)
              LET WEL: Aanvaar voorbeelde van die antwoorde hierbo

      3.2.2 Suid-Afrika sal nou in staat wees om inkomste uit die buiteland te
            verdien wat sal bydra om die ekonomie te stimuleer en die BBP-
            groeikoers 'n hupstoot te gee. 
            Buitelandse inkomsteverdienste sal nou die vermenigvuldiger-effek
            in werking stel.                                                            (4)
             Nuwe werksgeleenthede word in Suid-Afrika se hawens geskep
             Bestaande werkers word weer in hulle vorige posisies
                aangestel.
                                                                                          [12]
                                                           TOTAAL AFDELING B:             50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      8                                     DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE;              KULTUUR-       EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1   4.1.1   Ikoon     Volle naam van die ikoon                Land
                A       Die Sfinks                             Egipte             TB

                B       Die Leunende Toring van Pisa           Italië             TB

                C       Ayers Rots                             Australië          TB   (6)
                          Uluru Kata Tjuta Nasionale Park

      4.1.2   C                                                                   TB

               Ayers Rots
               Uluru Kata Tjuta Nasionale Park                                          (2)

      4.1.3   Dit is die wêreld se grootste monoliet.                             TB   (2)
               Die rooierige kleure op die sandsteen verander soos wat
                  weerkaatsing van die son verander.
               Dit is 'n heilige terrein vir die Inboorlingmense.

      4.1.4   Die gesig van die Sfinks lyk soos 'n Farao se gesig.                TB   (2)
               Die koninklike families of konings (Faraos) het die piramides
                 as graftombes gebou en die Sfinks is daar naby as
                 beskermer van die area gebou.

      4.1.5   Die toring leun oor                                                 TB   (2)
               Die toring leun 'n paar grade sywaarts as gevolg van
                 onstabiele grond, maar het nie deur die eeue omgeval nie.

4.2   4.2.1   Rome  en Italië                                                     TB   (2)

              LET WEL: Aanvaar enige volgorde

      4.2.2   (a)     Die antieke karakter van die Colosseum moet beskerm           TB

                      word en geen moderne toevoegings moet gemaak word
                      nie.                                                             (2)
                       Die historiese oorblyfsels van die terrein van 2 000 jaar
                         gelede moet so oorspronklik, eg en onaangeraak as
                         moontlik vir die nageslag gelaat word.

              (b)     Die terrein moet ontwikkel word, en moderne element           TB

                      moet by 'n historiese terrein soos die Colosseum                   (2)
                      ingebring word.
                       Voordele en ervarings moet verhoog word om aan
                         toeriste 'n better begrip van die Colosseum te gee en
                         sodoende meer toeriste te lok.
                       Die nuwe, moderne vloer sal die antieke boustrukture
                         onder die vloer beskerm en behoue laat bly.
                       Hoe die terrein in die verlede gelyk het met 'n
                         houtvloer, sal herstel word in die hede.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   9                                    DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

      4.2.3   Wanneer die werklike aantal besoekers (7.6 miljoen) die           TB

              verwagte getalle vir 2019 oorskry het.                               (2)
               Wanneer die inkomste wat uit 7.6 miljoen toeriste verdien is,
                 die teikeninkomste oorskry het.

      4.2.4   Hulle het die inisiatief geneem om met die herstelwerk en         TB

              onderhoud van die Colosseum te begin. 
              Reënwater word opgevang.                                             (4)
               Openbare badkamers gebruik reënwater wat op die terrein
                 opgevang is.
               Waterskade word tot 'n minimum beperk deur die
                 watermassa op die vloer te verminder wanneer dit reën.
               Die houtplanke kan gedraai word om natuurlike lig en lug in
                 die ondergrondse ruimtes te laat invloei.
               Die houtplanke kan toegemaak word om die ondergrondse
                 strukture teen gure weersomstandighede te beskerm.

      4.2.5   Die owerhede verwag dat toerisme besoekersgetalle in 2023         TB

              gaan toeneem.
              Die toeristegetalle is tans laag as gevolg van COVID-19 en dit
              is makliker om herstelwerk te doen.                                  (4)
               Die herstelwerk aan die vloer sal help met die herstel-
                  inisiatiewe om die toerismebedryf weer aan die gang te kry,
                  op te laat vlam of te herstel.
               Konstruksie tydens spitstye kan bots met toerisme-
                  aktiwiteite maar nou kan dit gelyktydig plaasvind voordat
                  toerisme toeneem.
               Die nuwe vloer sal help om toeristegetalle te verhoog deur
                  aan toeriste ‘n beter ervaring te gee oor die Colosseum
                  tydens die tyd van die strydvegters (‘gladiators’).
                                                                                     [30]

VRAAG 5

5.1   5.1.1    Tien                                                           KE   (2)
                10

      5.1.2    Vredefort Koepel                                               KE   (2)
                Kaapse Blommestreek Beskermde Areas
                Fossiele Hominide Terreine van Suid-Afrika
                Wieg van die Mensdom

      5.1.3    Gee terugvoer en maak aanbevelings oor hoe om die                KE

               nominasie-inligting in die lêer te verbeter. 
               Besoek en evalueer die terrein vir sy universele waarde.            (4)
                Vergader as 'n komitee om bevindinge te bespreek en
                 besluite te neem.
                Kondig nuut-aangewese Wêrelderfenisterreine aan en voeg
                 hierdie terreine by die lys op hulle webtuiste.
                Gereelde terreininspeksies wat verseker dat standaarde
                 gehandhaaf word.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    10                                   DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

5.2   5.2.1    Die goue renoster is 'n item wat deur die antieke Mapungubwe      KE

               beskawing gemaak is.                                                 (2)
                Dit simboliseer goud en hoe die inwoners van Mapungubwe
                  met ander dele van die wêreld handelgedryf het.
                Die goue renoster is saam met die koning begrawe, wat op
                  'n beskawing met 'n sosiale struktuur dui.

      5.2.2    Die Nama mense was nomadies (seisoenaal rondgetrek), wat          KE
               hulle behuising saam met hulle getrek het.                           (2)
                Dit is deel van die leefstyl uit die verlede en mondelinge
                   tradisies van die Nama-mense wat steeds beoefen en
                   beskerm word.
                Die matte wat gebruik word om die hutte te bou, help om
                   die intense hitte wat in die area ervaar word, te reguleer.
                                                                                      [12]

VRAAG 6

6.1   Duitsland                                                                B    (2)

6.2   Bemark Suid-Afrika as 'n voorkeurbestemming.                             B    (2)
       Posisioneer Suid-Afrika as 'n veilige, bekostigbare, waarde-vir-geld
        bestemming.
       Uitstallings om te wys wat Suid-Afrika aan toeriste uit meer as 180
        lande kan bied.
       Gee aan klein toerismebesighede en opkomende entrepreneurs die
        geleentheid om internasionaal te bemark.
       Verteenwoordig Suid-Afrika se toerismebesighede en organisasies.
       Netwerk met professionele en sleutelpersone uit die globale
        toerismebedryf.

6.3   Die toerismebesighede wat die ITB bywoon, is vanaf al nege                 B

      provinsies in Suid-Afrika afkomstig.                                          (2)
       Verteenwoordiging van Suid-Afrika se uniekheid en kulturele
         diversiteit kom van alle areas in Suid-Afrika.
       Bemarkingsvoordele sal na al nege provinsies van Suid-Afrika
         deurvloei.

6.4   Verhoog       die   herkenbaarheid   van    Suid-Afrika     as    'n       B

      toerismebestemming en die pakkette wat aangebied word.                        (2)
       Koördineer die verskeie toerismeprodukte en aanbiedings onder
          een bekende banier.
       Altyd gereed om die Suid-Afrikaanse toerismebedryf te tot herskep
          en te laat opvlam.
                                                                                      [8]

                                                      TOTAAL AFDELING C:              50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        11                                              DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D:          TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                     TOERISME
VRAAG 7

7.1 7.1.1     (a)     Gedrag                                                              TS
                                                                                           TS

              (b)     Voorkoms                                                            TS
                                                                                           TS

              (c)     Verbale kommunikasie:                                               TS

                       Persoonlike kontak (Gesig-tot-gesig)
                                                                                           TS

              (d)     Lyftaal                                                             TS
                                                                                           TS

              (e)     Verbale kommunikasie:                                               TS    (5)
                      Sosiale media
                      Elektronies

     7.1.2    Die kliënte sal iewers anders besigheid gaan doen, omdat                     TS

              hulle nie die beeld wat deur die werkers uitgestraal word,
              vertrou nie. 
              Die werknemer is 'n spieëlbeeld van die besigheid, so die
              voorkoms skep persepsies by kliënte wat nie aan hulle                              (4)
              verwagtinge sal voldoen nie. 
               As gevolg van kliënte se negatiewe persepsie van die
                  toerismebesigheid, mag die kliënt besluit om hulle
                  besigheidstransaksies met die maatskappy af te skaal.

     7.1.3    STEM SAAM/JA                                                                 TS

              Die onderhoudvoerders sal kan sien hoe ernstig/toegewyd
              hierdie aansoeker is om die werk te kry.
              Die onderhoudvoerders sal kan sien of die persoon sal inpas
              by die profiel van die maatskappy. 
               Die aansoeker toon respek vir die maatskappy se profiel                          (4)
                 en beleidstukke, reeds voordat hy/sy aangestel is.
              OF
              STEM NIE SAAM NIE/NEE
              Die aansoeker het vryheid van uitdrukking en kan aantrek wat
              hulle wil. 
              Die maatskappy se kleredragreëls moet buigbaar genoeg
              wees om voorsiening te maak vir enige uitdrukking van
              individualiteit. 
               As die maatskappy nie van die voorkoms van die
                  aansoeker hou nie, het hy/sy die reg om te besluit of hulle
                  vir die maatskappy wil werk of nie.

              LET WEL: Aanvaar goed-gemotiveerde antwoorde wat dui op 'n
              gewilligheid om by die maatskappy se profiel/beleidstukke aan te pas OF
              'n behoefte aan individualiteit voorop stel.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      12                                       DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

7.2 7.2.1     Josephine moet 'n logo laat ontwerp wat sal 'n professionele       TS

              beeld van die skonnheidsalon sal uitdra.                                (2)
               Josephine moet op die fokus of tema van haar skoonalon
                 besluit wat in die logo gereflekteer moet word.
               Soos die besigheid groei en herkenbaar raak, sal die logo
                 met die skoonheidsalon verbind word.

     7.2.2    Josephine moet 'n toepaslike naam vir die spa kies wat vir die      TS

              kliënte sin maak.                                                       (2)
               Die naam moet maklik wees om te onthou en moet iets oor
                  die besigheid sê.
                                                                                        [17]

VRAAG 8

8.1 Wortels                                                                     VVT    (1)
     Hakatours

8.2 'n Manier van besigheid doen in toerisme wat 'n positiewe invloed op         VVT

    mense, winsgewendheid van die besigheid en die planeet het.                       (2)
     'n Manier van besigheid doen in toerisme wat 'n positiewe invloed
        op gemeenskappe, die ekonomie en op die omgewing het.

8.3 Indringer spesies benodig gewoonlik baie water en sal meer water as          VVT

    inheemse spesies benodig. 
    Inheemse spesies is beter aangepas by die plaaslike klimaat en
    omgewing en sal beter groei.                                                      (4)
     Die plant van inheemse bome is deel van hulle volhoubare
       praktyke op die plaas.
     Indringerspesies tas ander plante aan en het 'n negatiewe invloed
       op die groei van endemiese (inheemse) plante, en word daarom
       eerder verwyder as aangeplant.

8.4 Die plant van inheemse bome: Omgewing (planeet) pilaar                     VVT

    Gebruik van plaaslike fotograwe: Sosiale (mense) pilaar 
    Die skep van entrepreneurskapgeleenthede vir plaaslike mense:
    Sosiale (mense) pilaar / Finansiële / Ekonomiese (wins/geld)
    pilaar.                                                                           (6)
     Verantwoordelike gebruik van hout vir fotorame: Omgewing
         (planeet) pilaar

     LET WEL: Aanvaar verwysings wat na Hakatours se webtuiste gemaak word.
                                                                                        [13]

                                                     TOTAAL AFDELING D:                 30

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       13                                      DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                      TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1   9.1.1          Engeland                                                   PSI

                     Wallis                                                            (2)
                      Ierland

      9.1.2          Afgevaardigdes vanaf ander dele van die wêreld het hulle    PSI

                     verblyf verleng en die buurlande besoek. 
                     Hierdie lande het ook finansieel voordeel getrek uit die
                     COP26 in Skotland toe afgevaardigdes geld in hulle lande           (4)
                     spandeer het. 
                      Die buurlande het waarskynlik hulle bemarking op die
                        afgevaardigdes gefokus deur spesiale pakkette vir
                        hulle beskikbaar te maak.
                      Hierdie lande het gratis blootstelling en publisiteit
                        ontvang omdat afgevaardigdes foto's van hulle
                        besoeke op Instagram en ander sosiale
                        mediaplatforms geplaas het.

      9.1.3          Die jeug is die besluitnemers oor klimaatsverandering       PSI

                     van die toekoms. Hulle insette is waardevol. 
                     Die jeug is die toekomstige geslag wat moet saamleef
                     met die besluite wat nou gemaak is en moes deel van die
                     besluitnemingsproses uitmaak.                                    (4)
                      Die jeug het waarskynlik 'n vars benadering tot
                        klimaatsverandering en vernuwende idees oor hoe om
                        die boodskap aan hulle geslag oor te dra.

9.2   9.2.1          Globale reisbeperkings was in 2020 van krag om die          PSI

                     verspreiding van die COVID-19 virus te beperk.
                     Afgevaardigdes vanaf ander dele van die wêreld kon nie
                     reis nie. 
                     Bywoningsgetalle is beperk tydens verskeie vlakke van              (4)
                     die grendeltydperk. 
                      Die gebruik van digitale platforms het 'n alternatief
                         geword vir fisiese vergaderings tydens die COVID-19
                         tydperk. Sekere beplanningsvergaderings het ten
                         spyte van wêreldwye inperkingsregulasies
                         voortgegaan.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          14                                       DBE/2022
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

       9.2.2         Alle afgevaardigdes moes voldoen aan COVID-19                   PSI

                     veiligheidsprotokolle, bv. sosiale distansiëring 
                     hande was 
                     die dra van maskers ens. 
                      Spesiale reëlings moes gemaak word vir etes/drankies
                         om te voldoen aan maatreëls rakende die kapasiteit
                         van venues (plekke). 
                      Gereelde sanitasie van venues, voertuie en
                         hotelkamers.                                                     (6)
                      Bewusmaking in alle venues om te voldoen aan
                         COVID-19 veiligheidsprotokolle.

                     LET WEL: Aanvaar besonderhede van veiligheidsprotokolle

9.3    9.3.1   Digitale betalings                                                   PSI    (1)
                Elektroniese betalings
                Aanlynbetalings
                Selfoonbetalings

               LET WEL: Aanvaar EFO (‘EFT’) – Elektroniese Fondoordrag

       9.3.2   Al die tegnologie hierbo is afhanklik van internet-                   PSI

               verbinding.                                                                (2)
                As daar nie internetverbinding is nie, kan geen
                  transaksie onmiddellik deurgaan nie.
                As toestelle / elektrisiteit onklaar raak, kan geen
                  transaksies geprosesseer word nie.

               LET WEL: Aanvaar nadele van die gebruik van selfone om betalings te
               maak.

       9.3.3   Voorafbetaalde debietkaarte                                          PSI

               Kredietkaarte                                                               (2)
                Kontant
                                                                                            [25]

VRAAG 10

10.1   E                                                                            KK     (1)
        D

10.2   As alle kliënte heeltemal tevrede is met alle aspekte van die hotel,          KK

       sal die bestuurder weet hulle doen alles reg.                                      (2)
        Die gaste is heeltemal tevrede met die vlak van dienslewering
          wat hulle vanaf die personeel ontvang.
        Dit kan positiewe mondeling advertensie tot gevolg hê.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     15                                     DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

10.3   Kommentaar en klagtes vanaf individuele gaste kan probleme              KK

       uitwys waarvan die bestuurders nie bewus was nie.                           (2)
        Kliënte-terugvoer kan 'n barometer wees vir wat die hotel reg
          doen.
        Bestuurders word aangeraai om so gereeld as moontlik ag te
          slaan op kliënte-terugvoer om ingrypingsaksies te beplan.
        Hotelle is afhanklik van eerlike kliënte-terugvoer, sodat hulle kan
          weet watter praktyke verbeter gaste-tevredenheid en watter
          moet her-evalueer word.
                                                                                     [5]

                                                   TOTAAL AFDELING E:                30
                                                       GROOTTOTAAL:                  200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2022-afr/a0347674-b4e7-4ed0-844e-ff6dc0f7c919) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [Tourism May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2022-eng/2c8a97ea-1bff-4566-9426-44c394dea649) — Tourism · QP · 2022 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468) — Tourism · Memo · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2022-english-final/4a57f805-bdcd-4d62-bdf5-6ad8a80da1d0) — Tourism · Memo · 2022 · Eng
- [Tourism May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-afr/061b391e-64ab-4ba0-80ad-43f73331c1cd) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Tourism May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-eng/f48b2851-1d2f-41a6-9689-db22d6f2b2b6) — Tourism · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
