# Tourism Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-mg-afr/fd7fa696-6ee3-4c47-a90c-13d0845718e4
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-mg-afr/fd7fa696-6ee3-4c47-a90c-13d0845718e4)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                       TOERISME

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                          DBE/2023
                                SS/NSS – Nasienriglyne

INLIGTING VIR NASIENERS

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                      AFKORTING
Onderwerp 1  Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2  Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3  Toerisme besienswaardighede                          TB
Onderwerp 4  Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5  Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6  Kultuur- en erfenistoerisme                          KE
Onderwerp 7  Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8  Kommunikasie en kliëntediens                         KK
Onderwerp 9  Bemarking                                             B

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       3                               DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1

1.1 1.1.1     B     /dagligbesparingstyd.                                             KTB

    1.1.2     A     /is 180° vanaf die UTK geleë.                                     KTB

    1.1.3     C     /die Schengenlande binne te gaan.                                 KTB

    1.1.4     D     /vasgestelde vertrektye                                           KTB

    1.1.5     B     /Gautrain                                                         KTB

     1.1.6    B     /Jerusalem, Israel                                                TB

     1.1.7    D     /Noord-Kaap                                                       KE

     1.1.8    C     /Mapungubwe Kulturele Landskap                                    KE

     1.1.9    D     /Toeris, TOMSA, TBRSA, SAToerisme                                 B

     1.1.10   B     /ITB Berlyn                                                       B

     1.1.11   C     /Departement van Arbeid                                           TS

     1.1.12   A     /sagte vaardigheid                                                TS

     1.1.13   C     /hergebruik.                                                      TS

     1.1.14   B     /Billike prys                                                     VVT

     1.1.15   B     /as 'n span moet saamwerk.                                        VVT

     1.1.16   C     /Reisigerstjeks                                                   PSI

     1.1.17   A     /buitelandsevaluta-inkomste                                       PSI

     1.1.18   B     /Tsunami                                                          PSI

     1.1.19   A     /toegang tot die internet                                         KK

     1.1.20   A     /Buitelandsevaluta-inkomste                                       PSI

                                                                           (20 x 1)          (20)
1.2 1.2.1     handelsmerk-produkverpakking                                            TS

    1.2.2     slagspreuk/handelsmerk-produkverpakking                                 TS

    1.2.3     verlof                                                                  TS

    1.2.4     lewensstandaard                                                         VVT

    1.2.5     gedragskode vir toeriste                                                VVT   (5)
1.3 1.3.1     indringerplante verwyder                                                VVT

    1.3.2     niefinansiële                                                           VVT

    1.3.3     optrede                                                                 TS

    1.3.4     professionele oordeel                                                   TS

    1.3.5     liggaamsreuke                                                           TS    (5)
1.4 1.4.1     D     /wêreldfietsrygebeurtenis                                         PSI

    1.4.2     C     /internasionale motorsportwedren                                  PSI

    1.4.3     B     /internasionale tennistoernooi                                    PSI

    1.4.4     E     /multisport-wêreldgebeurtenis                                     PSI

    1.4.5     A     /wêreldberaad oor klimaatsverandering                             PSI   (5)
1.5 1.5.1     C     /Moskou (+3)                                                      KTB

    1.5.2     A     /Rio De Janeiro (-3)                                              KTB

    1.5.3     B     /Johannesburg (+2)                                                KTB

    1.5.4     D     /New York (-5)                                                    KTB

    1.5.5     E     /Sydney (+10)                                                     KTB   (5)
                                                              TOTAAL AFDELING A:             40
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         4                                DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
                     VERHANDELING
VRAAG 2
2.1   2.1.1   (a)     Nasionaliteit           Suid-Afrikaner                          KTB

              (b)     Ouderdomsgroep          Onder 20 
                                               O/20
                                               Junior
              (c)     Spesiale                Atletiek                                         (3)
                      belangstelling           Hardloop
                                               Kortafstand hardloop
                                               Sport
      2.1.2   'n Geldige paspoort                                                     KTB

              'n Geldige visum 
              'n Geldige gesondheidsertifikaat                                                 (3)
               Bewyse van 'n Covid-19 inenting
               Covid-19 inentingsertifikaat

              LET WEL: Aanvaar paspoort, visum en gesondheidsertifikaat.

      2.1.3   Vlugvoosheid                                                           KTB      (2)
      2.1.4   Die fisiese toestand wat ontstaan as gevolg van reis oor baie            KTB

              tydsones.                                                                       (2)
      2.1.5   Drink baie vloeistowwe, veral water om dehidrasie te voorkom.          KTB      (2)
               Kry genoeg rus.
               Probeer om kaffeïen en alkohol te vermy, want dit kan slaap-
                 patrone beïnvloed.
               Strek gereeld en stap rond in die kajuit.
               Moenie slaapmedikasie tydens die vlug neem nie.
               Eet lig/gesonde etes aan boord.
               Horlosies kan gestel word volgens die tyd by die bestemming.
                 Dit sal help dat atlete by die nuwe tydsone aan kan pas.
      2.1.6   (a) Gesondheidsvoorsorgmaatreël:                                         KTB

                  Kry die verpligte en vereiste inentings.                                    (2)
                   Drink slegs gebottelde water.
                   Wees versigtig wanneer kos van die straat gekoop word.
                   Dra 'n sonblok gedurende die dag.
                   Bring genoegsame voorraad van voorskrif medikasie indien
                     benodig.
                   Saniteer/was jou hande gereeld.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      5                                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

               (b) Veiligheidsvoorsorgmaatreël:                                           KTB

                   Moenie groot bedrae kontant by jou dra wanneer jy rondbeweeg
                   nie.                                                                        (2)
                    Moenie duur selfone, kameras, juwele en ander waardevolle
                       items oop en bloot vertoon nie.
                    Sluit waardevolle persoonlike items veilig weg.
                    Hou jou bagasie dop/binne jou gesigsveld die hele tyd.
                    Dra beursies in 'n binnesak en nie in 'n agtersak nie.
                    Moenie alleen in donker, afgesonderde plekke loop nie.
                    Beweeg rond en ontdek in groepe.
                    Moenie OTM's in die nag gebruik nie/geld in die nag trek nie.
                    Wissel buitelande valuta by betroubare FOREX handelaars.
2.2        2.2.1     Johannesburg +2           Frankfurt +1                              KTB

                     Tydsverskil               = 1 uur 

                     Tyd in Frankfurt          18:00 (-) 1 uur
                                               = 17:00 

                     Datum                     15 Julie 2022                                    (4)

                     OF

                     17:00 
                     15 Julie 2022 

           2.2.2     In transito beteken die span sal op die lughawe moet wag            KTB

                     voordat hulle die vlug na Colombië kan haal.                              (2)

           2.2.3     Frankfurt +1              Cali -5                                   KTB

                     Tydsverskil               = 6 ure

                     Vertrek vanaf             04:00 (+) 2 ure (in transito-tyd)
                     Frankfurt                 = 06:00 (-) 6 ure (tydsverskil)
                     Tyd in Cali               = 00:00
                     Vliegtyd                  00:00 + 12 ure
                     Aankomstyd                = 12:00 
                     Aankomsdatum              16 Julie 2022                                    (4)

                     OF

                     12:00 
                     16 Julie 2022 

           2.2.4     Totale duur van vlug      11 ure (vliegtyd na Frankfurt)
                                               + 2 ure (in transito)
                                               +12 ure (vliegtyd na Cali)
                                               = 25 uur                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                           6                                    DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

2.3        2.3.1     Belastingvry beteken dat goedere en items binne die toegelate            KTB

                     perke/bedrae die land ingebring mag word sonder dat die
                     passasier bykomende belastings moet betaal.                                    (2)

           2.3.2     Rooi kanaal                                                            KTB     (2)

           2.3.3     Die waarde van die juwele wat aangekoop is, oorskry die                  KTB

                     belastingvrye perk in Suid-Afrika.                                             (2)

2.4        Suid-Afrikaanse Inkomstediens                                                    KTB     (2)
            SARS
                                                                                                      [36]

VRAAG 3

3.1        3.1.1     Retoervlugte           R11 905                                          BVV

                     Treinvervoer           R185
                     R1 060 x 4 nagte       R 4 240 
                     Totaal                 R16 330                                                   (3)

                     OF
                     R16 330 
                     LET WEL: Moenie kandidate penaliseer indien die valutakode/simbool
                     weggelaat is nie, aangesien dit in die vraag verskaf word.

           3.1.2     Etes                                                                  BVV       (2)
                     LET WEL: Aanvaar voorbeelde van kos/kositems/soorte etes.

3.2        3.2.1     (a)   EUR                                                              BVV

                     (b)   GBP 
                     (c)   AUD                                                                        (3)

           3.2.2     R30 000 (÷) 20,69 = £1 449,98                                        BVV       (3)

                     OF
                     £1 449,98 

                     LET WEL: Die valutakode/simbool moet in die finale antwoord aangetoon
                     word.

           3.2.3     £177 (x ) 19,50         = R3 451,50                                  BVV       (3)

                     OF
                     R3 451,50 
                                                                                                      [14]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:                 50

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       7                                     DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS
                     TOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1    A – Chichen Itza                                                                  TB

       B – Petra 
       C – Berg Everest 
       D – Berg Fuji 
       E – Taj Mahal                                                                              (5)

4.2        LIGGING OP DIE KAART              NAAM VAN DIE LAND                            TB

                    A                        Mexiko 
                    B                        Jordanië 
                    C                        Nepal 
                    D                        Japan 
                    E                        Indië 
                                                                                                   (5)

4.3    4.3.1   Nederland                                                                TB       (2)

       4.3.2   UNESCO het dit as 'n Wêrelderfenisterrein verklaar om die                  TB

               windmeulens behoue te laat bly en vir die nageslag te
               beskerm. 
               Dit is 'n simbool van die Nederlanders se stryd teen water en
               oorstromings.                                                                     (4)
                Dit is uniek in die streek en in Nederland.
                Dit laat die tradisionele tegnologie wat gebruik word om
                  byvoorbeeld graan te maal, behoue bly.

4.4    4.4.1   (a)   Resensie 3                                                          TB       (1)

               (b)   Al die toerbote het opritte vir rolstoelgebruikers.                         (2)
                      Goed onderhou en veilige plek.

       4.4.2   Effektiewe optrede van die personeel en bestuur 
               Versorging en onderhoud van die terrein 
               Positiewe ervaring van die besoekers                                               (3)
                Veiligheid en misdaadvoorkoming

4.5    4.5.1   April tot September is lente-, somer- en herfsmaande in die                TB

               Noordelike halfrond.                                                              (2)
                Dae is warmer en dit sal 'n beter besoekerservaring verseker.
                Die tulpe is in volle blom en dit dra by tot die
                  natuurskoon/pragtige landskap.

       4.5.2   Voor 12:00                                                               TB       (2)
                Na 14:00

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         8                                 DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

       4.5.3       Die groot getal besoekers (600 000) aan die terrein               TB    (2)
                    Herhaal besoeke

       4.5.4       (a)    Dit beteken dat vir elke persoon wat in Kinderdijk woon,     TB

                          ontvang die terrein 10 000 toeriste per jaar.                    (2)
                           Verwys na oortoerisme/massa-toerisme

                   (b)    Geen privaatheid vir die permanente inwoners nie.          TB    (2)
                           Toeriste beskadig hulle private eiendom.
                           Daar is druk op die bronne van die gebied.
                           Hoër besoedelingsvlakke – grond, lug, water, geraas
                           Afbreking van die natuurlike omgewing as gevolg van
                            mense wat die natuurlike plantegroei vertrap.
                           Kongestie van verkeer/mense.
                           Verlies/afbreking van die kultuur
                           Verhoogde pryse op items wat by plaaslike besighede
                            beskikbaar is.
                                                                                             [32]

VRAAG 5

5.1        F /Maloti Drakensbergpark                                                 KE    (2)
            A/Mapungubwe Kulturele Landskap
            B/Barberton Makhonjwaberge

5.2        F (Maloti Drakensbergpark):                                                 KE

           Dit is 'n gemengde terrein wat aan die internasionale toeris se voorkeure
           sal voldoen.                                                                    (2)
            Die terrein het beide natuurlike en kulturele aspekte waarvoor dit
               verklaar is.

           A (Mapungubwe Kulturele Landskap):
            Dit is ‘n kulturele terrein wat oorblyfsels van vroeë beskawings en
              handel toon.
            Artefakte soos dié van die Goue Renoster is op die terrein gevind.

           B (Barberton Makhonjwaberge):
            Dit is ‘n natuurlike terrein wat tekens van vroeë lewe in die
              rotsformasies toon.
            Die terrein sluit die Geo-roete wat toeriste kan volg, in.

5.3        5.3.1     Wes-Kaap provinsie                                              KE    (2)
                      Noord-Kaap provinsie
                      Noordwes provinsie
                      Kwa-Zulu Natal provinsie

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          9                                 DBE/2023
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

           5.3.2     Wes-Kaap provinsie: Kaapse Blommestreek Beskermde                  KE    (2)
                     Areas:
                     Dit is 'n kernpunt ('hotspot') vir biodiversiteit van
                     plantspesies. 
                      Die tuiste van fynbosspesies, wat die nasionale blom, die
                         Koning Protea insluit.
                      Dit sluit 'n bekende landmerk van die streek in – Tafelberg,
                         een van die Nuwe Sewe Natuurlike Wonders van die Wêreld.

                     Noord-Kaap provinsie: Die Richtersveld Kulturele   en
                     Botaniese Landskap
                      Dit is ‘n ryk diverse botaniese landskap wat ook die
                        volgehoue tradisies van die Nama-mense toon.

                     Noord-Wes provinsie: Die Vredefortkoepel:
                      Dit is die terrein waar ‘n meteoriet die aarde getref het. Dit
                       toon die geologiese bewyse van die impak.

                     Kwa-Zulu Natal provinsie: iSimangaliso Vleilandpark
                      Vyf ekosisteme werk saam in harmonie.
                                                                                              [8]

VRAAG 6

6.1        Kaapstad                                                                   B     (2)

6.2        JA                                                                           B

           Inisiatiewe by die WTM kan gedupliseer word as inisiatiewe by ander
           gebeurtenisse.                                                                   (2)
            Organisasieprobleme kan beperk word en nie by toekomstige
               gebeurtenisse herhaal word nie.
            WTM Afrika is 'n oefenlopie ('dry-run') om vir die WTM en
               soortgelyke gebeurtenisse, wat in die buiteland aangebied gaan
               word, voor te berei.

           OF

           NEE
           Verskillende gebeurtenis-organiseerders het verskillende vereistes.
            Elke gebeurtenis is uniek met sy eie unieke fokus.
            SAToerisme moet hulle bemarkingpogings op spesifieke
              marksegmente volgens die statistieke van inkomende toeriste, rig.

           LET WEL: Moenie punte vir Ja/Nee toeken nie.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    10                                 DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

6.3        Sprekers                                                                   B

           180 sprekers sal inligting deel. 
            Baie sprekers sal die afgevaardigdes bewus maak                   van
              bemarkingsgeleenthede wat beskikbaar is.
            Sprekers sal bewustheid van beskikbare produkte verhoog.

           Inhoudsessies
           Die inhoudsessies gaan oor die deel van inligting. 
            Geleenthede om met die verskillende belanghebbendes te netwerk, sal
              gedurende die inhoudsessies plaasvind.

           Deelnemende lande
           100 deelnemende lande verhoog bemarkingsgeleenthede. 
            Verhoogde markaandeel tussen Afrikalande.                                       (6)

           Geskeduleerde vergaderings
           Die geskeduleerde vergaderings betrek netwerkgeleenthede vir besighede.
            Sluiting van kontrakte en bilaterale ooreenkomste tussen besighede
              en/of organisasies.
                                                                                             [10]

                                                            TOTAAL AFDELING C:               50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        11                                    DBE/2023
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
            TOERISME

VRAAG 7

7.1        Hulle is kajuitpersoneel van 'n spesifieke lugdiens.                              TS   (2)
            Hulle het 'n vasgestelde manier van aantrek.
            Hulle dra die beeld van die maatskappy uit.
            Hulle lyk meer professioneel.
            Hulle is deel van 'n span.
            Daar is 'n standaard waaraan voldoen moet word.
            Dit is die beginpunt om alle vlakke van dienslewering te standaardiseer.

7.2        7.2.1     Dienskontrak                                                            TS   (2)
                      Indiensnemingsooreenkoms/kontrak

           7.2.2     Reisvoordeel                                                            TS   (2)
                      Byvoordele

7.3        7.3.1     Etiese diens                                                            TS   (2)

           7.3.2     Alle passasiers het die reg om respekvol behandel te word.              TS   (2)
                      Dit is noodsaaklik om al jou klante gelyk en billik te behandel.
                      Professionalisme is deel van uitstekende kliëntediens.

7.4        Dit is 'n voorvereiste om die veiligheid van passasiers te verseker.              TS

           Hulle moet op 'n gereelde basis hulle kennis opskerp.                                  (4)
            Hulle moet op hoogte van die nuutste neigings en standaarde van die
               diens bly.
            Beide hulle teoretiese en praktiese kennis en vaardighede word
               geassesseer.
            Hulle moet medies fiks wees vir die lang ure in die lug, op hulle voete
               besig om na passasiers om te sien.
            Hulle moet beide fisies en geestelik fiks wees.
                                                                                                    [14]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      12                                  DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8

8.1        8.1.1     omgewingspilaar /planeet                                            VVT   (2)

           8.1.2     ekonomiese pilaar /wins                                             VVT   (2)
                      maatskaplike pilaar/mense

8.2        Die plaaslike gemeenskap kan komplimentêre behandelings ontvang.              VVT   (2)
            Gee afslagpryse aan individue vanuit die gemeenskap.
            Familielede van personeel uit die plaaslike gemeenskap, kan gratis
              behandeling ontvang gedurende die minder-besige tye.
            Laat werkwaarneming ('job shadowing') deur individuele leerders van 'n
              plaaslike sekondêre skool in die spa toe, met toestemming van die gas
              wat besig is om behandeling te ontvang.
            Welstand-bewusmaking
            Opgradering van die plaaslike skole.
            Help met en ontwikkel die plaaslike gemeenskapprojekte.

8.3        Die enkel-gebruik van plastiese items, word uitgeskakel.                      VVT

           Daar is 'n vermindering in die plasties wat na die stortingsterrein gaan.           (4)
            Die hergebruik van waterbottels deur gaste gedurende hulle verblyf,
              verminder die behoefte aan wegdoening.
            Bottels wat van volhoubare materiale soos glas gemaak word, word in
              gaste se hotelkamers en by die spa geplaas.

8.4        Die natuurlike bestanddele wat deur die plaaslike gemeenskap ge-oes             VVT

           word.                                                                               (2)
            Die plaaslike gemeenskappe voorsien produkte en dienste aan die
              Lodge deur hulle mikro-ondernemings.

8.5        Die Lodge belê in sonplase, wat die genoegsame sonskyn in Suid-Afrika           VVT

           gebruik om elektrisiteit op te wek.                                                 (2)
            Deur verantwoordelike toerisme, verdien die Lodge 'n inkomste wat vir
              inisiatiewe aangewend word wat krag opwek en baie ander mense
              bevoordeel.
            'n Alternatiewe energiebron wat deur sonkrag opwek word, se oortollige
              elektrisiteit kan in die nasionale kragnetwerk ingevoer word.

8.6        Die Misie moet die FTT beginsels van Billike Seggenskap reflekteer.             VVT

           Om te reflekteer:
           Die plaaslike gemeenskapsleiers moet betrokke wees en geraadpleeg
           word.                                                                               (2)
            BGSEB ('BBBEE') vennote/belanghebbendes moet, in samewerking met
              die eienaars, deel van die besluitnemingsproses uitmaak.
            Alle personeel en bestuur moet gesamentlike besluite neem deur
              vergaderings, personeelopnames ens.
            Die billikheid van belanghebbendes se deelname in besluitneming.
                                                                                                 [16]

                                                               TOTAAL AFDELING D:                30
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       13                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1        9.1.1     Meer as 400 spelers vanaf 227 lande het deelgeneem.                PSI    (2)
                      Deelnemers, verteenwoordigers, toeskouers en media
                        personeel het van oor die hele wêreld gekom.

           9.1.2     Durban het die infrastruktuur, vervoernetwerke, hotelle,             PSI

                     restaurante, lewendige vermaakplekke en het van die wêreld se
                     beste sportkomplekse. 
                     'n Unieke Afrika-ervaring, perfekte klimaat en die mees gasvrye
                     mense in die wêreld.                                                      (4)
                      Durban het met die SA Tafeltennisraad, KZN Toerisme en al
                        hulle belanghebbendes as vennote saamgewerk om te verseker
                        dat die wêreld weet dat KZN 'n manjifieke provinsie en 'n moet-
                        sien-bestemming is.
                      Durban het alles wat 'n unieke besoekerservaring sal verseker,
                        soos pragtige natuurskoon en landskappe, flora, fauna en
                        kultuur, erfenis, Zulu-ervarings, ongerepte strande, perfekte
                        klimaat en die vriendelikste mense.

           9.1.3     Toeriste wat die gebeurtenis bywoon, dra tot buitelandse valuta-     PSI

                     verdienste by. 
                     Die inkomste wat deur die gebeurtenis verdien word, dra tot die
                     BBP van die land by.                                                      (4)
                      Infrastruktuur kon verbeter word.
                      Die gebeurtenis het die vermenigvuldigereffek in werking
                         gestel, wat die plaaslike ekonomie bevoordeel het.
                      Werkskepping: werkers het geld by die gebeurtenis verdien.
                      Inkomste is voor, gedurende en na die kampioenskap verdien.
                      Entrepreneursgeleenthede is vir plaaslike mense geskep.
                      Goeie blootstelling vir Durban, plaaslik en internasionaal.

9.2        9.2.1     Orkaan                                                             PSI    (2)
                      Natuurlike ramp
                      Orkaan Ian
                      Vloed
                      Sikloon
                      Tropiese storm
                      Tifoon

           9.2.2     Oorstromings/vloede                                                 PSI

                     Sterk wind                                                                 (2)
                      Storms
                      Hewige reënval

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          14                                  DBE/2023
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

           9.2.3     Toerisme-infrastruktuur soos hotelle en restaurante op die eilande,     PSI

                     is verwoes en toeriste sal nie enige van die eilande kan besoek
                     nie. 
                     Toeriste moes hulle reise kanselleer, omdat hulle nie toegang tot
                     enige van hierdie eilande sou hê nie.                                        (4)
                      Toerismebesighede op die eilande sal inkomste verloor as
                         gevolg van die verwoesting en omdat geen toeriste die eilande
                         sal besoek nie.
                      Hotelwerkers mag dalk hulle werk verloor het.
                      Toeriste wat die eilande besoek het voor die orkaan toegeslaan
                         het, moes gered word. Hulle het hulle besittings as gevolg van
                         die orkaan en die ineenstorting van die deurpad, verloor.
                      Toeriste sal nie hulle reisplanne kan voortsit, as gevolg van die
                         ineenstorting en ontoeganklikheid van die deurpad nie.

                     LET WEL: Aanvaar perspektiewe van toerisme en toeriste.

9.3        9.3.1     41,4%                                                                 PSI    (2)

           9.3.2     Inkopies                                                              PSI    (2)

           9.3.3     Besoekers vanaf buurlande het Suid-Afrika se grense oorgesteek          PSI

                     om inkopies te doen.                                                         (2)
                      Noodsaaklike goedere was nie in sommige van die buurlande
                        beskikbaar nie, as gevolg van Covid-19. Individue en besighede
                        moes na Suid-Afrika kom om besigheid te doen.
                      Besoekers vanaf buurlande word as toeriste getel, elke keer as
                        hulle Suid-Afrika se grense, vir watter rede ook al, oorsteek.
                      Terugbetalingskema vir internasionale besoekers wat hulle
                        toelaat om BTW terug te eis.
                      Toeriste trek voordeel wanneer inkopies in Suid-Afrika gedoen
                        word. Dit maak Suid-Afrika meer bekostigbaar vir besoekers
                        van lande met sterker geldeenhede.
                      Gedurende Covid-19, is besoekers aan Suid-Afrika beperk om
                        na ander internasionale bestemmings te reis. Suid-Afrika was
                        hulle naaste bestemming.
                                                                                                    [24]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       15                               DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10

10.1       Mondelinge reklame                                                        KK   (2)
            Mondelinge oordrag
            Positiewe kliënt-ervaring
            Deel positiewe kliënt-ervaring met vriende/familie

           LET WEL: Aanvaar 'Word of Mouth' (WOM)

10.2       Mense is geneig om positief op mondelinge verwysing van mense wat hulle     KK

           vertrou, te reageer. 
           Dit is 'n vinnige en gratis vorm van direkte advertensie.                      (4)
            Mondelinge advertensie (WOM) is gewoonlik betroubaar.
            Hierdie soort advertensie is op 'n spesifieke teikenmark soos vriende,
                familie of medewerkers, gerig.
            Die mondelinge inligting is op mening gebaseer oor 'n positiewe
                ervaring en sal meer kliënte beïnvloed om by die hotel tuis te gaan.
            ‘n Toename in inkomste en wins vir die hotel.
                                                                                            [6]

                                                               TOTAAL AFDELING E:           30
                                                                   GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-eng/b66512fe-6270-4b95-92f4-3a298af4d2ae) — Tourism · QP · 2023 · Eng
- [Tourism May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2023-afr/361126f3-4c4a-40d9-b723-ba90a55aa82a) — Tourism · QP · 2023 · Afr
- [Tourism May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-afr/061b391e-64ab-4ba0-80ad-43f73331c1cd) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Tourism May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-eng/f48b2851-1d2f-41a6-9689-db22d6f2b2b6) — Tourism · Memo · 2019 · Eng
- [Tourism May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-memo-afr/9fee089b-b7ad-49d3-9d06-6d5aa1d030c7) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2023-english/eef87206-3c0b-41cc-b5aa-3a485d2fe7d5) — Tourism · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
