# Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov-2016-afr/dcde63e4-4921-47ef-858d-88b48d3348e1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/tourism) › [Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov-2016-afr/dcde63e4-4921-47ef-858d-88b48d3348e1)

## About this document

Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 11

                    NOVEMBER 2016

                      TOERISME
                     MEMORANDUM

PUNTE:   200

               Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       TOERISME                      (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING A: KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1     1.1.1        C
         1.1.2        C
         1.1.3        D
         1.1.4        B
         1.1.5        A
         1.1.6        B
         1.1.7        B
         1.1.8        C
         1.1.9        D
         1.1.10       A
         1.1.11       A
         1.1.12       A
         1.1.13       B
         1.1.14       D
         1.1.15       B
         1.1.16       B
         1.1.17       C
         1.1.18       A
         1.1.19       D
         1.1.20       B                                              (20 x 1)   (20)

 1.2     1.2.1        F
         1.2.2        B
         1.2.3        D
         1.2.4        C
         1.2.5        E                                               (5 x 1)     (5)

 1.3     1.3.1        Cahora Bassa-dam 
         1.3.2        Hlane Royal nasionale park 
         1.3.3        Botswana 
         1.3.4        Tsodilo heuwels 
         1.3.5        Ontspanningstoeriste                           (5 x 1)      (5)

 1.4     1.4.1        Informele wisselkoersskommelings 
         1.4.2        Vermenigvuldiger-effek 
         1.4.3        Wisselkoers 
         1.4.4        Buitelandse valuta 
         1.4.5        Valuta                                          (5 x 1)     (5)

 1.5     1.5.1        WVS /Wêreld Verspreidingstelsel
         1.5.2        Markaandeel 
         1.5.3        SBS /Sentrale Besprekingstelsel
         1.5.4        Kwaliteitsbeheermaatreëls 
         1.5.5        SAOG /Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap 
                                                                      (5 x 1)      (5)

                                                       TOTAAL AFDELING A:          40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                        TOERISME                                                3

 AFDELING B:             KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
                         VALUTAVERHANDELING

 VRAAG 2

 2.1     2.1.1          Ekotoeris 
                        Ontspanningstoeris
                        Natuurliefhebber                                 (Enige 1 x 1)          (1)

         2.1.2       Algemene reisplan 
                     Motivering: ŉ Algemene reisplan word gewoonlik in
                     paragraafvorm geskryf en begin met ŉ nuwe paragraaf vir elke
                     dag. Dit het ook ŉ titel en toerkode.                                      (2)

         2.1.3       Tente                                                                      (1)

         2.1.4       Nee, die reisplan verwys na “julle” voertuie met verwysing na die
                     toeriste. Toeriste word na afloop van die toer na hulle voertuie
                     teruggeneem.                                                              (2)

         2.1.5          Maaltye 
                        Drankies 
                        Vervoer word vanaf die toeriste se vervoermiddels en terug
                         verskaf.
                        Begeleide voetslaanroetes                        (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                                 [8]

 VRAAG 3

 3.1     3.1.1       Die geld van ŉ ander land wat nie jou eie land is nie.                    (2)

         3.1.2          Die waarde van ŉ geldeenheid in verhouding tot ander
                         geldeenhede. 
                        Die koers waarteen een geldeenheid vir ŉ ander uitgeruil word.
                        Die wisseling van die geldeenheid van een land vir dieselfde
                         waarde in die geldeenheid van ŉ ander land.                             (2)

 3.2        Buitelandse valutaburo (bureaux de change) 
            Kommersiële bank
            Reisagente
            Lughawe se buitelandse valutaburo (kiosk)                     (Enige 1 x 2)         (2)

 3.3     R20 000 ÷ 17,43 = €1 147 
         OF
         €1 147                                                                              (4)

 3.4        Nie noodwendig nie, aangesien die gekwoteerde koerse vir 22 Maart
             geldig is en koerse wissel daagliks. 
            Hy kan, afhangend van die fluktuasie in die wisselkoers.                            (2)
                                                                                                [12]

                                                               TOTAAL AFDELING B:                20

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING C:         TOERISME ATTRAKSIES; KULTUUR-
                     EN ERFENISTOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1     A – Serengeti Nasionale Park 
         B – Berg Kilimanjaro 
         C – Stone Town van Zanzibar 
         D – Skedelkus 
         E – Visrivier Canyon                                               (5 x 1)      (5)

 4.2     4.2.1       Die jaarlikse migrasie. 
                     Die jaarlikse migrasie van wildebeeste en sebras.
                                                                      (Enige 1 x 2)       (2)

         4.2.2   Die mobiele tentkampe beweeg saam met die wild tydens die
                 migrasie en bied asemrowende uitsigte.       (Enige 1 x 2)             (2)

 4.3        Dit is die hoogste berg in Afrika. 
            Dit is die wêreld se hoogste vrystaande berg.
            Die piek van Berg Kilimanjaro is 5 895 m bokant seevlak.
                                                                    (Enige 1 x 2)         (2)

 4.4     4.4.1       Begeleide staptoere om die verskeie geskiedkundige
                      argitektoniese style, bv. moskees, katedrale, Arabiese-styl
                      huise, gekerfde deure, ens. te besigtig. 
                     Stap in die nou strate en stegies om die plaaslike kultuur te
                      ervaar, bv. Swahili en Arabiese kulture.
                     Besoek museums en markte.
                     Besoek terreine waar getuienis van die Arabiese
                      slawehandel ervaar kan word, bv. Slawemark.
                     Gaan op ŉ speserytoer.                           (Enige 1 x 2)      (2)

         4.4.2       Spandeer tyd op die strand. 
                     Neem deel aan wateraktiwiteite (bv. swem, snorkelduik, duik,
                      branderplankry, ens.)
                     Besigtiging van die reuse skilpaaie.
                     Besoek markte, winkels, restaurante en kafees.
                     Gaan op ŉ speserytoer.                         (Enige 1 x 2)        (2)

 4.5        ŉ Lang stuk onderontwikkelde kuslyn waar die Namib woestyn en die
             Atlantiese Oseaan ontmoet. 
            Geraamtes van walvisse en robbe asook skeepswrakke.
            Hoë sandduine, canyons en berge.                    (Enige 1 x 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                          TOERISME                                                 5

 4.6     4.6.1          Dit is die tweede grootste natuurlike kloof (canyon) ter
                         wêreld. 
                        Dit is die grootste natuurlike kloof (canyon) in Afrika.
                        Die grootte van die canyon beïndruk: 161 km lank, tot 27 km
                         wyd en amper 550 m op die diepste punt.
                        Die canyon bied aan toeriste geleenthede vir asemrowende
                         uitsigte en geleenthede om foto’s te neem.          (Enige 1 x 2)     (2)

         4.6.2       Voetslaanroete                                                          (1)
                                                                                             [20]

 VRAAG 5

 5.1     5.1.1       Kleredrag /tradisionele klere
                     Sang /musiek
                     Dans                                                         (3 x 1)     (3)

         5.1.2       Kulturele uniekheid beteken dat die kulturele ervaring eie is aan
                     ŉ gebied en nêrens anders ervaar kan word nie.                          (2)

         5.1.3          Dit bied aan internasionale toeriste die geleentheid om deel
                         te neem aan ŉ kulturele aktiwiteit wat hulle dalk nooit tevore
                         ervaar het nie. 
                        Die aktiwiteit sal inkomende en plaaslike toeriste toelaat om
                         te leer hoe ander kulture hulself uitleef deur dromspel. 
                        Internasionale en plaaslike toeriste sal die belangrikheid van
                         dromspel as ŉ tradisionele vorm van viering van kultuur
                         verstaan.
                        Tromspel is ŉ genotvolle en kreatiewe kulturele aktiwiteit.
                                                                            (Enige 2 x 2)      (4)

 5.2     5.2.1       Suid-Afrikaanse Erfenisbronne Agentskap                                 (2)

         5.2.2          Bewaar Suid-Afrika se kulturele erfenis. 
                        Die opvoeding en opleiding van Suid-Afrikaners om te help
                         met die identifisering van erfenisbronne.
                        Om ŉ databasis in stand te hou ten opsigte van ons nasionale
                         skatte / besit.                                 (Enige 1 x 2)         (2)

         5.2.3          Die grafte vorm deel van Suid-Afrika se erfenis. 
                        Die grafte moet vir die nageslag bewaar word. 
                        Die grafte is simboliese herinneringe van ons onstuimige
                         geskiedenis.
                        Die grafte herdenk die werklikheid van die verlies van lewens
                         tydens konflik.                                  (Enige 2 x 2)       (4)
                                                                                             [17]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       TOERISME                         (EC/NOVEMBER 2016)

 VRAAG 6

 6.1    A – Advertensiebord (Billboard) 
        B – Tydskrif 
        C – Selfoon / Slimfoon (Smart phone)/Tablet                                    (3)

 6.2       Die mediaspasie wat hierdeur gebruik word om die
            bemarkingsboodskap te kommunikeer moet betaal word. 
           Die bemarkingsboodskap is sigbaar vir die publiek.
           Die mediagereedskap word vir massakommunikasie gebruik.
                                                                (Enige 1 x 2)           (2)

 6.3       Dit kan ŉ nasionale teikenmark bereik. 
           Dit kan gedetailleerde inligting gee.
           Dit teiken ŉ spesifieke teikenmark.
           Die leser kan na die inligting terugverwys.              (Enige 1 x 2)      (2)

 6.4       Dit kan ŉ wye reeks van mense bereik wat verby die advertensiebord
            bestuur of stap. 
           Die grootte van die borde laat skouspelagtige beeldmateriaal toe wat
            die aandag van potensiële toeriste kan lok.              (Enige 1 x 2)      (2)

 6.5    6.5.1    Nelson Mandelabaai Toerisme sal oorweging moet gee aan
                 kostes wat verband hou met vlugte, motorhuur, petrol-uitgawes,
                 akkommodasie, etes en die moontlike vermaak van kliënte.
                                                                          (4 x 1)      (4)
                                                                                      [13]

                                                          TOTAAL AFDELING C:            50

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                         TOERISME                                                7

 AFDELING D: TOERISME-SEKTORE

 VRAAG 7

 7.1     7.1.1       A – Stuurkajuit 
                     B – Kombuis                                                (2 x 1)         (2)

         7.1.2       Vlieënier 
                     Medevlieënier
                     Vlugingenieur/navigator                              (Enige 1 x 1)          (1)

         7.1.3       Die kombuisarea in ŉ vliegtuig word gebruik vir die berging van
                     voedsel, peuselhappies en drankies.                                       (2)

         7.1.4       (a)   C – Besigheidsklas 
                           D – Ekonomieseklas                                   (2 x 1)         (2)

                     (b)      Besigheidsklas is meer gemaklik maar duurder as
                               ekonomieseklas. 
                              Sitplekke in besigheidsklas het meer beenruimte en kan
                               verder terugkantel as ekonomieseklas sitplekke. 
                              Die diensstandaard in besigheidsklas is beter as in
                               ekonomieseklas.
                              Maaltye en breekware is van ŉ hoër standaard as in
                               ekonomieseklas.
                              Besigheidsklas passasiers ontvang tydskrifte en
                               koerante.
                              Besigheidsklas passasiers is nader aan die voorkant
                               van die vliegtuig en klim eerste af.
                              Die rye vir besigheidsklas voor aanboordstap is korter
                               as ekonomieseklas.
                              Besigheidsklas passasiers kan spesiale lughawe
                               sitkamers gebruik as hulle vir vlugte wag. (Enige 2 x 2)          (4)

                     (c)   Ekonomieseklas kaartjies is goedkoper en dus meer gewild
                           by reisigers wat met ŉ laer begroting reis. 
                           Ekonomieseklas is ŉ meer koste-effektiewe manier om te
                           reis.
                           Besigheidsklas kaartjies is duurder en dus vir minder
                           reisigers aanloklik.                                (2 x 2)         (4)

                     (d)   Wye romp vliegtuig 
                           Motivering: Die vliegtuig het twee gange/paadjies. Dit kan
                           in die prent gesien word aangesien daar twee deurgange is
                           wat lei na die voorkant van die vliegtuig.                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2016)

 7.2    7.2.1   (a)      SA1460                                                           (1)

                (b)      SAA /Suid-Afrikaanse Lugdiens (South African Airways)            (1)

                (c)      Y /Ekonomieseklas                                                (1)

                (d)      08:10                                                            (1)

        7.2.2        Inboektoonbank 
                     Aanlyninboek 
                     Selfooninboek 
                     Selfdiens-inboekkiosk                             (Enige 3 x 1)      (3)

 7.3    7.3.1   (a)     14:45 
                                                                                           (1)
                (b)     23 November 2016 
                        14:10                                                 (2 x 1)     (2)

                (c)     R290,00                                                          (2)

                (d)     Waens het op elke punt gemeenskaplike toilette met
                        storte.                                                          (2)

 7.4    7.4.1   Die voertuig moet om 09:00 op 24 Maart terugbesorg word.                  (1)

        7.4.2   (a)      Ongelukskadeafstanddoening is ŉ versekering wat die
                         huurder dek in die geval van ŉ botsing/ongeluk terwyl die
                         huurder die voertuig bestuur.                                   (2)

                (b)      Lughawe-belasting is ŉ heffing wat geld vir elke gehuurde
                         voertuig van ŉ lughawe.                                         (2)

                (c)      Persoonlike ongevalleversekering is ŉ verskeringsopsie wat
                         die persoon wat die voertuig huur in hulle persoonlike
                         hoedanigheid gedurende die tydperk van die huur vir die
                         sterftevoordeel, mediese uitgawes en ondersteuning wat
                         nodig is in die geval van ŉ ongeluk.                            (2)

                (d)      ŉ Bedrag wat by die huurbedrag van die voertuig gevoeg
                         word. Die bedrag dek die administratiewe koste van die
                         huur.                                                           (2)

        7.4.3   200 km ekstra x R4,48 p/km  = R896  + R2 219 = R3 115,00                (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                        TOERISME                                               9

 7.5     7.5.1       (a)   B
                           Motivering: Hierdie is die Kaapstad stadstoerbus wat
                           toeriste na bestemmings in en om Kaapstad neem.                   (3)

                     (b)   C
                           Motivering: Die Baz Bus is ŉ bus vir hoofsaaklik
                           rugsakreisigers wat vanaf Kaapstad, kuslangs reis na
                           Durban. Die bus sal dus vir ŉ groep rugsakreisigers geskik
                           wees.                                                             (3)

                                                             TOTAAL AFDELING D:                50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2016)

 AFDELING E:         PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
 VRAAG 8
 8.1 8.1.1                 Plaaslike         EEN rede waarom die plaaslike
               Reis-
                           marksegment       marksegment in die reispakket sal
               pakket
                                             belangstel
               Reis-       New Horizon       New Horizon Families (Nuwe
               pakket A    Families        Horison Families):
                           (Nuwe Horison     Hierdie pakket sal hulle in staat stel:
                           Families)          Om kwaliteit familietyd saam te
                                  OF            spandeer 
                           Well-to-Do         Om hulle kinders op te voed
                           Mzanzi Families    Om hulle kinders die geleentheid
                           (Welgestelde         te bied om hulle perspektiewe te
                           Mzanzi               verbreed
                           Families)          Om gebruik te maak van ŉ afslag
                                                op vlugte en akkommodasie
                                                                OF
                                             Well-to-Do Mzanzi Families
                                             (Welgestelde Mzanzi Families):
                                             Hierdie pakket sal hulle in staat stel:
                                              Om van die stadslewe te
                                                ontvlug 
                                              Om van die daaglikse druk van
                                                die lewe weg te breek
                                              Om tyd saam met hulle families te
                                                spandeer in ŉ nuwe verskillende
                                                bestemming
                                              Om hulle kinders bloot te stel aan
                                                alternatiewe lewenstyle en
                                                aktiwiteite
                                              Om gebruik te maak van die
                                                afslag op vlugte en
                                                akkommodasie aanbod                      (4)
      8.1.2    Reis-       High-Life         Hierdie pakket sal hulle in staat stel:
               pakket B    Enthusiasts      Om hulle sosiale status te
                           (Welgestelde         verhoog 
                           Entoesiaste)       Om meer verfynde dinge in die
                                                lewe te ervaar in nuwe en ander
                                                omstandighede
                                              Om ŉ naweekvakansie vol
                                                aktiwiteite te geniet
                                              Om wêreldklas ervaringe te geniet         (4)
      8.1.3     Om plaaslike toerismebesteding te verhoog. 
                Om plaaslike toerisme volumes te verhoog. 
                Om maatstawwe en pogings te verbeter om seisoenaliteit en
                 billike geografiese verspreiding aan te spreek. 
                Om die kultuur van reis en toerisme onder Suid-Afrikaners te
                 verhoog.                                                (4 x 2)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                        TOERISME                                                11

 8.2 8.2.1      Lesotho                                                                          (1)

       8.2.2    Lilongwe                                                                         (1)

       8.2.3    B  – Botswana                                                    (2 x 1)        (2)

       8.2.4    Mosambiek 
                Maputo                                                            (2 x 1)        (2)
                                                                                                 [22]

 VRAAG 9

 9.1 9.1.1        Wees bekend met verskillende kulture se groetvorms. 
                  Wees bewus van gebare wat kultureel aanvaar word. 
                  Praat duidelik en stadig. 
                  Gebruik woordeskat wat maklik verstaan kan word. 
                  Ken sleutelwoorde en frases in verskillende tale.
                  Wees bekend met die gebruik van humor sodat ander nie
                   aanstoot neem nie.
                 Ontwikkel goeie luistervaardighede.
                 Wees bewus van die gebruik van gesigsuitdrukkings.
                 Wees bewus van die aanvaarbare fisiese afstand tussen mense
                   wanneer gekommunikeer word.
                  (Aanvaar enige relevante antwoord wat verband hou met
                  kommunikasie met buitelandse besoekers.)                (4 x 2)                 (8)

 9.2 9.2.1      Verbale klagtes 
                Motivering: Die dame praat direk met die persoon aan wie sy die
                klagte rig.                                               (2 x 1)                (2)

       9.2.2    Deur klagtes in ŉ konstruktiewe manier te hanteer kan die volgende
                verseker word:
                 Tevrede kliënte 
                 Meer kliënte a.g.v. Aanbevelings en herbesoeke 
                 Verhoogde verkope
                 ŉ Verbeterde openbare beeld
                 Verminderde bemarkingsbegroting
                 Minder klënteklagtes
                 Gelukkiger werknemers
                 ŉ Kompeterende voordeel bo die kompetisie                  (2 x 2)              (4)

       9.2.3        Luister aandagtig na wat die kliënte wil sê, en laat hulle klaar
                     praat 
                    Vra vrae wat wys dat jy omgee, op ŉ besorgde manier 
                                                                                   (2 x 2)        (4)
                                                                                                 [18]

                                                                TOTAAL AFDELING E:                40
                                                                    GROOTTOTAAL:                 200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM MEMO GR11 NOV 2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov-2016-eng/657607d2-da2b-4731-a7b5-573ed2a98d3c) — Tourism · Memo · 2016 · Eng
- [TOURISM QP GR11 NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr11-nov2016-eng/fe37dd72-0c1a-4483-baee-f829d2f994e7) — Tourism · QP · 2016 · Eng
- [TOURISM QP GR11 NOV 2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr11-nov-2016-afr/1bb3f612-6a7f-480b-bdc6-74258a2ce8e3) — Tourism · QP · 2016 · Afr
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/b5120061-63fc-4f50-b8bc-4abc20f3c386) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afr-d/838450ad-2680-486d-a2fe-ad36abab3f0c) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/c71533b9-e7d2-42ca-842b-aba5a0103589) — Tourism · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Tourism

- [Gr11-Tourism-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-tourism-sg-lr/09885856-68f7-4b9c-b05a-98bbc02b9519) — Guide
- [Grade 11 Tourism November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2026-november-mock-exam-question-paper/a927b422-3e11-47ed-8885-c769f36cc72c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 11 Tourism November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2026-november-mock-exam-2-question-paper/151bf286-fdee-44c6-b788-c6448daac60c) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 11 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-tou-atp-2023-24/d9c7a9e4-b45b-48ef-947f-28f9e1e997f5) — ATP
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-afrikaans/3c852960-ed15-4ef4-8b7d-64ece38dccf2) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-english/86cfc52e-00a5-417f-9e9d-d5472461be54) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
