# Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov2019-afrikaans/7f6bc9c3-ff94-4a7b-8005-4bc1656586d8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/tourism) › [Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-memo-gr11-nov2019-afrikaans/7f6bc9c3-ff94-4a7b-8005-4bc1656586d8)

## About this document

Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                    NOVEMBER 2019

                        TOERISME
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         TOERISME                   (EC/NOVEMBER 2019)

 AFDELING A:         KORTVRAE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        B
        1.1.2        B
        1.1.3        A
        1.1.4        B
        1.1.5        A
        1.1.6        D
        1.1.7        C
        1.1.8        C
        1.1.9        C
        1.1.10       B
        1.1.11       C
        1.1.12       D
        1.1.13       A
        1.1.14       A
        1.1.15       D
        1.1.16       B
        1.1.17       D
        1.1.18       C
        1.1.19       C
        1.1.20       A                                             (20 x 1)    (20)

 1.2    1.2.1        F
        1.2.2        G
        1.2.3        E
        1.2.4        A
        1.2.5        B                                               (5 x 1)    (5)

 1.3    1.3.1        wyeromp 
        1.3.2        Koerante 
        1.3.3        RETOSA 
        1.3.4        Suite 
        1.3.5        Storievertelling                               (5 x 1)     (5)

 1.4    1.4.1        Matopo Heuwels 
        1.4.2        Grand Baie 
        1.4.3        Niassameer 
        1.4.4        Hlane Koninklike Nasionale Park 
        1.4.5        Tsodilo Heuwels                                 (5 x 1)    (5)

 1.5    1.5.1        D
        1.5.2        C
        1.5.3        E
        1.5.4        A
        1.5.5        B                                               (5 x 1)    (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:      40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    TOERISME                                                3

 AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING, BUITELANDSE-
                      VALUTAVERHANDELING
 VRAAG 2
 2.1     Die toer is vir ŉ vaste tydperk (18 April 2019–25 April 2019). 
          Daar is ŉ lys van dinge wat in- en uitgesluit is van die toer.
          Die toer het ŉ toerkode.                                                     (2)
 2.2     Ontspanning 
          Romanse
          Watergebaseerde aktiwiteite
         NOTA: Aanvaar enige relevante, korrek antwoorde.                               (2)
 2.3     Stap op die strand 
         Swem 
          Lê in die son
          Snorkelduik
          Hengel VALUTAVERHANDELING
          Kayak/boot ry/kanovaart/seilplankry/jet ski                       (2 x 1)    (2)
                                                                                        [6]
 VRAAG 3

 3.1     Groot Britse Pond 
          Britse Pond
          Pond Sterling                                                                (2)
 3.2     Buitelandsevaluta-handelaar 
          Kommersiële bank                                                             (2)
 3.3     ŉ Gemeenskap kan ŉ inkomste uit toerisme verdien deur produkte en
         dienste aan toeriste te verskaf. 
         Werksgeleenthede (direkte- en indirekte indiensneming) sal geskep
         word wat die vermenigvuldigereffek in werking sal laat tree. 
          Wanneer mnr. Smith geld in die plaaslike gemeenskap van Londen
            spandeer sal daardie geld later in die plaaslike gemeenskap
            vermenigvuldig word. Daarom sal die ekonomie van Londen deur sy
            bydrae tot die ekonomie van die gebied bevoordeel word.      (2 x 2)        (4)
 3.4     R25 500 ÷ 18,80  = £1 356,38 
                                            OF
         £1 356,38                                                                   (3)

 3.5     £15 x 18,09  = R271,35 
                                            OF
         R271,35                                                                     (3)
                                                                                       [14]
                                                          TOTAAL AFDELING B:             20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2019)

 AFDELING C:         TOERISME AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

 VRAAG 4

 4.1    A – Ngorongoro Bewaringsgebied 
             Serengeti Nasionale Park
        C – Chamarel-waterval 
        D – Skedelkus 
             Namibwoestyn                                                  (3 x 2)      (6)

 4.2     (a)   4.2.1                                                                   (2)

         (b)   Dit bestaan uit ŉ koninklike stad, koninklike begraafplase en ŉ
               versameling van heilige plekke. 
                Dit is die mees beduidende simbool van die kulturele identiteit
                   van die burgers van Madagaskar.
                Dit is ŉ plek van aanbidding vir pelgrims van Madagaskar en
                   elders.
                Dit is die bes bewaarde monument van die pre-koloniale
                   Koninkryk van Madagaskar.
                Dit is ŉ UNESCO Wêrelderfenisterrein.                                   (2)

 4.3     4.3.1 Berggorilla safari                                                      (2)

         4.3.2 Die is die hoofbron van inkomste vir die Virunga Nasionale Park
               ten einde bewaringspogings om die beskerming en oorlewing van
               die krities bedreigde berggorillas te verseker.                         (2)

 4.4     4.4.1 Die naam het van die skeepswrakke en walvisgeraamtes wat op
               die strande lê ontstaan.                                                (2)

         4.4.2 Besoek skeepswrakke 
               Stap in die woestyn 
                Woestyn 4x4-ritte
                Besoek die Cape Cross Seeleeu kolonie
                Visvang
                Besigtiging van ŉ verskeidenheid diere, voëls en marinediere
                  wat in en om die Namibwoestyn bly
                Sandplankry                                            (2 x 1)         (2)
                                                                                       [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        TOERISME                                              5

 VRAAG 5

 5.1    5.1.1        (a)   Stampmielies 
                           Bone                                               (2 x 1)    (2)

                     (b)   Tradisionele geneser 
                            Sangoma
                            Kruiedokter (ixhwele)                                        (2)

                     (c)   Beeste is deel van die gebruik, lobola waarby die man
                           die familie van sy verloofde kompenseer omdat hy met
                           haar trou, deur beeste te gee.                   (2 x 2)     (4)

        5.1.2        Die verskillende aspekte van die Xhosa-kultuur sal ŉ
                     oorspronklike toerisme-ervaring bied. 
                     Dit maak toeriste nuuskierig oor die leefwyse van die Xhosa-
                     mense. 
                      Dit maak toeriste nuuskierig oor die gebruike en tradisies van
                         die Xhosa-mense.                                      (2 x 2)    (4)

 5.2    5.2.1        (a)   Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap 
                           (South African Heritage Resources Agency)
                            SAEHA (Eng SAHRA)                                            (2)

                     (b)   SAEHA se rol is om Suid-Afrika se kultuurerfenis te
                           beskerm en daarom is die kennisgewing bewys dat die
                           organisasie hul rol vervul.                                  (2)

        5.2.2        Die terreine sal volgens die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne
                     beskerm word. 
                     ŉ Permit sal van SAEHA verkry moet word om enige
                     veranderinge aan die terreine te maak. 
                      SAEHA moet die publiek inlig oor enige veranderings aan die
                        terreine deur ŉ kennisgewing in die Staatskoerant.
                      Die publiek sal ŉ geleentheid gegun word om teenkanting
                        teen enige voorgestelde veranderinge aan die terreine te
                        bied.                                                 (2 x 2)     (4)

        5.2.3        Om te verseker dat hierdie terreine vir toekomstige generasies
                     beskerm word. 
                      Die beskerming van hierdie terreine dra by tot ŉ beter begrip
                        van die geskiedenis, tradisies en kultuur van Kaapstad se
                        Moslemgemeenskap.
                      Die bewaring van hierdie terreine sal geleenthede bied vir
                        navorsing oor die geskiedenis, tradisies en kultuur van
                        Kaapstad se Moslemgemeenskap.                                     (2)
                                                                                         [22]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1   (a)   Reklamebord                                                       (1)

                (b)   Verkoopspromosie                                                  (1)

        6.1.2   Reklamebord:
                Dit kan ŉ groot verskeidenheid mense bereik wat verby die
                reklamebord stap of ry. 
                 Die grootte van reklameborde laat toe dat skouspelagtige
                    beelde, wat die aandag van potensiële kliënte kan lok, daarop
                    geplaas kan word.

                Verkoopspromosie:
                Dit kan verkope verhoog deur nuwe en bestaande kliënte te
                lok. 
                 Dit kan ŉ bewustheid skep van die produk wat beskikbaar is.
                  Dit sal veroorsaak dat daar verbeterde beskikbaarheid van
                   produkte vir ŉ beperkte tydperk is.                    (2 x 2)        (4)
                                                                     (Any 1 x 2)
        6.1.3   Om telefoonoproepe te maak en e-posse te stuur na die
                advertensieagentskap, lugrederye en luukse toerskip-operateurs
                wat deel van die bemarkingsveltog uitmaak. 
                Om met voornemende kliënte wat in die aanbiedinge belangstel
                en met kliënte wat reeds bespreek het, te kommunikeer. 
                 Om met kliënte via aanlyn-toepassings soos Twitter,
                   Instagram en Facebook te kommunikeer.                  (2 x 2)       (4)
                                                                                       [10]

                                                         TOTAAL AFDELING C:              50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        TOERISME                                              7

 AFDELING D:           TOERISME SEKTORE

 VRAAG 7

 7.1    7.1.1        Kompartement: ŉ Afgeskorte afdeling of aparte vertrek in ŉ
                     groter toegemaakte area (wa) van ŉ trein 
                     Koepee: ŉ Kompartement waar twee passasiers
                     geakkommodeer word                                     (2 x 2)       (4)

        7.1.2        Kos en verversings kan in die eetwa gekoop en geniet word. 
                      Versnaperings en drinkgoed kan van die waentjie, wat van
                        treinwa na treinwa gaan, gekoop word.                               (2)

        7.1.3        Die toergroep kan hul eie beddegoed saam met hulle op die trein
                     neem of kan teen ŉ addisionele tarief beddegoed huur. 
                     Hierdie word ŉ beddegoedkaartjie genoem.                               (2)

        7.1.4        Gemeenskaplike badkamers, met ŉ stort, toilet en wasbak, word
                     op die punte van elke treinwa gevind.                                (2)

 7.2    7.2.1        (a)   Kontrakfooi: ŉ bedrag wat die administrasiefooi van die
                           huur van die voertuig dek, dit word by die huurfooi van die
                           voertuig gevoeg.                                               (2)

                     (b)   Bykomende bestuurder-koste: indien die huurder van die
                           voertuig wil hê dat ŉ ander persoon die voertuig gedurende
                           die huurtydperk bestuur, moet hy/sy ŉ ander bestuurder
                           teen ŉ addisionele koste registreer.                           (2)

        7.2.2        Indien mev. Sithole OSA (CDW) en DVK (TLW) versekering kies
                     sal die premie vir die huur laer wees,  maar die bybetaling sal
                     hoër wees as die R7 000 wat op die huurkontrak aangedui
                     is.                                                                  (4)

        7.2.3          Koste vir 3 dae en kontrakfooi: R3 475,00 (LET WEL:
                                                       Moenie hiervoor punte toeken
                                                       nie aangesien dit reeds in die
                                                       vraestel gegee word)
                     SBSK (SCDW) & SDVK (STLW): R65 per dag x 3 = R195 
                           Voertuigafleweringskoste: R250 
                                            Sleepwa: R100 per dag x 3 = R300 
                                                GPS: R80 per dag x 3 = R240 
                                              Totaal: R4 460                               (5)

 7.3    7.3.1        ŉ Persoon kan slegs op die Gautrein ry indien hulle ŉ Goue
                     Kaart het.                                                           (2)

        7.3.2        Toegang tot die perron word verkry deur die Goue Kaart by die
                     ingang tot die perron te skandeer. Die outomatiese
                     toegangsbeheerhek sal oopmaak en die passasier kan toegang
                     tot die perron kry.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      TOERISME                           (EC/NOVEMBER 2019)

      7.3.3    Daar is veiligheidswagte teenwoordig op alle treine en by alle
               stasies, asook elektroniese toesig. 
                Meer as 650 kringtelevisiekameras is aangebring in elke wa, by
                  stasies en op perronne om ŉ hoë vlak van veiligheid te
                  verseker.
                Die Suid-Afrikaanse Vervoerpolisie en sekuriteitswagte
                  handhaaf gedurig ŉ polisieteenwoordigheid.                           (2)
      7.3.4    Die bestemmings en vertrektye van die treine word op die
               vertooneenhede op die perronne aangedui. 
                Inligting word, deur gebruik te maak van heldergeel LED-liggies
                  op die voorkant van die trein wat relevante inligting oor die
                  bestemming van die trein gee, vertoon.
                ŉ Openbare kommunikasiestelsel is beskikbaar vir
                  aankondigings.
                Elektroniese inligting word by stasies vertoon vir passasiers wat
                  by stasies wag.                                                      (2)
                Passasiers kan die QR-kode skandeer wat hulle met die
                  Gautrein webtuiste sal koppel om opgedateerde inligting te kry.
      7.3.5    Op die lughawevervoerdiens bestaan die twee voorste waens uit
               spesiale areas vir die berging van bagasie. 
                Die bagasieruimtes is naby die deure geleë.                           (2)
 7.4 7.4.1     06:30 of vroeër                                                       (2)
      7.4.2    LET WEL: Kandidate moet SLEGS EEN van die onderstaande
                       opsies kies.

               Inboektoonbanke
               Met hul aankoms by die lughawe staan elke lid van die toergroep in
               die ry by die dienstoonbank van die lugredery en gee hulle
               identiteitsdokument en vlugkaartjie (indien hy/sy in besit daarvan
               is) vir die assistent om in te boek. 
               Die assistent gaan die passasier se bespreking op die
               rekenaarsisteem na. 
               Die passasier plaas sy/haar bagasie op die skaal om geweeg te
               word en die assistent plaas ŉ etiket daarop en plaas die bagasie
               op ŉ vervoerband, van waar dit na die vliegtuig geneem sal word.
               Die assistent druk die passasier se instapkaart, heg die bagasie-
               etiket daaraan en gee dit, saam met die gegewe dokumentasie,
               aan die passasier.
                                               OF
               Aanlyn-inboek
               Lede van die toergroep kan aanlyn, deur van ŉ rekenaar, tablet of
               slimfoon gebruik te maak, inboek. Die aanlyn-inboekproses open
               vanaf vier dae tot 20 uur voor, en sluit een tot drie uur voor die
               vertrek van die vlug. Baie lugrederye bied passasiers die
               geleentheid aan om hulle bagasie in te boek. Na hulle aankoms by
               die lughawe handig hulle die bagasie by die bagasietoonbank in.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                          TOERISME                                                9

                                                     OF

                     Selfoon-inboek
                     Selfoon-inboek word vanaf enige internet-bevoegde selfoon
                     gedoen. Passasiers kan op die lugredery-toepassing ingaan
                     (log-in) (of die webtuiste van die lugredery deur die “browser”)
                     en hul e-kaartjienommer of besprekingsverwysing op die skerm
                     insleutel. Daarna laai die passasier die instapkaart op hulle
                     foon.

                                                     OF

                     Selfdiens-inboekkiosks
                     Lede van die toergroep kan van die interaktiewe raakskerm op
                     die selfdiens-inboekkiosk by lughawens gebruik maak om vir
                     hulle vlugte in te boek, sitplekke te kies en hul instapkaarte te
                     druk. Al wat ŉ passasier benodig om die selfdiens-inboekkiosk
                     te gebruik, is ŉ vlugnommer en ŉ besprekingsverwysing of
                     identifikasie soos ŉ kredietkaart of ID. Inboek sluit 90 tot 40
                     minute voor die vertrek van die vlug afhangend van die
                     lugredery.
                     (Enige 2 antwoorde afhangend van die inboek-opsie wat deur
                     die kandidaat gekies is)                                      (2 x 2)    (4)

         7.4.3       Alle handbagasie word deur ŉ X-straal-veiligheidskandeerder
                     skandeer. 
                     Passasiers kan ook gevra word om sekere gereguleerde items
                     in ŉ houer vir skandering te plaas. 
                      Passasiers stap dan deur ŉ metaalverklikker om te verseker
                         dat daar geen wapens op hul liggaam versteek is nie.
                                                                              (2 x 2)         (4)

         7.4.4       (a)   FlySafair is ŉ laekoste lugredery wat vlugte teen ŉ laer
                           tarief bied.                                                      (1)

                     (b)   Op ŉ FlySafair vlug betaal die passasier ekstra vir
                           inboekbagasie, dit word dus nie by die kaartjieprys
                           ingesluit soos in die geval van ander lugrederye nie.            (2)

 7.5     7.5.1       Hotelbestuurder 
                     Chef/Kok 
                      Huishoudster
                      Portier
                      Kelner
                      Concierge/Deurwagter
                      Kroegman

                     LET WEL:       Aanvaar enige relevante beroepsgeleenthede.
                                                                            (2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   TOERISME                        (EC/NOVEMBER 2019)

        7.5.2    Organisatoriese vaardighede 
                 Kommunikasievaardighede 
                  Rekenaarvaardighede
                  Interpersoonlike vaardighede
                  Vaardighede wat aan die spesifieke beroep gekoppel word
                    bv. kookvaardighede

                 LET WEL:    Aanvaar enige relevante vaardighede.    (2 x 1)     (2)
                                                                                [50]

                                                     TOTAAL AFDELING D:           50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   TOERISME                                          11

 AFDELING E:         PLAASLIKE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

 VRAAG 8

 8.1     8.1.1 Kan nie bekostig om te reis nie 
               Geen rede om te reis nie 
                Het nie tyd om te reis nie
                Hou nie van reis nie
                Werkloosheid
                Gebrek aan ŉ kultuur van reis, veral by voorheen benadeelde
                  gemeenskappe
                Beperkte toerismeproduk ontwikkeling
                Bekommernisse oor veiligheid en sekuriteit             (2 x 1)        (2)

         8.1.2 A – Welgestelde Mzanzi Families 
               B – Hoë-lewe Entoesiaste 
               C – Nuwe Horison Families 
               D – Spontane Sakpas Verkenners                           (4 x 2)      (8)

         8.1.3 Verhoog plaaslike toerisme spandering. 
               Verhoog plaaslike toerisme volumes. 
               Om seisoenaliteit te verminder en die geografiese verspreiding van
               plaaslike toerisme meer gelyk te maak. 
                Om die kultuur van reis onder Suid-Afrikaners te verbeter.
                                                                    (Enige 3 x 2)      (6)

 8.2     8.2.1 A – Zambië 
               C – Mauritius 
               E – Madagaskar                                            (3 x 1)      (3)

         8.2.2 B – Maseru 
               F – Luanda                                                (2 x 1)      (2)

         8.2.3 Beitbrug                                                               (1)
                                                                                      [22]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                        TOERISME                          (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 9

 9.1    9.1.1   (a)      Japannees                                                         (1)

                (b)      Moslem                                                            (1)

        9.1.2   Toeriste tevredenheid sal toeneem. 
                Toeriste sal na die land terugkeer (herhaalde besoeke). 
                 Positiewe mondelinge aanbevelings sal ander toeriste
                   aanmoedig om die land te besoek.
                 ŉ Toename in toeristegetalle sal tot verhoogde verkope lei.
                 Dit sal tot ŉ verbeterde openbare beeld lei.
                 Positiewe mondelinge aanbevelings sal die
                   bemarkingsbegroting verlaag.
                 Daar sal minder kliënteklagtes wees.
                 ŉ Toename in toeristegetalle sal tot werkskepping en
                   vaardigheidsontwikkeling lei.
                 Suid-Afrika sal ŉ mededingende voordeel bo ander
                   bestemmings hê.
                 ŉ Toename in toeristegetalle sal nuwe en verbeterde toerisme
                   infrastruktuurontwikkeling tot gevolg hê.
                 Werknemers sal groter werkstevredenheid beleef.         (2 x 2)           (4)

 9.2    Reisagente kan al ŉ kliënt se reisreëlings deur middel van ŉ GVS
        bespreek. 
         ŉ GVS bied inligting oor die status van passasierbesprekings en
           vlugskedules en kan alles prosesseer vanaf vlugkaartjie verkope en
           pakkettoere tot hotelverblyf en motorverhuring.                                  (2)

 9.3    9.3.1   Verbaal 
                 In persoon                                                                (2)

        9.3.2        Die verkoopspersoon het nie behoorlik geluister na wat die
                      kliënt te sê gehad het nie. 
                     Hy het nie vrae op ŉ besorgde manier gevra nie. 
                     Hy het nie om verskoning gevra nie, maar het die kliënt
                      beskuldig.
                     Die probleem is nie onmiddellik opgelos nie.
                     Die kliënt is geen vergoeding aangebied nie.
                     Die kliënt is nie bedank omdat hy die probleem onder sy
                      aandag gebring het nie.
                     Die kliënt is beledig.
                     Die verkoopspersoon het nie die stappe om verbale
                      kliënteklagtes te hanteer, gevolg nie.           (Enige 2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                       TOERISME                                          13

          9.3.3      Die besigheid kan ook die verkope van die ander kliënte wat die
                     insident gehoor het, verloor. 
                     Die besigheid sal ŉ afname in winste ervaar. 
                      Die swak kliëntediens sal tot negatiewe mondelinge
                         publisiteit lei.
                      Daar sal geen herhaalde besoeke van kliënte wees nie.
                      Die bemarkingsbegroting sal verhoog moet word om die
                         beeld van die besigheid te verbeter.
                      Bestuur sal meer tyd moet spandeer om personeel op te lei.
                      Werknemers kan hul werk verloor as gevolg van ŉ afname
                         in winste.                                          (2 x 2)    (4)
                                                                                       [18]

                                                            TOTAAL AFDELING E:          40
                                                                GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afrikaans/43f3818e-9f54-4a84-8164-54b086eef742) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2017-afrikaans/f343a106-fc10-4cd6-9c70-99bf015e13dd) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afrikaans/cb4c7ef2-ff78-4e73-abd9-54d1662922be) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2017-afrikaans/a9a99f38-464c-4fbb-8c9c-6b1b59967b44) — Tourism · QP · 2017 · Afr
- [TOURISM QP GR11 NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr11-nov2019-eng-d/10d81118-3a4f-44de-aa27-1a74c3518d9b) — Tourism · QP · 2019 · Eng
- [TOURISM QP GR11 NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr11-nov2019-afr-d/5035fa51-5bef-4ca8-bd0c-ca47fd07e043) — Tourism · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 11 Tourism

- [Gr11-Tourism-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-tourism-sg-lr/09885856-68f7-4b9c-b05a-98bbc02b9519) — Guide
- [Gr 11 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-tou-atp-2023-24/d9c7a9e4-b45b-48ef-947f-28f9e1e997f5) — ATP
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-afrikaans/3c852960-ed15-4ef4-8b7d-64ece38dccf2) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2022-exemplar-november-exam-question-paper-afrikaans/558800e4-7cbe-40cb-911c-853d4b43e888) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-eng-d/38ecc7d9-ba51-4499-b066-b10616aedad7) — QP · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2020-afr-d/e6a6f253-0b44-49b7-b989-a93dc23adede) — QP · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
