# Tourism Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2012-memo-afr/70e9c67b-eeee-447b-8115-354bdf1b6eba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2012-memo-afr/70e9c67b-eeee-447b-8115-354bdf1b6eba)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                     TOERISME

                                  NOVEMBER 2012

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    2                  DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1        1.1.1     C                                             LU 1   AS 1

           1.1.2     A                                             LU 1   AS 1

           1.1.3     D                                             LU 1   AS 2

           1.1.4     B                                             LU 3   AS 6

           1.1.5     A                                             LU 3   AS 3

           1.1.6     C                                             LO4    AS 5

           1.1.7     C                                             LU 2   AS 1

           1.1.8     C                                             LU 2   AS 3

           1.1.9     C                                             LO2    AS4

           1.1.10    A                                             LO2    AS4

           1.1.11    A                                             LU 3   AS 3

           1.1.12    D                                             LU 3   AS 1

           1.1.13    B                                             LU 3   AS 3

           1.1.14    B                                             LU 3   AS 3

           1.1.15    A                                             LU 3   AS 3

           1.1.16    C                                             LU 4   AS 1

           1.1.17    A / C / D                                     LU 4   AS 2

           1.1.18    B / C / D                                     LU 4   AS 1

           1.1.19    D                                             LU 4   AS 2

           1.1.20    C                                             LU 4   AS 5    (20 x 1)
1.2        1.2.1     FTTSA                                         LU 2   AS 2

           1.2.2     TGRSA/TGCSA                                   LU 1   AS 2

           1.2.3     AA-REISGIDSE                                  LU 1   AS 2

           1.2.4     CATHSSETA                                     LU 1   AS 2

           1.2.5     SABS                                          LU 1   AS 2    (5)

1.3        1.3.1     Webtuiste                                     LO4    AS4

           1.3.2     Besoldiging                                   LO1    AS3

           1.3.3     eBemarking                                    LO2    AS3

           1.3.4     Besigheidstoeris                              LO2    AS3

           1.3.5     Ligtoringtoerisme                             LO4    AS1     (5)
1.4        1.4.1     D                                             LO2    AS1

           1.4.2     A                                             LO2    AS1

           1.4.3     E                                             LO2    AS1

           1.4.4     B                                             LO2    AS1

           1.4.5     F                                             LO2    AS1     (5)
1.5        1.5.1     Studentevisum                                 LO3    AS3

           1.5.2     Mediese visum                                 LO3    AS3

           1.5.3     Besoekersvisum/Vakansie visum                 LO3    AS3

           1.5.4     Transitovisum                                 LO3    AS3

           1.5.5     Diplomatieke visum                            LO3    AS3     (5)
                                                         TOTAAL AFDELING A: 40

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     3                           DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B: TOERISME AS 'N INTERVERWANTE STELSEL
VRAAG 2
2.1   2.1.1      Goedere / produkte ; dienste (in enige volgorde)                      LU 1
                                                                                         AS 1
                 •   Dienste                                                                     (2)
      2.1.2      (a)       Buitelandse toeriste spandeer geld van hulle land             LU 1
                                                                                         AS 1
                           (forex) wanneer hulle vir toerisme goedere/produkte en
                           dienste terwyl hulle Suid-Afrika besoek.                            (2)
                       •   Toerisme genereer buitelandse inkomste/ beleggings.
                       •   Toerisme bring geld in van ander lande wat die
                           vermenigvuldigingseffek in werking stel.
                 (b)  Dienslewering wat toeriste benodig kan net deur menslike           LU 1
                                                                                         AS 1
                      interaksie verkry word.                                                  (2)
                 • Die toerismebedryf is saamgestel uit verskillende tipes dienste
                   aan mense (toeriste) en benodig vaardige mense
                   (werknemers) om hierdie dienste te lewer.
                 • Die toerismebedryf benodig 'mense'-mense om effektief in
                   hierdie diens-georiënteerde omgewing te werk.
      2.1.3      Nie alle mense wat aansoek doen om in die toerismesektor te             LU 1
                                                                                         AS 1
                 werk, het die regte vaardighede, kennis, ingesteldheid en/of
                 waardes (VKIWs) wat deur die bedryf benodig word nie                          (2)
                 (voorbeelde mag aanvaar word)
                 • Om uitstekende diens te lewer, moet mense die regte
                    ingesteldheid hê en moet hulle opleiding ontvang om die
                    nodige vaardighede te verkry.
2.2   2.2.1      Om meer plaaslike toeriste te lok of getalle te verhoog.              LU 1
                                                                                         AS 1
                                                                                                 (2)

                  (moenie internasionale toeriste aanvaar nie.)
      2.2.2      BBP groei & werkskepping                                              LU 1    (2)
                                                                                         AS 1
                 • Transformasie

                 (enige volgorde
      2.2.3      Bied afslag aan buite seisoen.                                        LU 1    (2)
                                                                                         AS 1
                 • Bied spesiale pakkette aan vir teikenmarkte wat buite
                    seisoen kan reis.
                 • Skep buite seisoen nismarkte.
                 • Aggressiewe bemarking (insluitend “WOM” / sosiale media)
                    buite seisoen.
                 • Toegevoegde waarde ('Add-ons') en spesiale aanbiedinge
                    /beloningspakette buite seisoen.

                 (Moenie “moedig reise dwarsdeur die jaar aan” aanvaar nie)
2.3   2.3.1      D                                                                      LU 1    (1)
                                                                                         AS 2
                 • Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  4                            DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

      2.3.2      Om te reis is steeds nie bekostigbaar vir baie Suid-Afrikaners        LU 1     (2)
                                                                                       AS 2
                    nie.
                 • Toerisme is vir baie Suid-Afrikaners beperk tot BVF (VFR)
                    en die bywoon van begrafnisse.
                 • Onkunde oor reis, besprekings en bestemmings en
                    beskikbare produkte.
                 • Baie is nie bewus van die beskikbare geleenthede in die
                    reis- en toerismebedryf nie.
                 • Die nalatenskap van Apartheid.
                 • Nie genoeg tyd om te reis nie.

      2.3.3      (a) Vervoer / Reis                                                  LU 1     (1)
                                                                                      AS 2
                 (b) Verseker dat BBSEB beleide is in plek                                   (2)
                 • Voldoen aan die vereistes van die BBSEB-tellingkaart.
                 • Gelyke geleenthede vir alle Suid-Afrikaners geskep.
                 • Neem HBIs in diens in bestuursposisies.
                 • Verskaf opleiding.
                 • Voorkeur t.o.v verskaffingsgeleenthede.
                 • Regstellende aksie.

      2.3.4      (a) Gegradueerde HBI bestuurder                                    LU 1     (2)
                                                                                      AS 2
                 (b) Suksesvolle jong paartjies                                     LU 1     (2)
                                                                                      AS 2
                 (c) Gugulethu Township toere                                       LU 1     (2)
                                                                                      AS 2
                                                                                               [26]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                5                           DBE/November 2012
                                  NSS – Memorandum

VRAAG 3
3.1   Natuurlewefotograaf                                                       LO1       (2)
                                                                                  AS3
      • Reisagent wat spesialiseer in groen toerisme.
      • Omgewingsbeampte
      • Wildbewaarder
      • Veldgidse
      • Eko- toer-operateurs
      • Bewaringsbeampte (“conservationist”)
      • Sjef in ‘n organiese restaurant.
      (Alle ander algemene posisies moet gekwalifiseer word deur dit in verband
      te bring met omgewingsvolhoubare praktyke.)
3.2   Meer toeriste is omgewingsbewus en sal groen toerismebesighede              LO2
                                                                                  AS2
      ondersteun.                                                                         (2)
      • Om die omgewing vir die nageslag te bewaar en beskerm.
      • Die groen etiket lok toeriste na ‘n besigheid.
3.3   Moet vriendelik wees.                                                     LO1
                                                                                  AS3
      Moet ŉ mense-mens wees.                                                             (4)
      • Moet ŉ goeie selfbeeld en selfvertroue hê.
      • Moet in staat wees om beheer te neem.
      • Moet verantwoordelikhede in ŉ groep kan delegeer.
      • Moet goed georganiseerd wees.
      • Moet die buitelewe geniet.
      • Enige positiewe eienskappe.
      (Moenie enige voorbeelde van vaardighede aanvaar nie.)
3.4   Toeristegidse reis saam met die groep en al hulle onkoste soos vervoer,     LO1
                                                                                  AS3
      akkommodasie, hekgelde en etes is gratis.                                           (2)
      • Hulle ontmoet interessante en vriendelike mense.
      • Hulle sien baie plekke.
      • Hulle word blootgestel aan baie verskillende kulture.
      • Hulle ervaar ‘n verskeidenheid van reisprodukte en dienste.
      (aanvaar slegs reisvoordele)
3.5   Verseker altyd die veiligheid en gemak van jou toergroep.                 LO1
                                                                                  AS3
      Kommunikeer met die groep/e oor die besonderhede van die toer –                     (4)
      die vertrektyd, plek, bestemming, akkommodasie, vervoer en koste.
      • Maak seker dat al die lede van die toergroep die vasgestelde skedules
          volg en hou rekord van alle insidente.
      •    Reël en koördineer die nodig permitte of kommunikasiebriewe na die
           bestemming voor die toer.
      •    Gee inligting aan toeriste oor die besienswaardighede en
           bestemmings.
      •    Wees op hoogte van reisverwante kwessies.
      •    Wees betyds.
      •    Maak toeriste bewus van omgewingsvriendelike praktyke.
      •    Help toeriste met spesiale behoeftes.
Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    6                               DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum
       •    Skakel met belanghebbendes.
                                                                                                   [14]
                                                             TOTAAL AFDELING B:                    40

AFDELING C: VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME

VRAAG 4

4.1        4.1.1     A. Omgewings/Planeet / natuur                                       LO2
                                                                                          AS1
                     B. Maatskaplike/mense / gemeenskap
                     C. Ekonomiese/ wins / geld                                                   (3)

                     (in enige volgorde)

           4.1.2     (a) ekonomiese / wins / geld                                        LO2
                                                                                          AS1
                     (b) omgewings / planeet / natuur
                     (c) maatskaplike  /mense / gemeenskap                                        (3)

           4.1.3     Die winste wat verkry word uit aankope sal in die gemeenskap         LO2
                                                                                          AS1
                     teruggeploeg word.                                                          (2)
                     • Dit sal werksgeleenthede skep.
                     • Entrepreneurgeleenthede.
                     • Die vermenigvuldigingseffek.
                     • Verminder lekkasie. (Winste sal in die gemeenskap bly)
                     • Verminder sosio ekonomiese probleme soos misdaad en
                         armoede.
                     • Het verbetering van infrastruktuur tot gevolg.

           4.1.4     'Recycling' (Herwinning), 'Reusing' (Hergebruik) en              LO2
                                                                                          AS1
                     'Reducing' (Vermindering).                                                  (6)
                     • Plant inheemse bome.
                     • Boer organies.
                     • Die gebruik van fietse gedurende die toer het ŉ lae invloed
                        op die omgewing.
           4.1.5     Fietse stel nie koolstof vry nie / lugbesoedeling.                 LO2      (2)
                                                                                          AS1
                        • Verminder geraasbesoedeling.
           4.1.6     Kyoto Protokol                                                     LO2      (2)
                                                                                          AS2

4.2        4.2.1      (a) Prys ; Promosie ; Plek; Produk                              LO2
                                                                                          AS3
                                                                                                   (4)
                         • Mense
                         • Paket
                      (b) Prys                                                          LO2      (2)
                                                                                          AS3

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     7                            DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

           4.2.2      Ja                                                                LO2
                                                                                         AS3
                      Fietstoere is ŉ uniek produk.                                             (3)
                      • Die fietstoer het FTTSA en SATSA akkreditasie ontvang.
                      • Toeriste het die geleentheid om direk met die plaaslike
                         inwoners kontak te hê.
                      • Dit bevorder ‘n omgewingsvriendelike manier van reis.

                                                      OF
                      •   Nee
                      •   Dit mag slegs vir ŉ nismark aantreklik wees.
                      •   Dit sal nie vir sekere nismarkte aantreklik wees nie.
                      •   Dit is afhanklik van die weer.
           4.2.3      Sterk punte                                                       LO2
                                                                                         AS3
                      Swak punte
                      Geleenthede
                      Bedreigings                                                                (4)

                      (Die Engelse weergawe van SWOT is aanvaarbaar)
                                                                                                  [31]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   8                           DBE/November 2012
                                     NSS – Memorandum

VRAAG 5

5.1        5.1.2 Maak alle krane toe na gebruik.                                   LO2
                                                                                     AS2
                                                                                               (2)
                 • Moenie krane laat drup nie.
                 • Rapporteer lekkende of stukkende krane aan die bestuur.

           5.1.3 Stort eerder as om te bad.                                                  (2)
                 • Moenie die water in die stort onnodig laat loop nie.
                 • Moenie te lank in die stort bly nie.

           5.1.4 Vul die ketel net met die hoeveelheid water wat benodig                       (2)
                 word.
                 • Verseker dat die ketel reg neergesit word sodat water nie
                    mors nie.

5.2              IsiZulu/ Zulu                                                       LO2      (1)
                                                                                      AS4
                 IsiXhosa / Xhosa                                                    LO2      (1)
                                                                                      AS4
                 Sotho / Sesotho /Suid-Sotho                                         LO2      (1)
                                                                                      AS4
                     •   Engels
                     •   Afrikaans

                 (moenie “Nguni-tale” of “Noord-Sotho” aanvaar nie.)
                                                                                               [9]

                                                          TOTAAL AFDELING C:                   40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    9                            DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

AFDELING D:            TOERISME-AARDRYKSKUNDE,               BESIENSWAARDIGHEDE
                       EN REISNEIGINGS

VRAAG 6
6.1   6.1.1          UTK (UTC) (Universele Tydkoördinaat)                              LO3
                                                                                        AS
                                                                                                   (1)
                     • Greenwich-meridiaan
                     • Hoofmeridiaan

                     (Moenie slegs “Greenwich” of “Greenwich Mean Time”
                     aanvaar nie)
           6.1.2     Internasionale Datumlyn/IDL                                       LO3        (1)
                                                                                        AS1
           6.1.3     Noordelike halfrond                                               LO3
                                                                                        AS1
                                                                                                   (1)
           6.1.4     (a) Vlugvoosheid                                                  LO3        (1)
                                                                                        AS1

                     (b) Naarheid                                                                 (1)
                     • Opgooi
                     • Ontwatering
                     • Verlies aan eetlus
                     • Disoriëntasie / lighoofdigheid
                     • Ontwrigte slaappatrone
                     • Moegheid
                     • Hoofpyn
                     • Sinus irritasie
                     • Griepverwante simptome
                     • Geïrriteerdheid

6.2        6.2.1     New York = -5                                                      LO3
                                                                                        AS1
                     Londen = 0
                     Tydverskil = 5 ure
                     15:30 (+ 5 ure) = 20:30 dieselfde dag /Vrydag /27 Julie
                                                 OF
                     20:30 dieselfde dag /Vrydag/27 Julie                                      (4)

                     (Moenie vm. of nm. / 23h30 / half twaalf aanvaar nie.)
           6.2.2     Londen = 0                                                         LO3
                                                                                        AS1
                     Tokio = + 9
                     Tydverskil = 9 ure
                     14:00 (+9 ure) = 23:00 (-16ure vliegtyd) = 07:00
                                                  OF
                     07:00                                                                   (6)
                     (Moenie vm. of nm. / 07h00 / sewe-uur aanvaar nie.)
6.3                  Tyd                                                                LO3
                                                                                         AS2
                     etes
                     vervoer
                     akkommodasie                                                                 (4)
                        • Besienswaardighede
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    10                           DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum
                        • Aktiwiteite
                     (Aanvaar toepaslike voorbeelde van die reisprogram)

6.4        6.4.1     Paspoort                                                         LO3
                                                                                       AS3
                     Kaartjie                                                                   (2)
                        • Instapkaart vir die seereis
                        • Visum
                        • Gesondheidsertifikaat
           6.4.2     Voedsel                                                          LO3
                                                                                       AS3
                     Alkohol of ander drankies                                                  (2)
                        • Verbode middels soos dwelms
                        • Enige wapens
                        • Verbruikbare goedere
                        • Plante
                        • Diere
                        • Sade
                        • Ontvlambare goedere
6.5        6.5.1     Tref voorsorgmaatreëls voor en gedurende die reis.               LO3
                                                                                       AS3
                     Moenie saamrygeleenthede aan vreemdelinge gee nie                          (2)
                        • Beplan jou roete vooruit.
                        • Vermy ritte na onbekende plekke in die nag.
                        • Hou altyd nood kontaknommers byderhand ingeval
                            die voertuig onklaar raak.
                        • Reis gedurende die dag.
                        • Wees bedag en bewus en van omgewing.
                        • Maak seker dat die voertuig waarin jy reis in ŉ goeie
                            werkende toestand is.

           6.5.2     Toeriste sal positiewe mondelinge advertensie (WOM) vir           LO3
                                                                                       AS3
                     ons land versprei. 
                     Meer toeriste sal Suid-Afrika besoek  wat sal lei tot groter
                     besoekersgetalle.                                                           (4)
                        • Herhaalde besoeke
                        • ‘n positiewe ervaring sal die beeld van Suid-Afrika
                            verbeter wat tot gevolg sal hê dat ons ‘n
                            voorkeurbestemming word.
                                                                                                 [29]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    11                            DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 7

7.1        7.1.1     Indië                                                             LO3      (2)
                                                                                         AS4
                        • China

           7.1.2     Die vakansiemark  / ontspanningmark                                LO3
                                                                                         AS4
                     Om die bestaande mark volhoubaar te hou.                                   (3)
                                                   OF
                     Die besigheidsmark
                     Om groei / verhoging / ontwikkeling in die mark te bewerkstellig

           7.1.3     Opkomende markte is markte wat die grootste potensiaal vir          LO3
                                                                                         AS4
                     groei toon.                                                                (2)

7.2        7.2.1      Geldeenheid fluktuasie (skommeling)                              LO3      (2)
                                                                                         AS4
                         • Die Euro val in waarde
                         • Ekonomiese onstabiliteit/ depressie/ resessie/ smelting
                         • Die Euro vertoon swakker teenoor die VSA Dollar
                         • Wêreld resessie

           7.2.2      (a) Ja / stem saam                                                LO3      (1)
                                                                                         AS4
                      (b) Toeristegetalle sal daal                                              (2)
                          • Dit sal lei tot ŉ afname in besoekersgetalle aan ons land
                            en die land sal ŉ kleiner BBP hê.
                          • Toeriste sal minder spandeer.
                          • Minder wins
                          • Moontlike verlies van werksgeleenthede.
                          • Europa is een van ons grootste inkomende markte en as
                            hulle geldeenheid waarde verloor, mag hulle dalk
                            gedwing word om hulle beplande vakansies te
                            kanselleer.

7.3        7.3.1      2 500 VSD x (R7.70) = R19 250.00                                LO3
                                                                                         AS5
                                                OF
                      R19 250.00                                                               (3)

                      (Geen punt word vir die simbool van die geldeenheid toegeken
                      nie.)

           7.3.2      R1 824.50 ÷ (R8.50) = 214.65 VSD                                LO3
                                                                                         AS5
                                                 OF
                      VSD 214.65                                                               (3)

                      (Geen punt word vir die simbool van die geldeenheid toegeken
                      nie.)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  12                        DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

7.4        7.4.1      A – Sport gebeurlikheid  (Comrades, Olimpiese Spele, New    LO3
                                                                                   AS6
                      York maraton, Boston Stad maraton, London Stad maraton,
                      Wêreld Atletiek Kampioenskappe)
                      B - Politieke gebeurlikheid / onluste /protes (Oorlog in
                      Egipte/ enige onlangse oorlog)
                      C - Onvoorsiene gebeurlikheid / natuurramp (Tsunami)                 (3)
                                                                                            [21]

                                                        TOTAAL AFDELING D:                  50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    13                           DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

AFDELING E: KLIËNTEDIENS EN KOMMUNIKASIE

VRAAG 8

8.1        8.1.1      Die dame / (A)                                                   LU 4    (1)
                                                                                        AS 1

           8.1.2      Sy het die regte ingesteldheid om suksesvol in die                LU 4    (2)
                                                                                        AS 1
                      Toerismebedryf te werk.
                      • Sy het ŉ positiewe geaardheid.
                      • Sy is vriendelik.
                      • Sy is gewillig om die ekstra myl te loop.

           8.1.3      Goeie kommunikasie vaardighede                                  LU 4
                                                                                        AS 1
                      Tegnologiese vaardighede                                                (4)
                      • Wiskundige vaardighede
                      • Probleemoplossingsvaardighede
                      • Konflikhanteringsvaardighede
                      • Basiese eerstehulp- (noodhulp-) vaardighede
                      • Veeldoelige vaardighede “Multi tasking”

                      (aanvaar slegs vaardighede, nie kennis, waardes of
                      ingesteldhede nie.)

           8.1.4      Sodat kliënte na die restaurant sal terugkeer.                  LU 4    (2)
                                                                                        AS 3
                      • Die verspreiding van positiewe mondelingse
                        aanbevelings.
                      • Positiewe beeld van die restaurant.
                      • Verseker kliënte lojaliteit.
                      • Verseker ‘n kompeterende voordeel.

8.2        8.2.1      Aanlyn/elektroniese-kliëntediens-opname                         LU 4    (2)
                                                                                        AS 2

                      (moenie sagteware of eGuestSurv aanvaar nie)

           8.2.2      Gasvryheid                                                       LU 4    (1)
                                                                                        AS 2
                      • Akkommodasie
                      • Voedsel en drank

           8.2.3      Hulle kan onmiddellike geskrewe terugvoer van kliënte             LU 4
                                                                                        AS 2
                      kry                                                                     (4)
                      Hulle kan enige probleme onmiddellik regstel
                         • Evalueer hulle diensstandaarde/personeel se
                             prestasie
                         • Kan ‘n kompeterende voordeel verseker
                         • Bied papierlose terugvoer.
                         • Help hulle met bemarkingsnavorsing.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    14                           DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

           8.2.4      Gaste kan hulle opmerkings stuur van waar dit vir hulle            LU 4
                                                                                         AS 2
                      gerieflik is.                                                            (2)

           8.2.5      Goeie opmerkings van kliënte, kan gebruik word om die              LU 4
                                                                                         AS 3
                      besigheid te bemark.                                                     (2)
                         • Kan ŉ bydrae lewer om toekennings te ontvang
                         • Meer herhaalbesigheid / hoër inkomste
                         • Die vertoon van positiewe kliënte terugvoer sal kliënte
                            vertroue in die besigheid skep.
                         • Bepaal hulle sterk punte en stel hulle in staat om dit vol
                            te hou
                         • Bevorder ‘n beter werksomgewing.
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     15                           DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 9

9.1        9.1.1      (a) skriba / notaris / sekretaresse/ rekordhouer                LU 4   (1)
                                                                                       AS 4

                      (b) hekwag                                                             (1)
                      • Spanleier
                      • Spanbestuurder
                      • Koördineerder
                      • Voorsitter
                      • Projekbestuurder

                      (c) Kalmeerder                                                         (1)
                      • Vredemaker
                      • Harmoniseerder
                      • Mediator
                      • Arbitrator
                      • Konflik beslegter

           9.1.2      As ‘n span goed saamwerk sal hulle beter vaar as hulle           LU 4
                                                                                       AS 4
                      mededingers.                                                          (2)

9.2        9.2.1      lug / lugreis                                                   LU 4   (1)
                                                                                       AS 4

           9.2.2      Rekenaar / Skootrekenaar                                       LU 4
                                                                                       AS 4
                      Selfoon / Slimfoon 
                      • PDA (Persoonlike Digitale Assistent)
                      • Tablet
                      • iPad
                      • Palmrekenaar
                      • Rekenaar met internet                                                 (4)

                      (moenie “drukker” of net “internet” aanvaar nie.)
                                                                                              [10]

                                                             TOTAAL AFDELING E:               30
                                                                 GROOTTOTAAL:                 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2012-memo-eng/3ce9d893-cef6-4b0c-abd8-2adf9583bf95) — Tourism · Memo · 2012 · Eng
- [Tourism Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2012-afr/34080ed9-f1f1-49f5-b56f-b350e04a9a63) — Tourism · QP · 2012 · Afr
- [TRSM S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/trsm-s12-memo-afr/bde3fc6b-d1c4-4e14-a2d6-0c29dc424a28) — Tourism · Memo · 2012 · Afr
- [Tourism Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-eng/8d8e96f4-0387-46a6-a53e-a036a272697f) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-afr/0ab595f0-cbd1-4d71-9728-69db8b19176e) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Tourism Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-afr/177a3931-bd47-436f-ae74-ec6fd7718fcc) — Tourism · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
