# Tourism Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2017-memo-afr/ae9df239-9b8b-47b8-9dd9-a929bcc6a58a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2017-memo-afr/ae9df239-9b8b-47b8-9dd9-a929bcc6a58a)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                      TOERISME

                                   NOVEMBER 2017

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                   DBE/November 2017
                                  NSS – Nasienriglyne

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      3                              DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1

1.1        1.1.1     D      / Venesië                                                     KTB

           1.1.2     C      / Cholera                                                     KTB

           1.1.3     C      / Verlies van eetlus                                          KTB

           1.1.4     A      / Japan                                                       KTB

           1.1.5     D      / wes                                                         KTB

           1.1.6     D      / Britse                                                      TB

           1.1.7     B      / Petra                                                       TB

           1.1.8     A      / van mense met spesiale behoeftes om                         TB

                             toegang tot toeristebesienswaardighede te hê
           1.1.9     C      / iSimangaliso-vleilandpark                                   KE

           1.1.10    A      / Suid-Afrika se plaaslike besienswaardighede                 B

                             bemark word.

           1.1.11    B      / fisiese voorkoms                                            TS

           1.1.12    D      / omgewings-onverantwoordelik                                 VVT

           1.1.13    C      / seker te maak dat al die passasiers en                      TS

                             bemanning die skip voor hom verlaat
           1.1.14    B      / tot gevolg gehad dat die gemeenskap                         VVT

                             inkomste verloor het
           1.1.15    A      / te stort in plaas van te bad                                VVT

           1.1.16    A                                                                    PSI

           1.1.17    D      / seisoenaliteit                                              PSI

           1.1.18    B/C    die besienswaardighede op te gradeer en te                    PSI

                             bemark / besienswaardighede in ander
                             provinsies te bemark.
           1.1.19    C      / reservate besoek waar diere vry rondloop                    PSI

           1.1.20    A      / Dit is ‘n persoonlike manier om individuele                 KK

                             toeriste te bereik.
                                                                                      (20 x 1) [20]
1.2        1.2.1     plaaslike aankope                                                    VVT

           1.2.2     werksure                                                             TS

           1.2.3     opname                                                               KK

           1.2.4     markaandeel                                                          PSI

           1.2.5     terrorisme                                                           PSI      (5)

1.3        1.3.1     Koepel van die Rots                                                  TB

           1.3.2     beëindiging van diens                                                TS

           1.3.3     vorentoe                                                             PSI

           1.3.4     opsionele toere                                                      PSI

           1.3.5     UTK                                                                  PSI      (5)

1.4        1.4.1     E     / kredietkaart wat internasionaal gebruik word                 PSI

           1.4.2     D     / buitelandse valuta                                           PSI

           1.4.3     F     / plaaslike debietkaart                                        PSI

           1.4.4     A     / voorafgelaaide buitelandsevaluta-debietkaart                 PSI

           1.4.5     B     / SWIFT                                                        PSI      (5)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    4                              DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

1.5        1.5.1     C   / Moenie gevaarlike diere in ‘n wildreservaat                     VVT

                          steur nie.
           1.5.2     A   / Moenie die omgewing besoedel wanneer jy die                     VVT

                          buitelewe geniet nie.
           1.5.3     D   / Bly op aangewese paadjies in ekologies                          VVT

                          sensitiewe areas.
           1.5.4     E   / Respekteer reëls en volg regulasies in                          VVT

                          museums.
           1.5.5     B   / Moenie diere in hul natuurlike habitat steur nie.               VVT      (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:                       40

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                           5                                DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
            VERHANDELING

VRAAG 2

2.1        2.1.1     (a)   Suid-Afrikaanse Paspoort                                               KTB

                           • Paspoort
                           • Geldige paspoort                                                               (2)

                     (b)   Schengen visum                                                         KTB

                           • Duitse visum
                           • visum                                                                          (2)

           2.1.2     (a)   Internasionale rybewys/ internasionale bestuurspermit                  KTB

                           • IBP
                           • Internasionale Bestuurderslisensie
                           Let wel: Moenie “Rybewys” of “Bestuurspermit” of “Bestuurderslisensie”
                           alleenlik gebruik nie.                                                           (2)

                     (b)   Gee aan Mnr Jackson toestemming om in die buiteland te                   KTB

                           bestuur. 
                           • Verskaf belangrik inligting in verskillende tale wat die
                              Suid-Afrikaner se rybewys as geldig kan bevestig.
                           • Dien as 'n bykomende bron van identifikasie.
                           • Motorverhuringsmaatskappye vereis dikwels 'n geldige
                              IBP wanneer daar in die buiteland bestuur word.
                           • ‘n IBP word verkry vanaf die internasionaal-erkende
                              Automobiel Assossiasie (AA).
                           • Vrywaar toeriste wat in die buiteland bestuur teen enige
                              gebeurlikheid.                                                                (2)

           2.1.3     Om die toerbeplanner/reisagent te help om te verseker dat daar                 KTB

                     aan Mnr. Jackson se behoeftes en verwagtinge voldoen word. 
                     • Om te verseker dat Mnr. Jackson tevrede is tydens en na sy
                        reis.
                     • Om goeie kliëntediens te verskaf.                                                    (2)

           2.1.4     Om oorkruisbesmetting van siektes soos Bek-en Klouseer by hulle                KTB

                     diere te voorkom. 
                     Om die gesondheid van die land se inwoners te beskerm. 
                     • Om veeverliese as gevolg van oorkruisbesmetting van siektes
                        te voorkom.
                     • Negatiewe ekonomiese invloede in geval van
                        oorkruisbesmetting van siektes.                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                            6                               DBE/November 2017
                                            NSS – Nasienriglyne

2.2        2.2.1     (a)   Tydsverskil                         Suid-Afrika +2                       KTB

                                                               Abu Dhabi +4
                                                               = 2 ure
                           Tyd in Abu Dhabi                      12:00 (+) 2 ure
                                                               = 14:00                                      (3)

                                                               OF
                                                               14:00
                                                   OF
                                                               22:00 – 8 ure vliegtyd
                                                               = 14:00
                     (b)   Aankomstyd in Abu Dhabi             22:00                                KTB

                           Transito-/oorstaantyd:              5 ure 
                           Vertrek vanaf Abu Dhabi
                           Internasionale Lughawe: 22:00 (+) 5 ure
                                                   = 03:00                                                   (3)
                                                               OF
                                                               03:00 

                     (c)   Tydsverskil:                        Abu Dhabi +4
                                                               Duitsland +1
                                                               = 3 ure

                           Tyd in Berlyn:                      03:00 (-) 3 ure
                                                               = 00:00

                           Vliegtyd                            00:00 (+) 7 ure
                                                               = 07:00                                      (4)
                                                               OF
                                                               07:00
           2.2.2     8 ure + 5 ure + 7 ure = 20 ure                                               KTB

                     • 20 ure
                     Let wel: Moenie gedeeltelike punte toeken nie.                                          (2)
2.3        2.3.1     Sluit waardevolle artikels toe in die kluis wat in die kamer voorsien          KTB

                     word. 
                     Maak seker dat jou kamer se deur / vensters altyd gesluit is. 
                     • Moenie die deur oopmaak vir vreemdelinge nie.
                     • Stel ontvangs by die hotel in kennis van enige iets
                        buitengewoon bv. ontblote elektriese kabels in en om die hotel,
                        verdagte gedrag en ongeïdentifiseerde/vreemde bagasie wat
                        rondstaan.
                     • Moenie jou bagasie sonder toesig laat wanneer jy in- of
                        uitteken nie.

                     Let wel: Aanvaar voobeelde van voorsorgmaatreels                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                           7                                DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

           2.3.2     Wetlike aanspreeklikheid vir die hotel.                                     KTB

                     Finansiële aanspreeklikheid vir die hotel. 
                     • Negatiewe publisiteit vir die hotel.
                     • Verlies aan inkomste vir die hotel.
                     • Die hotel mag hul handelslisensie verloor.                                           (4)
                                                                                                            [34]

VRAAG 3

3.1        3.1.1     (a)   R600,00 (÷) 13,57= USD44,22                                         BVV

                           OF
                           USD44,22
                           • $44,22

                           Let wel: Kandidate moenie gepenaliseer word indien die valutakode
                           weggelaat word nie, omdat die kode in die vraag voorkom.                         (4)

                     (b)   USD219,99 (x ) 13,25 = ZAR2 914,87                                  BVV

                           OF
                           ZAR2 914,87
                           • R2 914,87

                           Let wel: Kandidate moenie gepenaliseer word indien die valutakode
                           weggelaat word nie, omdat die kode in die vraag voorkom.                         (4)

3.2        3.2.1     Euro / €                                                                     BVV

                     Britse Pond / £
                     • Groot Britse Pond
                     • Pond Sterling

                     Let wel: Moenie “Pond” aanvaar nie.                                                    (2)

           3.2.2     Die Suid-Afrikaners sal meer waarde vir geld ontvang.                       BVV

                     Dit sal aan die Suid-Afrikaners groter koopkrag / spandeerkrag
                     gee. 
                     Hulle sal kan bekostig om langer by die bestemming te bly /
                     terugkeerbesoeke aan die bestemming en meer
                     besienswaardighede te besoek en aan aktiwiteite deel te
                     neem. 
                     • Europa kan ‘n waarde vir geld bestemming word                                        (6)
                                                                                                            [16]

                                                                      TOTAAL AFDELING B:                    50

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        8                           DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS-
                     TOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1        4.1.1     H / Vryheidstandbeeld                                                TB

                     Verenigde State van Amerika / VSA                                             (2)

           4.1.2     E / Standbeeld van Christus die Verlosser / Corcovado                TB

                     Brasilië                                                                      (2)

           4.1.3     D / Groot Piramides van Giza / Sfinks                                TB

                     Egipte                                                                        (2)

           4.1.4     B / Taj Mahal                                                        TB

                     Indië                                                                         (2)

           4.1.5     A / Sydney Operahuis                                                 TB

                     Australië                                                                     (2)

           4.1.6     C / Groot Muur van China                                             TB

                     China                                                                         (2)

           4.1.7     F / Kremlin / Rooi Plein                                             TB

                     Rusland                                                                       (2)

           4.1.8     G / Big Ben                                                          TB

                     Engeland 
                     • Brittanje / Groot Brittanje
                     • Verenigde Koninkryk / VK                                                     (2)

4.2        4.2.1     Die koeëlvaste glas sal beter beskerming aan toeriste verleen         TB

                     indien daar in die toekoms verdere terreuraanvalle sou
                     plaasvind. 
                     • Om die veiligheid by die besienswaardigheid op te gradeer en
                         te verbeter.
                     • Om ontslae te raak van die metaalversperrings wat die uitsig by
                         die toring belemmer en om beter fotogeleenthede te skep.
                     • Die toring is een van die ikoniese strukture in Frankryk wat baie
                         toeriste lok en ekstra beskerming benodig.
                     • Vir estetiese (aantreklike) doeleindes                                       (2)

           4.2.2     Die Eiffeltoring, as een van die gewildste                            TB

                     toeristebesienswaardighede in Parys, kan die teiken word van
                     grootskaalse terreuraanvalle met geweldige lewensverlies. 
                     • Die verwoesting van 'n ikoniese struktuur wat die ingenieurs-
                        vaardighede van sy tyd uitbeeld.
                     • Minder besoekers na die besienswaardigheid omdat toeriste nie
                        veilig sal voel nie.
                     • Die afwesigheid van sigbare polisiëring mag tot ‘n toename in
                        kriminele aktiwiteite lei.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                            9                                  DBE/November 2017
                                            NSS – Nasienriglyne

           4.2.3     Die voortgesette internasionale bemarking van die ikoon.                       TB

                     • Algemene onderhoud van die toring en die area rondom die
                        toring.
                     • Sien toe dat die toring toeganklik vir mense met spesiale
                        behoeftes is (universele toeganklikheid).
                     • Laat geleenthede vir entrepreneursgeleenthede rondom die
                        toring toe.
                     • Die professionele beeld van die personeel.
                     • Die bekwaamheid en etiese gedrag van die personeel.
                     • Hou die toring volhoubaar deur goeie
                        omgewingsbestuursplanne.
                     • As besoekers die toring met 'n gevoel van genot en
                        tevredenheid verlaat.

                     Let wel: Aanvaar voorbeelde van faktore wat bydra tot suksesvolle toeriste
                     besienswaardighede.                                                                       (2)
                                                                                                               [22]

VRAAG 5

5.1        Kaapse Blommestreek / Kaapse Blommeryk                                                   KE       (2)
           Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap                                             KE       (2)
           Let wel: Aanvaar enige volgorde. Moenie punte toeken vir “Richtersveld of Blommestreek”
           alleenlik nie.

5.2        Weskaap en Noordkaap                                                                     KE       (2)
           Let wel: Aanvaar enige volgorde.

5.3        Albei WET bevat uitstaande voorbeelde van natuurskoon en unieke                            KE

           plantspesies wat vir die nageslag bewaar moet word. 
           • Albei terreine is biodiversiteit 'hotspots'.
           • Albei terreine bevat plantspesies wat uniek is aan die streek en aan
              Suid-Afrika.
           • Albei terreine voldoen aan die UNESCO kriteria vir die toekenning van
              Wêrelderfenisstatus.                                                                             (2)

5.4        Stel die land ten toon as 'n land ryk aan natuurskoon en 'n tuiste vir unieke              KE

           biodiversiteit. 
           Bemark Suid-Afrika as 'n uiters aantreklike, voorkeur toeristebestemming
           vir diegene wat op soek is na 'n unieke ervaring of wat in biodiversiteit
           'hotspots' belangstel. 
           • Lok internasionale media belangstelling – publisiteit vir SA.
           • Beklemtoon Suid-Afrika se biodiversiteit
           • Hoër besoekergetalle by hierdie terreine sal Suid-Afrika se BBP
               verhoog
           • Hoër besoekergetalle sal die vermenigvuldigereffek in werking stel.
           • Moedig buitelandse belegging aan                                                                  (4)
                                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          10                        DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6
6.1        6.1.1     Suid-Afrikaanse Toerisme                                           B

                     • SAToerisme
                     Let wel: Moenie “SAT” aanvaar nie.                                            (2)
           6.1.2     Suid-Afrika se toerismeprodukte en -dienste word voortdurend         B

                     hersien om SA nog aanlokliker as 'n toeristebestemming te
                     maak. 
                     • Die toeriste se persepsie van SA word verander deur verskeie
                        geleenthede en nuwe aanbiedings om sodoende terugkeer
                        besoeke te verseker.
                     • Suid-Afrika se bemarkingspogings is innoverend en kreatief om
                        besoekers na die land te lok.
                     • Dit ontwikkel ‘n gevoel van trots onder Suid-Afrikaners.                    (2)
           6.1.3     Dis deel van hul bemarkingsstrategie om bewustheid van die           B

                     handelsmerk te skep
                     • Om te verseker dat die handelmerkslogo herkenbaar is vir
                        besoekers van oor die hele wêreld.
                     • Om Suid-Afrika meer sigbaar te maak as ‘n aanloklike toeriste
                        bestemming.
                     • Om besoekers na die Suid-Afrikaanse uitstalling te lok.                     (2)
           6.1.4     SAToerisme onderneem reise na verskillende lande (Road Shows)        B

                     om SA internasionaal te bevorder en te bemark.
                     Adverteer op busse en taxi's in groot stede regoor die wêreld.
                     • Advertensies op reuse advertensieborde ('Billboards').
                     • Adverteer 'aanlaspakkette' vir besigheidstoeriste / bekostigbare
                        pakkette.
                     • Adverteer op gedrukte media.
                     • Aanlyn advertensies
                     • Adverteer op sosiale-media
                     • Skep netwerkgeleenhede vir belanghebbendes in die
                        toerismebedryf.
                     • Vestig publisiteitskantore in die buiteland.                                (4)

6.2        Die Toerismeheffing insamelingsproses                                          B

           Toerismebesighede (bv. akkommodasie, motorhuur, toeroperateurs en
           reisagentskappe) vorder die 1% heffing in vanaf toeriste.
           • Die besighede betaal die heffings aan die Toerisme Besigheidsraad
               van Suid-Afrika (‘TBCSA’) wat dit dan aan TOMSA oorbetaal.                          (2)
           Die rol van TOMSA in die insamelingsproses
           TOMSA is die administrateur van die fondse. 
           • TOMSA maak die fondse beskikbaar aan SAToerisme.                                      (2)
           ‘n Verduideliking waarvoor die heffing gebruik word
           SAToerisme gebruik die fondse om Suid-Afrika te bemark, beide
           plaaslik en internasionaal                                                              (2)
                                                                                                   [16]
                                                                 TOTAAL AFDELING C:                50
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        11                             DBE/November 2017
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
            TOERISME
VRAAG 7
7.1        7.1.1     B         / Suid-Afrikaanse Nasionale Parke                             VVT     (1)
           7.1.2     D         / Bewaring                                                            (1)
           7.1.3     C         / Meer oor ons                                                        (1)
           7.1.4     A         / Bespreek jou reis                                                   (1)
7.2        7.2.1     Hy dra die uniform van Suid-Afrikaanse Nasionale Parke                  VVT

                     Lapelwapens (epoulette) van die SA Nasionale Parke identifiseer
                     die organisasie en vertoon die professionalisme van die
                     organisasie.
                     • Hy is netjies aangetrek                                                        (2)
           7.2.2     Die roetine patrollies wys dat die natuurlewe binne die park             VVT

                     gemonitor word, en dit deel vorm van die omgewingsbeleid .
                     • Die roetine patrollies wat stropers en kriminele optrede monitor
                        is ook deel van die omgewingsbeleid.                                          (2)
                                                                                                      [8]

VRAAG 8
8.1        8.1.1     Erge droogtes                                                           VVT

                     Verlies aan vars water
                     • stygende seevlakke wat kusoorde bedreig
                     • minder sneeu in die Alpe se ski-areas
                     • storms
                     • hitte golwe
                     • uitsterste weerstoestande                                                      (2)
           8.1.2     Minder sneeu in die Alpe sal die aantal toeriste wat die area vir ski-   VVT

                     aktiwiteite besoek, laat afneem.
                     • Smeltende sneeu kan onstabiele skihellings tot gevolg hê en
                         die risiko van sneeustortings verhoog.
                     • ‘n Verhoogde risiko vir ski-ongelukke                                          (2)

           8.1.3     Voordele vir die omgewing                                                VVT

                     Die toerismebedryf bied belangrike inkomstegeleenthede,
                     verminder armoede en moedig ontwikkeling aan.
                     • Die toerismebedryf is voordelig omdat dit werk skep en mense
                        wêreldwyd aan die lewe hou.
                     • Toerisme besighede herevalueer hul praktyke en vind maniere
                        om hul koolstofspoor te verklein.                                             (2)

                     Skade aan die omgewing
                     Daarenteen is dit een van die grootste bydraers tot CO2
                     vrystellings wat dieselfde besienswaardighede en bestemmings
                     wat trekpleisters is, vernietig. 
                     • Akkommodasie en vervoer sektore is die hoofbydraers tot CO2
                        vrystellings.                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       12                          DBE/November 2017
                                        NSS – Nasienriglyne

8.2        8.2.1     VERVOER                                                              VVT

                     Omgewingspillaar:
                     Bestemmings kan alternatiewe vervoermetodes gebruik wat nie
                     afhanklik is van brandstof nie, soos bv. fietse.
                     • Gebruik massavervoer soos treine en busse in plaas van
                        motors.
                     • Ondersteun maatskappye wat koolstofbesparende vliegtuie en
                        motors gebruik.                                                            (2)

                     OF
                     Maatskaplike pillaar:
                     Vaardigheidsontwikkeling

                     OF
                     Ekonomiese pillaar:
                     Ekonomiese en entrepreneurskap geleenthede

                     OPVOEDING
                     Omgewingspillaar:
                     Skep bewustheid onder toeriste en toerisme besighede oor hoe
                     hulle hulle koolstof voetspoor kan verklein. 
                     • Maak meer mense bewus van klimaatsverandering en die
                         invloed daarvan.
                     • Die toerisme bedryf dra by tot opvoeding.                                   (2)

                     OF
                     Maatskaplike pillaar:
                     Maak toeriste meer omgewingsbewus en moedig goeie
                     omgewingspraktyke aan

                     OF
                     Ekonomiese pillaar:
                     Moedig toekomstige beroepe in omgewingsbestuur aan.

                     WERKSKEPPING
                     Omgewingspillaar:
                     Skep meer omgewingsverantwoordelike loopbane en
                     werksgeleenthede in die toerismebedryf. 

                     OF
                     Maatskaplike pillaar:
                     Werksgeleenthede verbeter die lewenskwaliteit van die plaaslike
                     gemeenskap.

                     OF
                     Ekonomiese pillaar:
                     Die toerisme bedryf moet aanhou om selfonderhoudend te wees
                     en die ekonomie te ondersteun deur werks- en entrepreneurskap
                     geleenthede te skep.                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          13                                  DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

           8.2.2     Spaar energie waar moontlik 
                     Beperk en verminder die gebruik van water
                     • Maak gebruik van herwinninghouers
                     • Hergebruik
                     • Handdoek beleid
                     • Gaste moet hulself onderwerp aan die hotel se
                       omgewingspraktyke.
                     Let wel: Aanvaar voorbeelde van omgewingsvriendelike praktyke.                          (4)

8.3                  Bied leerderskappe aan hierdie leerders.                                     VVT

                     Bied gratis toere na die B&B en nabygeleë besienswaardighede
                     aan.
                     • Bied werkplekervaring aan.
                     • Bied tydelike of deeltydse werksgeleenthede aan.
                     • Tree in 'n vennootskap met die skool vir maksimum voordele
                        soos mentorskap, gassprekers, vaardigheidsontwikkeling en
                        verskaffing van hulpbronne.
                     • Bied finansiële ondersteuning aan.                                                    (4)
                                                                                                             [22]

                                                                     TOTAAL AFDELING D:                      30

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                           14                                  DBE/November 2017
                                            NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                               TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1        9.1.1     Deelnemers, toeskouers en mediapersoneel kom van oor die hele                    PSI

                     wêreld.
                     • Dit het 'n 140 jaar geskiedenis wat mense oor die hele wêreld
                        se verbeelding aangryp.
                     • Globale media toestroming vind plaas om dekking te verskaf
                        aan 'n globale gehoor.
                     • Spelers uit verskeie lande neem deel.                                                   (2)

           9.1.2     Buitelandse valuta word verdien van toeskouers wat die                           PSI

                     geleentheid bywoon.
                     Toename in BBP bydraes. 
                     • Inkomste verdien voor, gedurend en na die gebeurtenis.
                     • Verspreiding van die vermenigvuldigereffek wat voordelig is vir
                         die plaaslike ekonomie of werkers wat lone by die geleentheid
                         verdien.
                     • Entrepreneursgeleenthede vir plaaslike mense.
                     • Werkskepping
                     • Opgradering van die infrastruktuur
                     • Internasionale publisiteit en blootstelling                                             (4)

9.2        9.2.1     Aardbewing                                                                     PSI

                     •     Natuurramp                                                                          (2)

           9.2.2     Besoekers sal dit moeilik vind om terug te kom tot by hulle                      PSI

                     akkommodasie en besittings as gevolg van skade aan openbare
                     vervoer.
                     Toeriste sal nie kan voortgaan met hulle reisprogramme nie, as
                     gevolg van 'n tekort aan vervoer. 
                     • Indien die lughawe gesluit is, sal dit onmoontlik vir toeriste
                         wees om 'n land binne te gaan of te verlaat.
                     • Toeriste sal onveilig voel om enige vorm van vervoer te gebruik
                         en sal dalk hul reisprogram moet herskeduleer of kanselleer.
                     • Publisiteit sal ‘n impak hê op die toeris se besluit om die
                         bestemming te besoek.                                                                 (4)

           9.2.3     Buitelandse banknote                                                           PSI

                     • Kontant
                     • Euros
                     Let wel: Aanvaar enige relevante betaalmetodes wat nie elektrisiteit benodig
                     nie.                                                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          15                       DBE/November 2017
                                           NSS – Nasienriglyne

9.3        9.3.1     R283 miljoen                                                       PSI

                     • R283 000 000
                     • 283 / 283 m                                                              (2)

           9.3.2     Oos-Kaap                                                           PSI

                     KwaZulu-Natal 

                     Let wel: Aanvaar enige volgorde.                                           (4)

           9.3.3     Hulle het 'n langer gemiddelde lengte van verblyf.                 PSI

                     • Toeriste het 'n gemiddeld van 9.9 nagte in die Oos-Kaap
                         vertoef en 8.5 nagte in KwaZulu-Natal; langer as die 8.0 nagte
                         in die Vrystaat.                                                       (2)

9.4        Om te kapitaliseer op die potensiaal van hierdie mark want dit het groei       PSI

           getoon. 
           • Om hierdie mark van ‘n ontluikende mark tot ‘n bestaande mark om te
               skakel.
           • Om die aantal toeriste vanaf China te verhoog.                                     (2)
                                                                                                [24]

VRAAG 10

10.1   Opvolg oproep                                                                    KK

       • Opname
       • Terugvoer oproep
       • Persoonlike oproep
       • Selfoon / telefoon oproepe / telekommunikasie                                          (2)

10.2   Terugvoer wat verkry is vanaf kliënte word aangewend om dienslewering te           KK

       evalueer.
       Om te verseker dat tevredenheidvlakke van kliënte vasgestel word. 
       • Die boodskap dat die toerismebesigheid omgee vir sy kliënte, word
          gedemonstreer.
       • Die inligting wat verkry word, kan gebruik word om diensleweringsvlakke
          van die besigheid te verbeter.
       • Afgesien van die bereiking van verkoopteikens, kan die prestasie van
          personeel beoordeel word.
       • Vinnige terugvoer en probleme kan dadelik aangespreek word.                            (4)
                                                                                                [6]

                                                                 TOTAAL AFDELING E:             30
                                                                     GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2017-memo-eng/1db94413-fa8a-4d86-85ed-e29e2fff1508) — Tourism · Memo · 2017 · Eng
- [GR12 TRSM SEPT2017 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-trsm-sept2017-memo-afr/5a2317bb-d0d4-4aaf-8308-e9ceebc0a29c) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2017-possible-answers/4b5486bf-5d3f-45e8-a2dc-65ccbb492927) — Tourism · Memo · 2017
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Tourism Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-feb-march-2017-memo-afr/bd3e1091-1151-427d-8d7d-6edc442cde62) — Tourism · Memo · 2017 · Afr
- [Tourism Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-eng/8d8e96f4-0387-46a6-a53e-a036a272697f) — Tourism · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
