# Tourism Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2018-final-memo-afr/09348780-bcec-4e5d-9ea4-f436c6bac4cc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2018-final-memo-afr/09348780-bcec-4e5d-9ea4-f436c6bac4cc)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                      TOERISME

                                  NOVEMBER 2018

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    3                          DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1

1.1   1.1.1     C/Schengen                                                            KTB

      1.1.2     B/Geelkoors                                                           KTB

      1.1.3     D/bBank verkoopskoers                                                 KTB

      1.1.4     C/hulle horlosies EEN uur in die somer vorentoe te draai in die       KTB

                somer
      1.1.5     C/’n voertuig inby sekere buitelandse bestemmings te gehuur           KTB

                word.

      1.1.6     A/'n Besienswaardigheid is 'n glanspunt wat toeriste wil ervaar,      TB

                terwyl 'n ikoon 'n simbool is wat 'n bestemming verteenwoordig.
      1.1.7     D/Switserland                                                         TB

      1.1.8     A/Ikoon A en ikoon B                                                  TB

      1.1.9     B/Algarve                                                             TB

      1.1.10    A/prent van vingertaal                                                TB

      1.1.11    C/volhoubare                                                          VVT

      1.1.12    A/Besoldiging/Vergoeding                                              TS

      1.1.13    A/Stel die toesighouer in kennis wanneer jy nie by die werk sal       TS

                wees nie.
      1.1.14    C/Uniform toelaag                                                     TS

      1.1.15    A/Beskadigde toegangspaaie sal beskadig word en minder                PSI

                toeriste wat sal die oorde besoek.

      1.1.16    B/spertye tydens die voorbereidingsproses nagekom word.               PSI

      1.1.17    C/Fair Trade Tourism (FTT)                                            VVT

      1.1.18    B/verlies aan beleggersvertroue.                                      PSI

      1.1.19    C/lugmarkte                                                           PSI

      1.1.20    C/die gas verontrief.                                                 CC

                                                                                             (20)
1.2   1.2.1     TravelWallet                                                          PSI

      1.2.2     MasterCard                                                            PSI

      1.2.3     telegrafiese oorplasing                                               PSI

      1.2.4     enkeltoeslag                                                          KTB

      1.2.5     aftrekking                                                            TS    (5)

1.3   1.3.1     finansiële status                                                     KTB

      1.3.2     rooi                                                                  KTB

      1.3.3     vVermenigvuldiger-                                                    BVV

      1.3.4     akkommodasie                                                          KTB

      1.3.5     Koepel van die Rots                                                   TB    (5)

1.4   1.4.1     D/KwaZulu-Natal                                                       PSI

      1.4.2     E/Kanada                                                              PSI

      1.4.3     A/Australië                                                           PSI

      1.4.4     B/Londen                                                              PSI

      1.4.5     F/Rio de Janeiro                                                      PSI   (5)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    4                     DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

1.5        1.5.1     C/Bronmarkte                                                 PSI

           1.5.2     F/Doel van reis                                              PSI

           1.5.3     E/Gemiddelde bestedingspandering                             PSI

           1.5.4     A/Toeriste bbesienswaardighede                               PSI

           1.5.5     B/Navorsingsmetodes                                          PSI   (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:             40

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        5                      DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING

VRAAG 2

2.1     2.1.1   (a) AF0995                                                              KTB
                                                                                               (1)
                • Air France 0995
                Let wel: Moenie slegs “0095” aanvaar nie.

                (b) 2D                                                                  KTB
                                                                                               (1)

                (c) CDG                                                                       (1)

        2.1.2   Sy sitpleknommer is 2D wat aan die voorkant van die vliegtuig is.      KTB
                                                                                               (2)
                • Hy is in besigheidsklas bespreek wat aan die voorkant van die
                   vliegtuig geleë is.
                • Volgens die konfigurasie van die vliegtuig, is sy sitplek in die
                   tweede ry wat aan die voorkant van die vliegtuig geleë is.
                • As ‘n besigheidsklaspassassier kry hy voorkeur met die
                   aanboordgaan-proses.

        2.1.3   Om vir die lugdiens papier te bespaar                                  KTB

                • Om drukwerk en onderhoudskostes vir die lugdiens te                          (4)
                  • verminder. 
                • Om te voldoen aan volhoubare praktyke
                • Om die spoed van die aanmeldproses te versnel
                • Om tegnologies gevorderd te wees
                • Om druk op die lugdiens personeel tydens inboek proses te verlig.

        2.1.4   (a) Dit is ŉ geriefliker opsie ten opsigte van toeganklikheid (mobiele   KTB

                    toestelle) in vergelyking met harde kopieë.                              (2)
                    • Dit kan nie maklik verlore raak nie – dit is op die selfoon.
                    • Dit verhoed lang rye by die aanmeldtoonbanke wanneer daar
                        sonder ingeweegde bagasie gereis word.
                    • Toeriste wat op tegnologie ingestel is, sal verkies om van
                        hierdie aanmeldproses, wat glad verloop, gebruik te maak.

                (b) Die selfoon se battery kan pap word.                               KTB
                                                                                               (2)
                    • Probleme met toegang tot die Internet om die elektroniese
                       instapkaart af te laai.
                    • Die selfoon kan verlore raak/gesteel word/beskadig.
                    • Toeriste/personeel wat nie op tegnologie ingestel is nie, sal
                       dit moeilik vind om die tegnologie te gebruik.
                    • Nie alle selfone kan die toepassing gebruik nie.

2.2.1   Die vlugroetes bestaan uit twee direkte vlugte sonder dat daar onnodig heen      KTB

        en weer gereis word.                                                                 (2)
        • Die vlug noordwaarts gaan direk na Parys waar daar oorgestaan word,
           gevolg deur 'n direkte transatlantiese vlug weswaarts na Havana.
        • Dit is 'n 1-stop vlug.
        • Daar is geen direkte vlugte na Havana nie, daarom was hy in transito in
           Parys.
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    6                            DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

2.2.2      Been 1 van Mnr. Smith se reis     Parys (+1)        Johannesburg (+2)          KTB

        Tydsverskil:                         1 uur 

        Tyd op OR Tambo                      = 18:00
        19:00 - 1 uur tydsverskil

        Daglig Besparingstyd:                18:00 (+) 1 uur DBT

        Tyd in Parys:                        = 19:00

                                             OF

                                             19:00

                                           OF

                                            Parys (+1)         Johannesburg (+2)

        Daglig Besparingstyd:               Parys (+2) 

        Tydsverskil:                        0 ure 

        Vertrektyd:                         19:00 (+/- 0) uur tydsverskil
                                            = 19:00                                            (4)

2.2.3   Aankomstyd in Parys:                19:00 (+) 11 ure vliegtyd
                                            = 06:00

        Vertrektyd na Havana:               16:00

        Transito-tyd in Parys:              16:00 (-) 06:00
                                            =10 ure 

                                            OF

                                            10 ure                                          (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    7                        DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

2.2.4   Been 2 van Mnr. Smith se reis        Havana (-5)     Parys (+1)                 KTB

        Tydsverskil:                         6 ure 

        Tyd in Havana (wanneer hy Parys 16:00 (-) 6 ure tydsverskil
        verlaat):                       = 10:00

        Vliegtyd na Havana:                  21:00 - 10:00
                                             = 11 ure

                                             OF

                                             11 ure

                                            OF

                                             Havana (-5)       Parys (+1)                KTB

        Daglig Besparingstyd bygetel:        Havana (-4)       Parys (+2)

        Tydsverskil:                         6 ure 

        Tyd in Havana (wanneer hy Parys 16:00 (-) 6 ure tydsverskil
        verlaat):                       = 10:00

        Vliegtyd na Havana:                  21:00 - 10:00
                                             = 11 ure
                                                                                               (5)
                                                                                                [28]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        8                      DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1   Euro                                                                            BVV
                                                                                             (1)
      • €

3.2   3.2.1    Bank moet 'n wins maak as geldeenhede/FOREX verkoop word.             BVV   (2)

      3.2.2    Tsjeggiese Republiek                                                   BVV

               • Tsjeggiese / Tsjeggiese kroon

               Egipte                                                                       (2)
               • Egiptiese / Egiptiese pond

3.3   3.3.1    R26 000 + R3 800 + R23 100 = R52 900                                  BVV   (2)
               • R52 900

      3.3.2    R58 000 – R52 900 = R5 100                                              BVV

               Ja
               Sy het nie haar begroting oorskry nie  en sal R5 100 ekstra hê.             (2)

               Let Wel: Moenie enige punte toeken vir JA nie

      3.3.3    R58 000 ÷ () 14.11 = USD 4 110,56                                    BVV   (3)

                                                     OF

               USD 4 110,56

      3.3.4    USD150 x () 14,07 = R 2 110,50                                       BVV   (3)

                                                     OF

               R 2 110,50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   9                         DBE/November 2018
                                   NSS – Nasienriglyne

3.4   PARAGRAAF                                                                       BVV

      HOE 'N SWAK RAND KAN HELP OM ARMOEDE EN WERKLOOSHEID IN
      SUID-AFRIKA TE VERLIG.

      'n Swak rand sal meer inkomende internasionale toeriste na Suid-Afrika
      lok. Wanneer inkomende internasionale toeriste meer in Suid-Afrika
      bestee, sal daar 'n groter vraag na toerismeprodukte en dienste geskep word.
      
                                                                                            (6)
      Hulle sal beter waarde vir hulle geld kry en daarom meer spandeer binne die
      plaaslike ekonomie. 
      • Meer internasionale toeriste sal na Suid-Afrika kom, hulle sal meer
          spandeer en daarom armoede en werkloosheid verlig.
      • Wanneer die rand swak is, sal inkomende internasionale toeriste meer
          rand vir hulle geldeenhede ontvang, wat aan hulle groter spandeerkrag in
          Suid-Afrika sal gee.
      • 'n Toename in die vraag sal lei tot 'n groei in die BBP.
      • Meer werksgeleenthede word geskep.
      • Verbetering van lewensstandaarde vir die mense van Suid-Afrika.

      Paragraafformaat                                                                      (1)
      Volledige, goed-saamgestelde sinne is gebruik, geskryf as 'n volledige
      paragraaf sonder kolpunte ('bullets') of nommers. 
                                                                                            [22]

                                                          TOTAAL AFDELING B:                50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                           10                                  DBE/November 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS-TOERISME;
                     BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1            Brittanje                                                                         TB    (1)
                     • VK
                     • Verenigde Koninkryk
                     • Groot Brittanje
                     • Engeland
       4.1.2         Pad- / Spoor- / Watervervoer                                                     TB    (2)

                     Let wel: Aanvaar ‘n relevante voorbeeld soos
                     dDubbeldekker, bus, bus
                     bus, Metertaxi's / moltrein, rivierboot

       4.1.3         1 - Toringbrug                                                                    TB

                     2 - Big Ben / Westminster paleis
                     3 - Buckingham Paleis                                                                   (3)
       4.1.4         (a)   Verandering van die Wagte                                                  TB    (2)
                           Let wel : Aaanvaar enige verwysing na ‘n militêre aktiwiteit by die ikoon

                     (b)   Die wOp 'n sekere tyd elke dag ruil die wagte by die wat die                 TB

                           paleis voer 'n militêre roetine uit wat baie toeriste lok.                       (2)
                           • Die verandering van die wagte en die seremonie van die
                              proses het 'n tradisie geword en word deur baie toeriste
                              geniet.
                     (c)   Dit is die koninklike tuiste van die Britse monargie                             (2)
                           • Staatsfunksies word by die Buckingham Paleis daar
                               gehou
       4.1.5         Toring van Londen                                                                 TB    (1)
4.2    4.2.1         Ayers Rots                                                                        TB    (1)
                     • Uluru-Kata Tjuta Nasionale Park
                     • Uluru-Kata Tjuta

                     •      Let wel: Moenie slegs “Uluru” aanvaar nie.

       4.2.2         Sydney Operahuis                                                                  TB    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                           11                               DBE/November 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

       4.2.3         Ja.                                                                              TB

                     Die besoekersgetalle oortref die teikengetalle                                      (2)
                     • Dit lok toeriste van regoor die wêreld wat in kultuur, erfenis of in
                         die natuur belangstel.
                     OF
                     Nee.
                     Hulle het nie volhoubare en verantwoordelike bestuursplanne in
                     plek nie
                     • Toeriste verwoes die terrein deur rommel te strooi en die terrein
                        te beskadig deur daarop te klim.
                     • Die toeriste ignoreer die godsdienstige belangrikheid van die
                        terrein.
                     • Daar is min fokus op die algemene voorkoms en onderhoud
                        van die besienswaardigheid.
                     • Daar is geen voordele vir positiewe invloed op die Inboorlinge
                        en die omgewing nie.
                     LET WEL: Moenie enige punte toeken vir JA of NEE nie

       4.2.4    (a)       Toeriste klim die rots al is die inboorlinge nie ten gunste                 TB

                          daarvan nie.
                          Die Inboorlinge trek geen voordeel uit toeriste wat die terrein
                          besoek nie, hoewel die grond aan hulle behoort.                                (4)
                          • Dit is 'n heilige terrein vir die Inboorlinge en moet met
                             respek behandel word.
                          • Min Inboorlinge word deur die park in diens geneem.

                (b)       Probleme met die klim van die rots                                          TB

                          Beperk die getal klimmers                                                      (2)
                          • Betrek die Inboorlinge by die gee van toestemming aan
                             klimmers.
                          • Gebruik die plaaslike Inboorlinge as gidse vir die klimmers.

                          Inboorlinge trek nie voordeel uit toerisme nie
                          Die Inboorlinge moet aansporingsbonusse kry soos om
                          aandeelhouers in besienswaardighede te word.                                   (2)
                          • Die Inboorlinge moet betrokke wees in die beplanning en
                             bestuur van die toeriste-aktiwiteite in en om die
                             besienswaardigheid.
                          Disrespek teenoor die heilige terrein
                          • Verskaf    inligtingsborde/pamflette    met   inligting oor
                             verantwoordelike optrede deur toeriste.
                          • Strenger regulasies moet deur die regering afgedwing word.
                          Min Inboorlinge in diens
                          • Beleidstuk oor voorkeur-indiensneming van Inboorlinge.

                          •       Let Wel: Verseker dat elke aanbeveling wat in (b) gegee word, aan
                          die rede in (a) gekoppel is.
                                                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   12                          DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1    5.1.1    Noordkaap                                                              KE    (1)

       5.1.2    Kultuur                                                                KE    (1)

5.2    Die ǂKhomani San stamme woon steeds in hierdie omgewing en hulle                 KE

       beoefen steeds sekere van hulle oeroue kulturele tradisies.                          (2)

5.3    Verbeterde lewenskwaliteit                                                       KE

       'n Toename in toerismegetalle sal groter inkomste tot gevolg hê en gevolglik
       kan hulle geld bestee aan basiese noodsaaklikhede om hulle lewenskwaliteit
       te verbeter.                                                                         (2)
       • Met die ǂKhomani Kulturele Landskap wat 'n Wêreld Erfenisterrein
           geword het, sal daar 'n toename in die aantal toeriste wees wat hierdie
           area besoek, wat 'n groter inkomste vir die mense sal beteken.
       • Verhoogde inkomste sal armoede in hierdie landelike deel van Suid-Afrika
           verlig en hulle lewenskwaliteit verbeter.
       • Werkskepping

       Kultuurtrots en volhoubaarheid
       Omdat tradisionele praktyke wat uit die tye van die oerinwoner dateer, steeds
       toegepas word, sal hulle hul kultuur kan bewaar.                                     (2)
       • Hulle kultuur het aan hulle Wêreld Erfenisstatus gegee, so hulle sal nou
          hulle kulture beskerm en trots daarop wees.
       • Hulle sal die terrein volhoubaar bestuur en ook hulle kultuur beoefen
          omdat dit 'n besienswaardigheid is wat vir hulle 'n inkomste verdien en
          toeriste na hierdie landelike deel van Suid-Afrika bring.

       Toeganklikheid tot infrastruktuur
       Die ǂKhomani mense sal ook nou deel in en voordeel trek uit die opgradering
       van infrastruktuur as gevolg van die toename in besoekersgetalle en 'n
       verhoogde belangstelling om die nuwe Wêreld Erfenisterrein te besoek.                (2)
       • Toename in besoekersgetalle na die Wêreld Erfenisterrein sal die vraag
          na toerisme-infrastruktuur en ondersteuningsdienste aanwakker wat die
          vermenigvuldigingseffek in werking sal stel vir die streek.

       Paragraaf formaat
       Volledige, goed-saamgestelde sinne is gebruik, geskryf as 'n volledige
       paragraaf sonder kolpunte ('bullets') of nommers.                                     (1)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        13                     DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1    World Travel Market M                                                          B

       • WTM
       ITB                                                                                  (2)

       LET WEL: Aanvaar enige volgorde

6.2    Toerismebesighede in Suid-Afrika adverteer onder andere hulle                   B

       buiteleweprodukte en dienste aan plaaslike toeriste.                                (2)
       • Hulle vertoon toerismeprodukte en -dienste wat in Suid-Afrika beskikbaar
         is.

6.3    Aantreklike en treffende uitstallings van al 9 provinsies by Suid-Afrikaanse    B

       Toerisme se stalletjies.
       Brosjures, DVD's en geskenkies met Trots Suid-Afrikaans- handelsmerke.              (4)
       • Personeel beman die stalletjies en beantwoord vrae oor Suid-Afrika
       • Netwerkgeleenthede met ander internasionale rolspelers en bevordering
          van die Suid-Afrika handelsmerk aan hierdie rolspelers.
       • Aanbiedings oor Suid-Afrikaanse produkte en dienste
       • Deel plasing op sosiale media platforms

6.4    6.4.1   Toerisme      besighede     word      aangemoedig         om     hoë    B

               diensleweringsvlakke te handhaaf om goeie publisiteit te behou.             (2)
               • Verantwoordelike bestuursplanne is in plek om die
                  toerismebesighede volhoubaar te ondersteun.
               • Toerismebesighede moet goeie besigheidsbeginsels in plek hê
                  om winsgewendheid te verseker en die waarborg te hê dat die
                  besigheid 'n sukses sal wees en in die toekoms nog besigheid sal
                  kan doen.

       6.4.2   Plaaslike mense moet handelsmerk ambassadeurs vir die land word
               en altyd positiewe dinge oor Suid-Afrika sê.                                (2)
               • Elke Suid-Afrikaner moet hulle deel doen om te verseker dat Suid-
                  Afrika 'n veilige, skoon en mooi land sal wees.
               • Suid- Afrikaners moet verantwoordelik optree om te wys dat hulle
                  trots is op hulle land.
               • Om Suid-Afrikaners aan te moedig om verantwoordelike reisigers
                  in hulle eie land te wees.
               • Moedig Suid- Afrikaners aan om hulle eie land te ontdek.

6.5    Belanghebbendes sal vooraf tyd hê om voor te berei en relevante partye in       B

       kennis te stel van hierdie bemarkingsgeleenthede.                                   (2)
                                                                                             [14]

                                                               TOTAAL AFDELING C:            50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       14                               DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
            TOERISME

VRAAG 7

7.1    7.1.1    'n Mondelinge of skriftelike ooreenkoms wat                   die    terme en        TS

                voorwaardes van die indiensneming stipuleer.                                            (2)

                Let wel: Aanvaar voorbeelde wat aan die Dienskontrak gekoppel is.

       7.1.2    Werk dubbel skofte met geen oortydbetaling.                                        TS   (2)
                • Word nie toegelaat om tydens skofte te sit nie.
                • Meer verantwoordelikhede sonder ekstra betaling.
                • Word ongeskik behandel deur haar werkgewer
                • Geen personeelvervoer beskikbaar aan die einde van hulle laatnag
                  skofte nie
                • Geen geleenthede beskikbaar om griewe te lug nie.

       7.1.3    Sy moet haar werkgewer bewus maak van haar griewe en die                             TS

                huidige onaanvaarbare werksomstandighede duidelik uiteensit en
                maniere voorstel hoe om daarop te verbeter. 
                Kry regsadvies van 'n van 'n arbeidsreg kenner / CCMA                                   (4)
                • Bespreek die saak met die Unie waaraan sy behoort.
                • Probeer om die griewe met die werkgewer op 'n vriendelike manier
                   op te los met klem op die voldoening aan die terme wat in die
                   dienskontrak vervat is.
                • Begin met die restaurant se interne grieweprosedures indien daar
                   een in plek is.

       7.1.4    Tekort aan konsentrasie/fokus op die take wat gedoen moet word                       TS

                wanneer sy by die werk is.
                Nie gretig om haar beste te lewer by die uitvoering van haar pligte by
                die werk nie.                                                                           (4)
                • Frustrasies uithaal op kliënte wat sy bedien.
                • Demotivering kan daartoe lei dat take onvolledig gelaat word of
                    geheel en al nie aangepak word nie.
                • Afwesigheid / laatkommery sal toeneem.
                • Lojaliteit aan die maatskappy kan ingeboet word.
                                                                                                          [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      15                              DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8

8.1    8.1.1    Riglyne wat aandag skenk aan verantwoordelike en toepaslike                      VVT

                optrede wanneer 'n bestemming besoek word.                                           (2)
                • Dit sluit gepaste gedragsriglyne sowel as die pilare van
                   volhoubaarheid en verantwoordelike toerisme in.

       8.1.2    Verseker dat die bronne in 'n omgewing gerespekteer en volhou word               VVT

                sodat die nageslag voordeel daaruit kan trek en dit kan geniet.                      (2)

       8.1.3    Doen navraag by plaaslike leiers oor die gepaste optrede ten opsigte             VVT

                van plaaslike gewoontes en godsdienstige seremonies.
                Respekteer die waardigheid/privaatheid van plaaslike mense. 
                Wees sensitief en vra toestemming voor foto's geneem word.                           (6)
                • Doen vooraf navorsing oor die kultuur by die besienswaardigheid
                   om te verseker dat daar nie aan plaaslike inwoners aanstoot
                   gegee word nie.
                • Trek gepas aan om nie aanstoot te gee nie
                • Neem deel aan alledaagse aktiwiteite van die plaaslike mense.
                • Toeriste moet aangemoedig word om verantwoordelik teenoor die
                   omgewing op te tree. (Aanvaar voorbeelde in die konteks van die
                   kultuurdorpie)

8.2    8.2.1    (a)   Maatskaplike pilaar                                                       VVT

                      • Mense pilaar

                      Ekonomiese Pilaar                                                               (2)
                      • Winspilaar

                (b)   Maatskaplike pilaar (mense pilaar) - beradingsessies /                    VVT

                      ondersteun die gesondheid van MIV-positiewe vroue
                      Ekonomiese Pilaar (winspilaar) - finansiële ondersteuning /                     (2)
                      maak en verkoop van seep. 

                      Let Wel: As die pilaar nie in (a) gegee word nie, kan geen punte vir (b)
                      toegeken word nie.

       8.2.2    Bied werk en bemagtiging aan die plaaslike vrouens wat HIV-positief              VVT

                is. 
                Die finansiële voordele wat deur indiensneming verkry word, word
                gebruik om aan die basiese behoeftes van hierdie vrouens en hulle
                kinders te voldoen.                                                                  (4)
                • Die verdienste stel hierdie vrouens in staat om toegang te hê tot
                    basiese gesondheidsbenodigdhede om 'n gesonde leefstyl te volg
                    bv. toegang tot medikasie.
                • Die berading vergroot hulle kennis oor die HIV epidemie en help
                    hulle om 'n gesonde lewensstyl te volg.
                • Vaardighede word ontwikkel.
                                                                                                       [18]

                                                                  TOTAAL AFDELING D:                   30

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      16                             DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                     TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9

9.1    9.1.1   Voëlgriep het uitgebreek                                                      PSI   (2)
               • Uitbreek van H5N8 voëlgriepvirus
               • Besmette wilde voëls
               • Het die dood van baie wilde voëls veroorsaak
               • Die verspreiding van die virus is gestop

       9.1.2   Positiewe                                                                       PSI
               Toeriste moet hulle kinders opvoed oor die voorkomende maatreëls wat in
               plek is om die verspreiding van die virus te stop.                                  (2)
               • Toeriste sal waardering hê vir die maatreëls wat deur die Dieretuin in plek
                  gestel is om besoekers te beskerm teen die opdoen en verspreiding van
                  die virus.
               • Toeriste mag die Dieretuin as 'n verantwoordelike besienswaardigheid
                  beskou as gevolg van hulle pogings om voëlgriep onder bedwang te hou.
               • Chemikalië wat gebruik word, is nie skadelik vir die mens nie.

               Negatiewe
               Sommige toeriste sal die ontsmettingmiddels wat die Dieretuin gebruik as
               skadelik vir mense en die omliggende omgewing beskou.
               • Sommige toeriste sal nie gemaklik daarmee wees om hulle voete of
                 skoene in 'n voetbad by die uitgange te sit nie.                                    (2)
               • Besoekers sal hulle besoek aan die besienswaardigheid uitstel totdat dit
                 veilig is en dit sal 'n afname in kaartjieverkope tot gevolg hê.
               • Negatiewe publisiteit as gevolg van mondelingse advertensie
               • Die hele proses kan tydrowend wees

               LET WEL: Ken punte toe vir    EEN antwoord uit ELKE kategorie (positiewe en
               negatiewe)

       9.1.3   Onvoorsiene gebeurtenis                                                       PSI   (2)
               • Boot/veerboot ongeluk

       9.1.4   Toeriste sal huiwerig wees om die veerbote na Robbeneiland te gebruik as        PSI
               gevolg van die gevaarelement. 
               Toeriste mag dalk besluit om nie Robbeneiland te besoek nie, maar eerder
               verkies ander bestemmings te besoek.                                                (4)
               • Minder tyd wat in die Wes-Kaap deurgebring word, sal 'n laer spandering
                 op toerismeprodukte en dienste tot gevolg hê.
               • Besoekers sal besorg wees oor hulle veiligheid wanneer hulle ander
                 besienswaardighede in die Wes-Kaap besoek.

       9.1.5   'n Afname in buitelandse toeriste-aankomste na Suid-Afrika sal tot              PSI
               verminderde buitelande inkomste lei. 
               Daar sal 'n negatiewe invloed op die vermenigvuldigingseffek wees as
               gevolg van minder toeriste wat die besienswaardighede besoek.                       (4)
               • Plaaslike reise na die betrokke areas sal verminder wat 'n vermindering in
                  besoekersgetalle en spandering tot gevolg sal hê.
               • Dit sal werksverliese tot gevolg hê.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      17                             DBE/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

9.2    9.2.1    Veelvoudige reise                                                            PSI   (2)
                 • Groep 3
                 • 445 495
                 • (41, 1%)
                 • Toeriste wat in Junie 2017 Suid-Afrika meer as een keer binnegekom
                     en verlaat het

       9.2.2    (a)    Slegs aankomste                                                         PSI
                       Inkomende internasionale toeriste het voortgegaan om geld te
                       spandeer tydens hulle verblyf aangesien hulle vir 'n onbepaalde
                       tydperk in die land gebly het.                                              (2)

                (b)    Veelvoudige reise                                                       PSI
                       Die basiese spandering van inkomende internasionale toeriste word
                       herhaal tydens elke terugkeerbesoek aan die land oor 'n tydperk van
                       een maand.                                                                  (2)
                       • Vir elke reis wat toeriste na Suid-Afrika onderneem, benodig hulle
                          akkommodasie, vervoer, kos ens. en verhoog sodoende die
                          gemiddelde spandering.

       9.3             Lojaliteitspunte kan gebruik word om betalings vir aankope aan te
                       vul, wat dus produkte/dienste meer bekostigbaar maak (afslag). 
                       • Die toeriste sal hulle opgehoopte Lojaliteitspunte by die                   (2)
                           lojaliteitsvennote spandeer, wat sodoende die finansiële voordele
                           vir hierdie besighede vergroot.

                       LET WEL: Moenie eenwoord-antwoorde aanvaar nie.
                                                                                                     [24]
VRAAG 10

10.1   10.1.1    Maak gebruik van tegnologie soos luisterapparate (audio-toere) en             CC
                 vertalings-toeps (“Apps”).Maak gebruik van vertalingstoestelle.                   (2)
                 • Neem toeristegidse in diens wat die taal van die groep kan praat.
                 • Neem veeltalige toeristegidse (praat meer as een taal) in diens.
                 • Toere vir kleiner groepe
                 • Maak gebruik van luisterapparate (audio-toere)
                 • Heropleiding van toeristegidse om kommunikasievaardighede te
                     verbeter..
                 • Stel inligting in verskillende tale beskikbaar.

       10.1.2    Open 'n restaurant by die besienswaardigheid.                               CC    (2)
                 • Moedig entrepreneurskap aan deur plaaslike verkopers toe te laat om
                   by die besienswaardighede handel te dryf.
                 • Gaan in vennootskap met nabygeleë kos- en drank besighede.
10.2   Die besienswaardigheid kan van verskillende soorte terugvoermetodes gebruik             CC
       maak, soos terugvoerkaarte, vraelyste ens. om te bepaal hoe suksesvol die
       aanbevelings hierbo was.                                                                    (2)

       LET WEL: Aanvaar voorbeelde van terugvoermetodes.
                                                                                                     [6]
                                                                   TOTAAL AFDELING E:                30
                                                                       GROOTTOTAAL:                  200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2018-eng/1cf70fb1-0900-45ac-9086-9e77a9da7408) — Tourism · QP · 2018 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO ENG SEPT 2018](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-eng-sept-2018/4f10260b-3566-4236-b88c-5719be056596) — Tourism · Memo · 2018 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO AFR SEPT 2018 D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-afr-sept-2018-d/202e10b5-a355-401a-b030-c668fbef02f3) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Grade 12 NSC Tourism Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-preparatory-2018-possible-answer/844a8b97-3a6c-4088-bb4d-295255627ab4) — Tourism · Memo · 2018
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-preparatory-2018-possible-answer/01bd51a8-01a5-4ae3-97ff-9eeceb07ed58) — Tourism · Memo · 2018 · Afr
- [Tourism May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2018-memo-afr/9fee089b-b7ad-49d3-9d06-6d5aa1d030c7) — Tourism · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
