# Tourism Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-afr/177a3931-bd47-436f-ae74-ec6fd7718fcc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-afr/177a3931-bd47-436f-ae74-ec6fd7718fcc)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                      TOERISME

                                  NOVEMBER 2019

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                 2                   DBE/November 2019
                                        NSS

INLIGTING AAN NASIENERS

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      3                          DBE/November 2019
                                             NSS

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1          D/ Trein                                                         KTB

      1.1.2          D/ Vlugvoosheid is die disoriëntasie van passassiers na          KTB

                     'n langafstandvlug oor baie tydsones, terwyl vluguitputting
                     fisiese moegheid is wat ondervind word na 'n
                     langafstandvlug oor 'n paar of geen tydsones.
      1.1.3          C/ 13:50                                                         KTB

      1.1.4          A/ Digitale advertensies                                         KTB

      1.1.5          B/ Ontruim deur slegs die trappe te gebruik                      KTB

      1.1.6          A/ Stiergevegte                                                  TB

      1.1.7          C/ Mekka                                                         TB

      1.1.8          B/ Berlynse Muur                                                 TB

      1.1.9          D/ A / Brosjures wat oor die besienswaardigheid                  TB

                              beskikbaar is
                            / Geteëlde paadjies by die besienswaardigheid
      1.1.10         B/ Kaapse Blommeryk                                              KE

      1.1.11         D/ Bemanningslede moet te alle tye betyds wees.                  TS

      1.1.12         B/ verpakking 'n unieke handelsmerk op hê.                       TS

      1.1.13         C/ massatoerisme.                                                VVT

      1.1.14         A/ uitheemse plante                                              VVT

      1.1.15         B/ Vra die plaaslike inwoners se toestemming voordat             VVT

                     foto’s van hulle geneem word.

      1.1.16         C/ 'n groot gebeurtenis wat vir Kaapstad beplan was,             PSI

                     gekanselleer is.
      1.1.17         B/ 2020.                                                         PSI

      1.1.18         C/ terreuraanval
                                                                                       PSI

      1.1.19         A/ ervarings
                                                                                       KK

      1.1.20         A/ Die kaart is vooraf gelaai met die wisselkoers van die        KK

                     dag waarop dit gekoop is en kan nie fluktueer (skommel)
                     nie.
                                                                                   (20x1)    (20)

1.2   1.2.1          Tour de France                                                   PSI

      1.2.2          Wimbledon                                                        PSI

      1.2.3          COP25                                                            PSI

      1.2.4          G7- beraad                                                       PSI

      1.2.5          Comrades-marathon                                                PSI   (5)

1.3   1.3.1          lugoordraagbaar                                                  KTB

      1.3.2          verklaar                                                         KTB

      1.3.3          winters-                                                         KTB

      1.3.4          windmeule                                                        TB

      1.3.5          waarde                                                           BVV   (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   4                    DBE/November 2019
                                          NSS

1.4   1.4.1          E/ versorging (‘grooming’)                           TS

      1.4.2          F/ kleredragkode                                     TS

      1.4.3          A/ persoonlike higiëne                               TS

      1.4.4          B/ sosiale vaardighede                               TS

      1.4.5          C/ kommunikasievaardighede                           TS     (5)

1.5   1.5.1          D / Machu Picchu                                     TB

      1.5.2          C/ FIFA-Wêreldbekertoernooi                          PSI

      1.5.3          F/ ‡Khomani San Kulturele Landskap                   KE

      1.5.4          A/ INDABA                                            B

      1.5.5          B/ Vloede in Mosambiek                               PSI    (5)

                                                     TOTAAL AFDELING A:            40

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      5                          DBE/November 2019
                                             NSS

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
            VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Die hoofrede vir Brandon se reis, is vir werk en hy het sy verblyf        KTB

               verleng vir 'n ontspanningsvakansie in Duitsland waarvoor hy self
               betaal.                                                                        (2)

      2.1.2    (a)    Die multi-gegradeerde hotelakkommodasie bied die nuutste           KTB

                      tegnologie.                                                             (2)
                      • Dit voldoen aan Brandon se behoeftes as 'n fotojoernalis
                         omdat hy die nuutste tegnologie nodig gaan kry.
                      • Wi-Fi beskikbaar / Internet beskikbaar

               (b)    Brandon het nie nodig om van akkommodasie-instellings te           KTB

                      verander nie; hy kan in dieselfde hotel bly en net vir die
                      bykomende twee dae na 'n ander, goedkoper gegradeerde
                      vlak van die multi-gegradeerde hotel skuif.                             (2)

      2.1.3    (a)    Brandon sal aansoek moet doen vir 'n werksvisum omdat die          KTB

                      hoofdoel van sy besoek aan Duitsland vir werk is.                       (2)

               (b)    'n Brief wat bevestig dat hy as fotojoernalis in diens van 'n      KTB

                      reismaatskappy is / Bewys van indiensneming.                            (2)
                      • 'n Brief wat die aard van sy besigheid in Duitsland uiteensit.
                      • Bewyse van finansiële status / Betaalstrokies van die laaste
                          drie maande/ Dienskontrak
                       • 'n Gedetaileerde program van sy besigheidvergaderings.
                       • Maatskappybrief op 'n briefhoof met die hele reisprogram
                          waarin sy posisie, lengte van die reis, die datums en doel
                          van die besoek uiteengesit is en of sy uitgawes deur die
                          werkgewer gedek word of nie.
                       • Vlugbesonderhede

      2.1.4    (a)    OTM (‘ATM’)                                                      KTB    (2)

               (b)    Die Toep sal dit vir hom maklik maak om interessante plekke        KTB

                      en noodsaaklike dienste te vind.                                        (2)
                      • Die Toep sal hom tyd en geld spaar om interessante plekke
                         en omliggende toeristebesienswaardighede te vind.

      2.1.5    Internasionale Bestuurspermit (IBP)                                     KTB    (2)
               • Internasionale Bestuurslisensie (IBL) / Internasionale rybewys

               Let Wel: Moenie bestuurslisensie aanvaar nie

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     6                           DBE/November 2019
                                            NSS

      2.1.6    Brandon sal die IvD kan gebruik om sy mobiele toestelle aan ander          KTB

               slim toestelle te koppel wat dit vir hom makliker sal maak om hierdie
               slim toestelle van enige plek af te gebruik. 

               Deur die IvD te gebruik, kry Brandon die versekering dat hy alles wat
               hy vir sy werk en vir plesier nodig sal hê, so vining as moontlik kan
               kry. 

               Brandon sal reële-tyd (‘real-time’) inligting hê en die vermoë om in
               reële-tyd te werk, deur toegang te hê tot verskillende soorte toestelle
               op enige plek in die wêreld wat maksimum produktiwiteit in die kortse
               moontlike tyd sal verseker.                                      (3x2)          (6)

               • Wi-Fi hotspot: Sal aan Brandon maklike internetverbinding gee
                  sodat hy sy werksverpligtinge doeltreffend kan nakom.
               • Lughawe tegnologie: By die lughawe sal Brandon die IvD kan
                  gebruik om die intekenproses, navolging van sy bagasie en
                  vluginligting te vergemaklik en ook om voort te gaan met sy werk
                  terwyl hy op die lughawe wag.
               • Slimfoon: Sal aan nabygeleë toestelle koppel, wat vir Brandon tyd
                  en energie sal bespaar om oor die weg te kom, asook om sy werk
                  as 'n fotojoernalis te ondersteun.
               • Internet: Stel Brandon in staat om onmiddellike toegang tot die
                  internet te hê vir inligting en kommunikasiedoeleindes.
               • Hoteltegnologie: Sal tyd bespaar en sy verblyf meer persoonlik
                  en gemaklik maak.
                                                                                                 [22]
2.2   2.2.1     Bangkok +7                               Beijing +8                       KTB

               Tydsverskil                                = 1 uur
                                                          = 05:00 (+) 1 uur
               Tyd in Beijing                             = 06:00
               Vliegtyd                                   = 06:00 (+) 5 ure
               Aankomstyd                                 = 11:00  7 Oktober                   (6)

               OF

               11:00 7 Oktober 

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        7                             DBE/November 2019
                                               NSS

      2.2.2    Suid-Afrika +2                               Londen 0                           KTB

               Tydsverskil                                    = 2 ure
                                                              = 20:00 (- ) 2 ure
               Tyd in Londen                                  = 18:00
               Vliegtyd                                       = 18:00 (+) 11 ure
               DBT                                            = 05:00
                                                              = 05:00 (+) 1 uur
                                                              = 06:00 22 Oktober                    (8)

               OF

               06:00  22 Oktober

                                                     OF

               Alternatiewe metode
                                                Londen (0)         Suid-Afrika (+2)
                                                (0) + 1 uur = (+1)
               Dagligbesparingstyd              Londen (+1)        Suid-Afrika (+2)
               bygetel:

               Tysdsverskil:                    1 uur
                                                = 20:00 (- ) 1 uur
               Tyd in Londen (wanneer hy        = 19:00
               Suid-Afrika verlaat):

               Vliegtyd:                        = 19:00 (+) 11 ure
                                                = 06:00 22 Oktober

               OF

               06:00  22 Oktober

      2.2.3    (a)    1 uur                                                                   KTB    (1)

               (b)    Dit is somer en wanneer Londen DBT toepas, skuif hulle hul               KTB

                      tyd 1 uur vorentoe.                                                           (2)

                      Let Wel:
                      1. Aanvaar berekening / verduideliking van verskeie metodes van DBT
                          om 'n 1-uur tydsverskil aan te dui.
                      2. Moenie slegs DBT / Dagligbesparingstyd aanvaar nie.
                      3. Moenie voordele van DBT aanvaar nie.
                                                                                                      [17]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                 8                        DBE/November 2019
                                        NSS

VRAAG 3

3.1   Banke en valuta verhandelingsbureaus hef ‘n kommissie of maak ‘n wins op    BVV

      die diens wat hulle verskaf.                                                     (2)

3.2   3.2.1    €500 x 16.65          =R8 325,00                                BVV    (3)

                      OF

               =R8 325,00

      3.2.2    €1 250 x 16.65        =R20 812,50                               BVV    (3)

                      OF

               =R20 812,50

3.3            €5 000 x 15.72        =R78 600,00                               BVV    (3)

                      OF

               =R78 600,00
                                                                                          [11]

                                                       TOTAAL AFDELING B:                50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         9                              DBE/November 2019
                                                NSS

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS-
                     TOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1    4.1.1    A-Big Ben                              VK/ Groot Brittanje /                   TB

                                                        Verenigde Koninkryk / Engeland
                B- Sydney Operahuis                    Australië
                C- Die Standbeeld van                   Brasilië
                   Christus die Verlosser
                D- Eiffeltoring                        Frankryk
                E- Colosseum                           Italië                                         (10)

       4.1.2    (a)    B- Sydney Operahuis                                                       TB

                       Dit word herken aan sy unieke argitektoniese ontwerp en
                       konstruksie.                                                                   (2)
                       • Dit word beskou as een van die bekendste uitvoerende
                          kunste plekke in die wêreld.
                       • Die gebou beskik oor verskeie optredelokale wat jaarliks
                          gesamentlik meer as 1 500 optredes aanbied.

                (b)    E- Colosseum                                                              TB

                       In die verlede is dit gebruik vir strydkrygerkompetisies en
                       openbare vertonings soos dierejag, heruitvoering van bekende
                       oorloë, teregstellings en dramas.                                              (2)
                       • Die keiser se geskenk aan die Romeine.
                       • Dit was nie slegs 'n amfiteater nie; dit het 'n simbool van
                          mag vir die keiser, Rome en die Romeinse samelewing
                          geword.

       4.1.3    (a)    Franse Riviera                                                          TB     (2)

                       Let wel: Aanvaar verwysings wat verband hou met kusstede /-dorpe langs
                       die Franse Riviera, bv. Monaco, Nice.

                (b)    Seiljagvaart                                                            TB     (2)
                       • swem
                       • valskermseil
                       • bootry / seiljag / jetski
                       • snorkel
                       • vlieg-branderplankry

                       Let Wel: Aanvaar watersport wat verband hou met die Franse Riviera.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     10                         DBE/November 2019
                                            NSS

4.2    4.2.1    Terwyl daar op die kanale gevaar word, is daar geleenthede vir          TB

                inkopies en onderhandeling oor pryse.                                         (2)
                • Vars produkte wat direk van die plase af kom, word by die
                   drywende markte verkoop.

       4.2.2    Toeriste en plaaslike inwoners het ander beskikbare vervoeropsies       TB

                gekies en al hoe minder van hulle verkies om die bote te gebruik.
                                                                                              (2)
                • Kleiner vraag na water-gebaseerde inkopies het ‘n afname in
                   winste tot gevolg gehad.
                • Die daaglikse roetes wat deur dagreisigers gebruik word, is ver
                   van die rivierkanale af.
                • Verlies aan egte, tradisionele praktyke.
                • Afhanklikheid van land-gebaseerde vervoer bedreig die toekoms
                   van die drywende markte.

       4.2.3    Verdien inkomste wat in die area her-belê kan word.                   TB

                Dit het ekonomiese en maatskaplike voordele vir die plaaslike
                mense wat hulle lewensstandaard verbeter het.                                 (4)
                • As gevolg van die uniekheid word beide buitelandse en plaaslike
                   toeriste hierheen gelok.
                • Die regering wil die erfenis en kultuur van die drywende markte
                   beskerm.
                                                                                                [26]

VRAAG 5

5.1    Mpumalanga                                                                     KE     (2)

5.2    Die roete sal toeriste op 'n reis deur 'n antieke tydperk na plekke van          KE

       geologiese belang en uitkykpunte neem. 

       Deur die roete te volg, sal verseker dat toeriste al die plekke van belang
       besoek.                                                                               (4)
       •   Die roete bevat interpretasiepanele met genoegsame inligting.
       •   Toeriste kan die roete op hulle eie tyd verken.
       •   Die Genesis-roete is 'n bestaande roete.
       •   Die roete gee maklike toegang tot alle terreine.
       •   Die roete kan in een dag afgelê word.
       •   Daar is heelwat aktiviteite op die Genesis-roete waaraan toeriste kan
           deelneem.

5.3    Dit sal moeiliker wees om die besienswaardighede te bereik en daarom word        KE

       besoekersgetalle verminder. 
       Die swak toestand van paaie kan veroorsaak dat toeriste huiwerig om na die
       besienswaardigheid terug te keer.                                                     (4)
       • Dit kan toeriste dwing om ander besienswaardighede te besoek.
       • Sluiting van paaie / herstelwerk kan toeriste verontrief.
       • Swak mondelinge publisiteit.
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        11                              DBE/November 2019
                                               NSS

VRAAG 6

6.1    Dit is 'n 1% TOMSA toerismeheffing wat deur sommige akkommodasie-                         B

       instellings ingevorder word.                                                                  (2)

6.2    1% TOMSA- / toerismeheffing word vanaf die hotelgaste ingevorder.                       B

       Die hotel betaal die geld wat ingevorder is, op ‘n maandelikese basis aan
       TBRSA oor. 
       TBRSA maak die fondse wat ingevorder is, aan SAToerisme op ‘n
       kwartaallikse basis beskikbaar.                                                               (6)
       • SAToerisme gebruik die fondse om Suid-Afrika internasionaal en plaaslik
          te bemark.

6.3    6.3.1    Geld word aangewend vir promosiemateriaal wat by internasionale                  B

                reishandelskoue gebruik word.                                                        (2)
                • Fondse word gebruik om te bespreek en uitstallings te hou by
                    internasionale reishandelskoue soos ITB en WTM.
                • SAToerisme onderhandel vir meer vlugte en roetes met verskeie
                    belanghebbendes om inkomende internasionale aankomste na
                    Suid-Afrika te verhoog.
                • Hulle implementeer verskeie strategieë om geleenthede te vind
                    wat Suid-Afrika se handelsmerk sal versterk.
                • Ondersteun toerismebesighede.

       6.3.2    Vennootskappe word gevorm met belanghebbendes in die                             B

                toerismebedryf om die standaard van fasiliteite en dienste wat
                aangebied word, te monitor.                                                          (2)
                • Vennootskappe verseker dat oplossings gevind sal word om
                   fasiliteite en dienste te onderhou en verbeter.

                Let Wel: Aanvaar voorbeelde hoe belanghebbendes in die toerismebedryf bydra
                tot die behoud van standaarde en fasiliteite.

       6.3.3    Handelsmerkmateriaal wat bewustheid van Suid-Afrika as 'n                        B

                voorkeurbestemming sal versterk.                                                     (2)
                • Die daarstelling van 'n gekoördineerde handelsmerkbeeld vir
                   Bestemming Suid-Afrika.
                • Skakeling met die provinsiale toerisme-owerhede om hulle
                   provinsies te bemark.
                • Skep platforms soos die Afrika Reis-Indaba in Durban en ander
                   bemarkinggebeurtenisse vir netwerkgeleenthede en om die
                   handelsmerk van Suid-Afrika te verstewig.

                Let Wel: Aanvaar voorbeelde, bv. “Inspirerende nuwe maniere.”
                                                                                                         [14]

                                                                  TOTAAL AFDELING C:                   50

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        12                            DBE/November 2019
                                               NSS

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
            TOERISME

VRAAG 7

7.1    7.1.1     (a)   Hotel A                                                                TS    (2)
                       • A
                       • Sunset Hotel

                 (b)   Die kamers het moderne (elektroniese sleutelkaart-                       TS

                       geaktiveerde slotte) en sluit nie oop of toe met gewone
                       sleutels nie.                                                                (2)
                       • Die elektroniese sleutelkaarte kan gebruik word om
                           elektrisiteit in die hotelkamer te aktiveer
                          (omgewingsverantwoordelikheid).
                       • Die elektroniese sleutelkaart het die hotel se naam en
                          slagspreuk op as ‘n handelsmerk.
                       • Die hotel wens hulle gaste 'n aangename verblyf op die
                          elektroniese sleutelkaart toe.
                       • Gaste voel welkom as gevolg van die boodskap op hulle
                          sleutelkaarte.

       7.1.2     Herversiering / opknapping / modernisering van die kamers en                   TS

                 fasiliteite.                                                                       (2)
                 • Uitstekende huishouding.
                 • Ekstras vir die gas bv. 'n verwelkomingsbrief, blomme, vrugte,
                     sjokolade ens.
                 • Verantwoordelike en volhoubare toerismepraktyke.
                 • Handelsmerk toiletware en skryfbehoeftes

                 Let Wel: Aanvaar voorbeelde wat verband hou met die aanbevelings hierbo.

7.2    7.2.1     (a)   Dienskontrak                                                           TS    (2)

                 (b)   Dit is 'n ooreenkoms tussen die werkgewer en die                         TS

                       werknemer.                                                                   (2)
                       • Partye word verplig om te hou by die bepalings en
                           voorwaardes in hierdie wetlike dokument.
                       • Die werknemer het ‘n kontrak geteken.
                       • Dit is deel van sy werksbeskrywing.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     13                          DBE/November 2019
                                            NSS

       7.2.2     (a)   Gedragskode                                                      TS    (2)

                 (b)   Kernplig D / Lê die korrekte inligting vas, verskaf die          TS

                       koerse en voorwaardes van die ooreenkoms en gee die
                       vereiste magtiging.

                       Kernplig E / Verifieer die akkuraatheid van die inligting op           (4)
                       die huurkontrak.
                       • Verskaf inligting oor die verskillende produk-aanbiedings
                           beskikbaar.

                       • Kernplig A / Ontvang telefoon-oproepe en hanteer
                         kliëntekwessies of stuur boodskappe direk aan toepaslike
                         personeel.
                                                                                                [16]

VRAAG 8

8.1    Nul % afval word na die stortingsterrein gestuur, waar daar voorheen 40-ton        VVT

       afval na die stortingsterrein gestuur is.                                              (2)
       • Afval word op die terrein gesorteer, waar dit voorheen net weggegooi en
          na die stortingsterrein gestuur is.
       • Geleenthede is geskep vir die vestiging van twee projekte.
       • Herwinning, hergebruik en verminderinginisiatiewe en KMB (‘CSI’)
          donasies
       • Kompos is voorheen aangekoop maar word nou op die terrein vervaardig.
       • Groen-praktyke

8.2    8.2.1    ‘n Kostebesparing van R430 000 op kompos vir die golfbaan en              VVT

                tuine wat op die terrein deur Vuka Uzenzele geproduseer word.                 (2)
                • Kostebesparing van ongeveer R10 000 per maand vir die hotel
                    en restaurante op groente wat deur werkers van Vuka Uzenzele
                    in die tuine gekweek word.

       8.2.2    Werkverskaffing aan vyf werkers by Vuka Uzenzele wat billike lone         VVT

                ontvang.                                                                      (2)
                • Plaaslike inwoners verdien ‘n inkomste uit die organiese tuine.
                • Die vermenigvuldigereffek word in werking gestel in die plaaslike
                   ekonomie.
                • Geleenthede vir entrepreneurskap word geskep.

8.3    Groente word aan voedingskemas by plaaslike skole geskenk.                       VVT   (2)
       • Herwinbare materiale word aan behoeftige, plaaslike gemeenskapslede
          en gemeenskapsorganisasies geskenk.
       • Skenk gebruikte meubels, toestelle, linne en rekenaars aan
          gemeenskappe.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                 14                       DBE/November 2019
                                        NSS

8.4    Volhoubaarheid                                                               VVT

       Afvalkos word van ander afval geskei om kompos op die Wild Coast Sun
       terrein te vervaardig. 
       Die kompos word gebruik om organiese groente te kweek.
       Die hotel en restaurante koop die organiese groente by Vuka Uzenzele en
       maak dus die ekonomiese siklus volhoubaar.                                       (6)
       • Die restaurante by Wild Coast Sun gebruik die groente in die
           voorbereiding van hulle kos.
       • Die werkers kan hulle lewenskwaliteit volhou omdat hulle billiike lone
           verdien.
       • Vervoerkostes word verminder deur plaaslik-gekweekte groente te koop.
       • Voedselsekuriteit vir alle betrokkenes.
                                                                                          [14]

                                                        TOTAAL AFDELING D:                30

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         15                        DBE/November 2019
                                                NSS

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1    9.1.1     natuurlike                                                              PSI    (2)

       9.1.2     (a)    A- Aardbewing                                                     PSI

                        B- 6 Desember 2018                                                       (2)

                 (b)    Die toerismebedryf sal tot stilstand kom (kansellasie van vlugte   PSI

                        of vakansiepakette ens.) in die areas wat betrokke is,
                        aangesien die meeste infrastruktuur beskadig is.

                        Toeriste sal nie met die persone in die betrokke areas kan
                        kommunikeer om die omvang van die skade te bepaal nie en
                        sal eerder net wegbly. 

                        Toeriste sal die area vermy en na alternatiewe bestemmings
                        reis / afname in toeriste.                                              (6)

                        •   Daar sal lang typerke wees wanneer daar geen toeriste-
                            aktiwiteite plaasvind totdat infrastrukuur herbou is nie.
                        •   Werksverliese as gevolg van beskadigde infrastruktuur -
                            negatiewe invloed op die inkomste vir die mense van
                            Indonesië.
                        •   BBP word negatief beïnvloed.
                        •   Verlies aan buitelandse inkomste.
                        •   Voordat die land kan herstel van een natuurramp, vind die
                            volgende een plaas, wat die herbouproses bemoeilik.
                        •   Verwoesting van die toerisme-infrastruktuur (ekonomies en
                            fisies).
                        •   Ontwrigting van normale dag-tot-dag bedrywighede.
                        •   Die uitbreek van siektes

9.2    9.2.1     Toeriste het nie nodig om in rye te staan om tydrowende FOREX             PSI

                 transaksies te doen nie.
                 Toeriste kry die nuutste wisselkoerse wanneer hulle FOREX
                 koop.                                                                          (4)
                 • Toeriste kan meer as een kaart vir transaksies skep.
                 • Betalings kan vanaf enige land na enige internasionale
                     bestemming gemaak word.
                 • FOREX aankope en betalings kan enige tyd of enige plek
                     gemaak word.

                 Let Wel: Aanvaar antwoorde uit die bron.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        16                       DBE/November 2019
                                               NSS

       9.2.2     In teenstelling met voorafgelaaide debietkaarte en kontant wat          PSI

                 gesteel of verlore kan raak, kan virtuele kaarte nie gesteel, gekloon
                 of verlore raak nie, aangesien hierdie kaarte nie fisies bestaan
                 nie.                                                                         (2)
                 • Die Toep word deur 'n PIN beskerm en al sou die foon gesteel
                     word of verlore raak, kan geen geld verloor word nie.
                 • Dit sal baie moeiliker vir bedriëers wees om toegang tot fondse
                     te verkry.
                 • Dit is makliker om alle transaksies na te spoor.

       9.2.3     'n Toeris sal nie hierdie Toep kan gebruik as daar                      PSI

                 nie internetverbinding is nie.                                               (2)
                 • As die toestel gesteel word of verlore raak, sal die toeris nie
                     hierdie Toep kan gebruik nie.
                 • As die Toep foutief raak, sal dit nie moontlik wees om die Toep
                     te gebruik nie.
                 • Sekere funksies van die Toep sal nie beskikbaar wees indien die
                     ontvanger nie oor die nodige ondersteunende tegnologie beskik
                     nie.
                 • Mense wat nie vertroud is met die gebruik van die Toep nie, kan
                     duur foute maak.
                 • Data is duur

9.3    9.3.1     Daar was 'n afname vanaf 2017 tot 2018 in sommige van die               PSI

                 aanduiders.                                                                  (2)
                 • Minder toeriste het Suid-Afrika besoek wat 'n afname in
                    bednagte en lengte van verblyf tot gevolg gehad het.

       9.3.2     Die misdaadvlakke in Suid-Afrika ontmoedig toeriste om Suid-Afrika      PSI

                 te besoek.
                 Negatiewe persepsies / publisiteit van Suid-Afrika.                          (4)
                 • Die boodskap dat die waterbeperkings in veral die Weskaap
                     verslap is, is nie met dieselfde trefkrag as die Dag Zero
                     bedreiging gekommunikeer nie.
                 • Daar is 'n algemene wêreldvrees vir reis.
                 • Daar is 'n wêreldresessie

                 Let Wel: Aanvaar voorbeelde
                                                                                                [24]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     17                         DBE/November 2019
                                            NSS

VRAAG 10

10.1   Vertragings / swak dienslewering.                                               KK   (2)
       • Kelner was stadig en half-dronk (babalaas) / onprofessioneel.
       • Verkeerde kosbestelling is bedien.
       • Eet onder onhigiëniese toestande.
       Let Wel: Aanvaar voorbeelde

10.2   Dit is 'n deursigtige aanlyn-platform waar kliënte kan kla oor dienslewering en   KK

       die betrokke maatskappye die geleentheid gegee word om op die klagtes te
       reageer.                                                                             (2)
       • Kliënte kan die Hello Peter- webtuiste as 'n resensie-instrument gebruik
           en besighede kry die geleentheid om hulle aanlynteenwoordigheid te
           bestuur.

10.3   Negatiewe:                                                                        KK

       Geen aanduiding dat die restaurant sy kliënte se behoeftes na waarde skat
       nie.                                                                                 (2)
       • Die restaurant het 'n baie onsimpatieke / afsydige / onverskillige
           antwoord gegee, sonder om die kliënt om verskoning te vra.
       • Die toon van die antwoord sal nie bydra om kliënteverhoudings met die
           restaurant te herstel nie.
       • Die kliënt mag dalk nie eers op die versoek reageer nie.

       OF

       Positiewe:
       Die restaurant het belangstelling getoon en het ten minste op die kliënt se
       klagte gereageer.
       • Die restaurant het belowe om die kwessie te ondersoek.
       • Die restaurant het dringend vir die kliënt se kontakbesonderhede gevra.
                                                                                              [6]

                                                             TOTAAL AFDELING E:               30
                                                                 GROOTTOTAAL:                 200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-eng/2927bdba-1e98-4ac5-90ec-0e17100824ee) — Tourism · Memo · 2019 · Eng
- [Tourism Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-afr/dd6e14fc-6401-4bb5-948f-0ecd6ffd7770) — Tourism · QP · 2019 · Afr
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-afrikaans/5455507a-288c-4e61-b81f-7e3276d63b0e) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [TOURISM GR 12 MEMO SEPT 2019 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr-12-memo-sept-2019-english/f48763c7-ff00-431e-ae7e-a8d2b671ff94) — Tourism · Memo · 2019 · Eng
- [Tourism May June 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-afr/061b391e-64ab-4ba0-80ad-43f73331c1cd) — Tourism · Memo · 2019 · Afr
- [Tourism May June 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2019-memo-eng/f48b2851-1d2f-41a6-9689-db22d6f2b2b6) — Tourism · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
