# Tourism Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-afr/0ab595f0-cbd1-4d71-9728-69db8b19176e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-afr/0ab595f0-cbd1-4d71-9728-69db8b19176e)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                      TOERISME

                                  NOVEMBER 2020

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                  DBE/November 2020
                                SS/NSS – Nasienriglyne

INLIGTING VIR NASIENERS

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede                           TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      3                          DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1          C/Geelkoors                                                     KTB

      1.1.2          D/die plaaslike tyd van die bestemmingstad                      KTB

      1.1.3          C/goedere en dienste wat jaarliks in 'n land geproduseer        BVV

                     word.
      1.1.4          B/veranderinge aan die dag en datum van 'n land                 KTB

                     veroorsaak.
      1.1.5          D/Dit is as gevolg van die grootte van die land.                KTB

      1.1.6          D/Groot Piramides van Giza                                      TB

      1.1.7          A/Niagara-waterval                                              TB

      1.1.8          C/Israel                                                        TB

      1.1.9          C/universele                                                    TB

      1.1.10         A/ Beskerming en ontwikkeling van Wêrelderfenis-                KE

                     terreine

      1.1.11         B/Dienssertifikaat                                              TS

      1.1.12         A/Persoonlike higiëne                                           TS

      1.1.13         C/betaling teen dubbel die normale tarief.                      TS

      1.1.14         D/omgewingsvriendelik.                                          VVT

      1.1.15         B/‟n korporatiewe maatskaplike belegging                        VVT

      1.1.16         D/Uitstekend                                                    KK

      1.1.17         A/14 miljoen.                                                   PSI

      1.1.18         B/Uitbreek van COVID-19                                         PSI

      1.1.19         C/persentasie van die bedryf wat deur inkomende                 PSI

                     toerisme na Suid-Afrika verdien word.
      1.1.20         C/Internet                                                      PSI

                                                                                 (20 x1)    (20)

1.2   1.2.1          erge droogtes                                                   PSI

      1.2.2          onvoldoende vlugte                                              PSI

      1.2.3          filmpermitte                                                    KTB

      1.2.4          geblikte jag                                                    VVT

      1.2.5          negatiewe persepsies                                            PSI   (5)

1.3   1.3.1          „n handelsmerk gee                                              TS

      1.3.2          'n naam gekies word                                             TS

      1.3.3          logo / slagspreuk                                               TS

      1.3.4          Bemarkingsmateriaal                                             TS

      1.3.5          kliëntediensbeleidstuk                                          TS    (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         4                               DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

1.4   1.4.1          B/sosiale media                                                        KK

      1.4.2          A/terugvoeringkaarte                                                   KK

      1.4.3          D/onderhoude                                                           KK

      1.4.4          F/SMS-boodskapdiens                                                    KK

      1.4.5          C/e-pos-antwoorde                                                      KK     (5)

1.5   1.5.1          San Francisco/ -8                                                      KTB

      1.5.2          Rio de Janeiro/ -3                                                     KTB

      1.5.3          Londen/ 0                                                              KTB

      1.5.4          Kaapstad/ +2                                                           KTB

      1.5.5          Delhi/ +5.5                                                            KTB    (5)

      Let Wel: Punte moet toegeken word vir die korrekte volgorde van wes na oos (of van
      links na regs).

                                                                TOTAAL AFDELING A:                   40

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         5                                 DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
            VERHANDELING
VRAAG 2
2.1   2.1.1    Vervoer                                                                            KTB

               Restaurante 
               Hotelle
               Dinge om te doen                                                                          (4)
                Vakansiehuise
                Motorhuur
                Bespreek toere
                Bespreek vlugte

               Let Wel: Aanvaar voorbeelde soos dit in die inligting gegee word.

      2.1.2    (a)    Vergeet van lang rye na die Eiffeltoring-toer                              KTB    (2)
                       'Hop on - Hop off' bus
               (b)    €99                                                                        KTB    (2)
               (c)    Die Vermaaks sal nie tyd mors deur in 'n lang ry te staan nie,               KTB

                      omdat hulle vooraf reëlings met die besienswaardigheid getref
                      het om nie in die ry te staan nie.                                                (2)
                       Vooraf besprekings en aanlyn inteken.
                       Hulle sal ook ander besienswaardighede van die stad sien
                         wanneer hulle met die 'Hop on - Hop off' bus ry.
                       Dit pas by die paartjie se voorkeure.
               (d)    Romantiese vaart op die Seinerivier.                                       KTB    (2)
      2.1.3    Dit spaar tyd, hulle kan al hulle reisbesprekings aanlyn doen.                    KTB

               Dit is baie goedkoper as om van 'n reisagent gebruik te maak omdat
               hulle al hulle besprekings self aanlyn doen deur van tegnologie
               gebruik te maak.                                                                         (4)
                Dit gee aan hulle die geleentheid om vergelykings te tref en om te
                   kies wat die beste by hulle pas in alle opsigte van hulle reis.
                Hulle kan die kommentaar van ander reisigers lees.
                TripAdvisor is „n betroubare aanlyn verskaffer.

2.2   2.2.1   Rooi kanaal                                                                       KTB     (2)
      2.2.2   Hulle het elektroniese toerusting gekoop wat meer as R5 000 werd is                 KTB

              en sal dit volgens Suid-Afrika se doeaneregulasies, aan doeane moet
              verklaar.                                                                                 (2)
      2.2.3   Doeane en Immigrasie                                                              KTB     (2)
               SAID / (“SARS”)
               Nasionale tesourie

      2.2.4   Doeanebelasting                                                                   KTB (2)
               Aksynsbelasting
                                                                                                          [24]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    6                             DBE/November 2020
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

2.3   2.3.1    Op pad na die finale bestemming, sal die vlug op die Kaap Verdiese         KTB

               lughawe oorstaan om brandstof in te gooi of voorrade aan te vul.                (2)
                Die lugdiens kan meer passasiers op- of aflaai.
                Die lugdiens kan bemanning omruil.
                Die passasiers sal in transito wees / „n aansluitingsvlug haal.

      2.3.2    Kaapstad +2                                   San Francisco - 8            KTB

               Tydsverskil                           = 10 ure
                                                     = 17:00(-) 10 ure
               Tyd in San Francisco                  = 07:00
               Vliegtyd                              = 07:00 (+) 23 ure
               Aankomstyd                            = 06:00 22 Oktober                        (6)

               OF

               06:00  22 Oktober 

      2.3.3    Dallas - 6                             San Francisco -8                    KTB

               Tydsverskil                           = 2 ure
                                                     = 08:00(-) 2 ure
               Tyd in San Francisco                  = 06:00
               Vliegtyd                              = 06:00 (-) 3 ure
                                                     = 03:00                                   (6)

               OF

               03:00  

                                                                                                 [12]

VRAAG 3

3.1   3.1.1    GBP2500 x 18,29       = ZAR45 725                                       BVV    (3)
               OF
               ZAR45 725

      3.1.2    ZAR1 800 ÷14,73       = USD122,20                                       BVV    (3)
               OF
               USD122,20

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         7                                 DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

3.2            Volhoubare toerismepraktyke                                                          BVV

               Besighede kan die fasiliteite en geboue opgradeer deur die winste
               terug te ploeg en sodoende hulle besighede meer kompeterend te
               maak en oor die langtermyn meer volhoubaar te wees. 
                „n Sterk rand sal meer winste plaaslik verdien wat meer
                   agressiewe bemarking sal aanmoedig om die plaaslike
                   toerismesektor volhoubaar te maak.
                „n Sterk rand stel die vermenigvuldigereffek in werking, wat
                   besigheidsgeleenthede vir volhoubaarheid van die toerismesektor
                   uitbrei.
                „n Sterk rand skep geleenthede vir plaaslike reise. Minder
                   internasionale toeriste besoek Suid-Afrika, maar ten spyte daarvan
                   word toerisme meer volhoubaar inkomste wat plaaslik verdien
                   word en lekkasie word verhoed.

               'n Balans tussen ekonomiese- en omgewingsvoordele vir die
               toerismebedryf.
               'n Sterk rand beteken dat toerismebesighede meer wins sal maak en
               hulle moet hierdie winste gebruik om hulle besighede meer
               omgewingsvriendelik te maak. 
                Die kieskeurige toeris sal toerismebesighede wat ekovriendelik is,
                   ondersteun.
                Ten spyte daarvan dat die oorspronklike koste hoog kan wees, sal
                   omgewingsvriendelike maatreëls bedryfskostes uiteindelik verlaag.
                „n Sterk rand sal minder toeriste wat na Suid-Afrika reis, tot gevolg
                   hê. Hierdie afname in toerisme sal minder lugbesoedeling deur
                   vliegtuie tot gevolg hê, asook land- en seebesoedeling. Dit sal lei
                   tot „n meer volhoubare omgewing waarin ons lewe (verminder die
                   invloed van massa-toerisme).

               Werkskepping
               'n Sterk rand beteken Suid-Afrikaners het meer besteebare
               inkomste om op toerismeprodukte te spandeer, wat die
               vermenigvuldiger effek in werking stel en meer werk skep.                                 (6)
                Toename in beleggersvertroue sal meer werksgeleenthede tot
                  gevolg hê.                                                (3x2)
               Let Wel: Aanvaar antwoorde vanuit ‘n internasionale en plaaslike perspektief.
                                                                                                           [12]

                                                                     TOTAAL AFDELING B:                    50

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       8                       DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:           TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
                      ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1    4.1.1    A- Berlynse Muur                                                       KTB

                B- Toringbrug
                C- Vryheidstandbeeld
                D- Taj Mahal
                E- Chichen Itza                                                               (5)

       4.1.2    Europa                                                                KTB    (2)

       4.1.3    A- Om Duitsland in twee dele, oos en wes, te verdeel. 
                 Die muur verteenwoordig 'n beperking op die vryheid van
                   beweging tussen Oos- en Wes-Duitsland.
                 Dit verteenwoordig die Koue Oorlog.
                 Kapitalisme teenoor kommunisme.

                C- Verteenwoordig die vryheid en demokrasie van die Verenigde
                   State van Amerika.
                 Die standbeeld verteenwoordig 'n nuwe begin in die lewens van
                   die Noord-Amerikaners en immigrante na die VSA.
                 Dit was „n geskenk van Frankryk.

                D- 'n Simbool van liefde wat deur „n keiser gebou is om sy vrou te
                vereer.                                                                      (6)

4.2    4.2.1    Pole                                                                  KTB    (2)

       4.2.2    (a)     Hartseer en neerdrukkende verlede                               KTB

                        Baie Jode het gedink hulle gaan na 'n werkskamp, maar in
                        werklikheid was dit 'n doodskamp waar baie gevangenes
                        daagliks doodgemaak is. 
                        Gaskamers wat as storte verdoesel is, het dodelike gas
                        vrygestel wat die gevangenes laat sterf het.                         (4)
                         Dokters het dodelike mediese eksperimente op
                           gevangenes uitgevoer.

                (b)     Hedendaagse probleme                                            KTB

                        Die geboue gaan agteruit. 
                        'n Toename in besoekersgetalle/ massatoerisme dra by tot die
                        agteruitgang van die besienswaardigheid.                             (4)
                         Gekraakte mure
                         Sinkende fondasies.
                         Lekkende dakke het die stapelbeddens beskadig.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        9                              DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

       4.2.3    Sluit die ikoon tydens sekere tye van die jaar om tyd te maak vir                KTB

                herstelwerk. 
                Beperk die aantal besoekers aan die besienswaardigheid.                              (4)
                 Vergroot wêreldwye veldtogte om geld te skenk vir restourasie-
                   projekte by Auschwitz.

                Let Wel: Aanvaar voorbeelde wat verband hou met faktore wat tot die sukses van
                'n attraksie bydra.

                Faktore wat bydra tot die sukses van ‘n toeriste-attraksie:
                 Uitstekende bemarking van toerismeprodukte plaaslik en / of
                   internasionaal
                 Volhoubare en verantwoordelike bestuursplanne
                 Doeltreffendheid en etiese optrede van personeel en bestuur
                 Positiewe ervarings van besoekers
                 Veiligheid en misdaadvoorkoming
                 Algemene voorkoms en instandhouding van die attraksie
                 Die oorweging van die behoeftes van mense met gestremdhede
                 Universele toegang
                                                                                                       [27]
VRAAG 5
5.1    5.1.1    Wieg van die Mensdom                                                           KE    (2)
                 Fossiele Hominiede Terreine van Suid-Afrika
                 Swartkrans
                 Sterkfontein grotte
                 Kromdraai
                 Maropeng
       5.1.2    Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap                                    KE

                ǂKhomani Kulturele Landskap                                                           (2)

                Let Wel: Aanvaar enige volgorde

       5.1.3    Kaapse Blommestreek Beskermde Areas                                             KE

                Robbeneiland                                                                          (2)

                Let Wel: Aanvaar enige volgorde

5.2    Mpumalanga Provinsie                                                                    KE    (2)

5.3    Verhoging in die winsgewendheid van die reisagentskap.                                  KE

       Daar sal 'n toename in die vraag na toerismeprodukte en –dienste wees wat
       uitbreiding van die besigheid tot gevolg kan hê.                                              (4)
        Uitbreiding van hulle besigheid en hulle profiel/ toename in terugkeer-
           besoeke.
        Toename in plaaslike en internasionale bewustheid / bemarking.
        Meer geleenthede vir spesiale belangstellings-toeriste.
                                                                                                       [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  10                      DBE/November 2020
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6
6.1    Getaway Tydskrif                                                         B      (2)
6.2    Afrika se Reis INDABA                                                     B      (1)
        Toerisme Indaba
6.3    Hulle dien as bemarkingsgeleenthede om Suid-Afrika te bevorder.          B

       Om die Suidelike Afrika-streek aan die wêreld te vertoon. 
       Skep platforms om tendense in die toerismebedryf te bespreek.                   (6)
        Getaway Skoue adverteer buitelugprodukte.
        Dien as netwerkgeleenthede vir alle besoekende belanghebbendes.
        Lok voornemende beleggers en laat die ekonomie groei.

6.4    SAToerisme                                                               B      (2)
        Provinsiale toerisme-owerhede
        Nasionale/provinsiale Departement van Toerisme
                                                                                         [11]
                                                          TOTAAL AFDELING C:             50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                          11                       DBE/November 2020
                                         SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDE-
            LIKE TOERISME

VRAAG 7

7.1    7.1.1         Netjiese voorkoms – skoon geskeer, hare vasgebind.                   TS

                     Netjiese kleredrag soos deur hulle werkgewer voorgeskryf.                  (4)
                      Formele kleredrag met 'n strikdas.
                      Hulle glimlag, wat op vriendelikheid dui en maak goeie
                       oogkontak.
                      Albei gebruik 'n skinkbord om drankies te bedien.
                      'n Vadoek hang ligweg oor die arm, wat aan die spesifikasies
                       van die werk voldoen.
                      Hulle toepaslike fisiese voorkoms.

                     Nota: Aanvaar voorbeelde van 'n professionele beeld

       7.1.2         Die kleredragreëls maak deel uit van hulle kontrakooreenkoms en        TS

                     daar moet een of ander vorm van kompensasie wees om die
                     professionele beeld vol te hou.                                            (2)
                      Daar behoort nie van werknemers verwag te word om hulle eie
                        werksuniforms te koop nie, omdat hulle aan die kleredragreëls
                        moet voldoen.
                      Hulle mag dalk voel as die restaurant sy goeie beeld wil behou,
                        moet hulle verseker dat hulle kelners toepaslik aangetrek is
                        deur vir hulle 'n gesubsidieerde bedrag vir klere te gee.
                      Hulle is vir baie agtereenvolgende nagte aan diens en het meer
                        stelle uniforms nodig.
                      Die gereelde was en skoonmaak van uniforms kan baie duur
                        wees.
                      Verwering ('Wear en tear') van uniforms moet in gedagte gehou
                        word.

7.2    7.2.1         Gedragskode                                                          TS    (2)

       7.2.2         Die diensbedryf vereis gereelde verbetering van vaardighede en         TS    (2)
                     opleiding. 
                      Die opleiding is verpersoonlik en maak voorsiening vir
                        individuele vaardigheidsbehoeftes.
                      Daar is 'n voortdurende herinnering van die moets en moenies.
                      Die professionele beeld van Exquisite Rail word behou.
                      Om regskwessies tot die minimum te beperk.

       7.2.3         Redekawel (argumenteer) met 'n gas.                                  TS

                     Nooi 'n gas na die bemanningsarea.                                         (4)
                      Aanvaar uitnodigings om sosiaal met 'n gas te verkeer.
                      Onvanpaste interaksie met kinders.
                      Oordrewe aandag (gee te veel aandag aan) aan een spesifieke
                       gas skenk.
                                                                                                  [14]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       12                              DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8

8.1.1 Hulle is toeriste wat 'n gedeelte van hulle vakansietyd opoffer om dienste en               VVT

      vaardighede vrywillig (sonder vergoeding) aan te bied in die area wat hulle
      besoek.                                                                                         (2)
       Toeriste gee terug aan die plaaslike gemeenskap as deel van hulle
         maatskaplike verantwoordelikheid.

8.1.2 Maatskaplike pilaar                                                                       VVT   (2)
       Menslike pilaar

8.1.3 Hulle is 'n akkreditasie-organisasie wat besighede, wat aan die drie-dubbele                VVT

      slotreël voldoen, sertifiseer.                                                                  (2)

       Let Wel: Aanvaar enige voorbeelde wat verband hou met die 6 beginsels van FTT.

          Billike aandeel: alle deelnemers wat by 'n toerisme-aktiwiteit betrokke is,
           moet hul billike deel van die inkomste kry.
          Demokrasie: alle deelnemers aan 'n toerisme-aktiwiteit moet die reg en
           die geleentheid hê om deel te neem aan besluite wat hulle aangaan.
          Respek: sowel gasheer as besoeker moet respek hê vir menseregte.
           (Veilige werksomstandighede, beskerming van kinders, bevordering van
           geslagsgelykheid, beskerming van omgewing, MIV-bewustheid)
          Betroubaarheid: Die diens wat gelewer word, moet betroubaar wees.
           (kwaliteit en waarde vir geld)
          Deursigtigheid: Die eienaarskap van toerisme-aktiwiteite moet duidelik
           omskryf word, gelyke toegang tot inligting, winsdeling.
          Volhoubaarheid: Verbreed kennis deur middel van kapasiteitsbou;
           verbeter die gebruik van beskikbare hulpbronne deur te netwerk en deur
           vennootskappe te vorm.

8.1.4 Onderwys:                                                                                   VVT

      'n Program wat voorskoolse onderrig in die gemeenskap doen, word
      geïmplementeer.
       Onderrig rekenaarvaardighede aan leerders.

       Vaardigheidsontwikkeling:
       Volwassenes se rekenaargeletterdheid word verbeter deur basiese rekenaar-
       vaardighede. 
        Tieners se vaardigheidsvlakke in sport word verbeter.
        Kinders kry onderrig in rekenaarvaardighede.

       In die Gees van Ubuntu:
       Die plaaslike kinderhuis word ondersteun.                                      (3 x 2)         (6)
        Om deel te wees van 'n gemeenskap se voorskoolse program.
        Om die jeug te ondersteun deur sportontwikkeling.

       Let Wel: Aanvaar nie-tasbare voorbeelde

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                 13                       DBE/November 2020
                                SS/NSS – Nasienriglyne

8.2    8.2.1 Leer 'n paar basiese woorde in die plaaslike taal                    VVT

             Dit toon respek aan die plaaslike gemeenskap.                             (2)
              Dit vergemaklik kommunikasie met lede van die plaaslike
                 gemeenskap.
              Skep 'n positiewe skakel met lede van die plaaslike gemeenskap.
              Dra by tot 'n egte toeriste-ervaring.

       8.2.2 Daar sal 'n invloei van buitelande belegging na die landelike        VVT

             gemeenskap wees.                                                          (2)
              Die plaaslike gemeenskap sal 'n groter inkomste hê om na hulle
               families om te sien.
              Die vermenigvuldigereffek sal veroorsaak dat geld binne die
               plaaslike ekonomie sirkuleer.
              Vermy lekkasies uit die plaaslike gemeenskap
              Beperk uitbuiting van die plaaslike mense tot die minimum.
                                                                                         [16]

                                                         TOTAAL AFDELING D:              30

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       14                              DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9
9.1 9.1.1        Ski                                                                          PSI    (2)
                  Sneeu- / ys- / Alpesport
                  Bobslee / slees-sport / „tabogganing‟
                  Yshokkie / Ysskaats
                  Sneeubord-ry
                  Snel-skaats
                  Skotse Ysspel („Curling‟)
                  Langafstand ski („Cross-country‟)
                  Ski-sprong

                 Nota: Aanvaar enige voorbeelde wat verband hou met sneeu-/ yssport.

       9.1.2     Dis wanneer daar genoeg sneeu op die berge in Switserland is om                PSI

                 die spele aan te bied.                                                             (2)
                  Daar is genoeg sneeu en ys gedurende hierdie tyd.
                  Baie Europese lande kry in die wintermaande sneeu; daarom
                     kan baie lande die gebeurtenis gesamentlik aanbied.

       9.1.3     Dit fokus op die jeug tussen die ouderdomme van 15 tot 18 jaar. PSI
                 Die spele sluit 'n kultuurfees in en wakker kultuurtrots aan.                       (4)
                  Die gebeurtenis help om die jeug bewus te maak van
                     volhoubare praktyke en verantwoordelike toerisme.
                  Die gebeurtenis verseker dat die jeug in die toekoms
                     verantwoordelik toeriste word.
                  Daar moet sneeu in die winter wees vir die Spele om voort te
                     gaan.
                  „n Nuwe soort sport kon by die Jeug Olimpiese Spele bygevoeg
                     word wat nie by ander Spele aangebied word nie.

       9.1.4     Hulle word besig gehou deur opvoedkundige en ontspannings-                     PSI

                 aktiwiteite tussen sport-items te reël. 
                 Verseker dat alle produkte en dienste wat aangebied word vir die
                 voorkeure van die jeug voorsiening maak.                                            (4)
                  Verseker dat alle deelnemers en besoekers aan die gebeurtenis
                     geïdentifiseer kan word.
                  Verseker dat daar genoeg internetverbinding beskikbaar is.
                  Voorsorg ten opsigte van materiaal met 'n ouderdomsbeperking,
                     moet getref word.
                  Daar moet sielkundige ondersteuningstrukture beskikbaar wees.
                  Verseker genoegsame sekuriteit en toesig in die Olimpiese
                     dorpies.
                  Verskeie ander plekke kan gebruik word vir aktiwiteite om die
                     impak van massa-toerisme tot die minimum te beperk.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       15                      DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

       9.1.5     Bevorder omgewingsbewustheid van die area voor, tydens en na          PSI

                 afloop van die gebeurtenis.
                 Gebruik tegnologie soos QR kodes op waterbottels, toerusting en
                 op vervoer om die boodskap oor omgewingsbewaring te
                 versprei.                                                                  (4)
                  Plaas interpretasiepanele in die area oor omgewingsensitiewe
                     plekke om bewustheid te skep.
                  Vertoon inligtingsvideo's en versprei pamflette in die eetsale en
                     ontspanningsareas van die Olimpiese dorpies om
                     verantwoordelike optrede aan te moedig.
                  Skep geleenthede om vrywilligerswerk tussen sportitems te
                     doen.
                  Sigbare inligtingsborde wat goeie omgewingspraktyke uitbeeld.

                 Nota: Aanvaar voorbeelde van volhoubare praktyke.

9.2    9.2.1     Gauteng                                                             PSI    (2)
                  Gauteng provinsie
                  GP

       9.2.2     Gauteng is die poort na Suidelike Afrika.                                  (2)
                  Die meeste internasionale vlugte land op OR Tambo
                   Internasionale Lughawe.
                  Johannesburg is 'n besigheids-, inkopie- en vermaakspilpunt
                   ('hub').
                  Johannesburg is die ekonomiese spilpunt ('hub') van Suid-Afrika.

       9.2.3     18,3%                                                                      (2)

       9.2.4     Limpopo grens aan 'n ander land en alle besoekers uit SAOG
                 buurlande word as toeriste beskou.                                         (2)
                  Groot getalle toeriste vanaf lande wat grense met Suid-Afrika
                    deel, kom Suid-Afrika oor die Beitbrug-grenspos binne.
                  Die redes vir heen-en-weer verkeer oor die Beitbrug-grenspos is
                    nie noodwendig net vir toerismedoeleindes nie, maar ook vir
                    inkopies en ander aktiwiteite.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  16                        DBE/November 2020
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10

10.1   As daar nie aandag geskenk word aan kliënte se klagtes nie, mag hulle
       verkies om iewers anders besigheid te doen wat finansiële verliese vir die
       besigheid tot gevolg kan hê.                                                   (2)
        Kliënte mag dalk negatiewe mondelingse kommentaar oor die besigheid
          versprei en die besigheid mag finansieel geruïneer word.
        As daar aandag aan klagtes geskenk word, sal dit kliënte-lojaliteit
          verseker.
        Die besigheid sal sy kompeterende voordeel verloor.

10.2   'n Aksieplan wat deur 'n besigheid ontwikkel word om algemene klagtes van
       kliënte te hanteer.

       Die intervensieproses verwys na die implementering van die aksie-plan om
       die volgehoue sukses van die besigheid te verseker.                            (4)
                                                                                        [6]

                                                          TOTAAL AFDELING E:            30
                                                              GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-eng/8d8e96f4-0387-46a6-a53e-a036a272697f) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-eng/51e2636b-096d-435d-8e50-a5e81c5dc71d) — Tourism · QP · 2020 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-afr/1de8b559-3a20-4f75-9cb9-9d1d38b558fd) — Tourism · QP · 2020 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2020-afrikaans/76d3231a-0c07-40c1-bf55-fa8795788345) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2020-english/50ae7176-5a83-4bf6-b28a-d712c61b42e0) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [Grade 12 NSC Tourism (Afrikaans) 2020 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-tourism-afrikaans-2020-preparatory-possible-answers/f249e9aa-40c4-42eb-8edf-042414fa3a25) — Tourism · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
