# Tourism Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2021-mg-afr/8aedaff1-b749-4ee1-95d0-806897c258c5
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2021-mg-afr/8aedaff1-b749-4ee1-95d0-806897c258c5)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                      TOERISME

                                  NOVEMBER 2021

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                  DBE/November 2021
                                  NSS – Nasienriglyne

INLIGTING VIR NASIENERS

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                     AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3 Toerisme besienswaardighede                          TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9 Bemarking                                            B

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     3                            DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     C/ Roeteplan                                                      KTB

      1.1.2     A/ Persoonlik                                                     KTB

      1.1.3     B/ seker maak dat bagasie veilig gesluit is.                      KTB

      1.1.4     D/ Gebruik 'n sonbeskermingsmiddel wat 'n hoë                     KTB

                sonbeskermsfaktor bevat.
      1.1.5     A/ Geldige Suid-Afrikaanse bestuurslisensie                       KTB

      1.1.6     D/ Duitsland                                                      TB

      1.1.7     A/ het godsdienstige belang.                                      TB

      1.1.8     D/ Wieg van die Mensdom.                                          KE

      1.1.9     B/ Geologiese bewyse van 'n meteoriet-impakstruktuur              KE

      1.1.10    B/ verhoging in toeristevolumes                                   B

      1.1.11    D  / Positiewe interaksie met kliënte                             TS

      1.1.12    A  / Hulle sal byvoordele soos afslag op reise geniet.            TS

      1.1.13    C / sosiale media                                                 TS

      1.1.14    D / Gedragskode                                                   TS

      1.1.15    D / Ontwerp van verpakking                                        TS

      1.1.16    C/ protesaksie                                                    PSI

      1.1.17    B/ Sokkerstadions was leeg.                                       PSI

      1.1.18    A/ Die WEF is deur middel van 'n virtuele platform gehou.         PSI

      1.1.19    D/ deur Suid-Afrika se grensposte                                 PSI

      1.1.20    D/ Hou van ('Like') 'n Facebook-plasing op 'n besigheid           KK

                se webblad
                                                                             (20 x 1)    (20)

1.2   1.2.1     transitovisum                                                     KTB

      1.2.2     gesondheidsertifikaat                                             KTB

      1.2.3     paspoort                                                          KTB

      1.2.4     Covid-19-toets                                                    KTB

      1.2.5     Schengen-visum                                                    KTB    (5)

1.3   1.3.1     omgewings-                                                        VVT

      1.3.2     KMB                                                               VVT

      1.3.3     FTT                                                               VVT

      1.3.4     Omgewings-                                                        VVT

      1.3.5     ekonomiese groei                                                  VVT    (5)

1.4   1.4.1     C / vergoeding                                                    TS

      1.4.2     G  / uniformtoelae                                                TS

      1.4.3     E / diensbeëindiging                                              TS

      1.4.4     A / werksure                                                      TS

      1.4.5     B / kernpligte                                                    TS     (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       4                      DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

1.5   STAP 1         Doen navorsing oor die lande wat besoek gaan              KTB

                     word. 
      STAP 2         Besluit op die reistydperk                               KTB

      STAP 3         Koop 'n vlugkaartjie / Bespreek akkommodasie             KTB

      STAP 4         Doen aansoek vir 'n visum                                KTB

      STAP 5         Koop buitelandse valuta                                  KTB    (5)

      Let Wel: STAP 1 en STAP 2 kan omgeruil word.

                                                         TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        5                      DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
                     VERHANDELING
VRAAG 2
2.1   2.1.1    Die WGO werk om die verspreiding van die virus te beperk.       KTB   (2)
                Hulle gee raad aan mense om maatreëls in plek te hê om
                  hulself teen die virus te beskerm.
                Verwys mense na die organisasie se webtuiste en sosiale
                  media platforms vir bykomende inligting oor die virus.

      2.1.2    Google                                                          KTB

               Facebook                                                              (4)
                Twitter
                Instagram

               Let Wel: TikTok word nie aanvaar nie

      2.1.3    TikTok het 'n groot, groeiende gehoor en is 'n gewilde toep wat   KTB

               deur baie gebruik word. 
               Die gehoor is meestal Generasie Z en hulle kan ambassadeurs
               wees om sterker aksie deur die jeug teen die virus aan te
               moedig.                                                               (4)
                Die aantal gebruikers styg wêreldwyd en daarom kan inligting
                  oor die virus groter gehore vinniger bereik.
                Die video's is kort en maklik om te volg, sonder 'n oormaat
                  inligting, wat dit makliker maak om 'n boodskap by die regte
                  gehoor te kry.

2.2   2.2.1    B C D F                                                       KTB   (4)
                E
                Parfuum / eau de toilette
                Sigarette
                Wyn / sterk drank
                Tabak
                Goue armbande ter waarde van R5 000

               Let Wel: Aanvaar enige volgorde

      2.2.2    B - nie meer as 50 ml parfuum nie                               KTB

                nie meer as 250 ml eau de toilette nie.                               (4)
               C - nie meer as 200 sigarette nie
                D - nie meer as 2 liter wyn per persoon nie
                nie meer as 1 liter sterk drank nie
                F - nie meer as 250 g pyptabak per persoon nie
                E- nuwe en gebruikte goedere tot die waarde van R5 000
                   (die goue armbande mag aan hierdie regulasie onderhewig
                   wees)

      2.2.3    Groen kanaal                                                    KTB   (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        6                              DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

      2.2.4    (a)    Verwys na goedere wat reisigers, volgens wet, nie toelaat          KTB

                      om in 'n land in te bring nie.                                         (2)
                       Dit is onwettige goedere wat nie in 'n land ingebring
                         mag word nie.

                      Let Wel: Moenie voorbeelde aanvaar nie

               (b)    A                                                                KTB   (2)
                       dinamiet / plofstof

2.3   2.3.1    Suid-Afrika +2                     Singapoer +8                          KTB

               Tydsverskil                        = 6 ure 
                                                  10:00 (+) 6 ure
               Tyd in Singapoer                   = 16:00                                     (3)

               OF

               16:00

      2.3.2    Aankomstyd in Singapoer            16:00 (+) 10 ure vliegtyd            KTB

                                                  = 02:00 
               Oorstaantyd                        02:00 (+) 4 ure
               Vertrektyd                         = 06:00                                     (4)

               OF

               06:00

      2.3.3    Singapoer +8                       Melbourne +10                         KTB

               Tydsverskil                        = 2 ure 
                                                  06:00 (+) 2 ure
               Tyd in Melbourne                   = 08:00

               Vliegtyd                           08:00 (+) 7 ure
               Aankomstyd                         = 15:00                                     (5)

               OF

               15:00 

2.4   2.4.1    Vlugvoosheid                                                           KTB    (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    7                        DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

      2.4.2    Kry genoeg slaap en rus                                KTB           (2)
                Verander die tyd na die plaaslike tyd.
                Neem genoeg vog in.
                Vermy drankies wat kaffeïen of alkohol bevat.
                Doen oefeninge op die vliegtuig.
                Dra lospassende klere om genoegsame
                  bloedsirkulasie te bevorder.
                Eet ligte etes.
                Neem medikasie om vlugvoosheid te verlig.
                                                                                     [40]

VRAAG 3

3.1   3.1.1    ZAR 20 000 ÷16,87           = USD 1185, 54                  BVV   (3)
               OF
               USD 1185, 54

      3.1.2    USD 303,50 – USD100         = ZAR 203,50                     BVV

               USD 203,50 x15,97           = ZAR 3249,90                         (5)
               OF
               ZAR 3249,90

3.2   Werkloosheid wat tot meer armoede lei.                                BVV   (2)
       As gevolg van minder vervaardiging van goedere en dienste, sal
        werkloosheid styg, wat werksverliese tot gevolg het.
       Werknemers mag afgedank word of sal laer lone moet aanvaar,
        wat beteken daar is minder geld beskikbaar vir basiese behoefte
        of werksverliese.
       Beleggers sal waarskynlik minder in 'n ekonomie belê wat nie groei
        nie.
       Mense sal minder geld / besteebare inkomste hê om te spandeer.
       Die land kan in 'n resessie verval met verlaagde rentekoerse en
        hoër inflasie wat lei tot verbruikers wat geld leen en meer skuld
        maak.
       Omkeer van die vermenigvuldigereffek.
       Prysverhoging vir goedere en dienste.
                                                                                    [10]

                                                    TOTAAL AFDELING B:              50

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        8                             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1    4.1.1    (a)    A – Niagara-waterval                                            TB

                       B – Venesië 
                       C – Sydney Operahuis                                                 (3)

                (b)    A - Noord-Amerika                                               TB

                       B - Europa 
                       C - Australië  / Australasië                                         (3)

       4.1.2    Plaaslike toeriste                                                    TB   (2)
                 Kanadese

       4.1.3    Ikoon B het besoekersgetalle vir 'n hele stad (Venesië) en die          TB

                besoekersgetalle vir ikoon C is vir een attraksie/ikoon in die
                stad (Sydney).                                                             (2)
                 Sydney is ‘n langafstand-bestemming
                 Venesië is naby aan die lande in Europa.
                 Venesië is 'n antieke stad van historiese belang.
                 Daar is unieke attraksies in die stad wat op water gebou is.
                 Minder menses al 'n hawe besoek (Sydney) as toeriste wat
                   tussen baie attraksies in 'n stad rondreis (Venesië).
                 Venesië word as 'n romantiese stad beskou en mag dalk
                   meer paartjies hê wat daarheen gaan, as Sydney.

4.2    4.2.1    (a)    Egipte                                                          TB   (1)

                (b)    Afrika                                                          TB   (1)

       4.2.2    Die piramides was as graftombes vir die Farao’s gebou                   TB

                (Egiptiese konings)                                                        (2)
                 Die gebalmde mummies van die koninklikes en edel
                   families van Egipte is daar begrawe.

       4.2.3    leeu                                                                  TB   (2)

       4.2.4    (a)    Voertuie wat dalk die terrein kan beskadig, word by die          TB

                       besoekersentrum gelos. 
                       Tradisionele kameel-en perderitte het 'n lae impak op die
                       omgewing en word slegs in seker areas toegelaat. 
                        Elektriese motors verminder besoedeling wat deur                    (4)
                          petrol of dieselenjins veroorsaak word.
                        Stalletjies sal slegs in aangewese areas toegeken
                          word.

                       Let Wel: Aanvaar voorbeelde van volhoubare en verantwoordelike
                       bestuursplanne.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       9                             DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

                (b)   Werkers en straatverkopers wat besighede bedryf, sal            TB

                      opgelei word om kwaliteit produkte en uitstekende
                      dienslewering te verskaf. 
                      Planne is in plek om te verseker dat kwaliteit produkte
                      en dienste verskaf word.                                            (4)
                       Kompeterende pryse vir plaaslike straatverkopers.
                       Personeel hanteer besoekers sonder om aan hulle
                         aanstoot te gee.
                       Baie kaartjievensters versnel kaartjieverkope wat vir
                         'n verskeidenheid van toeriste gereserveer is.
                       18 geskenkwinkels verminder samedromming van
                         groot skares.

                      Let Wel: Aanvaar voorbeelde van bekwame en etiese gedrag.

       4.2.5    (a)   Daar is 'n nuwe internasionale lughawe vir                      TB

                      internasionale toeriste en die infrastruktuur van die pad
                      is verbeter vir plaaslike besoekers.                                (2)
                       Daar is kaartjievensters vir Egiptiese burgers
                          (plaaslik) en uitlanders (internasionale) wat die
                          terrein besoek.

                (b)   Kunshandwerkers en handelaars van die plaaslike                 TB

                      gemeenskap het stalletjies op die terrein.                          (2)
                       Perd en kameel-eienaars word toegelaat om hulle
                        buitengewone vorms van vervoer by die Groot
                        Piramides te bedryf.
                       Inwoners van die plaaslike gemeenskap is fotograwe
                        wat foto's neem en verskaf en sodoende geld
                        verdien.
                       Plaaslike bestuurders word in diens geneem om die
                        elektriese voertuie te bestuur.
                       Kundige plaaslike inwoners werk in die besoeker- en
                        inligtingsentrums.
                       Geleenthede vir entrepreneurskap in die geskenk-
                        winkels vir plaaslike aandenkings.
                       Die plaaslike gemeenskapslede sal opleiding
                        (vaardigheidsontwikkeling) ontvang.
                       Verbetering van plaaslike infrastruktuur in die
                        omgewing van die Groot Piramides.
                                                                                            [28]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                         10                    DBE/November 2021
                                          NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1    KwaZulu-Natal                                                            KE      (1)
        KZN

5.2    natuurlike                                                               KE      (1)

5.3    5.3.1    UNESCO                                                         KE      (2)
                 Verenigde Nasies Opvoedkundige, Wetenskaplike en
                  Kulturele Organisasie

       5.3.2    Die status van iSimangaliso Vleilandpark as 'n Wêrelderfenis-    KE

                terrein kan in die gedrang kom.                                        (2)
                 Dis was as 'n natuurlike terrein verklaar, en menslike
                    inmenging (bv. die gebruik van swaar toerusting) bring sy
                    natuurlike status in gedrang.

       5.3.3    Meer spesialebelangstelling-toeriste soos vissermanne sal       KE

                kom visvang. 
                Water-gebaseerde toerisme aktiwiteite sal kan plaasvind met
                'n groter vloei van water, seelewe en wildlewe.                        (4)
                 Ekotoerisme sal verhoog.
                 Lodges en akkommodasie instellings sal meer besoekers
                    ontvang.
                 Bevorder wetenskaplike navorsing en opleiding sowel as
                    omgewingsbewustheid.

5.4    Maloti-Drakensberg Park                                                KE       (2)
        uKhahlamba Drakensberg Park
                                                                                         [12]

VRAAG 6
6.1    Suid-Afrikaanse Toerisme                                                    B   (2)
        SAToerisme

       Let Wel: Moenie SAT aanvaar nie.

6.2    Vennootskappe met rolspelers uit die bedryf snoer advertensiepogings          B

       saam. 
       Media soos 'Google Arts and Culture' dra by om wat Suid-Afrika aan
       plaaslike en internasionale markte kan bied, ten toon te stel.                  (4)
        Die gebruik van die Inspirerende Nuwe Maniere-logo verskaf
          handelmerkidentiteit om meer toeriste na 'n herkenbare bestemming
          te lok.
        Om verskeie prente, video's, straataansigte en stories alles op een
          plek te hê, stel Suid-Afrika se kulturele diversiteit en natuurskoon
          aan die res van die wêreld ten toon.
        Deur van 'n aanlynplatform gebruik te maak, word SAToerisme se
          bemarkingspogings aan virtuele realiteit en aan die hele digitale
          wêreld verbind.
        Dit is ‘n koste-effektiewe platform om Suid-Afrika plaaslik en
          internasionaal te bemark.
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                               11                         DBE/November 2021
                                NSS – Nasienriglyne

6.3    Suid-Afrika se handelsmerk-logo                                    B    (2)
        Inspirerende Nuwe Maniere – slagspreuk
        Deel 'Google Arts and Culture' handelsmerk – Suid-Afrika: 'n
          Ontdekker se Paradys.

6.4    TBRSA betaal die geld wat van heffingbydraers ingevorder word,       B

       kwartaalliks aan SAToerisme oor.                                        (2)
        1% TOMSA-heffing word deur deelnemende toerismebesighede van
          toeriste af ingevorder.
                                                                                 [10]

                                                      TOTAAL AFDELING C:         50

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     12                           DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING D:          TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                     TOERISME

VRAAG 7

7.1    7.1.1   Die manier hoe die besigheid wil hê sy kliënte moet hom                TS

               sien.                                                                     (2)

       7.1.2   Netiket                                                              TS   (2)
                e-professionalisme

       7.1.3   Die kliënte sal vertroue en lojaliteit verloor en hulle besigheid na   TS

               iemand ander neem.                                                        (2)
                Die besigheid sal kliënte en inkomste verloor.
                Hulle mag dalk na 'n ander besigheid soek waar hulle hul geld
                  kan spandeer.
                Hulle sal na 'n besigheid soek wat aan hulle verwagtinge sal
                  voldoen ten opsigte van professionaliteit, kwaliteit diens en
                  kliëntesorg.
                Negatiewe / slegte publisiteit
                Bykomende koste sal vir bemarking aangegaan moet word om
                  die negatiewe publisiteit teen te werk.

7.2    7.2.1   Hy doen die beeld van die besigheid skade aan met sy                   TS

               antagonistiese aanmerkings op sosiale media.                              (2)
                Hy beïnvloed ander medewerkers negatief.
                Hy boelie en teister 'n kollega.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        13                               DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

       7.2.2   JA                                                                            TS

               Ek as 'n werker, is medeverantwoordelik om die beeld van die
               besigheid en die persoonlike inligting van mede-werkers te
               beskerm. 
               Ek sal ‘n rol speel om te verseker dat die besigheid winsgewend
               bly.                                                                             (4)
                As ek nie die kollega se optrede gaan aangee nie, mag dit lyk
                   asof ek met hom saamstem, wat vir my 'n slegte reputasie by
                   die werk gaan gee.
                Mnr. Williams het sy kollega geboelie en geteister, ongeag
                   daarvan dat hy geen bewyse gehad het dat dit hy was wat
                   hom by die hotel verkla het nie.

               Let Wel: Aanvaar enige antwoord wat integriteit / 'n gevoel van
               verantwoordelikheid aandui.

               OF

               NEE
               Mnr. Williams het sy reg tot vryheid van spraak uitgeleef.
               Die sosiale media-blad behoort aan Mnr. Williams – hy kan net
               wat hy wil daarop plaas.
                Bang vir viktimisasie (teistering) by die werk en op sosiale
                  media.

               Let Wel:
                Aanvaar enige antwoord wat na vryheid van spraak/persoonlike
                   aanspreeklikheid verwys.
                Geen punte word vir JA of NEE toegeken nie

       7.2.3   Deur Mnr. Williams op grond van oortreding van die                           TS

               gedragskode vir werknemers te ontslaan, verseker dat …
                  - die professionalisme en integriteit van die hotel beskerm
                     word.
                  - die hotel toegelaat word om werknemers binne 'n wetlike
                     raamwerk, te dissiplineer. 
                  - ander werknemers teen herhalende mondelinge
                     persoonlike aanvalle beskerm word.                                         (6)
                werknemers vir hulle aksies aanspreeklik gehou word.
                die oortreding van die gedragskode kan deur geskrewe
                  waarskuwing aangespreek word.
                die korrekte arbeidspraktyke deur die besigheid gevolg word.
                                                                                                  [18]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        14                         DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8

8.1    8.1.1   Sosiale/ Maatskaplike                                               VVT   (2)
                Gemeenskap
                Mense

       8.1.2   RAIN gebruik 'n gedeelte van hulle wins om die lewens van             VVT

               mense in gemeenskappe oor die hele wêreld te verbeter.                    (2)

               Let Wel: Aanvaar voorbeelde van KMB- (‘CSI’) inisiatiewe.

8.2    8.2.1   Verskaf skoon drinkwater
               Baie skole in Suid-Afrika het nie lopende water nie. Hierdie
               inisiatief het drinkwater aan die skole verskaf, en het leerders
               aangemoedig om genoeg water te drink as deel van 'n gesonde
               leefstyl. 
                Waardes moet aangeleer word om verantwoordelik op te tree
                   deur water te spaar.
                Verhoed siektes soos cholera, COVID-19

               Sanitasiefasiliteite
               Skole kan nou spoeltoilette en handewas-fasiliteite hê. 
                Om lopende water op die skoolgronde te hê kan verdere
                  infrastruktuur-verbeterings tot gevolg hê.

               Higiëne-opvoeding
               Noudat hulle blootstelling aan lopende water het, moet leerders
               opgevoed word oor persoonlike higiënepraktyke en geleer word
               hoe sanitasiefasiliteite gebruik moet word.                               (6)
                Opvoeding oor die gebruik van sanitasiefasiliteite
                Opvoeding oor verantwoordelike waterverbruik
                Pas streng higiëne-maatreëls toe wanneer voedsel voorberei
                  en bedien word.

               Let Wel: Fokusareas kan in enige volgorde ingesluit word.

       8.2.2   Deur 5 000 handewas-stasies te bou gedurende die Covid-19-
               pandemie, is 'n meer volhoubare inisiatief, omdat dit vir baie jare
               behoue sal bly.                                                           (2)
                Die handreinigers sal slegs 'n korttermynoplossing bied en
                  dan sal die beskerming van die gemeenskappe in gedrang
                  kom.
                                                                                           [12]

                                                               TOTAAL AFDELING D:          30

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        15                    DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                  TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1   9.1.1    siektes                                                         PSI    (2)
                pandemie
                wêreld-pandemie

      9.1.2    Te midde van die Covid-19-pandemie, moes TBRSA verseker           PSI

               dat, terwyl hulle toerismebesighede ondersteun van die
               negatiewe invloed van die krisis op die toerisme sektor, hulle
               ook moet verseker dat daar gehoor gegee word aan die regering
               se beleidstukke.                                                       (2)
                TBRSA het 'n algemene protokol vir alle toerismesektore en
                 besighede ontwikkel wat in lyn is met die regering se mandaat
                 om die verspreiding van die siekte te stuit.
                Die gestandaardiseerde beleidstuk is ontwikkel om riglyne en
                 ondersteuning te verskaf aan die bedryf oor hoe om vorentoe
                 te beweeg te midde van die krisis, terwyl die sektor beskerm
                 moet word.

      9.1.3    'n Gesondheid- en veiligheidsbeampte moet aangestel word.        PSI

               Personeel sal opleiding moet ondergaan en oor Covid-19
               veiligheidspraktyke vir hulleself en vir hulle kliënte, ingelig
               word. 
               Personeel sal gehoor moet gee aan standaarde vir fisiese
               distansiëring (afstandhouding). 
               Alle personeel sal moet verseker dat hulle toepaslike PBT
               ('PPE) dra.                                                             (4)
                Personeel sal moet verseker dat hulle temperatuur nagegaan
                  word wanneer hulle by die werk kom.

               Let Wel: Aanhalings uit die teks is aanvaarbaar.

      9.1.4    Verpligte skandering vir alle gaste sou tydrowend en duur wees,   PSI

               omdat spesifieke toerusting aangekoop en personeel opgelei
               sou moes word. 
               Kapasiteitskontrole sal ‘n beperkte aantal gaste by die
               akkommodasie-instelling tot gevolg hê. Dit sou die winsgrens
               van die instelling met die helfte sny. 
                Klein akkommodasie-instellings soos B&Bs, Airbnbs ens. het             (4)
                 verkies om tydelik te sluit.
                Personeel is verminder, of het 'n kleiner salaris ontvang.
                Die ongerief van skanderingsprotokol en bekommernis oor
                 veiligheid kan negatiewe koste-implikasies vir die
                 akkommodasie-instelling hê.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        16                       DBE/November 2021
                                         NSS – Nasienriglyne

9.2    Dit sal verseker dat mense nie die draers of die bron van die               PSI

       verspreiding van die virus is nie, omdat hulle bewyse van 'n negatiewe
       Covid-19-toetsuitslag het. 
       Die gasheerland sal gerus voel om inkomende toeriste met 'n
       negatiewe Covid-19-toetsuitslag, toe te laat om vrylik rond te beweeg
       sonder dat die virus versprei word.                                              (4)
        Toeriste met bewyse van 'n negatiewe Covid-19-toetsuitslag, sal
          toegang verkry tot die gasheerland se toerismeprodukte, dienste en
          bestemmings, sonder om die virus te versprei.

9.3    9.3.1   Afname/negatiewe afname in alle inkomende toeriste na Suid-
               Afrika in die jaar 2020.                                                 (2)

       9.3.2   'n Vennootskap tussen die regering en die toerismebedryf om         PSI

               aan alle aspekte van die Herstelprogram aandag te skenk. 
               Die regering en handelbanke het fondse beskikbaar gemaak
               waarvoor toerismebesighede aansoek kon doen om
               toerismebates en kern-infrastruktuur te beskerm. 
               Stel veiligheidsprotokol vir die bedryf in om toerismevertroue te
               herbou. 
               Onderhandel met lande om hulle grense en lugroetes oop te
               stel om Suid-Afrika weer met die wêreld te verbind.                      (8)
                Deur noukeurige monitering en om die afname in Covid-19-
                  infeksies, asook die huidige inperkingsvlakke te adverteer,
                  sal toerisme gestimuleer word.
                Gaan voort met toerisme veiligheidsprogramme in
                  vennootskap met die polisie en betrokke belanghebbendes.
                Moedig plaaslike reise en ervarings aan deur innoverende,
                  bekostigbare pakkette aan te bied.
                Gaan vennootskappe met buurlande aan om 'n SAOG-
                  besoekerservaring sonder haakplekke te bevorder.
                SAToerisme kan verskeie geleenthede gebruik om Suid-
                  Afrika plaaslik en internasionaal te bemark.
                                                                                         [26]

VRAAG 10

10.1   Eet veilig Sertifiseringsprogram en Siftingstoep                          KK    (2)

       Let Wel: Aanvaar slegs die volle naam.

10.2   Deur gebruik te maak van die siftingstoep, sal toeriste gerusstel dat       KK

       plekke op die toep veilig sal wees en alle Covid-19-protokol in plek sal
       wees.                                                                           (2)
                                                                                         [4]

                                                           TOTAAL AFDELING E:            30
                                                               GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2021-eng/44a97d12-325d-4c6b-82b0-0664a1cccaf1) — Tourism · QP · 2021 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-afrikaans/c19a9879-1d59-45fa-8093-3df7639fa1d4) — Tourism · Memo · 2021 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-english/51e0902e-f133-41af-8fe0-e92ed07bb71b) — Tourism · Memo · 2021 · Eng
- [Gr12 Tourism (Afrikaans) 2021 Preparatory Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-tourism-afrikaans-2021-preparatory-possible-answers/edd5dcc0-74a5-4997-8f35-89fa496ba714) — Tourism · Memo · 2021 · Afr
- [Tourism Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-eng/8d8e96f4-0387-46a6-a53e-a036a272697f) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-afr/0ab595f0-cbd1-4d71-9728-69db8b19176e) — Tourism · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
