# Tourism Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2022-mg-afr-1/ad3e37d2-bfeb-498d-9794-45906a3741f5
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2022-mg-afr-1/ad3e37d2-bfeb-498d-9794-45906a3741f5)

## About this document

Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                      TOERISME

                                  NOVEMBER 2022

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  2                   DBE/November 2022
                                  NSS – Nasienriglyne

INLIGTING VIR NASIENERS

         ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV                      AFKORTING
Onderwerp 1  Toerismesektore                                      TS
Onderwerp 2  Kaartwerk en toerbeplanning                         KTB
Onderwerp 3  Toerisme besienswaardighede                          TB
Onderwerp 4  Volhoubare en verantwoordelike toerisme             VVT
Onderwerp 5  Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme      PSI
Onderwerp 6  Kultuur- en erfenistoerisme                         KE
Onderwerp 7  Buitelandse valutaverhandeling                      BVV
Onderwerp 8  Kommunikasie en kliëntediens                        KK
Onderwerp 9  Bemarking                                             B

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     3                    DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     B/ Bewyse van inenting                                     KTB

      1.1.2     A/ items wat verklaar moet word                            KTB

      1.1.3     C/8                                                        KTB

      1.1.4     B/ op 'n langafstand vlug                                  KTB

      1.1.5     B/ hoër as                                                 BVV

      1.1.6     C / Die Klaagmuur                                          TB

      1.1.7     B / Jordanië                                               TB

      1.1.8     C/ 'n bergreeks wat gewild is vir skivakansies             TB

      1.1.9     B/ Beide is natuurlike terreine.                           KE

      1.1.10    D/Suid-Afrika – Inspirerende nuwe maniere                  B

      1.1.11    A / Kleredragkode                                          TS

      1.1.12    D / Kernpligte                                             TS

      1.1.13    D / die uitwerking op die omgewing sal minimaliseer.       VVT

      1.1.14    A / reisvoordeel.                                          TS

      1.1.15    D / Wandelpaaie van hout word om bestaande bome            VVT

                gebou.

      1.1.16    A / wêreldberaad.                                          PSI

      1.1.17    C / Om groot bedrae kontant by jou te dra                  PSI

      1.1.18    D / Burgeroorloë                                           PSI

      1.1.19    B / wêreld-                                                PSI

      1.1.20    C / onvoorsiene gebeurtenis                                PSI

                                                                        (20 x 1) (20)

1.2   1.2.1     maatskappyskryfbehoeftes                                   TS

      1.2.2     fisiese voorkoms van die besigheid                         TS

      1.2.3     selfversorging                                             TS

      1.2.4     bevorder integriteit                                       TS

      1.2.5     uniformtoelaes                                             TS    (5)

1.3   1.3.1     hergebruik                                                 VVT

      1.3.2     bestuur van bronne                                         VVT

      1.3.3     indringerplante                                            VVT

      1.3.4     gryswater                                                  VVT

      1.3.5     handgemaakte                                               VVT   (5)

1.4   1.4.1          D / KwaZulu-Natal                                     PSI

      1.4.2          F  / Eswatini                                         PSI

      1.4.3          A /Filippyne                                          PSI

      1.4.4          B / Madagaskar                                        PSI

      1.4.5          C / Equador                                           PSI   (5)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   4                      DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

1.5   1.5.1    Mapungubwe Kulturele Landskap                             KE

      1.5.2    Barberton Makhonjwa Berge                                 KE

      1.5.3    Maloti-Drakensbergpark                                    KE

                uKhahlamba-Drakensbergpark

      1.5.4    Wieg van die Mensdom                                      KE

                Fossiel Hominiede Terreine van Suid-Afrika
                Maropeng

      1.5.5    Robbeneiland                                              KE    (5)

                                                     TOTAAL AFDELING A:         40

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                        5                        DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

AFDELING B:          KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA-
                     VERHANDELING

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Hy bring tyd deur in 'n vloedgeteisterde area om die gemeenskap
               te help om die toerisme-infrastruktuur te herbou.                     (2)
                Hy wil 'n positiewe sosiale impak maak deur tyd te spandeer
                   om die plaaslike gemeenskap behulpsaam te wees.
                Hy het 'n bestemming gekies wat geld, wat uit toerisme
                   verdien word, nodig het.
                Hy gee terug aan die gemeenskap en dra by tot die plaaslike
                   ekonomie.

      2.1.2    Paspoort                                                              (2)

      2.1.3    Wêreld Gesondheidsorganisasie                                         (2)
                WHO / WGO

      2.1.4    Drink gebottelde water                                                (2)
                Dra 'n masker
                Saniteer gereeld
                Dit is raadsaam om teen Covid-19 ingeënt te wees.

2.2   2.2.1    'n Vlug wat van 'n passassier vereis om van vliegtuie te verander
               en 'n ander vlug tot by sy finale bestemming te neem.                 (2)
                'n Vlug met 'n stop en 'n verandering van vliegtuig om by die
                   finale bestemming te kom.

      2.2.2    Vancouver -8                      Frankfurt +1
               Tydsverskil                       = 9 ure 
                                                 18:00 (+) 9 ure
               Tyd in Frankfurt                  = 03:00  op Sondag                  (4)

               OF

               03:00 op Sondag 

      2.2.3    Aankoms in Frankfurt              12:00
               Vertrek na Suid-Afrika            16:00
               Tyd in transito                   = 4 ure                             (2)

      2.2.4    Frankfurt +1                      Johannesburg +2
               Tydsverskil                       = 1 uur 
               Vertrek vanaf Frankfurt           16:00 (+ ) 1 uur
                                                 = 17:00 (+ ) 11 uur (vliegtyd)
               Aankoms in Johannesburg           = 04:00 op Maandag /volgende        (5)
                                                 dag

               OF

               04:00 op Maandag 

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      6                        DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

2.3   2.3.1    Groen kanaal                                                        (2)

      2.3.2    Hy het niks om te verklaar nie.                                     (2)
                Die goedere wat Mnr. Murdock in die land ingebring het, val
                  binne die belastingvrye beperkings.

      2.3.3    Hy moet van geregistreerde vervoerverskaffers gebruik maak. 
               Hy moet inligting by die inligtingstoonbank op die lughawe oor
               geregistreerde, betroubare vervoerverskaffers kry. 
                Hy moet nooit by 'n vreemdeling hulp oor vervoer vra nie.           (4)
                Indien Mnr. Murdock van die B&B se vervoerdiens gebruik
                  maak, moet hy vooraf seker maak van die naam van die
                  pendeldiens en die kontakbesonderhede van die bestuurder.
                                                                                     [29]

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Groot Britse Pond                                                   (2)
                Pond Sterling
                Britse Pond

      3.1.2    R13 000 + R2 950 + R1 456 + R37 850
               = R55 256                                                           (2)

      3.1.3    R75 000 - R55 256
               = R19 744                                                            (2)

               OF

               R19 744 

      3.1.4    Ja/Ek stem saam
               Al haar hoofuitgawes is betaal en daar was genoeg spandeergeld
               oor om aandenkings te koop en op kort uitstappies te gaan. 
               Die duur van haar verblyf in Londen was slegs vir 'n tydperk van
               vier dae.                                                           (4)

               OF

               Nee/Ek stem nie saam nie
               Londen is 'n baie duur stad. 
               Hierdie bedrag is heeltemal te min om in Londen te spandeer,
               sodra die rand in Britse Pond omgeskakel word. 

               NOTE: Geen punte word vir JA of NEE toegeken nie

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    7                           DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

      3.1.5    R55 256 ÷  20.42
               = GBP2 705.97                                                         (3)

               OF

               GBP2 705.97 

3.2   3.2.1    Skommeling verwys na die daaglikse verandering in die waarde
               van een geldeenheid teenoor ander geldeenhede.                       (2)
                Skommeling verwys na die opwaartse en afwaartse waarde
                  van geldeenhede oor 'n sekere tydperk.

      3.2.2    Invloed van 'n swak rand op inkomende toerisme:
               Groter invloei van inkomende internasionale toeriste, omdat
               Suid-Afrika as 'n waarde-vir-geld bestemming beskou sal
               word.  (2)
                Toeriste sal Suid-Afrika as 'n bekostigbare bestemming
                  beskou om te besoek.

               Vermenigvuldigereffek:
               Meer inkomende toeriste beteken dat meer mense in die
               toerismesektor in diens geneem sal moet word. 
               Broodnodige inkomste sal verdien word om infrastruktuur, wat in
               veral KwaZulu-Natal verwoes is, te herbou.  (4)                      (6)
                Hoe meer mense in diens geneem word, hoe meer sal
                  belastingbetalers word.
                Verhoging in die insameling van belastings, sal die algehele
                  infrastruktuur verbeter.
                Sal tot minder armoede en kriminele aktiwiteite lei.
                Sal tot die skep van direkte en indirekte werksgeleenthede lei.
                                                                                      [21]

                                                          TOTAAL AFDELING B:          50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                       8                           DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING C:          TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE;              KULTUUR-       EN
                     ERFENISTOERISME; BEMARKING

VRAAG 4

4.1 4.1.1     A        Mecca                                                       TB

                        Kabaa
                        Moskee
              B        Die Parthenon                                               TB

              C        Koepel van die Rots /Rotskoepel                             TB

              D        Blou Moskee                                                 TB

              E        Eiffel-toring                                               TB

              F        Taj Mahal                                                   TB   (6)

     4.1.2    Ikoon:                                                                TB

              Die land word met die ikoon verbind /Simboliseer 'n land                 (2)
               Ontvang miljoene toeriste per jaar.
               Verdien groot inkomste
               Verhoogde publisiteit vir die ikoon en die land.
               Unieke kenmerke

              Attraksies:
              Lok besoekers na die area                                                (2)
               Minder bekend aan die res van die wêreld
               Lok minder toeriste                                      (2 x 2)

     4.1.3    (a)     B – Die Parthenon (Athene, Griekeland)                        TB

                      Die Parthenon is ruïnes van 'n tempel bo-op die Acropolis,
                      'n heuwel in Athene. 
                      Dit is 'n gebou wat aan sy pilare (kolomme) uitgeken kan
                      word.                                                            (4)
                       Oorspronklik gebou as 'n tempel, maar was ook
                          gebruik as 'n tessourie, 'n fort, 'n kerk en 'n moskee.
                       Gebou ter ere van die Griekse godin, Athene.

              (b)     D – Die Blou Moskee (Istanbul, Turkye)                        TB

                      Dit is 'n moskee met 'n indrukwekkende ontwerp aan die
                      binnekant. 
                      Die dak is uniek met klein koepeltjies wat die groter
                      koepel omring.                                                   (4)
                       Daar is ses minarette (klein torinkies) by die Blou
                          Moskee.
                       Die naam kom van die blou keramiekteëls op die
                          binnemure.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    9                          DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

     4.1.4    EEN unieke kenmerk van ikoon E:                                   TB

              Dit is 'n landmerk in die stad, Parys                                (2)
               Dit is 'n simbool van Frankryk
               Dit is een van die mees herkenbare strukture in die wêreld.
               Dit was voorheen een van die hoogste strukture in die
                  wêreld – 324m hoog.
               Die hele toring is van metaal/yster gebou.
               Die hele Parys kan vanaf die bo-punt van die toring gesien
                  word.
               Daar is 'n radio- antenna op die bo-punt van die toring.

              EEN ekonomiese voordeel van die ikoon vir Frankryk.
              Hoër inkomste en buitelandse valuta-verdienste.                 TB   (2)
               Bydrae tot die land se BPP.
               Verhoogde werkskepping.
               Meer geleenthede vir entrepreneurs.
               Toename in besoekersgetalle na Frankryk.          (2 x 2)

4.2 4.2.1     Japan                                                           TB   (2)

     4.2.2    EEN negatiewe invloed van massatoerisme (oor-toerisme):           TB

              Ekstra druk op die bronne in die area bv. water, elektrisiteit,
              sanitasie.                                                           (2)
               Skade aan die natuurlike omgewing.
               Uitdagings met toegangskontrole.
               Uitdagings met die bestuur van besoekers.
               Hoër vlakke van besoedeling.

     4.2.3    Vuilgoeddromme beskikbaar al langs die wandelroetes.            TB

              Wandelroetes is duidelik afgemerk.                                   (4)
               Duidelike aanwysingsborde waar stappers mag loop.
               Opvoedkundige aanbiedings oor die natuurlike bronne,
                 plante en diere wat besoekers kan sien.
               Opvoedkundige aanbiedings oor hoe om die natuur te
                 beskerm en die belangrikheid van bewaring.
               Moedig klimmers aan om die roetes buite seisoen te gebruik
                 om die negatiewe invloed van te veel besoekers te
                 verminder.
               Hef toegangsfooie om skares te beheer.
               Beperking op die aantal motors wat die area binnekom.
               Gereelde skoonmaak van die bergareas.
                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                    10                          DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5

5.1 A - ǂKhomani Kulturele Landskap                                            KE   (2)

     B – Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap                          KE   (2)

5.2 5.2.1     Die kultuur van die San en Nama moet beskerm word vir die          KE

              nageslag, sodat hulle ook die tradisies en kultuur van die San-
              en Namamense kan ervaar.                                              (2)
               Beskerming vir die nageslag.

     5.2.2    Hulle neem toeriste op jagekspedisies en wys vir hulle hoe om      KE

              die diere se spoor te volg.                                           (2)
               Die besoekers word op 'n toer geneem en word aan hulle
                  eenvoudige leefwyse, hulle tradisies en kultuur blootgestel.

5.3 Groter publisiteit vir die provinsie.                                      KE   (2)
     Inkomste wat verdien word, kan gebruik word om die infrastruktuur
       te verbeter en in stand te hou.
     Finansiële voordele vir die provinsie, produkeienaars en
       diensverskaffers.
     Afname in werkloosheid, armoede en misdaad.
     Skep werk en entrepreneurs-geleenthede wat hulle lewensstandaard
       sal verbeter.
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                11                        DBE/November 2022
                                 NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6

6.1 'n Gebeurtenis waar toerisme-verwante besighede die geleentheid        B

    gegee word om hulle produkte en dienste uit te stal en bekend te            (2)
    stel. 
     'n Gebeurtenis waar die hoof-rolspelers in die toerismebedryf kan
        netwerk, sodat nuwe besigheidsverhoudings gevestig kan word.
     'n Gebeurtenis waar kopers soos toeroperateurs, besigheids-
        ooreenkomste met uitstallers kan beding.

6.2 Getaway Skoue  (Kaapstad en Johannesburg)                            B    (2)
     Meetings Africa (Johannesburg / Kaapstad)
     Africa's Travel Indaba (KwaZulu-Natal)
     World Travel Market –WTM (Kaapstad)

6.3 Stap 1:                                                                B

    Deelnemende toerismebesighede vorder die 1% heffing vanaf
    toeriste in. 
    Stap 2:
    Hierdie geld word maandeliks aan TOMSA oorbetaal wat dit dan aan die
    TBRSA ('TBCSA') beskikbaar maak. 
    Staps 3:                                                                    (6)
    TBRSA as administrateurs van die fondse, betaal dan die geld aan
    SAToerisme oor. 
                                                                                [10]

                                                   TOTAAL AFDELING C:           50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                     12                            DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING D:          TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
                     TOERISME

VRAAG 7

7.1   7.1.1    Goeie kommunikasie-vaardighede                                         TS   (2)
                Professionele interaksie met kliënte
                Vinnige reaksie op kommentaar op sosiale mediaplatforms

               LET WEL: Aanvaar voorbeelde van goeie kommunikasie-vaardighede.

      7.1.2    Die hotel se logo                                                      TS

               Die hotel het 'n webtuiste @TangoHotelsLtd.                                 (4)
                Die hotel het sosiale mediaplatforms soos Instagram.
                Die hotel monitor hulle sosiale mediaplatforms noukeurig en
                  reageer vining.
                Kliëntediens-beleidstukke word geïmplementeer.

7.2   7.2.1    Die salaris is billike betaling vir die werk wat voltooi is.           TS

               Gereelde betaling van maandelikse salaris/loon.                             (4)
                Die salaris is mededingend binne die sektor.
                Werksure / etenstye en oortyd voldoen aan die wet.
                Bedrae wat van die salaris afgetrek word, (bv. WLV/'UIF') is
                  in ooreenstemming met die wet.
                Word betaal vir oortyd.

      7.2.2              Werksure                        Oortyd                         TS

               Maksimum werksure word Ure waar daar langer as die
               gespesifiseer, bv. 45 ure per vereiste werksure gewerk
               week.                       is.                                           (4)

                Normale werksure is deel          Oortydure word
                 van kontraktuele                   onderhandel tot 'n
                 verpligtinge.                      maksimum van 10 ure per
                                                    week.
                Werksure word teen                Oortyd word teen 'n hoër
                 normale tariewe betaal.            tarief as gewone werkure
                                                    betaal.
                                                                                             [14]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                   13                        DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 8

8.1   Infrastruktuur                                                        VVT

      Onderwys                                                                    (4)
       Bou kapasiteit
       Gesondheid
       Sanitasie
       Bydraes van gaste

8.2   Ekonomiese pilaar  /wins                                              VVT

      Omgewingspilaar  /planeet                                                   (4)

8.3   Plaaslike inwoners word deur die toerismebesigheid in diens             VVT

      geneem. 
      Die toerismebesigheid koop voorrade plaaslik aan of maak van
      plaaslike dienste gebruik.                                                  (4)
       Die besigheid koop goedere en dienste van gesertifiseerde 'Fair
         Trade' Toerisme-ondernemings aan.

8.4   Dit moedig toeriste aan om die dienste van toerisme besighede wat       VVT

      FTT gesertifiseer is, te kies. 
      Dit gee aan die toeriste gemoedsrus dat die geld wat hulle by hierdie
      ondernemings spandeer,die plaaslike gemeenskap sal bevoordeel.              (4)
       Dit wys aan ander toerismebesighede dat toeriste verkies om
         FTT gesertifiseerde ondernemings te ondersteun.
       FTT gesertifiseerde ondernemings werk saam om pakette saam te
          stel en te bemark wat by verantwoordelike toeriste aanklank sal
          vind.
                                                                                    [16]

                                                      TOTAAL AFDELING D:            30

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                      14                       DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING E:          PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE                  TOERISME;
                     KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS

VRAAG 9

9.1    9.1.1   noordelike                                                     PSI   (2)

       9.1.2   Hoër brandstofprys                                             PSI

                Hoër petrolprys
                Toename in die prys van ru-olie

               Beperkte verskaffing van koring                                      (4)
                Beskikbaarheid van koringmeel
                Toename in die prys van brood

       9.1.3   Verhoogde petrolpryse sal langafstandreise duur en               PSI

               onbekostigbaar maak. 
               Motorhuur sal 'n minder gewilde opsie word, as gevolg van die
               petrolprys. 
               Busse/pendelbusse/taxibedryf sal swaarkry – hoër kaartjie-
               pryse en beskikbaarheid van brandstof.                               (6)
                Beskikbaarheid, gereeldheid, kanselasies en 'n toename in
                  die koste van vliegkaartjies en ander vorme van vervoer,
                  sal beïnvloed word .

9.2    9.2.1   Gauteng                                                        PSI

               Wes-Kaap 
               Mpumalanga                                                           (6)

               LET WEL: Moet in die korrekte volgorde wees

       9.2.2   Lang reisafstande vanaf die hoof toegangspunte (poorte) van      PSI   (2)
               die land.
                Beperkte lugtoegang/Minder plaaslike vlugte na hierdie
                   provinsies.
                Hierdie is minder-bekende provinsies wat minder bemark
                   word.
                Beperkte infrastruktuur om groot gebeurtenisse ('events') te
                   trek.
                Die attraksies binne die provinsie, is ver van mekaar geleë.
                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Toerisme                                  15                        DBE/November 2022
                                   NSS – Nasienriglyne

VRAAG 10

10.1   Die opname sal help om te identifiseer waar en hoe hy sy besigheid    KK

       kan verbeter en hoe besoekersgetalle verhoog word.                       (2)
        Om 'n maatstaf te kry vir belonings aan die personeel
        Om 'n aanduiding te kry wat kliënte van sy besigheid dink.

10.2   Sjef en die span                                                    KK   (2)

10.3   Die puntetellings vir die sjef en die span was die hoogste.         KK

       Die optrede en kommunikasie waarby voorste-linie personeel betrokke
       was, het lae puntetellings van die kliënte ontvang.                      (4)
        Die netheid en onderhoud van die restaurant het lae puntetellings
          ontvang.
        Die kelners neem nie hulle werk ernstig op nie.

10.4   Alle voorste-linie personeel moet her-opgelei word en hulle           KK   (2)
       vaardighede moet verbeter word. 
        Bestuurders moet personeel effektief bestuur en kontroleer
        Maak die aansporingspakket aantreklik vir die personeel.
        Maak 'n toesighouer verantwoordelik om die netheid en onderhoud
           van die restaurant te kontroleer.
        Doen alles in sy vermoë om 'n onvergeetlike ervaring vir gaste te
           skep.
                                                                                  [10]

                                                     TOTAAL AFDELING E:           30
                                                         GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Tourism Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2022-afr/df275379-2d5a-4788-9113-e9fe354a1973) — Tourism · QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468) — Tourism · Memo · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2022-english-final/4a57f805-bdcd-4d62-bdf5-6ad8a80da1d0) — Tourism · Memo · 2022 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-eng/8d8e96f4-0387-46a6-a53e-a036a272697f) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [Tourism Nov 2020 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2020-memo-afr/0ab595f0-cbd1-4d71-9728-69db8b19176e) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [Tourism Nov 2019 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2019-memo-afr/177a3931-bd47-436f-ae74-ec6fd7718fcc) — Tourism · Memo · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
