# Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 11 Tourism memorandum from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/trsm-gr11-memo-afr-gr11-nov2012/2459a47a-0036-4b1a-84e2-d371168e8a05
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/tourism) › [Tourism Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/trsm-gr11-memo-afr-gr11-nov2012/2459a47a-0036-4b1a-84e2-d371168e8a05)

## About this document

Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                       NOVEMBER 2011

                          TOERISME
                         MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   TOERISME                          (NOVEMBER 2012)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   1.1.1    B√                                                   LU1 AS1
      1.1.2    D√                                                   LU4 AS5
      1.1.3    A√                                                   LU3 AS3
      1.1.4    C√                                                   LU3 AS1
      1.1.5    B√                                                   LU3 AS6
      1.1.6    C√                                                   LU3 AS6
      1.1.7    B√                                                   LU3 AS4
      1.1.8    C√                                                   LU3 AS4
      1.1.9    D√                                                   LU1 AS1
      1.1.10   D√                                                   LU1 AS2
      1.1.11   D√                                                   LU1 AS2
      1.1.12   A√                                                   LU2 AS1
      1.1.13   C√                                                   LU4 AS5
      1.1.14   B√                                                   LU1 AS2
      1.1.15   D√                                                   LU1 AS2
      1.1.16   B√                                                   LU2 AS1
      1.1.17   C√                                                   LU3 AS2
      1.1.18   A√                                                   LU3 AS3
      1.1.19   C√                                                   LU4 AS1
      1.1.20   D√                                        (20 x 1)   LU2 AS1    (20)

1.2   1.2.1    Woestyn √
      1.2.2    Die Okavango Delta √
      1.2.3    Die Victoria Watervalle √
      1.2.4    Meer Tanganyika √
      1.2.5    Berg Kilimanjaro √                         (5 x 1)   LU3 AS3     (5)

1.3   1.3.1    E√
      1.3.2    A√
      1.3.3    F√
      1.3.4    B√
      1.3.5    D√                                         (5 x 1)   LU4 AS3     (5)

1.4   1.4.1    Vermenigvuldigingseffek √
      1.4.2    SETA √
      1.4.3    Skofwerk √
      1.4.4    Regulerings Owerhede (Liggaam) √
      1.4.5    Gelyke indiensneming √                     (5 x 1)   LU1 AS3     (5)

1.5   OOP                            TOE
      Oogkontak √                    Kop af √
      Gebare √                       Gevoude arms √
      Gesigsuitdrukking √
                                                          (5 x 1)   LU4 AS5     (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:         40

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                          TOERISME                                         3

 AFDELING B: TOERISME AS ’N INEENGESKAKELDE STELSEL
 VRAAG 2

 2.1    2.1.1     “Nie baie diensverskaffers besef dat tevrede verbruikers
                  ambassadeurs vir die bestemming word nie, en beveel dit aan
                  vriende en familie.” √√                               LU1 AS1         (2)

        2.1.2          Tevrede kliënte en groter werksbevrediging vir personeel √√
                       Herhaalde besoeke √√
                       Lojale kliënte √√
                       Verbeterde openbare beeld en reputasie √√
                       Stimuleer die vermenigvuldigingseffek
                       Meer besoekers en verhoogde verkope
                                                              (Enige 3 x 2) LU1 AS1     (6)

        2.1.3           Kliënte sal nie Suid-Afrika as ŉ toeristebestemming vir hul
                         vriende aanbeveel nie √√ negatiewe persoon-tot-persoon
                         (word-of-mouth). √√
                        Afname in toeriste getalle √√
                        Afname (verlies) in herhaalde besoeke. √√
                        Verlies aan buitelandse valuta /inkomste
                        Ekonomie sal daal/ verminderde bydrae van toerisme tot
                         die BBP
                        Werkloosheid sal toeneem
                        Vermenigvuldigingseffek sal negatief beïnvloed word.
                                                        (Enige 4 x 2) LU1 AS3           (8)

        2.1.4          TGCSA √/ FEDHASA √/ Chaine Des Rotisseur √/ SATSA √/
                        SAACI √                        (Enige 4 x 1) LU1 AS3            (4)

        2.1.5     “Zulu Kingdom. Exceptional” √                           LU4 AS2       (1)

        2.1.6          Om KwaZulu-Natal as ŉ buitengewone/uitsonderlike toeriste
                        bestemming te bemark. √√
                       Om die algemene dienslewerings van toerisme dienste-
                        verskaffers te verbeter. √√
                       Om herhaalde besoeke by toeriste aan te moedig. √√
                       Om toerisme verwante werksgeleenthede te skep.
                       Om toerisme se bydrae tot die BBP te verhoog.
                                                           (Enige 3 x 2) LU1 AS2        (6)

        2.1.7     (a)    Federated Hospitality Association of South Africa.
                         (Federasie van gasvryheidverenigings van SA) √                 (1)

                  (b)    South African Association for the Conference Industry.√
                                                                        LU1 AS1         (1)
                                                                                       [29]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        TOERISME                                           (NOVEMBER 2012)

VRAAG 3

3.1   NR.     WERKNEM          PERSONAL               CORE                     VOCATIONAL
              ER               QUALITIES              SKILLS                   SKILLS
      3.1.1   Toer gids        Harde werker √        -   Goeie verbale        - Telefoon
                               Betroubaar                kommunikasie           vaardighede √
                               Eerlikheid                vaardighede √        - Rekenaar-
                               Goed versorg          -   Goeie geskrewe         geletterdheid
                               Stiptelikheid             kommunikasie         - Kennis van
                               Respek                    vaardighede            produk en
                                                      -   Kennis van             bestemming
                                                          gesondheid en        - Noodhulp
                                                          veiligheids            sertifikaat
                                                          aangeleenthede       - Kwalifikasie in
                                                                                 gesondheid en
                                                                                 veiligheid
                                                                               - Buitelandse
                                                                                 taalvaardighede
                                                                               - Bestuurders-
                                                                                 lisensie

      3.1.2   Reis             Harde werker √        -   Goeie verbale        - Kennis van reis
                               Vriendelik                kommunikasie           aardrykskunde √
              Konsultant                                  vaardighede √
                               Eerlikheid                                     - Lugkoste en
                               Goed versorg          -   Kennis van die         kaartjie
                               Professioneel             Toerismebedryf         vaardighede
                                                      -   Syfervaardig-        - Verkoops-
                                                          hederstand             vaardighede
                                                      -   Goeie                - Buitelandse taal
                                                          persoonlikheid         vaardighede
                                                      -   Gesonde              - Goeie kliënte-
                                                          verstand en            diens
                                                          geduld
                                                      -   „n Oog vir detail
                                                      -   Goeie spanlid
                                                      -   Goed
                                                          georganiseerd

      3.1.3   Restaurant       Goed versorg          -   Uitstekende          - Kook
                                (professionele            verbale                vaardighede √√
              kelner            kleredrag) √              kommunikasie         - Vaardig in die
                               Persoonlike higiëne       vaardighede √          opneem van
                               Positiewe houding     -   Goeie kliënte          voorraad
                               Vriendelikheid            diens                - Basiese
                               Uitgaande             -   Kennis van             vaardigheid in die
                                persoonlikheid            gesondheid en          gebruik van
                               Netheid                   veiligheids            elektrisiteit en gas
                               Harde werker              aangeleenthede       - Telefoon
                                                      -   Goed                   vaardighede
                               Betroubaar
                                                          georganiseerd        - Kennis van
                                                      -   Kennis van             voedsel en drank
                                                          tafelrangskiking       wat in die
                                                                                 restaurant bedien
                                                                                 word.
                                                                              (3 x 3) LU1 AS3            (9)

3.2   Is ŉ boekie of pamflet wat kliënte inligting gee oor die dienste wat die
      besighede offer en hoe hulle ŉ bespreking kan maak.                 LU1 AS3                        (2)
                                                                                                        [11]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:                      40

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                       TOERISME                                           5

 AFDELING C: VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME
 VRAAG 4

 4.1    4.1.1     Coffee Bay/Transkei/KwaBomvana/ Xhosa √ (Enige 1) LU2 AS1            (1)

        4.1.2        Waar sekere dinge in die tradisionele Afrika manier gedoen
                      word. √
                     Mense leef in hutte en die rykdom van ŉ persoon word
                      gemeet aan die aantal koeie wat hy/sy besit. √
                     Inwoners beoefen tradisionele rituele. √
                     Outydse stamsisteme is nog steeds in plek.
                                                                (Enige 3) LU2 AS4      (3)

        4.1.3     Kulturele toere √                                      LU2 AS4       (1)

        4.1.4        Besoek ŉ kruiedokter, toordokter (Isangoma). √√
                     Praat met ŉ abakwetha. √√
                     Geniet ŉ tradisionele middag-en-aandete. √√
                     Drink umqombothi in die sjebeen. √√
                     Geniet tradisionele dans en musiek.
                     Ontmoet die stamowerhede, hoofman of leier.
                                                           (Enige 4 x 2) LU2 AS4       (8)

        4.1.5        Coffee Shack se werkers en hul gaste verniel en beskadig
                      nie die omgewing nie. √√
                     Die bestuur van Coffee Shack het skole in klinieke in die
                      gebied gebou. √√
                     Huise word as gastehuise en B&Bs gebruik as
                      akkommodasie vir besoekers.
                     Infrastruktuur word verbeter.
                     Plaaslike inwoners verdien geld om vir toeriste te sing en te
                      dans.
                     Plaaslike mense word as toergidse gebruik (werkskepping).
                     Die vermenigvuldigingseffek word in werking gestel.
                     Die lewenstandaard van plaaslike mense verbeter.
                                                           (Enige 2 x 2) LU2 AS3       (4)

        4.1.6        Ontwikkel die vaardighede van die plaaslike werkers deur ŉ
                      verskeidenheid van programme. √√
                     Organiseer tydelike werk vir skoolkinders. √√
                     Leer werklose inwoners hoe om kunswerke te maak en aan
                      toeriste te verkoop. √√
                     Organiseer tradisionele kos vir die toeriste.
                     Organiseer kunsmarkte waar plaaslike inwoners hul
                      produkte aan die toeriste kan verkoop.
                                                             (Enige 3 x 2) LU2 AS4     (6)
                                                                                      [23]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      TOERISME                            (NOVEMBER 2012)

VRAAG 5

5.1   5.1.1   (a)    Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en
                     Kulturele Organisasie                                           (2)

              (b)       Om plekke in die wêreld te herken wat ryk aan kultuur
                         is. √
                        Om dié gebiede te beskerm ent te bewaar vir die
                         toekomstige geslag /nageslag. √              LU2 AS4        (2)

      5.1.2   Enige van die volgende DRIE:
               Verskaf werkgeleenthede aan die plaaslike bevolking. √√
               Inkomste word verkry deurdat toeriste geld spandeer. √√
               Infrastruktuur verbeter, bv. paaie. √√
               Ubuntu effek
               Verbeterde lewenstandaard.
               Blootstelling; die gebied word welbekend (gewild).
               Die aanleer van vaardighede.
               Vermenigvuldigingseffek.             (Enige 3 x 2) LU2 AS4           (6)

      5.1.3   (a)    Erfenis: bestaan uit natuurlike, inheemse, historiese en
                     kulturele erfenis wat gemeenskappe uniek maak.
                     Gemeenskappe wil hierdie ryk erfenis bewaar vir die
                     nageslag. √√                                       LU2 AS4      (2)

              (b)    Diversiteit: verskille tussen mense, spesies, omgewings,
                     godsdiens en agtergrond. Dit is belangrik om dié verskille
                     en uniekheid te herken en te waardeer. √√         LU4 AS1
                                                                                     (2)

      5.1.4        Drakensberg/Ukhahlamba Erfenisterrein √           LU2 AS4        (1)

      5.1.5   (a)    Gauteng √                                                       (1)

              (b)    KwaZulu-Natal √                                  LU3 AS4        (1)
                                                                                    [17]

                                                       TOTAAL AFDELING C:             40

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                         TOERISME                                          7

 AFDELING D: TOERISME AARDRYKSKUNDE, BESIENSWAARDIGHEDE en
             REISNEIGINGS

 VRAAG 6

 6.1    6.1.1     In albei stede het die besoekersgetalle toegeneem, die van
                  Kaapstad ietwat stadiger as Durban. √√                 LU3 AS3        (2)

        6.1.2     Kaapstad, die Moederstad, lok ŉ groot aantal buitelandse/
                  inkomende internasionale toeriste √ terwyl Durban/ KwaZulu-
                  Natal die besigste binnelandse bestemming in die land is. √√
                                                                        LU3 AS3         (3)

        6.1.3     (a)       Durban is maklik bereikbaar/toeganklik vir binnelandse
                             toeriste. √√
                            Durban se weer en klimaat is gunstig vir Suid-
                             Afrikaners. √√
                            Durban se kus is warm regdeur die jaar en lok
                             vakansiegangers na die strande.            (Enige 2 x 2)
                                                                           LU3 AS3      (4)

                  (b)       Kaapstad is nie maklik toeganklik vir die plaaslike
                             bevolking nie. √√
                            Kaapstad is goed bemark vir internasionale
                             toeriste. √√
                            Kaapstad se weer is nie gunstig nie.
                                                          (Enige 2 x 2) LU3 AS3         (4)

        6.1.4          Hulle veiligheidsplanne is in plek. √√
                       Gereelde patrollies in die stad deur die Metro polisie. √√
                                                                        LU3 AS6         (4)

 6.2    6.2.1     Binnelandse vlug √                                       LU3 AS2      (1)

        6.2.2     Datum                :      20/11/2008 √

                  Vertrektyd            :     05h55 √

                  Dag                  :      Donderdag √                 LU3 AS2       (3)

        6.2.3     Gemak/Gerief √                                          LU3 AS2       (1)

        6.2.4     Die pryse van die kaartjies verlaag as die aanvraag hoog is. √√
                                                                         LU3 AS2        (2)

        6.2.5     (a)   Poort: ŉ Plek, gewoonlik ŉ stad of dorp, √ waardeur
                        toeriste reis ten einde hul finale bestemming te bereik. / ŉ
                        ingangs- en uitgangspunt in en uit ŉ land. √√      LU3 AS2      (3)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         TOERISME                           (NOVEMBER 2012)

              (b)     (i)     Hawe √

                      (ii)    Lughawe √

                      (iii)   Grensposte √

                      (iv) Spoorwegstasies in grensdorpe
                                                      (Enige 3 x 1)      LU3 AS2       (3)

      6.3.1   TAFELBERG                                                                (1)

                   Kom voor in Suid-Afrika, Tafelberg is Kaapstad se bekendste
                    landmerk. √
                   Die plat kruin is nagenoeg 3 km lank van punt tot punt en is
                    1 086 m bo seevlak. √
                   Wildlewe sluit in klein soogdiere, reptiele en voëls, asook die
                    skaars en skugter spookpadda wat in ŉ paar standhoudende
                    strome op die kruin van die berg voorkom. √
                   Die gewildste roete na die kruin is met behulp van die
                    sweefspoor.                                            LU3 AS1     (3)
      6.3.2   DIE PIRAMIDES
                   Die piramides is gebou as grafkelders vir die faro‟s van
                    antieke Egipte wat nog staan. √
                   Die Egiptiese piramides is van reuseblokke kalkklip gebou. √
                   Die Groot Piramide by Giza is bestaan uit meer as 2,3 miljoen
                    blokke en het 20 jaar geneem om te bou. √
                   Die driehoekige buitelyn verteenwoordig die berg waarop die
                    songod gestaan het toe hy die ander gode geskep het.
                                                                          LU3 AS1      (3)
      6.3.3   SYDNEY-OPERAHUIS
                   Geleë in die hawe van Sydney, Australië. √
                   Is een van die bekendste en kenmerkendste geboue van die
                    20ste eeu. √
                   Die operahuis bied teaterproduksies, musiekblyspele, operas,
                    kontemporêre dans, ballet en elke ander vorm van musiek,
                    van simfoniekonserte tot jazz.
                   Trek tot twee miljoen toeskouers per jaar.        LU3 AS1          (3)
6.4   6.4.1   R40 000,00 † R12,16 √ = £3 289,00 √                        LU3 AS5       (3)
      6.4.2        EU€10 000,00 √ x R10,50 √ = R105 000,00 √√           LU3 AS5       (4)
      6.4.3        Banke/Kommersiële banke √
                   Reisagentskappe √
                   Groot hotelle en vaartuigskepe (cruise ships) √
                   Buitelandse valuta stalletjies (kiosks) by lughawens √
                   Bureaux de Change.
                   Buitelandse valuta-handelaars bv. Rennies (Enige 4)LU3 AS5         (4)
                                                                                      [11]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012)                          TOERISME                                        9

 AFDELING E: KLIËNTEDIENS en KOMMUNIKASIE

 VRAAG 7

 7.1    7.1.1     Onprofessioneel √                                      LU4 AS3       (1)

        7.1.2          Het nie die kliënte gegroet nie. √
                       Sy is onvriendelik (glimlag nie). √
                       Wend geen poging aan om die naam van die kliënt te bekom
                        nie.
                       Het geen kennis van die diens/produk nie en dit wys dat sy
                        nie voorbereid is vir die werk nie.
                       Toon geen respek nie, bv. “Ek weet nie / mamma /sisi‟.
                                                            (Enige 2 x 1) LU4 AS5      (2)

        7.1.3          Die bestuurder moet die personeel oplei. √√
                       Die belangrikheid van die kliënte, respek, en
                        professionalisme moet beklemtoon word. √
                       Pryse van produkte moet op produkte wees /of tentoon
                        gestel word teen mure.√√        (Enige 2 x 1)     LU4 AS4      (2)

        7.1.4     In daardie geval, moet ek miskien by die stalletjie langsaan vra.
                  Miskien is hulle meer hulpvaardig. √√                     LU4 AS2    (2)

 7.2    7.2.1     (a)    Skriftelike klagte (brief, e-pos, faks) √       LU4 AS2       (1)

                  (b)        Kan aan ŉ spesifieke persoon (die bestuurder) gerig
                              word. √√
                             Die klaer kan die klagte rasioneel formuleer. √√
                             Gee die onderneming die geleentheid om die klagte te
                              ondersoek en korrektiewe stappe te doen. √√ LU4 AS2      (6)

                                                          OF

                         Mondelinge (Telefoniese) klagte                  LU4 AS2      (1)

                             Kan direk met die regte persoon praat. √√
                             Moontlike vinnige reaksie op klagte. √√
                             Maak dit moontlik vir die besigheid om die
                              aangeleentheid onmiddellik aan te spreek. √√
                                                                          LU4 AS2      (6)

        7.2.2          Deur opleiding te verskaf en vaardighede te verbreed. √√
                       Formuleer ŉ beleid wat die werkers moet navolg. √√
                       Die opstelling van prosedures/riglyne waarvolgens take
                        afgehandel moet word.          (Enige 2 x 2)      LU4 AS4      (4)
                                                                                      [18]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   TOERISME                            (NOVEMBER 2012)

VRAAG 8

8.1   8.1.1        Sy kleredrag is onprofessioneel. √√
                   Om by rekenaars te eet is slordig. √√
                   Om oor die telefoon te praat en terselfdertyd te eet is
                    oneerbiedig/slegte maniere. √√
                   Belangrike dokumente wat rondlê en klets op die rekenaar
                    (facebook) is ŉ teken van ongeorganiseerdheid. √√
                   Om na musiek by die werk te luister, is ŉ aanduiding van ŉ
                    gebrek aan opleiding en vaardighede.
                                                          (Enige 4 x 2) LU4 AS3    (8)

      8.1.2   Ongeorganiseerde, √ slordig, oneerbiedig, onprofessioneel,
              onnet, onbeskof.                                      LU4 AS3        (1)

8.2   8.2.1   Die stelling beteken dat wanneer dit by spanwerk kom, is daar
              geen individue nie, maar dat span of groepwerk meer belangrik        (3)
              is. √                                               LU4 AS4
                                                                                   [12]

                                                       TOTAAL AFDELING E:           30

                                                             GROOTTOTAAL:         200

## Related documents

- [TOURISM-GR11-MEMO-Eng NOV2012](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-eng-nov2012/dfdcb691-c476-40f9-940e-094c4b168f6e) — Tourism · Memo · 2012 · Eng
- [TOURISM-GR11-QP-Eng NOV2012](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-eng-nov2012/1458450e-0844-4158-b640-1280b363df1b) — Tourism · QP · 2012 · Eng
- [TRSM-GR11-QP-Afr GR11 NOV2012](https://www.hlayiso.com/library/trsm-gr11-qp-afr-gr11-nov2012/6859cf41-a862-496f-b50d-cad2dff9d0a2) — Tourism · QP · 2012 · Afr
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/b5120061-63fc-4f50-b8bc-4abc20f3c386) — Tourism · Memo · 2020 · Eng
- [TOURISM GR11 MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-memo-nov2020-afr-d/838450ad-2680-486d-a2fe-ad36abab3f0c) — Tourism · Memo · 2020 · Afr
- [TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/c71533b9-e7d2-42ca-842b-aba5a0103589) — Tourism · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Tourism

- [Gr11-Tourism-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr11-tourism-sg-lr/09885856-68f7-4b9c-b05a-98bbc02b9519) — Guide
- [Grade 11 Tourism November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2026-november-mock-exam-question-paper/a927b422-3e11-47ed-8885-c769f36cc72c) — QP · 2026 · Eng
- [Grade 11 Tourism November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-tourism-2026-november-mock-exam-2-question-paper/151bf286-fdee-44c6-b788-c6448daac60c) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 11 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-tou-atp-2023-24/d9c7a9e4-b45b-48ef-947f-28f9e1e997f5) — ATP
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-afrikaans/3c852960-ed15-4ef4-8b7d-64ece38dccf2) — QP · 2022 · Afr
- [TOURISM GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr11-qp-nov2022-english/86cfc52e-00a5-417f-9e9d-d5472461be54) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
